# Accounting Grade 11 P1 National Exemplar November 2020 Memo

> Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-november-2020-afrikaans-docx/134a2888-385c-4172-8067-9fc5c9886ca1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P1 National Exemplar November 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-november-2020-afrikaans-docx/134a2888-385c-4172-8067-9fc5c9886ca1)

## About this document

Accounting · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2020-afrikaans-docx/eeaf8539-72ee-46a7-8495-615b05451a2d) — QP · 2020 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                                  SENIOR SERTIFIKAAT

                                            GRAAD 11

                                    NOVEMBER 2020

                              REKENINGKUNDE V 1
                                NASIENRIGLYN
                                (EKSEMPLAAR)
PUNTE: 150

NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders in die nasienriglyn aangedui, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien
      ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen strafpunte vir
      misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die deelpunt toe vir daardie syfer
      (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in nasienriglyn vir komponente
      of bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
      die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde te differensieer.
7.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe
      syfer getoon word nie.
8.    Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek.
9.    ‘Bewerking’ beteken 'kontroleer bewerking'. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
      Let wel: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees, of per nasienriglyn.
10.   In bewerkings, moenie punte toeken nie vir bewerkings as teller en noemer omgeruil is - dit is ook op
      verhoudings van toepassing.
11.   By die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
      ten minste gedeeltelik foutief is nie. Dui deur middel van .
12.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf. Neem
      kennis dat een opmerking verskillende aspekte kan bevat.
13.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

2                                         REKENINGKUNDE V1                  (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 1: VASTE BATES

 1.1
                        Onwaar 
               1.1.1

               1.1.2 Onwaar 

               1.1.3 Waar 
                                                                                                 3

 1.2.1    Doen ŉ berekening om te bewys dat die verminderde saldo-metode van
          waardevermindering vir voertuie gebruik word.
                           BEWERKINGS                        ANTWOORD
                                     (780 000 – 52 000) twee punte
                                     728 000 x 10%                      72 800
                                                                          een deel korrek
                                                                                                 4

 1.2.2 Bereken die ontbrekende syfers aangedui deur (i) tot (iv).
                                BEWERKINGS                           ANTWOORD
         (i)      780 000 – 124 800                                          655 000
         (ii)     3 000 000 – 750 000                                      2 250 000

         (iii)    Sien (i) hierbo                                                           
                  655 200 ÷ 2 = 327 600                                                     
                                                                                            
                  Oorblywende voertuie:                                                     
                  327 600 x 10% =  32 760                                                 
                                                                                            
                  Voertuig verkoop:                                                         
                  Sien hierbo                                                               
                                           9
                  327 600 x 10% x 12 =  24 570                                            
                                                                               57 330
                                                                             een deel korrek
         (iv)     40 000 + 250 000 – 60 500                                  229 500
                                                                                             11

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2020)                        REKENINGKUNDE V1                                 3

         Dui aan of ŉ wins of verlies gemaak is met die verkoop van die
         voertuig. Doen ŉ berekening om jou antwoord te staaf.
                           BEWERKINGS                         ANTWOORD
         Wins/Verlies afhangend van berekeninge                              
                                                                              
                                                                              
          310 000 – ( 390 000 –  62 400 –  24 570)                        
                                   303 030 drie punte                   6 970
                                                                     een deel korrek   6
                                                                                   
 1.2.3 Bereken die persentasie toename in die waarde van die eiendom
       soos op 29 Februarie 2020.
                         BEWERKINGS                        ANTWOORD
                                                                             
                                                                             
       450 000 ÷  3 000 000 x 100                                  15%
                                                               een deel korrek

                                                                                       4
                                                                                   
         Verduidelik waaom jy nie sal saamstem met die vennoot nie.
         Verskaf EEN punt met verwysing na ŉ AARP-beginsel.
         Enige geldige punt met verwysing na die AARP-beginsel 
         Deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike antwoord

         Alle vaste bates moet geboekstaaf word teen die oorspronklike kosprys
         en nie die geskatte waarde, volgens die historiese kostebeginsel nie.

                                                                                       2

                                              TOTALE PUNTE

                                                         30

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

4                                   REKENINGKUNDE V1                                    (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 2: AARP EN INKOMSTESTAAT

 2.1     2.1.1       A
         2.1.2       D
         2.1.3       B                                                                                  3

 2.2     TERA PRIVAAT HOSPITAAL
         INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 SEPTEMBER 2020

 Verkope         1 290 450 + 18 900 -18 200                                   1 291 150 *
 Koste van verkope 1 032 350 + 21 000                                        (1 053 350) *
 Brutowins                                                     Verkope - KvK     237 800         7

 Ander bedryfsinkomste                                                          1 695 200
    Huur inkomste                   121 650  – 18 600                         103 050 *
    Fooie-inkomste                  1 584 000  + 7 920                       1 591 920 *
    Voorsiening vir oninbare skulde-aansuiwering                                     150 
                                             Sien KvV hierbo
    Handelsvoorraadsurplus          410 150 – 21 000  –                              80 *
                                    389 230 
 Bruto bedryfsinkomste                                             BW + ABI     1 933 000        13

 Bedryfsuitgawes                                                                (756 900)
 Verbruiksgoedere                   72 790  – 9 950                              62 840 
    Advertensies                    12 120  – 3 120                               9 000 *
    Salarisse en lone               367 500  + 10 500                         378 000 *
    Werkgewersbydrae                33 210  + 1 090                             34 300 *
    Waardevermindering                                                             25 000 
    Diverse uitgawes                                                             247 760
    Bedryfswins                                                     BBI - BU    1 176 100  17
    Rente inkomste                  370 000 x 8%                                   29 600 
 Wins voor rente-uitgawe                                           BW+R.ink     1 205 700 
 Rente-uitgawe                                                                   (11 500) 
 Netto wins vir die jaar                                        WvRU- R.uit.
                                                                               1 194 200        5       42

                                            TOTALE PUNTE

                                                      45

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2020)               REKENINGKUNDE V1                                           5

 VRAAG 3: BALANSSTAAT EN NOTAS

 3.1 PRIVAATREKENINGE                             CORNE             VIDIO
                                                                                
       Saldo aan begin van die jaar                  12 100          (10 200)
                                                     165 620              212 680
       Netto wins volgens Inkomstestaat                       vir albie totale
       Rente op kapitaal                              45 000          * 63 750
       *(18 750+ 45 000)
       Salarisse 120 000 x 90%                     108 000              120 000
       Bonus aan vennote                                    -        10 000
       Primêre verdeling van wins                     153 000             193 750
                                                              vir albei totale
       Finale verdeling van wins                 ** 12 620    *** 18 930
       Onttrekkings vir die jaar                    (172 500)          (140 300)
                                                                                        
       Saldo aan die einde van die jaar                                                 
                                                     5 220          62 180              17
                                                                     *een deel korrek
 378 300 – 153 000 – 193 750 = 31 550
 **31 550 x 2 ÷ 5 = 12 620 twee punte
 ***31 550 x 3 ÷ 5 = 18 930 twee punte
 Saldo aan die einde – Corne: 12 100 + 165 620 – 172 500 = 5 220

 Saldo aan die einde – Vidio:    -10 200 + 212 680 – 140 300 = R62 180

 HANDELS EN ANDER ONTVANGBARES

  Handelsdebiteure 202 330 – 2 330 – 2 400                    * 197 600

  Voorsiening vir oninbare skulde 2 450 + 250                     * (2 700)

  Netto handelsdebiteure                            bewerking        194 900               6
                                                                     *een deel korrek

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

6                               REKENINGKUNDE V1                                (EC/NOVEMBER 2020)

 3.2 BALANSSTAAT SOOS OP 29 FEBRUARIE 2020
      BATES
      NIE-BEDRYFSBATES                                      TB - BB        1 332 200       
      Vaste bates                                    Balanserende syfer    1 072 200       
                                                                                           
      Finansiële bates                   310 000 – 50 000                   260 000                 4

                                                                                           
      BEDRYFSBATES                                             BL x 1,5     570 600        

      Voorrade                                       Balanserende syfer     319 190        

      Handels en ander ontvangbares                     Sien nota hierbo    194 900       
                                                                                         *
      Kontant en kontantekwivalente      6 510 + 50 000 sien Fin. bates      56 510       

      TOTALE BATES                                          Sien TE + L    1 902 800                7

                                                                                             

      EKWITEIT EN LASTE                                                                      

      VENNOTE SE BELANG                                      Bewerking      767 400        

      Kapitaal                           300 000 + 400 000                  700 000        

      Privaatrekeninge             5 220 + 62 180 sien nota hierbo           67 400                3

      NIE-BEDRYFSLASTE                                                      755 000          

      Lening          825 500 – 70 500                                   755 000      *         4

      BEDRYFSLASTE                                                          380 400        

      Handelskrediteure                                                     295 500          

      Huidige deel van lening                         Sien lening hierbo     70 500        
                                                                                                     4

      Bankoortrekking                                                        14 400        

      TOTALE EKWITEIT EN LASTE                               bewerking     1 902 800        22
                                                                               Een deel korrek

                                             TOTALE PUNTE

                                                      45

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2020)                        REKENINGKUNDE V1                                    7

 VRAAG 4: FINANSIËLE AANWYSERS EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE
          INLIGTING

 4.1      Bereken die volgende finansiële aanwysers soos op 30 Junie 2020:

 4.1.1    Vuurproefverhouding
                          BEWERKINGS                                ANTWOORD
          159 750+41 150 twee punte
                 of                                                   1,1 : 1 
          294 650 – 93 750 twee punte                                Een deel korrek
           200 900 :  190 500
                                                                                          4

 4.1.2    Skuld-ekwiteitverhouding
                           BEWERKINGS                               ANTWOORD

           450 000         :     1 425 800                          0,3 : 1 
                                                                     Een deel korrek
                                                                                          3

 4.1.3    Opbrengs wat Kagiso verdien het

                                     BEWERKINGS                     ANTWOORD
                                        232 200 twee punte            33,3% 
                  (47 250+ 168 750 + 16 200)                100    Aanvaar 33%
           ½(750 000 - 15 500 + 650 000 + 10 750)         X 1    Een deel korrek
                                1 395 250 twee punte
                                  697 625 drie punte                                      6

 4.2.1    Lewer kommentaar op die likiditeit van die onderneming en
          verduidelik in watter jaar die bedryfskapitaal meer doeltreffend
          bestuur is.

          Finansiële aanwysers   Syfers en neiging  
          -1 vir addisionele irrelevante finansiële aanwysers

          Bedryfskapitaalverhouding het verminder van 2,4 : 1 in 2019 tot 1,5 : 1
          in 2020.
          Vuurproefverhouding het verminder van 1,6 : 1 in 2019 tot 1,1 : 1
          (sien 4.1.1) in 2020.

          Kommentaar op die jaar  

          In 2020 blyk dit dat bedryfskapitaal meer doeltreffend bestuur was deur
          te verseker dat die voorraad beweeg.
                                             OF
          In 2019 is bedryfskapitaal minder doeltreffend bestuur. Hulle het te veel
          voorraad gehad wat tot lae winsgewendheid kon bydra.
                                                                                          6

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

8                                     REKENINGKUNDE V1                                       (EC/NOVEMBER 2020)

 4.2.2   Die vennote het besluit om die lening gedurende die finansiële
         jaar te verhoog. Lewer kommentaar op hierdie besluit met
         verwysing na die graad van finansiële risiko.

         Finansiële aanwyser        Syfers en neiging 

         Die skuld / ekwiteitverhouding het van 0,2: 1 tot 0,3: 1 (see 4.1.2) toegeneem

         Kommentaar: 
         
         Alhoewel die skuld-ekwiteit-verhouding toegeneem het, is die risiko steeds
         laag aangesien die besigheid hoofsaaklik deur eie kapitaal gefinansier word.
                                                                                                           4

 4.2.3   Lewer kommentaar op Kagiso se opbrengs op sy belegging in die
         vennootskap.
          Verskaf EEN rede waarom hy gelukkig moet wees met sy
           opbrengs

         Vergelyk met verwysing na alternatiewe beleggings Syfers 

         Alhoewel sy opbrengs van 36% na 33% gedaal het, sien 4.1.3 is dit
         steeds beter as die rentekoers op alternatiewe beleggings van 8%

          Verskaf EEN rede waarom hy bekommerd moet wees oor sy
           opbrengs op sy belegging en gee ŉ verduideliking.
                     REDE                   VERDUIDELIKING 
               Vergelyk vennote se verdienste met syfers    Vergelyk verandering in kapitaal met syfers
         Teen 33% is dit steeds minder as die               Kagiso het sy kapitaalbydrae
         38% opbrengs van Radaba.                           met R100 000 verhoog,
                                                            terwyl Radaba sy
                                                            kapitaalbydrae met R25 000
                                                            verminder het                                  7

                                                     TOTALE PUNTE

                                                           30

                                                                                         TOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2020-afrikaans/e1f5b6b4-a7f4-4a8c-b27e-228a5f075c6b) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [ACCN P2 MEMO GR11NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/accn-p2-memo-gr11nov2020-afr-d/38bba4b0-47f1-41bd-9411-5a4b9c511428) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [ACCN GR 11 P2 NOVEMBER 2020 MG - AFR DeJ](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr-11-p2-november-2020-mg-afr-dej/b285fcec-6fab-46ad-b84c-6a4f7f1767c5) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-answer-book/beefd0ec-65a9-40ba-8a4f-bcbbc4b55e73) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025
- [Gr 11 Accounting P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
