# Accounting Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)

> Grade 10 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-memo-nov2019-afrikaans/6d7fda19-df39-475b-8cde-4cbc1f350da6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-memo-nov2019-afrikaans/6d7fda19-df39-475b-8cde-4cbc1f350da6)

## About this document

Accounting · Grade 10 · Eastern Cape November · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                     NASIONALE
                                 SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 10

                                   NOVEMBER 2019

                              REKENINGKUNDE V1
                                NASIENRIGLYN
PUNTE:      150
NASIENBEGINSELS:
1.    Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek in
      die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
      Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: As syfers aangedui in nasienriglyn vir
      komponente of bewerkings, dra hierdie nie ook die metodepunt van die finale antwoord nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
      die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
      differensieer.
7.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe
      syfer getoon word nie.
8.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
9.    Bewerking beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
      LET WEL: kontroleer bewerking moet ŉ +, -, x, ÷, of volgens memo.
10.   In berekeninge, moet nie punte vir bewerkings toeken nie indien noemer en deler omgeruil is. Dit is
      ook van toepassing op verhoudings.
11.   Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
      gedeeltelik foutief is. In sulke gevalle, moet nie die metode punt toeken nie. Dui deur middel van .
12    Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf.
13    Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                             Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                           REKENINGKUNDE V1                              (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 1:              REKENINGKUNDIGE BEGRIPPE EN REKENINGKUDIGE
                       VERGELYKING

 1.1      BEGRIPPE
               1.1.1    F     
               1.1.2    C      
               1.1.3    A      
               1.1.4    B      
               1.1.5    D                                                                                5

 1.2      REKENINGKUDIGE VERGELYKING

 NR.             JOERNAAL                 BATES             EIENAARSBELANG                     LASTE
                             REDE             EFFEK        REDE           EFFEK        REDE           EFFEK
 VB.             KBJ         Bank             -1 000       Lone           -1000

 1.2.1           KJ          Handelsvoor-     +8 000                                  Krediteure-    +8 000 
                             raad                                                     kontrole 
 1.2.2 (a)       DJ          Debiteure-       +3 400      Verkope       +3 400 
                             kontrole 
         (b)     DJ          Handels-         -2 125      Koste van      -2 125 
                             voorraad                     verkope 
 1.2.3           KOJ         Bank            +100 000    Kapitaal      +100 000 

 1.2.4 (a)       KOJ         Bank             +1 900
                             Debiteur-        -1 900
                             kontrole
         (b)     KOJ         Debiteure-       -100        Korting toe-   -100 
                             kontrole                     gestaan 

                                                                                                          20

                                                                                                         25

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                                 REKENINGKUNDE V1                                                   3

VRAAG 2:       AARP-BEGINSELS, INKOMSTESTAAT, BALANSSTAAT EN INTERNE
               BEHEER

2.1     AARP-BEGINSELS
         2.1.1 omsigtigheid                  
          2.1.2       wesenlikheid            
          2.1.3       besigheidentiteit 
          2.1.4       historiese-koste 
                                                                                                                          4

2.2.1     INKOMSTESTAAT VAN LOLO HANDELAARS VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 JUNE
                                      2019

         Verkope (4 350 000 – 18 000 – 12 000)                                                        4 320 000
         Koste van verkope                                                                             (2 900 000)
         Brutowins                                                                                       1 420 000
         Ander bedryfsinkomste                                                                             374 600
         Fooie-inkomste                                                                                     149 600
         Korting ontvang                                                                                      2 400
         Huur inkomste (200 700 + 18 900 )                                                               219 600
         Oninbare skulde verhaal (1 800 + 1 200)                                                            3 000
         Bruto bedryfsinkomste                                                                            1 794 600
         Bedryfsuitgawes                                                                                 (816 600)
         Salarissse en lone                                                                                 478 000
         Eiendomsbelasting                                                                                   18 000
         Water en elektrisiteit                                                                              86 150
         Korting toegestaan                                                                                     900
         Skryfbehoeftes (2 100 – 500 )                                                                      1 600
         Telefoon (9 000 + 1 600)                                                                          10 600
         Versekering (12 100 – 3 200 )                                                                     8 900
         Oninbare skulde (3 800 + 600 )                                                                    4 400
         Bankkoste (1 200 + 1 000 )                                                                         2 200
         Verbruiksgoedere (4 000 – 800)                                                                     3 200
         Handelsvoorraadtekort (418 400 – 4 800– 406 100)                                                 7 500
         Waardevermindering                                                                                195 150
         Brutowins                                                                                         978 000
         Rente inkomste (9 000 + 3 000 )                                                 1                12 000
         Wins voor rente uitgawe                                                                         990 000
         Rente uitgawe                                                                     2          (89 600)
         Nettowins vir die jaar                                                                            900 400       40
         bewerking, een deel korrek, vreemde items -1 (maks.2), aanvaar alternatiewe formaat (twee kolomme)

Kopiereg voorbehou                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                        REKENINGKUNDE V1                                    (EC/NOVEMBER 2019)

 2.2.2 EIENAARSBELANG

         Saldo op die laaste dag van die vorige jaar                                             900 000
         Addisionele kapitaal bygedra                                                            100 000
         Nettowins vir die jaar                                               sien 2.2         900 400
         Onttrekkings (42 600  + 4 800 )                    bewerking, een deel korrek         (47 400)
         Saldo op die laaste dag van die huidige jaar         bewerking, een deel korrek      1 853 000          7

 2.2.3 EKWITEIT EN LASTE AFDELING VAN DIE BALANSSTAAT
         EIENAARSBELANG                                                       sien 2.3.1       1 853 000
         NIEBEDRYFSLASTE                                                                             582 000
         Lening: Live Bank (652 000  – 70 000)               bewerking, een deel korrek     582 000

         Bedryfslaste                                           bewerking, een deel korrek        575 400
         Handel en ander betaalbares (380 000  + 1 600 )            bew. een deel korrek        381 600
         Huidige deel van lening                                                  sien bo            70 000
         Bankoortrekking (124 000 + 1 000 – 1 200)                                              123 800
         TOTALE EKWITEIT EN LASTE                               bewerking, een deel korrek     3 010 400
                                                                                                                  11

 2.2.4 G. Grey, die eienaar van LOLO Handelaars, is besorg oor die grootte van sy
       tekort op die handelsvoorraad.
       (a) • Wat is die oorsake vir die tekort in handelsvoorraad? Gee TWEE
               punte.
               ▪ Winkeldiefstal
               ▪ Diefstal deur werknemers
               ▪ Papierwerkfout
               ▪ Verkopersbedrog
             Enige twee geldige punte   Deelpunte vir onduidelike antwoorde

             •   Stel TWEE realistiese maatreëls voor om die tekort op die
                 handelsvoorraad te beheer en te verminder.
                 ▪ Voldoende rekordhouding
                 ▪ Skeiding van pligte
                 ▪ Stel verantwoordelikhede op
                 ▪ Gereelde en onafhanklike voorraadopname
                 ▪ Toegang tot voorraad moet beperk word
                 ▪ Ekstra veiligheidsmaatreëls moet getref word vir elke duur item.
             Enige twee geldige punte   Deelpunte vir onduidelike antwoorde                                   8

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                              REKENINGKUNDE V1                        5

 (b)   Die rekenmeester het die eienaar (G. Grey) aangeraai om die vaste
       deposito in te betaal en die geld te gebruik om ŉ deel van die lening af te
       betaal. Stem jy saam met die rekenmeester? Gee ŉ rede vir jou antwoord.
       ▪ Ja,
       ▪ die rede om skuld vroeg af te betaal is om geld te bespaar en op te hou om
          rente te betaal. 
                                             OF
       ▪ Nee,
       ▪ opbrengste van ŉ vaste deposito is verseker en geen risiko is verbonde.
       ▪ Vaste deposito bied hoër rentekoerse in vergelyking met die spaarrekening.
       ▪ Deur in vaste deposito te belê, kan jy meer bespaar as wat jy met algemene
          beleggingsopsies doen.                                                           3
          Deelpunte vir onduidelike antwoorde

                                                                                         73

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                          REKENINGKUNDE V1                                           (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 3: REKENINGKUNDIGE BEGRIPPE EN VERTOLKING

 3.1 REKENINGKUNDIGE BEGRIPPE
     3.1.1 niebedryfsbates 
     3.1.2 bedryfsinkomste 
     3.1.3 niebedryfslaste 
     3.1.4 bedryfsbates                                                                                              4

 3.2 3.2.1     Bereken die volgende finansiële aanwysers.

               •     Bedryfswins op verkope

                      300 000 ÷ 1 200 000 x 100 = 25% 
                                                                           een deel korrek, antwoord moet % wees      3

               • Vuurproefverhouding

                     190 000  / 240 000 = 0,8 : 1 
                                                                 een deel korrek                                      3

               • Opbrengs op die gemiddelde eienaarsbelang

                         160 000 
                   ½ (400 000 + 900 000)  x 100 = 24,6%  OF 25%
                             0F (1 300 000)                               een deel korrek, antwoord moet % wees     5

      3.2.2    Lewer kommentaar of die onderneming minder of meer
               winsgewend was as verlede jaar. Haal ŉ finansiële aanwyser met
               syfers aan om jou mening te staaf.
               Finansiële aanwyser  Syfer en Neiging  Verduideliking 

               Die winsopslag % behaal het afgeneem van ŉ begrote 60% in 2018 tot
               50% in 2019. Die onderneming het dus nie sy winsopslag behaal nie.
               Dit kan wees as gevolg van een van die volgende redes:

               • Tydens verkope is daar te veel afslag toegestaan
               • Foute is begaan tydens die opneem van pryse, brondokumente of in
                 die boeke.
               • Sterk mededinging het pryse laat daal
               • Verskaffers het hul pryse verhoog.         Deelpunte vir onduidelike antwoorde                       3

      3.2.3    Lewer kommentaar op die likiditeit van die onderneming. Haal
               TWEE finansiële aanwysers met syfers aan om jou mening te
               staaf.
               Finansiële aanwyser:  Syfer en neiging  Verduideliking: 

                   • Bedryfskapitaalverhouding het van 3,5 : 1 tot 1,6 : 1 gedaal.
                   • Vuurproefverhouding het ook afgeneem van 1,6 : 1 tot 0,8 : 1
               In die algemeen is die onderneming in staat om sy onmiddellike skuld
               af te betaal ondanks die afname in hul likiditeitsposisie.                                             5

Kopiereg voorbehou                                                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                                   REKENINGKUNDE V1                          7

       3.2.4    Dink jy die eienaar behoort tevrede te wees met die opbrengs op
                die gemiddelde eienaarsbelang? Verduidelik deur syfers aan te
                haal.
                Syfer  en neiging: ; Verduideliking: 

                Nee, 
                Die persentasie opbrengs het gedaal van 34,2% in 2018 tot 24,6% in
                2019.
                Dit dui daarop dat die opbrengs van die eienaar minder is as die vorige
                jaar (2018).
                Die eienaar kry egter redelik goeie rente op sy belegging ondanks
                die afname in vergelyking met ander alternatiewe beleggings. Hy sal
                egter moet besluit of dit die risiko werd is.                              4

                                                                                           27

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                         REKENINGKUNDE V1                                 (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 4: SALARISJOERNAAL EN INTERNE BEHEER

 4.1.1      SALARISJOERNAAL VAN EC DIENSSTASIE – APRIL 2019

                                                                                             WERKGEWERS
                                         AFTREKKINGS
 WERK-       BRUTO                                                           NETTO             BYDRAES
 NEMERS      SALARIS      Pensioen-      Medie-                              SALARIS     Pensioen         Mediese
                                                   LBS     WVF    Totaal                          WVF
                          fonds          sefonds                                         fonds            fonds
 C Can        10 200            816       2 000   1 500   102      4 418        5 782     1 020    102    4 000

 B Breeze       10 000           800     1 000    1 250   100    1 350       6 850    1 000    100      2 000

 D Dann       12 000        1 200         500    1 800   120     338       8 620      1 200   120    1 000

                                                                                                             14

 4.1.2 Hoeveel het dit EC Diensstasie in totaal gekos om D. Dan vir April 2019
          in diens te neem.
          R12 000  + R1 200 + R120 + R1 000 = R14 320
                       12 000 x 10/100                             een deel korrek                          4

 4.1.3 Wat interne beheer betref, wat moet ŉ effektiewe beleid rakende salarisse
       en lone behels? Noem enige TWEE punte.

          (a) Daar moet voldoende toesig oor werknemers wees om produktiwiteit te
               verseker.
          (b) Daar moet rekords gehou word ten opsigte van elke werknemer
               rakende:
               • Ure gewerk, tarief per uur, ens.
               • Bruto salaris / loon per werk.
               • Besonderhede van aftrekkings en toepaslike belasting.
               • Siek, jaarlikse en lang diensverlof beskikbaar en geneem.
          (c) Alle oortyd moet deur die bestuurder goedgekeur word.
          (d) Lone/salarisstate moet deur ŉ verantwoordelike beampte korrek
               gesertifiseer word.
          (e) Alle salarisse en lone moet in die bankrekening inbetaal word soos deur
               die werknemer benoem.
          (f) Alle navrae moet op ŉ deursigtige wyse hanteer word en moet behoorlik
               gedokumenteer word.
          Enige twee geldige interne kontroles   Deelpunte vir onduidelike antwoorde                    4

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                     REKENINGKUNDE V1                                       9

 4.2 Die volgende salarisskaal is vir J. Jerry opgestel.

       R288 000 x R14 400 → R 331 200 x R22 600 → R376 400 x R28 400 →R433 200

       4.2.1 Wat is Jerry se maandelikse beginsalaris?
             R288 000  / 12 = R24 000 

       4.2.2 In watter jaar van diens sal J. Jerry ŉ jaarlikse salaris van
             R404 800 verdien?

               In jaar 7                                                                3

                                                                                        25

                                                                       TOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR10 QPNOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-qpnov2018-afrikaans/1e87937b-7217-497d-8e8e-1cddd1d2d80f) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR10 ANSWERBOOK NOV2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-answerbook-nov2019-eng-d/ff77285d-252b-410b-bab2-db5a020e0c94) — Accounting · Addendum · 2019 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR10 QP NOV2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-qp-nov2019-eng-d/c0cfd296-feb7-4bf2-a5fc-869f7d9d7323) — Accounting · QP · 2019 · Eng
- [Gr10 Acc (Afrikaans) June 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-afrikaans-june-2019-possible-answers/f5b113f6-488b-4762-9684-6bd49f2de472) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR10 NOV 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr10-nov-2019-afrikaans/8a688f96-dd22-4d61-8300-6b89321db0bb) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/4f35406e-f862-452c-a2aa-ce1609fa42db) — Accounting · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-question-paper/8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe) — QP · 2024 · Afr
- [KZN Accounting Grade 10 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-accounting-grade-10-march-2024-qp-and-memo/f12135cb-fc97-4466-81b4-7e0b838a3092) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
