# Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)

> Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-nov-2019-afr-d/0f0c37c4-11e4-44e7-92f3-4dc5f5051582
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-nov-2019-afr-d/0f0c37c4-11e4-44e7-92f3-4dc5f5051582)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Eastern Cape November · 2019. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                      NASIONALE
                                  SENIOR SERTIFIKAAT

                                            GRAAD 11

                                    NOVEMBER 2019

                               REKENINGKUNDE V1
                                 NASIENRIGLYN
PUNTE: 150

NASIENBEGINSELS:
1.    Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek in
      die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
      Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in nasienriglyn vir
      komponente of bewerkings, dra hierdie nie ook die metodepunt van die finale antwoord nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
      die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe
      syfer getoon word nie.
8.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
9.    Bewerking beteken ‘Kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
      Let wel: kontroleer bewerking moet ŉ +, -, x, ÷, of volgens kandidaat se respons.
10.   In berekeninge, moet nie punte vir bewerkings toeken nie indien noemer en deler omgeruil is. Dit is
      ook van toepassing op verhoudings.
11.   Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
      gedeeltelik foutief is. In sulke gevalle, moet nie die metodepunt toeken nie. Dui deur middel van .
12.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf
13.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                              Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
  2                                      REKENINGKUNDE V1                                (EC/NOVEMBER 2019)

VRAAG 1: ONTLEDING VAN TRANSAKSIES EN VASTE BATES

1.1      ONTLEDING VAN TRANSAKSIES

                     Algemene grootboek
                                                                            Eienaars-
                                                                   Bates                     Laste
                                      Rekening te                           belang
         Rekening te debiteer
                                      krediteer
                                                                 +25 000
 1.1.1   Handelsvoorraad              Bank                                       0        +25 000 
                                                                  

 1.1.2   Krediteurekontrole  Skryfbehoeftes                       0          +500          -500

 1.1.3   Debiteureafslag             Debiteurekontrole  -1 400            -1 400           0

                                      Oninbare skulde
 1.1.4   Toerusting                                             +3 500    +3 500            0
                                      verhaal 
                                                                                                              12
                                       Geen punte toegeken indien inskrywings in al 3 kolomme van
                                       rekeningkundige vergelyking gemaak is.

1.2      VASTE BATES

1.2.1    Bereken die ontbrekende syfers aangedui met (i) tot (iii).

                                          BEWERKINGS                                  ANTWOORD
         (i)
                 143 000 + 117 400           of 400 000 – 140 000                 260 000 
                                                                                  Geen deelpunte
                                                                                                                2
         (ii)
                 14 000  + (117 000 ÷ 3 )
                                     39 000 twee
                                                                                             53 000 
                                                                                  Een deel korrek
                                                                                                                4
         (iii)   (93 000 – 54 800)
                  38 200  x 20% x 9/12  = 5 730
                                                   Sien bo
                     93 000 – (54 800 + 5 730 )
                 435 000 – 342 000           60 530 twee punte                    32 470 
                                                                                  Een deel korrek
                                                                                                                7

  Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                 REKENINGKUNDE V1                               3

 1.2.2   Die toerusting is teen ŉ verlies verkoop, terwyl die markwaarde
         R35 000 was. Verskaf TWEE moontlike redes vir die verlies en
         stel EEN beheermaatreël voor om te verhoed dat dit weer gebeur.

         TWEE geldige redes 
         

         Nie voldoende na gekyk/onderhou nie
         Nie met die regte bedrag gedepresieer nie
         Te duur om te onderhou/wou ontslae van dit raak
         EEN geldige voorstel 

         Implementeer/verbeter onderhoudsplan
         Bereken die korrekte waardevermindering                              5

                                     TOTALE PUNTE

                                           30

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                              REKENINGKUNDE V1                                       (EC/NOVEMBER 2019)

    VRAAG 2: INKOMSTESTAAT EN BALANSSTAATNOTA

    2.1     TYALI HANDELAARS
            Inkomstestaat vir die jaar geëindig 30 JUNIE 2019

    Verkope (1 737 750 – 3 500)                                                            1 734 250        *

    Koste van verkope (993 000 – 2 000) of (1 734 250 x 100/175)                            (991 000)       *

    Bruto wins                                                            bewerking           743 250            5

    Ander bedryfsinkomste                                                 bewerking           116 500       

          Huur inkomste (81 792  + 7 632 )                                                  89 424       *

          Kommissie inkomste                                                                   20 076       

          Korting ontvang (6 850  + 150 )                                                      7 000           10

    Bruto bedryfsinkomste                                                 bewerking           859 750       

    Bedryfsuitgawes                                     Aangesuiwerde verkope x 24%         (416 220)       

    Waardevermindering                                                                         71 680

        Salarisse en lone                                                                     138 500       

        Verbruiksgoedere (11 900  – 2 900 )                                                    9 000      

        Oninbare skulde (4 120  + 2 880 )                                                      7 000      

        Versekering (19 300  – 6 200 )                                                      13 100       

        Voorsiening vir onibare skulde-aansuiwering (3 125 – 2 010)                              1 115      *

        Handelsvoorraadtekort                                                                    3 600      

        Diverse uitgawes                                            balanseer bedrag          172 225       

    Bedryfswins                                                           bewerking           443 530            17

       Rente inkomste (9 000  + 2 250 ) of (5 250 + 6 000)                                 11 250       *

    Wins voor Rente Uitgawe                                               bewerking           454 780       

       Rente uitgawe (161 250 + 257 250 – 375 000)                                           (43 500)       *

    Netto wins vir die jaar                                               bewerking           411 280            9     41
    -1 elk vir vreemde items (alle balansstaatrekeninge) Maks. -2                      * Een deel korrek
    Misplaaste items moet verkeerd gemerk word.

Kopiereg voorbehou                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)             REKENINGKUNDE V1                                            5

 2.2      HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARES

           Handelsdebiteure (68 880 –2 880 –3 500 )                  62 500       *
           Voorsiening vir oninbare skulde    5% van Handelsdebiteure   (3 125)       
           Netto Handelsdebiteure                                       59 375
           Opgelope inkomste (7 632 + 2 750)                 sien 2.1   10 382 *
           Vooruitbetaalde uitgawes                          sien 2.1     6 200       
                                                                        75 957       *
                                                                        *een deel korrek
                                                                                                   9

                                      TOTALE PUNTE

                                             50

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                    REKENINGKUNDE V1                                      (EC/NOVEMBER 2019)

    VRAAG 3: VENNOOTSKAPPE

 3.1 BEGRIPPE

         3.1.1 Inkomstestaat 
         3.1.2 Vooruitontvange inkomste 
         3.1.3 Balansstaat 
         3.1.4 Kontant en kontant ekwivalente 
                                                                                                                4

 3.2.1    PRIVAATREKENINGE VAN VENNOTE

                                                           NTUBENI                      KOLISI
           Salarisse van vennote
           240 000 + 60 000  of 25 000 x 12
                                                          300 000         *         240 000          
           Rente op kapitaal                               42 000                51 000             *
           27 000 + 24 000 
           Bonusse van vennote                                                        24 000        
           Primêre verdeling         bewerking            342 000                  315 000          

           Finale verdeling          sien onder            46 500     *             46 500       *
           Nettowins vir die jaar                         388 500                    361 500
           Onttrekkings                                  (345 000)               (375 000)
           Behoue inkomste           bewerking             43 500                   (13 500)         
           Saldo aan die begin                            (30 000)                    10 500

           Saldo aan die einde       bewerking             13 500                    (3 000)         
                                                                                                               19

                                                                                        *een deel korrek
                                     342 000 + 315 000
          Finale verdeling: 750 000 –    657 000 = 93 000 ÷ 2 =           46 500
                          een punt        een punt             een punt   een punt
          Aanvaar alternatiewe formaat/aanbieding – Netto wins kan ook bo gewys word.

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)               REKENINGKUNDE V1                                                      7

 3.2.2   BALANSSTAAT OP 30 SEPTEMBER 2019

          EKWITEIT EN LASTE
          Eienaarsbelang                              bewerking        810 500         

          Kapitaal (350 000 + 450 000 )                                800 000      *
          Privaatrekeninge (13 500 – 3 000)              sien 3.2.1     10 500     *
                                                                                              5
          Nie-bedryfslaste                                             198 000
          Lening                  balanseer syfer: (TE&L – E- BL)      198 000      

          Bedryfslaste                                bewerking        161 500         

          Handels en ander betaalbaares                                 76 000        *
          (60 500  + 8 000 + 7 500 )
          Korttermyngedeelte van lening                                 50 000       
                                                                                              12
          Oortrokke bankrekening                                        35 500       

          TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                    1 170 000        
                                                                           *een deel korrek
                                                                                                  17

                                    TOTALE PUNTE

                                              40

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                         REKENINGKUNDE V1           (EC/NOVEMBER 2019)

    VRAAG 4: ONTLEDING EN VERTOLKING

 4.1     BEGRIPPE

         Waar of Onwaar
         4.1.1       Onwaar 
         4.1.2       Waar 
         4.1.3       Waar 
         4.1.4       Onwaar                                                    4

 4.2     MK HANDELAARS

 4.2.1   Persentasie opbrengs verdien deur Mike.

         Bereken die gemiddelde persentasie opbrengs wat Mike
         verdien het.

                 290 000 twee punte

                                     
                                              X 100
                                         
            
                   671 952 drie punte
         = 43,2%  een deel korrek

                                                                                6
         Lewer kommentaar op die opbrengs wat Mike verdien het.
         Haal syfers aan.

         Vergelyk die vennote se % verdienste 
         Noem toename/afname in kapitaal 

         Moontlike antwoorde

         Koline se opbrengs op verdienste is 45% in vergelyking met 43%
         van Mike.
         Mike het sy kapitaal vermeerder van R600 000 tot R700 000 meer
         as Koline se kapitaal van R600 000. 
         Koline het haar kapitaal verminder van R640 000 tot
         R600 000 wat minder is as Mike se kapitaal van R700 000.
                                                                                2

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)               REKENINGKUNDE V1                                            9

 4.2.2   Lewer kommentaar op TWEE likiditeitsaanwysers wat verbeter
         het. Haal syfers aan.

         Enige TWEE
         Finansiële aanwyser  : Syfers en neiging  : Kommentaar 

         Bedryfskapitaalverhouding:
         In 2018 was dit 1,4 : 1 en in 2019, 1,8 : 1 – verbeter met 0,4 wat
         29% is.
         Die onderneming sal sy korttermynskuld kan dek.

         Periode voorraad voorhande:
         Die periode van voorraad voorhande het verbeter van 165 dae
         (amper ses maande) in 2018 tot 68 dae in 2019 (97 dae).
         Die beweging van voorraad is beter in vergelyking met die vorige
         jaar.

         Debiteure-invorderingstermyn:
         Die invorderingstermyn van debiteure het verbeter van 41,2 dae in
         2018 tot 36,2 dae in 2019 (‘n verbetering van 6 dae).
         Debiteure betaal vinniger, nader aan die normale
         kredietvoorwaardes wat 30 dae is.
                                                                                      6

 4.2.3   Die vennote beplan klein uitbreidings aan die gebou ter waarde
         van R80 000. Vennoot Koline het voorgestel dat ŉ addisionele
         lening vir die uitbreidings aangegaan moet word.

         Waarom dink jy het Koline hierdie voorstel gemaak? Haal ŉ
         finansiële aanwyser met syfers aan om jou antwoord te staaf.

         Finansiële aanwyser  Syfers en neiging              Verduideliking 

         Die skuldekwiteitsverhouding het van 0,3 : 1 in 2018 tot 0,2 : 1 in
         2019 gedaal – die onderneming is laag gerat (ekwiteit is steeds
         meer as die lenings).

                                                                                      3

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                             REKENINGKUNDE V1                          (EC/NOVEMBER 2019)

 4.3     JOHN SE TOESTELLE

 4.3.1   Verwys na die elektriese waaiers:
         Identifiseer TWEE negatiewe gevolge van die toename in die
         winsopslagpersentasie. Haal die gepaste syfers aan.

         Enige TWEE  

         Afname in die netto aantal eenhede verkoop (395 – 320 = 75 eenhede).
         Afname in inkomste van verkope met R16 000.
         Vermindering in die omsetsnelheid van 7,9 keer tot 5,8 keer.

                                                                                     4

 4.3.2   Identifiseer EEN gevolg (probleem) as gevolg van die verandering
         in verskaffer. Haal syfers aan. Gee ŉ moontlike rede vir die
         probleem wat jy geïdentifiseer het.

                  PROBLEEM                             REDE 
          Toename in die eenhede wat        Swak kwaliteit produkte.
          deur kliënte teruggestuur is,     Kliënte wat nie die handelsnaam
          met 70 eenhede.                   ken nie.
          Onverkoopte voorraad / groot      Kliënte is nie bereid om
          voorraadbalans 200 – 120:         dieselfde prys as die ouer model
          80 eenhede in vergelyking met     te betaal nie.
          vorige jaar.
          Laer omsetsnelheid van 4,1 tot
          2,6 keer.
                                                                                     3
         Gee EEN voorstel (behalwe die bogenoemde) wat John kan
         gebruik om die verkope in die algemeen te verhoog.

         Geldige voorstel 

         Adverteer meer
         Verskaf gratis aflewering of naverkope-dienste

                                                                                     2

                                           TOTALE PUNTE

                                                 30

                                                                      TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOVEMBER 2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-november-2019-eng-d/3e971671-49bc-4f02-ac04-3c6aa998101f) — Accounting · Addendum · 2019 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOVEMBER 2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-november-2019-afr-d/fc2d8c59-73d0-4200-9f4f-f61845064e97) — Accounting · Addendum · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2019-eng-d/c1fd0a17-efd3-4e15-8fe6-9f33bd56e49a) — Accounting · QP · 2019 · Eng
- [Accounting P1 GR 11 Exemplar Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr-11-exemplar-nov-2019-memo-afr/b7463574-b9e0-49d5-b147-5dc24b3a279b) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 MEMO NOVEMBER 2022 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-november-2022-english/88d6eef7-a681-4de5-9666-b667a0f71a40) — Accounting · Memo · 2022 · Eng
- [ACCOUNTING P2 GR11 ANSBOOK NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-ansbook-nov2019-afr-d/45c16853-3553-434c-ac15-17d3f4d3c271) — Accounting · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [Grade 11 Accounting P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-accounting-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2/23b01a3d-4c7f-4c08-87ca-2f521d5b13fd) — QP · 2026 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
