# Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Memo (Afr)

> Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2025 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-nov2025-afrikaans-watermark/7516d536-e4b9-4827-9f0b-61cb77c9cd5e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-nov2025-afrikaans-watermark/7516d536-e4b9-4827-9f0b-61cb77c9cd5e)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                                     SENIORSERTIFIKAAT

                                               GRAAD 11

                                       NOVEMBER 2025

                                  REKENINGKUNDE V1
                                    NASIENRIGLYN
PUNTE: 150

NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders getoon in die nasienriglyn, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing wees indien ŉ
      kandidaat nie punte op ŉ ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir
      misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir
      die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir ŉ korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
      bewerkings wat getoon is.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die
      metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in nasienriglyn vir komponente of bewerkings, dra
      hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te
      ken. Indien geen + of - teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van die
      kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir ŉ vraag gekry het
      (maks. -2 per vraag).
8.    Waar strafpunte toegeken word, kan die finale punte vir daardie afdeling van ŉ vraag nie as ŉ negatiewe totaal getoon
      word nie.
9.    Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord ondersoek
      voordat die punt toegeken word.
10.   ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
      Let wel: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ , soos kandidaat se berekening (indien geldig) wees, of soos per
      nasienriglyn.
11.   Bewerkings: Moenie punte vir bewerkings toeken waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is ook van toepassing
      op verhoudings.
12.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel of
      gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
13.   Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let ook daarop
      dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan toon.
14.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.

      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                                REKENINGKUNDE V1                      (EC/NOVEMBER 2025)

VRAAG 1

1.1      BEGRIPPE

          1.1.1 AARP Beginsels 

          1.1.2 Waardevermindering 

          1.1.3 Skrootwaarde/ reswaarde /rommelwaarde 

          1.1.4 Paring 
                                                                                            4

1.2.1     Bereken die wins of verlies met die verkoop van die voertuig.
                          BEWERKINGS                           ANTWOORD

          126 000 x 20% x 8/12 = 16 800 

          DW = 126 000- 16 800 = 109 200                        (11 200) 
                                                                Een deel korrek
                                                            Hoef nie tussen hakies te
          W/V = 98 000 – 109 200                                  wees nie

                                                                                            5

1.2.2     Bereken totale waardevermindering op voertuie vir die jaar geëindig
          30 Junie 2025.
                             BEWERKINGS                          ANTWOORD
          Verkoop = 16 800  sien 1.2.1

          Oud = (580 000 – 210 000 – 126 000) x 20% = 48 800 
           OF (580 000 – 220 000) – (210 000 – 94 000) x 20%
                                                                     77 600 
          Nuut = 180 000 x 20% x 4/12  = 12 000                    een deel korrek

                                                                                            6

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
        Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2025)                                  REKENINGKUNDE V1                                             3

1.3   Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 30 Junie 2025.
       Verkope (8 230 200 – 2 200 )                         8 228 000 
        Koste van verkope (8 230 200  x 100/220 )                                         3 741 000 
        Bruto wins                                                         bewerking        4 487 000 ⃰
        Ander bedryfsinkomste                                                                 88 855 
        Oninbare skulde verhaal                                                                5 100
        Huur inkomste (98 800 – 16 200)                                                    82 600 
        #Voorsiening vir oninbare skulde-aans. (9 296 – 8 141)                                 1 155 

        Bruto bedryfsinkomste                                               bewerking       4 575 855 ⃰
        Bedryfsuitgawes                                              ignoreer hakkies      (1 014 135) 
        Salarisse en lone 512 500 + 20 000  + 2 200 )                                     534 700 
        Diverse uitgawes                                                                     174 500
        Water en elektrisiteit (16 500 + 405)                                                 16 905 
        Oninbare skulde (7 100 + 3 080)                                                       10 180 
        Versekering (89 600 – 23 100 )                                                      66 500 
        Herstelwerk (11 600 + 3 800 )                                                        15 400 
        Verbruiksgoedere                                                                      13 250 
        $Verlies met verkoop van bate                                       sien 1.2.1        11 200 

        Waardevermindering (77 600  + 89 400 )                                             167 000 
                                       sien 1.2.2                   Moet 89 400 bytel

        Handelsvoorraadtekort (264 000 – 259 500)                                              4 500 
        Bedryfswins                                                         bewerking       3 561 720 ⃰
        Rente inkomste (4 000 + 8 750 )                                                      12 750 
        Wins voor rente-uitgawe                                                             3 574 470 
        Rente-uitgawe                                             balanseerende syfer       (170 000) ⃰
        Netto wins vir die jaar                                                             3 404 470
                                                                                                                  40
         een deel korrek #mag as uitgawe getoon word. Kontroleer bewerkings van leerder
        $ kan as n inkomste getoon word, kontroleer bewerkings in 1.2.1

                                                          55

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                                 REKENINGKUNDE V1              (EC/NOVEMBER 2025)

VRAAG 2

OSLO HANDELAARS

2.1   HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARE NOTA

        Handelsdebiteure (226 000 + 3 800  + 2 800 )       232 600 
        Voorsiening vir slegte skulde                         (7 000) 
        Netto handelsdebiteure                               225 600
        Opgelope inkomste (versekeringseis) (18 000 x 80%)    14 400 
                                                             240 000 
                                                                                     7

2.2   PRIVAATREKENING-NOTA OP 28 FEBRUARIE 2025.

               OSLO HANDELAARS                  Osna            Long
       Salarisse van vennote                 360 000         373 500 
       Bonus                                   30 000        34 500 
       Rente op kapitaal                       45 000       60 000
       Primêre verdeling                     435 000        468 000 
       Sekondêre verdeling                     77 220       85 800
       Netto wins volgens SVOI               512 220        553 800 
       Onttrekkings                         (159 200)        (96 200) 
       Behoue inkomste                       353 020        457 600 
       Saldo aan die begin van die jaar        34 800        (28 900)
       Saldo aan die einde van die jaar      387 820        428 700 
                                                                                     18
       bewerking

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2025)                       REKENINGKUNDE V1                              5

2.3 Staat van Finansiële Posisie op 28 Februarie 2025

                                                                     R
       Bates
       Nie-bedryfsbates
       Vaste bates (1 864 500 - 7 600  - 1 400 )                 1 855 500 
       Finansiële bates: Vaste deposito
       Bedryfsbates                                                 665 200 
       Voorrade (296 400 + 1 200 - 1 8 000 )                      279 600 
       Handels- en ander ontvangbares                   sien 2.1    240 000 
       Kontant en kontantekwivalente (140 000  + 5 600 )          145 600 
       Totale bates

       Ekwiteit en Laste
       Eienaarsbelang                                              1 766 520 
       Kapitaal                                                     950 000 
       Privaatrekeninge (387 820 + 428 700)             sien 2.2    816 520 
       Nie-bedryfslaste                                             614 200
       Lening                                                       614 200 
       (808 600- 230 400 + 96 000 – 60 000 )
       Bedryfslaste (665 200 sien bedryfsbates ÷ 2.5)               266 080 
       Handels en ander betaalbares                                 138 250 
       (119 800 + 3 800  + 6 900  + 7 750 )
       Oortrokke bankrekening                                        67 830 
       Korttermyngedeelte van lening                                 60 000 
       Total ekwiteit en laste
                                                                                       25

                                           50

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                                      REKENINGKUNDE V1                   (EC/NOVEMBER 2025)

VRAAG 3

3.1     BEGRIPPE

         3.1.1   Opbrengs op ekwiteit 
         3.1.2   Bedryfsdoeltreffendheid 
         3.1.3   Hefboomfinansiering                                                          4
         3.1.4   Solvabiliteit 

3.2     Bereken die volgende finansiële aanwysers vir die jaar geëindig
        31 Desember 2025. Toon alle berekeninge.

         3.2.1 Bedryfsuitgawes op verkope
                          BEWERKINGS                             ANTWOORD
           334 400  x 100                                         19% 
          1 760 000                                               een deel korrek

                                                                                               3

         3.2.2 Vuurproefverhouding
                          BEWERKINGS                              ANTWOORD
          236 000 + 165 600 : 596 000                        0,67 : 1 / 0,7:1 
                                                                   een deel korrek,
                                                                    moet x:1 wees
                                                                                               4

         3.2.3 Voorraadomsetsnelheid
                         BEWERKINGS                              ANTWOORD
                 1 760 000 – 660 000
            .    1 100 000 
          ½  (304 000 + 256 000)                                3,9 times 
                                                                   een deel korrek

                                                                                               5

3.3.1    Lewer kommentaar oor of die besluit wat deur die vennote geneem is
         rakende die winsopslag % wat behaal is, die besigheid bevoordeel het
         of nie. Haal syfers aan.
         Een geldige punt met betrekking tot verkope met syfers 

         Dit het die besigheid bevoordeel omdat verkope van 1 410 000 tot
         1 760 000/ met 350 000/ met 24,8% gestyg het.                                         2

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief
        Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2025)                           REKENINGKUNDE V1                                         7

3.3.2    Lewer kommentaar oor die voorraadhoudingstydperk van die besigheid
         en die gemiddelde debiteure-invorderingstydperk.
         Syfers en tendense  

         ● Die voorraadhoudingstydperk het van 68 dae tot 94 dae toegeneem.

         ● Gemiddelde debiteure se invorderingstydperk het van 32 dae tot 45 dae
           toegeneem.

         Stel maniere voor waarop hierdie in die toekoms verbeter kan word.
                     Enige geldige punt met betrekking tot die voorraadhoudingstydperk 

         Punt 1      Adverteer voorraad / Verkoopspromosies / Verlaag verkoopprys om
                     verkope te verhoog / Koop hierdie produkte volgens bestellings.

                     Enige geldige punt met betrekking tot debiteure se invorderingstydperk 

         Punt 2      Stuur herinnerings aan debiteure / hef rente vir laat betalings / bied
                     afslag vir vroeë betalings / Stop verkope op rekening aan debiteure
                     totdat hulle uitstaande bedrae het.
                                                                                                          6

3.3.3    Vennoot Asmal is van mening dat dit voordelig vir die besigheid was
         om die lening gedurende die jaar te betaal.

         Lewer kommentaar oor hoe hierdie besluit die risiko van die besigheid
         beïnvloed het. Haal EEN finansiële aanwyser aan.
         Finansiële aanwyser  syfers en tendens  effek op risiko 

         Skuld-ekwiteitsverhouding het van 0,7:1 tot 0,6:1 gedaal. Steeds op hoë                          3
         risiko.

         Behalwe vir die afbetaling van die lening, watter ander moontlikhede
         kan vennote ondersoek wat 'n positiewe impak op die risiko van die
         besigheid sal hê? Noem TWEE punte.
         Enige twee geldige punte     

         ● Verhoog hul kapitaalbydraes

         ● Neem 'n nuwe vennoot/vennote aan
                                                                                                          4

3.3.4    Behoort vennoot Yamiz tevrede te wees met die opbrengste wat hy uit
         die vennootskap kry? Lewer kommentaar en haal een finansiële
         aanwyser aan.
         Kommentaar oor opbrengs verdien deur Yamiz  Vergelyking met rente op alternatiewe
         belegging 

         Opbrengs verdien deur Yamiz het toegeneem van 20,4% tot 25%.
         Opbrengs verdien deur Yamiz (25%) is bo rente op vaste deposito van
         12,5%, wat aandui dat belegging in die besigheid beter is.                                       4

                                                   35

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief
        Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                                       REKENINGKUNDE V1                           (EC/NOVEMBER 2025)

VRAAG 4

4.1   Verduidelik wat met die term ‘besigheidsetiek’ bedoel word?
      Enige geldige punt 

      Besigheidsetiek is stelle reëls en gedrag wat 'n onderskeid bied tussen
      regte en verkeerde gedrag in die sake-omgewing.
                                                                                                    2

4.2   Watter AARP-beginsel het Roman oortree toe hy ŉ skootrekenaar van
      die besigheid geneem het, maar hierdie transaksie nie aangeteken het
      nie? Verduidelik hierdie beginsel kortliks om jou ANTWOORD te staaf.
      Identifisering van korrekte AARP-beginsel 
      Verduideliking met betrekking tot die korrekte beginsel wat geïdentifiseer
      is 

      Besigheidsentiteitsreël:
      Sake-aangeleenthede moet apart van die finansiële sake van die eienaars
      gehou of aangeteken word. / Wanneer goedere of kontant deur die eienaar
      vir persoonlike gebruik geneem word, moet dit as onttrekkings in die boeke
      van die besigheid aangeteken word.
                                                                                                    2

4.3   Verduidelik watter bekommernisse Jose moet hê wanneer hy van sy
      vernoot se optrede uitvind. Noem DRIE punte.
      Ope vraag:
      Enige DRIE geldige punte   
      Deelpunte vir onduidelike / onvolledige antwoorde

      •   Roman het oneties opgetree vir sy persoonlike gewin / belangebotsing
          en behoort dissiplinêre maatreëls in die gesig te staar.
      •   Roman het finansiële verlies aan die besigheid veroorsaak vir sy
          selfsugtige gewin / Hy behoort die geld wat hom onwettig bevoordeel
          het ten koste van die besigheid terug te betaal.
      •   Hy het nie die besigheid se gedragskode en etiek gevolg nie /
          Strafregtelike aanklagte behoort teen hom aanhangig gemaak te word.
                                                                                                    6

                                                                                                   10

                                                                                    TOTAAL:       150

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWERBOOK NOVEMBER 2023 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answerbook-november-2023-afrikaans-final/48a9c62d-44fe-4bcf-b849-66228902a934) — Accounting · Addendum · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 MEMO NOVEMBER 2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-november-2020-afrikaans-docx/134a2888-385c-4172-8067-9fc5c9886ca1) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans-d/e318f486-dc9d-4af4-a66a-7f94a80f4e52) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans/bbf140b1-3c15-44cd-86a1-4a4ce39bb9de) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans-watermark/a2d9376b-5342-490a-8a04-b73e930d98f4) — Accounting · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025
- [Gr 11 Accounting P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c) — QP · 2024 · Afr
- [Grade 11 ACC P2 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-acc-p2-afrikaans-june-2023-answerbook/4b61a1af-b499-47c2-813a-2e27bffe45f3) — Addendum · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
