# Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape June Exam 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2023-afrikaans/05083d77-cdbc-4754-8c3d-c9dca132179e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2023-afrikaans/05083d77-cdbc-4754-8c3d-c9dca132179e)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                      NASIONALE
                                  SENIORSERTIFIKAAT

                                             GRAAD 12

                                          JUNIE 2023

                               REKENINGKUNDE V1
                                 NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders aangedui in die nasienriglyn, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien
      ŉ kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen strafpunte vir
      misplaaste item). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Gee volpunte vir korrekte antwoord, tensy anders aangedui. Indien die antwoord foutief is, merk die
      bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: As syfers aangedui in nasienriglyn vir
      komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Indien kandidate meer as die vereiste aantal antwoorde verskaf, inspekteer alle antwoorde om voordeel
      vir die kandidaat te gee. Strafpunte kan vir vreemde inskrywings toegepas word indien kandidate volpunte
      op ŉ vraag verdien (maks. -2 per V).
8.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe syfer
      getoon word nie.
9.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek.
10.   ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
      LET WEL: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees, soos per kandidaat se berekening (indien geldig)
      of per nasienriglyn.
11.   In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook
      van toepassing op verhoudings.
12.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat foutief
      is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ŉ .
13.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn kan verskaf. Neem
      kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek.
14.   Kodes f = vreemde item; p = plasing/aanbieding

                              Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                        REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                       (EC/JUNIE 2023)

VRAAG 1

1.1.1    Bereken: Die wins/verlies op die inruil van die ou voertuig.
                            BEWERKINGS                             ANTWOORD

           270 000 ✓ – 111 240 ✓– 105 000 ✓                        53 760 ✓

                                                                                           4

1.1.2    Bereken: Die totale waardevermindering vir die jaar.

          Waardevermindering op toerusting 923 260 – 800 900          122 360 ✓

                                           (1 350 000 – 855 000)
          Waardevermindering op voertuie      495 000 x 20%          99 000 ✓
                                                                      een deel korrek

                                                                       221 360
                                                                      een deel korrek
                                                                                           4

        LET WEL: Die bedrae hierbo bereken moet oorgeplaas word na
                 VRAAG 1.2.1, die Staat van Omvattende Inkomste.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
    (EC/JUNIE 2023)                    REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                                   3

1.2.1        Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 28 Februarie 2023
             Verkope                                 (28 800 + 28 800)
                            11 724 000 ✓        +       57 600 ✓                            11 781 600 *
             Koste van                                          (18 000 + 18 000)
             verkope                  7 327 500 ✓ +               36 000 ✓✓                 (7 363 500) *

             Bruto wins                                                    Verkope – KvV     4 418 100                  8
                                                                                                          Geen
             Ander inkomste                                                                   195 055     punt

             Korting ontvang                                                                   32 400
             Voorsiening vir oninbare skulde-aansuiwering                                        2 000 ✓
             Huur-inkomste            174 675 ✓ – 14 025 ✓✓                                   160 650 *

             Bruto bedryfsinkomste                                          BW + And Ink     4 613 150                  6

             Bedryfsuitgawes                                              BBI – Bedr.wins   (3 746 850) 

             Ouditfooie                                                                       180 060
             Versekering                                                                       56 920
             Verlies met verkoop van voertuig                  sien 1.1.1 hierbo               53 760 
             Waardevermindering            sien 1.1.2 hierbo                                  221 360 
             Oninbare skulde          15 090 + 3 230                                           18 320 ✓✓
             Salarisse en lone        982 290 ✓+ 62 930 ✓✓                                   1 045 220 *
             Direkteursfooie          1 925 000 ✓ + 70 000 ✓✓                                1 995 000 *
             Werkgewersbydrae                                                                  63 620 ✓
             Diverse uitgawes                                         balanserende syfer      112 590 

             Bedryfswins                                                  WVRI – Rente I      866 300               16

             Rente-inkomste                                                                   120 000

             Wins voor rente-uitgawe                                    NWVB + Rente U        986 300 
             Rente-uitgawe            1 260 000 + 1 125 000 – 2 205 500                      (179 500) ✓*

             Netto wins voor belasting                                  242 040 x 100/30      806 800 ✓✓                 6

             Inkomstebelasting                                                               (242 040)
                                                                      NWVB – Belasting
             Netto wins na belasting                                 of 242 040 x 70/30       564 760              36
*

             -1 vreemde items (maks. -2)
                                                                                                 *een deel korrek
             Vir misplaaste items merk bewerkings

    Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                        (EC/JUNIE 2023)

1.2.2   Uittreksel: Staat van Finansiële Posisie op 28 Februarie 2023

        EKWITEIT EN LASTE
        GEWONE AANDEELHOUERSEKWITEIT                                                     5 870 750

          Gewone aandelekapitaal                                             GAHE – BI
                                                                                         4 900 000 

          Behoue inkomste                                                                  970 750 ✓                   2

        NIE-BEDRYFSLASTE
                                                                                                        
          Verbandlening 1 125 000 – 625 000                                               500 000 *
                                                                                                                       2
                                                                                                       Geen
        BEDRYFSLASTE                                                                     1 965 250     punt

         Handels- en ander betaalbares
                        (616 500 – 105 000)   Huur Ink.          D fooie
          448 725 ✓ +       511 500 ✓✓ + 14 025  + 70 000                              1 044 250 *

          SAID: Inkomstebelasting (242 040 – 196 040)                                       46 000 ✓✓
          Huidige deel van lening                                                          625 000 ✓                   12

          Aandeelhouers vir dividende (410 000 – 160 000)                                  250 000 ✓✓

        TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                           bewerking
                                                                                         8 336 000 ✓

                                                                                                                  16
          -1 F vreemde items (maks. -2)                                                       *een deel korrek
          Merk slegs bewerkings vir misplaaste items
          -1 P maks. (indien geen, of onvanpaste besonderhede)

                                          TOTALE PUNTE                      60

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                  5

VRAAG 2

2.1
         2.1.1    Uitvloei 

         2.1.2    Uitvloei 

         2.1.3    Waardevermindering 
                                                                                            3

2.2.1    Behoue inkomste

         Saldo op 1 Maart 2022            9 814 000 – 9 520 000          294 000 

         Netto wins na belasting                                         784 000

         Aandele teruggekoop                         85 000 x R2        (170 000) 

         Gewone aandele dividende                                       (339 675) 

         Interim dividende                 (1 190 000 – 85 000) x 12c    132 600 

         Finale dividende                                                207 070

         Saldo op 28 Februarie 2023                                      568 320 
                                                                                            8

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                              (EC/JUNIE 2023)

2.2.2   Kontantvloeistaat vir die jaar geëindig op 28 Februarie 2023.

        Inligting word NIE in die gearseerde areas vereis NIE.

        KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE

        Kontant gegenereer uit bedrywighede

        Rente betaal

        Inkomstebelasting betaal
                                20 020 ✓ + 336 000 ✓ + 9 660 ✓                          (365 680) *
                      Wees bewus op omgekeerde tekens en die gebruik van hakies

        Dividend betaal
                                150 000 ✓ + 132 600                                     (282 600) *
                      Wees bewus op omgekeerde tekens en die gebruik van hakies

        KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE

        KONTANTVLOEI UIT
                                                                                         1 384 500 
        FINANSIERINGSAKTIWITEITE                                    bewerking

        Opbrengs uit die uitreiking van nuwe aandele                                     2 479 500 ✓

        Terugkoop van aandele                                                
                                                                                         (850 000) *
                                     (680 000 + 170 000) of 85 000 x R10

        Lening terugbetaal                                                               (245 000) ✓

        NETTO VERANDERING IN KONTANT EN                                                     105 870 
        KONTANTEKWIVALENTE                                                         KKE einde + KKE begin

        KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN BEGIN
                                                          (15 450 – 28 480)
                                                                                           (13 030) ✓✓

        KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN
                                                                                              92 840                  18
        EINDE
                                                                                       *een deel korrek; in hakies
                                                        Indien geen hakies nie, ken punte slegs vir bewerkings toe

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                          REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                   7

2.2.3      Bereken die volgende finansiële aanwysers op 28 Februarie 2023.

           Vuurproefverhouding
                           BEWERKINGS                                          ANTWOORD

           2 175 600 – 1 469 700                                           0,9 : 1 
                  705 900 ✓         : 753 065 ✓                            een deel korrek;
                                                                           in die formaat x : 1
                                                                                                          3
           % Opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang
           (OOAB)
                           BEWERKINGS                                          ANTWOORD

                     784 000 
                                          x 100*                           7,2% 
           ½ (11 887 825  + 9 814 000 )
                                twee punte                                 een deel korrek en moet
                                                                           gemiddelde (½) gebruik
                                                                           % teken nie nodig nie
           LET WEL: * 100 is nie een deel korrek nie
                                                                                                          4
           Dividend per aandeel
                            BEWERKINGS                                         ANTWOORD

                                207 070 / 1 380 500 x 100
           12 sent ✓        +       15 sent ✓✓                             27 sent 
                                   een deel korrek met verdeling           een deel korrek;

                                                                                                          4

                                               TOTALE PUNTE        40

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                        (EC/JUNIE 2023)

VRAAG 3

3.1     3.1.1     C✓

        3.1.2     D✓

        3.1.3     A✓                                                                                              3

3.2.1   Identifiseer die maatskappy met die beter winsgewendheid finansiële
        aanwysers. Haal TWEE finansiële aanwysers aan.

        Wills Bpk. ✓
        Indien verkeerde maatskappy geïdentifiseer, ken slegs punte toe vir relevante finansiële aanwysers
        (maks. 2 punte)

        Finansiële aanwysers (met syfer )
        % Bedryfsuitgawes op verkope – 18,3% ✓ (vergelyk met 25,5% van Rock Bpk.)
        % Bedryfswins op verkope – 10,3% ✓     (vergelyk met 17,4% van Rock Bpk.)

        * Winsopslag % is 'n doelbewuste besluit; ignoreer indien genoem
          Maks. -1 vir oortollige addisionele finansiële aanwysers genoem.
                                                                                                                  3

3.2.2   Identifiseer en verduidelik watter maatskappy sy likiditeit meer
        doeltreffend bestuur. Haal TWEE finansiële aanwysers aan.

        TWEE finansiële aanwysers van Rock Bpk.  vergelykende syfers 
        verduideliking 

        Indien syfers vir Wills Bpk. getoon word, ken punte toe vir korrekte finansiële aanwysers
        geïdentifiseer. (maksimum 2 punte)

        •   Bedryfsverhouding:
            Rock Bpk. is 1,5 : 1 vergeleke met Wills Bpk. van 4,2 : 1
            Die bedryfsbates van Rock Bpk. is genoeg om bedryfslaste te dek /
            Wills Bpk. hou te veel kontant vas in voorraad (gaar voorraad op)

        •   Debiteure-invorderingsperiode:
            Rock Bpk. is 28 dae vergeleke met 45 dae van Wills Bpk.
            Konstante invloei van kontant vanaf debiteure wat binne die
            aanvaarbare kredietvoorwaardes betaal
                                                                                                                  6

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                       9

3.2.3      Lewer kommentaar op die dividenduitbetalingsbeleid van elke
           maatskappy. Verskaf ŉ moontlike rede waarom elke maatskappy besluit
           het op die beleid wat aangeneem is. Haal syfers aan.

                             Kommentaar                 Verduideliking 
                              (met syfers)              deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike /
                                                        onduidelike antwoorde

                                                        Die maatskappy het meer wins
                        Betaal 30% van verdienste uit   behou om op groei / uitbreiding
           Rock Bpk.
                        as dividende / Behou 70%        / langtermyn volhoubaarheid
                        van verdienste                  van die besigheid te fokus.

                                                        Die maatskappy wil
                        Betaal 76% van verdienste uit   aandeelhouers gelukkig hou
           Wills Bpk.   as dividende / Behou 24%        om die aandag van swak
                        van verdienste                  prestasie van die maatskappy
                                                        af te lei.                                   6

3.2.4      Die direkteure van Wills Bpk. het besluit om die lening gedurende die
           huidige finansiële jaar te verhoog. Verduidelik of dit ŉ goeie besluit was
           of nie. Haal TWEE finansiële aanwysers aan.
           Aanwyser en syfer : Skuld/ekwiteit-verhouding is 0,6 : 1 ✓

           Aanwyser en syfer : % Opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend is
           9,5% ✓

           Verduideliking:
           • Die maatskappy is hoog-gerat / hoë finansiële risiko / maak te veel staat
              op geleende kapitaal ✓✓
           • Die maatskappy is negatief gerat / OOTKA is laer as die rentekoers van
              11% / maak nie effektief gebruik van lening om wins te genereer nie ✓✓
                                                                                                     6

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                              REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                               (EC/JUNIE 2023)

3.2.5    Die aandeelhouers van Rock Bpk. is tevrede met die markprys van hul
         aandele, terwyl die aandeelhouers van Wills Bpk. nie tevrede is nie.
         Verduidelik deur 'n finansiële aanwyser vir ELKE maatskappy aan te
         haal.

         ROCK BPK.          Markprys per aandeel van 838c is hoër as die netto
         Vergelyking van    batewaarde van 784c / Markprys per aandeel is 54c hoër as
         MP met NBW ✓ ✓
         Syfers ✓           die NBW.

         WILLS BPK. Markprys per aandeel van 515c is laer as die netto
         Vergelyking van batewaarde van 652c / Markprys per aandeel is 137c laer as
         MP met NBW ✓ ✓
         Syfers ✓        die NBW.
                                                                                                          6

3.2.6    Bereken die % persentasie aandeelhouding van die Mentoor-familie
         indien hulle hierdie aandele koop.
                           BEWERKINGS                      ANTWOORD

                       808 000 + 180 000
                     988 000        100                               52% ✓✓
                                x
                 1 900 000              1                             % teken nie nodig nie
                (1 600 000 + 300 000)
                                                                                                          2
         As ŉ aandeelhouer, hoekom sou jy bekommerd wees oor die
         belangstelling deur die Mentoor-familie? Verskaf DRIE punte.

         Enige DRIE geldige en afsonderlike punte ✓ ✓ ✓ 
         
         LET WEL:
         Die familie was die meerderheid aandeelhouers gedurende die afgelope boekjaar en die
         meeste van die finansiële aanwysers was nie bemoedigend nie.
         
         •   Hulle beheer oor groot besluite / Invloed oor besluite het die maatskappy
             nie veel bevoordeel nie, bv.
             Die maatskappy moes fondse vir uitbreiding behou het, maar betaal 76%
             as dividende. / Die maatskappy het 76% van verdienste betaal om
             aandeelhouers gelukkig te hou vir swak prestasie.
         •   Hul vorige ervaring in die leiding van die maatskappy: hul vaardighede
             en kennis.
         •   Die effek op die toekoms van die maatskappy bv. Verloor van
             aandeelhouers / nuwe beleggers lok / moontlikheid van onstabiliteit.                         3

                                            TOTALE PUNTE     35

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                    REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                          11

VRAAG 4

4.1.1      Identifiseer die tipe ouditverslag in die uittreksel hierbo en gee ŉ rede
           vir jou antwoord.

           Tipe verslag: Ongekwalifiseerde verslag 
           
           Rede: EEN geldige rede 

           •      Geen probleme met inligting oor die finansiële state gevind nie
           •      Finansiële state “stel die finansiële posisie van die maatskappy billik
                  voor”.
           •      Dit is ŉ skoon (goeie) verslag ‘in alle wesenlike opsigte’.                               2

4.1.2      Verduidelik die effek van hierdie tipe verslag vir die beeld van die
           maatskappy. Gee EEN punt.

           EEN geldige punt  deelpunte vir gedeeltelike / onvolledige / onduidelike antwoorde

           •      Dit sal 'n positiewe impak op die aandeelprys / vraag na aandele hê
           •      Potensiële beleggers sal belangstel om aandele te koop
           •      Direkteure wat aangestel is, is betroubaar; aandeelhouers is vol
                  vertroue in hul vermoë om goeie bestuur voort te sit.
           •      Werknemers en ander rolspelers sal erken dat goeie interne
                  beheermaatreëls toegepas word en sal voortgaan om dit te handhaaf.
                                                                                                            2

4.2.1      Verskaf TWEE moontlike redes waarom die HUB beboet is, en nie die
           maatskappy nie.
           TWEE geldige en verskillende punte  deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike
           antwoorde

           •      Is die hoogste uitvoerende beampte van die maatskappy.
           •      Lei maatskappy se praktyke en prosedures.
           •      Hou toesig oor maatskappy bedrywighede.
           •      Kommunikeer tussen direksie en ander uitvoerende beamptes.
           •      Neem belangrike besluite, wat die maatskappy se beeld beïnvloed.
                                                                                                            4

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                             REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                               (EC/JUNIE 2023)

4.2.2    Verskaf TWEE punte waarom die JSE hierdie aksie geneem het.

         TWEE geldige en verskillende punte  deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike
         antwoorde

         •    Hulle sal nie die publiek mislei nie aangesien dit hul rol is om te verseker
              dat gesonde sakebestuurspraktyke in plek is / wil nie twyfel oor hul
              bedrywighede skep nie.
         •    Sal enige regstappe teen die JSE wil vermy vir misleiding van
              aandeelhouers / Reputasie van JSE kan bevraagteken word.
         •    JSE is ŉ noodsaaklike organisasie in die fasilitering van kapitaalfondse
              wat die ekonomie stimuleer / lei tot werkskepping / publiek maak staat
              op geloofwaardige inligting
         •    JSE ding mee met internasionale aandelemarkte / moet hul aktiwiteite
              bewaak / verseker dat reëls en regulasies nagekom word.
                                                                                                         4

4.2.3    Identifiseer EEN ander party (belanghebbende) wat ook aanspreeklik
         gehou kan word om hierdie situasie toe te laat. Verskaf ŉ rede.
         EEN geldige party           Rede  deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike antwoorde

          •   Direksie: Speel 'n toesighoudende rol / kyk na korporatiewe aktiwiteite
              en assesseer prestasie / kyk na aandeelhouersbelange.
          •   HFB (Hoof finansiële beampte): Bestuur die finansiële aksies van die
              maatskappy / oorsien alle aspekte van sy finansiële sukses.
          •   Oudit- en risikokomitee: Monitering van die finansiële
              verslagdoeningsprosesse / die nakomingsprosesse / die prestasie van
              ouditeure / oorsien van die ouditprogram.
                                                                                                         3

                                     TOTALE PUNTE              15

                                                                                        TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023
- [2023 MP Prelim P2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-answer-book/cc1d1590-ceb4-4d58-b4f8-408396bc15a9) — Addendum · 2023
- [2023 MP Prelim P2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-memo/8339757f-4c69-4fe5-a4b9-9b18e18257ca) — Memo · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
