# Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape June 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape June
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape June · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                     NASIONALE
                                 SENIOR SERTIFIKAAT

                                           GRAAD 12
                                          JUNIE 2022

                               REKENINGKUNDE V1
                                 NASIENRIGLYN

PUNTE:        150

NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders aangedui in die nasienriglyn, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien
      ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen strafpunte vir
      misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: As syfers aangedui in nasienriglyn vir
      komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
      Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe
7.
      syfer getoon word nie.
8.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek.
9.    ‘Bewerking’ ‘beteken kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
      LET WEL: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of soos per nasienriglyn.
10.   In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook
      van toepassing op verhoudings.
11.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
      foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ŉ .
12.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn kan verskaf. Neem
      kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek.
13.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                         REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                         (EC/JUNIE 2022)

VRAAG 1

         Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig
1.1
         28 Februarie 2022

         Verkope 8 085 500  + 4 500                                                8 090 000 *
         Koste van verkope                                     Verkope x 100/200     (4 045 000) 
         Bruto wins                                                       V – KvV     4 045 000              6

         Ander inkomste                                                bewerking       134 360 
          Korting ontvang                                                               23 190
          Oninbare skulde verhaal 11 760  + 2 240                                     14 000 
          Voorsiening vir oninbare skulde-aansuiwering                                   4 460 
                                                             34 120 – 29 660
          Huur inkomste 85 100 + 7 610                                               92 710 *

         Bruto inkomste                                                  BW + AI      4 179 360              10

         Bedryfsuitgawes                                           BI – Bedr. Wins   (2 577 170) 
         Advertensies                                                                  404 500
         Salarisse en lone                                                             956 180
         Ouditfooie                                                                     89 970
         Waardevermindering                                                            123 220
         Handelsvoorraadtekort                                                          18 500
         Verbruiksgoedere 33 900  – 5 900                                             28 000 
         Oninbare skulde 33 260  + 2 240                                              35 500 
         Versekering 48 750  – 7 500                                                 41 250 *
         Direkteursfooie 825 000  + 25 000                                          850 000 *
         Diverse uitgawes                                       balanseersyfer          30 050               16

         Bedryfswins                                                                  1 602 190
         Rente-inkomste                                                                 11 090 
         Wins voor rente-uitgawe                                Bedr. Wins + R-ink    1 613 280 
         Rente-uitgawe 703 800 – 610 320                                               (93 480) *
         Netto wins voor belasting                                 WvRU – R-uitg      1 519 800 
         Inkomstebelasting                                           NWvB X 30%       (455 940) 
         Netto wins na belasting                                  NWvB – Ink bel      1 063 860              8
                                                                                           *een deel korrek
         – 1 vreemde items (maks. -2)   misplaaste items: sien slegs bewerkings na
                                                                                                                   40

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                         REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                           3

1.2        BEHOUE INKOMSTE

           Saldo op 1 Maart 2021                           balanseersyfer             507 140 
           Netto wins na belasting                                  sien 2.1        1 063 860 
           Aandele teruggekoop 40 000 x 80c                 ignoreer hakkies          (32 000) 
           Gewone aandele dividende                        ignoreer hakkies         (570 000) 
                  Interim dividende                                                   237 500 
                  Finale dividende                      GAD – Interim div             332 500 
           Saldo op 28 Februarie 2022                                                 969 000                     7

1.3        STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 28 FEBRUARIE 2022
           EKWITEIT EN LASTE
           AANDEELHOUERSEKWITEIT                                                    9 044 000 
                  Gewone aandelekapitaal 950 000 x 8,50                             8 075 000 
                  Behoue inkomste                                                      969 000                3

           Nie-bedryfslaste                                                            603 800
                  Lening: Sparks Bank 703 800 – 100 000                                603 800 *            2

           Bedryfslaste                                           bewerking         1 069 500 
                  Handels en ander betaalbares
                     562 500 + 25 000  + 36 000 13 500                              637 000 *
                                Dir. fooie   LBS   Pens. fonds

                  Aaandeelhouers vir dividende                     sien 2.2            332 500 
                  Huidige deel van lening                          sien NBL            100 000 

           TOTALE EKWITEIT EN LASTE                          AB + NBL + BL        10 717 300                 8

                                                                               *een deel korrek

                                                                                                                  13

                                             TOTALE PUNTE

                                                   60

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                        REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                         (EC/JUNIE 2022)

VRAAG 2

2.1      Bereken die volgende finansiële aanwysers vir die finansiële jaar
         geëindig 30 April 2022:

2.1.1    Skuld-ekwiteit verhouding
                            Bewerkings                          Antwoord

           1 080 000  : 10 776 400                              0,1 : 1 
                                                                Een deel korrek

                                                                                               3

2.1.2    Verdienste per aandeel (VPA)
                           Bewerkings                             Answer

           1 162 000            x 100                         201,7 sent 
            576 000                                         aanvaar 202 sent
            (144 000 ÷ 25c)                                    Een deel korrek
                                                                                               4

2.1.3    Dividenduitbetalingskoers (%)
                           Bewerkings                           Antwoord

           (45+25)
            70 sent  x 100                                      34,7% 
           201,7 sent  sien 3.1.2                              Een deel korrek

                                                                                               3

2.1.4    % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB)
                         Bewerkings                       Antwoord

                    1 162 000              x 100
           ½  (10 776 400  + 8 893 800 )                      11,8% 
                     19 670 200 twee punte                      Een deel korrek
                     9 835 100 drie punte

                                                                                               5

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                             REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                                 5

2.2      Kontantgevolge van veranderinge in
         bedryfskapitaal                                                    bewerking            (764 100) 

                                                  BB–HAO-KKE        BB–HAO-KKE
         Verandering in voorraad 714 600  – 485 700                                            (228 900) *

         Verandering in ontvangbares
         (448 000 + 28 400)
            476 400 – 323 800                                                                  (152 600) *

         Verandering in betaalbares                       814 600 – 432 000                      (382 600) *
                                                                                                                            9
         *Een deel korrek en moet korrekte bewerking en korrekte gebruik van hakkies aandui.;
         Indien geen hakies, aanvaar antwoord is ŉ invloei van kontant – ken slegs punte vir bewerkings toe;
         Indien ŉ bewerkingsbedrag as ŉ finale antwoord gewys word, ken punt toe en ignoreer hakie;
         Indien die korrekte bedrag voorsien word sonder hakkies, en sonder bewerkings, ken slegs alle punte toe soos vir
         bewerkings aangedui.

2.3.1    Belasting betaal
                                         BEWERKINGS                                               ANTWOORD

                  1 660 000 – 1162 000
         - 28 700  + 498 000  + 5 400                                                           474 700 
                                                                                                    Een deel korrek
         Aanvaar alternatiewe rangskikkings vir berekeninge soos omgekeerde tekens,
         hakies en/of grootboekrekeninge
                                                                                                                            5

2.3.2    Opbrengs uit verkoop van vaste bates
                           BEWERKINGS                                                             ANTWOORD

         11 434 000 + 280 800  – 1 632 000 – 9 984 400                                           98 400 
                                                                                                    Een deel korrek
         Aanvaar alternatiewe rangskikkings vir berekeninge soos omgekeerde tekens,
         hakies en/of grootboekrekeninge

                                                                                                                            5

2.3.3    Fondse gebruik vir die terugkoop van aandele
                            BEWERKINGS                                                            ANTWOORD

                                                          25 000 x 1,1
         25 000 x 1,1                OF       25 000 + 2 500                                       27 500 
                                                                                                    Een deel korrek

                                                                                                                            2

Kopiereg voorbehou                                                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                     REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                  (EC/JUNIE 2022)

2.4      NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
                                                                (325 800) *
         KONTANTEKWIVALENTE                         bewerking

         Saldo op 1 Mei 2021                                       67 800 

         Saldo op 30 April 2022 (6 000 – 264 000)               (258 000)         4

                                   TOTALE PUNTE

                                          40

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                          REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                   7

VRAAG 3

3.1
            3.1.1         B

            3.1.2         C

            3.1.3         A
                                                                                                           3

3.2.1      Die direkteure is tevrede met die verbetering in die likiditeit van die
           maatskappy. Haal aan en verduidelik DRIE finansiële aanwysers met
           syfers en tendense wat ŉ verbetering van die likiditeitsposisie toon.

           Finansiële aanwysers              Verduideliking (syfers en tendense)   

           •      Bedryfsverhouding het van 2.9 : 1 tot 2.1 :1 afgeneem
           •      Vuurproefverhouding het van 1 : 1 tot 1,4 : 1 toegeneem
           •      Voorraadomsetsnelheid het van 9,1 keer tot 10,2 keer toegeneem.
                                                                                                           6

3.2.2      Verduidelik waarom die aandeelhouers tevrede met hul opbrengs op
           belegging in die maatskappy moet wees. Haal syfers en tendense in
           jou verduideliking aan.

           Finansiële aanwysers  Syfers met tendense  Vergelyking met rentekoers 

           •      % Opbrengs op aandeelhouers het verbeter van 10,4% tot 15,3% / met
                  47,1%
           •      Dit is meer as die rentekoers op alternatiewe beleggings (vaste
                  deposito’s) van ±7%
                                                                                                           4

3.2.3      Een van die direkteure voel dat die maatskappy die lening so gou
           moontlik moet terugbetaal. Verduidelik hoekom jy nie met hom
           saamstem nie. Haal TWEE finansiële aanwysers met syfers en
           tendense aan.

           Twee finansiële aanwysers (met syfers en tendense)  

           •      Skuld-ekwiteit-verhouding is op 0,3 : 1 gehandhaaf
           •      OOTKA is nou 17,2% / verhoog van 12,1% tot 17,2% / met 42,1%.

           Verduideliking: beide risiko en hefboomfinansiering moet genoem word  
           deelpunte vir gedeeltelike / onvolledige / onduidelike antwoorde

           •      Die maatskappy is laag gerat
           •      Die maatskappy ondervind positiewe hefboomfinansiering (OOTKA is
                  hoër as rentekoers van 14%)                                                              6

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                     REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                         (EC/JUNIE 2022)

 3.2.4   Een van die aandeelhouers wil haar aandele teen R6 elk verkoop.
         Verskaf EEN rede waarom jy met haar sal saamstem om haar aandele
         te verkoop. Haal ŉ finansiële aanwyser aan met syfers en tendense.
         Finansiële aanwysers  Syfers en tendense 

         Enige EEN antwoord:

         •   Markprys het van 640c tot 600c gedaal / met 40 sent
         •   Markprys van 600c is laer as NBW van 650c

         Verskaf EEN rede waarom jy nie met haar sal saamstem om haar
         aandele te verkoop nie. Haal ŉ finansiële aanwyser met syfers en
         tendense aan.
         Finansiële aanwysers  Syfers en tendense 

         Enige EEN antwoord:

         •   VPA het toegeneem van 75c tot 104c per aandeel / met 29 sent
         •   NBW het van 625c tot 650c toegeneem / met 25 sent
         •   Opbrengs op aandeelhouersbelang het van 10,4% tot 15,3% gestyg /
             met 47,1%
         •   Dividenduitbetalingskoers het van 73,3% tot 76,9% gestyg met 4,9 sent                          4

 3.2.5   Die aandeelhouers behoort tevrede te wees met die verdienste per
         aandeel (VPA) want dit is beter as die vorige jaar. Verduidelik waarom
         jy saamstem met hulle. Haal syfers en berekeninge aan.
         Vergelyk VPA met Waarde van aandeel (MP / NBW) vir 2022 met syfers 
                                     deelpunte vir gedeeltelike / onvolledige / onduidelike antwoorde

         Vergelyk VPA met Waarde van aandeel (MP / NBW) vir 2021 met syfers 
                                      deelpunte vir gedeeltelike / onvolledige / onduidelike antwoorde

         Verwagte antwoorde vir 4 punte (twee punte per finansiële jaar)
         •   VPA tot NBW is 16% in 2022 en 12% in 2021 / VPA tot NBW is 25%
             meer as 2021 (vorige jaar)
         •   VPA tot MP is 17,3% in 2022 en 11,7% in 2021
         •   Verdienste in 2022 is 104c op ŉ aandeel ter waarde van 650c/600c
             terwyl in 2021 was dit 75c is op ŉ aandeel ter waarde van 625c/640                             4

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                    REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                               9

3.3.1      Verduidelik watter effek hierdie oorweging op die % aandeelhouding
           van Alton Flan in ELKE maatskappy sal hê. Haal syfers en tendense
           aan.
           Verduideliking oor % aandeelhouding     Syfers en tendens    

           Socker Bpk.:
           Hy sal die meerderheidsaandeelhouer word
           Sy aandeelhouding sal van 46% tot % 51% toeneem

           Boll Bpk.:
           Sy aandeelhouding sal van 55% tot 50,9% / 51% daal
           Hy sal die meerderheidsaandeelhouer bly                                               6

3.3.2      Bereken die aantal aandele wat Alton Flan in Boll Bpk. kan koop.
                              BEWERKINGS                           ANTWOORD
                                  110 200 x 5

                                  551 000 ÷ 4                               137 750  
                                                                            Een deel korrek
                                                                                                 2

                                          TOTALE PUNTE

                                                35

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                       REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                      (EC/JUNIE 2022)

VRAAG 4

4.1     Verduidelik die rol van die vergoedingskomitee en gee ŉ rede waarom
        daar ŉ behoefte aan hierdie komitee is.

        VERDUIDELIKING: 
        Enige EEN geldige antwoord
        •   Hersien alle salarisse, bonusse en ander verdienste
        •   Voorkom dat direkteure hulself te veel betaal / beskerm aandeelhouers
            se belegging
        •   Hulle moet die voorstelle ten opsigte van fooie, bonusse ens. goedkeur
            en advies gee.

        REDE:          deelpunte vir gedeeltelike / onvolledige / onduidelike antwoord

        Enige EEN geldige antwoord
        •   Om regverdigheid / Deursigtigheid in die betaling van fooie / salarisse
            te verseker
        •   Om bedrog / korrupsie / vermorsing te voorkom
        •   Om wanbestuur of bedrieglike aktiwiteite op te spoor
        •   Om die vergoeding / verdienste te vergelyk met finansiële inligting van
            ander maatskappye in die bedryf / billikheid teenoor werkers                                   3

4.2     Verduidelik waarom die ouditeur na bladsye 7 tot 22 in hierdie verslag
        verwys het.
        Enige EEN geldige antwoord 
        deelpunte vir gedeeltelike / onvolledige / onduidelike antwoord

        •   Ouditeure is slegs verantwoordelik vir verslae wat op hierdie bladsye van
            die jaarverslag aangebied word.
        •   Hulle is nie aanspreeklik vir die ander inligting in die jaarverslae nie.
        •   Finansiële state op bladsye 7–22 is aan ouditering onderwerp.
        •   Die geouditeerde finansiële verslae/state word gevind op hierdie
            bladsye van die volledige verslag wat by die AJV aan die
            aandeelhouers voorgelê is.                                                                     2

4.3     Identifiseer die tipe ouditverslag wat die maatskappy ontvang het en
        gee ŉ rede vir jou antwoord.
        EEN geldige antwoord  deelpunte vir gedeeltelike / onvolledige / onduidelike antwoorde
        Om volpunte te kry, moet melding gemaak word van Gekwalifiseerde verslag

        Die maatskappy het ŉ Gekwalifiseerde verslag ontvang omdat...
        • Die finansiële state is billik aangebied behalwe vir ŉ kwessie met die
           verhoging in direkteursfooie OF
        • ŉ Spesifieke item (verhoging in direkteursfooie) kon nie geverifieer
           word nie OF
        • Daar was geen bewyse/dokumente om die verhoging in direkteursfooie
           te verifieer nie                                                                                2

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                          REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                      11

 4.4       Verduidelik die effek van hierdie tipe verslag vir die beeld van die
           maatskappy. Verskaf TWEE punte.
           TWEE geldige antwoorde  
           deelpunte vir gedeeltelike / onvolledige / onduidelike antwoorde

           •      Daar is ŉ swakheid in interne beheermaatreëls; moontlike nalatigheid of
                  samespanning / bedrog
           •      Dit sal ŉ impak hê op aandeelprys (vraag) / opbrengste verdien /
                  dividende verdien deur aandeelhouers
           •      Potensiële beleggers sal nie belangstel om aandele te koop nie /
                  bestaande aandeelhouers sal dalk hul aandele wil verkoop
           •      Direkteure wat aangestel is, is nie betroubaar nie – verloor vertroue in
                  hulle
           •      Beduidende inligting word nie openlik bespreek nie (deursigtigheid)            4

 4.5       Noem TWEE moontlike gevolge vir die onafhanklike ouditeur indien hy
           NIE na die verhoging in direkteursfooie verwys het NIE.
           TWEE geldige antwoorde  
           deelpunte vir gedeeltelike / onvolledige / onduidelike antwoorde

           •      Hy kan ŉ dissiplinêre verhoor deur die professionele liggaam in die
                  gesig staar.
           •      Hy mag nie as ŉ eksterne ouditeur heraangestel word nie.
           •      Hy kan aangekla word/boete/sy lisensie om te praktiseer verloor.               4

                                                TOTALE PUNTE

                                                          15

                                                                                TOTAAL:       150

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 ANSWERBOOK JUNE 2022 Afrikaans Finaal](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-answerbook-june-2022-afrikaans-finaal/67317f0a-c6c2-47b6-bae2-7d594500c14b) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [Gr12 Accounting P2 (Afrikaans) SEP 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr12-accounting-p2-afrikaans-sep-2022-answer-book/d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Memo · 2024 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
