# Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/c707c29b-e0c0-406c-989b-76df4d26c997
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/c707c29b-e0c0-406c-989b-76df4d26c997)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                                    SENIORSERTIFIKAAT

                                             GRAAD 12

                                    SEPTEMBER 2023

                                REKENINGKUNDE V1
                                  NASIENRIGLYN
 PUNTE: 150

NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing wees indien
      'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-
      strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
      punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
      bewerkings wat getoon is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: As syfers aangedui in nasienriglyne vir
      komponente van bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel
      van die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir 'n vraag
      gekry het (maks. -2 per vraag).
8.    Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer
      is. Aanpassings is gemaak a.g.v. die nuanses/konteks in sekere vrae.
9.    Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer
      getoon word nie.
10.   Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord
      ondersoek voordat die punt toegeken word.
11.   Bewerking beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. LW:
      Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees, of soos per nasienriglyne.
12.   Bewerkings: Moet nie punte vir bewerkings toeken waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is ook van
      toepassing op verhoudings.
14.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel
      of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
15.   Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let
      ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan toon.
15.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

2                                            REKENINGKUNDE V1                                           (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 1

1.1     1.1.1    Onwaar 

        1.1.2    Waar 

        1.1.3    Waar 
                                                                                                                           3

1.2.1   Bereken: Die waarde van eindvoorraad
                                    BEWERKINGS                                                  ANTWOORD

                            (50 x 90)
          35 000  + 4 500                                                                 39 500 
                                                                                             een deel korrek

                                                                                                                           4

1.2.2   Bereken die korrekte netto wins na belasting vir die jaar geëindig
        30 Junie 2023. Dui ‘+’ vir vermeerdering en ‘–’ vir vermindering by elke
        aangesuiwerde bedrag aan.
                                    BEWERKINGS                                                  ANTWOORD
        Foutiewe netto wins voor belasting                                                         3 551 841
        Wins/verlies met verkoop van toerusting                                                            
                       (360 000 – 359 999)                                                                 
        43 000 ✓ – 1 ✓✓                                                                           + 42 999 *
        Voorsiening vir oninbare skulde-aansuiwering
        (28 500 – 25 300)                                                                           - 3 200 
        Versekering
        (40 800 ÷ 2)                                                                              + 20 400 ✓✓
        Huur inkomste                                                                                      
        11 680 ✓✓ x 3 ✓                                                                           - 35 040 *
        Rente op lening
                        (45 000 x 12) twee punte                                                           
        3 755 000 ✓ + 540 000 ✓✓ – 3 985 000 ✓                                                   - 310 000 *
        Inkomstebelasting
        914 600 ✓ + 65 500 ✓                                                                     - 980 100 ✓
        Korrekte Netto Wins na belasting                                       bewerking        2 286 900                 21
                                                                                                       *een deel korrek
                Aanvaar hakies vir negatiewe bedrae; aanvaar as positief, indien geen tekens of hakies gebruik word niei

Kopiereg voorbehou                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)                                  REKENINGKUNDE V1                                                  3

1.2.3   STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 30 JUNIE 2023
        BATES
        NIE-BEDRYFSBATES                                                        TB – BB        9 093 500 
          Vaste bates
          7 711 501 – 1 sien 1.2.2                                                             7 711 500 ✓
           Finansiële bates                                            balanseerende syfer     1 382 000                   4

        BEDRYFSBATES                                                              bewerking    3 105 800 
           Voorrade
           2 024 500 ✓ + 39 500  sien 1.2.1 hierbo                                            2 064 000 *
           Handels en ander ontvangbares
                             O/drag           Vos        Versekering
           942 460 + 11 000 ✓ – 28 500 ✓ + 20 400                                              945 360 *
           Kontant en kontantekwivalente
           53 440 + 43 000                                                                       96 440 ✓*

        TOTALE BATES                                                       sien TE en L       12 199 300 *                11

        EKWITEIT EN LASTE
        AANDEELHOUERSBELANG
           (616 500 ÷ 45c)
          (1 370 000 x 4,2) ✓✓                                                                 5 754 000 *
           Gewone aandele kapitaal                                          AHB – BI           4 859 000 
           Behoue inkomste                                                                      895 000                     4

        NIE-BEDRYFSLASTE                                                                       3 455 000
          Verbandlening
                              een punt een m/punt
                             (540 000 – 310 000 sien 1.2.2)
                             230 000 een punt en een m/punt + 70 000 een punt
           3 755 000 ✓ –             300 000 ✓✓                                               3 455 000 *                 5

        BEDRYFSLASTE                                                       bewerking           2 990 300 
           Handels en ander betaalbares
                                 O/drag           Huur
           1 962 260 + 11 000 ✓ + 35 040                                                      2 008 300 *
           Huidige deel van lening                                      sien lening hierbo      300 000                    8

           SAID Inkomstebelasting#                                                               65 500 ✓
           Aandeelhouers vir dividende#                                                         616 500 ✓
           # Kontroleer of enige van # by H en AB ingesluit; ken totale punte toe soos
           aangedui

        TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                       AHB + NBL + BL         12 199 300              32
           -1 F vreemde items maks. -2
           -1 P aanbieding/ (maks -2 indien geen gepaste besonderhede)                              *een deel korrek

                                             TOTALE PUNTE                    60

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

4                                            REKENINGKUNDE V1                                      (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 2

2.1
        2.1.1     Hefboomfinansiering 

        2.1.2     Likiditeit 

        2.1.3     Solvensie 
                                                                                                                    3

2.2     TUMBA BPK.

2.2.1   GEWONE AANDELEKAPITAAL-NOTA

                              Aandele in uitreik aan die begin van die
         1 470 000 ✓                                                                        4 704 000
                              jaar

                                                                                            2 022 000        
           300 000            Aandele uitgereik gedurende die jaar
                                                                                               bewerking
                                                      (5 852 000 ÷ 1 540 000)
          (230 000)           Aandele teruggekoop teen R3,80 ✓✓                             (874 000)        
                                                                 Twee akkurate punte       een deel korrek

         1 540 000           Aandele in uitreik aan die einde van die
                                                                                            5 852 000
          een deel korrek     jaar
                                                                                                                    6

2.2.2   Bereken: Inkomstebelasting betaal
                         BEWERKINGS                                                       ANTWOORD

                     (637 630 x 30/70) twee punte
        36 600 ✓        + 273 270 ✓✓            + 21 270 ✓                         331 140 
                                                                                       een deel korrek
                                            OF:

        - 36 600 ✓ – 273 270 ✓✓ – 21 270 ✓

                                                                                                                    5
        Bereken: Dividende betaal
                         BEWERKINGS                                                       ANTWOORD

        318 600 ✓ + 265 000 ✓                                                      583 600 
                                                                                   een deel korrek

                                            OF:

        - 318 600 ✓ – 265 000 ✓
                                                                                                                    3

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)                         REKENINGKUNDE V1                                           5

2.2.3   Voltooi die volgende afdelings van die Kontantvloeistaat.

        KONTANTGEVOLGE VAN BELEGGINGSAKTIWITEITE                           (487 900) 
                                                                             bewerking

        Vaste bates aangekoop                                              (830 400) 

        Opbrengs met verkoop van vaste bates
        4 094 900  + 413 000  – 830 400  – 3 830 000                      152 500 
                                                                          een deel korrek

        Verandering in finansiële bates                                       190 000
                                                                                                   7

        NETTO VERANDERING IN KONTANT EN                                         88 500 
        KONTANTEKWIVALENTE                                                     bewerking

        Kontant (saldo aan die begin van die jaar)                                          ✓
                                                                             (31 900)
        6 500 – 38 400                                                                      ✓

        Kontant (saldo aan die einde van die jaar)                              56 600 ✓
                                                                                                   4

2.2.4   Bereken: Vuurproefverhouding
                         BEWERKINGS                                     ANTWOORD
        240 000 + 56 600
                                                                     0,8 : 1 
          296 600 ✓✓ : 360 700 ✓                                     een deel korrek;
                                                                     in die formaat x : 1
                                                                     Aanvaar 0,82 : 1

                                                                                                   4
        Bereken: % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB)
                        BEWERKINGS                        ANTWOORD

               637 630              x 100*
        ½ (6 062 000 + 5 124 800)                                  11,4% 
                                                                     een deel korrek
                 11 186 800 een punt
                                                                     % teken nie nodig
                 5 593 400 twee punte

        LET WEL:
        * 100 is nie een deel korrek
        Moet nie punte toeken indien teller en noemer omgeruil is.
                                                                                                   4

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

6                                       REKENINGKUNDE V1                           (EC/SEPTEMBER 2023)

        Bereken: Tussentydse dividende per aandeel
                         BEWERKINGS                                     ANTWOORD

                      318 600             x 100*
                     1 770 000                                     18 sent 
                                                                     een deel korrek;
                  sien 2.2.1
                (1 470 000 + 300 000)                                Aanvaar ook R0,18
                 een m/punt  een punt                                of 0,18 (indien nie x 100)

        LET WEL:
        * 100 is nie een deel korrek
        Moet nie punte toeken indien teller en noemer omgeruil is.
                                                                                                   4

                                        TOTALE PUNTE            40

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)                                 REKENINGKUNDE V1                                                   7

VRAAG 3
3.1   Die maatskappy se totale verkope het van 2022 tot 2023 toegeneem en die
      bedryfsaktiwiteite is in 2023 beter beheer.
      Haal aan en verduidelik TWEE finansiële aanwysers met syfers wat beter
      beheer oor bedryfsaktiwiteite aandui.
      Enige TWEE finansiële aanwysers ✓ ✓ syfers ✓ ✓

      % bedryfsuitgawes op verkope het afgeneem/verbeter (van 21,2%) tot 17,3%
      % bedryfswins op verkope het toegeneem/verbeter (van 16,5%) tot 22,1%
      % netto wins op verkope het toegeneem/verbeter (van 13,9%) tot 17,2%

      *Winsopslag % is ŉ doelbewuste besluit; ignoreer indien genoem
       Maks -1 vir oortollige bykomende finansiële aanwysers genoem.                                                  4
      Haal aan en verduidelik EEN relevante aanwyser met ŉ syfer wat direk tot
      die toename in verkope bygedra het.

      Finansiële aanwyser  syfer 

      Winsopslag % het afgeneem (van 70%) tot 55%
                                                                                                                      2

3.2 Identifiseer TWEE finansiële aanwysers met syfers wat ŉ verbetering in
    die likiditeit van die maatskappy aandui.

      TWEE finansiële aanwysers met syfers  

      Debiteure-invorderingsperiode – 31 dae
      Krediteure-betalingsperiode – 62 dae
                                                                                                                      2

3.3 Die direkteure het besluit om die lening aan die begin van 2023 te verhoog.
    Verduidelik hoekom jy saamstem met hul besluit. Haal TWEE finansiële
    aanwysers met tendense aan.
      Finansiële aanwysers   Syfers met tendense  
      •   Skuld-ekwiteitverhouding het toegeneem/verswak (van 0,3 : 1) tot 0,4 : 1
          (nadat die lening verhoog het)
      •   % opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend het toegeneem (verbeter)
          (vanaf 11,5%) tot 12%
          Aanvaar die volgende as ŉ rede om saam te stem:
      •   OOTKA van 12% is hoër as die rentekoers op lenings van 10%
          (LET WEL: moet ŉ vergelyking wees tussen OOTKA en rentekoers op lenings om positiewe hefboomfinansiering
          te ondersteun)

      Verduideliking:  
      LET WEL: ŉ Verduideliking kan gekombineer word met die aanwyser, syfers en tendens.
      • Alhoewel die skuld-ekwiteitverhouding toegeneem het, is die maatskappy
        laag gerat / lae risiko / maak nie te veel op geleende kapitaal staat nie.
      • Die maatskappy is positief gerat / OOTKA is hoër as die rentekoers (10%) /
         maak effektief gebruik van lening om wins te genereer.                                                       8

Kopiereg voorbehou                                                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

8                                      REKENINGKUNDE V1                          (EC/SEPTEMBER 2023)

3.4 Aandeelhouers koop aandele in maatskappye as ŉ korttermynbelegging
    terwyl ander dit as ŉ langtermynbelegging doen.
     Verduidelik hoe die verandering in die dividenduitbetalingsbeleid die
     beleggingskeuses van elke tipe aandeelhouer beïnvloed. Haal
     vergelykende syfers aan.
                                  Hulle sal nie tevrede wees nie:
                                  • Verwag hoë opbrengste op hul belegging
     Korttermyn-                     (maatskappy het 40% in 2023 uitbetaal vergeleke
     aandeelhouers                   met 80% in 2022.)
     verduideliking            • Stel nie belang in toekomstige uitbreiding nie
     vergelykende syfers            (maatskappy het 60% in 2023 behou vergeleke
                                     met 20% in 2022 / 40% meer (wat nie vir
                                       korttermynbeleggers aanvaarbaar is nie)

                                  Hulle sal tevrede wees:
                                  • Om 40% meer te behou is aanvaarbaar vir
                                      langtermynbeleggers vergeleke met 20% in
     Langtermyn-
                                      2022.
     aandeelhouers
     verduideliking            • 60% van verdienste word behou vir toekomstige
     vergelykende syfers             uitbreiding / Hulle kan in die toekoms beter
                                      opbrengste verwag as gevolg van groter behoud
                                      van winste.
                                                                                                 6

3.5 Aandeelhouers is verdeeld oor die prys wat vir die terugkoop van aandele
    betaal is.

     Verskaf EEN punt ter ondersteuning van, en EEN punt teen die prys wat
     vir die aandele betaal is. Haal EEN finansiële aanwyser met syfers vir elke
     punt aan.
     Ter ondersteuning
                            Vergelyk die terugkoopprys met die markwaarde
     van die prys wat
     betaal is              Alhoewel 100c (R1) meer as die markprys betaal is,
     Rede 
     Aanwyser met syfer 
                            toon die markprys 'n opwaartse neiging vanaf 2022 /
                           verhoog met 170c (R1,70).

                               Vergelyk die terugkoopprys met die markwaarde
     Teen die prys
     betaal                    Die markprys moes betaal gewees het en nie die (R1)
     Rede 
     Aanwyser met syfer 
                               ekstra nie.
                                                                                                4

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)                             REKENINGKUNDE V1                                                   9

3.6 Die direkteure van die maatskappy het besluit om ŉ bykomende 50 000
    aandele in die nuwe finansiële jaar uit te reik.

     Bereken die minimum aantal aandele wat S. Lucus moet koop om ŉ
     meerderheidsaandeelhouer te word.
                      BEWERKINGS                        ANTWOORD

     (650 000 x 50%) + 1
          325 001  – 288 000                                                  37 000 
                                                                                    een deel korrek
     
                                         OF                                                  OF
                  (650 000 x 51%)
                 331 500 – 288 000
                 twee punte      twee punte                                         43 500
                                                                                    een metode punt            5
     Noem TWEE punte waarom S. Lucus ŉ meerderheidsaandeelhouer wil
     word.

     Enige TWEE geldige punte   deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde

      •   Om strategiese besluite te beïnvloed
      •   Om sakebedrywighede te beïnvloed
      •   Sien potensiaal in die maatskappy en wil deel wees van die toekomstige
          groei.                                                                                               4

                                         TOTALE PUNTE                35

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

10                                               REKENINGKUNDE V1                             (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 4

4.1 Ouditverslae

     Watter tipe ouditverslag sal aandeelhouers ontmoedig om aandele in ŉ
     maatskappy te koop.

     Vrywaring van mening 
                                                                                                               1
     Verskaf TWEE redes waarom aandeelhouers nie sal belangstel om aandele
     in so ŉ maatskappy te koop nie.

     Enige TWEE geldige redes   deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde

     •    Dit gee ŉ slegte beeld aan die maatskappy.
     •    Moontlikhede van korrupsie, beleggers wil nie hul geld verloor nie.
     •    Direkteure van hierdie maatskappy is nie betroubaar nie.
     •    Goeie etiek word nie oor maatskappyfinansies gehandhaaf nie
                                                                                                               4

4.2 Verduidelik waarom ŉ maatskappy se finansiële state deur onafhanklike
    ouditeure geoudit moet word. Verskaf TWEE punte.

     Enige TWEE geldige en verskillende punte 
     ŉ Verduideliking moet verwys na, of onafhanklike ouditeure impliseer, om volpunte te verdien 
     deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde

      •    Help maatskappye om te voldoen aan regulasies en
           verslagdoeningsvereistes soos vereis deur die Maatskappywet / deur die
           wet.
      •    Gee ŉ maatskappy geloofwaardigheid aangesien dit die potensiële
           beleggers in staat stel om die akkuraatheid van die resultate te vertrou.
      •    Maatskappybestuurders kan die resultate van die oudit gebruik om interne
           prosesse voortdurend te verbeter.
      •    Om aandeelhouers teen moontlike bedrog en onbehoorlikhede te beskerm.
                                                                                                               4

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)                      REKENINGKUNDE V1                                                      11

4.3 Kommer oor die soort verhouding tussen ŉ direkteur, Hoof Finansiële
    Beampte (HFB) en die onafhanklike ouditeur.

     As ŉ aandeelhouer, hoekom sou jy oor hierdie soort verhouding
     bekommerd wees? Verduidelik DRIE punte (een vir elke persoon betrokke).
     Enige DRIE geldige, maar verskillende punte (1 per person betrokke) 
                                            deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde
                            •   Word deur die aandeelhouers aangestel om die
                                maatskappy te bestuur en nie om pret te hê met
                                eksterne ouditeure nie.
                            •   Geen deursigtigheid, moontlike manipulasie van
     Direkteur 
                                Maatskappywet.
                            •   Geldwassery, nepotisme en bedrog is moontlik.
                            •   Daar word verwag om die direksie te ontmoet, nie
                                HFB en onafhanklike ouditeur nie.
                            •   Moontlikheid van wanbestuur van maatskappyfondse.
                            •   Dit kan die gladde finansiële bedryf van die
                                maatskappy beïnvloed.
     Hoof Finansiële
                            •   Moontlikhede van korrupsie.
     Beampte 
                            •   Moontlike opwaarts aangepaste finansiële state.
                            •   Versoekings om maatskappyfondse te gebruik is
                                moontlik.
                            •   Manipulasie van onbevooroordeelde mening is
                                moontlik.
                            •   Manipulasie van die maatskappywet.
                            •   Moontlikheid om ouditlisensie vir enige verkeerde
     Onafhanklike
                                dade te verloor.
     ouditeur 
                            •   Veronderstel om aandeelhouers te ontmoet, nie die
                                direkteur nie.
                            •   Openbare beeld van onafhanklike ouditeure word
                                skade aangedoen.                                                               6

                                   TOTALE PUNTE                  15

                                                                                                 TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING GR12 AB SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-ab-sept2018-afrikaans/bb8fabf9-7043-4ec6-9cf8-5476cecd6602) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Memo · 2024 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
