# Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 Memo (Afr)

> Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-november-2023-afrikaans-final-watermark/43b5c36a-9e14-4fc2-8699-33bc2e1429d1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-november-2023-afrikaans-final-watermark/43b5c36a-9e14-4fc2-8699-33bc2e1429d1)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                                   SENIORSERTIFIKAAT

                                             GRAAD 11
                                     NOVEMBER 2023

                                REKENINGKUNDE V1
                                  NASIENRIGLYN
PUNTE:        150
NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders getoon in die nasienriglyn, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien ŉ
      kandidaat nie punte op ŉ ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-
      strafpunte vir misplaaste items). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir ŉ korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
      bewerkings.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer
      (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: As syfers aangedui in nasienriglyn vir komponente
      van bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel
      van die kandidaat. Strafpunt kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir ŉ vraag
      gekry het (maks, -2 per vraag).
8.    Hierdie nasienriglyn is nie vir verspreiding in die publiek nie; omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer
      is. Aanpassings is gemaak a.g.v. die nuanses/konteks in sekere vrae.
9.    Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe syfer
      getoon word nie.
10.   Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord
      ondersoek voordat die punt toegeken word.
11.   ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
      LET WEL: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees, volgens kandidaat se berekening (indien geldig)
      of nasienriglyn wees.
12.   Bewerkings: Moet nie punte vir bewerkings toeken waar die teller en noemer omgeruil is nie. Dit is ook
      van toepassing op verhoudings.
13.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
      gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met ŉ .
14.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyn kan gee. Neem
      kennis dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan aanspreek.
15.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

2                                           REKENINGKUNDE V1                                            (EC/NOVEMBER 2023)

VRAAG 1

1.1     Nr.                  B                                   E                                  L

        bv.                  +                                   0                                  +

       1.1.1                -                                   -                                 0

       1.1.2               +                                    +                                 0

                                                                 +
       1.1.3                 0                                                                      0
                                                                 -

       1.1.4               +                                    0                                +
                                                                                                                       8
               Indien geen inskrywing in ‘n kolom aangedui word nie, aanvaar 0, -1 per reël vir vreemde inskrywing.

1.2   SANDI BROERS
                         BEWERKINGS                                                           ANTWOORD
      (i) Kosprys van geboue op 1 Maart 2023

          6 150 000 – 500 000                                                              5 650 000 

      (ii) Drawaarde van voertuie verkoop
                                                           6
                                      (300 000 x 15% x       )
                                                           12
      300 000  – (240 000  + 22 500 )                                                  37 500 
                                                                                           een deel korrek
                             262 500 drie punte

      (iii) Totale waardevermindering op toerusting
                                               4
        360 000 x 10%     (270 000 x 10% x       )
                                              12
         36 000             + 9 000                                                    45 000 
                                                                                           een deel korrek

                                                                                                                      12

                                          TOTALE PUNTE                    20

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2023)                     REKENINGKUNDE V1                    3

VRAAG 2

2.1
       2.1.1    Paring 

       2.1.2    Besigheidsentiteit 

       2.1.3    Wesenlikheid 

       2.1.4    Lopende saak 
                                                                       4

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 4

4                                    REKENINGKUNDE V1                                (EC/NOVEMBER 2023)

2.2 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 28 Februarie 2023

         Verkope         5 701 320 + 5 250                                       5 706 570 *

         Koste van verkope             3 563 350 + 3 500                          (3 566 850) 

         Bruto wins                                              Verkope – KvV     2 139 720                  6

         Ander inkomste                                              bewerking       91 630 

         Korting ontvang                                                             11 280

         Oninbare skulde verhaal 1 890 + 810                                          2 700 ✓
         Voorsiening vir oninbare skulde
         10 150 – 8 150                                                               2 000 ✓
         Huur inkomste 82 100  – 6 450                                            75 650 *

         Bruto bedryfsinkomste                                          BW + AI    2 231 350                 10

         Bedryfsuitgawes                                          BBI – Bedr.W    (1 664 950) 

         Korting toegestaan                                                           3 360
         Waardevermindering                                                         298 350
         Handelsvoorraadtekort
         242 650  – 17 400 ✓ – 3 500 ✓ – 214 500 ✓                                   7 250 

         Voorraadverlies deur diefstal (17 400 x 20%)                                 3 480 

         Verbruiksgoedere                                                            35 350 

         Oninbare skulde 8 990 + 810                                                  9 800 

         Versekering 43 150  – 3 300                                              39 850 *
                                         24 500 x 100/70
         Salarisse en lone 896 250  + 35 000  + 3 850                           935 100 *

         Diverse uitgawes                                  balanseerende syfer      332 410                  21

         Bedryfswins                                                                566 400

         Rente-inkomste 53 250 + 4 250                                               57 500 

         Wins voor rente uitgawe                                   Bedr.W + RI      623 900                   4

         Rente uitgawe                                          WvRU – NW          (145 000) 

         Netto wins vir die jaar                                                    478 900             41
*

                                       TOTALE PUNTE                45

    Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2023)                     REKENINGKUNDE V1                                    5

VRAAG 3

3.1    Bereken: Die rente op kapitaal vir Vennoot Hockey

       1 680 000 x 12% x ½ = 100 800 ✓✓
       1 480 000 x 12% x ½ = 88 800 ✓✓ or 189 600 vier punte

       OF     1 480 000 x 12% = 177 600 twee punte
              200 000 x 12% x ½ = 12 000 twee punte                                         4

3.2    PRIVAATREKENINGE                                     HOCKEY        TENNIS
       Salarisse                       480 000 – 30 000         480 000    450 000

       Bonusse                             40 000 x 80%       32 000

       Rente op kapitaal                       sien 3.1       189 600       134 400

       Primêre verdeling van wins              bewerking     * 701 600   * 584 400

       Finale verdeling van wins              bewerking       102 060      102 060

                                                                803 660      686 460

       Ontrekkings vir die jaar      623 150 – 1 800        (621 350)     (563 250)

       Behoue inkomste vir die jaar           bewerking       182 310      123 210

       Saldo aan die begin van die jaar                       (32 670)      58 030

       Saldo aan die einde van die jaar       bewerking       149 640      181 240
                                                                                           17

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

6                                              REKENINGKUNDE V1                                     (EC/NOVEMBER 2023)

3.3 STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 28 FEBRUARIE 2023

     BATES

     NIE-BEDRYFSBATES                                                          TB – BB        4 036 080 

             Vaste bates                                              balanseerende syfer     3 570 480 
             Finansiële bates
                                                                                               465 600 ✓
             582 000 – 116 400                                                                                             4

     BEDRYFSBATES                                                                bewerking     677 990 
             Voorrade
                                                                                               284 600 *
             286 400  - 1 800 
             Handels en ander ontvangbares
                                                                                               256 790 *
             204 600 - 10 230  + 62 420 
             Kontant en kontantekwivalente
                                                                                               136 600 ✓
             20 200 + 116 400 see finansiële bates

     TOTALE BATES                                                           sien TE en L      4 714 070 
                                                                                                                           10

     EKWITEIT EN LASTE
     EIENAARSBELANG                                                       bewerking           3 130 880 

             Kapitaal                                                                         2 800 000

             Privaatrekeninge                          (149 640 + 181 240) sien 3.2            330 880 ✓
                                                                                                                           3

     NIE-BEDRYSLASTE                                                                           518 330
             Verbandlening
             710 500 + 78 200 – 178 900           609 800 x 15%
                    609 800             –        91 470                                    518 330 *                  5

     BEDRYFSLASTE                                                                bewerking    1 064 860 
             Handels en ander betaalbares
             763 860 + 75 330  + 32 700                                                      871 890 *
             Huidige deel van lening                                     sien lening hierbo     91 470 
                                                                                                                           7

             Bankoortrekking                                                                   101 500 

     TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                             AHB + NBL + BL      4 714 070 
                                                                                                                      29
     -1 F vreemde items maks. -2; misplaaste items → ken slegs punte vir bewerkings toe            *een deel korrek
     -1 P aanbieding (maks. -2 indien nie gepaste besonderhede)

                                              TOTALE PUNTE                  50

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2023)                                      REKENINGKUNDE V1                                      7

VRAAG 4

4.1    Bereken die volgende finansiële aanwysers op 28 Februarie 2023.

       % bedryfsuitgawes op verkope
                        BEWERKINGS                                               ANTWOORD

                      845 100                   100
                                         x                                  25% ✓
                     3 380 400                   1
                                                                            een deel korrek
                                                                            % teken nie nodig nie
       LET WEL:
       * 100 is nie een deel korrek
       Moet nie punte toeken indien teller en noemer omgeruil is.
                                                                                                             2
       Vuurproefverhouding
                       BEWERKINGS                                                ANTWOORD

                     557 800 – 231 800
                            OF
                     183 400 + 142 600                                      1,2 : 1 
                     326 000                      :     278 900          een deel korrek;
                                                                            in die formaat x : 1

                                                                                                             4
       Skuld-ekwiteitverhouding
                         BEWERKINGS                                              ANTWOORD

                     1 300 200                 :         2 176 210 
                                                                            0,6 : 1 
                                                                            een deel korrek;
                                                                            in die formaat x : 1
                                                                                                             3
       % Opbrengs op gemiddelde vennote (eienaars) ekwiteit
                       BEWERKINGS                           ANTWOORD

                       591 570                                       100   28,7% 
                                                                            een deel korrek
            ½ ✓ (2 176 210 ✓ + 1 945 920 ✓)                     x      1    % teken nie nodig nie
                         4 122 130 twee punte
                         2 061 065 drie punte

       LET WEL:
       *100 is nie een deel korrek
       Moet nie punte toeken indien teller en noemer omgeruil is.                                            5

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

8                                   REKENINGKUNDE V1                          (EC/NOVEMBER 2023)

4.2 Verduidelik of die besigheid sy uitgawes doeltreffend bestuur. Identifiseer
    TWEE finansiële aanwysers (met syfers) om jou verduideliking te
    ondersteun.
     Enige TWEE finansiële aanwysers ✓ ✓ syfers ✓ ✓ verduideliking ✓✓

     % bedryfsuitgawes op verkope het afgeneem/verbeter (van 29%) tot 25% sien 4.1
     % netto wins op verkope het toegeneem/verbeter (van 13%) tot 17,5%
     Die besigheid bestuur uitgawes goed. ŉ Afname in bedryfsuitgawes en ŉ
     verbetering in verkope het bygedra tot ŉ aansienlike toename in netto wins.                6

4.3 Vennoot Yozo is bekommerd oor die likiditeitsposisie. Verduidelik of hy
    geregverdig is of nie. Haal TWEE finansiële aanwysers aan, met syfers.
     Enige TWEE finansiële aanwysers ✓ ✓ syfers ✓ ✓ kommentaar ✓✓

     Bedryfsverhouding het toegeneem (van 1,6 : 1) tot 2 : 1
     Vuurproefverhouding het toegeneem/verbeter (van 0,7 : 1) tot 1,2 : 1 sien 4.1
     Debiteure- invorderingsperiode het afgeneem/verbeter (van 36 dae) tot 29 dae

     Hy moet nie bekommerd wees nie, want die besigheid het genoeg bedryfs- of
     likiede bates om korttermynskuld te dek.
     Invordering van debiteure het ook verbeter – dit is ŉ aanduiding dat kontant vinniger
     inkom.                                                                                     6

4.4 Die vennote het die maandelikse paaiemente op die lening verhoog.
    Verduidelik die effek hiervan op die finansiële risiko van die onderneming.
    Haal EEN finansiële aanwyser aan met syfers ter ondersteuning van jou
    verduideliking.
     Finansiële aanwyser     Syfer(s) met tendens 
     Skuld-ekwiteitverhouding het afgeneem/verbeter (van 0,7 : 1) tot 0,6 : 1

     Verduideliking: 
     Alhoewel die skuld-ekwiteitverhouding verbeter het, is die maatskappy steeds ŉ
     hoë risiko / maak te veel op geleende kapitaal staat.                                      4

4.5 Verduidelik of die vennote tevrede moet wees met die % opbrengs wat
    verdien word deur hul belegging in hierdie vennootskap. Haal EEN
    finansiële aanwyser aan, met syfers.
     Finansiële aanwyser     Syfer(s) met tendens 

     % Opbrengs op gemiddelde vennote (eienaars) ekwiteit het toegeneem/verbeter (van
     17,8%) tot 28,7%
                                                                                     sien 4.1

     Verduideliking: ✓✓ (vergelyking met rente op vaste deposito) ✓
     Die opbrengs is hoër as alternatiewe beleggings. (8%)                                      5

                                  TOTALE PUNTE           35
                                                                               TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWERBOOK NOVEMBER 2023 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answerbook-november-2023-afrikaans-final/48a9c62d-44fe-4bcf-b849-66228902a934) — Accounting · Addendum · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans-d/e318f486-dc9d-4af4-a66a-7f94a80f4e52) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans/bbf140b1-3c15-44cd-86a1-4a4ce39bb9de) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans-watermark/a2d9376b-5342-490a-8a04-b73e930d98f4) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — Accounting · QP · 2025 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025
- [Gr 11 Accounting P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c) — QP · 2024 · Afr
- [Grade 11 ACC P2 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-acc-p2-afrikaans-june-2023-answerbook/4b61a1af-b499-47c2-813a-2e27bffe45f3) — Addendum · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
