# Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2021 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2021-mg-afr/8b31ab94-4e6b-4834-be26-b67e296caacc
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2021 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2021-mg-afr/8b31ab94-4e6b-4834-be26-b67e296caacc)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
              NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                       REKENINGKUNDE V1

                                          NASIENRIGLYNE

                                                    2021

                                                                                             PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1.    Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in
      die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen
      dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente of
      bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd
      gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae
8.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
      syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die
      redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
9.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
10.   'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Let
      wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
11.   In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook
      van toepassing op verhoudings.
12.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige vir enige item
      wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n .
13.   Wees bedag daarop dat party n kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. Neem
      kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek
14.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                         Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                           2                                                        DBE/2021
                                                 SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1
1.1
         1.1.1        Beperk                                                     

         1.1.2        Betaalbare bedrae                                          

         1.1.3        Wesenlikheids                                              
                                                                                                                               3
                                                           *een punt per reel, aanvaar blanko as 0
                  Aanvaar die onderstreepte gedeelte vir Dt en Kt: of herkenbare afkortings soos AH (vir dividende) of GAK
1.2         NR.            REKENING                    REKENING                  BEDRAG            B            E         L
                         GEDEBITEER                   GEKREDITEER
                      Aandeelhouers vir                                                                                   –
        1.2.1                                       Bank                         136 000          –            0
                      dividende  AH                                                                                  *
                                          Gewone
        1.2.2         Bank               aandelekapitaal   450 000                               +            +    0 *
                                          GAK
                                          SAID:
        1.2.3         Inkomstebelasting/                    338 200                               0            –    + *
                                                                                                                               9
                                          Inkomstebelasting

1.3.1   Identifiseer die tipe ouditverslag wat die maatskappy ontvang het.
        Gee 'n rede vir jou antwoord.
        TIPE VERSLAG aanvaar ‘skoon’ of ‘goeie’ verslag, sien soort en rede onafhanklik
        Ongekwalifiseerd 
        REDE         Enige geldige rede          aanvaar kort , onvolledige stelling as boodskap duidelik is
            Die ouditverslag dui 'redelike voorstelling' aan.
            Die ouditeure het nie probleem opgetel nie.                                                                       2

1.3.2   Verduidelik waarom die ouditeur na bladsy 8 tot 23 verwys het.
        Enige gepaste verduideliking  deelpunte vir onduidelike/onvolledige/gedeeltelike antwoorde
          Die ouditeure is slegs vir die verslae verantwoordelik wat op daardie
           bladsye van die Jaarlikverslag getoon is.
         Die geouditeerde finansiële verslae/state is op hierdie bladsye van die
           volledige verslag wat aan die aandeelhouers voorgelê is.                                                            2
        Verduidelik waarom die ouditeur na Internasionale Finansiële
        Verslagdoeningstandaarde en die Maatskappywet van Suid Afrika
        verwys het.
        Enige gepaste verduideliking                    deelpunte vir onduidelike/onvolledige/ gedeeltelike antwoorde

            Die oudit en die finansiële rekords/state van die maatskappy is in
             ooreenstemming met beide plaaslik en internasionale vereistes
            Dit beïnvloed eenvormige aanbieding van finansiële state.                                                         2

1.3.3   Noem enige TWEE ouditbewyse wat die ouditeure moontlik gebruik het.
        Enige TWEE voorbeelde van bewyse  indiwiduele voorbeelde van dokumente is een punt
        Voorraadrekords/vaste bate register/brondokumente insluitend EFO rekords/
        bank, debiteure, krediteure state /getekende kontrakte/ fisiese inspeksie van
        bates/ werknemer profiele / joernale                                                                                   2

                                                TOTALE PUNTE                            20

Kopiereg voorbehou                                                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                             3                                                         DBE/2021
                                                   SS/NSS – Nasienriglyne
 VRAAG 2
 2.1       Bereken die waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2021 deur die
           geweegdegemiddelde-metode te gebruik.
                             BEWERKINGS                           ANTWOORD
                   11 005 000 twee punte
           2 433 000 + 8 572 000 x 2 400                                                           1 704 000 
            4 000  + 11 500                                                                        een deel korrek
                                                                                                      en x 2 400
                  15 500 twee punte
               11 005 000 / 15 500 = 710 vier punte
                                                                  Sien teller/ noemer as sulks na                                    5

 2.2       STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2021
                                                                                                      # kontroleer
                                 Die bedrag bereken verdien twee punte, die balansseersyfer verdien twee metode punte
                                                                                                                       /
   Verkope                                                         BW x 260/160        OF           24 182 600 #
                                                                                                                       /
   Koste van verkope                                                   BW x 100/160                 (9 301 000) #
   Bruto wins                                                                          4            14 881 600
   Ander inkomste                                              bewerking, een deel korrek               203 400 
   Oninbare skulde verhaal                                                                                 5 800
   Huurinkomste (208 250 – 17 000 )aansuiwering bedrag afgetrek                                      191 250 
   Voorsiening vir oninbare skulde aansuiw. (9 800 – 9 350)                                                450 
   Wins met verkoop van voertuig (88 400 – 82 500) draw afgetrek                                           5 900 

   Bruto bedryfsinkomste                                                       9 BW + BI            15 085 000 
                                                                                                       (13 065
   Bedryfsuitgawes                                                      kontroleer bewerking                   
                                                                                                          600)
   Direkteursgelde                                                                                   4 836 000
   Ouditfooie                                                                                          497 200
   Advertensies                                                                                        342 400
   Diverse uitgawes                                                                                      88 000
   Handelsvoorraadtekort (2 000 000  - 1 704 000 )sien 2.1                                           296 000 
                                                                   # kan ‘n surplus wees
                                                      34 000 twee punte 28 300 twee punte
   Salarisse en lone (6 425 000 + 23 800+10 200+ 4 500)                                           6 463 500 *
   Waardevermindering (41 250 + 337 000 + 90 500)                                                   468 750 *
   Verpakkingsmateriaal                                                                                 39 700 
   Oninbare skulde (28 800 een punt + 5 250 een punt)                                                    34 050 

   Bedryfswins                                                               BBI -BU    17           2 019 400 
   Rente-inkomste                                        balansseersyfer kan negatief wees              57 000 
   Wins voor rente-uitgawe                                                       NWvB + RI           2 076 400 
   Rente-uitgawe (2 150 000 – 710 400 – 1 652 000 ) OF 1 652 000 – 1439 000                          (212 400) *
   Netto wins voor belasting                                                  NWNB + IB              1 864 000 
   Inkomstebelasting                                                       NWNB x 28/72              (521 920) 
   Netto wins na belasting                                                             7             1 342 080
                                                                                                                                  37
-1 vreemde items (-1 maks); misplaaste items, sien slegs bewerkings na ignoreer hakies, kontroleer bewerking * een deel korrek
Kopiereg voorbehou                                                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                  4                                           DBE/2021
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

 2.3       BEHOUE-INKOMSTE-NOTA

           Saldo aan begin van finansiële jaar                                    2 978 000
           Netto wins na belasting                                                1 342 080 
           Terugkoop van aandele                               Ignoreer hakies     (62 500) 
           Dividende                              bewerking Ignoreer hakies      (1 900 500) 

          Interim                                                                 672 000 
          Finaal (3 412 500 x R0,36)                          een deel korrek    1 228 500 
       

           Saldo aan einde van finansiële jaar
                                                            een deel korrek       2 357 080 
                          aandele teruggekoop en dividende moet afgetrek wees

                                                                                                             8

                           TOTALE PUNTE                          50

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                          5                                                              DBE/2021
                                                SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3
                                                                       *X 100/1 is nie deel van ‘ een deel korrek nie’

3.1.1 Bereken: Skuld-ekwiteit-verhouding
                        BEWERKINGS                                                                 ANTWOORD

       2 450 000  : 10 387 600                                                               0,2 : 1
                                  (7 280 000 + 3 107 600) een punt                             een deel korrek;
                                                                                               moet as x :1 getoon word
                                                                                                                                    3

3.1.2 Bereken: Netto batewaarde per aandeel
                         BEWERKINGS                                                                ANTWOORD

       10 387 600            x       100 sent*                                                1 298,5 sent 
        800 000                                                                               een deel korrek
                                                                                               R/c nie nodig nie
       (700 000 + 120 000 -20 000) een punt
                                                                                               aanvaar 1298/1299
                                                                                               OF R12,98/R12.99
                                                                                                                                    3

3.1.3 Bereken: Dividenduitbetalingskoers
                        BEWERKINGS                                                                 ANTWOORD
                                  OF
             77 twee punte                           een punt een punt                         22% 
       45 + 32             x         100*          (369 000 + 262 400)
                                                                                               een deel korrek
          350                          1             631 400 twee punte x 100                  getoon as ‘n %

       OF: 0,45 + 0,32                               2 870 000 een punte
                 3,50
                                                                                                                                    4

3.1.4 Bereken: Opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB)
                       BEWERKINGS                         ANTWOORD

                  2 870 000                                      x     100*
       1
        /2 (10 387 600 + 6 910 000)                                    1                     33,2% 
                      17 297 600 een punt                                                      een deel korrek
                                                                                               aanvaar 33%
                     8 648 800 twee punte                                                      % teken nie nodig
                                                                                                                                    4

3.2.1 Vir die Kontantvloeistaat bereken: Verandering in ontvangbare bedrae
                 BEWERKINGS                   ANTWOORD        Invloei/Uitvloei

       418 000 – 390 000                                              28 000                 Uitvloei 
                                   Ignoreer bewerkings en hakies                                                                    3
                                                 Ken punte toe vir antwoord/ besonderhede as nie toepaslike kolom is nie

3.2.2 Vir die Kontantvloeistaat bereken: Verandering in betaalbare bedrae
                 BEWERKINGS                   ANTWOORD         Invloei/Uitvloei
       520 000 +16 000
           536 000 – 359 200                                          176 800                Invloei 
                                  Ignoreer hakies en bewerkings                                                                     3

Kopiereg voorbehou                                                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                              6                                                         DBE/2021
                                                    SS/NSS – Nasienriglyne

                                                 (3.3.1 -3.3.3) Sien slegs EEN opsie konsekwent na (moet nie vermeng nie)
                                                                           Ignoreer hakies op finale antwoord
3.3.1 Bereken: Belasting betaal
                         BEWERKINGS                                                                  ANTWOORD

       1 085 000  – 124 000  – 354 000 
                                                                                                       607 000 
                                                   OF                                                  een deel korrek
            een punt             een punt          een punt
       –1 085 000 + 124 000 + 354 000
                                            Aanvaar grootboekrekeninge of hakies as bewerking                                      4

3.3.2 Bereken: Dividende betaal
                          BEWERKINGS                                                                 ANTWOORD
                    (820 000 x 0.45) twee punte
      210 000 + 369 000  OF
        een punt          een punt             een punt                                                579 000 
       210 000 + 631 400 – 262 400                                                                     een deel korrek
                        sien 3.1.3
                                            Aanvaar grootboekrekeninge of hakies as bewerking                                      4

3.3.3 Bereken: Opbrengs uit verkoop van vaste bates
                          BEWERKINGS                                                                  ANTWOORD
                                          
      8 865 000 – 1 360 000 + 785 000 – 8 878 000
                  OF                                                                                    588 000
        een punt           een punt             een punt        een punt
                                                                                                        een deel korrek
       8 878 000 + 1 360 000 – 785 000 – 8 865 000
                  Aanvaar grootboekrekening, hakies as bewerking of vaste bate nota formaat
                                                                                                                                   5

3.3.4 Bereken: Fondse gebruik vir die terugkoop van aandele
                        BEWERKINGS                                                                    ANTWOORD
       Een punt       een punt                een punt     een punt
       20 000 x R13,65 OF 182 000 + 91 000                                                             273 000 
                                                                                                      een deel korrek
                                        20 000 x 9,10      20 000 x 4,55
                                                                                                                                   2

                                               TOTALE PUNTE                        35

Kopiereg voorbehou                                                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                7                                                  DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4

4.1
            4.1.1      B
            4.1.2      C
            4.1.3      A
                                                                                                                3

4.2     LIBRA BEPERK

4.2.1   Identifiseer TWEE ander likiditeitsaanwysers wat ook toon dat die
        maatskappy in die toekoms waarskynlik ernstige likiditeitsprobleme sal
        hê. Verduidelik EEN punt in ELKE geval (met syfers).
        TWEE finansiële aanwysers        Verduideliking of neiging (met syfer)         
        Voorraadhoudingsperiode          Verhoog (van 43 dae) tot 78 dae/met 35 dae/
                                          81,4%
                                         Gevaar van voorraad oortollig raak
                                         Kontant opgesluit in voorraad/ophoping
        Gemiddelde debiteure-            Verhoog(van 32.6 dae) tot 58.9 dae/ met 26,3/
        invorderingstermyn                80,1%
                                         Stadige invordering sal kontantvloei negatief raak
                                         Swak kontrole oor die invordering van debiteure
                                                         Moet nie krediteurebetalingstydperk aanvaar nie        4

4.2.2   Lewer kommentaar op hoe die verhoging in die lening die risiko en
        hefboom in 2021 beïnvloed het. Haal TWEE finansiële aanwysers aan.
        Noem EEN punt in ELKE geval (met syfers).
        Finansiële aanwysers     syfers wat neiging aandui           Verduideliking  
        PUNT 1           Skuld/ekwiteitverhouding verhoog (van 0,2 :1) tot 0,7:1/ met
                          0,5:1
                       Hoër finansiële risiko geneem deur onderneming.
                       Onderneming maak nou meer gebruik van lenings
        PUNT 2  OOTKA verminder (van 9,1%) tot 6,4%/ met 2,7%
                    Maatskappy is negatief gerat aangesien die opbrengs laer is
                      as die rentekoers op geleende geld (12%)
                    Maak nie effektief gebruik van lenings nie                                               6
        Verduidelik of die besluit om addisionele eiendom aan te koop die
        gewenste uitwerking op die vraag na hierdie produk gehad het (met
        syfers).
        Verduideliking(nie Ja of Nee nie)  Syfers (toon/impliseer vergelyking) 
         Verkope verminder met R2 574 000 / van R11 550 tot R8 976 000/ met
              22,3%
             Vermindering in die winsopslag % bereik van 75% tot 60%.het nie tot
              meer verkope gelei nie/15% vermindering                                                         3

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde/V1                                            8                                        DBE/2021
                                                   SS/NSS – Nasienriglyne

4.2.3 Verduidelik waarom die publiek nie in die koop van die nuwe aandele, wat teen
       R6,00 per aandeel uitgereik is, belang gestel het nie. Haal DRIE finansiële
       aanwysers aan (aanwysers in VRAAG 4.2.2 genoem, uitgesluit). Noem EEN punt in
       ELKE geval (met syfers).
       Enige DRIE van: Finansiële aanwyser   (met syfers)    Verduideliking   
          Hulle het nie vertroue in maatskappy, soos aangedui deur:
           VPA verminder van 102s (tot 54 s) met 48 s – dui aan dat die maatskappy
              probleme ondervind om winsvlakke te handhaaf
           DPS val van 90s (tot 25s) – aandeelhouers ontvang nie redelike opbrengs nie
           Val in dividend-uitbetaalkoers van 88,2% (tot 46,3%) as ‘n aanduiding dat
              direkteure nie bekommerd is in groei nie, maar wend ‘n poging aan om te herbou.
           OOAB was 5,3%; en val na 4,9%; nog laer as die rente op vaste deposito (8%)
           R6,00 is nie ‘n goeie koop as dit vergelyk word met markprys van R6,10 (R5,80),
              veral as hulle bereid was om die aandele teen R4,80 te verkoop (desperate poging
              om kapitaal te verkry)
           NBW (711c) is hoër as die markprys van 610s, lae aanvraag vir aandele: beleggers
              nie gewillig om aandele te koop nie
           Likiditeitskwessies: bedryfsverhouding is laag (1,1:1) en die vuurproefverhouding
              dui op ‘n kontantvloeiprobleem (0,8:1): debiteure betaal nie binne limiete nie (32
              dae)
           Hoë winsopslag (75%) en swak kontrole oor uitgawes (32% van verkope) sal
              veroorsaak dat klante elders gaan koop: afname neigings in winste                                      9

4.2.4 Noem TWEE verskillende punte om hulle mening te regverdig. Haal syfers of
       finansiële aanwysers aan.
       TWEE geldige punte   syfers  
       PUNT 1        Verpligte punt: kommentaar op direkteursfooie
                      Buys het homself 'n 45% verhoging gegee;
                      R900 000 verhoging wat 50% meer is as die van ander direkteure/
                      Ander direkteure het nie 'n verhoging ontvang nie (R600 000 elk gehandhaaf)
       PUNT 2        Moontlike addissionele antwoorde. Enige EEN van:
                      VPA verminder (van 102s) tot 54s; (met 48s)
                      OOAB verminder (van 5,3%) tot 4,9%
                      OOTKA verminder (van 9,1%) tot 6,4%;
                      Swak beheer oor uitgawes, (van 32,4%) tot 44 % van verkope                                    4
4.2.5 Verduidelik waarom die ander direkteure ongelukkig was oor die prys waarteen die aandele
       by Anton Buys teruggekoop is. Noem TWEE punte. Haal finansiële aanwysers of syfers aan
       om ELKE punt te staaf.        Beide punte mag dieselfde stelling insluit; 2020 syfers mag aangehaal word
                        Verduideliking (insluitend finansiële aanwyser)   Syfers  
       PUNT 1           Die aandele is teruggekoop vir R4,89 meer as die netto batewaarde per
                      aandeel (1 200s - 711 s)/69% meer as NBW/Dit dui op opgeblaaste
                      pryse wat betaal is/kompromiteer die kontantvloei van die onderneming
       PUNT 2         Die aandele se terugkoopprys is ook R5,90 meer as die
                      markprys(1200s -610s/onredelike bedrag betaal aangesien daar nie ‘n
                      aanvraag vir aandele nie                                                                       4
       Gee 'n berekening om te toon of die terugkoop van hierdie aandele Anton Buys se
       status as meerderheidsaandeelhouer beïnvloed het, of nie.
                                         BEWERKINGS                                        ANTWOORD

        1 240 000          x   100     OF     1 240 000 x          100                     52,3% 
        2 370 000               1             2 450 000             1                een deel korrek as ‘n %
                                                                                          Aanvaar 50,6%
        Sien teller en noemer as sulks na x 100 is nie deel van een deel korrek nie                                  3

 Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                       9                                             DBE/2021
                                             SS/NSS – Nasienriglyne

4.2.6   Verduidelik wat met goeie korporatiewe bestuur bedoel word en
        verduidelik waarom dit vir aandeelhouers belangrik is.
        Verduideliking en belangrikheid vir aandeelhouers mag in dieselfde antwoord uitgedruk word
        Verduideliking  deelpunte vir onduidelike/onvolledige/ gedeeltelike antwoorde
           Bestuur van onderneming volgens goeie besigheids- en etiese beginsels
           Kyk uit na die belange van alle rolspelers (insluitend die gemeenskap)
            deur regverdig, billik, deursigtig, ens te wees
           Verseker dat die maatskappy behoorlike reels, beleide en gebruike het wat
            langtermyn aandeelhouerswaarde sal verseker

        Belangrikheid vir aandeelhouers aanvaar kort, onvolledige stellings solank antw duidelik is

           Impak op die beeld van die onderneming/welwillendheid
           Verbetering in aandeleprys
           potensiële beleggers sal gelok word
           vertroue in bestuur
                                                                                                                3
        Verduidelik 'n moontlike rede hoekom Anton Buys sȇ dat hy teen die
        voorstel van Excellence Bpk. sal stem.

        EEN punt deelpunte vir onduidelike/onvolledige/ gedeeltelike antwoorde

           Hy sal sy meerderheidsbelang oor die Raad verloor
           Hy mag sy status as HUB verloor
           Hy mag dalk ondersoek word vir nalatigheid
           Hy sal nie meer in die toekoms sy vergoeding kan manipuleer nie
                                                                                                                2
        Verduidelik waarom jy met die direkteure saamstem.

        EEN geldige punt          deelpunte vir onduidelike/onvolledige/ gedeeltelike antwoorde

           Hy het onverantwoordelike besluite geneem
           Homself verryk/selfsugtige wins/ daad van verryking (45%)
                                                                                                                2
        Gee die direkteure raad oor hoe hulle dit moet hanteer.

        EEN geldige punt          deelpunte vir onduidelike/onvolledige/ gedeeltelike antwoorde

           Reël 'n spesiale vergadering van aandeelhouers
           Reik 'n grieweverslag uit
           Begin met dissiplinêre optrede (ondersoeke/navrae oor wanbestuur)
           Vra hom om opsy te staan
                                                                                                                2

                                TOTALE PUNTE                             45

                                                                                                    TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP SEPT 2021 English D REV](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-sept-2021-english-d-rev/bd359bc3-aaa6-4466-a680-12cf6f56610f) — Accounting · QP · 2021 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 ANSBK SEPT 2021 Sesotho D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ansbk-sept-2021-sesotho-d/50ad1901-7a2b-4a4d-8341-73ad853187ca) — Accounting · QP · 2021 · Sesotho
- [Accounting P1 Nov 2021 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2021-answer-book-afr/4f3e9f53-936c-4ad6-b22c-aebca5401cfe) — Accounting · Addendum · 2021 · Afr
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-eng/95b8428e-7384-44b8-9e88-71987874e162) — Accounting · Addendum · 2025 · Eng

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
