# Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2022-mg-afr/22d0bacb-42ef-4141-a4d6-d8fa948bdc0e
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2022-mg-afr/22d0bacb-42ef-4141-a4d6-d8fa948bdc0e)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                    SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
               NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                        REKENINGKUNDE V1
                                            NASIENRIGLYNE
                                                      2022
                                                                                                PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1.    Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in
      die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
      Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente
      of bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
      die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
      differensieer.
7.    Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd
      gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae
8.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
      syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die
      redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
9.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
10.   'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
      Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
11.   In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is
      ook van toepassing op verhoudings.
12.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige vir enige
      item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n .
13.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. Neem
      kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek
14.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                       2                                                      DBE/2022
                                             SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1

1.1
        1.1.1      Interne ouditeur             
        1.1.2      Eksterne ouditeur            
        1.1.3      Direkteure                   
                                                                                                                         3

1.2    PRUDENCE BPK.

1.2.1 GEWONE AANDELEKAPITAAL          sien aandele teruggekoop eerste na, gebruik selfde GAP*
         900 000  Saldo op 1 Maart 2021                              7 650 000 *
            1 200 000 x 75%                             900 000 x 8,50* sien hieronder     Aantal aantal X GAP
                                                                                           (680 000) 
            (80 000)           Aandele teruggekoop. Enige een deel korrek                  #moet nie 136 000 as
                               80 000 X 8,50*                                            finale syfer aanvaar nie

            150 000            Aandele uitgereik op 1 Desember 2021                             984 000 
                                                      Kontroleer korrekte bewerking              balanseersyfer
             970 000 
                bewerking&     Saldo op 28 Februarie 2022                                     7 954 000
             een deel korrek                                                                                             7

       BEHOUE INKOMSTE
        Saldo op 1 Maart 2021                                                                753 000 
                   Kontroleer berekening van onder af:;[ + GAK + aand terkoop – NWNB]          balanseersyfer

         Netto wins na belasting 438 000 x 70/30                                           1 022 000 
         Aandele teruggekoop                                                                  (136 000) 
                                                                                              (443 000) 
         Gewone aandele dividende                                                              Interim + final div

            Interim dividende                820 000 x 28 sent                               229 600 
                                                OF 28% /0,28                                    een deel korrek

            Finale dividende                                                                    213 400

         Saldo op 28 Februarie 2022                                                          1 196 000
                                                                                                                         7

Kopiereg voorbehou                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                    3                                                   DBE/2022
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

1.2.2    STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE (BALANSSTAAT) OP
         28 FEBRUARIE 2022
         BATES
         NIEBEDRYFSBATES                                                    TB – BB            12 030 000 

             Vaste bates                                                  NBB – VD             11 781 000 

             Vaste deposito        489 000 – 240 000                               4             249 000 

         BEDRYFSBATES                                                                            2 080 000

             Voorraad                                                                           966 600 
                                                                                                balanseersyfer
             Handels- en ander ontvangbare bedrae
             875 000 – 26 250          + 25 600  – 17 950  + 12 000*                       868 400 
                                              12 800 een punt                                          bewerking
                          VOS                    Huurink    oordrag v deb   SAID                  een deel korrek
                     (23 640 + 2 610)     (12 800 + 12 800)          (450 000 – 438 000)        sien beginsel nr 4
                                            (102 400 x 2/8)

             Kontant en kontantekwivalente (240 000+ 5 000)                                         245 000
                                                                                                  of TWEE punte

         TOTALE BATES                                         sien totale AHB +NBL + BL        14 110 000 
                                                                                       12
         EKWITEIT EN LASTE
         AANDEELHOUERSBELANG                                                                     9 150 000

             Gewone aandelekapitaal                                                              7 954 000

             Behoue inkomste                                                                     1 196 000

         NIEBEDRYFSLASTE                                             9 150 000 x 0,4        3 660 000*
             Lening: XY Bank                                                          2            3 660 000
                               *ken TWEE punte as berekeninge op hierdie lyn getoon word

         BEDRYFSLASTE                                               2 080 000 / 1,6            1 300 000 

         Handels- en ander betaalbare bedrae                                                      647 500 
                                                                                                  een deel korrek
            617 450  + 48 000  – 17 950                                                      sien beginsel nr 4
                            Ouditfooie     oordrag van deb

             Aandeelhouers vir dividende **                                                        213 400 
             Huidige deel van lening **                                                            228 000 
                                                mag deel wees van bewerkings vir H&AO

             Oortrokke bankrekening                                                               211 100 
                                                                                                  Balanseersyfer

         TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                AHB + NBL + BL        10      14 110 000           28

                             TOTALE PUNTE                            45

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                           4                                                      DBE/2022
                                                 SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2
2.1
         2.1.1        bedryfsbate 
                      finansieringsaktiwiteit  of bedryfsaktiwiteite
         2.1.2
                                                 (agv tegniese/ aanbieding redes)
         2.1.3        direkteursverslag                                                                                      3

2.2     JANTJES BEPERK

2.2.1            BEWERKINGS Aanvaar T-rekeninge                                                     ANTWOORD
        (i) Drawaarde van voertuie op 1 Maart 2021
                                                                                                       1 510 000 
             2 350 000 – 840 000
        (ii) Totale waardevermindering op toerusting
                640 000 x 10% = 64 000 (DW is 28 000)                         28 0000 een punt
                 Oud: 28 000 – 1                                            = 27 999                      36 124 
                 Nuut: 195 000 x 10 % x 5/12                                = 8 125                enige een deel korrek
                                                                            enige een deel korrek

        (iii) Drawaarde van voertuie verkoop
        Huidige waardevermindering:                                                                         68 000 
                                                                                                          een deel korrek
        80 000 x 20% x 9/12 = 12 000 een punt een metode punt
        OF 298 000 – 286 000 = 12 000
        252 000  – 172 000  – 12 000  een deel korrek
                     80 000
        OF: 252 000 – (172 000 +                     12 000)
                                 184 000 twee punte          een m punt                                                       11

2.2.2   Bereken die volgende bedrae vir die 2022 Kontantvloeistaat:
                          BEWERKINGS                                                                ANTWOORD
        Vaste bates aangekoop
                                           334 124 twee punte (waardevermindering)
                    2.2.1 (iii)        2.2.1 (ii)                                              1 160 624 
                                                                                                     een deel korrek
        7 988 000 – 68 000 – 298 000 – 36 124 – 8 746 500
        Aanvaar alternatiewe aanbieding van berekeninge
        Soos tekens omgeruil, gb formaat; nota formaat
        Berekening HV(HG) van Nota:
               Een punt   Een punt    Een punt    Een punt       Een punt
             1 144 000 + 186 876 – 8 746 500 + 6 450 000 – 195 000
        OF: –1 144 000 – 186 876 + 8 746 500 – 6 450 000 + 195 000                                                            6
        Dividende betaal
                                           288 000    twee punte
        180 000  + 552 500 – 264 500
        OF:                                                                                          468 000 
        Tekens omgeruil of grootb         -288 000 twee punte                                        een deel korrek
          Een punt   Een punt        Een punt
        –180 000 – 552 500 + 264 500                                                                                          4
        Vermindering in lening
        Betalings – rente = 456 000 – 216 000                                                       240 000 
        OF: Begin– einde = 2 057 600 – 1 817 600                                                     een deel korrek
        OF: tekens omgeruil of grootboek
        –456 000 + 216 000            OF         –2 057 600 + 1 817 600                                                       3

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                         5                                                          DBE/2022
                                               SS/NSS – Nasienriglyne

2.2.3   NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
                                                                                                    (254 000) 
        KONTANTEKWIVALENTE

        Beginsaldo         129 000 + 5 000                                                            134 000 
                                                                                                        129 000

        Eindsaldo        – 125 000 + 5 000                     moet hakies he
                                                                                                    (120 000) 
                                                                                                      (125 000)                4

2.2.4   Bereken die volgende finansiële aanwysers op 28 Februarie 2022:
                         BEWERKINGS                                                                 ANTWOORD
        % winsopslag bereik
                                                                                                         75%
            5 400 000             x 100*                                                    Bewerking:een deel korrek &
            7 200 000                1                                                                 as %
        (12 600 000 – 5 400 000)
                                                                                                                               3
        Vuurproefverhouding
          (1 323 000 – 514 500) twee punte; geen deelpunte
                808 500  : 735 000                                                                   1,1 :1
                                                                                                     een deel korrek &
                                                                                                   as in formaat van x: 1
                                                                                                                               4
        Netto batewaarde per aandeel (NBW)

                8 840 700                     x 100* (vir sent)                                   768,8 cents 
                1 150 000                                                                       Bewerking:een deel korrek
                                                                                                   Kan nie % wees nie
           (1 000 000 + 200 000 – 50 000) een punt
                                                                                                    aanvaar769 sent
                                                                                                         of R7,69

                                                                                                                               3
        % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang
        (OOAB)

                 609 200                             x 100*                                            7,4% 
        ½ (7 600 000 + 8 840 700)                                                              Bewerking:een deel korrek
                                                                                                         as ‘n %
                         16 440 700 een punt
                   8 220 350 twee punte
                                                                                                                               4
                                                * x 100 word nie gesien as een deel korrek nie

                                   TOTALE PUNTE                          45

Kopiereg voorbehou                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                           6                            DBE/2022
                                                 SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3
3.1   Winsgewendheid/Bedryfsdoeltreffendheid:
      Identifiseer en verduidelik watter maatskappy meer doeltreffend was met die beheer
      van hulle bedryfsaktiwiteite. Haal TWEE finansiële aanwysers aan.
      Nigel Bpk. 
      TWEE aanwysers : naam van aanwyser   syfers ( vergelyking of geïmpliseer)
      -1 vir addissionele foutiewe aanwysers verskaf (maks. -1)
      % Bedryfsuitgawes op verkope (23,0%) is laer as die van Vrede Bpk. (23,9%) / versk.
      0,9 punte
      % Bedryfswins op verkope (19,9%) is beter as Vrede Bpk.13,6%/verskil 6.3% punte
      % Netto wins op verkope (9,2%) is beter as Vrede Bpk.7,0%/ verskil 2,2% punte
                                                                                                      5

3.2   Likiditeit:
      Identifiseer en verduidelik watter maatskappy beter likiditeits- finansiële aanwysers
      het. Haal TWEE finansiële aanwysers aan.
      Vrede Bpk of Nigel Bpk.  Name van aanwysers met syfers            
          bedryfsverhouding; 1,8 : 1 ( Vrede) of 1,2:1 (Nigel)/ verskil 0,6:1
          vuurproefverhouding; 0,7 : 1 (Vrede ) of 0,5 (Nigel)/ verskil 0,2: 1
          voorraadomsetsnelheid 11 keer (Vrede) of 23 keer (Nigel) / verskil 12 keer                 3
      Verduidelik EEN bekommernis wat jy oor die likiditeit van die ander maatskappy het.
      Haal EEN finansiële aanwyser aan.
      Verduideliking op maatkappy nie hierbo genoem (met finansiële aanwyser en syfers)  
          Nigel Bpk: Vuurproefverhouding van 0,5 : 1 of bedryfsverhouding 1,2: 1 kan op
           swak bestuur van bedryfskapitaal of kontantvloei probleme dui/moeilik om
           korttermyn skuld te dek/ voorraadomsetsnelheid is 23 keer mag aandui op te lae
           vlakke om aan vraag te voldoen te dek.
          Vrede Bpk:Voorraadomsetsnelheid 11 keer (verminder van 12)/ of
           vuurproefverh. van 0,7:1 kan dui op hoë voorraadvlakke/ laer aanvraag v produk             2

3.3   Dividende:
      Lewer kommentaar op die verskil tussen die dividenduitbetalingsbeleid wat deur die
      direkteure van die twee maatskappye geïmplementeer is en verduidelik EEN moontlike
      rede vir ELK van hulle besluite in hulle onderskeie maatskappye. Haal syfers of
      aanwysers aan.
                       KOMMENTAAR OP BELEID
                                                       MOONTLIKE REDE VIR BESLUIT
                                (met syfers)
                     Dividenduitbetaalkoers is       Probeer aandeelhouers gelukig hou
                        74,8% /maatskappy gee           et hulle belegging
      VREDE             74,8% van VPA aan             Om toe te laat vir uitbreiding/ groei
      BPK.              aandeelhouers                 Besluit om fondse in reserwe te hou
      Kommentaar    Hulle behou slegs 25,2% as ‘n     vir onvoorsiene gebeure
      Syfer/s          reserwe vir die maatskappy      (konserwatiewe benadering)
      +
      Rede            Betaal190c   DPS  van 254c     Om ‘n balans te handhaaf tussen om
                        VPA (75%) / behou 64 c vir      aandeelhouers tevrede te stel en
                        toekomstige groei               kontuitiet te verseker
                     Dividenduitbetaalkoers is       Probeer om aandeelhouers gelukkig
      NIGEL             107,4%; behoue inkomste van     te hou met hul belegging
                        vorige jare gebruik om vir    Direkteure wil ‘n positiewe beeld van
      BPK.              dividend te betaal              maatskappy of sy direkteure skep
      Kommentaar 
      Syfer/s         Dividende  van 440c  oorskry    (vir herverkiesing)
      +                 die VPA van 410c/ negatiewe   Aggressiewe besluit/poging om
      Rede             effek van 30c                   aandeelhouers oor strategie te
                                                        oortuig                                       6

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                           7                                                 DBE/2022
                                                 SS/NSS – Nasienriglyne

3.4     Finansiële hefboom, risiko, finansierings- en beleggingsaktiwiteite:
        Verduidelik die spesifieke besluite wat deur die direkteure van ELKE maatskappy
        geneem is wat die finansiële hefboom en risiko geraak het. Haal bedrae in rand aan.
                            -1 vir oortollige items as meer as 2 besluite verskf is vir enige maatskappy (maks -1)

        VREDE Ken een punt in elke getal toe vir besluit & bedrag
              Aandele uitgereik; 9 900 000 
        BPK.  Lening terugbetaal; 2 500 000
                      Moet nie aanvaar: Vaste bates of beleggings
                      Ken een punt in elke geal toe vir besluit & bedrag
        NIGEL         Aandele teruggekoop; 7 540 000
        BPK.          Lening verhoog; 3 000 000
                      Moet nie aanvaar: Vaste bates of beleggings                                                       4
        Lewer kommentaar op die finansiële hefboom en risiko van Nigel Bpk. Haal TWEE
        finansiële aanwysers aan.
                                    ( kommentare kan gekombineer word of apart    )
        Aanwysers (met bedrae)   noem hoë risiko noem positief gerat 
        Skuld-ekwiteit-verhouding (1,3 : 1) hoë finansiële risiko; 'n oorstaatmaking van
        geleende fondse/grens aan insolvensie
        OOTKA (16,2%) positief gerat; (beter rentekoers van 12%);maak effektief gebruik
        van kapitaal aangewend om winste te genereer                                                                    4
        By die AJV van Nigel Bpk. het 'n woedende aandeelhouer gesê dat die direkteure se
        aggressiewe strategieë in die toekoms waarskynlik tot die mislukking van die
        maatskappy sal lei. Verduidelik TWEE punte waarom die aandeelhouer dalk so kon
        gevoel het.
        Twee geldige items geïdentifiseer (syfers nie nodig)  
        Deelpunte vir onduidelike antwoorde        Aanvaar ander geldige alternatiewe
        Algehele kommentaar kan ingesluit wees in kommentaar op strategiee: kandidate moet
        waarom hierdie besluiteprobleme vir die maatskappy kan veroorsaak bv verhoogde
        risiko,swak kontantvloei, kan lei tot groot verliese, swak beeld, ontsenu aandeelhouers
         Aandele teruggekoop (R7 540 000)groot kontantvloei probleme/ skep vals indruk van
             aandelewaaardes /het nie solvensieverhouding gekontroleer nie
             Verhoging van lening (R3 000 000) plaas die maatskappy in hoë risiko/
              risiko vn verhoging in rentekoers
         Verkoop van bate (R730 000) - relaag produktiewe kapasiteit
         Verval van vaste deposito (R150 000) – beleggingsgeleentheid verlore/ meer behoort
             bele te word/ Sou daar enige onvoorsiene terugslae in die toekoms wees, sal die
             onderneming dit moeilik vind om al sy finansiële verpligtinge na te kom (solvensie-
             kwessie)
         die maatskappy fokus op die maak van wins eerder as om na langtermyn
             volhoubaarheid/ plaas maatskappy in risiko (solvensie-kwessie)
         aanvaar ook: hoë dividende (107,4% of R2,64m) raak kontantvloei of solvensie                                  5

3.5     Aandeelhouers se assessering van aandele se markpryse:
        Verduidelik, deur syfers of aanwysers aan te haal en identifiseer, vir elke maatskappy,
        'n faktor wat die markprys van die aandele sou beïnvloed. Vergelyking van MP met NBW is NB
        in elke geval.Slegs een punt nodig. Deelpunte vir gedeeltelike of onvolledig antw
                      Markprys R24 is laer as NBW van R32,95 / met R8,95 
        VREDE         Identifiseer faktor (syfers nie nodig): 
        BPK.  Lae aanvraag of weerstand om aandele te koop in hierdie maatskappy / OOAB
                      val / behoue inkomste minder as vorige jaar/ konserwatiewe besluitneming deur
                      direkteure / bang om brawe besluite te neem/ swak beeld van maatskappy of
                      direkteure / gebrek aan vertroue in bestuur
                      MP van R32 is beter as die NBW van R23,08 / met R8,92 
        NIGEL         Identifiseer faktor (syfers nie nodig):          
        BPK.          Aandele is in aanvraag/ beleggers het vertroue in maatskappy / verbeter
                      opbrengs (OOAB) / hoë dividend of uitbetaalkoers / risikonemers / vertroue /
                      dinamiese bestuur (aggressief/ goeie of positiewe beeld                                           6

Kopiereg voorbehou                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                    8                                           DBE/2022
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

3.6     Aandeelhouding van Jay Sonto in Vrede Bpk. en Nigel Bpk.:
        Verskaf berekeninge om die verandering in Jay se % aandeelhouding
        in Nigel Bpk. oor die finansiële jaar te toon.

        320 000/600 000 x 100 = 53,3%           impliseer vergelyking
        Aanvaar ook: Verander (van 37,2%) tot 53,3%/ met 16,1% punte/met 43,3%

        Lewer kommentaar op sy % aandeelhouding in ELKE maatskappy.
                                Hy is steeds 'n minderheidsaandeelhouer (klein invloed op besluite)
        VREDE BPK.              Sy % aandeel-houding het verder geval (van 33,3% tot 22,2%)
        Enige een punt          Het nie bykomende aandele gekoop toe daar weer aandele uitgereik
         Syfers nie nodig
                                 is nie
                             As berekening meer as 50% is:
                             Hy is nou 'n meerderheidsaandeelhouer as gevolg van die terugkoop
        NIGEL BPK.           van aandele/aandeelhouding vermeerder
        Enige een punt       Vermin. in aandelekaphet hom 'n meerderheid besluitnemer gemaak
         Syfers nie nodig   As berekening minder as 50% is:
                             Hy is nog die minderheidsaandeelhouer (min invloed op besluitneming
                             Sy % aandeelhouding vermeerder/afgeneem                                         4
        Bereken die totale wins of verlies wat hy tans op sy aandele in ELKE
        maatskappy maak.
                    VREDE BPK.                           NIGEL BPK.
        Belê: 200 000 x 27 = R5 400 000     Belê:: 320 000 x 15 = R4 800 000
        Nou werd: 200 000 x 24              Nou werd: R320 000 x 32
                     R4 800 000                          R10 240 000
        Verlies in belegging: R600 000    Groei in belegging:
        OF                                  R5 440 000 
        3 x 200 000 = 600 000               OF: 17 x 320 000 = 5 440 000
        Aanvaar ook 11,1% twee punte        Aanvaar ook 113,4% twee punte
        Gee raad of dit wys is om 19 000 aandele in Nigel Bpk. te verkoop, of
        nie.
        EEN geldige punt (met syfers)  kan beïnvloed word deur wins/verlies hierbo.
        Deelpunte kan toegeken word vir onduidelike of gedeeltelike antwoorde
        Verwagte antwoorde
           Dit is wys om te verkoop aangesien die aandeleprys tans hoog is
            (R32,00)
           Dit dalk nie ‘n goeie idee om te verkoop sou die aandeleprys in die
            toekoms bo R32 styg nie
           Hy sal 'n opbrengs van R608 000 (19 000 x R32) kry
           Sal 'n wins van R323 000 maak op hierdie verkoop
           Hy sal nog steeds 'n meerderheid aandeelhouer wees (301 000/600 000
            = 50,2%)                                                                                         6

                                 TOTALE PUNTE                   45

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                  9                                                       DBE/2022
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4

4.1     Verduidelik hoe jy op die HUB se stelling sou reageer. Noem TWEE
        punte.

        TWEE punte              deelpunte vir onvolledige/onduidelike/gedeeltelike antwoorde

        Enige geldige verduidelikings, bv.
         Die maatskappy is afhanklik van die gemeenskap vir sy sukses/dit is
           deel van 'n gemeenskap wat hulle ondersteun.
         Die gesondheid van sy werknemers sal 'n invloed op die winste van 'n
           maatskappy waardeur die HUB vergoed word, hê
         Die maatskappy moet op sy verantwoordelikheid en groei fokus eerder
           as om op die regering en ander instellings te vertrou.
         Hulle behoort saam met die regering te werk om gemeenskaplike
           doelwitte van opheffing van die gemeenskap te bereik/nie onafhanklik
           nie.
         Die regering behoort 'n goeie voorbeeld te stel deur misdaad en
           korrupsie uit te wis.
         Die King Kode het riglyne vasgelê vir die KSV waaraan maatskappye
           moet voldoen.
         Volgens arbeidswetgewing moet maatskappye verantwoordelik wees vir
           vaardigheidsontwikkeling,
        Voorbeelde vir 1 punt antwoorde:
           Gemeenskap is belangrik / weerknemers moeet gelukkig wees / reels is
           in plek                                                                                                 4

4.2     Dui aan of Franco Bpk. 'n publieke of privaat maatskappy is.
        Publieke 
                                                                                                                   1
        Verduidelik waarom werknemers en beleggers (aandeelhouers) oor
        hierdie insident ontsteld was.
        Kommentaar oor werknemers:
        Enige geldige punt  deelpunte vir onvolledige /onduidelike antwoorde
           Toekomstige indiensneming/afleggings.
           Geen loonvehoging/bonusse /oortyd
           Verlies van voordeel in toekoms bv pensioen, mediesefonds
           Maatskappy kan dalk toemaak/ lei tot verdere werkloosheid
           Onsekere ekonomie/ werk is skaars/ hoë werkloosheidskoers.
        Kommentaar oor beleggers (aandeelhouers):
        Enige geldige punt  deelpunte vir onvolledige /onduidelike antwoorde
           Hulle beleggings/spaargeld is nou uitgeput of verlore as gevolg van 'n
            vermindering in die aandeleprys.
           Verlies van verdienste (dividende)/ Nie in staat om daaglikse
            lewenskoste te hanteer nie.
           Lae beleggersvertroue in direkteure /ouditeure (agv hulle nalatigheid of
            doelbewuste bedrieglike aktiwiteite)/dissiplinêre prossese nodig
           Kan dit moeilik/onmoontlik maak om hul aandele te verkoop                                              4

Kopiereg voorbehou                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                 10                                           DBE/2022
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

        Verduidelik wat in die maatskappy verkeerd geloop het dat daar
        toegelaat is dat hierdie bedrog plaasvind. Noem DRIE
        verskillende/aparte punte.

        Enige DRIE geldige punte
        Verduideliking moet die faktore wat die punte in die scenario beïnvloed, aandui bv moet
        nie ‘n verbatin herhaling van die scenario aanvaar nie

           deelpunte vir onvolledige /onduidelike antwoorde
         Onbetroubare ouditverslae/ eksterne ouditeure/internal ouditeure was
          bevooroordeeld of nalatig
         Direkteure het buite karakter opgetree/ op ‘n onetiese of bedrieglike
          wyse (kriminele aktiwiteit)
         Daar is van personeel verwag/beïnvloed om onreëlmatige gebruike te
          volg wat deur senior bestuurders goedgekeur of oorgesien is.
         Omkoop/sameswering in die verskaf of oorsien van beduidende
          transaksies
         Gebrek aan gereelde/effektiewe interne beheermaatreëls (bv. verdeling
          van pligte) in plek.
         Geen behoorlike toepassing van GAAP/IFRS met die opstel van
          finansiële state
                                                                                                    6

                              TOTALE PUNTE                    15

                                                                                            TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Accounting P1 May June 2022 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2022-answer-book-eng/c02aee4a-9feb-4a3f-93b7-18c217a78d57) — Accounting · Addendum · 2022 · Eng
- [Accounting P1 May June 2022 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2022-qp-eng/d4065e0c-bb99-4024-84e5-1635126794f0) — Accounting · QP · 2022 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 ANSWERBOOK JUNE 2022 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-answerbook-june-2022-english/3f567dee-27d7-45f0-b356-dc5d1a094a3a) — Accounting · Addendum · 2022 · Eng
- [2022 KZN Prelim P1 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/2022-kzn-prelim-p1-answer-book/a615c3e9-43d2-4271-9408-12e8ac17059d) — Accounting · Addendum · 2022
- [2022 MP Prelim P1 QP](https://www.hlayiso.com/library/2022-mp-prelim-p1-qp/1ec48209-db47-42c9-83c6-d680b1651391) — Accounting · QP · 2022

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
