# Accounting Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)

> Grade 10 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-memo-nov2018-afrikaans/23478fc7-88b9-4765-93ef-293010263a46
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-memo-nov2018-afrikaans/23478fc7-88b9-4765-93ef-293010263a46)

## About this document

Accounting · Grade 10 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [ACCOUNTING P1 GR10 QPNOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-qpnov2018-afrikaans/1e87937b-7217-497d-8e8e-1cddd1d2d80f) — QP · 2018 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

          NASIONALE
      SENIOR SERTIFIKAAT

          GRAAD 10

        NOVEMBER 2018

    REKENINGKUNDE V1
      NASIENRIGLYN

    Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             REKENINGKUNDE V1 (Nasienriglyn)                (EC/NOVEMBER 2018)

    ALGEMENE REËLS:

    1.   Ken volpunte toe vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk
         die bewerkings wat voorsien is. As ŉ bewerking bedrag as finale antwoord
         gegee is, ken bewerking punt toe.

    2.   “Metode” punte word aangedui as 

         • In berekening van die finale antwoord, moet een deel van die bewerking
           korrek wees, om die punt te verdien.

         • Wanneer antwoorde van vorige gedeeltes gebruik moet word, kontroleer
           die oordrag.

         • Ignoreer hakies op state, maar kontroleer bewerking voordat punte
           toegeken word.

    3.   Waar strafpunte toegeken word, kan die totale punt vir die afdeling nie ŉ
         negatiewe waarde hê nie.

    4.   Vir vrae wat verduidelikings en kommentaar vereis, ken deelpunte toe. ŉ
         Goeie verduideliking noem en verduidelik ŉ stelling. Pasop vir alternatiewe
         bewoording wat dieselfde punte beskryf. Hierdie nasienriglyn bevat
         sommige alternatiewe. Wees bedag op kandidate se verduideliking en ken
         punte toe vir geldige verduidelikings.

    5.   Waar van toepassing/geldig, aanvaar erkende afkortings.

    6.   Van opvoeders word verwag om deur die vraestel te werk en redelike
         aanpassing, binne die raamwerk vir punte toekenning, waar nodig op die
         nasienriglyn te maak.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

### Page 4

(EC/NOVEMBER 2018)
                               Downloaded from hlayiso.com
                                           REKENINGKUNDE V1(Nasienriglyn)                     3

 VRAAG 1: REKENINGKUNDIGE KONSEPTE EN REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

 1.1     REKENINGKUNDIGE KONSEPTE

            1.1.1         C        
            1.1.2         A        
            1.1.3         B        
            1.1.4         A        
            1.1.5         A                                                                                                 5

 1.2     REKENINGKUNDIGE VERGELYKING
                        INTERNE                   ALGEMENE GROOTBOEK                                INVLOED OP
          Nr
                     BRONDOKUMENT            REKENING DT       REKENING KT                BATES      EKWITEIT      LASTE
          1.2.1      Bankstaat          Bank                  Kapitaal               +180 000 +180 000

          1.2.2      Tjekteenblad        Toerusting            Bank                   ± 3 800

          1.2.3      Duplikaat faktuur   Debiteure kontrole    Verkope                + 2 800    + 560 
                                         Koste van verkope     Handelsvoorraad        - 2 240
          1.2.4      Oorspronklike       Handelsvoorraad       Krediteure kontrole    +5 100                  + 5 100 
                     faktuur

          1.2.5      Duplikaat           Bank                  Debiteure kontrole     -2 660                  - 2 660 
                     kwitansie 
                                         Korting toegestaan    Debiteure kontrole     - 140      - 140                   30

                                                  VRAAG 1                   35

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 2:            ETIEK, INTERNE BEHEER EN LOONJOERNAAL
                                                                      (35 punte; 30 minute)

2.      ETIEK
2.1         2.1.1      C     
            2.1.2      G     
            2.1.3      D     
            2.1.4      A     
            2.1.5      F                                                              5

2.2.1   Waarom stel die regering minimum lone vas?

        Enige aanvaarbare antwoord 

        •    Om die belange van die armes te beskerm
        •    Om armoede te verlig

                                                                                       2

2.2.2   Beskou jy die optrede van hierdie besighede as eties? Motiveer jou antwoord.

        Nee, 

        Dit is teen arbeidswetgewing 

                                                                                       3

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
2.3     INTERNE BEHEER EN LOONJOERNAAL

2.3.1   B Mills is gereeld laat vir werk en loop vroeg op ’n Vrydag. Watter stappe kan die eienaar van Super Skoon Skoonmaak
        Dienste neem om te verhoed dat dit ’n gewoonte van sy personeel word?

        Enige aanvaarbare antwoord Uitstekend Goed Aanvaarbaar 

        •   Voorsien aan elke werknemer ’n etiese kode
        •   Ondersoek die rede
        •   Reik ŉ skriftelike waarskuwing aan Mills uit
                                                                                                                               3

2.3.2   Noem TWEE interne beheermaatreëls wat die eienaar van Super Skoon Skoonmaak Dienste kan implementeer in reaksie
        op die klagtes ontvang oor rook in publieke areas en die swak produktiwiteit van sy personeel.

        Enige aanvaarbare antwoord  

        •   Stel ’n toesighouer aan
        •   Vergader met die werknemers om die klagtes te bespreek
        •   Doen gereeld ongeskeduleerde inspeksies by kliënte se perseel

                                                                                                                               4

2.3.3   LOONJOERNAAL VAN SUPER SKOON SKOONMAAK DIENSTE VIR DIE WEEK TOT 26 OKTOBER 2018
           BASIESE        OORTYD        BRUTO            AFTREKKINGS           NETTO        BYDRAES
 WERKNEMER
            LOON   URE      R/h   R/c    LOON   LBS    WVF     PENSIOEN TOTAAL LOON     WVF    PENSIOEN
 Kunene       800 5       30    150   950    171      95       64    330   620     95       128
 Xaxa          800                         800  144      80        64    288   512      80        128
 Mills         700                         700  126    70        56    252   448      70       112

                                                                                                                               18

                                                VRAAG 2               35

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 3: NOTAS TOT DIE FINANSIËLE STATE EN BALANSSTAAT
                                                   (40 punte; 30 minute)

3.1   NOTAS TOT DIE FINANSIËLE STATE

      Vaste bates
                                       GROND EN
                                                    VOERTUIE     TOERUSTING
                                        GEBOUE
       Kosprys                          130 000       45 000        50 000
       Opgehoopte waardevermindering                  (25 260)      (20 200)
       Drawaarde (01/03/17)              130 000      19 740        29 800
       Bewegings

       Aankope                            20 000      40 000
       Waardevermindering                            (7 948)      (7 500)
       Drawaarde (28/02/18)             150 000       51 792       22 300

       Kosprys                           150 000      85 000        50 000
       Opgehoopte waardevermindering                 (33 208)      (27 700)   10

      Voorraad
       Handelsvoorraad                       31 918 
       Skryfbehoeftes                              315 
                                             32 233                           3

      Handels- en ander ontvangbares
       Debiteurekontrole                     26 882 
       Opgelope inkomste                           611 
                                             27 493                           4

      Handels- en ander betaalbares
       Krediteurekontrole                    32 860 
       Opgelope uitgawes                      4 060 
       Vooruitontvange inkomste               7 600 
                                             44 520                           6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)                     REKENINGKUNDE V1(Nasienriglyn)
       3
3.2    BALANSSTAAT VAN WÊRELDWYE HANDELAARS OP 28 FEBRUARIE 2018
        BATES
        Nie-bedryfsbates                                             249 092
        Vaste bates                                                  224 092
        Finansiële bates
         Vaste deposito                                               25 000
        Bedryfsbates                                                      75 626
        Voorraad                                                       32 233
         Handels- en ander ontvangbares                               27 493
        Kontant en kontantekwivalente      15000+600+300            15 900
        TOTALE BATES                                                     324 718

        EKWITEIT EN LASTE
        Eienaarsbelang                                               160 198
        Nie-bedryfslaste                                                 100 000
        Lening                                 120 000 – 20 000    100 000
        Bedryfslaste                                                      64 520
        Handels- en ander betaalbares                                  44 520
        Korttermyn lening                                              20 000
        TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                     324 718       17

                           VRAAG 3              40

 Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)                   REKENINGKUNDE (Nasienriglyn)                                 7

VRAAG 4: REKENINGKUNDIGE KONSEPTE EN ONTLEDING EN VERTOLKING VAN
             FINANSIËLE STATE
                                                                     (40 punte; 30 minute)

4.1     REKENINGKUNDIGE KONSEPTE

          4.1.1       Winsgewendheid                       
          4.1.2       Opbrengs op belegging                
          4.1.3       Solvabiliteit                        
          4.1.4       Likiditeit                                                                  4

4.2     SWIFT HANDELAARS
        Alle bewerkings moet tot EEN DESIMALE PLEK getoon word.

4.2.1   Bedryfsverhouding

        46 500 + 33 000  + 2 500  : 26 000  + 24 000 
        82 000 : 50 000
        1,6 : 1  (een deel korrek en moet x : 1 wees)

                                                                                                   6

4.2.2   Vuurproefverhouding

        82 000 – 46 500  : 50 000 
        35 500 : 50 000
        0,7 : 1 ) (een deel korrek en moet x : 1 wees)

                                                                                                   3

4.2.3   Vergelyk hierdie resultate met dié van 2017 en lewer kommentaar oor die
        likiditeit van die onderneming.

        Bedryfsverhouding verminder van 2 : 1 na 1,6 : 1 
        Vuurproefverhouding verminder van 1,5 : 1 na 0,7 : 1 

        Die likiditeit van die onderneming het verswak en dit kan veroorsaak dat
        probleme ontstaan om die korttermyn verpligtinge na te kom. 

                                                                                                   4

 Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)                      REKENINGKUNDE V1(Nasienriglyn)
       3
4.2.4   Bereken die opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang.

                             90 000 
                                                              X 100
          ½ (400 000 + (400 000 + 90 000 – 70 000) )
                               90 000
                                                              X 100
                              410 000
         = 22% 

                                                                                        6

4.2.5   Behoort die eienaar met hierdie opbrengs tevrede te wees? Motiveer jou
        antwoord.

        Ja 

        Die opbrengs deur die eienaar verdien is beter as ander veilige beleggings 

                                                                                        3

4.3     LS REKENAARS

4.3.1   Bereken die winsopslag persentasie vir 2018.

               210 000 
                              X 100
               600 000 
                35% 
                                                                                        3

4.3.2   Gee TWEE redes vir die afwyking van die winsopslag teiken van 40%.

        Enige geldige antwoord  

        Foutiewe berekening van verkoopprys
        Uitverkoping van verouderde voorraad
        Beskadigde goedere

                                                                                        4

 Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)             REKENINGKUNDE (Nasienriglyn)                                 9

4.3.3   Die winsopslag vir 2017 was 50%. Watter invloed het die verandering in
        winsopslag op die besigheid gehad? Haal syfers aan om jou antwoord te
        ondersteun.

        Enige geldige antwoord met syfers  

        •   Toename in verkope van 645 000 na 810 000
        •   Toename in netto wins van 136 000 na 150 000

                                                                                             2

4.3.4   LS Rekenaars spandeer minder op nasionale advertensies en fokus nou op
        plaaslike advertensies. Was hierdie besluit tot hul voordeel? Haal syfers aan
        om jou antwoord te ondersteun.

        Ja , verduideliking  syfers 

        Plaaslike advertensies is baie goedkoper (55 000 na 30 000) en verkope het
        toegeneem (645 000 na 810 000)
                                                                                             3

4.3.5   Watter persentasie van verkope word aan salarisse en lone spandeer?

           64 800
                        X 100
           810 000
         8% 

                                                                                             2

                          VRAAG 4                 40

                                                                       TOTAAL: 150

 Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/4f35406e-f862-452c-a2aa-ce1609fa42db) — Accounting · Memo · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-memo-nov2019-afrikaans/6d7fda19-df39-475b-8cde-4cbc1f350da6) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR10 ANSBK NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr10-ansbk-nov2018-afrikaans/87fe7724-2973-4d0a-967a-6620ae510d5a) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 Acc P1 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afrikaans-november-2018-question-paper/4b8d0bc6-19b5-452f-b16a-e5ed591af939) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [ACCN GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr10-memo-nov2017-afrikaans/89af2882-cc98-473e-8ac4-17aea37ad84c) — Accounting · Memo · 2017 · Afr
- [Gr10 Acc (Afrikaans) Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-answer-book/5b3cc26c-76bc-4e0c-bc98-ae7f360baf18) — Accounting · Addendum · 2018 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-question-paper/8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe) — QP · 2024 · Afr
- [KZN Accounting Grade 10 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-accounting-grade-10-march-2024-qp-and-memo/f12135cb-fc97-4466-81b4-7e0b838a3092) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
