# Accounting Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng June Exam 2025 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

JUNIE EKSAMEN
                                 GRAAD 12
                                                 2025
                               NASIENRIGLYNE
                                     REKENINGKUNDE
                                         (VRAESTEL 1)
11 bladsye
NASIENRIGLYNE:
1.    Tensy anders vermeld in die nasienriglyne, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien ŉ
      kandidaat nie punte op ŉ ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen penalisering vir
      strafpunte vir misplaaste items nie.) Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
      punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Tensy anders vermeld, gee volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
      bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer
      (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui word in memo vir komponente of
      bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Waar ŉ kandidaat meer as die vereiste aantal antwoorde voorsien, inspekteer alle antwoorde om die
      voordeel aan die kandidaat te gee. Strafpunte mag toegeken word vir vreemde items indien ŉ kandidaat
      volpunte vir die vraag verdien (maks. -2 per vraag).
8.     Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe syfer
      getoon word nie.
9.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die redelikheid van die antwoord nagegaan word.
10.   ‘Bewerking’ beteken ‘kontroleer bewerking’. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Let
      wel: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, of per memo.
11.   In bewerkings, moet punte nie toegeken word vir bewerking as teller en noemer omgeruil is nie – hierdie is
      ook van toepassing op verhoudings.
12.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige items wat
      gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met ŉ .
13.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe bied buite die nasienriglyne. Let wel dat een
      opmerking verskillende aspekte kan bevat.
14.   Kodes: f = vreemde items; p = plasing/aanbieding; s = oorbodige item

                                                       1

### Page 2

REKENINGKUNDE
                                           NASIENRIGLYNE
                                                                                 (VRAESTEL 1)  GR12 0625

VRAAG 1
1.1      1.1.1      Eksterne ouditeure                                                   
         1.1.2      IFVS                                                                 
         1.1.3      Memorandum van Inkorporasie                                                            3

1.2
1.2.1   Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025.

         Verkope                                     (690 000 x 100/15)                       4 600 000
         Koste van verkope                                                                   (2 150 000)
         Bruto wins
         Ander bedryfsinkomstes                                                      2
         Oninbare skuld ingevorder                                                              15 400
                                [11 250 + 11 250] sien albei vir twee punte                    130 000 *
         Huurinkomste (107 500  + 22 500 ) Een deel korrek
         Voorsiening vir oninbare skuld aansuiwering                                              1 100 
                                          (16 260 – 15 160) 6

         Bruto bedryfsinkomste
         Bedryfsuitgawes
         Salarisse en lone                                                                    1 030 000
         Ouditfooie (45 000 + 45 000)                                                           90 000 
                 Moet albei sien vir twee punte [- 31 350 - 4 200]                             894 600 *
         Direkteursfooie (930 150  – 35 550 ) Een deel korrek
         Skryfbehoeftes                                                                         57 500
         Waardevermindering                                                                     87 600 
                                            917 400 twee punte                                 27 000 *#
         Handelsvoorraadtekort(920 000  – 2 600 – 890 400 )
                                                                              13

         Bedryfswins                                                                           690 000
         Rente inkomste
         Wins voor rente uitgawe
         Rente uitgawe                               Moet in hakies wees                     (22 000) 
         Wins voor inkomstebelasting
                                163 500 twee punte                                           (129 040) *
         Inkomstebelasting (130 300  + 33 200  – 34 460 )
                                    Een deel korrek en moet in hakies wees.
                                                                                                            26
          Netto wins na belasting                                                5
        *# Indien as surplus getoon, merk bewerkings en penaliseer by antwoord
        * Een deel korrek
        -1F vir dividende op gewone aandele
                                                           2

### Page 3

REKENINGKUNDE
                                           NASIENRIGLYNE
                                                                                 (VRAESTEL 1)  GR12 0625

1.2.2   Staat van Finansiële Posisie (Balansstaat) op 28 Februarie 2025

        BATES
        NIE-BEDRYFSBATES

          Vaste bates
          Vaste deposito

        BEDRYFSBATES
                                 [63 250 – 57 500] Moet albei syfers sien vir ŉ punt
          Voorraad (890 400  + 5 750 )                                                      896 150 *
          Handels en ander ontvangbares
                     Huur Ink        oordrag Voor O/S aans          Dir. fooie
                                                                                                421 890 *
        382 700 + 22 500  – 3 700  – 15 160 ** + 35 550 
        Moet albei syfer sien vir ŉ punt        [-16 260 + 1 100]
          Kontant en kontantekwivalente                                               8
        TOTALE BATES

        EKWITEIT EN LASTE
        AANDEELHOUERSBELANG                                                                    2 069 000
           Gewone Aandelekapitaal                                                              1 189 000
           Behoue Inkomste                                                                       880 000
        NIE-BEDRYFSLASTE            (2 069 000 x 0,5)                   2                 1 034 500
           Lening: King Bank (indien R1 034 500 nie by nie-bedryfslaste                        1 034 500
             getoon word nie, gee punte as langs lening toon)

        BEDRYFSLASTE                                                                            879 200 *
            Handels en ander betaalbares
                        oud. fooie     Terugsending oordrag        Kred vir salaris            261 850 *
        198 400 + 45 000  – 2 600  – 3 700 + 24 750 )
            Moet beide syfers sien vir twee punte [594 500 + 30 000]
            Aandeelhouers vir dividende                (624 500  x 0,30 )                   187 350 *#

            SAID: Inkomstebelasting                                                               33 200 #

            Korttermyndeel van lening                  (21 500 x 12)                            258 000 #
            Oortrokke bank                            Terugkoop v aandele
                              Vaste Dep         [30 000 x 3,1] or [60 000 + 33 000]             138 800 *
            (100 900 – 55 100  + 93 000 )                                     16

        TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                                                              26
        *Een deel korrek      #kan ingesluit wees as deel van Handels en ander betaalbares
        **slegs indien getoon is in bewerkings van voorsiening vir oninbare skuld aansuiwering in 1.2.1
        Berekeninge moet getoon word om metode punte te verdien vir een deel korrek in alle vrae

                                                         55

                                                           3

### Page 4

REKENINGKUNDE
                                              NASIENRIGLYNE
                                                                                   (VRAESTEL 1)  GR12 0625

VRAAG 2

2.1       Gewone Aandelekapitaalnota op 31 Mei 2025

               556 100        Gewone aandele aan die begin                                    R5 944 050 
                              Gewone aandele uitgereik gedurende die                            R2 169 150
               120 000
                              jaar
              (56 100)        Gewone aandele teruggekoop teen R12            (R673 200) 
            Ignoreer hakies    (*7 440 000/620 000 = 12)kontroleer bewerkings Moet x met terugkoop
                                                                                               gemiddelde prys
                                Aandele aan die einde van die jaar                             R7 440 000
              620 000                                              [8 512 300 – 1 072 300]                          6
        * Moet die eind randwaarde/ 620 000 om metode punt te verdien vir gemiddelde prys

2.2       Bereken die volgende finansiële aanwysers vir die jaar geëindig
          31 Mei 2025:

2.2.1       % Netto wins voor belasting op verkope
                              BEWERKINGS                                                      ANTWOORD

                                           2 501 070        X 100                              21.9 %
                                         11 420 130                                          Aanvaar 22%
                                                                                       Moenie 0,219, 0,21 of 0,22
                                                                                              aanvaar nie
                                                                                           Ignoreer % teken
                                                                                                                     2

2.2.2       Netto batewaarde
                                      BEWERKINGS                                              ANTWOORD

                                                                                              1 373 sent 
                                     8 512 300  X 100                                   Aanvaar 1 372,95 sent
                                        620 000                                        Metode punt vir een deel
                                                                                                 korrek.
                                                                                        X 100 nie een deel korrek
                                                                                                   nie
                                                                                            Aanvaar R13.73
                                                                                                                     3

2.2.3       % Opbrengs op totale kapitaal aangewend
                             BEWERKINGS                                                       ANTWOORD
                                   2 839 850 een punt
                                [2 501 070 + 338 780]          x100                           29,8 % 
            (8 512 300+ #6 762 570 +1 200 000+2 606 000)/2
                 15 274 870 twee punte           3 806 000 twee punte                         Aanvaar 30%
                               19 080 870 vier punte                                             of 29,77%
                                                                                          Moenie 0,30 of 0,29 of
                                9 540 435 vyf punte                                         0,298 aanvaar nie
                                                                                         Metode punt vir een deel
            # 11 274 570 – 2 606 000 – 1 906 000 of 11 274 570 – 4 512 000                        korrek.
            Wees bedag vir ander geldige permutasies.                                    X 100 nie een deel korrek
            Teller en noemer mag nie omgeruil word nie                                              nie.
                                                                                            Ignoreer % teken         7
                                                               4

### Page 5

REKENINGKUNDE
                                      NASIENRIGLYNE
                                                                           (VRAESTEL 1)  GR12 0625

2.3   KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 MEI 2025
                                                                                Tekens moet korrek wees

      KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE
      Kontant gegenereer uit bedrywighede                                             5 285 490
      (3 000 000 + 2 285 490)          (geen punte vir bewerkings)
      Rente betaal                                                                         (338 780)

      Inkomstebelasting betaal                                                        (895 400) 

                                    Moet albei sien vir twee punte [676 100 x 0.35]
                               Vir een punt indien slegs (556 100 x 0.35= 194 635)     (651 635) 
      Dividende betaal (415 000  +              236 635 )
                             Een deel korrek & hakies om metodepunt te verdien
       KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE
       Aankoop van nie-bedryfsbates
      (7 112 300  – 450 000  – 160 150 – 9 300 000 )                              (2 797 850) 
                                                                                      Een deel korrek &
      Aanvaar T-rekening of omgekeerde tekens
                                                                                           hakies
      Opbrengs met die verkoop van nie-bedryfsbates                                       450 000 
      Verandering in belegging

       KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE
      Opbrengs uit gewone aandele uitgereik                                            2 169 150 
      Terugkoop van aandele
      Verandering in lenings
      NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
      KONTANTEKWIVALENTE                                                        (653 000) 
                                                                               Moet in hakies wees
      (-78 000 - 575 000)                  (Kontroleer onder na bo berekening)
      KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN DIE BEGIN
      (11 274 570  – 7 112 300 – 593 200 – 1 300 000  – 2 191 070 )               78 000 

       KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN DIE                                          (575 000) 
       EINDE                                                                                              22

                                                     40

                                                       5

### Page 6

REKENINGKUNDE
                               NASIENRIGLYNE
                                                           (VRAESTEL 1)  GR12 0625

VRAAG 3

3.1
      3.1.1 SAID       ✓
      3.1.2 Finansiële instellings ✓
      3.1.3 Krediteure          ✓                                                3

3.2   Shanice Krates, een van die aandeelhouers en HUB, het aangevoer dat
      die direkteure nie die prestasiebonus verdien nie as gevolg van die feit
      dat hulle versuim het om die maatskappy se bedryfskapitaal effektief te
      bestuur. Haal TWEE finansiële aanwysers aan om Shanice se argument
      te ondersteun.
      Enige twee aanwysers   Syfers en neigings   Kommentaar 

      Bedryfsverhouding
      Het toegeneem van 1,9:1 (2024) tot 4,5:1 (2025)/met 2.6:1

      Vuurproefverhouding
      Het gedaal van 1,8:1 (2024) tot 0,5:1 (2025)/met 1.3:1

      Voorraadomsetsnelheid
      Het gedaal van 13 keer (2024) tot 7 keer (2025)/met 6 keer

      Kommentaar
      • Te veel kontant is opgesluit in bedryfsbates.
      • Die maatskappy maak te veel staat op handelsvoorraad om
         korttermynskuld te betaal.
      • Voorraad verkoop stadig, swak strategieë is geïmplementeer om omset
         te verbeter.
      • Maatskappy sal nie instaat wees om sy korttermyn skuld te betaal
         sonder om voorraad te verkoop nie.
      • Volgens die Vuurproefverhouding, sal die maatskappy probleme ervaar
         om hul korttermynskuld te betaal.                                       6

                                            6

### Page 7

REKENINGKUNDE
                                NASIENRIGLYNE
                                                             (VRAESTEL 1)  GR12 0625

3.3   Sommige aandeelhouers is nie tevrede met die verandering in die
      dividenduitbetalingsbeleid nie. Verduidelik die rede vir die
      verandering.

      2024: Dividenduitbetaling             2025: Dividenduitbetaling
        105 x 100 = 109,4%                      48 x 100 = 60%
         96      1                              80       1

      Syfers:

      Dividenduitbetalingskoers in 2024, 109.4%  en
      Dividenduitbetalingskoers in 2025, 60% 

      Of

      In 2024, 105 sent van 96 sent verklaar as dividende / 9 sent meer as
      verdienste verklaar as dividende en
      In 2025, 48 sent van 80 sent verklaar as dividende / 32 sent minder as
      verdienste verklaar as dividende

      Kommentaar:  Deelpunte vir onvolledige/gedeeltelik korrekte kommentaar
      In 2024, is 9,4% van die behoue inkomste verklaar as dividende. Dividend
      uitbetalingskoers van 109,4% om aandeelhouers gelukkig te hou of geen
      verdienste is teruggehou in die besigheid / In 2025, is 40% van verdienste
      teruggehou in die besigheid vir toekomstige uitbreiding / toekomstige skuld
      te verreken.
      Of
      In 2024 is 105 sent van 96 sent / 9 sent meer as verdienste per aandeel
      verklaar as dividende. Geen verdienste is teruggehou in die besigheid
      Meer dividende was verklaar om aandeelhouers gelukkig te hou. / In 2025,
      is 48 sent van 80 sent verklaar as dividende en 32 sent van verdienste
      teruggehou vir verdere uitbreidings.                                          4

3.4   Reeves, ŉ voornemende aandeelhouer, is onseker of hy in die
      maatskappy moet belê en of hy sy geld in ŉ langtermynbelegging by
      ander finansiële instellings moet belê. Verskaf EEN punt van advies
      deur EEN relevante finansiële aanwyser aan te haal.
      Aanwyser  Syfers en neiging            Advies 

      Opbrengs op aandeelhouersekwiteit het toegeneem van 17% (2024) tot
      25% 2025 met 8% punte met 47%.

      Opbrengs is hoër as die rente op belegging van 9%/met 16% punte, daarom
      behoort Reeves in die maatskappy te belê aangesien sy op die oomblik ŉ
      beter opbrengs sal kry.                                                       4

                                             7

### Page 8

REKENINGKUNDE
                                 NASIENRIGLYNE
                                                              (VRAESTEL 1)  GR12 0625

3.5     Die direkteure het besluit om die uitreik van nog aandele op
        31 Januarie 2025 toe te laat eerder as om ŉ addisionele lening aan te
        gaan om bedrywighede van die maatskappy te kan finansier. Haal
        TWEE finansiële aanwysers aan om die direkteure se besluit te
        regverdig.
        Aanwyser   Syfers en neiging   Kommentaar  

        Skuld/ekwiteit-verhouding
        Verminder van 2,2 : 1 (2024) tot 1,9 : 1 (2025).
        Die maatskappy is nog ŉ hoë risiko.
        Die maatskappy is steeds nie in ŉ gunstige posisie om verdere lenings aan te
        gaan nie.

        Opbrengs op totale kapitaal aangewend
        Verminder van 15,5% (2024) tot 10,3% (2025).
        Opbrengs is laer as die rentekoers op lenings van 11.5%.
        Maatskappy is negatief gerat/
        Lenings is huidiglik nie voordelig vir die maatskappy nie want rentekoerse is
        te hoog.                                                                        6

3.6
3.6.1   Bereken die bedrag wat Shanice spandeer het op die aandele
        aangekoop op 31 Januarie 2025.
        (Sy is toegelaat om aandele gelykstaande aan een vyfde van die
        aandele wat sy reeds besit, te koop.)
        LET WEL: Geen aandele is gedurende die finansiële jaar teruggekoop
                    nie.

        1 267 200 x 1     = 253 440 aandele
                    5

        Indien 2025 se markprys gebruik:

        253 440  x R6        = R1 520 640 

        Of

        Indien 2024 se markprys gebruik:

        253 440  x R6.50        = R1 647 360 

                                                                                        3

                                              8

### Page 9

REKENINGKUNDE
                                      NASIENRIGLYNE
                                                              (VRAESTEL 1)  GR12 0625

3.6.2
        Shanice wil ŉ meerderheidsaandeelhouer wees. Verduidelik of sy
        daarin geslaag het om haar doel te bereik. Toon ALLE berekeninge.
        Voor uitreiking van aandele: 1 267 200 x 100 = 48%
                                     2 640 000

        [1 267 200 + 253 440 sien 3.6.1]
          1 520 640  X 100 = 50,9%  aanvaar 50,86% of 51% of 51.3%
          2 990 000  (aanvaar 2 963 077 indien R6.50 gebruik in 3.6.1)
        [2 640 000 + 350 000]
                   [2 100 000 ÷ 6] (of /6.50 indien R6.50 gebruik is in 3.6.1)

        #Sy het haar doelwit bereik. Sy is nou ŉ meerderheidsaandeelhouer. 

        Alternatiewe berekeninge:
                       [2 990 000/2 +1] aanvaar if R6.50 in 3.6.1[2 963 077/2 +1]
        1 520 640 – 1 495 001 aanvaar 1 481 540 = 25 639 aanvaar 30 100
        meer as nodig om meer as 50%  aandele te hê en daarom is sy ‘n
        meerderheidsaandeelhouer

        Of
                       [2 990 000/2] aanvaar [2 963 077/2] indien R6.50 in 3.6.1
        1 520 640 – 1 495 000 aanvaar 1 481 539 = 25 640 aanvaar 39 101
        meer as 50%  van aandele en daarom is sy ‘n meerderheidsaandeelhouer.
        

        Berekeninge moet ooreenstem met kommentaar.
        Noemer en teller mag nie omgeruil word nie.
        Merk een opsie/lyn. Lyne kan nie gemeng word nie.                            6

3.6.3   Verduidelik EEN gevolg aan die maatskappy van die besluit om
        Shanice toe te laat om aandele gelykstaande aan een vyfde van die
        aandele wat sy reeds besit, te koop.
        Enige EEN geldige punt 

        •    Dit is onetiese besigheidspraktyk/binnehandel.
        •    Die maatskappy se beeld kan skade ly, en die markprys van aandele kan
             in die toekoms daal.
        •    Verlies aan voornemende en bestaande aandeelhouers.

                                                                                     2

                                              9

### Page 10

REKENINGKUNDE
                             NASIENRIGLYNE
                                                        (VRAESTEL 1)  GR12 0625

3.7   By ŉ AJV het die direkteure genoem dat hulle beplan om 15 000
      aandele van ŉ onlangs oorlede aandeelhouer, gedurende die
      volgende finansiële periode terug te koop teen ŉ aandeelprys van
      R8 per aandeel.

      Sommige aandeelhouers stem nie met die besluit saam nie.
      Verduidelik waarom hulle nie met hierdie besluit saamstem nie deur
      TWEE relevante finansiële aanwysers (met syfers) aan te haal.
      Enige een geldige punt
      Een punt vir gedeeltelik korrekte kommentaar
      Terugkoopprys vergelyk met
      NBW en syfers   JSE en syfers   Kommentaar 
      • Die terugkoopprys van R8 is te duur en is hoër as die NBW van R6,35
      • Die terugkoopprys van R8 is hoër as die JSE markprys van R6.

      KOMMENTAAR
      • Die maatskappy ervaar ŉ daling in die markprys en die NBW prys per
        aandeel.
      • Die terugkoopprys behoort laer te wees of gelyk aan die NBW of JSE
        markprys te wees, aangesien die maatskappy finansieel sukkel.
      • Betaal R30 000 meer vir 15 000 aandele as wat die markprys sou wees
        vir die aandele (120 000 – 90 000)
                                                                              6

                                        40

                                         10

### Page 11

REKENINGKUNDE
                                   NASIENRIGLYNE
                                                                  (VRAESTEL 1)  GR12 0625

VRAAG 4

4.1
4.1.1   Verskaf EEN sleutelfaktor wat gekontroleer behoort te word voordat
        items as ŉ donasie gegee word.
        Enige EEN geldige punt 
                        deelpunte vir onvolledige/gedeeltelik korrekte antwoorde
        •   Registrasie van die versorgingsentrum waaraan geskenk gaan word.
        •   Spesifieke behoeftes van die gemeenskapsentrum.
        •   Evaluering van die sentrum se spesifieke behoeftes om bruikbaar te
            wees.
        •   Voedselpakkies moet steeds in goeie toestand wees/nie verval nie.              2

4.1.2   Verduidelik hoekom dit belangrik is vir ŉ besigheid om betrokke te
        wees by Korporatiewe Sosiale Verantwoordelikheid (KSV). Verskaf
        TWEE punte.
        Enige TWEE geldige punte  
                       deelpunte vir onvolledige/gedeeltelik korrekte antwoorde

        •   Dit bevorder die maatskappy se reputasie en kan meer klante lok.
        •   Dit bevorder klantlojaliteit wat tot beter winste/markprys lei.
        •   Dit help die maatskappy om oorhand bo mededingers te hê/om in ŉ
            beter posisie as mededingers te wees.
        •   Om sukses van langtermynbedrywighede te verseker.                              4

4.2
4.2.1   Noem TWEE voordele van goeie korporatiewe bestuur vir
        maatskappye.
        Enige TWEE geldige voordele  
                      deelpunte vir onvolledige/gedeeltelik korrekte antwoorde

        •   Dit kan lei tot beter finansiële resultate en verbeterde prestasie./ Dit kan
            ŉ maatskappy help om finansiële doelwitte te bereik, en meer finansieel
            volhoubaar te wees.
        •   Dit kan ŉ maatskappy meer aanloklik vir beleggers maak.
        •   Dit kan ŉ maatskappy help om ŉ goeie reputasie op te bou.
        •   Dit kan help om vertroue onder werknemers en beleggers te bou wat
            kan lei tot meer werksbevrediging en verbintenisse en om die omset van
            werknemers te verminder.
        •   Kan help om risiko’s te identifiseer / risiko’s effektief te bestuur.
        •   Help maatskappye om duur foute en regskwessies te vermy.
        •   Kan ŉ maatskappy help om aan wette en regulasies te voldoen.
        •   Besluitneming: Goeie korporatiewe bestuur kan ŉ maatskappy help om
            meer effektiewe besluite te neem.
        •   Dit kan ŉ maatskappy help om goeie interne kontroles daar te stel.             4

                                                 11

### Page 12

REKENINGKUNDE
                                 NASIENRIGLYNE
                                                                (VRAESTEL 1)  GR12 0625

4.2.2   Hoe kan besighede die King Kode beginsels van deursigtigheid en
        aanspreeklikheid toepas? Verskaf TWEE punte.

        Enige TWEE geldige punte  
                   deelpunte vir onvolledige/gedeeltelik korrekte antwoorde

        •   Maak korporatiewe bestuursdokumente, beleide en finansiële inligting
            beskikbaar aan belanghebbendes./Deel inligting.
        •   Betrek belanghebbendes by besluitnemingsprosesse.
        •   Sien toe dat verslaggewing aan belanghebbendes i.v.m. die
            maatskappy se prestasie en finansiële posisie gedoen word.
        •   Openbaar enige transaksies tussen verwante partye.
        •   Openbaarmaking van direkteure se vergoeding en voordele.
        •   Skep geleenthede vir lede om vrae te kan vra en hou die raad
            aanspreeklik.
        •   Doen direksie-aanstellings op ŉ formele en deursigtige manier.
        •   Oorweeg uitkomste oor die hele organisasie se driedubbele konteks
            en al die kapitaal gebruik.
        •   Openbaar prestasiemaatstawwe en teikens/doelwitte wat gebruik is
            om prestasievergoeding toe te ken.
        •   Oudit van finansiële state deur interne en eksterne ouditeure om
            deursigtigheid van inligting te verseker.                                 4

4.2.3   Wat moet direkteure doen indien hulle ŉ botsing van belange het?
        Verskaf EEN punt.
        Enige geldige punt 

        •   Moet onmiddellik die botsing van belange skriftelik aan die raad van
            direkteure bekend maak.
        •   Onttrek/Weerhou hulself van enige besprekings oor sake wat verband
            hou met die botsing van belange
        •   Poog om nie die besluite of stemming te beïnvloed rakende die saak
            nie.
        •   Indien die direkteur die raad van direkteure buite ŉ vergadering in
            kennis stel, moet die botsing van belange op die volgende
            raadsvergadering se notule ingesluit word.                                1

                                              15

                                                                              TOTAAL: 150

                                              12

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — QP · 2023 · Afr
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023
- [2023 MP Prelim P2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-answer-book/cc1d1590-ceb4-4d58-b4f8-408396bc15a9) — Addendum · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
