# Accounting Grade 12 NSC November 2013 Addendum (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting addendum from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 18 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-nov-2013-answer-book-afr/3c887d1c-de50-44fa-abf2-b8cbe2afbf48
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Addendum
- Year: 2013
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 NSC November 2013 Addendum (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-nov-2013-answer-book-afr/3c887d1c-de50-44fa-abf2-b8cbe2afbf48)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Addendum, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 SENTRUMNOMMER

                                 EKSAMENNOMMER

                 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                               REKENINGKUNDE

                                    GRAAD 12

                               NOVEMBER 2013

                      SPESIALE ANTWOORDEBOEK

         VRAAG                 PUNTE              PARAAF              MOD.

             1

             2

             3

             4

             5

             6

         TOTAAL

                      Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              2                    DBE/November 2013
                                  NSS – Antwoordeboek

VRAAG 1

1.1    BEGRIPPE

       Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word.
       Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.3) neer.

       1.1.1

       1.1.2

       1.1.3
                                                                                  6

1.2    MAATSKAPPYTRANSAKSIES

       Gebruik die tabel wat verskaf word om die volgende vir elke
       transaksie te toon:

       •      Rekening gedebiteer en rekening gekrediteer in die Algemene
              Grootboek
       •      Effek op die rekeningkundige vergelyking

       Die banksaldo is te alle tye gunstig.

                 REKENING       REKENING
        NR.                                BEDRAG           B   E        L
                GEDEBITEER     GEKREDITEER
                Direkteurs-
        bv.                    Bank               145 000   –   –        0
                vergoeding

       1.2.1                                       37 400

       1.2.2                                      180 000

       1.2.3                                       55 000
                                                                                 12

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                  3             DBE/November 2013
                                      NSS – Antwoordeboek

1.3    DEBITEUREVERSOENING

       1.3.1 REGSTELLINGS AAN DIE DEBITEUREKONTROLEREKENING
                Huidige Debiteurekontrolerekening-saldo     20 100
                                       A.
                                       B.
                                       C.
                                       D.
                                       E.
                Korrekte Debiteurekontrolerekening-saldo                     7

       1.3.2    DEBITEURELYS OP 30 SEPTEMBER 2013
                T Stoffels   (3 800
                E Khune      (7 400
                S Mashele    (–1 900
                M Devnarain (10 600
                Korrekte totaal van Debiteurelys                            10

                                        TOTALE
                                        PUNTE

                                            35

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                4                DBE/November 2013
                                    NSS – Antwoordeboek

VRAAG 2
2.1     Kies 'n kostekategorie uit KOLOM B wat by 'n beskrywing in
        KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer
        (2.1.1–2.1.4) neer.

        2.1.1
        2.1.2
        2.1.3
        2.1.4                                                                 8

2.2     2.2.1    PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG
                 31 AUGUSTUS 2013

                 Direktemateriaalkoste
                 Direkte-arbeidskoste                        985 600
                 PRIMÊRE KOSTE
                 Fabrieksbokoste                              94 980
                 TOTALE VERVAARDIGINGSKOSTE
                 Goedere-in-bewerking (1 September 2012)      12 420

                 Goedere-in-bewerking (31 Augustus 2013)
                 KOSTE VAN PRODUKSIE VAN
                 KLAARPRODUKTE                                                8

                 FABRIEKSBOKOSTE
                 Indirekte materiaal                            7 360
                 Indirekte arbeid                             22 230
                 Waardevermindering van fabrieksaanleg          8 630
                 Huuruitgawe
                 Water en elektrisiteit
                 Diverse uitgawes
                                                              94 980          5

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                             5                            DBE/November 2013
                                 NSS – Antwoordeboek

        2.2.2   Die interne ouditeur is nie      tevrede   met   die     direkte-
                arbeidskoste vir die jaar nie.
                Verduidelik die probleem met betrekking tot die direkte-
                arbeidskoste en haal syfers aan om jou verduideliking te
                ondersteun.

                                                                                       3

                Gee TWEE moontlike oplossings vir hierdie probleem.

                                        Oplossing 1

                                        Oplossing 2

                                                                                       4

2.3     2.3.1   Bereken die getal eenhede wat Sally moes vervaardig om in
                2013 gelyk te breek.

                                                                                       4

        2.3.2   Lewer kommentaar op die getal sakke wat sy vervaardig. Haal
                syfers of finansiële aanwysers aan om jou antwoord te staaf.
                Verwys na die berekening van die gelykbreekpunt in jou
                antwoord.

                                                                                       3

                                   TOTALE
                                   PUNTE

                                      35

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                            6                      DBE/November 2013
                                NSS – Antwoordeboek

VRAAG 3

3.1   Gee EEN woord/term vir elk van die beskrywings deur 'n woord/term uit
      die lys te kies. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommer
      (3.1.1–3.1.4) neer.

       3.1.1

       3.1.2

       3.1.3

       3.1.4
                                                                                  8

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                7                  DBE/November 2013
                                    NSS – Antwoordeboek

3.2     SELATI BEPERK

        3.2.1        INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 JUNIE 2013

        Verkope
        Koste van verkope                                             (8 200 000)
        Bruto wins
        Ander inkomste

        Bruto bedryfswins
        Bedryfsuitgawes                                               (3 348 420)
        Salarisse en lone
        Direkteursvergoeding
        Ouditeursfooie
        Werkgewersbydrae (Pensioen en WVF)

        Bedryfswins

        Wins voor rente-uitgawe

        Netto wins voor belasting

        Netto wins na belasting                                           588 000

                                                                                54
Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                 8               DBE/November 2013
                                     NSS – Antwoordeboek

         3.2.2
                     NOTA VIR BEHOUE INKOMSTE
                     Saldo aan die begin van die jaar          735 000
                     Netto wins na belasting

                     Saldo aan die einde van die jaar
                                                                               7

3.3      OUDITEURSVERSLAG

         As 'n aandeelhouer, hoekom sou jy oor hierdie ouditeursverslag
         bekommerd wees? Verduidelik. Noem DRIE punte.

          Punt 1

          Punt 2

          Punt 3

                                                                              6

                                       TOTALE
                                       PUNTE

                                          75

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                 9                    DBE/November 2013
                                     NSS – Antwoordeboek

VRAAG 4
4.1     Verwys na Inligting 8 met betrekking tot die spesiale programme wat
        saam met die finansiële state in die jaarverslag gepubliseer word.

        4.1.1     Hoofvoordeel van die misdaadvoorkomingsprogram vir die
                  maatskappy:

                  Hoofvoordeel van die maatskappy se opleidingsprogram:

                                                                                   4

        4.1.2     Behalwe die punte hierbo genoem, hoekom sal die direkteure
                  die programme in die jaarverslag wil noem? Verduidelik.

                                                                                   2

4.2     KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2013

        KONTANTGEVOLGE VAN BEDRYFSAKTIWITEITE
                Kontant gegenereer uit bedryfsaktiwiteite
                Rente betaal                                     (168 000)
                Inkomstebelasting betaal                     A
                Dividende betaal                             B

        KONTANTGEVOLGE VAN BELEGGINGSAKTIWITEITE                 (314 000)
                Vaste bates aangekoop                            (400 000)
                Opbrengs uit verkoop van vaste bates                86 000

        KONTANTGEVOLGE VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE
                Opbrengste van aandele uitgereik             C
                Toename/Afname in lenings                    D

        Netto verandering in kontant en kontantekwivalente   E
        Kontant en kontantekwivalente (1 Maart 2012)         F
        Kontant en kontantekwivalente (28 Februarie 2013)           78 000        15

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                            10                    DBE/November 2013
                                 NSS – Antwoordeboek

4.3     Bereken die volgende finansiële aanwysers vir die finansiële jaar
        geëindig 28 Februarie 2013:

        4.3.1 Persentasie netto wins na belasting op verkope

                                                                                3

        4.3.2 Verdienste per aandeel

                                                                                3

        4.3.3 Skuld-ekwiteit-verhouding

                                                                                3

        4.3.4 Opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB)

                                                                                5

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                            11                       DBE/November 2013
                                 NSS – Antwoordeboek

4.4     Die direkteure is van mening dat die bedryfsdoeltreffendheid van die
        maatskappy verbeter het. Haal aan en verduidelik TWEE finansiële
        aanwysers (met syfers) om hulle mening te staaf.

                                                                                   4

4.5     Die aandeelhouers is gelukkig met hulle opbrengs, verdienste en
        dividende. Haal DRIE finansiële aanwysers (met syfers) aan en
        verduidelik dit om hulle mening te staaf.
        Kommentaar op opbrengs op aandeelhouersbelang:

        Kommentaar op verdienste:

        Kommentaar op dividende:

                                                                                   6

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                            12                       DBE/November 2013
                                 NSS – Antwoordeboek

4.6     Nuwe aandele is aan die begin van die finansiële jaar teen R9,00 elk
        uitgereik. As 'n bestaande aandeelhouer, sou jy tevrede wees met hierdie
        uitreikprys?
        Ja/Nee:

        Haal TWEE finansiële aanwysers (met syfers) aan om jou mening te
        verduidelik:

                                                                                          5

4.7     'n Groot leningterugbetaling is gedoen. Lewer kommentaar daarop of dit
        'n goeie idee was of nie. Haal TWEE finansiële aanwysers (met syfers)
        aan om jou kommentaar te staaf.

                                                                                          4

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                13                         DBE/November 2013
                                     NSS – Antwoordeboek

4.8     Behalwe die dividende en die lening, watter ander groot besluite deur
        die direkteure word in die Kontantvloeistaat gereflekteer? Noem TWEE
        groot besluite en haal die betrokke syfers aan. Verduidelik ook hoe
        ELK van hierdie besluite in die toekoms tot voordeel van die
        maatskappy kan wees.

                Besluit 1 (met syfers)          Verduideliking van voordeel vir
                                                         maatskappy

                Besluit 2 (met syfers)          Verduideliking van voordeel vir
                                                         maatskappy

                                                                                         6

                                         TOTALE
                                         PUNTE

                                           60

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                            14                         DBE/November 2013
                                 NSS – Antwoordeboek

VRAAG 5
5.1   Voltooi die volgende sinne deur die ontbrekende woord(e) in te vul.
      Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommer (5.1.1–5.1.3) neer.

      5.1.1 Die hoofdoel met die opstel van die Kontantbegroting is ...

                                                                                           2

      5.1.2 EEN item in die Kontantbegroting wat nie in 'n Geprojekteerde
            Inkomstestaat sal verskyn nie, is ...

                                                                                           2

      5.1.3 EEN item wat in 'n Geprojekteerde Inkomstestaat, maar nie in 'n
            Kontantbegroting sal verskyn nie, is ...

                                                                                           2

5.2   Bereken die ontbrekende syfers in die Debiteure-invorderingskedule en
      die Kontantbegroting aangedui deur A tot H:

                              BEREKENING                    ANTWOORD

                A

                B

                C

                D

                E

                F

                G

                H
                                                                                        22

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                            15                        DBE/November 2013
                                 NSS – Antwoordeboek

5.3   Verduidelik wat jy aan die einde van November aan Peter sal sê oor elk van
      die volgende items, en gee EEN punt van advies in ELKE geval:

                              VERDUIDELIKING                    ADVIES

       Telefoon

       Diverse uitgawes

       Huurinkomste

                                                                                          6

5.4   Om verkope en die getal kliënte te verhoog, is Peter van plan om te
      adverteer dat die kredietperk vir al sy kredietkliënte tot R35 000 verhoog
      sal word en dat nuwe kliënte welkom is om gedurende April rekeninge oop
      te maak.

      Gee DRIE punte van advies aan Peter in hierdie verband.

       Punt 1

       Punt 2

       Punt 3

                                                                                          6

                                   TOTALE
                                   PUNTE

                                      40

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                16                      DBE/November 2013
                                     NSS – Antwoordeboek

VRAAG 6

6.1     VASTE BATES

        6.1.1        Bereken die ontbrekende syfers aangedui deur A, B en C in die
                     Vastebatenota:

                                    BEREKENING                ANTWOORD
                      A

                      B

                      C
                                                                                           9

        6.1.2              GROOTBOEK VAN ULWAZI BPK.
                              BATEVERKOPEREKENING

                                                                                         11

        6.1.3        Jy is die interne ouditeur. Noem TWEE bekommernisse wat jy
                     in verband met die vaste bates teenoor die direksie sal
                     uitspreek. Verduidelik in ELKE geval waarom jy bekommerd
                     is.

                            BEKOMMERNIS                       REDE

                                                                                       4

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                  17                  DBE/November 2013
                                       NSS – Antwoordeboek

6.2      6.2.1       Waarde van die eindvoorraad volgens die EIEU-metode op
                     31 Julie 2013

                                                                                           7

         6.2.2       Berekening van winsopslagpersentasie (%) behaal op kosprys

                     Berekening van voorraadhoudingstydperk (gebruik gemiddelde
                     voorraad in jou berekening)

                                                                                           8

         6.2.3       Die besigheid mik na 'n 30%-winsopslag op kosprys. As die
                     interne ouditeur, wat sou jy ondersoek? Verduidelik. Noem
                     TWEE punte.

                                                                                           4

         6.2.4       Die voorraadhoudingstydperk was 30 dae vir 2012. Behoort
                     Mohammed tevrede te wees met die voorraadhoudingstydperk
                     vir 2013? Verduidelik.

                     Ja/Nee:

                     Verduideliking:

                                                                                           3

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                             18                       DBE/November 2013
                                  NSS – Antwoordeboek

6.3      Identifiseer EEN probleem met betrekking tot elke winkel, deur syfers
         aan te haal by die identifisering van elke probleem. In ELKE geval, gee
         vir Sizwe raad oor hoe om die probleem op te los.

         WINKEL 1: THANDEKA
         Probleem
         geïdentifiseer
         (met syfers)

         Raad

         WINKEL 2: DLUDLU
         Probleem
         geïdentifiseer
         (met syfers)

         Raad

         WINKEL 3: SIPHO
         Probleem
         geïdentifiseer
         (met syfers)

         Raad

                                                                                     9

                                    TOTALE
                                    PUNTE

                                       55

                                                                     TOTAAL:       300

Copyright reserved

## Related documents

- [Accounting P1 Nov 2023 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2023-answer-book-eng/aaeb9a41-12fe-49c2-9ba7-37693926cbd5) — Accounting · Addendum · 2023 · Eng
- [Accounting P1 Nov 2021 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2021-answer-book-afr/4f3e9f53-936c-4ad6-b22c-aebca5401cfe) — Accounting · Addendum · 2021 · Afr
- [Accounting P1 NSC Nov 2020 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nsc-nov-2020-answer-book-afr-2/f42d3e7f-93f7-42d0-9ab9-a62420582442) — Accounting · Addendum · 2020 · Afr
- [Accounting P2 NSC Nov 2020 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nsc-nov-2020-answer-book-afr-2/4cac0f65-ae9d-4da2-b413-d8c18d44450a) — Accounting · Addendum · 2020 · Afr
- [Accounting Nov 2017 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-nov-2017-answer-book-afr/577edd99-2c35-47d2-a46e-d92c45148ccb) — Accounting · Addendum · 2017 · Afr
- [Accounting Nov 2015 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-nov-2015-answer-book-eng/f3ace8a3-f0d8-4096-913e-36c72d4e4a3b) — Accounting · Addendum · 2015 · Eng

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
