# Accounting Grade 12 NSC November 2016 Addendum (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting addendum from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-nov-2016-answer-book-afr/6f74fe31-433d-4480-a4ec-f1fa5641e1da
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Addendum
- Year: 2016
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 NSC November 2016 Addendum (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-nov-2016-answer-book-afr/6f74fe31-433d-4480-a4ec-f1fa5641e1da)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Addendum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                 SENTRUMNOMMER

                                 EKSAMENNOMMER

                 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                               REKENINGKUNDE

                                     GRAAD 12

                               NOVEMBER 2016

                     SPESIALE ANTWOORDEBOEK

       VRAAG                 PUNTE               PARAAF               MOD.
           1
           2
           3
           4
           5
           6
       TOTAAL

                      Hierdie antwoordeboek bestaan uit 15 bladsye.

               Plakker

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              2                        DBE/November 2016
                                  NSS – Antwoordeboek

VRAAG 1

1.1
          1.1.1
          1.1.2
          1.1.3
          1.1.4                                                                              4

1.2.1    Bereken direkte arbeidskoste.

                                                                                             8
         Bereken direkte materiaalkoste.

                                                                                             6

1.2.2    Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 29 Februarie 2016:

        Primêre koste

        Produksiekoste van klaarprodukte
                                                                                             8

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                             3                        DBE/November 2016
                                 NSS – Antwoordeboek

1.2.3    Bereken die gelykbreekpunt vir 2016.

                                                                                          5
         Verduidelik of die eienaar bekommerd moet wees of nie. Verskaf syfers.

                                                                                          3

1.2.4    Die eienaar is nie tevrede met die interne beheer oor die grondstof
         (materiaal) nie.

                                STOORKAMER:                  FABRIEK:
                               Grondstof gesteel         Grondstof vermors

          BEREKENING:
          meter materiaal

          STRATEGIE

                                                                                          11

                                  TOTALE PUNTE

                                        45

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                4                      DBE/November 2016
                                    NSS – Antwoordeboek

VRAAG 2

2.1.1    Simply Handelaars het al hulle debiteure se telefoonnommers. Watter
         ander inligting behoort hulle te verkry voordat hulle kliënte toelaat om
         rekeninge te open? Noem TWEE punte met 'n rede in ELKE geval.

                      Inligting om te verkry               Rede

          Punt 1

          Punt 2

                                                                                           4

2.1.2    Bereken die korrekte eindsaldo van die Debiteurekontrolerekening op
         31 Oktober 2016.

                                                                                           6

         Bereken die korrekte bedrae deur debiteure verskuldig.

                                            Berekeninge                Saldo

          J Ramsay (D2)       37 500

          W Smith (D3)        19 500

          C Prince (D5)       3 900
                                                                                           12

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               5                     DBE/November 2016
                                   NSS – Antwoordeboek

2.1.3    Bereken die persentasie debiteure wat aan die kredietvoorwaardes
         voldoen.

                                                                                         4
         Verduidelik TWEE maatreëls om debiteure-invordering te verbeter.

                                                                                         4

2.2      Bereken die bedrag ontvangbaar van of betaalbaar aan SAID vir BTW op
         31 Augustus 2016.

         Ontvangbaar/Betaalbaar:
                                                                                         10

                                   TOTALE PUNTE

                                          40

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              6                        DBE/November 2016
                                  NSS – Antwoordeboek

VRAAG 3

3.1
          3.1.1
          3.1.2
          3.1.3
          3.1.4
                                                                                           4

3.2      OUDITVERSLAG

3.2.1    Aan wie is die ouditverslag gerig?

                                                                                           1

3.2.2    Wie moet verseker dat die finansiële state opgestel en by die algemene
         jaarlikse vergadering voorgelê word?

                                                                                           1

3.2.3    Fralezi Bpk. het 'n (gekwalifiseerde/ongekwalifiseerde/weerhouding-van-
         mening-) ouditverslag ontvang.

         Verduidelik jou keuse.

                                                                                           2

3.2.4    Verduidelik waarom die onafhanklike ouditeure na bladsy 11–29 in die
         verslag verwys het.

                                                                                           2

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               7              DBE/November 2016
                                   NSS – Antwoordeboek

3.3      FRALEZI BPK.
         INKOMSTESTAAT VIR DIE FINANSIËLE JAAR GEËINDIG 30 JUNIE 2016
         Verkope
         Koste van verkope
         Bruto wins
         Ander inkomste

         Bedryfsuitgawes
            Direkteursfooie
            Salarisse en lone
            Diverse uitgawes

         Bedryfswins
         Rente-inkomste
         Wins voor rente-uitgawe
         Rente-uitgawe
         Netto wins voor belasting
         Inkomstebelasting vir die jaar
         Netto wins na belasting                                504 000

                                      TOTALE PUNTE
                                                                              60

                                             70

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               8            DBE/November 2016
                                   NSS – Antwoordeboek

VRAAG 4

4.1
          4.1.1
          4.1.2
          4.1.3
          4.1.4                                                                 4

4.2.1    GEWONE AANDELEKAPITAAL:

         GEMAGTIGDE AANDELEKAPITAAL
         1 500 000 gewone aandele

         UITGEREIKTE AANDELEKAPITAAL
           900 000 Gewone aandele op 1 Julie 2015           9 180 000

                                                                                7

         BEHOUE INKOMSTE:
         Saldo op 1 Julie 2015                                 360 000
         Netto wins na belasting                               444 500

         Saldo op 30 Junie 2016                                                 9

Kopiereg voorbehou                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              9                            DBE/November 2016
                                  NSS – Antwoordeboek

4.2.2    Bereken die verandering in lening vir die Kontantvloeistaat.

                                                                                               2
         Bereken die inkomstebelasting betaal vir die Kontantvloeistaat.

                                                                                               4

4.2.3
         Netto verandering in kontant en kontantekwivalente

                                                                                               4

4.2.4    Bereken die vuurproefverhouding op 30 Junie 2016.

                                                                                               4
         Bereken die skuld-ekwiteit-verhouding op 30 Junie 2016.

                                                                                               3
         Bereken die % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB)
         vir die jaar geëindig 30 Junie 2016.

                                                                                               5
         Bereken die netto batewaarde per aandeel (NBW) op 30 Junie 2016.

                                                                                               3

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                            10                         DBE/November 2016
                                 NSS – Antwoordeboek

4.2.5    Die maatskappy se likiditeit het verbeter. Haal DRIE finansiële
         aanwysers aan om hierdie stelling te staaf. Verskaf syfers en neigings.

                                                                                             6

4.2.6    Verskaf berekeninge om         die   verandering    in   die    dividend-
         uitbetalingsbeleid te toon.

                                                                                             4
         Verduidelik waarom die direkteure besluit het om die beleid te verander.
         Noem EEN punt met syfers.

                                                                                             2

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                            11                        DBE/November 2016
                                 NSS – Antwoordeboek

4.2.7    (a) Bereken Mary se % aandeelhouding op 1 Oktober 2015 ná die
             terugkoop van aandele.

                                                                                          4

         (b) Verduidelik hoe Mary deur die besluit om die aandele terug te koop,
             bevoordeel is.

                                                                                          2

         (c) Die onafhanklike ouditeur het uitgevind dat Mary die besluit om die
             aandele terug te koop, geneem het sonder om die direksie in kennis
             te stel. Waarom behoort die onafhanklike ouditeur hieroor
             bekommerd te wees?

                                                                                          2

4.2.8    Die Kontantvloeistaat toon vaste bates wat vir die bedrag van
         R4,5 miljoen aangekoop is.

              Hoofbronne van
                                   Goeie/Slegte         Verduideliking met
           befondsing met syfers
                                     besluit       finansiële aanwysers/syfers
          (meer as R1 000 000 elk)
          Bron 1:

          Bron 2:

                                                                                          10

                                 TOTALE PUNTE

                                        75

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                            12                          DBE/November 2016
                                 NSS – Antwoordeboek

VRAAG 5

5.1      VOORRAADWAARDASIE

5.1.1    Verduidelik die EIEU-waardasiemetode.

         Verduidelik die spesifieke-identifikasie-waardasiemetode.

                                                                                            4

5.1.2    Bereken die kosprys per skootrekenaar voorhande op 1 Oktober 2015.

                                                                                            2

5.1.3    Bereken die waarde van die eindvoorraad op 30 September 2016.

                                                                                            9

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               13                     DBE/November 2016
                                    NSS – Antwoordeboek

5.2      BESTUUR VAN VOORRADE

5.2.1    Watter besluit het Kyle geneem ten opsigte van die verkoopprys van die
         lessenaars? Verskaf syfers.

                                                                                          2
         Hoe het hierdie besluit die onderneming beïnvloed? Noem TWEE punte.
         Verskaf syfers.

                                                                                          4

5.2.2    Was dit 'n goeie idee van Kyle om 'n goedkoper verskaffer van stoele te
         kry?

         JA/NEE: _______

         Verduidelik TWEE punte. Verskaf syfers.

                                                                                          5

5.2.3    Op grond van die gegewe inligting, verskaf TWEE afsonderlike
         voorstelle aan Kyle om in 2017 die wins op drukkers te verbeter.
         Voorstel 1 (met syfers):

         Voorstel 2 (met syfers):

                                                                                          4

                                    TOTALE PUNTE

                                           30

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               14                     DBE/November 2016
                                    NSS – Antwoordeboek

VRAAG 6

6.1.1    TWEE items wat foutiewelik in die Kontantbegroting opgeteken is:

                                                                                          2

6.1.2    TWEE items in die Kontantbegroting wat NIE in 'n Geprojekteerde
         Inkomstestaat sou verskyn NIE:

                                                                                          2

6.2      DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE

           MAANDE         KREDIETVERKOPE          SEPTEMBER        OKTOBER
         Julie                    120 000                  8 400
         Augustus                 151 200                 60 480
         September                172 800                 86 400
         Oktober
                                                        155 280                           9

6.3      BEDRAE VIR DIE KONTANTBEGROTING

                                    BEWERKINGS                       BEDRAG
         (a)     Kontantverkope vir September

         (b)     Betalings aan krediteure vir Oktober

         (c)     Direkteursfooie vir Oktober

         (d)     Rente op lening vir Oktober

                                                                                          18

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                            15                        DBE/November 2016
                                 NSS – Antwoordeboek

6.4.1    Die direkteure het die metode van betaling aan die verkoopspersone
         verander.
         Verduidelik hoe dit die verkoopspersone bevoordeel het. Haal syfers
         aan.

         Verduidelik hoe dit die onderneming bevoordeel het. Haal syfers aan.

                                                                                       4

6.4.2    Die direkteure is nie bekommerd oor die oorbesteding aan
         verpakkingsmateriaal nie. Verduidelik waarom dit die geval is. Haal
         syfers of berekeninge aan.

                                                                                       5

                                 TOTALE PUNTE

                                        40

                                                                       TOTAAL:         300

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Accounting Nov 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-nov-2016-afr/4b85ebe0-a2bd-4759-802a-1c1d3028494b) — Accounting · QP · 2016 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2023 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2023-answer-book-eng/aaeb9a41-12fe-49c2-9ba7-37693926cbd5) — Accounting · Addendum · 2023 · Eng
- [Accounting P1 Nov 2021 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2021-answer-book-afr/4f3e9f53-936c-4ad6-b22c-aebca5401cfe) — Accounting · Addendum · 2021 · Afr
- [Accounting P1 NSC Nov 2020 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nsc-nov-2020-answer-book-afr-2/f42d3e7f-93f7-42d0-9ab9-a62420582442) — Accounting · Addendum · 2020 · Afr
- [Accounting P2 NSC Nov 2020 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nsc-nov-2020-answer-book-afr-2/4cac0f65-ae9d-4da2-b413-d8c18d44450a) — Accounting · Addendum · 2020 · Afr
- [Accounting Nov 2017 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-nov-2017-answer-book-afr/577edd99-2c35-47d2-a46e-d92c45148ccb) — Accounting · Addendum · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
