# Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-afrikaans/0643801e-266f-4bcd-8c8f-effbc2fff109
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-afrikaans/0643801e-266f-4bcd-8c8f-effbc2fff109)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                     NASIONALE
                                 SENIOR SERTIFIKAAT

                                         GRAAD 12

                                  SEPTEMBER 2022

                              REKENINGKUNDE V1
                                NASIENRIGLYN
PUNTE: 150

NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders aangedui in die nasienriglyn, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien
      'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen strafpunte vir
      misplaaste item). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in nasienriglyn vir
      komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe
      syfer getoon word nie.
8.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek.
9.    ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
      LET WEL: kontroleer bewerking moet +, –, x, ÷, wees of soos per nasienriglyn.
10.   In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook
      van toepassing op verhoudings.
11.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
      foutief is nie, ten minste gedeeltelik. In sulke gevalle, moenie die metodespunt toeken nie. Dui aan met
      ŉ .
12.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn kan verskaf.
13.   Kodes f vreemde item; p = plasing/aanbieding

                               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                      (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 1

 1.1     1.1.1     D✓
         1.1.2     E✓
         1.1.3     B✓
         1.1.4     A✓                                                                                   4

 1.2.1   Bereken die volgende:
                          BEWERKINGS                                         ANTWOORD
         Eindvoorraad:
                 82 x 7 000
                 574 000 ✓✓ + 297 000 ✓                                            871 000  4
                                                                                   een deel korrek

         Voorraad wat vermis word:
                 (200 – 198)
                        2 x 1 500                                                  3 000 ✓
                                                                                  een deel korrek
                                                                                                        2

 1.2.2   Bereken die korrekte netto wins na belasting vir die jaar geëindig
         30 Junie 2022. Dui ‘+’ vir vermeerdering en ‘–’ vir vermindering by elke
         aangesuiwerde bedrag aan.

         NO.                 BEWERKINGS                                       ANTWOORD
         Foutiewe netto wins voor belasting                                  3 199 890
         (i)       Voorraadverlies                         sien 1.1 hierbo      -3 000          
                   Voorsiening vir oninbare skuld-
         (ii)                                                                   -1 450       ✓✓
                   aansuiwering

         (iii)     Direkteursfooie
                                         992 000 ÷ 64                          -15 500       ✓✓

                   Huur-inkomste
                                        7 600 ✓+ 8 360 ✓
                                                                              +15 960         *

                   Advertering         12 400 ÷ 2                               -6 200       ✓✓
         (iv)      Rente-uitgawe       (2 431 400 – 374 400) een punt                               
                               2 246 000 ✓– 2 057 000 ✓                       -189 000        *

         Inkomstebelasting
         947 620 ✓ – 17 400 ✓                                                 -930 220          ✓

         Netto wins na belasting                                bewerking    2 070 480                 17
                                                                                   *een deel korrek

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                 REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                         3

1.2.3   STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 30 JUNIE 2022

        BATES
        NIE-BEDRYFSBASTES                                              TB - BB    4 536 570          
           Vaste bates                                           NBB – Fin B      4 336 570          
           Finansiële bates                                                        200 000                      2

        BEDRYFSBATES                                                 bewerking    5 558 810          
                                                            sien 1.1 hierbo
           Voorrade     2 757 000 ✓+ 871 000  – 3 000                           3 625 000        *
           Handels- en ander ontvangbares
                                      Advertensies   Huur inkomste
           1 595 000 ✓- 79 750 ✓✓+ 6 200 + 15 960 +17 400 ✓                     1 554 810        *
           Kontant en kontantekwivalente 276 000 ✓ + 100 000 ✓                     376 000         *

        TOTALE BATES                                              sien TE & L    10 095 380        *           16

        EKWITEIT EN LASTE
        AANDEELHOUERSBELANG                                          bewerking    6 273 780          

           Gewone aandelekapitaal                                                 3 948 000
           Behoue inkomste
                         sien 1.2 NWNB
           1 100 300 ✓+ 2 070 480  – 275 000 ✓ – 570 000 ✓                       2 325 780                    6

        NIE-BEDRYFSLASTE                                                          2 061 100

           Verbandlening 2 246 000 ✓ – 185 000 ✓                                  2 061 100        *           3

        BEDRYFSLASTE                                                 bewerking    1 760 500          
          Handels- en ander betaalbares
                           Direkteursfooie
           1 264 000 ✓ + 15 500                                                  1 279 500        *
           Huidige deel van lening                                                 185 000                      6

           Aandeelhouers vir dividende                                             296 000           ✓

        TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                     bewerking   10 095 380               33
                                                                                        *een deel korrek

                                      TOTALE PUNTE                     60

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                         REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                       (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 2

 2.1     Bereken die volgende finansiële aanwysers op 28 Februarie 2022.

 2.1.1   Vuurproefverhouding
                        BEWERKINGS                                                     ANTWOORD
               1 536 500-671 000
                      OF
           829 000+33 000+3 500
                     865 500 ✓✓ : 1 048 200 ✓                                             0,8 : 1 
                                                                                         een deel korrek         4
 2.1.2   % Opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend
                        BEWERKINGS                                                     ANTWOORD

                             1 726 000 ✓            x 100*
                     ✓ ½(8 184 500 ✓ + 6 920 000 ✓)                                        22,8 
                                   15 104 500 twee punte                               aaanvaar 22,9 of 23
                                   7 552 250 drie punte                                  een deel korrek
                                                                                                                 5
                                                       * 100 is nie een deel korrek
 2.1.3   Dividend per aandeel (DPA)
                         BEWERKINGS                                                    ANTWOORD

                          323 000 ÷ 1 700 000
                                   19 ✓✓ + 15 ✓                                             34c 
                                                                                         een deel korrek
                                                                                                                 4

 2.2     Gewone Aandelekapitaal Nota

           1 700 000        Aandele uitgereik op 1 Maart 2021                         5 100 000

            400 000 ✓        Addisionele aandele uitgereik                            1 620 000              ✓

           (150 000)        Aandele teruggekoop                                       (480 000)              

           1 950 000        Saldo op 28 Februarie 2022                                6 240 000                  3

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                      REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                          5

 2.3     Bereken die volgende:

 2.3.1   Verandering in ontvangbares (dui aan of dit ŉ invloei of uitvloei van
         kontant is)
                           BEWERKINGS                           ANTWOORD

                           een punt   een punt
                            829 000 + 33 000                                              (65 800) 
                              862 000 ✓✓ – 796 200 ✓                                      een deel korrek

                                                                                                              5

 2.3.2   Inkomstebelasting betaal
                           BEWERKINGS                                                     ANTWOORD

                      -13 800 ✓ + 480 000 ✓✓ – 28 600 ✓                                   437 600 
                                                                                          een deel korrek
         Wees bewus van tekens omgekeer en gebruik van hakies of grootboekrek. formaat

                                                                                                              5

 2.3.3   Vaste bates aangekoop
                           BEWERKINGS                                                     ANTWOORD

                    7 296 200 ✓ + 810 700 ✓ – 6 117 800 ✓                                 1 989 100 
          Wees bewus van tekens omgekeer en gebruik van hakies of grootboekrek. formaat   een deel korrek

                                                                                                              4

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                      REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                  (EC/SEPTEMBER 2022)

 2.4     Voltooi die volgende afdelings van die Kontantvloeistaat.

 2.4.1   KONTANTGEVOLGE VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE
                                                                       bewerking
                                                                                    760 000        

         Opbrengs uit uitgereikte aandele                                          1 620 000         ✓
         Fondse gebruik om aandele terug te koop
                                     sien 2.2 hierbo   150 000 x 20c
                                                                                   (510 000)       *
         150 000 x R3,40 ✓✓     of     480 000 + 30 000
                                          een punt      een punt

         Verandering in lening 1 400 000 – 1 050 000                               (350 000)      ✓✓       7
                                                                                        *een deel korrek

 2.4.2   NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
                                                                                    (84 100)       
         KONTANTEKWIVALENTE

         Kontant (beginsaldo)                                                        61 200

         Kontant (eindsaldo) 3 500 – 26 400                                         (22 900)      ✓✓
                                                                                                           3

                                 TOTALE PUNTE                      40

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                  REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                        7

 VRAAG 3

 3.1     Winsgewendheid:
         Identifiseer die maatskappy met die beter winsgewendheid finansiële
         aanwysers. Haal TWEE finansiële aanwysers aan.

         Dally Bpk. ✓ Indien verkeerde maatskappy geïdentifiseer is, ken slegs punt toe vir aanwyser
         % Bedryfsuitgawes op verkope – 31% ✓
         % Bedryfswins op verkope – 25% ✓                                                                  3

 3.2     Likiditeit:
 3.2.1   Verduidelik watter maatskappy se likiditeitsposisie aandeelhouers
         gelukkig sal maak. Haal TWEE finansiële aanwysers in jou verduideliking
         aan.

         TWEE finansiële aanwysers (verduidelik tendens) van Dally Bpk. met syfers ✓✓ ✓✓
         As syfers vir Nana getoon word, ken punte toe aan name van aanwysers (maks. 2 punte)

         •   Vuurproefverhouding het verbeter van 0,6 : 1 tot 1 : 1 / met 0,4 : 1
         •   Debiteure-invorderingstydperk het verbeter van 46 tot 28 dae / met 18
             dae

         Verduideliking ✓✓ deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde

         •   In staat om korttermynskuld te betaal sonder om voorraad te verkoop                           6
         •   Debiteure vereffen hul rekeninge binne 30 dae

 3.2.2   Verduidelik TWEE punte oor hoe die ander maatskappy hul
         likiditeitsposisie kan verbeter. Verwys na ŉ spesifieke finansiële
         aanwyser.
         Enige twee geldige antwoorde ✓✓ ✓✓ deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike /
         onduidelike antwoorde

         •   Aanmanings (SMS’e, e-posse, oproepe ens.) stuur aan debiteure om
             betalings te maak.
         •   Afslag aangebied vir vroeë betaling.
         •   Hef rente vir laat betalings / agterstallige rekeninge                                        4

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                        REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                           (EC/SEPTEMBER 2022)

 3.3 Lewer kommentaar op die verandering in die dividenduitbetalingsbeleid
     van ELKE maatskappy. Verskaf in ELKE geval ŉ moontlike rede waarom
     die maatskappy op ŉ verandering van beleid besluit het. Haal syfers aan.
                          Kommentaar                 Verduideliking 
                           (met syfers)               deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike
                                                      / onduidelike antwoorde
                         20% van verdienste as
                         dividende in 2022
                         uitbetaal teenoor 60% in
                                                      Hierdie maatskappy het meer
                         2021
          Dally Bpk.                                  wins behou om in die toekoms
                                     OF
                                                      op groei/volhoubaarheid te
                         Het 80% van verdienste
                                                      fokus.
                         in 2022 behou vergeleke
                         met 40% in 2022.
                         Het 80% van verdienste
                         as dividende in 2022         Die maatskappy probeer
                         uitbetaal vergeleke met      aandeelhouers gelukkig hou.
                         25% in 2021.                                OF
          Nana Bpk.
                                     OF               Direkteure wil vir die
                         20% van verdienste in        uitbetalingskoers in 2021
                         2022 behou vergeleke         vergoed.                                      6
                         met 75% in 2022

 3.4 Risiko en hefboomfinansiering:
      Lewer kommentaar oor hoe elke maatskappy hul risiko en hefboom-
      finansiering bestuur. Haal TWEE finansiële aanwysers in jou
      verduideliking aan.
      Dally Bpk.: Finansiële aanwysers met syfers en tendens  kommentaar 
      Skuld-ekwiteitverhouding het van 0,7 : 1 tot 0,4 : 1 / met 0,3 : 1 verbeter
      OOTKA het van 12% tot 16% / met 2,7% punte verbeter
      Kommentaar:
      • Finansiële risiko geneem is laer / maak minder gebruik van lenings
      • Positief gerat / opbrengs is hoër as rentekoers op lenings (12%)

      Nana Bpk: Finansiële aanwysers met syfers en tendens  kommentaar 
      •     Skuld-ekwiteitverhouding het van 0,2 : 1 tot 0,6 : 1 / met 0,4 : 1
            vermeerder
      •     OOTKA het van 13% tot 9% / met 4% punte verminder
      Kommentaar vir 4 punte:
      Finansiële risiko is hoër / maak meer gebruik van lenings
      Negatief gerat / opbrengs is laer as die rentekoers op lenings (12%)
      Gekombineerde kommentaar vir 4 punte:
      Daly presteer beter met eie kapitaal, of laer risiko, terwyl Nana nie doeltreffend
                                                                                                    8
      gebruik maak van verhoogde lening nie. Dit sal beter wees om die lening af te
      betaal

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                        REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                         9

 3.5     Persentasie aandeelhouding en aandeelprys:

 3.5.1   Lewer kommentaar op die prys wat betaal is vir die terugkoop van
         aandele deur Dally Bpk. Verskaf TWEE punte. Haal syfers aan.

         Syfers mag by die verduideliking ingesluit word. Enige TWEE geldige punte ,
         waarvan ten minste een verband moet hou met 'n finansiële aanwyser met syfers:
         deelpunte vir onvolledige, gedeeltelike of onduidelike antwoorde

         Billike prys betaal aan die aandeelhouer
         • Die prys is billik aangesien die markprys ŉ stygende neiging toon van
               R13,90 tot R14,20.
         • Die prys is billik aangesien die netto batewaarde ŉ stygende neiging
               toon van R11,20 tot R12,60.
                                                               OF

         Onbillik teenoor die maatskappy / bestaande aandeelhouers – uitputting
         van die maatskappy se finansiële hulpbronne / swak bestuur van kontant
          • Die prys is onbillik aangesien dit hoër is as die markprys van R14,20 /
             R13,90.
          • Die prys is onbillik aangesien dit hoër is as die netto batewaarde van                4
             R12,60 / R11,20.
 3.5.2   Verduidelik die effek van die terugkoop van aandele op die %
         aandeelhouding van die Bravo-familie in ELKE maatskappy. Verskaf ŉ
         berekening om jou verduideliking te ondersteun.

         Verduideliking van % aandeelhouding ✓ Vergelyking in Dally Bpk. met syfers ✓
         Verduideliking van % aandeelhouding ✓ Vergelyking in Nana Bpk. met syfers ✓
         Wees bewus van gekombineerde verduideliking met syfers

         Dally Bpk.:
         Die Bravo-familie is steeds die meerderheidsaandeelhouer alhoewel die
         % van 58% tot 51% / met 7% punte gedaal het.

         Nana Bpk.:
         Die Bravo-familie was die meerderheidsaandeelhouer met 52% wat nou tot
         48,3% / met 3,7%-punte gedaal het. Hulle het die status van
         meerderheidsaandeelhouer verloor.                                                        4

                                             TOTALE PUNTE                   35

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                        REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                                      (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 4

4.1.1   Identifiseer die tipe verslag wat deur die ouditeur uitgereik is. Gee EEN
        rede vir jou antwoord.

        TIPE: Ongekwalifiseerde verslag 
        
        REDE:
        Een geldige punt  deelpunte vir gedeeltelike / onvolledige / onduidelike antwoorde

        Die ouditeure het geen probleme met inligting op die finansiële state gevind
        nie.                                                                                                   3

4.1.2   Verduidelik die impak van so 'n verslag op die beeld van die maatskappy.
        Noem EEN punt.
        Een geldige punt  deelpunte vir gedeeltelike / onvolledige / onduidelike antwoorde

        •   Goeie interne beheermaatreëls word toegepas
        •   Dit sal ŉ positiewe impak op die aandeelprys / vraag na aandele hê
        •   Potensiële beleggers sal belangstel om aandele te koop
        •   Direkteure wat aangestel is, is betroubaar – sal nie vertroue in hulle verloor
            nie.                                                                                               2

4.2.1   Verduidelik hoekom dit oneties is vir die HUB om hierdie aanbod te
        aanvaar. Noem TWEE punte.
        TWEE geldige en verskillende punte  deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike antwoorde
        Wees bewus van alternatiewe geldige antwoorde

        •    Dit is korrupsie / ‘kick-backs’ of omkoopgeld betrokke / onwettig.
        •    Onderhandse ooreenkoms wat nie die normale tenderprosesse volg nie
        •    Die finansiële hoof misbruik sy invloed/gesag.                                                    4

4.2.2   Noem moontlike implikasies vir die HUB sou hy hierdie aanbod aanvaar.
        Verduidelik TWEE punte.

        TWEE geldige en verskillende punte  deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike antwoorde
        Wees bewus van alternatiewe geldige antwoorde

        •    Staan ŉ dissiplinêre verhoor in die gesig
        •    Kan krimineel aangekla word
        •    Verloor sy posisie as direkteur
        •    Kompromitteer sy integriteit as HUB / verloor vertroue van die
             aandeelhouers                                                                                     4

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)               REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN)                       11

 4.2.3   Stel   TWEE     maniere   voor    hoe    korporatiewe  sosiale
         verantwoordelikheid deur goeie korporatiewe bestuur bereik kan
         word.

         TWEE geldige en verskillende punte 

         Wees bewus van alternatiewe geldige antwoorde

         •   Deursigtige besluitneming
         •   Gereelde vergaderings met sleutelrolspelers
         •   Tydige verslagdoening – aanspreeklikheid
         •   Implementering van goeie interne beheermaatreëls – kontrole en
             teenwigte
         •   Toewysing van verantwoordelikheid en respek vir besluite van
             bestuurders
         •   Konstante toesig en ontwikkeling van werknemers
         •   Omsien na die belange van kliënte / klante
         •   Deelname aan gemeenskapsfunksies en diensleweringsinisiatiewe.            2

                                   TOTALE PUNTE          15

                                                                    TOTALE PUNTE: 150

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 ANSWERBOOK JUNE 2022 Afrikaans Finaal](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-answerbook-june-2022-afrikaans-finaal/67317f0a-c6c2-47b6-bae2-7d594500c14b) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [Gr12 Accounting P2 (Afrikaans) SEP 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr12-accounting-p2-afrikaans-sep-2022-answer-book/d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Memo · 2024 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
