# Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2014 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2014 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-memo-afr/602c464d-031f-4980-ada4-9730687f480f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2014 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-memo-afr/602c464d-031f-4980-ada4-9730687f480f)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                     NASIONALE
                                 SENIOR SERTIFIKAAT

                                           GRAAD 12

                                   SEPTEMBER 2014

                                  REKENINGKUNDE
                                   MEMORANDUM
ALGEMENE REЁLS:

1.   Ken volpunte toe vir die korrekte finale antwoorde. Indien die antwoord verkeerd is, merk die
     bewerkinge. As ŉ bewerkingsbedrag/getal as finale antwoord gegee is, ken die bewerkingspunte toe.

2.   “Metode”-punte word as volg aangedui 

        In die berekeninge en die finale totale moet ten minste een deel reg wees om ŉ punt te kan
         verdien.

        In die geval waar die antwoorde van vorige vrae gebruik moet word, kontroleer of die bedrag reg
         oorgedra is.

        Ignoreer hakies by die state, maar kontroleer die berekeninge voordat punte toegeken word.

3.   Waar gepenaliseer word, kan die punte vir die afdeling nie negatief wees nie (vreemde items).

4.   Vir vrae waar verduidelikings en opmerkings/kommentaar gevra word, ken deelpunte toe. ŉ Goeie
     verduideliking sal gewoonlik die korrekte antwoord gee en dit verduidelik. Wees bedag op ander
     bewoording wat dieselfde antwoord kan wees. Hierdie merkriglyne gee sekere verduidelikings – dit is
     nie voldoende/volledig nie. Lees die kandidaat se antwoord en gee krediet vir die regte interpretasies.

5.   Waar geskikte/aanvaarbare afkortings gebruik word, aanvaar dit.

6.   Hierdie merkriglyne is nie volledig nie. Van nasieners word steeds verwag om deur die hele vraestel te
     werk en redelike aanpassings te maak, terwyl u binne die raamwerk van die puntetoekenning bly. Lees
     die leerders se antwoorde by die interpretasie-vrae en gee krediet vir geldige verduidelikings, terwyl
     taalprobleme ook in ag geneem moet word.

                           Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                               REKENINGKUNDE                                 (SEPTEMBER 2014)

VRAAG 1                                                                                  (35 punte; 20 minute)
                        VOORRAADWAARDASIE EN INTERNEKONTROLE

1.1    Bereken die:
        slotvoorraad op 28 Februarie 2014, deur gebruik te maak van die
          eerste-in-eerste-uit (EIEU)-metode van voorraadwaardasie.

       620  x R65        = R40 300 een deel korrek
       (940 – 620) x R60  = R19 200 een deel korrek
             320 
             
             = 59 500 een deel korrek

                                                                                                           7

            koste van verkope van DVDs verkoop.
                                          (80 x R77)   (3 470 x R5)   (1.1.1)
             53 950  + (223 760  – *6 160 ) + 17 350  – 59 500  = 229 400 
                            217 600 (3 punte)                                   een deel korrek

           Of : (830 x R65) + (1270 x R77) + (980 X R67) + (200 x R60) = 229 400

       Of:
       80 x R72 = 5 760 mag ook aanvaar word, en dan sal koste van verkope 229 800 wees.
                                                                                                           8

            totale hoeveelheid eenhede verkoop.
                         4 220 
           Verkope : (830 + 3 470 – 80) – 940  = 3 280 eenhede  een deel korrek
                                                                                                           4

            totale bedrag van verkope.

       (300 x R75) + (2 980 x R100) = R320 500  – R229 400  = R91 100  een deel korrek
            22 500          298 000 (1.1.2)
                                                                                                           5

            bruto wins.

       R320 500 – R229 400 = R91 100  een deel korrek

       Of
       320 500 – 229 800 = 90 700 Bruto wins indien R72 gebruik is.

                                                                                                           2

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                         REKENINGKUNDE                                                      3

1.2    Is die EIEU-metode geskik vir hierdie produk? Verduidelik.
       Ja / Nee 

       ŉ Geldige verduideliking 

       Nee: lae-waarde goedere in groot hoeveelhede aangekoop waarde van goedere baie na
       aan mekaar meer kontrole en dokumentasie vir EIEU (rekordhouding).

       Ja: beter kontrole oor produkte kan verliese maklik opspoor kan ouer produkte maklik van
       nuwes onderskei klante soek vir nuutste produkte.
                                                                                                        3

1.3    Watter advies kan jy vir Reg gee i.v.m. sy prysbeleid van ŉ vaste
       verkoopprys vir produkte?
       Enige EEN geldige antwoord 

           Verminder die winspersentasie om meer klante te kry.
           Gebruik verskillende winspersentasies vir nuwer produkte wat in aanvraag is.
           Verkoop ou voorraad op uitverkopings.
                                                                                                        2

1.4    Reg koop sy voorraad van geregistreerde voorsieners in Durban. Hy
       is gefrustreerd oor die “onbillike mededinging” waarmee hy in sy
       industrie mee te doen kry.
        Gee ŉ redelike verduideliking van die “onbillike mededinging”
           waaroor Reg bekommerd is.
       Enige geldige verduideliking 

           Duplisering van CD’s en verkope in vlooimarkte (piracy).
           Verkoop van onwettige kopieë. (“swart mark”-verkope).
           Aflaai met rekenaar en verspreiding aan vriende.

                                                                                                        2

           Gee ŉ praktiese voorstel wat Reg kan gebruik hoe om hierdie
            mededinging te hanteer en die resultate van die besigheid te
            verbeter.

       EEN geldige voorstel 

           Hy moet ander dienste aanbied soos herstelwerk/installasies.
           Spesiale aanbiedinge of kortings.
           Verwante produkte soos TV's en musieksentrums.

                                                                                                        2

                                            35

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                               REKENINGKUNDE                                            (SEPTEMBER 2014)

VRAAG 2                                                                                               (50 punte; 30 minute)
                          BTW EN VERSOENINGS

2.1.1
         (a)      Uitset BTW                      
         (b)      Vrygestel van BTW               
         (c)      Ontduiking                      
         (d)      Inset BTW                       
                                                                                                                       8

2.1.2 (a) Bereken die bedrag BTW wat Billy moet betaal aan of ontvang
          vanaf die SAID.

               Uitset BTW : 10 710  + 336  – 175  = 10 871

               Inset BTW : 7 280  + 1 232  – 105  = 8 407

               Verskuldig aan SAID : 2 464             (een deel korrek in elke berekening hierbo)

               Aanvaar alternatiewe aanbiedinge van berekeninge (bv grootboekrekeninge, ens.)
                                                                                                                      11

        (b) Verduidelik waarom dit tot Billy se voordeel is om vir BTW
            geregistreer te wees. Staaf jou antwoord met syfers.

               Enige geldige verduideliking (met syfers)  Verduideliking sonder syfers (1 punt)

               Al skuld hy R2 464 (2.1.2) aan SAID, as hy nie vir BTW geregistreer was nie, kon
               hy nie BTW gehef het nie, maar hy sou steeds BTW betaal het met die aankoop
               van goedere en/of dienste. (R7 280 betaal op aankope en R1 232 op noodsaaklike
               dienste.)
                                                                                                                       2

        (c) Dodgey Dealers, een van Billy se verskaffers, het vir Billy
            goedere ter waarde van R5 850 teen R2 500 aangebied. Hy noem
            dat Billy kontant moet betaal en dat hy nie ŉ faktuur gaan uitreik
            nie.
             Watter advies sal jy vir Billy gee?

               Enige EEN geldige verduideliking  (moet die etiese kwessie noem)

                 Dit is oneties om deel van sulke transaksies te wees.
                 Dodgey wil duidelik belasting ontduik.
                 Indien julle betrap word sal julle beboet word en dit sal lei tot swak publisiteit.
                 Goeie sakepraktyk moet voldoen aan die vereistes van integriteit, deursigtigheid
                  en eerlikheid.

                                                                                                                       2

Kopiereg voorbehou                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                                REKENINGKUNDE                                                                5

2.2   KREDITEUREVERSOENING

      2.2.1
                    TRANSAKSIE                                                                 SALDO
                   Saldo volgens die Krediteure grootboek
                   rekening
                                                                                                   35 260
                   (a)                                                                          360 
                   (b)                                                                       1 650 
                   (c)                                                                     (1 840) 
                   (d)                                                                       2 400 
                   (e)                                                                              -
                                TOTAAL VERSKULDIG                                          37 830 
              Aanvaar verskillende vorme van aanbieding (gebruik hakies of (-) of debiete en/of krediete.
                                                                                                                         8

      2.2.2 Watter advies sal jy vir die bestuurder i.v.m. punt (d) hieronder
            gee?

              Enige EEN geldige verduideliking (moet dissiplinêre aksie insluit vir 2 punte)

                   Die bestuurder moet die bedrag terugbetaal, of dit moet van sy salaris afgetrek
                    word. (1 punt).
                   Dissiplinêre verhoor / skriftelike waarskuwing / posverlaging / verminderde
                    bonus, ens.
                                                                                                                         2

      2.2.3 Voorsien TWEE interne kontrolemaatreëls wat geïmplementeer
            kan word om soortgelyke insidente in die toekoms te vermy.

              TWEE geldige punte  

                   Verdeling van pligte – werkers kontroleer mekaar / skeiding van pligte.
                   Gereelde/willekeurige inspeksie van dokumente en voorraad ontvang.
                   Ouditering van voorraadrekords.
                                                                                                                         4

Kopiereg voorbehou                                                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                          REKENINGKUNDE                                  (SEPTEMBER 2014)

2.3   DEBITEURE

      2.3.1   Noem die debiteur(e) wie se rekening(e) nie agterstallig is nie.
              K. Pillai 

                                                                                                        2

      2.3.2   Bereken watter persentasie van die bedrag wat deur debiteure
              verskuldig is, langer as die toegelate kredietperiode uitstaande
              is.
              (1 520 + 980)  + (750 +2 150)  x 100
                              12 000

              = 45%         (een deel korrek)

                                                                                                        5

      2.3.3   Noem DRIE kontrolemaatreëls wat Gladys kan implementeer om
              die invordering van debiteure te verbeter.

              Enige DRIE geldige voorstelle.   

                    Verminder die krediettermyn tot die aanvaarbare norm van 30 dae.
                    Bied voordele aan debiteure wat binne 30 dae betaal.
                    Hef rente op rekeninge wat meer as 60 dae uitstaande is.
                    Stuur gereeld state en waarskuwingsbriewe uit aan nie-betalers.
                    Oorhandig diegene wat nie betaal nie aan skuldinvorderaars.
                    Moenie rekeninge as oninbaar afskryf voordat alles moontlik gedoen is om die
                     geld in te vorder nie.
                    Stel kredietlimiete in om te verhoed dat swak betalers verder op krediet koop.
                                                                                                        6

                                            50

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                            REKENINGKUNDE                                                        7

VRAAG 3                                                                                       (40 punte; 25 minute)
                           VERVAARDIGINGSONDERNEMINGS

3.1   3.1.1    Nota vir fabrieks-bokoste

               Indirekte grondstowwe                                                    49 606 
               Huuruitgawe          (7 500 x 12)                                        90 000 
               Water en elektrisiteit          (97 000 x 80%)                           77 600 
               Versekering                     5
                                     (42 000 x /7)                                      30 000 
                                                                                    Een deel korrek
               Indirekte arbeid          (114 600  + 19 500 )                       134 100 
               Diverse fabrieksuitgawes                                               44 694
                                                                               Kontroleer bewerking
               TOTALE FABRIEKS-BOKOSTE                                                426 000                 11

      3.1.2    Produksiekostestaat

               Direkte grondstofkoste                                               Een deel korrek

                               42 440  + 480 000  + 28 200  – 36 800             513 840 
               Direkte arbeidskoste (1 800 x 4) x R45                               Een deel korrek

                                        324 000  + 35 000  + 29 160              388 160 
                                                                               Kontroleer bewerking
               Primêre koste                                                         902 000 
                                                                                            (3.1.1)
               Fabrieks-bokoste                                                      426 000 
                                                                               Kontroleer bewerking
               Totale vervaardigingskoste                                         1 328 000                   13

3.2   3.2.1    Bereken die aantal eenhede wat die onderneming moet
               vervaardig om gelyk te breek.
                     652 500
            426 000 + 226 500         = 14 500 eenhede  (een deel korrek)
              (R110 – R65)
                     R45 
                                                                                                                5

      3.2.2    Lewer kommentaar oor of die eienaar tevrede behoort te wees
               of nie, deur te verwys na die vorige jaar se syfers, sowel as jou
               berekeninge in VRAAG 3.2.1.

      Ja/Nee 
      Geldige verduideliking met ŉ vergelyking  syfers aangehaal 
      Merk met antwoord van VRAAG 3.2 in gedagte.

         Besigheid produseer meer as gelykbreekpunt in albei jare. (syfers)
         Die aantal eenhede benodig om gelykbreekpunt te bereik, het aansienlik verhoog, in
          vergelyking met die aantal eenhede werklik vervaardig.
         Dit impliseer dat koste besig is om te verhoog. Mag nie noodwendig a.g.v. inflasie wees
          nie.
                                                                                                                4

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                         REKENINGKUNDE                                    (SEPTEMBER 2014)

3.3   3.3.1    Dink jy die regering behoort die invloei van tekstiele wat die
               land binnekom, te beperk? Verduidelik.
      Ja/Nee Geldige verduideliking 

      Ja: Gee plaaslike vervaardigers die geleentheid om uit te brei (lei tot groei in die ekonomie)
          Verminder mededinging met lande wat laer produksiekoste het.

      Nee: Vrye mededinging/mense moet die geleentheid kry om aankope te doen volgens hul
           keuse/inkomste.
                                                                                                         3

      3.3.2    Wat kan Fab Fabrics doen om die besigheid aan die gang te
               hou? Gee TWEE voorstelle.
      TWEE geldige voorstelle  

         Soek na goedkoper voorsieners van materiaal, sonder om kwaliteit in te boet.
         Koop in grootmaat om vir afslag te kwalifiseer.
         Probeer bokoste en/of vervoerkoste verminder.
         Verbreed jou teikenmark deur in buurdorpe te adverteer.
         Maak ander/nuwe produklyn met die afval-materiaalstukke.
                                                                                                         4

                                             40

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                         REKENINGKUNDE                                                              9

VRAAG 4                                                                                (70 punte; 40 minute)
                     MAATSKAPPYE – FINANSIЁLE STATE EN OUDITERING

4.1    Inkomstestaat van Thevarani Bpk. vir die jaar geëindig 28 Februarie 2014.

       Verkope                                             560 000 x 100/8          7 000 000 
       Koste van verkope                          Verkopebedrag x 100/140          (5 000 000) 
                                                              Bewerking /
       Bruto wins                                         40% van verkope           2 000 000 
       ANDER/BEDRYFSINKOMSTE                                                         55 000
       BRUTO INKOMSTE                                           Bewerking           2 055 000 
                                                                Bewerking
       BEDRYFSUITGAWES                               (2 055 000 – 560 000)         (1 495 000) 
       BEDRYFSWINS                                                                  560 000
       Rente inkomste                                                                  15 800 
       Netto wins voor rente-uitgawe                            Bewerking            575 800 
       Rente uitgawe                                                                 (33 000) 
                                                     Bewerking (380 000 +
       Netto wins voor inkomstebelasting             inkomstebelasting)              542 800 
       Inkomstebelasting                                                            (162 800) 
       NETTO-WINS NA BELASTING                                                      380 000                    13

4.2    4.2.1       Handels- en ander ontvangbare bedrae

           Debiteurekontrole                                                           63 000
           Voorsiening vir oninbare skuld (3% van debiteurekontrole)                  (1 890) 
           Netto handelsdebiteure                                                      61 110 
           Vooruitbetaalde uitgawes                          (Versekering)               3 920 
           Opgelope inkomste                               (Huur inkomste)               8 650 
           SAID (Inkomste belasting)              (170 000 – 162 800)                    7 200 
                                  Bewerking (Een deel van bg bedrae korrek)            80 880                  7

       4.2.2       Gewone aandelekapitaal

                                                                                      Een deel korrek
           400 000        Gewone aandele op 1 Maart 2013
                                                           (2 100 000 – 500 000)     1 600 000 
           100 000         Gewone aandele uitgereik (teen R5 elk)                      500 000 

           (25 000)      Gewone aandele teruggekoop                                (105 000) 
                           (teen gemiddelde prys van R4,20 )
           475 000        Gewone aandele op op 28/02/2014                           1 995 000                 9

Kopiereg voorbehou                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                              REKENINGKUNDE                                                 (SEPTEMBER 2014)

       4.2.3      Behoue inkomste

           Opening saldo                                                                      234 000
           Netto-wins na belasting                                                            380 000 
                                                                                            een deel korrek
           Terugkoop van aandele
                                                ( 25 000 x 0,55) or 118 750 – 105 000        (13 750) 
           Gewone aandele dividend                                                          (224 500) 

               Interim dividend                                                              120 000 
               Finale dividend                                     (475 000 x 0,22)          104 500 
           Sluitingsaldo                                 Bewerking (een deel korrek)          375 750                       8

4.3    BALANSSTAAT OP 28 FEBRUARIE 2014
       BATES
       NIE-BEDRYFSBATES                                                                  2 383 750 

          Vaste bates                                                                   2 258 000 
          Finansiële bates (Vaste Deposito)                                                125 750 
       BEDRYFSBATES                                                                         315 000 

          Voorraad                                                                         162 220 
          Handels- en ander ontvangbare bedrae                               (4.2.1)         80 880 
           Kontant en kontantekwivalente                    (190 650  – 118 750)           71 900 
       TOTALE BATES                                                                      2 698 750                     10

       EKWÏTEITE EN AANSPREEKLIKHEDE
       AANDEELHOUERSBELANG                                                               2 370 750 

          Gewone aandelekapitaal                                            (4.2.2)     1 995 000 
          Behoue inkomste                                                    (4.2.3)       375 750 
       NIE-BEDRYFSLASTE                                                                     153 000

          Lening: Sentry Bank                            (193 000 – 40 000 )             153 000 
       BEDRYFSLASTE                                                                         175 000 
                                                                                          Een deel korrek

          Handel en ander betaalbare bedrae (26 000+ 4 500                                 30 500 
          Aandeelhouers vir dividende                           (finale dividende)         104 500 
          Korttermyn deel van lening                                                         40 000 
       TOTALE EKWÏTEITE EN AANSPREEKLIHEDE                                               2 698 750                       23
       *Handels -en ander betaalbare bedrae kan die ander elemente kombineer onder bedryfslaste. Allokeer deelpunte toepaslik.

Kopiereg voorbehou                                                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                           REKENINGKUNDE                                              11

4.4    Die interne ouditeur waarsku die hoofuitvoerende beampte (HUB) dat
       dit probleme vir die besigheid kan veroorsaak as sy private onthaal-
       uitgawe by diverse uitgawes ingesluit word.

       4.4.1       Na watter AARP/IFRS-beginsel verwys die interne ouditeur as
                   kommer oor hierdie saak uitgespreek word?

        Sake/Besigheidsentiteit. 
       (Die eienaar en die besigheid is verskillende entiteite)

                                                                                                      2

       4.4.2       Noem TWEE gevolge vir die besigheid indien die HUB nie ag
                   slaan op die advies van die interne ouditeur nie.
                   (Noem TWEE punte.)

       Enige TWEE geldige gevolge  

           Die eksterne ouditeur sal die oudit verslag as “gekwalifiseerd” beskou.
           Die wins van die besigheid sal as te min verklaar word en aandeelhouers sal nie
            tevrede wees nie.
           Beleggers sal nie vertroue in die besigheid hê nie. (integriteit/deursigtigheid)
           Geloofwaardigheid van die HUB.
                                                                                                      4

4.5    By die algemene jaarvergadering het die direkteure voorgestel dat
       R250 000 spandeer word aan die opgradering van die sportgronde by
       drie plaaslike skole. Verduidelik waarom groot besighede sulke projekte
       aanpak. (Gee TWEE redes.)

       Enige TWEE geldige redes.  

           Korporatiewe sosiale verantwoordelikheid.
           Belegging in die gemeenskap om goedgesindheid te verbeter.
           Skep ŉ goeie/positiewe beeld van die maatskappy.
           Ploeg terug in die gemeenskap waaruit die wins gemaak word.
           Swart ekonomiese bemagtiging (BEE) punte vir ontwikkeling.
           Belasting aftrekbaar.

                                                                                                      4

                                            70

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                              REKENINGKUNDE                                               (SEPTEMBER 2014)

VRAAG 5                                                                                          (55 punte; 35 minute)
                KONTANTVLOEISTAAT EN VERTOLKING

5.1
        5.1.1        D         
        5.1.2        C         
        5.1.3        B         
        5.1.4        A                                                                                                 8

5.2    5.2.1 Braelyn Handelaars Bpk.
             Kontantvloeistaat vir die jaar geëindig op 30 April 2014.

                KONTANTVLOEI UIT
                BEDRYFSAKTIWITEITE
                                                                                             128 840
                Kontant voortgebring deur bedrywighede                                       613 940
                Rente betaal                                                                 (85 500)
                Dividende betaal                                                           (164 400)
                Inkomstebelasting betaal                                                   (235 200)
                KONTANTVLOEI UIT
                BELEGGINGSAKTIWITEITE                                    Bewerking           (425 240) 
                                                  Een deel in kolom hieronder korrek
                Vaste bates aangekoop                                                     Een deel korrek
                                 (2 776 020  + 83 720  – 2 304 500 )                      (555 240) 
                Belegging verval                                                          Een deel korrek
                                                            (280 000 – 150 000)                130 000 

                KONTANTVLOEI UIT
                FINANSIERINGSAKTIWITEITE                                 Bewerking             236 000 
                                                  Een deel in kolom hieronder korrek

                Opbrengs uit verkoop van aandele                                               336 000 
                Lening terugbetaal                                 mp vir hakie           Een deel korrek
                                                         (1 050 000 – 950 000)               (100 000) 

                NETTO VERANDERINGE IN KONTANT EN                                          Een deel korrek
                KONTANTEKWIVALENTE                                                             (60 400) 
                                Toets bewerking van bo na onder of van onder na bo

                Kontant en kontantekwivalente (beginsaldo)                                       42 600 
                     Kontant en kontantekwivalente (eindsaldo)                            Een deel korrek
                                                               (27 800 – 10 000)               (17 800)               15

                Waar bewerkings word as finale bedrag getoon, ken slegs bewerkingspunte toe.
                Om die metode-punte vir die finale bedrae te verdien, moet die invloei en uitvloei getoon word.
                (Hakies = uitvloei)

Kopiereg voorbehou                                                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                               REKENINGKUNDE                                                   13

       5.2.2 (a) Skuld/ekwiteitsverhouding

                    950 000  : 2055 100 

                     0,46 : 1 of 0,5 : 1  (een deel korrek)
                                             Toon verhouding as (x : 1)

                                                                                                               3

                   (b) Opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang

                            450 000.         x 100          = 24,4%  (een deel korrek)
                   ½ (2 055 100 + 1 633 500)                             moet as % getoon word
                              1 844 300 

                                                                                                               5

                   (c) Netto batewaarde per aandeel (NBWPA)

                   2 055 100  x 100 = 411 sent  (een deel korrek ; mag as R uitgedruk word)
                   500 000 
                   (420 000 + 80 000)

                                                                                                               4

       5.2.3 Lewer kommentaar oor die likiditeitsposisie van die besigheid.
             Verwys na die bedryfsverhouding en die vuurproefverhouding.
       TWEE geldige antwoorde  (ken slegs deel van punte toe indien bg verhoudings nie genoem
                                    word nie)

           Likiditeit is nie bevredigend nie.
           Die bedryfsverhouding het verswak van 1,6 : 1 tot 1,3 : 1 en die vuurproefverhouding
            het ook verswak van 0,7 : 1 tot 0,4 : 1. Die verskil in hierdie verhoudings is ŉ
            duidelike aanduiding dat die besigheid te veel voorraad aanhou.
           Die besigheid se positiewe banksaldo het verander na ŉ oortrokke banksaldo.
           Daar was ŉ uitvloei van kontant.                                                                   4

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                       REKENINGKUNDE                                   (SEPTEMBER 2014)

       5.2.4 Die besturende direkteur wil die lening met ŉ addisionele
             R300 000 verhoog om uitbreidings en verbeteringe aan geboue
             te finansier. Watter advies het jy vir haar? Haal toepaslike
             syfers en of finansiële aanwysers aan om jou mening te
             ondersteun.
       TWEE geldige antwoorde met verwysing na verhoudings en syfers.  

       Die skuld-/ekwïteitsverhouding het verbeter (lae risiko). Dit het afgeneem a.g.v. ŉ
       terugbetaling op die lening, asook ekstra aandele wat uitgereik is. (0,64:1 tot 0,5:1)
       Alhoewel die opbrengs op kapitaal aangewend aansienlik hoër is as die uitleenkoerse
       by banke, het dit tog ŉ afname getoon. Daar is egter steeds ŉ positiewe
       hefboomverhouding. (Dit was nie nodig om ŉ deel van die lening terug te betaal nie.)
       (23% en die bank se rentekoers is 9,5%)
       Dit is moontlik dat die uitbreidings en verbeteringe die beeld van die onderneming en die
       produktiwiteit kan verbeter – dus ŉ langtermyn projek.                                         4

       5.2.5 Die direkteure beplan om addisionele aandele teen R6,00 per
             aandeel in die nuwe jaar uit te reik. Sal voornemende
             beleggers graag aandele in hierdie besigheid wil koop?
             Verduidelik, deur gebruik te maak van relevante finansiële
             aanwysers.
       Ja / Nee 

       Verduideliking    syfers en/of finansiële aanwysers 
       Relevante aanwysers: Netto batewaarde per aandeel en markprys van aandele.

       Die netto batewaarde per aandeel toon ŉ klein verbetering vanaf die vorige jaar. Dit is
       egter steeds nie veel hoër as die gemiddelde prys per aandeel (R4,00) nie.
       Alhoewel die markwaarde van die aandele verhoog het, is dit steeds laag. Dit is ŉ
       duidelike aanduiding van beleggersvertroue (vraag en aanbod).
       Die prys waarteen aandele aangebied word, is veel hoër as die waarde van die aandele.          5

       5.2.6 Die bestaande aandeelhouers is tevrede met die opbrengs op
             hul belegging. Behoort hulle tevrede te wees? Lewer
             kommentaar op die opbrengs op aandeelhouersekwïteit,
             verdienste per aandeel (VPA) en dividend per aandeel (DPA).
       Ja 
       Meld die tendens in die verhoudinge/aanwysers.   
       Kommentaar op elkeen afsonderlik of ŉ gekombineerde insluitende kommentaar.   

       Die opbrengs op aandeelhouersekwiteit het verminder (verwys na 5.2.2(b)) vanaf 17,5%
       Die VPA het verbeter van 85 sent tot 101 sent.
       Die DPA het vermeerder van 65 sent tot 78 sent.

       Die hoë % opbrengs op aandeelhouersekwiteit mag misleidend wees, a.g.v. die vorige
       jaar se syfers.
       Dit is steeds beter as die rentekoerse op alternatiewe beleggings.
       Die verdienste per aandeel dui op ŉ daling in die wins. Die hoër dividend per aandeel is
       dalk ŉ slenter om aandeelhouers se belangstelling in die besigheid te behou.

       Nee opsie:
       Slegs indien kandidaat se interpretasie gebaseer is op ŉ verkeerde berekening van
       opbrengs op aandeelhouersekwiteit                                                              7

                                           55

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                                REKENINGKUNDE                                           15

VRAAG 6                                                                           (50 punte; 30 minute)
                         BEGROTING EN BESTUUR VAN VASTE BATES

6.1    6.1.1
                                 
                               59 040 + 288 000 = 347 040 (een deel korrek)
                   (a)     (328 000 x 18%) + (360 000 x 80%)

                                                                                                        5

                            12 400 x 85%  = 10 540 (een deel korrek)
                   (b)
                            Of 12 400 – 1 860
                                                                                                        2

                           (340 000  x 100/160 ) x 40%  = 85 000 (een deel korrek)
                   (c)          212 500 (2 punte)

                                                                                                        4

                   (d)     300 000  x (9,5% x 1/12 )  = 2 375 (een deel korrek)

                                                                                                        3

                           36 000 x 175 % = 63 000  (een deel korrek)
                   (e)
                           Of 36 000 + 27 000 = 63 000
                                                                                                        2

       6.1.2       Sunny (die eienaar) wil ŉ groter persentasie goedere op
                   krediet aankoop. Watter advies kan jy hom gee? (TWEE punte)

                   Enige TWEE geldige punte van advies.  

                        ŉ Goeie idee indien voordelige kredietterme onderhandel kan word en dit
                         die kontantvloei kan verbeter.
                        Oorweeg dit om verkope op te stoot deur meer op krediet te verkoop: dan is
                         dit ŉ rede om meer aan te koop.
                        Kontant ontvang uit kontantverkope is aansienlik minder as kontant
                         spandeer aan kontantaankope.

                                                                                                        4

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                                     REKENINGKUNDE                               (SEPTEMBER 2014)

6.2    VASTE BATES

       6.2.1
                 A     1 980 000 – 1 550 000 = 430 000 

                                                                                                    2

                       (Verwys na B)
                 B     720 000  – 250 000  = 470 000  (een deel korrek)
                                                                                                    3

                       (Verwys na B)
                 C     470 000  – 132 000  = 338 000  (een deel korrek)
                                                                                                    3

                                 588 000
                       (338 000  + 250 000 ) – 481 500  = 106 500 or (106 500) 
                 D                                                   (een deel korrek)

                                                                                                    4

                 E     176 000 – 96 200 = 79 800 

                                                                                                    2

                 F     96 200 – 54 150  – 20 050  = 22 000 of (22 000) 
                                                                   (een deel korrek)
                                                                                                    3

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                               REKENINGKUNDE                                           17

       6.2.2       Bereken die totale opgehoopte waardevermindering op die
                   verkoopte toerusting.

                              45 000              (antwoord van F hierbo)
                   (176 000  – 131 000 ) – 22 000                        = 23 000 

                   Of

                   79 800 + 20 050 – 76 850 = 23 000
                   (Die opgehoopte waardevermindering rekening)
                                                                                                        4

       6.2.3       Wanneer is die nuwe voertuig aangekoop? (Toon berekeninge)

                   Waardevermindering op B : 470 000 x 20% = 94 000 

                   D hierbo
                   (106 500 – 94 000) = 12 500 

                   (250 000 x 20% x y/12 )  = 12 500         y = 3 maande 

                   Daarom aangekoop op 31 Maart 2014 of 1 April 2014 

                                                                                                        7

       6.2.4       Gee ŉ goeie rede waarom die besigheid ŉ deel van hul vaste
                   eiendom sal verkoop.

                   Enige redelike antwoord 

                       Die besigheid mag dalk kontantvloeiprobleme ondervind.
                       Dalk ŉ goeie aanbod ontvang. (groot wins met verkoop van bate)
                       Eiendom wat dalk nie produktief gebruik word nie.
                       Hulle wil dalk van onbenutte eiendom ontslae raak, met die oog daarop om
                        binnekort na ŉ beter perseel te skuif.
                                                                                                        2

                                                   50

                                                                                         TOTAAL:       300

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2020 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2020-english/b6d54b19-200a-4cbf-aaad-8df18fd74e19) — Accounting · Memo · 2020 · Eng
- [ACCOUNTING MEMO SEPT2019 Eng .pdf R](https://www.hlayiso.com/library/accounting-memo-sept2019-eng-pdf-r/b90affb8-0fb1-47cc-97c0-27038c79927e) — Accounting · Memo · 2019 · Eng
- [ACCOUNTING GR12 MEMO SEPT2018 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-memo-sept2018-english/5bfe8f07-1121-4aad-8146-327c580e81de) — Accounting · Memo · 2018 · Eng
- [ACCN GR12 SEPT2015 AFR MARKING GUIDELINE](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr12-sept2015-afr-marking-guideline/8648ed76-8598-4c22-b4be-c4b8b2fef4ab) — Accounting · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
