# Accounting Grade 12 NSC November 2015 Addendum (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting addendum from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-nov-2015-answer-book-afr/548954ad-505e-4ef8-9916-50da52a0fb4f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Addendum
- Year: 2015
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 NSC November 2015 Addendum (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-nov-2015-answer-book-afr/548954ad-505e-4ef8-9916-50da52a0fb4f)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC November Exam · 2015. Addendum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 SENTRUMNOMMER

                                 EKSAMENNOMMER

                 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                               REKENINGKUNDE

                                     GRAAD 12

                               NOVEMBER 2015

                     SPESIALE ANTWOORDEBOEK

       VRAAG                  PUNT               PARAAF               MOD.
           1
           2
           3
           4
           5
           6
       TOTAAL

                      Hierdie antwoordeboek bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde                             2                       DBE/November 2015
                                  NSS – Antwoordeboek

VRAAG 1
1.1     BANKVERSOENING EN INTERNE BEHEER

1.1.1   Bereken die korrekte banksaldo op 30 Junie 2015.
          Kontantontvangstejoernaal               Kontantbetalingsjoernaal
                (slegs syfers)                         (slegs syfers)
                    87 220                                 74 860

        Banksaldo op 30 Junie 2015:

                                                                                     13

1.1.2   Bankversoeningstaat op 30 Junie 2015

                                                                                          8

1.1.3   Verwys na Inligting E. Identifiseer TWEE verskillende probleme met
        bewyse. Gee raad vir ELKE probleem.
            PROBLEEM MET BEWYSE                          RAAD

                                                                                          6

 Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              3                      DBE/November 2015
                                  NSS – Antwoordeboek

1.2   DEBITEURE-OUDERDOMSONTLEDING

       1.2.1    As die interne ouditeur, watter kommer sal jy oor Susan se
                posbeskrywing hê? Verduidelik.

                                                                                          2

       1.2.2    Identifiseer TWEE debiteure wat hulle kredietlimiete kan laat
                verhoog.

                                                                                          2

       1.2.3    Verduidelik DRIE verskillende probleme soos aangegee in die
                Debiteure-ouderdomsontleding. Gee bewyse.

                                  Verduideliking van probleem met bewyse

                     Probleem 1

                     Probleem 2

                     Probleem 3
                                                                                          9

                                   TOTALE PUNTE

                                         40

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                            4                      DBE/November 2015
                                NSS – Antwoordeboek

VRAAG 2

2.1    VOORRAADWAARDASIE

2.1.1 Verduidelik die verskil tussen die deurlopende voorraadstelsel en die
      periodieke voorraadstelsel.

                                                                                  2

2.1.2 Bereken die waarde van die voorraad voorhande op 28 Februarie 2015
      deur die geweegdegemiddelde-metode te gebruik.

                                                                                  9

2.1.3 Bereken hoe lank (in dae) dit sal neem om die eindvoorraad van
      650 baadjies te verkoop. Gebruik die eindvoorraad in jou berekening.

                                                                                  5

2.1.4 Bereken die waarde van die eindvoorraad deur die EIEU-metode te
      gebruik.

                                                                                  6

       Gee EEN rede ten gunste van 'n verandering na die EIEU-metode.

       Gee EEN rede teen 'n verandering na die EIEU-metode.

                                                                                  4

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                             5                       DBE/November 2015
                                 NSS – Antwoordeboek

2.2    INTERNE BEHEER

2.2.1 Bereken die getal hemde wat gesteel is.

       Gee TWEE punte van advies.

                                                                                    9

2.2.2 Produk               Kommentaar op die       Verduideliking van hoe dit
                        voorraadhoudingstydperk    die onderneming sal raak
                              en gee syfers

       Baadjies

       Hemde

       Denimbroeke
                                                                                    9

2.2.3 Josy is onseker of sy die regte pryse vir haar produkte vra. Gee haar
      advies oor ELKE produk. Haal syfers aan.

       Produk                            Raad met syfers

       Baadjies

       Hemde

       Denimbroeke
                                                                                    6

                                  TOTALE PUNTE

                                        50

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                6                 DBE/November 2015
                                    NSS – Antwoordeboek

VRAAG 3

3.1      PRIDONA BEPERK

3.1.1    Berekening van die korrekte netto wins na belasting
         Foutiewe netto wins                                      2 493 600

         Korrekte netto wins voor belasting
         Inkomstebelasting
         Netto wins na belasting                                                  13

3.1.2    BEHOUE-INKOMSTE-NOTA OP 30 JUNIE 2015
         Saldo aan begin van jaar                                 2 700 000

         Dividende

         Saldo aan einde van jaar                                                 11

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              7            DBE/November 2015
                                  NSS – Antwoordeboek

3.1.3    PRIDONA BEPERK
         BALANSSTAAT SOOS OP 30 JUNIE 2015
         BATES

         NIEBEDRYFSBATES                                    8 950 000

            Vaste bates teen drawaarde                      8 950 000

         BEDRYFSBATES

            Voorraad
            Handels- en ander
            ontvangbare bedrae
            Kontant en kontantekwivalente

         TOTALE BATES

         EKWITEIT EN LASTE

         GEWONE AANDEELHOUERSEKWITEIT

            Gewone aandelekapitaal                          5 572 000

            Behoue inkomste

         NIEBEDRYFSLASTE

         BEDRYFSLASTE
            Handels- en ander
            betaalbare bedrae

         TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                          30

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                             8                        DBE/November 2015
                                 NSS – Antwoordeboek

3.2      OUDITVERSLAG

3.2.1    Kies die korrekte woord uit dié wat tussen hakies gegee word.

         Gee 'n rede.

                                                                                       2

3.2.2    Verduidelik TWEE gevolge       van   hierdie   ouditverslag   vir   die
         maatskappy en/of die HUB.

                                                                                       4

                                  TOTALE PUNTE

                                         60

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                9                          DBE/November 2015
                                    NSS – Antwoordeboek

VRAAG 4

4.1     4.1.1
        4.1.2
        4.1.3
        4.1.4                                                                              4

4.2     SENZO BPK.

4.2.1   Bereken inkomstebelasting betaal.

                                                                                           5

        Bereken opbrengs uit verkoop van vaste bates (drawaarde).

                                                                                           5

        Bereken netto verandering in kontant en kontantekwivalente.

        Dui aan of dit 'n netto invloei of 'n netto uitvloei van kontant is.
                                                                                           5

4.2.2   KONTANTGEVOLGE VAN FINANSIERINGS-
        AKTIWITEITE

                                                                                          12

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                             10                        DBE/November 2015
                                  NSS – Antwoordeboek

4.2.3    Bereken die vuurproefverhouding vir 2015.

                                                                                      4

         Bereken die opbrengs op aandeelhouersbelang (OOAB) vir 2015.
         (Gebruik gemiddelde aandeelhouersbelang in jou berekening.)

                                                                                      5

         Bereken die netto batewaarde (NBW) per aandeel vir 2015.

                                                                                      3

4.3     DON BPK. EN KEY BPK.

4.3.1    Lewer kommentaar op die waarde van die twee maatskappye se
         aandele op die Johannesburgse Sekuriteitebeurs (JSE). Verduidelik
         hoe dit jou keuse van 'n maatskappy sal beïnvloed.

                                                                                      6

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                            11                      DBE/November 2015
                                 NSS – Antwoordeboek

4.3.2   Vergelyk en lewer kommentaar op die dividendbetalingsbeleid van die
        twee maatskappye.

                                                                                   6

4.3.3   Lewer kommentaar op die graad van risiko en hefboomeffek.
        Verduidelik hoe dit jou keuse van 'n maatskappy sal beïnvloed.

                                                                                   6

4.3.4   Behalwe vir die punte wat hierbo genoem is, watter ander faktore sal
        jy oorweeg voordat jy besluit in watter maatskappy jy gaan belê?
        Verduidelik TWEE punte.

                                                                                   4

                                 TOTALE PUNTE

                                        65

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                             12                    DBE/November 2015
                                  NSS – Antwoordeboek

VRAAG 5
5.1    BRUCE HANDELAARS

       KONTANTBEGROTING VIR NOVEMBER EN DESEMBER 2015
       KONTANTBEGROTING        NOVEMBER 2015 DESEMBER 2015
                                    R               R
       KONTANTONTVANGSTE:
       Kontantverkope                                             399 000
       Kontant van debiteure                      536 025         597 975
       Kommissie-inkomste
       Totale ontvangste
       KONTANTBETALINGS:
       Kontantaankope van
                                                                  114 000
       voorraad
       Betalings aan krediteure                   520 000
       Diverse uitgawes                            22 500

       Totale betalings                           935 280         874 210
       Surplus (tekort)                            26 745
       Beginsaldo van bank                        (56 000)
       Eindsaldo van bank                         (29 255)                      25

5.2    SLEEPEZI BEDDENS (EDMS.) BPK.

5.2.1 Bereken die persentasie verhoging in die bedrag wat vir salarisse en
      lone vir Oktober 2015 begroot is.

       Behoort die werknemers hiermee tevrede te wees? Verduidelik.

                                                                                 3

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              13                    DBE/November 2015
                                   NSS – Antwoordeboek

5.2.2 Die finansiële direkteur is tevrede met die werk wat die boekhouer en
      interne ouditeur doen. Identifiseer 'n uitgawe wat aandui dat hy reg
      is.

       Verduidelik jou antwoord.

                                                                                  3

5.2.3 Lewer kommentaar op hoe die nuwe mededinger die verkope van
      Sleepezi Beddens beïnvloed het. Verskaf syfers.

       Verduidelik hoe Sleepezi Beddens op hierdie probleem gereageer
       het. Verskaf DRIE punte. Verskaf syfers.

          Punt 1

          Punt 2

          Punt 3

                                                                                 13

5.2.4 Lewer kommentaar op die kontantsaldo's. Verskaf syfers.

       Verduidelik hoe die direkteure die kontantsaldo's in die toekoms kan
       verbeter. Verduidelik TWEE punte.

                                                                                  6

                                   TOTALE PUNTE

                                          50

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                             14                    DBE/November 2015
                                  NSS – Antwoordeboek

VRAAG 6

6.1      SNAZZY HANDSAKKE

         PRODUKSIEKOSTESTAAT OP 30 SEPTEMBER 2015
                                                                 R

         Primêre koste

         Produksiekoste

         Totale koste van produksie                                              21

6.2      HEALTHY LIFESTYLE KOOKWARE

6.2.1    Bereken die veranderlike koste per eenheid vir 2015.

                                                                                  3

         Bereken die gelykbreekpunt vir 2015.

                                                                                  5

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                           15                         DBE/November 2015
                                NSS – Antwoordeboek

6.2.2    Verduidelik waarom die eienaar oor die gelykbreekpunt en die vlak
         van vervaardiging bekommerd moet wees. Verskaf TWEE punte.
         Verskaf syfers.

           Punt 1

           Punt 2

                                                                                       4

6.2.3    Identifiseer EEN ander probleem       met    betrekking   tot    hierdie
         onderneming. Verskaf syfer(s).

                                                                                       2

                                TOTALE PUNTE

                                       35

                                                                         TOTAAL: 300

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Accounting Nov 2015 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-nov-2015-answer-book-eng/f3ace8a3-f0d8-4096-913e-36c72d4e4a3b) — Accounting · Addendum · 2015 · Eng
- [Grade 12 NSC Accounting (English) Answer Book 2015 Prepartory Examination Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-english-answer-book-2015-prepartory-examination-answer-book/1504bb7f-526b-44e4-991e-b308973bbfca) — Accounting · Addendum · 2015 · Eng
- [Accounting P1 Nov 2023 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2023-answer-book-eng/aaeb9a41-12fe-49c2-9ba7-37693926cbd5) — Accounting · Addendum · 2023 · Eng
- [Accounting P1 Nov 2021 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2021-answer-book-afr/4f3e9f53-936c-4ad6-b22c-aebca5401cfe) — Accounting · Addendum · 2021 · Afr
- [Accounting P1 NSC Nov 2020 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nsc-nov-2020-answer-book-afr-2/f42d3e7f-93f7-42d0-9ab9-a62420582442) — Accounting · Addendum · 2020 · Afr
- [Accounting P2 NSC Nov 2020 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nsc-nov-2020-answer-book-afr-2/4cac0f65-ae9d-4da2-b413-d8c18d44450a) — Accounting · Addendum · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
