# Accounting Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 QP (Afr)

> Grade 10 Accounting Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/15143dc7-df82-4228-a474-44ac80b97ee1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/15143dc7-df82-4228-a474-44ac80b97ee1)

## About this document

Accounting · Grade 10 · Eastern Cape November · 2020 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 10

                          NOVEMBER 2020

                       REKENINGKUNDE V1
                         (EKSEMPLAAR)

PUNTE:    150

TYD:      2 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye, ŉ 1-bladsy formuleblad en ŉ
                              10 bladsy-antwoordeboek.

### Page 2

2                                         REKENINGKUNDE V1                        (EC/NOVEMBER 2020)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur en volg dit noukeurig.

1.        Beantwoord AL die vrae.

2.        ŉ Spesiale ANTWOORDEBOEK word verskaf waarin jy AL die vrae moet
          beantwoord.

3.        ŉ FORMULEBLAD vir finansiële aanwysers is by hierdie vraestel aangeheg.
          Jy mag dit gebruik indien nodig.

4.        Toon AL die bewerkings om deelpunte te verdien.

5.        Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

6.        Jy mag ŉ donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vrae te beantwoord.

7.        Toon ALLE bewerkings tot EEN desimale punt, waar van toepassing.

8.        ’n Uiteensetting van die vrae word voorsien. Probeer om by die voorgestelde
          tyd vir die beantwoording van elke vraag te hou.

                                VRAAG 1: 24 punte; 19 minute
    Onderwerp van die vraag:         Hierdie vraag integreer:
                                         • Begrippe
    Rekeningkundige begrippe,
    Rekeningkundige vergelyking          • Rekeningkundige vergelyking

                                  VRAAG 2: 49 punte; 39 minute
    Onderwerp van die vraag:           Hierdie vraag integreer:

    Begrippe en Inkomstestaat
                                               •   Begrippe
                                               •   Inkomstestaat

                                  VRAAG 3: 55 punte; 44 minute
    Onderwerp van die vraag:           Hierdie vraag integreer:

    Begrippe, Vaste bates, Balansstaat,        •   Begrippe, Vaste bates
    Vertolking en Interne beheer               •   Balansstaat
                                               •   Vertolking en Interne beheer

                                  VRAAG 4: 22 punte; 18 minute
    Onderwerp van die vraag:           Hierdie vraag integreer:

    Begrippe, Loonjoernaal, Interne            •   Begrippe, Loonjoernaal
    beheer                                     •   Interne beheer oor lone

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief
Please turn over

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2020)                             REKENINGKUNDE V1                              3

 VRAAG 1:       REKENINGKUNDIGE BEGRIPPE EN REKENINGKUNDIGE
                VERGELYKING                       (24 punte; 19 minute)
 1.1 BEGRIPPE

       Kies die korrekte woord(e) uit KOLOM A om by ŉ beskrywing in KOLOM B te
       pas. Skryf slegs die letter (A–E) in KOLOM B langs die vraagnommers
       (1.1.1–1.1.4) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.5 F.

                  KOLOM A                                   KOLOM B
       1.1.1    Beleggings                 A    ŉ Persoon of groep mense wat geld in ŉ
                                                onderneming belê om wins te maak

       1.1.2    Dubbelinskrywings-         B    Geld geleen om ŉ eiendom te koop
                beginsel

       1.1.3    Verbandlening              C    Geld wat vir ŉ tydperk vasgemaak is, om
                                                ŉ hoër opbrengs te verdien

       1.1.4    Belegger(s)                D    Die eienaar se netto belegging in die
                                                onderneming

                                           E    Vir elke debiet is daar ooreenstemmende
                                                krediet
                                                                                  (4 x 1)    (4)

 1.2 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

       GEVRA:
       Ontleed die volgende transaksies volgens die formaat in die ANTWOORDE-
       BOEK.

       INLIGTING:

       1.2.1    Ontvang R1 000 van Protea Bank as maandelikse rente op vaste
                deposito.

       1.2.2    Reik ŉ tjek uit aan G Africa vir die aankoop van toerusting, R24 000.

       1.2.3    PAMA Broers het die onderneming se agterstallige rekening van R4 800
                met 18% rente p.j. vir vier maande belas.

       1.2.4    Verkoop goedere wat die besigheid R1 800 gekos het vir kontant.
                Goedere word teen kosprys plus 50% verkoop.                                 (20)

                                                                                            24

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

4                                  REKENINGKUNDE V1                        (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 2: BEGRIPPE EN INKOMSTESTAAT                              (49 punte; 39 minute)

2.1   Pas die konsep in KOLOM A by ŉ voorbeeld in KOLOM B voorsien. Skryf slegs
      die letters (A–D) langs die nommers (2.1.1–2.1.4) in die ANTWOORDEBOEK
      neer, byvoorbeeld 2.1.5 E.

               KOLOM A                                     KOLOM B
      2.1.1 Inkomstestaat              A     ŉ Verslag oor goeie sakepraktyk in Suid-
                                             Afrika ontwikkel

      2.1.2 Balansstaat                B     Die wyse waarop ŉ onderneming deur die
                                             eienaars en bestuurders administreer word

      2.1.3 Bestuur                    C     Staat wat die finansiële posisie van ŉ
                                             onderneming op ŉ bepaalde tydstip
                                             aantoon

      2.1.4 King-kode                  D     Dit toon die finansiële prestasie van ŉ
                                             onderneming vir ŉ finansiële jaar
                                                                               (4 x 1)           (4)

2.2   KINGSTON HANDELAARS
      Die inligting het betrekking op die finansiële jaar geëindig 29 Februarie 2020.
      Goedere word teen ŉ winsopslag van 40% op kosprys verkoop.

      GEVRA:
      Stel die Inkomstestaat (Staat van Omvattende Inkomste) vir die jaar geëindig
      29 Februarie 2020 op.                                                                     (45)

      INLIGTING:
      A. Inligting geneem uit die Voor-aansuiweringsproefbalans op 29 Februarie
          2020.

      Kapitaal                                                                   500 00
      Onttrekkings                                                                70 00
      Voertuie                                                                   320 00
      Opgehoopte waardevermindering op voertuie (01/03/2019)                     80 000
      Toerusting                                                                140 000
      Opgehoopte waardevermindering op toerusting (01/03/2019)                   26 000
      Grond en geboue                                                         1 200 000
      Vaste deposito: Same Bank                                                 180 000
      Bank                                                                       76 000
      Handelsvoorraad                                                           231 000
      Krediteurekontrole                                                        143 000
      Lening: Colour Bank                                                       220 000
      Debiteurekontrole                                                         211 000
      Verkope                                                                   950 000
      Koste van verkope                                                         400 000
      Debiteure-afslag                                                           14 000
      Salarisse en lone                                                         168 000
      Fooie-inkomste                                                             82 600
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
Please turn over

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2020)                          REKENINGKUNDE V1                                  5

        Rente inkomste                                                                900
        Verbruiksgoedere                                                            5 500
        Huur inkomste                                                              39 000
        Rente op vaste deposito                                                     1 870
        Korting toegestaan                                                          1 260
        Korting ontvang                                                               830
        Telefoon                                                                    9 200
        Skryfbehoeftes                                                              8 800
        Versekering                                                                16 800
        Oninbare skulde                                                             1 300

 B.     Addisionele inligting en aansuiwerings:

        1.    Kontantverkope van R18 200 op 29 Februarie 2020 is nie aangeteken nie.
        2.    Fooi-inkomste van R2 400 is nog uitstaande vir die tydperk.
        3.    Versekering sluit maandelikse betaling tot 30 April 2020 in.
        4.    Een werknemer, I. Cool, is verkeerdelik uit die Salarisjoernaal gelaat. Sy is
              nog nie vir Februarie betaal nie.
              Die besonderhede van haar salaris is as volg:
              • Bruto salaris         ?
              • Netto salaris R7 300
              • LBS              R2 200
              • WVF               R400
              • Pensioenfonds R100
        5.    Waardevermindering op voertuie R32 000, en toerusting R17 100, moet
              afgeskryf word.
        6.    Die rente op die lening vir die jaar het R30 800 beloop.
        7.    Oninbare skuld van R700 moet op die rekening van G. Sirino afgeskryf
              word.
        8.    Huur is vir 13 maande ontvang.
        9.    ŉ Fisiese voorraadopname het die volgende aan die lig gebring:
              • Handelsvoorraad R220 000
              • Ongebruikte verbruiksgoedere in voorraad beloop R500.

                                                                                              49

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

6                                  REKENINGKUNDE V1                        (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 3:       BEGRIPPE, VASTE BATES, BALANSSTAAT, VERTOLKING EN
               INTERNE BEHEER                   (55 punte; 44 minute)

3.1   BEGRIPPE

      Kies ŉ begrip uit die gegewe opsies wat die gelyste voorbeelde die beste
      beskryf. Skryf slegs die begrip langs die nommers (3.1.1–3.1.4) in die
      ANTWOORDEBOEK.

              Opbrengs op belegging;    winsgewendheid;     solvensie;   likiditeit

      3.1.1    … dui die voordeel aan wat die eienaar sal ontvang om in ŉ
               onderneming te belê.

      3.1.2    … dui aan of die onderneming sy onmiddellike of korttermynskuld kan
               delg.

      3.1.3    … dui aan hoe doeltreffend ŉ onderneming is.

      3.1.4    … dui aan of die onderneming in staat is om al sy skuld te delg.
                                                                                  (4 x 1)    (4)

3.2   Die volgende inligting het betrekking op Obbie Handelaars. Die finansiële jaar
      het op 30 April 2020 geëindig.

      GEVRA:

      3.2.1    Verwys na inligting 2 en 3.
               Bereken die ontbrekende bedrae op die nota soos aangedui deur (a)
               tot (d). Toon alle bewerkings.                                               (14)

      3.2.2    Voltooi die Staat van Finansiële Posisie (Balansstaat) op 30 April 2020.     (22)

3.3   Bereken die volgende finansiële aanwysers vir April 2020.

      (a)      Bereken die bedryfskapitaalverhouding.                                        (3)

      (b)      Bereken die vuurproefverhouding.                                              (4)

      (c)      Dink jy dat die onderneming in die nabye toekoms likiditeitsprobleme
               sal ondervind? Verduidelik kortliks aan die hand van die verhoudings
               in (a) en (b).                                                                (4)

3.4   Moet die onderneming die langtermynlening terugbetaal sodra voldoende
      fondse beskikbaar is? Verduidelik kortliks waarom jy dink dit raadsaam is of
      nie.                                                                                  (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
Please turn over

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2020)                        REKENINGKUNDE V1                              7

 INLIGTING:

 A.    Lys van saldo’s op 30 April 2020 (onder andere).

       Kapitaal                                                           800 000
       Onttrekkings                                                        80 000
       Grond en geboue                                                  1 200 000
       Voertuie                                                           700 000
       Toerusting                                                         430 000
       Opgehoopte waardevermindering op voertuie (01/05/2019)             280 000
       Opgehoopte waardevermindering op toerusting (01/05/2019)           193 500
       Vaste deposito: Boby Bank                                                ?
       Handelsvoorraad                                                    270 200
       Debiteurekontrole                                                  162 000
       Krediteurekontrole                                                  86 000
       Bank (Gunstige saldo)                                              112 000
       Kleinkas                                                             2 200
       Lening: CAT Bank (9,5% p.j.)                                             ?
       Opgelope inkomste                                                    3 200
       Vooruitbetaalde uitgawes                                             1 200
       Vooruitontvange inkomste                                             5 800
       Opgelope uitgawes                                                    1 800

 Aansuiwerings en addisionele inligting:

 1.    Lening: BTT Bank

       Rente op lening word gekapitaliseer. Die leningstaat van BTT Bank dui die volgende
       aan:

       Saldo op 1 Mei 2019                                              R423 200
       Maandelikse paaiemente insluitende rente                         R103 200
       Saldo op 30 April 2020                                           R350 400
       Die onderneming beplan om R40 000 gedurende die volgende finansiële jaar te
       betaal.

 2.    VASTE BATE-NOTA
                                         Grond en geboue       Voertuie      Toerusting
       Drawaarde (1 Mei 2019)                                    (b)            336 500
       Kosprys                                   (a)             700 000        430 000
       Opgehoopte waardevermindering                             280 000         93 500
       Bewegings
       Byvoegings                                  600 000        145 000
       Waardevermindering                                         (c)            (64 500)
       Drawaarde (30 April 2020)                 1 200 000        (d)            272 000
       Kosprys                                   1 200 000                       430 000
       Opgehoopte waardevermindering

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

8                                 REKENINGKUNDE V1                    (EC/NOVEMBER 2020)

3.    Maak voorsiening vir waardevermindering soos volg:

      • Op voertuie teen 20% p.j. op die verminderde saldo-metode.
      • Op toerusting teen 15% p.j. op kosprys.

      LET WEL:       ŉ Nuwe voertuig, kosprys R145 000 is op 1 Augustus 2019 aangekoop.
                     Dit is nie aangeteken nie.

4.    Finansiële aanwysers op 30 April 2020:
                                                           2019             2020
      % Bedryfsuitgawes op verkope                         36%               44%
      % Bedryfswins op verkope                             15%               17%
      % Netto wins op verkope                              9%                11%
      Bedryfskapitaalverhouding                          0,9 : 1               ?
      Vuurproefverhouding                                1,3 : 1               ?
      Solvensieverhouding                                1,3 : 1            2,6 : 1
      % Opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang              14%               12%
      Rentekoers                                           14%               15%

                                                                                      55

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief
Please turn over

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2020)                           REKENINGKUNDE V1                                9

 VRAAG 4: BEGRIPPE, LOONJOERNAAL EN INTERNE BEHEER
                                              (22 punte; 18 minute)

 4.1    BEGRIPPE

        Kies die korrekte begrip uit KOLOM A wat by die beskrywing in KOLOM B pas.
        Skryf slegs die letters (A–E) langs die vraagnommers (4.1.1–4.1.4) in die
        ANTWOORDEBOEK, byvoorbeeld 4.1.5 F.

                   KOLOM A                                  KOLOM B
        4.1.1    Paringsbeginsel         A      Alle items wat gekoop word, word teen
                                                hul kosprys aangeteken

        4.1.2    Lopende saak-           B      Finansiële inligting wat relevant is vir ŉ
                 beginsel                       leser van finansiële state, moet
                                                afsonderlik bekend gemaak word

        4.1.3    Historiesekoste-        C      Finansiële inligting word op ŉ
                 beginsel                       konserwatiewe wyse aangeteken en
                                                gerapporteer

        4.1.4    Wesenlikheidsbeginsel   D      Finansiële inligting opgestel met die
                                                idee dat ŉ onderneming in die toekoms
                                                sal voortgaan

                                         E      Inkomste en uitgawes moet teenoor
                                                mekaar weerspieël word in die gepaste
                                                rekeningkundige tydperk
                                                                               (4 x 1)            (4)

 4.2    Bestudeer die totale wat in die Loonjoernaal van HMT Vrugte en Groente
        verskyn vir die week geëindig 27 November 2020.

        Alle werknemers word teen dieselfde tariewe betaal, naamlik R25 per uur vir
        normale tyd en R35 per uur vir oortyd.

        Totale in die Loonjoernaal vir die week geëindig 27 November 2020
        Totale ure (normale tyd)                                          3 000
        Totale ure (oortyd)                                                   ?
        Bruto lone                                                     110 000
        Totale aftrekkings                                                    ?
        Mediesefonds aftrekkings                                          7 000
        Pensioenfonds aftrekkings                                         6 000
        WVF-aftrekkings                                                   3 000
        LBS                                                               9 000
        Mediesefondsbydraes                                             14 000
        WVF-bydraes                                                       1 500

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

10                                REKENINGKUNDE V1                        (EC/NOVEMBER 2020)

GEVRA:

4.2.1   Hoeveel kontant moet onttrek word om die werkers te betaal?                      (2)

4.2.2   Verduidelik kortliks die verskil tussen aftrekkings en bydraes.                  (4)

4.2.3   Bereken die totale aantal oortyd ure gedurende die week gewerk.                  (5)

4.2.4   Die besonderhede van die mediese fonds het gedurende November 2020
        vir al vier weke dieselfde gebly. Bereken die bedrag wat aan die einde
        van November 2020 deur HMT Vrugte en Groente aan die mediese fonds
        betaal moet word.                                                                (3)

4.2.5   Daar is ongeveer 80 werknemers in totaal. Verduidelik kortliks die TWEE
        rolle wat die klokkaartstelsel speel om te verseker dat HMT Vrugte en
        Groente geen werknemer betaal vir werk wat hy/sy nie gedoen het nie.             (4)

                                                                                        22

                                                                          TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief
Please turn over

### Page 11

(EC/NOVEMBER 2020)                          REKENINGKUNDE V1                                11

                            GRAAD 10 REKENINGKUNDE:
                      FORMULEBLAD VIR FINANSIËLE AANWYSERS
       Brutowins x 100                 Brutowins    x 100               Nettowins x 100
       Verkope       1            Koste van verkope    1                Verkope       1

               Bedryfsuitgawes x 100                             Bedryfswins x 100
                    Verkope       1                                Verkope      1

             Bedryfsbates : Bedryfslaste              (Bedryfsbates – Voorraad) : Bedryfslaste

            (Handel en ander ontvangbares + Kontant en kontantekwivalente) : Bedryfslaste

                      Nettowins        x 100
                                                              Totale bates : Totale laste
                     Eienaarsbelang       1

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr10 Acc P1 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/c1d2e056-7097-4c64-86d4-2be619f15f6a) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR10 QPNOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-qpnov2018-afrikaans/1e87937b-7217-497d-8e8e-1cddd1d2d80f) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR10 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr10-nov2020-afrikaans/8ed76ac6-973d-4432-bc13-364f64f5a8bd) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-memo-nov2019-afrikaans/6d7fda19-df39-475b-8cde-4cbc1f350da6) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/43c6b624-adc2-4135-a4ab-144be323c754) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR10 ANSBK NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr10-ansbk-nov2018-afrikaans/87fe7724-2973-4d0a-967a-6620ae510d5a) — Accounting · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Addendum · 2024 · Afr
- [KZN Accounting Grade 10 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-accounting-grade-10-march-2024-qp-and-memo/f12135cb-fc97-4466-81b4-7e0b838a3092) — QP + Memo · 2024
- [Gr 10 ACC (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-acc-afrikaans-june-2023-possible-answers/51dbb645-1089-4ac1-a5ca-1eacf8d53a3c) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
