# Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 Memo (Afr)

> Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2022 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-november-2022-afrikaans/70d56102-7a84-4c36-89b2-153bac16d6dc
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-november-2022-afrikaans/70d56102-7a84-4c36-89b2-153bac16d6dc)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Eastern Cape November · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2022-afrikaans/7d7cc880-3774-4763-a91e-576cc782da60) — QP · 2022 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                      NASIONALE
                                  SENIOR SERTIFIKAAT

                                            GRAAD 11

                                     NOVEMBER 2022

                                REKENINGKUNDE V1
                                  NASIENRIGLYN

PUNTE:        150

NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders aangedui in die nasienriglyn, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n
      kandidaat nie punte op ŉ ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen strafpunte vir
      misplaaste item). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
      punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer
      (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in nasienriglyn vir komponente of
      bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe syfer
      getoon word nie.
8.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek.
9.    ‘Bewerking’ beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
      LET WEL: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of soos per nasienriglyn.
10.   In bewerkings, moet nie punte toeken vir bewerking as teller en noemer omgeruil is nie – hierdie is ook van
      toepassing op verhoudings.
11.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat foutief
      is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ŉ .
12.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn kan verskaf. Neem
      kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek.
13.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                           REKENINGKUNDE V1                                              (EC/NOVEMBER 2022)

 VRAAG 1

 1.1      Nr.                 B                       E                         L

          vb.                 +                       +                         0

            a                 +✓                    +✓                          0

            b                 -✓                      0                        -    ✓

            c                 - ✓                   +✓                          0
                                                                                                                         6
         Indien geen inskrywing in ŉ kolom aangedui word nie, aanvaar 0, -1 per reël vir vreemde inskrywing.

 1.2.1   Bereken die ontbrekende syfers in die nota vir vaste bates.
                         BEWERKINGS                           ANTWOORD
 (i)

         3 000 000 + 760 000                                                                     3 760 000 ✓✓

 (ii)

         420 000 ✓ – 160 000 ✓                                                                         260 000 ✓

 (iii)

         sien (ii) x 10% bo                                                                             38 000 
             26 000  + 12 000 ✓✓                                                                      een deel korrek

 (iv)

                                    252 000 drie punte
                                                                                                      108 000 
         360 000 ✓ – (216 000 ✓ + 36 000 ✓✓)                                                           een deel korrek

                                                                                                                         14

                                                         TOTALE PUNTE
                                                                 20

Kopiereg voorbehou                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                       REKENINGKUNDE V1                                             3

VRAAG 2
2.1      BEGRIPPE

         2.1.1       B✓
         2.1.2       D✓
         2.1.3       A✓
         2.1.4       C✓                                                                              4

2.2.1    AMADIBA HANDELAARS
STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2022

Verkope               (1 770 400 ✓ + 9 600 ✓)                                   1 780 000    *

Koste van verkope                                      Verkope x 100/160       (1 112 500) 

Bruto wins                                      Verkope – Koste van verkope      667 500                6

Ander inkomste                                    bewerking, een deel korrek      98 800      

Korting ontvang                                                                    4 600      ✓
                                                  278 000 twee punte
Handelsvoorraadsurplus       (287 700 ✓ – (284 000✓ – 6 000 ✓)                     9 700     *

Voorsiening vir oninbare skulde-aansuiwering (5 950 ✓ – 4 810 ✓✓)                  1 140     *

Huur inkomste             (69 700 ✓ + 13 660 ✓✓)                                  83 360     *

Bruto inkomste                                                  B. wins + AI     766 300             15

Bedryfsuitgawes                                                                 (419 960)

Salarisse en Lone                                                                192 200

Advertensies                                                                      46 600

Oninbare skulde           (7 790 ✓ + 1 400 ✓)                                      9 190      ✓

Telefoon                  (10 500 ✓ + 1 150 ✓)                                    11 650      ✓

Versekering               (107 730 ✓ – 8 910 ✓✓)                                  98 820     *

Waardevermindering                                                                61 500      ✓

Bedryfswins                                                 BI – B. uitgawes     346 340             12
                                                          Balanseer bedrag
Rente-inkomste                                           (WVRU – Bedr. W)         18 000      

Wins voor rente-uitgawe                                           NW + RU        364 340                4

Rente-uitgawe             (312 000 – 294 500)                                    (17 500)   ✓✓

Netto wins vir die jaar                                                          346 840            37

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                      REKENINGKUNDE V1                                         (EC/NOVEMBER 2022)

2.2.2   Gee TWEE moontlike redes waarom huur inkomste verminder het.
        Enige TWEE geldige redes ✓✓   ✓✓     deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelik antwoorde

        •   Afname in vraag na huurruimte weens grendeltydperk (lockdown).
        •   Huurder kon nie bekostig om die oorspronklike huur te betaal nie en het
            beding vir ŉ vermindering.
        •   Die huurder het onderhandel om ŉ kleiner vloeroppervlakte te beset.
        •   Die huurder het ŉ goedkoper aanbod vir dieselfde vloerruimte elders
            gekry.
                                                                                                               4

                                            TOTALE PUNTE

                                                      45

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                      REKENINGKUNDE V1                                   5

 VRAAG 3

 3.1
 HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARES

 Handelsdebiteure                                        NHD – VOS    377 500     *

 Voorsiening vir oninbare skulde                                       (4 900)     ✓

 Netto handelsdebiteure                                               372 600      ✓

 Vooruitbetaalde uitgawes                                               3 900      ✓

 Opgelope inkomste                                                     12 500    ✓✓

                                                                      389 000     *      7

 3.2
 PRIVAATREKENINGE                                    B. Bolt          C. Comma

 Vennote se salarisse                               600 000    ✓✓     480 000

 Vennote se bonusse                                  40 000    ✓✓

 Rente op kapitaal           (24 000 + 30 000)       72 000            54 000    ✓✓

 Primêre verdeling van wins        bewerking        712 000          534 000      

 Finale verdeling van wins      (261 600x3÷2)       392 400    ✓✓     261 600

 Onttrekkings vir die jaar                       (1 200 400)         (750 000)

 Behoue inkomste vir die jaar      bewerking        (96 000)          45 600      

 Saldo aan die begin van die jaar                   146 500    ✓       33 000      ✓

 Saldo aan die einde van jaar       bewerking        50 500           78 600           16

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                   REKENINGKUNDE V1                                   (EC/NOVEMBER 2022)

 3.3    STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 31 DESEMBER 2021

 NIEBEDRYFSBATES                                                  bewerking      1 248 700         
 Vaste bates                                                                      948 700          ✓
 Finansiële bates                400 000 ✓ – 100 000 ✓✓                           300 000        *         6

 BEDRYFSBATES                                          bewerking (TB – NBB)       763 000          

 Voorrade                                   balanseersyfer (BB – HAO – KKE)       254 000          

 Handels en ander ontvangbares                                        sien 3.1    389 000          
 Kontant en kontantekwivalente                              sien bo
                                     (8 000 ✓+12 000 ✓+100 000 )                 120 000        *

 TOTALE BATES                                                           E+L      2 011 700                 8

 EIENAARSBELANG EN LASTE

 EIENAARSBELANG                                  bewerking (Kap + Priv. rek.)    1 229 100         

 Kapitaal                   (600 000 + 500 000)                                  1 100 000      ✓✓

 Privaatrekeninge           (50 500 + 78 600)                         sien 3.2     129 100         

 NIEBEDRYFSLASTE                                                                   617 000

 Lening: Gqeberha Bank           (662 000 ✓ – 45 000 ✓✓)                           617 000       *         8

 BEDRYFSLASTE                                                     bewerking       165 600          
 Handels en ander
 betaalbares                     (83 200✓-12 500✓+ 5 400✓+13 000✓✓)                 89 100       *

 Bankoortrekking                                                                    31 500         ✓

 Huidige deel van lening                                        sien NBL bo         45 000               10

 TOTALE EIENAARSBELANG EN LASTE                                   bewerking      2 011 700              32
                                                                                      *een deel korrek

                                         TOTALE PUNTE
                                                  55

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                                 REKENINGKUNDE V1                                  7

 VRAAG 4

 4.1      Bereken die volgende:

 4.1.1    Vuurproefverhouding
                         BEWERKINGS                                    ANTWOORD
               554 000 twee punte
          (416 000 ✓ + 138 000)✓: 588 000 ✓
                                              OF
                                                                          0,9 : 1 
               554 000 twee punte       een punt                         een deel korrek
          (854 000 – 300 000) : 588 000
            een punt       een punt
                                                                                                 4

 4.1.2    Gemiddelde voorraadhou-periode (in dae)
                         BEWERKINGS                                    ANTWOORD

            507 500 drie punte
                    1 015 000 twee punte
           ✓ ½ (300 000 + 715 000) ✓✓                    x 365        98,8 of 99 dae 
                   1 875 000 ✓                                           een deel korrek

                                                                                                 5

 4.1.3    Persentasie opbrengs op gemiddelde vennotebelang
                          BEWERKINGS                       ANTWOORD

                      ✓660 000
           ✓ ½ (2 002 800 + 1 488 000) ✓✓                  x 100
                       3 490 800 twee punte
             1 745 400 drie punte                                     37,8% of 38% 
                                                                         een deel korrek

                                                                                                 5

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                        REKENINGKUNDE V1                                             (EC/NOVEMBER 2022)

4.2     Lewer kommentaar op die likiditeitsposisie van die onderneming. Haal
        aan en verduidelik DRIE finansiële aanwysers (met syfers) in jou
        verduideliking.
        Finansiële aanwysers    vergelykende syfers ✓ ✓                 Geldige kommentaar ✓✓
                                                    deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelik antwoorde

        Bedryfsverhouding het afgeneem van 1,8 : 1 tot 1,5 : 1.
        Vuurproefverhouding het toegeneem van 0,7 : 1 tot 0,9 : 1 sien 4.1.1 en sien verduideliking
                                                                                  dienooreenkomstig na
        Die voorraadperiode daal van 159 dae na 99 dae sien 4.1.2

        Likiditeit toon 'n opwaartse / stygende neiging / die onderneming hou baie minder
        voorraad / voorraad beweeg vinniger / styging in verkope / minder kontant wat in
        voorraad vasgevang word / sal moontlik nie in die toekoms kontantvloeiprobleme
        ondervind nie
                                                                                                                      8

4.3     Die vennote het besluit om die lening gedurende die finansiële jaar te
        verminder. Verduidelik hoe hierdie besluit die risiko van die
        onderneming beïnvloed het. Haal aan en verduidelik EEN finansiële
        aanwyser met syfers.
        Finansiële aanwyser  vergelykende syfers met neiging  kommentaar 

        Skuld/ekwiteitsverhouding het gedaal van 0,5 : 1 tot 0,3 : 1 (met 0,2 : 1)

        •   Die afbetaling van die lening plaas die onderneming op 'n laer finansiële risiko.
        •   Alhoewel die onderneming steeds laag gerat is, is die risiko laer.

                                                                                                                      4

4.4     Collar is tevrede met die % opbrengs wat hy in die vennootskap
        verdien. Verskaf TWEE redes met syfers.
        Twee geldige redes ✓ ✓ Vergelykende syfers ✓ ✓

        •   % opbrengs het toegeneem van 14% tot 17% (met 3% punte) terwyl
            EZO sin van 30% tot 21% (met 9%) gedaal het.
        •   % opbrengs is steeds hoër as alternatiewe beleggings wat ±6 % is.

                                                                                                                      4

                                                TOTALE PUNTE

                                                          30

                                                                                                        TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                                                    Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov2022-afrikaans/5091330d-b815-492e-bd30-49702527a430) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING GR11 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr11-memo-nov2018-afrikaans/d1eee2f9-205d-4f4b-b09d-c4b23b38999f) — Accounting · Memo · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 MEMO NOVEMBER 2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-november-2020-afrikaans-docx/134a2888-385c-4172-8067-9fc5c9886ca1) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 MEMO NOV 2019 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-nov-2019-afr-d/0f0c37c4-11e4-44e7-92f3-4dc5f5051582) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — Accounting · QP · 2025 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025
- [Gr 11 Accounting P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c) — QP · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWERBOOK NOVEMBER 2023 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answerbook-november-2023-afrikaans-final/48a9c62d-44fe-4bcf-b849-66228902a934) — Addendum · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
