# Accounting Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)

> Grade 10 Accounting Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-qpnov2018-afrikaans/1e87937b-7217-497d-8e8e-1cddd1d2d80f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-qpnov2018-afrikaans/1e87937b-7217-497d-8e8e-1cddd1d2d80f)

## About this document

Accounting · Grade 10 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                GRAAD 10

                            NOVEMBER 2018

                        REKENINGKUNDE V1

PUNTE:      150

TYD:        2 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en ŉ 10-bladsy antwoordeboek.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                      REKENINGKUNDE V1                                (EC/NOVEMBER 2018)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies aandagtig deur en volg dit noukeurig.

 1.    Beantwoord AL die vrae.

 2.    ŉ Spesiale ANTWOORDEBOEK word voorsien waarin jy AL die vrae moet
       beantwoord.

 3.    Toon ALLE bewerkings om deelpunte te verdien.

 4.    Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 5.    Jy mag ŉ donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vrae te beantwoord.

 6.    Alle bewerkings moet tot EEN desimale plek getoon word, waar van toepassing.

 7.    ŉ Uiteensetting van die vrae word voorsien. Probeer om by die voorgestelde tyd
       vir die beantwoording van elke vraag te hou.

                                     VRAAG 1: 35 punte; 30 minute
      Onderwerp van vraag:                 Hierdie vraag integreer:
                                           Finansiële rekeningkunde
      Rekeningkundige konsepte,
                                           • Rekeningkundige konsepte
      Ontleding van transaksies
                                           • Rekeningkundige vergelyking
                                     VRAAG 2: 35 punte; 30 minute
      Onderwerp van vraag:                 Hierdie vraag integreer:
                                           Finansiële rekeningkunde
                                           • Hulpjoernaal
      Etiek, Loonjoernaal, Interne
                                           Bestuur van hulpbronne
      beheer
                                           • Etiek
                                           • Bestuur van arbeid
                                     VRAAG 3: 40 punte; 30 minute
      Onderwerp van vraag:                 Hierdie vraag integreer:
                                           Finansiële rekeningkunde
      Notas tot finansiële state,          • Notas tot finansiële state; Balansstaat
      Balansstaat                          Bestuur van hulpbronne
                                           • Bestuur van bates
                                     VRAAG 4: 40 punte; 30 minute
      Onderwerp van vraag:                 Hierdie vraag integreer:
                                           Finansiële rekeningkunde
      Rekeningkundge konsepte,             • Konsepte; Interpretasie van finansiële state
      Interpretasie van finansiële state   Bestuur van hulpbronne
                                           • Beheer van terugsendings, fondse en wins

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief Please turn over

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)               REKENINGKUNDE V1                      3

FORMULEBLAD GRAAD 10

                                    Bruto wins          100
                                                    X
                                     Verkope             1

                                   Bruto wins           100
                                                    X
                                Koste van verkope        1

                                    Netto wins          100
                                                    X
                                     Verkope             1

                                 Bedryfsuitgawes        100
                                                    X
                                    Verkope              1

                                   Bedryfswins          100
                                                    X
                                    Verkope              1

                                    Netto wins          100
                                                    X
                                  Eienaarsbelang         1

 Bedryfsbates : Bedryfslaste
 (Bedryfsbates - voorraad) : Bedryfslaste
 Totale bates : Totale laste

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                   REKENINGKUNDE V1                       (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 1: REKENINGKUNDIGE KONSEPTE EN REKENINGKUNDIGE
          VERGELYKING
                                                                   (35 punte; 30 minute)

 1.1   REKENINGKUNDIGE KONSEPTE
       Kies die regte antwoord uit die alternatiewe voorsien. Skryf slegs die letter (A–D)
       langs die nommer (1.1.1–1.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer. byvoorbeeld
       1.1.6 D

       1.1.1    Telefoon is ŉ ... rekening.

                A    balansstaat
                B    bate
                C    uitgawe
                D    inkomste                                                                   (1)

       1.1.2    Persone wat aan die besigheid geld skuld, staan bekend as ...

                A    debiteure.
                B    krediteure.
                C    bankiers.
                D    groothandelaars.                                                           (1)

       1.1.3    Watter van die volgende is nie ŉ nie-bedryfsbate nie?

                A    Grond en geboue
                B    Handelsvoorraad
                C    Voertuie
                D    Toerusting                                                                 (1)

       1.1.4    Wins gegenereer deur die besigheid sal altyd ... vermeerder.

                A    eienaarsbelang
                B    bates
                C    krediteure
                D    kontant                                                                    (1)

       1.1.5    Watter brondokument word gebruik om goedere wat op krediet
                aangekoop is, aan te teken?

                A    Oorspronklike faktuur
                B    Duplikaat faktuur
                C    Kwitansie
                D    Tjekteenblad                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief Please turn over

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                     REKENINGKUNDE V1                                           5

 1.2      REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

          Die bankrekening het ŉ gunstige saldo, tensy anders aangedui.

          GEVRA:

          Ontleed die gegewe transaksies. Noem die interne brondokument; die
          algemene grootboekrekening om te debiteer en krediteer asook die invloed
          van die transaksie op die rekeningkundige vergelyking.

          INLIGTING:

          1.2.1      Die eienaar het sy kapitaalbydrae verhoog deur ŉ elektroniese oordrag
                     van R180 000 na die onderneming se lopende rekening te maak.

          1.2.2      Koop ŉ rekenaar by DD Tegnologie. Reik ŉ tjek ter waarde van R3 800
                     uit.

          1.2.3      Verkoop goedere op rekening aan W Willie vir R2 800. ŉ 25%
                     winsopslag op kosprys is toegepas.

          1.2.4      Koop goedere op rekening by NZ Handelaars vir R6 000 min 15%
                     handelskorting.

          1.2.5      Ontvang ŉ tjek van W Willie (sien nr. 1.2.3) na aftrekking van 5% korting.
                     Die bank het ŉ ongunstige saldo.                                                 (30)

                                                                                                      35

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 REKENINGKUNDE V1                      (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 2: ETIEK, INTERNE BEHEER EN LOONJOERNAAL
                                               35 punte; 30 minute
 ETIEK

 2.1   Kies ŉ stelling uit KOLOM B wat by die etiese beginsel in KOLOM A pas. Skryf
       slegs die letter (A–G) langs die nommer (2.1.1–2.1.5) in die ANTWOORDEBOEK
       neer.

              BEGINSEL                               STELLING
        2.1.1  Dissipline         A    Die vermoë om voort te gaan as ŉ lonende
                                       besigheid
        2.1.2    Leierskap        B    Deelname aan sosiale- en ekonomiese
                                       welsynsprojekte
        2.1.3    Regverdigheid    C    Opregte toewyding en ŉ goeie werk etiek

        2.1.4    Volhoubaarheid   D    Die regte van verskeie groepe word
                                       gerespekteer
        2.1.5    Verantwoordelik E     Beskikbaarstel van beleidsdokumente oor die
                 heid                  hantering van moreel sensitiewe sake
                                 F     Van elke personeellid word verwag om
                                       verantwoordelikheid te aanvaar vir sy/haar
                                       dade
                                  G    ŉ Kultuur van goeie etiese beginsels begin met
                                       die stel van ‘n voorbeeld                             (5)
 2.2   Lees die paragraaf en beantwoord die vrae wat volg.

          KLEIN BESIGHEDE MISLUK IN DIE BETALING VAN LEEFBARE LONE
       ‘Meer as ŉ derde van Suid-Afrika se klein besighede betaal hul werknemers
       minder as die minimum loon (soos bepaal deur die regering). Dit is gebaseer op
       ŉ ondersoek by 1 744 werkplekke in hierdie sektor waar bevind is dat slegs 65%
       aan die vereistes voldoen het.’

       2.2.1 Waarom stel die regering minimum lone vas?                                      (2)

       2.2.2 Beskou jy die optrede van hierdie besighede as eties? Motiveer jou
             antwoord.                                                                       (3)
 2.3   INTERNE BEHEER EN LOONJOERNAAL
       Super Skoon Skoonmaak Dienste is ŉ klein besigheid wat skoonmaakdienste
       lewer aan ander besighede in die Nelson Mandela Metropool.

       Super Skoon Skoonmaak Dienste het onlangs klagtes ontvang van verskeie
       kliënte. Daar word beweer dat die skoonmakers dikwels in die kleedkamers
       vergader en daar rook en dat hul produktiwiteit nie op standaard is nie.
       GEVRA:
       2.3.1 B Mills is gereeld laat vir werk en loop vroeg op ŉ Vrydag. Watter stappe
             kan die eienaar van Super Skoon Skoonmaak Dienste doen om te verhoed
             dat dit ŉ gewoonte van sy personeel word?                                       (3)

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief Please turn over

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                 REKENINGKUNDE V1                                      7

        2.3.2 Noem TWEE interne beheermaatreëls wat die eienaar van Super Skoon
              Skoonmaak Dienste kan implementeer in reaksie op die klagtes ontvang
              oor rook in publieke areas en die swak produktiwiteit van sy personeel.        (4)
        2.3.3 Stel die Loonjoernaal vir die week geëindig 26 Oktober 2018 op.                (18)

        INLIGTING:
        A       Uittreksel uit die bywoningsregister op 26 Oktober 2018.

                 BYWONING   WERKNEMER N KUNENE                   A XAXA    B MILLS
                            TYD IN       07:00                    08:00      08:30
                            TYD UIT      12:00                    13:00      12:00
                 MAANDAG
                            TYD IN       13:00                    14:00      13:00
                            TYD UIT      17:00                    17:00      16:00
                            TYD IN       06:00                    08:00      08:00
                            TYD UIT      12:00                    13:00      12:00
                 DINSDAG
                            TYD IN       13:00                    14:00      13:00
                            TYD UIT      17:00                    17:00      17:00
                            TYD IN       06:00                    08:00      08:30
                            TYD UIT      12:30                    13:00      12:00
                 WOENSDAG
                            TYD IN       13:30                    14:00      13:00
                            TYD UIT      17:00                    17:00      16:00
                            TYD IN       07:00                    08:00      08:00
                            TYD UIT      13:00                    13:00      12:00
                 DONDERDAG
                            TYD IN       14:00                    14:00      13:00
                            TYD UIT      18:00                    17:00      17:00
                            TYD IN       08:00                    08:00      08:00
                            TYD UIT      12:00                    13:00      14:00
                 VRYDAG
                            TYD IN       13:00                    14:00        -
                            TYD UIT      16:00                    17:00        -
                 TOTALE URE GEWERK:       45                       40         35

        B       Super Skoon Skoonmaak Dienste pas die volgende toe:
                • Gewone loontarief, R20/h
                • Gewone werkweek, 40 uur
                • Oortydtarief, 1,5 maal die normale loontarief

                Aftrekkings:
                • LBS – 18% van bruto loon
                • WVF – 1% van bruto loon
                • Wees Seker Pensioenfonds – 8% van basiese loon

                Bydraes:
                • WVF – 1% van bruto loon
                • Pensioenfonds – R2 vir R1 basis
                                                                                             35

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                  REKENINGKUNDE V1                        (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 3:       NOTAS TOT DIE FINANSIËLE STATE EN BALANSSTAAT
                                                           40 punte; 30 minute

 Die inligting voorsien het betrekking op Wêreldwye Handelaars vir die finansiële jaar tot
 28 Februarie 2018.

 GEVRA:

 TOON ALLE BEWERKING OM DEEPUNTE TE VERDIEN.

 3.1   Stel die volgende notas tot die finansiële state op:

       •     Vaste bates                                                                        (10)
       •     Voorraad                                                                            (3)
       •     Handels- en ander ontvangbares                                                      (4)
       •     Handels- en ander betaalbares                                                       (6)

 3.2   Stel die Balansstaat op 28 Februarie 2018 op.                                            (17)

 INLIGTING:
       Voor-aansuiweringsproefbalans op 28 Februarie 2018

           Balansstaatrekeninge-afdeling                      Debiet         Krediet
           Kapitaal                                                            205 546
           Onttrekkings                                         35 000
           Grond en geboue                                     150 000
           Voertuie                                             85 000
           Toerusting                                           50 000
           Opgehoopte waardevermindering: Voertuie                                25 260
           Opgehoopte waardevermindering: Toerusting                              20 200
           Vaste Deposito: Oostelike Bank (9% p.j.)              25 000
           Debiteurekontrole                                     26 882
           Bank                                                  15 000
           Handelsvoorraad                                       31 440
           Wisselgeld                                               600
           Kleinkas                                                 300
           Lening: Bid Bank (8,5% p.j.)                                          120 000
           Krediteurekontrole                                                     32 860

           Nominale rekeninge-afdeling
           Verkope                                                               433 900
           Koste van verkope                                   245 819
           Debiteure-afslag                                      2 680
           Huurinkomste                                                           38 000
           Rente op lening                                        6 990
           Fooi-inkomste                                                          70 235
           Advertensies                                          8 384
           Salarisse en lone                                   155 000
           Telefoon                                              3 995

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief Please turn over

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                   REKENINGKUNDE V1                                          9

         Water en elektrisiteit                                    3 385
         Versekering                                              12 000
         Skryfbehoeftes                                            3 459
         Oninbare skuld                                            4 557
         Bankkoste                                                 2 988
         Korting toegestaan                                        2 455
         Korting ontvang                                                            2 260
         Rente op vaste deposito                                                      889
         Afleweringskoste                                          3 766
         Oninbare skulde ingevorder                                                   550
                                                                 874 700         874 700

        Aansuiwerings en addisionele inligting:

        1.      Die vaste deposito is op 1 Julie 2017 vir ŉ tydperk van vier jaar belê. Maak
                voorsiening vir die uitstaande rente.

        2.      Die leningsooreenkoms bepaal dat paaiemente van R20 000 jaarliks op
                31 Augustus betaal word. Suiwer die rente aan.

        3.      Langeni Handelaars huur sedert 1 Julie 2017 kantoorruimte. Huur is tot
                einde April 2018 ontvang.

        4.      Volgens ŉ fisiese voorraadopname is die volgende voorhande:

                     •   Handelsvoorraad    31 918
                     •   Skryfbehoeftes     315

        5.      Waardevermindering vir die jaar is as volg:

                     •   Voertuie teen 20% per jaar op die verminderde saldo metode. ŉ
                         Voertuig met ŉ kosprys van R40 000 is op 1 September 2017
                         aangekoop en korrek aangeteken.
                     •   Toerusting teen 15% per jaar op kosprys.

        6.      Gedurende die jaar is ŉ ekstra stoorkamer teen ŉ koste van R20 000
                aangebou. Hierdie transaksie is aangeteken.
                                                                                                   40

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                    REKENINGKUNDE V1                       (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 4:      REKENINGKUNDIGE KONSEPTE EN ONTLEDING EN VERTOLKING VAN
               FINANSIËLE STATE                       40 punte; 30 minute

 4.1   REKENINGKUNDIGE KONSEPTE

       Kies die regte woord uit die lys voorsien vir elk van die stellings gegee.

                     Likiditeit; solvensie; winsgewendheid; opbrengs op belegging

       4.1.1 Hoe doeltreffend ŉ onderneming is.

       4.1.2 Of die eienaarsbelang elders beter beloon sal word.

       4.1.3 Hoe stabiel die onderneming is om op die langtermyn te kan oorleef.

       4.1.4 Of die onderneming in staat is om sy korttermyn-skuld te betaal.                     (4)

       INTERPRETASIE VAN FINANSIËLE STATE

 4.2   SWIFT HANDELAARS

       Die onderstaande inligting verwys na Swift Handelaars op 28 Februarie 2018.
       Vergelykende syfers van die vorige jaar word voorsien.

       GEVRA:

       ŉ Formuleblad is voorsien.

       Alle bewerkings moet tot EEN desimale plek getoon word.

       Bereken die volgende verhoudings vir 2018 en lewer kommentaar soos aangedui:

       4.2.1 Bedryfsverhouding                                                                    (6)

       4.2.2 Vuurproefverhouding                                                                  (3)

       4.2.3 Vergelyk hierdie resultate met dié van 2017 en lewer kommentaar oor die
             likiditeit van die onderneming.                                                      (4)

       4.2.4 Bereken die opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang.                                   (6)

       4.2.5 Behoort die eienaar met hierdie opbrengs tevrede te wees? Motiveer jou
             antwoord.                                                                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief Please turn over

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)               REKENINGKUNDE V1                                   11

        INLIGTING:

         Kapitaal (1 Maart 2017)                  400 000
         Netto wins                                90 000
         Handelsvoorraad                           46 500
         Krediteure                                26 000
         Onttrekkings                              70 000
         Debiteure                                 33 000
         Oortrokke bank                            24 000
         Wisselgeld                                  2 500
         Bedryfsverhouding (2017)                     2:1
         Vuurproefverhouding (2017)                 1,5 : 1

 4.3    LS REKENAARS

        GEVRA:

        4.3.1 Bereken die winsopslag persentasie vir 2018.                               (3)

        4.3.2 Gee TWEE redes vir die afwyking van die winsopslag teiken van 40%.         (4)

        4.3.3 Die winsopslag vir 2017 was 50%. Watter invloed het die verandering in
              winsopslag op die besigheid gehad? Haal syfers aan om jou antwoord te
              ondersteun.                                                                (2)

        4.3.4 LS Rekenaars spandeer minder op nasionale advertensies en fokus nou
              op plaaslike advertensies. Was hierdie besluit tot hul voordeel? Haal
              syfers aan om jou antwoord te ondersteun.                                  (3)

        4.3.5 Watter persentasie van verkope word aan salarisse en lone spandeer?        (2)

        INLIGTING:

                                                2018          2017
         Verkope                                810 000       645 000
         Koste van verkope                      600 000
         Bruto wins                             210 000       215 000
         Winsopslag teiken                         40%           50%
         Advertensies                            30 000        55 000
         Salarisse en lone                       64 800
         Netto wins                             150 000       136 000

                                                                                         40

                                                                         TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 GR10 ANSBK NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr10-ansbk-nov2018-afrikaans/87fe7724-2973-4d0a-967a-6620ae510d5a) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 Acc P1 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afrikaans-november-2018-question-paper/4b8d0bc6-19b5-452f-b16a-e5ed591af939) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/4f35406e-f862-452c-a2aa-ce1609fa42db) — Accounting · Memo · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-memo-nov2019-afrikaans/6d7fda19-df39-475b-8cde-4cbc1f350da6) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-november-2018-question-paper/f14911e9-01d5-4d01-a046-64f1da8f6087) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 Acc P1 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p1-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/c1d2e056-7097-4c64-86d4-2be619f15f6a) — Accounting · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Addendum · 2024 · Afr
- [KZN Accounting Grade 10 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-accounting-grade-10-march-2024-qp-and-memo/f12135cb-fc97-4466-81b4-7e0b838a3092) — QP + Memo · 2024
- [Gr 10 ACC (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-acc-afrikaans-june-2023-possible-answers/51dbb645-1089-4ac1-a5ca-1eacf8d53a3c) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
