# Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 Memo (Afr)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape June Exam 2025 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-mg-june-2025-final-afr-watermark/0c9a1c0d-6839-4861-b150-1645bb0505f2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-mg-june-2025-final-afr-watermark/0c9a1c0d-6839-4861-b150-1645bb0505f2)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2025. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                                       SENIOR SERTIFIKAAT

                                                    GRAAD 12

                                                 JUNIE 2025

                                    REKENINGKUNDE V1
                                      NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders getoon in die nasienriglyn, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing is indien 'n kandidaat
      nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste
      items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir
      die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
      bewerkings wat getoon is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die
      metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: As syfers aangedui in nasienriglyn vir komponente of bewerkings, dra
      hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te
      ken. Indien geen + of - teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van die
      kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir 'n vraag gekry het (maks.
      -2 per vraag).
8.    Hierdie nasienriglyn is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerde hantering kan
      impliseer. Aanpassings word gemaak op grond van die nuanses/konteks van sekere vrae.
9.
      word nie.
10.   Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord
      ondersoek voordat die punt toegeken word.
11.   Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
      LET WEL: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ , soos kandidaat se berekening (indien geldig) wees, of soos per
      nasienriglyn.
12.   Bewerkings: Moet nie punte vir bewerkings toeken waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is ook van toepassing
      op verhoudings.
13.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel of
      gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
14.   Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyn kan gee. Let ook daarop
      dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan toon.
15.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

2                                    REKENINGKUNDE V1                       (EC/JUNIE 2025)

VRAAG 1

      (a)   Bereken die koste van Grond en Geboue op 1 Maart 2024.
1.1

             1 780 000    230 000                                  1 550 000

                                                                                              2
      (b)   Bereken die drawaarde van toerusting wat op 28 Februarie 2025 verkoop
            is

            W/V. op 29 Feb 2024: 70 000 x 10% x 9/12 = 5 250
            W/V. op 28 Feb 2025: (70 000 5 250) x 10% = 6 475

              70 000      5 250      6 475                              58 275
                                                                   een deel korrek
                                                                                              4
      (c)   Bereken die totale waardevermindering op voertuie op
            28 Februarie 2025

              46 500 1 = 46 499
              500 000 x 20% x 3/12 = 25 000

              46 499     + 25 000                                       71 499
                                                                   een deel korrek            3
      (d)   Bereken die drawaarde van voertuie op 28 Februarie 2025

              46 500     + 500 000     71 499                         475 001
                                                                   een deel korrek

                                                                                              4

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/JUNIE 2025)                                REKENINGKUNDE V1                                              3

 1.2       HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARES

           Netto handelsdebiteure (328 590 + 175                 )                         328 765

           Vooruitbetaalde uitgawes (184 100 x 2/14)                   een deel korrek      26 300

           Opgelope inkomste (187 440 x 112/1 136)                     een deel korrek      18 480

                                                                             bewerking     373 545               7

           BEHOUE INKOMSTE-NOTA

           Saldo op 1 Maart 2024                                                           298 000
                         [108 400 een punt + 142 768 een punt]
           Netto wins na belasting (251 168          x 68/32          ) een deel korrek    533 732

           Terugkoop van aandele                                                           (90 400)

           Gewone aandele dividende                                  Betaal + Aanbeveel   (300 000)

           - betaal                                                                        108 000

           - aanbeveel (12/100 x 1 600 000)                             een deel korrek    192 000

           Saldo op 28 Februarie 2025                                                      441 332
                           Moet NWNB optel en GAD en terugkoop van aandele aftrek                                8

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

4                                            REKENINGKUNDE V1                                         (EC/JUNIE 2025)

         STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 28 FEBRUARIE 2025
         BATES
         NIEBEDRYFSBATES                                                                      2 658 646
           Tasbare bates
                                                                                              2 550 246
           (1 780 000 + 475 001 + 295 245)
           Finansiële bates (Vaste deposito)
                                                                                               108 400
           (135 500 27 100 )
         BEDRYFSBATES                            Totale Bates minus Niebedryfsbates           1 842 314
           Voorrade (736 090 + 4 760             )
                                                                                               740 850

           Handels- en ander ontvangbares                                   sien H&AO Nota     373 545

           Kontant en kontantekwivalente                              Balanserende syfer       727 919

         TOTALE BATES                                       sien Totale Ekwiteit en Laste     4 500 960

         EKWITEIT EN LASTE

         AANDEELHOUERSBELANG (1 600 000 x 220c)                                               3 520 000

           Gewone aandelekapitaal                                    Balanserende syfer       3 078 668

           Behoue inkomste                                     sien Behoue inkomste Nota       441 332

         NIEBEDRYFSLASTE                                                                       325 940
           Lening: Abu Bank
           (448 000 114 060             + 57 000          65 000        )                      325 940
                                                                            Een deel korrek

         BEDRYFSLASTE                                                                          655 020
           Handels- en ander betaalbares
                                                                                               289 620
           (210 100 + 79 520   )
           SAID (inkomstebelasting)                                                            108 400

           Aandeelhouers vir dividende                         sien Behoue inkomste Nota       192 000

           Kortermyngedeelte van lening                                         sien Lening     65 000

         TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                                bewerking    4 500 960             27
           Ondersoek: SAID: IB en AHVD mag by H&AO ingesluit wees.

                                             TOTALE PUNTE
                                                       55

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/JUNIE 2025)                                 REKENINGKUNDE V1                                    5

 VRAAG 2

 MANTSANE BPK.

 2.1.1     Bereken: Dividende betaal
                            BEWERKINGS                                        ANTWOORD

           144 000     + 120 000                                                264 000
                                                                               een deel korrek

                                                                                                        3

 2.1.2     Bereken: Belasting betaal
                             BEWERKINGS                                       ANTWOORD
                                  246 090 twee punte
           204 000     + (820 300         - 574 210      ) + 175 000            625 090
                                                                           een deel korrek

                                                                                                        5

 2.2.1     Bereken: Persentasie opbrengs op totale kapitaal aangewend
                            BEWERKINGS                           ANTWOORD
                               935 800 twee punte

                                                                   x 100         12,7%
                                                                               een deel korrek
                     7 797 610 een punt       6 938 400 een punt
                             14 736 010 twee punte
                             7 368 005 drie punte
                                                                                                        6

 2.2.2     Bereken: Vuurproefverhouding
                            BEWERKINGS                                        ANTWOORD
                  246 090 twee punte
           (1 710 820      - 776 740       ) : 1 478 850                          0,6 : 1
                                                                           een deel korrek
                                          OF

            (648 310 + 285 770) : 1 478 850
                                                                                                        4

 2.2.3     Bereken: Persentasie bedryfswins op verkope
                                BEWERKINGS                                    ANTWOORD
           [2 521 000 1 682 200] een punt
                          x 100                                                  17,5%
                                                                               een deel korrek
                                                                                                        3

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

6                                         REKENINGKUNDE V1                                 (EC/JUNIE 2025)

 2.3.1    KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE                                 (551 000)
          Vaste bates aangekoop
                                                                               (1 350 000)
          (5 810 000    475 360            549 000        6 135 640     )
          Opbrengs uit verkoop van vaste bates                                     549 000

          Beleggings verval (1 680 000        1 430 000)                           250 000               8
         LET WEL: Ken metodepunt toe vir beide een deel korrek en korrekte teken

 2.3.2    KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE                                600 000

          Opbrengs uit die verkoop van aandele                                   2 000 000

          Terugkoop van aandele (300 000 x 6             )                     (1 800 000)

          Lening verkry (900 000       500 000)                                    400 000               7
         LET WEL: Ken metodepunt toe vir beide 'een deel korrek' en 'korrekte teken'

          NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
 2.3.3                                                                             338 770
          KONTANTEKWIVALENTE
          Kontant (saldo aan die begin van die jaar)
                                                                                  (53 000)
          (22 000 75 000)

          Kontant (saldo aan die einde van die jaar)                               285 770
                                                                                                         4
          LET WEL: Ken metodepunt toe vir beide een deel korrek en korrekte teken

                                          TOTALE PUNTE
                                                  40

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/JUNIE 2025)                                  REKENINGKUNDE V1                                           7

 VRAAG 3
 3.1     Winsgewendheid:
         Haal aan en verduidelik TWEE finansiële aanwysers om te wys watter
         maatskappy sy uitgawes meer doeltreffend bestuur.
         Finansiële aanwysers         syfers en tendense van Lisele Bpk. met syfers
         As syfers vir Sinako Bpk. getoon word, ken punte toe aan name van aanwysers (maks. 2 punte)
         Lisele Bpk.:
         - % bedryfsuitgawes op verkope het verbeter/afgeneem (van 19,2%) tot
            15,1% / met 21,4% / met 4,1 % punte
         - % bedryfswins op verkope het toegeneem (van 24,5%) tot 27,0% /met
            10,2% / met 2,5 % punte
         - % netto wins op verkope het toegeneem (van 17,3%) tot 20,9% /
            met 20,8% / met 3,6 % punte                                                                            4

 3.2     Dividende, verdienste en opbrengste:
         Lewer kommentaar op die dividend-uitbetalingsbeleid van Sinako Bpk.
         Verduidelik waarom die verandering in beleid onverantwoordelik was.
         Syfers    tendens

         -   Die dividend uitbetalingskoers het gestyg (van 64%) tot 110%/ met 71,9% /
             met 46% punte
         Verduideliking
         - Die maatskappy gebruik die behoue inkomste-reserwe op groot skaal (wat
           effektief gebruik kan word om winsgewendheid te herbou)/die maatskappy
           probeer om die aandeelhouers gelukkig te hou ten koste van die
           maatskappy/probeer om die markprys van aandele te beïnvloed deur
           dividende te verhoog.                                                                                   4
         Lewer kommentaar op die % opbrengs op aandeelhouersbelang van
         ELKE maatskappy. Verduidelik die effek op Sinako Bpk.
         Finansiële aanwyser met syfers en tendens (vir elke maatskappy)
         Sinako Bpk.:
         OOAHB het gedaal (van 13,7%) tot 9,4% / met 31,4% / met 4,3% punte
         Lisele Bpk.:
         OOAHB het verbeter (van 11,2%) tot 17,5% / met 56,3% / met 6,3% punte
         Verduideliking (Sinako Bpk.)

         -  Sinako Bpk.: opbrengs verdien uit die besigheid is minder as 14% wat uit
            alternatiewe belegging verdien kan word/Beter opbrengs op alternatiewe
            belegging van 14%.                                                                                     4
         Sindiswa, aandeelhouer, voel dat verdienste per aandeel (VPA) in
         Lisele Bpk. beter is as in Sinako Bpk. Verduidelik hoekom jy met haar
         saamstem.
         Vergelyk VPA met die waarde van aandele (MP/NBW) vir beide maatskappye met syfers
         Deelpunte vir onvolledige/gedeeltelike/onduidelike antwoorde
              Sinako Bpk. het 96c verdien op aandeel ter waarde van 1060c/1158c terwyl
              Lisele Bpk. 87c verdien het op aandeel ter waarde van 800c/743c
              VPA tot NBW is 8,3% in Sinako Bpk. en 11,7% in Lisele Bpk.
              VPA tot MP is 9,1% in Sinako Bpk. (96/1060) en 10,9% in Lisele Bpk. (87/800)                         4

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

8                                                REKENINGKUNDE V1                                         (EC/JUNIE 2025)

    3.3   Aandeelhouding van Lorna Ngendu:
            Lewer kommentaar oor die prys wat betaal is vir die aandele wat deur
            Sinako Bpk. teruggekoop is. Verskaf TWEE punte.
          Enige TWEE geldige punte         Syfers          deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike
          antwoorde
          - Die terugkoopprys van R15,00 oorskry die markwaarde per aandeel van
            R10,60 / met R4,40 (440 sent).
          - Die terugkoopprys van R15,00 oorskry die NBW per aandeel van R11,58 / met
             R3,42 (342 sent).
          - Sy trek voordeel uit haar status as meerderheidsaandeelhouer (sy besit 51%
             van die maatskappy-aandele)                                                                                    4
          Bereken die aantal aandele wat Lorna in Lisele Bpk. gekoop het met die geld
          wat sy ontvang het uit die terugkoop van aandele by Sinako Bpk.
                                             = 375 000 aandele                                                              2
                Verduidelik die effek van die terugkoop van aandele op die %
                aandeelhouding van Lorna Ngendu in Lisele Bpk. Haal syfers aan.
          Verduideliking insluitend aandeelhoudingstatus               neiging met syfers
              - Lorna het 42,5% van die aandele in Lisele Bpk. gehad. Sy het nou 50,6% van
                die aandele (1 012 500 / 2 000 000)
              - Sy is nou die meerderheidsaandeelhouer.                                                                     4

    3.4   Finansieringstrategieë en hefboom:
             Verduidelik die besluite wat geneem is deur die direkteure van Lisele
             Bpk. en hoe dit die maatskappy sal bevoordeel. Verskaf TWEE punte met
             syfers.
          Enige TWEE besluite           Syfers
          -      Het die lening met R550 000 verminder
          -      Verhoog die aandelekapitaal met R4 000 000 / 500 000 aandele
          -      Netto verhoging van R3 450 000 tot totale kapitaal aangewend
          Verduideliking van TWEE voordele
          -      Verbeterde skuld-ekwiteitverhouding / verminderde risiko / verbeterde
                 kredietwaardigheid
          -      Verbeterde % opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend
          -      Geld wat gegenereer word om aan items bestee te word wat in die toekoms
                 verdere wins kan genereer (vaste bates)                                                                    8
                 Verduidelik hoe die besluite wat deur Sinako Bpk. geneem is, die risiko
                 en hefboomfinansiering van die besigheid beïnvloed het. Haal TWEE
                 finansiële aanwysers met syfers aan.
          TWEE finansiële aanwysers          tendens met syfers
          -      Skuld/Ekwiteit: verhoog (van 0,5 : 1) tot 1,2 : 1 / met 0,7 : 1
          -      OOTKA: word verlaag (van 13,7%) tot 9,4% / met 31,4% / met 4,3% punte
          Verduideliking (kan gekombineer word met aanwysers en syfers hierbo)
          -      Die besigheid is op hoë risiko as gevolg van groot toename in lening
          -      Die besigheid ervaar negatiewe hefboomfinansiering (OOTKA is 9,4% wat laer
                 is as die rentekoers van 16%) / lening is nie effektief gebruik om wins te
                 genereer nie                                                                                               6

                                              TOTALE PUNTE
                                                       40

Kopiereg voorbehou                                                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/JUNIE 2025)                                 REKENINGKUNDE V1                                 9

 VRAAG 4

 4.1     Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word.
             4.1.1       Direkteure
             4.1.2       Vrywaring van mening
             4.1.3       Goeie korporatiewe bestuur                                                   3

 4.2     Ouditverslag
         4.2.1 Watter tipe ouditverslag het Kanghol Bpk. in 2025 ontvang?

               - Gekwalifiseerde ouditverslag                                                         1
         4.2.2 Waar word verwag dat hierdie ouditverslag aangebied sal word?
               Gee EEN punt.
                     Enige EEN geldige punt
               -     Op die jaarverslag aan aandeelhouers
               -     By die Algemene Jaarvergadering (AJV)
               -     Op finansiële publikasies en koerante
               -     Op die internet
                                                                                                      1
         4.2.3 Verduidelik TWEE punte oor die impak van hierdie verslag op die
               maatskappy.
                     Enige TWEE geldige punte

               -     Daar mag nie op die finansiële verslagdoening en interne
                     beheermaatreëls van die maatskappy staatgemaak word nie.
               -     Dit maak beleggers bewus oor potensieel groter probleme wat die
                     langtermyn lewensvatbaarheid van die maatskappy kan bedreig.
               -     Dit wek kommer oor die maatskappy se finansiële gesondheid en bestuur
                     wat sy reputasie/beeld kan skaad.
               -     Dit kan dit vir die maatskappy moeilik maak om in die toekoms
                     finansiering te verseker.
               -     Dit kan finansiële bestuurspanne help om areas van die maatskappy te
                     identifiseer wat ondersoek moet word om sy finansiële status te verbeter.        4

 4.3     Verduidelik hoekom maatskappye aan die gemeenskappe wil teruggee.
         Noem DRIE punte.
         Enige DRIE geldige punte
         -     Om te voldoen aan die riglyne vir KSV wat deur die King-kode vir
               maatskappye vasgestel is.
         -     Volgens arbeidswetgewing is maatskappye verantwoordelik vir
               vaardigheidsontwikkeling.
         -     Maatskappye is afhanklik van gemeenskappe vir hul sukses.
         -     Die welstand van sy werknemers sal die wins van die maatskappy beïnvloed.              6

                                              TOTALE PUNTE
                                                   15
                                                                                  TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Accounting · Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — Accounting · QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 MEMO GR12 JUNE 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-memo-gr12-june-2024-english/ef245808-e780-418c-ba92-6f41e021a333) — Accounting · Memo · 2024 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — Accounting · QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Accounting · Addendum · 2025 · Eng

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Accounting P2 (English ) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-english-june-2025-answer-book-1/73bffe7c-1c96-49bd-af78-abb8db8c6618) — Addendum · 2025 · Eng
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Addendum · 2025 · Afr
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-eng/95b8428e-7384-44b8-9e88-71987874e162) — Addendum · 2025 · Eng
- [Accounting P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2025-mg-afr/62bf3c7c-f1bc-4bd9-878f-67ec5a7a2c38) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
