# Accounting Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)

> Grade 10 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-memo-nov2020-afrikaans/e723081c-ad86-437e-8bdc-e79df610ec68
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-memo-nov2020-afrikaans/e723081c-ad86-437e-8bdc-e79df610ec68)

## About this document

Accounting · Grade 10 · Eastern Cape November · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                                SENIOR SERTIFIKAAT

                                           GRAAD 10
                                   NOVEMBER 2020

                              REKENINGKUNDE V1
                                NASIENRIGLYN
                                (EKSEMPLAAR)
PUNTE:        150
NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders in die nasienriglyn aangedui, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing
      indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen
      strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die deelpunt toe vir daardie syfer
      (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in nasienriglyn vir komponente
      of bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
      die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief
      is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde te differensieer.
7.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe
      syfer getoon word nie.
8.    Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener die redelikheid van die
      bewerking ondersoek.
9.    ‘Bewerking’ beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek' beteken bewerking en een deel
      korrek. Let wel: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees, of per nasienriglyn.
10.   In bewerkings, moenie punte toeken nie vir bewerkings as teller en noemer omgeruil is – dit is ook
      op verhoudings van toepassing.
11.   By die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
      ten minste gedeeltelik foutief is nie. Dui deur middel van .
12.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf. Neem
      kennis dat een opmerking verskillende aspekte kan bevat.
13.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                              Hierdie nasienriglyn bestaan uit 6 bladsye.

### Page 2

2                                             REKENINGKUNDE V1                        (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 1:          REKENINGKUNDIGE BEGRIPPE EN REKENINGKUNDIGE
                  VERGELYKING

1.1           BEGRIPPE
              1.1.1     C       
              1.1.2     E       
              1.1.3     B       
              1.1.4     A                                                                             4

1.2           REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

NR.                          BATES                   EIENAARSBELANG                      LASTE
                      REDE            EFFEK          REDE            EFFEK      REDE             EFFEK
1.2.1           Bank           +1 000          Rente op vaste    +1 000
                                                 deposito
1.2.2           Toerusting     +/-
                Bank           24 000
1.2.3                                            Rente betaal     -288     Krediteure-      +288
                                                                             kontrole
1.2.4 (a)       Bank           +2 700          Verkope          +2 700
        (b)     Handels-        -1 800          Koste       van   -1 800
                voorraad                        verkope 

                                                                                                       20

                                                     TOTALE PUNTE
                                                              24

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2020)                                    REKENINGKUNDE V1                                                   3

VRAAG 2: BEGRIPPE EN INKOMSTESTAAT

2.1        2.1.1      D
           2.1.2      C
           2.1.3      B
           2.1.4      A
                                                                                                                                    4

2.2.1           INKOMSTESTAAT VAN KINGSTON HANDELAARS VIR DIE JAAR GEËINDIG
                                     29 FEBRUARIE 2020
          Verkope (950 000 + 18 200 – 14 000 )                                                           954 200
          Koste van verkope (400 000 + 13 000)                                                         (413 000)
          Bruto wins                                                                                        541 200
          Ander bedryfsinkomste                                                                             123 830
          Korting ontvang                                                                                        830
          Huur inkomste (39 000 – 3 000)                                                                     36 000
          Fooie-inkomste (82 600 + 2 400 )                                                                 85 000
          Handelsvoorraadsurplus (231 000 – 13 000 – 220 000)                                             2 000
          Bruto bedryfsinkomste                                                                              665 030
          Bedryfsuitgawes                                                                                 (258 560)
          Korting toegestaan                                                                                   1 260
          Skryfbehoeftes                                                                                       8 800
          Salarisse en lone (168 000 + 10 000) of
          (168 000 + 7 300 + 2 700)                                                                      178 000
         Versekering (16 800 – 2 400)                                                                     14 400
         Oninbare skulde (1 300 + 700)                                                                       2000
         Verbruiksgoedere (5 500 – 500)                                                                     5 000
         Waardevermindering (32 000 + 17 100)                                                              49 100
         Bedryfswins                                                                                        406 470
         Rente-inkomste (900+ 1 870)                                                      1              2 770
         Wins voor rente-uitgawe                                                                           409 240
         Rente uitgawe                                                                       2             (30 800)
         Netto wins vir die jaar                                                                           378 440                 45
         bewerking, een deel korrek; Vreemde items -1 (maks.2), aanvaar alternatiewe formaat (twee kolomme)

                                                               TOTALE PUNTE
                                                                         49

      Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

4                                  REKENINGKUNDE V1                               (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 3:          BEGRIPPE, VASTE BATES, BALANSSTAAT, VERTOLKING EN
                  INTERNE BEHEER

3.1       BEGRIPPE

          3.1.1     Opbrengs op belegging 
          3.1.2     Likiditeit 
          3.1.3     Winsgewendheid 
          3.1.4     Solvensie                                                                    (4)

3.2       (a)       R1 200 000 – R600 000 = R600 000                                            (2)

          (b)       R700 000 – R280 000 = R420 000                                              (2)

          (c)       R420 000  x 20/100 = R84 000 (oud)

                    R145 000  x 20/100 x 9/12 = 21 750  (nuut)
                                                  R105 750                                       (6)

          (d)       R420 000 + R145 000  – R105 750 = R459 250                                (4)      14

3.2.2 BALANSTAAT VAN OBBIE HANDELAARS OP 30 APRIL 2020

           BATES
           NIE-BEDRYFSBATES                                                             2 049 200
           Vaste/Tasbare bates                                                          1 931 250
           Finansiële bates: Vaste deposito                balanserende syfer           117 950
           BEDRYFSBATES                              bewerking, een deel korrek         550 800
           Voorrade                                                                          270 200
           Handels-en ander ontvangbare bedrae (162 000+ 3 200+ 1 200)
           bewerking, een deel korrek                                                   166 400
           Kontant en kontantekwivalente (112 000 + 2 200)
                                                         bewerking, een deel korrek     114 200
           TOTALE BATES                                                                 2 600 000
           EKWITEIT EN LASTE
           EIENAARSBELANG                                                                  2 186 400

           NIE-BEDRYFSLASTE                                                                  280 000
           Lening (423 200 – 103 200 – 40 000)         bewerking, een deel korrek        280 000
           BEDRYFSLASTE                                                                     133 600
           Handels-en ander betaalbare bedrae (86 000 + 5 800 + 1 800)
                                                        bewerking, een deel korrek            93 600
           Kortermyngedeelte van lening                                                       40 000
           TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                                        2 600 000
                                                                                                                22

      Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2020)                       REKENINGKUNDE V1                                    5

3.3 Finansiële aanwysers

     (a)                                 550 800 
           Bedryfskapitaalverhouding =
                                         133 600 

                                       = 4,1 : 1                                             3

     (b)                           550 800  – 270 200 
           Vuurproefverhouding =
                                         133 600 

                                 = 2,1 : 1                                                   4

     (c)   Nee

           - Die bedryfskapitaalverhouding het van 0,9 : 1 in 2019 tot 4,1 : 1 in 2020
             verbeter. 

           -   Die vuurproefverhouding het ook van 1,3 : 1 in 2019 tot 2,1 : 1 in 2020
               verbeter. 

           - Albei verhoudings dui ŉ verbetering aan. 

           - Die verhoudings dui aan dat die onderneming in staat is om sy korttermyn
             verpligtinge na te kom. Die onderneming moet aanhou probeer om die
             verhoudings te verbeter.                                                        4

3.4 Dit is nie noodsaaklik nie, aangesien die opbrengs wat die onderneming verdien,
    die rentekoers op die lening oorskry. ✓✓ Dit is egter nie sinvol om surplus kontant
    teen ŉ laer koers as die 15% te laat belê nie (byvoorbeeld die vaste deposito). Dit
    sal sinvol wees om die lening terug te betaal mits daar geen ander dringende
    gebruik vir die geld is nie.                                                            4

                                      TOTALE PUNTE
                                               55

  Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

6                                 REKENINGKUNDE V1                         (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 4: LOONJOERNAAL EN INTERNE BEHEER

 4.1      BEGRIPPE

         4.1.1 E 
         4.1.2 D 
         4.1.3 A 
         4.1.4 B 
                                                                                        4

 4.2.1    R110 000 – R25 000  = R85 000 
                                                                                        2

 4.2.2    Aftrekkings is die betalings wat deur die werkgewer namens die
          werknemer gemaak word,  terwyl bydraes gemaak word deur die
          werkgewer namens die werknemer en betaal word bykomend tot die
          aftrekkings, en hierdie werkgewerbydraes is addisionele uitgawes vir die
          onderneming.                                                                4

 4.2.3    R25 000 × R25

                                       R35 000 
          R110 000  – R75 000  =
                                         R35 

                                    = 1 000 ure                                        5

 4.2.4    R7 000  + R14 000  = R21 000 
                                                                                        3

 4.2.5    -   Akkuraatheid in die werkplek 
          -   Verhoogde produktiwiteit 
          -   Volg afwesigheid op 
          -   Gaan werknemers se werksure na 
          -   Verhoogde werknemertevredenheid                 (Enige relevante 2)       4

                                   TOTALE PUNTE
                                          22

                                                                      TOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-memo-nov2019-afrikaans/6d7fda19-df39-475b-8cde-4cbc1f350da6) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P2 AB GR10 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-ab-gr10-nov2020-afrikaans/15c45584-b2bf-411e-8e05-750e5febbb92) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [Gr10 Acc P1 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/c1d2e056-7097-4c64-86d4-2be619f15f6a) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR10 QPNOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-qpnov2018-afrikaans/1e87937b-7217-497d-8e8e-1cddd1d2d80f) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/4f35406e-f862-452c-a2aa-ce1609fa42db) — Accounting · Memo · 2018 · Afr
- [ACCN GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr10-memo-nov2017-afrikaans/89af2882-cc98-473e-8ac4-17aea37ad84c) — Accounting · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-question-paper/8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe) — QP · 2024 · Afr
- [KZN Accounting Grade 10 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-accounting-grade-10-march-2024-qp-and-memo/f12135cb-fc97-4466-81b4-7e0b838a3092) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
