# Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                      NASIONALE
                                  SENIOR SERTIFIKAAT

                                              GRAAD 12
                                   SEPTEMBER 2021

                               REKENINGKUNDE V1
                                        NASIENRIGLYN

PUNTE:          150

NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders aangedui in die nasienriglyn, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien
      'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen strafpunte vir
      misplaaste item). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in nasienriglyn vir
      komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
      die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
      differensieer.
      Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
7.
      syfer getoon word nie.
8.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek.
9.    Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
      Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of soos per nasienriglyn.
10.   In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook
      van toepassing op verhoudings.
11.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
      foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n .
      Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn kan verskaf. Neem
12.
      kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek
13.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                        REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                      (EC/SEPTEMBER 2021)

 VRAAG 1

 1.1
              1.1.1     Vergoedingskomitee 
              1.1.2     Nie-uitvoerende direkteure 
              1.1.3     Uitvoerende direkteure 
                                                                                                                3

1.2      OUDITVERSLAG
 1.2.1    Identifiseer die tipe verslag en verduidelik waarom hierdie tipe verslag
          deur die ouditeur uitgereik is.
          EEM geldige kommentaar        deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde
                                          volledige antwoord moet Gekwalifiseerde verslag noem

          •     Die finansiële state is redelik weergegee, behalwe vir een kwessie rakende
                die donasie van R1,2 m OF
          •     'n Spesifieke item (donasie) kon nie geverifieer word nie OF
          •     Geen bewyse / dokumente om die donasie van R1,2 m te verifieer nie OF
          •     Behoorlike prosedures is nie gevolg met betrekking tot die donasie nie                          2

 1.2.2    Verduidelik TWEE punte waarom aandeelhouers bekommerd sal wees
          oor die maatskappy wat so 'n verslag ontvang.
          TWEE geldige punte  deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde
          •     Is 'n swakheid in interne beheermaatreëls - moontlike wanbestuur / bedrog
          •     Dit sal 'n impak hê op die beeld van die onderneming en op die aandeelprys
                (vraag) / op aandeelprys / opbrengs verdien / dividende verdien deur
                aandeelhouers
          •     Potensiële beleggers sal nie belangstel om aandele te koop nie / bestaande
                aandeelhouers sal dalk hul aandele wil verkoop
          •     Direkteure deur hulle aangestel is nie betroubaar nie - verloor vertroue in hulle
          •     Beduidende inligting word nie openlik bespreek nie (deursigtigheid)
          •     Geen bewys dat die donasies die beoogde skole bereik het nie / bedrog                           4

 1.2.3    Die HUB versoek dat die ouditeur hierdie donasie as 'n "diverse
          uitgawe" klassifiseer en die ouditmening dienooreenkomstig aanpas.
          Gee TWEE redes waarom die ouditeur nie met hierdie voorstel
          saamstem nie.
          TWEE redes   deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde

          •     Hy behoort aan 'n professionele liggaam en is gebonde aan 'n gedragskode
          •     Hierdie versoek is oneties / bedrieglik gedrag / mislei aandeelhouers
          •     Hy het geen belang in die onderneming nie, moet onbevooroordeeld wees
          •     Hy is bekommerd oor sy eie reputasie en vooruitsigte vir toekomstige
                opdragte
          •     Die ouditeur moet onafhanklik wees om 'n betroubare mening uit te
                spreek / nie beïnvloed word deur direkteure nie (wat verantwoordelik is
                vir die opstel van state)
          •     Daar moet ondersoek ingestel word na moontlike kriminele aktiwiteite / daar
                mag geen toesmeerdery wees nie / skuldiges moet regsgevolge in die gesig
                staar.                                                                                          4

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)               REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                 3

 1.2.4    Afgesien van die bogenoemde kwessies, verduidelik waarom die
          maatskappy van swak korporatiewe bestuur beskuldig sal word.
          EEN geldige punt   deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde

          •   Die HUB moet die belang van die onderneming en die aandeelhouers eerste
              stel
          •   Hy moet etiese gedrag uitoefen in die hantering van maatskappy-
              aangeleenthede;
          •   Hy moet verantwoordelikheid neem vir die pligte wat aan hom opgedra word
              en rekenskap gee van sy dade; moenie bedrieglik wees nie en probeer
              toesmeer (deursigtigheid)
          •   Hy moet die deelname van alle rolspelers aan besluitneming aanmoedig                2

                                TOTAAL            15

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                   (EC/SEPTEMBER 2021)

 VRAAG 2

 2.1        Staat van Omvattende Inkomste op 28 Februarie 2021

            Verkope 5 808 000  – 28 800                                   5 779 200 *
            Koste van verkope                         Verkope x 100/160    (3 612 000) 
            Bruto wins                                         V - KVV      2 167 200                6
            Ander inkomste                                   bewerking       132 800 
              Korting ontvang                                                 14 000
              Huur inkomste 139 500 – 20 700                              118 800 *

            Bruto inkomste                                  BrutoW + AI     2 300 000                6
            Bedryfsuitgawes                                  BI – BedrW    (1 197 000) 
            Waardevermindering                                                86 010
            Versekering 37 200  – 1 200                                     36 000 
            Verlies weens diefstal 30 x 175                                    5 250 
            Direkteursfooie 450 400  + 11 600                             462 000 *
            Salarisse en lone 492 000 + 12 400 + 1 240                   506 240 *
            Ouditfooie                                                        80 500 

            Diverse uitgawes                         balanseerende syfer      21 000 
            Bedryfswins                                      WvRU – RI      1 103 000                18
            Rente inkomste                                                    23 400
            Wins voor rente uitgawe                          NWvB + RU      1 126 400 
            Rente uitgawe 1 082 400 – 955 000                               (127 400) *
            Netto wins voor inkomstebelasting                NWnB + IB       999 000 
            Inkomstebelasting                            689 310 x 31/69    (309 690) 
            Netto wins na belasting                                          689 310                      36
– 1 vreemde items (maks -2)                                                       * een deel korrek

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)               REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                    5

 2.2       BEHOUE INKOMSTE

           Saldo op 1 Maart 2020         204 040 + 105 000                   309 040 
           Netto wins na belasting                                           689 310
           Aandele teruggekoop 75 000 x 1,40                                (105 000) 
           Gewone aandele dividende                                         (297 350)
             Interim dividende                                               126 000
             Finale dividende           745 000 x 23 sent                    171 350 
           Saldo op 28 Februarie 2021            ATG en GAD afgetrek         596 000                7
                                                                                * een deel korrek
 2.3       EKWITEIT EN LASTE AFDELING
           AANDEELHOUERSEKWITEIT                          8,60 x 745 000    6 407 000 
             Gewone aandelekapitaal                  balanseerende syfer    5 811 000 
       4     Behoue inkomste                                   sien 2.2      596 000 

           Niebedryfslaste                                                   974 160
       2     Lening: Luther Bank 1 082 400 – 108 240                         974 160 
           Bedryfslaste                                      bewerking       697 840 
           Handels en ander betaalbares                                      404 060 
            368 470 + 10 350  + 11 600  + 12 400  + 1 240 
           Aandeelhouers vir dividende                           sien 2.2    171 350 
           SAID: Inkomstebelasting 309 690 – 295 500                          14 190 
           Huidige deel van lening                             sien NBL      108 240 

       11 TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                          8 079 000               17
                                                                                 * een deel korrek

                                TOTAAL          60

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                          REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                     (EC/SEPTEMBER 2021)

 VRAAG 3
 3.1     Bereken die volgende vir die Kontantvloeistaat op 31 Augustus 2021:
 3.1.1   Verandering in betaalbares (dui of dit ‘n invloei of uitvloei van kontant is)
                                    BEWERKINGS                         ANTWOORD
         (390 800 + 6 200)
                                                                   181 400 
            397 000  – 215 600 
                                                                   Invloei 
                                                                                                    4
 3.1.2   Inkomstebelasting betaal
                         BEWERKINGS                                    ANTWOORD
          – 29 300 + 428 800 – 33 100
                                                                   366 400 
                                                                een deel korrek
         Aanvaar alternatiewe aanbieding vir berekeninge
                                                                                                    4
 3.1.3   Dividende betaal
                                    BEWERKINGS                          ANTWOORD
                                   2 000 000 x 12 sent
                      (528 000 – 240 000)                          496 000 
         208 000  + 288 000                                     een deel korrek

         Aanvaar alternatiewe aanbieding vir berekeninge

                                                                                                    4
 3.1.4   Opbrengs op aandele uitgereik
                        BEWERKINGS                                      ANTWOORD
                                      6 840 000/1 900 000
                             (100 000 x 3,60)
         6 840 000  + 360 000  – 5 440 000                     1 760 000 
                                                                   een deel korrek
         Aanvaar alternatiewe aanbieding vir berekeninge

                                                                                                    5
 3.1.5   Fondse gebruik om aandele terug te koop
                         BEWERKINGS                                     ANTWOORD

         140 000  + 360 000 
                                                                   500 000 
                                                                   een deel korrek
         OF 100 000 x R5
                        (1,40 + 3,60)
                                                                                                    3
 3.1.6   Verhoging in lening
                          BEWERKINGS                                    ANTWOORD

         99 360 x 100/12
         828 000  – 600 000                                     228 000 
                                                                   een deel korrek

                                                                                                    4

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                     REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                       7

 3.2      NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
                                                                                       267 800 
          KONTANTEKWIVALENTE

          Kontant en kontantekwivalente (beginsaldo)                                   (99 800) 
                                                            – 109 800 + 10 000

          Kontant en kontantekwivalente (eindsaldo)                                    168 000 
                                                                                                              4

 3.3

 3.3.1    Bereken: Vuurproefverhouding
                                       BEWERKINGS                                      ANTWOORD

          (278 000 + 168 000)
              446 000  : 670 100                                                0,7 : 1 
                                                                                  een deel korrek

                                                                                  Aanvaar 0,67 : 1            3

 3.3.2    Bereken: % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersekwiteit
                                      BEWERKINGS                                       ANTWOORD

                     911 200             x 100                                   14,1% 
          ½  (5 650 000  + 7 293 200 )                                         een deel korrek
                         6 471 600 twee punte

                                                                                                              5

 3.3.3    Bereken: Dividenduitbetalingskoers (%)
                                      BEWERKINGS                                      ANTWOORD

          12c + 18c
          30 sent  x 100
          53 sent                              Of                                56,7% 
                                                                                  een deel korrek
                                                528 000 / 911 200 x 100 = 57,9%
                                                                                                              4

                                      TOTAAL              40

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                      REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                             (EC/SEPTEMBER 2021)

 VRAAG 4

 4.1
          4.1.1       Beperkte 
          4.1.2       Wesenlikheid 
          4.1.3       Markprys 
                                                                                                      3

 4.2.1   Identifiseer die maatskappy wat die doeltreffendste likiditeitsposisie
         het. Haal DRIE finansiële aanwysers aan en verduidelik dit om jou
         keuse te ondersteun.
         MAATSKAPPY:       BCM Bpk 

         Finansiële aanwysers (met syfers)          Verduideliking 

         Bedryfsverhouding is 1,8 : 1
         Vuurproefverhouding is 1,1 : 1
         Gemiddelde debiteure-invorderingsperiode is 27 dae

         Die onderneming het genoeg likiede bates om die huidige skuldverpligtinge na te kom
         Die invordering by debiteur is ook doeltreffend (binne die kredietvoorwaardes)
         Blyk nie dat te veel voorraad gehou word; voorraad staan nie stil nie; voorraad word
         gereeld verkoop                                                                              6

 4.2.2   'n Direkteur van Green Bpk voel dat die maatskappy die lening so gou
         moontlik moet terugbetaal. Verduidelik wat jy vir hom sou sê. Haal
         TWEE finansiële aanwysers aan (met syfers) om jou mening te
         motiveer.

         Finansiële aanwysers (met syfers)  
         Verduideliking  vergelyking met rentekoers 

         Skuld / ekwiteitsverhouding is 0,6: 1 - die onderneming neig na hooggeratheid /
         maak meer gebruik van lenings (geleende kapitaal)
         OOTKA is 14,7% - 'n aanduiding dat KA produktief gebruik word om 'n goeie wins
         te genereer/ besigheid positief gerat - rente op lening is 13%
         Daar is geen dringendheid om die lening terug te betaal nie.
                                                                                                      6

 4.2.3   Lewer kommentaar op die dividenduitbetalingskoerse van Green Bpk
         en Plaza Bpk, en gee 'n rede waarom die direkteure van elke
         maatskappy oor dié uitbetalingskoerse besluit het. Haal syfers aan.
         Finansiële aanwysers (met syfers)  
         Verduideliking vir Green Bpk  Verduideliking vir Plaza Bpk 

         Green Ltd paid out 51,6% of the EPS to shareholders and retained 48,4% This
         business is focusing on growth and long term sustainability.

         Die dividenduitbetalingskoers van Plaza Ltd. is 103%, wat beteken dat hulle 'n
         deel van die behoue inkomste gebruik het om dividende te betaal (bo die VPA).
         Dit kan as 'n swak besluit beskou word, aangesien dit nie goed gaan met die
         maatskappy nie (kyk na die opbrengste) en hulle nie planne vir groei het nie; dit
         lyk asof hulle die aandeelhouers tevrede stel deur hulle hoë dividende te gee.               6

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                 9

 4.2.4    Aandeelhouding van Sandi Charley:
          Sandi Charley is 'n aandeelhouer in twee van hierdie maatskappye.
          Sy het R800 000 en beoog om in nuwe aandele te belê.
          Al drie die maatskappye het besluit om op 1 Maart 2021 bykomende
          aandele teen die bestaande markprys op 28 Februarie 2021 uit te reik

          Bereken Sandi se % aandeelhouding in Green Bpk en lewer
          kommentaar op jou bevindings.

          900 000 / 1 700 000 = 52,9% 

          KOMMENTAAR: 

          Sandi besit meer as 50% van die aandele; het 'n beherende belang; is die
          meerderheidsaandeelhouer / besluitnemer
                                                                                                   4

          Bereken die minimum aantal aandele wat sy in Green Bpk moet koop
          en die bedrag wat sy sal moet bestee.

          (1 700 000 + 250 000)
               1 950 000 / 2
                  975 000  – 900 000  = 75 000 + 1 (of + 100)  een deel korrek

          75 001 x 5,20  = R390 005,20  of 75 100 x 5,20 = R390 520
                                        een deel korrek

                                                                                                   6

          Watter advies sou jy vir Sandi gee oor haar voorneme om aandele in
          Plaza Bpk te koop? Gee TWEE punte. Haal syfers (finansiële
          aanwysers) aan om jou advies te ondersteun.
          TWEE geldige punte 

          •   'n Laer markprys (532) as die NBW (566) dui daarop dat die vraag na aandele
              in hierdie maatskappy daal
          •   Die dividende kan hoog wees (dividenduitbetalingskoers van 103% / 66 sent),
              maar dit is ten koste van die maatskappy wat moet konsentreer op
              toekomstige winsgewendheid
          •   Die maatskappy is ook baie hoog gerat (skuld-ekwiteit 0,7: 1), wat nie effektief
              gebruik word nie (negatief gerat)
          •   Die OOAHB teen 5,3% is laer as veiliger beleggings soos vaste deposito's
          •   Die onderneming het nie genoeg likiede bates om aan die huidige
              skuldverpligting te voldoen nie (vuurproefverhouding 0,4: 1)                         4

                                 TOTAAL            35

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [Accounting GR 12 Exam Guidelines 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr-12-exam-guidelines-2021-afr/01f40c91-f7ea-453e-bb06-5be520e4328f) — Accounting · Guide · 2021 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING GR12 AB SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-ab-sept2018-afrikaans/bb8fabf9-7043-4ec6-9cf8-5476cecd6602) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Memo · 2024 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
