# Accounting Grade 11 P1 National November 2019 Memo (Afr)

> Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the National November 2019 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr-11-exemplar-nov-2019-memo-afr/b7463574-b9e0-49d5-b147-5dc24b3a279b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: National November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P1 National November 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr-11-exemplar-nov-2019-memo-afr/b7463574-b9e0-49d5-b147-5dc24b3a279b)

## About this document

Accounting · Grade 11 · National November · 2019. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                       NASIONALE
                                   SENIOR SERTIFIKAAT

                                            GRAAD 11

                                     REKENINGKUNDE V1

                                  MODEL NOVEMBER 2019

                                         NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1.  Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in
    die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
    Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.  Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
    kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.  Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord verkeerd is, sien die bewerkings na wat gegee is.
4.  Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
    syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente
    of bewerkings, dra dit nie die metodepunt vir die finale antwoord ook nie.
5.  Tensy anders aangedui, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word
    om die punt toe te ken. As geen + of – teken of hakie gegee is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.  Waar aangedui, ken deelpunte toe om tussen die gehalte van kandidate se antwoorde te onderskei.
7.  Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie 'n finale
    negatiewe syfer wees nie.
8.  Waar metodepunte vir die bewerking toegeken word, moet die nasiener die redelikheid van die
    antwoord ondersoek en ten minste een deel moet reg voor die punt toegeken word.
9.  Bewerking beteken kontroleer bewerking. Een deel korrek beteken bewerking en een deel korrek. Let
    wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
10 By berekeninge moenie punte toeken as die teller en noemer omgeruil is nie – dit is ook van
    toepassing op verhoudings.
11. Wanneer metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
    foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n .
12. Wees bedag daarop dat kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf.
13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                         Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.
Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                  2                                      DBE/November 2019
                                  NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne

VRAAG 1: AARP ('GAAP') EN VASTE BATES                                             (25 punte; 20 minute)

1.1     1.1.1        Wesenlikheid                                    
        1.1.2        Omsigtigheid                                    
        1.1.3        Balansering                                     
        1.1.4        Lopende saak                                    
                                                                                                                  4

1.2.1                                  BEWERKINGS                                       ANTWOORD
        (i)     4 000 000 + 570 000                                                    4 570 000 
                                                                                        geen deelpunte nie

                                                                                  2

        (ii)    564 000  + 132 000  – 576 000 
                                                                                        120 000 *
                                                                                  4      een deel korrek

        (iii)
                                                           132 000 x 10% x 7/12           97 900*
                132 000 – (13 200 + 13 200 + 7 700)                                  een deel korrek
                                       34 100 vier punte
                OF: (uit Bateregister)
                118 800 – 13 200 – 7 700
                 een punt   een punt    twee punte
                                                                                  5
        (iv) Bateverkope/verkoop                   = 7 700 sien iii
             Nuut 120 000 sien ii x 10/100 x 3/12 = 3 000 *
             Oud (576 000 – 132 000) x 10/100 = 44 400 *                                55 100*
                             444 000                                                     een deel korrek
                                                                                  6                               17

1.2.2   Gee EEN voorstel wat die interne ouditeur kan gebruik om na te gaan of
        roerende vaste bates gesteel is.

        Enige EEN punt       Deelpunte vir onduidelike/onvolledige antwoorde
         Doen fisiese inspeksie (gereeld en ewekansig)
         Vergelyk met Vastebateregister
                                                                                                                  2

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                            3                                     DBE/November 2019
                            NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne

1.2.3   Verskaf EEN punt waarom jy met Vennoot Naomi sou saamstem.

        EEN geldige punt      Deelpunte vir onduidelike/onvolledige antwoorde

           AARP skryf die historiese (oorspronklike) kostebeginsel voor wanneer bates
            opgeteken word en erken slegs winste en/of verliese by verkope (m.a.w.
            omsigtigheid).
           IFVS maak voorsiening vir herwaardasie (billike waarde) op voorwaarde dat
            hierdie beraming op betroubare wyse (bewys) gemeet kan word.
           Essensieel moet finansiële state nie te hoog aangegee word om 'n vals
            indruk oor winsgewendheid te skep nie.
           Vennote se lopende rekeninge sal met 'n niekontant-item geïnfleer
            ('inflated') word, wat nie 'n ware voorstelling van hulle netto waarde sal
            wees nie.                                                                                    2

                                     TOTALE PUNTE

                                                25

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                              4                                    DBE/November 2019
                              NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne

VRAAG 2: INKOMSTESTAAT EN BALANSSTAATNOTA                                  (50 punte; 45 minute)

2.1      MASALA HANDELAARS
         INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 JUNIE 2019

         Verkope (9 600 000 – 168 000 – 4 500)                                     9 427 500      *
         Koste van verkope (6 400 000 – 3 000)                                    (6 397 000)     *
         Bruto wins                                                           5     3 030 500      
         Ander inkomste                                bewerking een deel korrek      250 285      
         Kommissie-inkomste                                                            96 200
         Huurinkomste (131 580  + 9 000 + 12 780)                                 153 360      *
         Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwerings
         (10 725 – 10 000)                                                                 725     
         Bruto inkomste                                                        9    3 280 785      
         Bedryfsuitgawes             Gaan bedrywighede na                          (2 290 510)     
         Diverse uitgawes                                                             386 100
         Bankkoste                                                                     62 850
         Verpakkingsmateriaal (23 100 – 3 600)                                         19 500      
         Oninbare skulde (26 400 + 3 685)                                           30 085      *
         Herstelwerk en instandhouding (161 200 + 9 000)                              170 200      
         Salarisse en lone (985 000 + 27 800                                        1 012 800      
         Pensioenfondsbydraes (108 350 + 7 575)                                       115 925      
         Advertensies (56 800+ 5 600 )                                              62 400      *
         Handelsvoorraadtekort (564 000 + 3 000 – 553 650)                          13 350      *
         Waardevermindering                                                           417 300      
         Bedryfswins                 Gaan bedrywighede na                    22       990 275      
         Rente-inkomste                                                                 4 000
         Wins voor rente-uitgawe                                                      994 275
         Rente-uitgawe                         (810 000 + 151 200 – 902 400)          (58 800) *
         Netto wins vir die jaar                                              4       935 475      

        * Een deel korrek

                                                                                                          40

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                          5                             DBE/November 2019
                          NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne

2.2     HANDELS- EN ANDER BETAALBARE BEDRAE
         Krediteurekontrole                                         126 075
         Pensioenfonds (23 500 + 7 575  + #5 050)                  36 125      *
         SAID – LBS (15 000 + #4 525 )                            19 525      *
         Opgelope uitgawes (Advertensies sien IS)                     5 600       
         Krediteure vir salarisse                                    18 225       
                                                  Een deel korrek   205 550      *            10
        # Pensioenfonds 7 575/1,5
        # LBS 27 800 – 18 225 – 5 050

                                  TOTALE PUNTE

                                          50

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                              6                                                DBE/November 2019
                              NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne

VRAAG 3: VENNOOTSKAPPE                                                            (40 punte; 30 minute)

3.1     Bereken die persentasie rente op kapitaal.

        35 200  / 440 000  x 100 = 8%                  een deel korrek

                                                                                                                        3

3.2     LOPENDE REKENINGE
                                                             VILANDER                          LOUW

         Vennote se salarisse                                     127 500                           144 000
         Rente op kapitaal                                        52 800 *                            35 200
         Primêre verdeling                                          180 300                          179 200
         Finale verdeling                                           54 000                            36 000
         Netto wins vir die jaar                                    234 300                          215 200
         Onttrekkings                                                    (33 000)                   (259 000)
                                                                        201 300                     (43 800)
         Saldo aan begin                                                 65 000                   (15 200)

         Saldo aan einde van jaar                                   266 300                       (59 000)
                                                                                                                        13
                        Salaris Vilander: (10 000 x 9) + (12 500 x 3)       Rente op Kapitaal: 660 000 x 8% sien 3.1

Kopiereg voorbehou                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                           7                             DBE/November 2019
                           NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne

3.3                          KGALAGADI HANDELAARS
                         BALANSSTAAT OP 28 FEBRUARIE 2019
        BATES
        NIEBEDRYFSBATES                                              901 200
        Vaste bates                                                  750 000
        Vaste deposito                                               151 200

        BEDRYFSBATES                                                 755 600     
        Voorraad                                   balanseersyfer    678 800     
        Handels- en ander ontvangbare bedrae
        58 000 – 3 700 + 7 000 + 9 500                          70 800     
        Kontant en kontantekwivalente                         10       6 000     

        TOTALE BATES                                            1   1 656 800    

        EKWITEIT EN LASTE
        EKWITEIT                                                    1 307 300    
        Kapitaal (660 000 + 440 000)                                1 100 000   
        Lopende rekening (266 300 – 59 000)      sien 3.1       5    207 300 

        NIEBEDRYFSLASTE                                              139 200
        Lening: Diamond Bank (208 800– 69 600)               4    139 200     

        BEDRYFSLASTE                                                 210 300     
        Handels- en ander betaalbare bedrae                           85 300
        Oortrokke bankrekening                                        55 400     
        Lopende gedeelte van lening                                   69 600     

        TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                4   1 656 800    

                                                                                                24
                                   TOTALE PUNTE

                                           40

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                             8                                  DBE/November 2019
                             NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne

VRAAG 4: ONTLEDING EN VERTOLKING                                        (35 punte; 25 minute)

4.1.1   Die onderneming is op 1 Maart 2017 begin. Die vennote is bekommerd
        oor die finansiële resultate gedurende die eerste bedryfsjaar.

         Bereken die % opbrengs op die vennote se eienaarsbelang (gebruik
         gemiddelde eienaarsbelang).

           _____________152 000          __________                x    100
           ½(450 000 + 450 000 + 66 400 – 34 400)                     1    = 32,6%
                           466 000
                                                                                                       6
         Lewer kommentaar op hierdie opbrengs. Verskaf EEN punt.

         Hierdie is 'n uitstekende opbrengs. Winsgewendheid is uiters bevredigend.
         Oortref opbrengs op alternatiewe beleggings soos vaste deposito's (tans 8%).
                                                                                                       2

4.1.2   Ronel Henning is bekommerd daaroor of sy die regte besluit geneem het
        om uit haar vorige werk te bedank.
         Bereken die totale bedrag wat gedurende die eerste bedryfsjaar van
         hierdie onderneming deur Ronel Henning verdien is.
         91 200 + 20 000 + 3 200 + 12 000 = 126 400
                                          
                                                                                                       5
         Watter persentasie van die totale netto inkomste het sy verdien en
         watter persentasie het haar vennoot, Yvonne, verdien?

                          RONEL                                     YVONNE
                             
                   126 400/152 000 X 100                100% - 83,2% = 16,8% 
                        = 83,2% 

                                                                                                       5
         Sal die vennote tevrede wees met die bedrae wat hierbo bereken is?
         Verduidelik kortliks. Haal syfers aan.

                         RONEL                                      YVONNE

          Sy sal tevrede wees aangesien dit        Sy sal ook tevrede wees aangesien
          haar vorige verdienste van               haar opbrengs van 25 600/165 600
          R102 000 met R24 400 oortref.          (15,4%) steeds beter as alternatiewe
                                                   beleggings is. 
                                                                                                       4

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                  9                              DBE/November 2019
                                  NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne

4.2     FINANSIËLE BESLUITE VIR DIE VOLGENDE JAAR

4.2.1    Bereken die verandering in netto wins indien Yvonne besluit om voltyds
         te werk. Toon berekenings.
                                                                  
         152 000 + 57 600         + 18 000          + 19 500         = 247 100
                      172 800/3     22 500 x 80%     130 000 x 15%
                                                                                                     7

4.2.2    Toon die uitwerking van hierdie verandering op Yvonne se totale
         verdienste, indien sy uit haar werk bedank.
         Salaris:                 104 880 
         Rente op kapitaal         20 000          = 124 880 
                                                    + as aandeel in die oorblywende wins 
                                                                                                     4

4.2.3    Verduidelik kortliks TWEE ander voordele vir die onderneming indien
         Yvonne voltyds in die onderneming werk.
         TWEE punte          
         Gedeelde verantwoordelikhede
         Gedeelde besluitneming
         Tevredenheid en motivering om die onderneming te verbeter
                                                                                                     2

                                                   TOTALE PUNTE

                                                         35

                                                                                     TOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Accounting P1 GR 11 Exemplar Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr-11-exemplar-nov-2019-afr/ce63b5f0-651c-4f1e-a058-9842d48a4ae8) — Accounting · QP · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 MEMO NOV 2019 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-nov-2019-afr-d/0f0c37c4-11e4-44e7-92f3-4dc5f5051582) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOVEMBER 2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-november-2019-eng-d/3e971671-49bc-4f02-ac04-3c6aa998101f) — Accounting · Addendum · 2019 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOVEMBER 2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-november-2019-afr-d/fc2d8c59-73d0-4200-9f4f-f61845064e97) — Accounting · Addendum · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2019-eng-d/c1fd0a17-efd3-4e15-8fe6-9f33bd56e49a) — Accounting · QP · 2019 · Eng
- [Gr11 Acc P1 (English) November 2019 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p1-english-november-2019-answer-book/7df9c3e6-59c6-4ae8-a82f-f6b8011ca1ab) — Accounting · Addendum · 2019 · Eng

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [Grade 11 Accounting P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-accounting-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2/23b01a3d-4c7f-4c08-87ca-2f521d5b13fd) — QP · 2026 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
