# Accounting Grade 12 NSC November 2012 Addendum (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting addendum from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 20 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-nov-2012-answer-book-afr/0abb5459-caf9-4490-ba0b-c1eb78e1b46a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Addendum
- Year: 2012
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 NSC November 2012 Addendum (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-nov-2012-answer-book-afr/0abb5459-caf9-4490-ba0b-c1eb78e1b46a)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Addendum, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 SENTRUMNOMMER

                                 EKSAMENNOMMER

                 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                               REKENINGKUNDE

                                     GRAAD 12

                               NOVEMBER 2012

                     SPESIALE ANTWOORDEBOEK

       VRAAG                 PUNTE               PARAAF               MOD.

           1

           2

           3

           4

           5

           6

       TOTAAL

                      Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                2                        DBE/November 2012
                                    NSS – Antwoordeboek

VRAAG 1

1.1      Dui aan of die stellings WAAR of ONWAAR is.

          1.1.1
          1.1.2
          1.1.3
          1.1.4
          1.1.5
                                                                                             10

1.2      1.2.1       Bereken die totale waarde van die beginvoorraad (A).

                                                                                             3

         1.2.2       Bereken die waarde van die teëls ontvang op 25 April 2012 (B).

                                                                                             4

         1.2.3       Bereken die waarde van die eindvoorraad deur die geweegde-
                     gemiddelde-metode te gebruik.

                                                                                             6

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               3                          DBE/November 2012
                                   NSS – Antwoordeboek

1.3      1.3.1       Bereken die bedrag verskuldig aan SAID vir BTW.

                                                                                              9

         1.3.2       Amy het nog nie die BTW-opgawe ingedien nie. John Smith is
                     die interne ouditeur. Hy het 'n GR- ('CA') kwalifikasie. Hy het
                     opgemerk dat 'n faktuur vir aankope by KZN Groothandelaars vir
                     R200 000 deur Amy geteken is en deur die boekhouer opgeteken
                     is. Na 'n ondersoek ontdek hy dat KZN Groothandelaars nie
                     bestaan nie.
                     Wat behoort John Smith hieromtrent te doen? Verduidelik.

                                                                                              3

                                        TOTALE
                                        PUNTE

                                            35

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                4                        DBE/November 2012
                                    NSS – Antwoordeboek

VRAAG 2

2.1      Voltooi die volgende sinne in jou eie woorde:

         Dit is belangrik om elke maand 'n Bankversoeningstaat op te stel omdat

         Dit is belangrik om elke maand 'n Debiteure-ouderdomsontleding op te
         stel omdat

                                                                                             4

2.2      2.2.1       Watter AARP-beginsel sal die boekhouer deur die afskryf van die
                     bedrag van R40 000 toepas? Verduidelik hierdie beginsel
                     kortliks.

                                                                                             3
                     Die boekhouer wil 'n soortgelyke probleem in die toekoms
                     vermy. Gee TWEE oplossings om interne beheer in hierdie opsig
                     te verbeter.

                                                                                             4

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                    5                        DBE/November 2012
                                        NSS – Antwoordeboek

         2.2.2           BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 MEI 2012

                                                                                                  13

2.3                     Identifisering van TWEE               Interne beheer maatreël
                        verskillende probleme, met bewyse     om elke probleem reg te
                        uit die vraag                         stel

           Probleem 1

           Probleem 2

                                                                                                  6

                                             TOTALE
                                             PUNTE

                                                 30

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              6                    DBE/November 2012
                                  NSS – Antwoordeboek

VRAAG 3

3.1      3.1.1       CAPE SJOKOLADE – NOTA TOT DIE PRODUKSIEKOSTESTAAT
                     VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 JUNIE 2012
                     FABRIEKSBOKOSTE

                     Totale fabrieksbokoste
                                                                                       20

         3.1.2       CAPE SJOKOLADE – PRODUKSIEKOSTESTAAT
                     VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 JUNIE 2012

                     Primêre koste

                     Totale koste van produksie
                     Goedere-in-bewerking op 1 Julie 2011                35 000

                     Goedere-in-bewerking op 30 Junie 2012

                     Koste van produksie op voltooide goedere        1 212 000
                                                                                       16

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                 7                     DBE/November 2012
                                     NSS – Antwoordeboek

3.2      3.2.1
                                                 KOMBERSE         HANDDOEKE
                      Watter produksie-
                      koste het die
                      grootste probleem
                      veroorsaak?

                      Verduideliking en
                      syfers om jou mening
                      te staaf

                      Moontlike oplossing
                      vir Benny

                                                                                           6

         3.2.2       Benny weet nie hoe om die gelykbreekpunt te bereken nie. Gee
                     die bewerkings om te bewys dat die 2012-gelykbreekpunt van
                     12 298 eenhede vir komberse eintlik korrek is.

                                                                                           4

         3.2.3       Verwys na die aantal komberse in 2012 geproduseer en verkoop,
                     en die gelykbreekpunt vir komberse. Verduidelik waarom hierdie
                     syfers vir Benny kommerwekkend behoort te wees. Haal syfers
                     aan om jou antwoord te staaf.

                                                                                           4

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               8                         DBE/November 2012
                                   NSS – Antwoordeboek

         3.2.4       Watter produk behoort Benny met R15,00 te verhoog?

                     Verduidelik en haal syfers aan om jou antwoord te staaf.

                     In hierdie geval, skat hoeveel ekstra netto wins hy volgende jaar
                     kan verdien as aangeneem word dat sy produksie- en
                     verkoopsvlak onveranderd sal bly. Gee 'n berekening om jou
                     antwoord te staaf.

                                                                                             5

                                         TOTALE
                                         PUNTE

                                            55

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                         9            DBE/November 2012
                             NSS – Antwoordeboek

        HOU HIERDIE BLADSY
             BLANKO

Kopiereg voorbehou                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               10                             DBE/November 2012
                                    NSS – Antwoordeboek

VRAAG 4

4.1      Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by die term in KOLOM A pas. Skryf
         slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (4.1.1–4.1.4) neer.

          4.1.1
          4.1.2
          4.1.3
          4.1.4
                                                                                                        8

4.2      MASTER BEPERK

         4.2.1        NOTAS TOT DIE BALANSSTAAT OP 30 JUNIE 2012

           VASTE/TASBARE BATES              GROND EN          TOERUSTING           VOERTUIE
                                             GEBOUE
         Drawaarde – 1 Julie 2011              R 930 000          R 220 000        R 519 200
         Kosprys                                 930 000            561 000           814 000
         Opgehoopte
         waardevermindering
                                                          0        (341 000)         (294 800)

         Bewegings

         Toevoegings teen kosprys          *                  *                              0
         Verkope teen drawaarde                           0               0 *
         Waardevermindering                               0 *                         (98 890)

         Drawaarde – 30 Junie 2012              1 580 000 *                    *
         Kosprys                                1 580 000           616 000 *
         Opgehoopte
         waardevermindering
                                                          0 *                  *
                                                                                                    17

         4.2.2        Bereken die Behoue Inkomste op 30 Junie 2012. (Jy mag 'n
                      Verdelingsrekening opstel indien jy dit verkies.)

                                                                                                    7

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                            11                 DBE/November 2012
                                 NSS – Antwoordeboek

4.2.3        MASTER BEPERK – BALANSSTAAT OP 30 JUNIE 2012

BATES
Niebedryfsbates
        Vaste/Tasbare bates

Bedryfsbates
         Voorrade

TOTALE BATES

EKWITEIT EN LASTE
Gewone aandeelhouersekwiteit
        Gewone aandelekapitaal
        Behoue inkomste

Niebedryfslaste

Bedryfslaste

TOTALE EKWITEIT EN LASTE

                                                                    38
                                      TOTALE
                                      PUNTE

                                          70

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               12                        DBE/November 2012
                                    NSS – Antwoordeboek

VRAAG 5

5.1      Skryf die ontbrekende woorde neer.

          5.1.1

          5.1.2

          5.1.3

          5.1.4

          5.1.5
                                                                                                10

5.2      5.2.1       Bereken die vuurproefverhouding.

                                                                                                4

         5.2.2       Bereken die verdienste per aandeel (in sent).

                                                                                                4

         5.2.3       Bereken die netto batewaarde per aandeel (in sent).

                                                                                                3

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               13                         DBE/November 2012
                                    NSS – Antwoordeboek

         5.2.4       Bereken die persentasie opbrengs op gemiddelde aandeel-
                     houersekwiteit.

                                                                                              5

         5.2.5       Bereken die syfers wat in die Kontantvloeistaat sal verskyn vir:
                     Terugbetaling van lenings

                                                                                              2

                     Opbrengs uit die uitreik van gewone aandele

                                                                                              4

                     Vaste bates aangekoop (Let wel dat vaste bates met 'n boek-
                     waarde van R105 000 teen drawaarde verkoop is.)

                                                                                              5

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               14                         DBE/November 2012
                                    NSS – Antwoordeboek

5.3      5.3.1       James is van mening dat Pomi Bpk. sy bedryfskapitaal meer
                     effektief hanteer en in 'n beter likiditeitsposisie as Kwela Bpk.
                     is. Verduidelik en haal DRIE finansiële aanwysers aan om sy
                     mening te staaf.

                                                                                              9

         5.3.2       Watter maatskappy maak meer gebruik van lenings? Haal 'n
                     finansiële aanwyser aan vir elke maatskappy.

                     Verduidelik of dit 'n goeie idee was of nie vir daardie
                     maatskappy om van lenings gebruik te maak. Haal EEN
                     finansiële aanwyser aan.

                                                                                              6

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              15                        DBE/November 2012
                                   NSS – Antwoordeboek

         5.3.3       Kwela Bpk. het 'n beter persentasie opbrengs, verdienste en
                     dividende as Pomi Bpk. Verduidelik en haal DRIE finansiële
                     aanwysers vir elke maatskappy aan.

                                                                                            9

         5.3.4       Verduidelik waarom die bestaande aandeelhouers van Kwela
                     Bpk. gelukkig met die huidige markwaarde van hulle aandele is.
                     Haal 'n finansiële aanwyser/syfers aan om jou antwoord te
                     staaf.

                     Verduidelik waarom die bestaande aandeelhouers van Pomi
                     Bpk. baie teleurgesteld met die huidige markwaarde van hulle
                     aandele is. Haal 'n finansiële aanwyser/syfers aan om jou
                     antwoord te staaf.

                                                                                            4

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                           16                       DBE/November 2012
                                NSS – Antwoordeboek

5.4      Hoe sal hierdie ouditverslae James se besluit oor in watter maatskappy
         hy aandele moet koop, beïnvloed?

         Verduideliking oor die ouditverslag van Kwela Bpk.

         Verduideliking oor die ouditverslag van Pomi Bpk.

                                                                                        5

                                     TOTALE
                                     PUNTE

                                         70

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                        17            DBE/November 2012
                             NSS – Antwoordeboek

        HOU HIERDIE BLADSY
             BLANKO

Kopiereg voorbehou                                   Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                           18                        DBE/November 2012
                                NSS – Antwoordeboek

VRAAG 6

6.1      Verduidelik waarom dit belangrik is dat Jim 'n Geprojekteerde
         Inkomstestaat voorberei.

                                                                                         2

6.2      Bereken die persentasie styging in verkope wat hy in Desember verwag.

         Verduidelik waarom hy vir hierdie styging begroot het.

                                                                                         4

6.3      Bereken die winsopslagpersentasie wat hy werklik in Oktober behaal
         het.

         Verduidelik of dit 'n goeie idee was om die winsopslag-persentasie van
         die oorspronklike teiken te verander, of nie.

                                                                                         6

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                          19                       DBE/November 2012
                               NSS – Antwoordeboek

6.4      Bereken die volgende bedrae in die Geprojekteerde Inkomstestaat:

                                    BEWERKING           ANTWOORD

          Huurinkomste vir
          November 2012

          Advertensies vir
          Desember 2012

          Rente-uitgawe vir
          November 2012
                                                                                        10

6.5      Verwys na die werklike en begrote bedrae vir Oktober 2012.
         Identifiseer die DRIE oorhoofse uitgawes wat swak deur Jim beheer is.
         Haal syfers aan om jou antwoord te staaf.

                                                                                        6
         Watter advies sal jy vir Jim gee om sy interne beheer oor oorhoofse
         uitgawes te verbeter? Verduidelik.

                                                                                        2

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                           20                        DBE/November 2012
                                NSS – Antwoordeboek

6.6      Jim is van mening dat hy finansieel kan baat indien hy Samuel se
         aanbod aanvaar. Noem DRIE punte wat 'n positiewe invloed op sy
         Geprojekteerde Inkomstestaat vir Januarie 2013 kan hê indien hy die
         aanbod aanvaar. Gee syfers of inligting uit die vraag om jou antwoord te
         staaf.

         Punt 1:

         Punt 2:

         Punt 3:

                                                                                      6

6.7      Jim is ook bewus van die feit dat daar negatiewe punte is indien hy die
         aanbod sou aanvaar. Noem TWEE punte wat Jim in aanmerking moet
         neem voordat hy die besluit neem om die eiendom te verkoop.
         Verduidelik.

         Punt 1:

         Punt 2:

                                                                                      4

                                      TOTALE
                                      PUNTE

                                         40

                                                                       TOTAAL:        300

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Accounting Nov 2012 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-nov-2012-eng/4fd5fa45-b9ef-4f7b-b498-e73cd6c83818) — Accounting · QP · 2012 · Eng
- [Accounting Nov 2012 Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-nov-2012-afr/f418063e-28c8-4ade-8ef3-fbb294edf85f) — Accounting · QP · 2012 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2023 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2023-answer-book-eng/aaeb9a41-12fe-49c2-9ba7-37693926cbd5) — Accounting · Addendum · 2023 · Eng
- [Accounting P1 Nov 2021 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2021-answer-book-afr/4f3e9f53-936c-4ad6-b22c-aebca5401cfe) — Accounting · Addendum · 2021 · Afr
- [Accounting P1 NSC Nov 2020 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nsc-nov-2020-answer-book-afr-2/f42d3e7f-93f7-42d0-9ab9-a62420582442) — Accounting · Addendum · 2020 · Afr
- [Accounting P2 NSC Nov 2020 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nsc-nov-2020-answer-book-afr-2/4cac0f65-ae9d-4da2-b413-d8c18d44450a) — Accounting · Addendum · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
