# Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2025 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-mg-afr/e1d7c729-bd17-40c4-8d22-40a10fe19150
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-mg-afr/e1d7c729-bd17-40c4-8d22-40a10fe19150)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
          NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
                                            REKENINGKUNDE V1
                                              MEI/JUNIE 2025
                                              NASIENRIGLYNE

                                                                                                   PUNTE: 150

NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders getoon in die nasienriglyne, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n
      kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte
      vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering mag toegepas word nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
      punte vir die bedrae by daardie item(s) verdien het.
3.    Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
      bewerkings wat getoon is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer
      (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LW: As syfers in die nasienriglyne vir komponente of bewerkings
      aangedui word, dra hierdie syfers nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt
      toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie getoon is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar dit aangedui word, kan deelpunte toegeken word om die verskil in die kwaliteit van kandidate se
      antwoorde aan te dui.
7.    Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van
      die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir 'n vraag gekry
      het (maks. -2 per vraag)
8.    Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerde hantering
      kan impliseer. Aanpassings word gemaak op grond van die nuanses/konteks van sekere vrae.
9.    Waar strafpunte toegeken word, kan die finale punte vir daardie afdeling van 'n vraag nie as 'n negatiewe totaal
      getoon word nie.
10.   Waar metodepunt(e) vir 'n bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord
      ondersoek voordat die punt toegeken word.
11.   'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
      LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees volgens kandidaat se (geldige) antwoord, of soos in
      nasienriglyne aangedui.
12.   By bewerkings moet geen punte vir bewerkings toegeken word waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is
      ook van toepassing op verhoudings.
13.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel
      of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
14.   Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let ook
      daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan bevat.
15.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                           Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Rekeningkunde/V1                                   2                                         DBE/Mei/Junie 2025
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1
1.1    Staat van Omvattende Inkomste vir die finansiële jaar geëindig
       28 Februarie 2025

        Verkope                 (12 171 200  – 31 200 )                             12 140 000        *
        Koste van verkope                Verkope/1,6 OF Verkope x 100/160             (7 587 500)      #
        Bruto wins                                            Verk - KvV        6      4 552 500         
        Ander inkomste                                                                  225 250         *
          Diensgeld-inkomste                                                            174 580
          Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering                                     2 030        
          Huurinkomste                    [6 080 x 4] OF [72 960 x 4/12]
                                                                                         48 640         *
                                (72 960 – 24 320 )

        Bruto bedryfsinkomste                                     BW + AI       7      4 777 750        
        Bedryfsuitgawes                                                               (3 307 800)       *
         Salarisse en lone                                                              763 000
         Waardevermindering                                                             285 860
         Ouditfooie                       (75 168 + 18 792)                              93 960         
         Direkteursgelde    een punt een punt een punt
                           49 500 + 49 500 + 44 055                                    1 452 330        *
           (1 595 385 – 143 055 )
         Handelsvoorraadtekort                        [31 200 x100/160]
                                                                                           2 650        *
                                      (22 150 – 19 500 )
         Diverse uitgawes                                                               710 000          
                                                                               12

        Bedryfswins                                                        BBI - BU    1 469 950         
        Rente-inkomste                                             balanseersyfer        59 450          

        Wins voor rente-uitgawes                               NWvoorB + RU            1 529 400        
        Rente-uitgawes                                  16 950 twee punte
               (330 000  – 126 600 ) OF (27 500 - 10 550) x 12                       (203 400)        
                                                   een punt     een punt

        Netto wins voor belasting                                  NWnaB + IB          1 326 000        
        Inkomstebelasting                                                              (397 800)
        Netto wins na belasting                          [397 800 x 70/30]       9      928 200         
                                                                                                                    34
                                                                                           * een deel korrek
                                       -1 vreemde items (maks -2), d.i. SFP-items; -1 aanbieding (maks -1)
                                              Voors. vir Oninbare Skulde moet as ‘n inkomste getoon word.
                       Handelsvoorraadtekort kan as inkomste getoon word; merk dit soos per Beginsel 11.
               As Handelsvoorraadtekort as inkomste getoon word met korrekte bewerkings; -1 vir antwoord.
               # twee metodepunte kan toegeken word slegs as die verkoopsyfer, hierbo bereken, gebruik is.

  Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Rekeningkunde/V1                                          3                                   DBE/Mei/Junie 2025
                                                  SS/NSS – Nasienriglyne

1.2       Staat van Finansiële Posisie soos op 28 Februarie 2025

           EKWITEIT EN LASTE
           GEWONE AANDEELHOUERSBELANG                                                 3 041 500         
                                                                    (TE&L – TL)

              Gewone aandelekapitaal                                                  2 480 000
              Behoue inkomste                                   balanseersyfer    2     561 500         
           NIEBEDRYFSLASTE                  [5 214 000 / 2,4]
                                                                                      1 200 500         *
                                            (2 172 500  – 972 000 )            4
              Lening: Oracle Bank                                                     1 200 500
           BEDRYFSLASTE                                                                 972 000
              Handel en ander betaalbare bedrae
                               ouditfooie     huurinkomste      regstelling
                                                                                        440 720         *
              (420 358 + 18 792  + 24 320  – 22 750 )
              SAID: Inkomstebelasting               (397 800 – 363 100)                   34 700       
              Aandeelhouers vir dividende (1 550 000 x 19/100)                          294 500        

              Bankoortrekking                                       balanseersyfer        75 480        

              Korttermyndeel van lening                                                 126 600

           TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                           10      5 214 000          
                                                                                                                  16
                                                                                               *een deel korrek
                                                          -1 vreemde items (maks -2); aanbieding -1 (maks -1)
                                                  Kontroleer: SAID:IB & AHvD; dit kan in H&AB ingesluit wees
      Verwys na Beginsel 11 met die toeken van punte. Bewerking soos per kandidaat s’n, tensy anders aangedui

                                     TOTALE PUNTE                                50

  Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Rekeningkunde/V1                                          4                                    DBE/Mei/Junie 2025
                                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2

2.1
(i)     Bereken: Drawaarde van geboue op 1 Maart 2024
                        BEWERKINGS                                                        ANTWOORD

                  15 479 600 – 7 909 600                                                 7 570 000 

(ii)    Bereken: Verkoop van voertuig teen drawaarde
                        BEWERKINGS                                                        ANTWOORD
                                                      180 000 x [20% x 7/12]
             510 000  – 330 000  – 21 000 
                      180 000 twee punte                                                    159 000 
                                                                                    KP – OWV (begin) – WV (huidige)
        OF 510 000        –    351 000
              een punt        twee punte + een m-punt
        Aanvaar grootboekformaat vir berekeninge
(iii)   Bereken: Totale waardevermindering van toerusting
                         BEWERKINGS                                                       ANTWOORD

        Nuut: 320 000 x [15% x 3/12]                        12 000 
                                                                                            406 500 
                                                                                            een deel korrek
        Oud: 2 630 000 x [15% x 12/12] 394 500                                              nuut + oud
        Geen punte word toegeken vir bewerkings by alleenstaande syfers, bv. geen
        punte indien enige bedrag bygevoeg is by R320 000 or R2 630 000.                                              12

2.2     Bereken: Belasting betaal
                         BEWERKINGS                                                       ANTWOORD

                   148 000  + 1 736 000  + 220 000 
                                                                                          2 104 000 
        OF        – 148 000      – 1 736 000          – 220 000                             een deel korrek
                                                                                            Ignoreer hakies
        Aanvaar grootboekformaat OF die gebruik van hakies vir bewerkings
        Wees bedag op omgekeerde tekens; merk dan deurgaans slegs EEN opsie                                           4
        Bereken: Dividende betaal
                         BEWERKINGS                                                       ANTWOORD
                                               [4 050 000 x 0,32]
                             840 000  + 1 296 000 
                                                                                          2 136 000 
                                                                                            een deel korrek
        OF        840 000 + [2 696 000 – 1 400 000]                                         Ignoreer hakies
                  een punt               twee punte

        Aanvaar grootboekformaat OF die gebruik van hakies vir bewerkings                                             4

   Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Rekeningkunde/V1                                             5                                             DBE/Mei/Junie 2025
                                                     SS/NSS – Nasienriglyne

2.3    Kontantgevolge uit finasieringsaktiwiteite in die Kontantvloeistaat vir die
       jaar geëindig 28 Februarie 2025
                                                                                                            *een deel korrek

       Kontantgevolge van finansieringsaktiwiteite                                                  9 608 500           *

         Uitreik van aandele                                                                        6 300 000           
         Terugkoop van aandele
                (50 000  x R8,50 ) OF 175 000 + 250 000
                                                                                                     (425 000)          *
                                                                                                Moet in hakies wees
                                                       een punt       twee punte

         Verandering in lening                                                                      3 733 500                8
                                                                                 -1 P, indien geen details getoon (maks -1)

2.4    Bereken: % bedryfsuitgawes op verkope
                        BEWERKINGS                                                                  ANTWOORD

                           4 667 600  x                      100                                      17,6 % 
                           26 480 000                         1                                      een deel korrek
                                                                                                                               3
       Bereken: % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang
                        BEWERKINGS                        ANTWOORD

                              4 464 000                                     x     100                 23 ,8% 
                    ½ (22 556 000 + 14 913 000)                                   1                 een deel korrek
                                       18 734 500 twee punte                                    As gem. AHB (x ½) gebruik is
                                                                                                                               4
       Bereken: Dividende per aandeel
                        BEWERKINGS                                                                  ANTWOORD
       [1 296 000/4 050 000]       [1 400 000 / 4 000 000]        een punt         twee punte            67c 
                32c           +        35c                OF 0,32         +      0,35              een deel korrek
       Merk SLEGS een opsie deurgaans                                                            67,4c word nie aanvaar nie    4
       •   Vir ELKE bewerking: die ‘x 100’ word nie geag as ‘een deel korrek’.
       •   Teller en noemer moet as sulks gemerk word.
       •   Geen punte word toegeken vir bewerkings by alleenstaande syfers, bv. geen punte indien enige bedrag
           bygevoeg is by R4 667 600.

2.5                            FINANSIERINGSBRON                                     NEGATIEWE EFFEK OP
                                   (met syfers)                                        KONTANTVLOEI
                                                                                 Skep verwagtinge by aandeel-
                        Aandele uitgereik, R6 300 000
        BRON 1                                                                   houers om gereelde dividende
                                               
                                                                                 in die toekoms te ontvang 

                        Verandering in lening,                                  Lening moet met rente
        BRON 2          R3 733 500 
                                          Sien 2.3
                                                                                 terugbetaal word. 
                                                                                                                               6

                                        TOTALE PUNTE                                45

  Kopiereg voorbehou                                                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Rekeningkunde/V1                                        6                                         DBE/Mei/Junie 2025
                                                SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3
3.1    3.1.1      Winsgewendheid               
       3.1.2      Beperk                                              Geen afkortings word aanvaar nie.
       3.1.3      Solvabiliteit                                                                                       3

3.2    Likiditeit:
       Die maatskappy se likiditeitsposisie het verbeter. Haal TWEE finansiële
       aanwysers met syfers aan wat hierdie stelling ondersteun.
       Finansiële aanwysers                  Syfers en tendense         
       •    Bedryfsverhouding verbeter/verhoog (van 0,3 :1) tot 1,6 :1 / met 1,3 : 1.
       •    vuurproefverhouding verbeter/verhoog (van 0,1 :1) tot 0,8:1 / met 0,7 : 1
       •    Debiteure-invorderingsperiode verbeter/verminder (van 43 dae) tot 36 dae / met
            7 dae
       Krediteure-betalingsperiode word NIE aanvaar NIE                                                                4

3.3    Dividenduitbetalingsbeleid:
       Bereken die dividenduitbetalingskoers vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025.
                                    BEWERKINGS                                               ANTWOORD
                55     x    100                                                                107,8% 
                51           1                                                             1,07 word nie aanvaar nie
                                                                                                                       2
       Verduidelik waarom die direkteure besluit het om die beleid te verander. Gee
       EEN rede.
       EEN geldige punt 

       •    Die maatskappy wil aandeelhouers gelukkig hou/verhoog aandeelhouers se
            tevredenheid.
       •    Hulle probeer aandele se markprys beïnvloed deur dividende te verhoog
       •    Om dividende oor verskeie jare op dieselfde vlak te hou.
       •    Beplan nie vir enige toekomstige uitbreidings nie.
       •    Die maatskappy het genoeg reserwes in vorige jare opgebou.                                                 2

3.4    % aandeelhouding en terugkoopbesluite:
       Bereken die aantal nuwe aandele wat Denzel op 31 Julie 2024 gekoop het.
                            BEWERKINGS                               ANTWOORD
                                     [900 000 x 45%]
                494 000  – 405 000 
                                                                                                89 000 
                                              [125 000 – 75 000]                               een deel korrek
       OF      495 000 – 456 000 + 50 000
               een punt         een punt           een punt                                                            4
       Bereken Denzel se % aandeelhouding op 28 Februarie 2025.
                            BEWERKINGS                                                        ANTWOORD
       494 000            x 100
       950 000               1
                                                                                                  52% 
       • Teller en noemer moet as sulks gemerk word.                                           een deel korrek
       • Geen punte word toegeken vir bewerkings by alleenstaande syfers, bv. geen punte
         indien enige bedrag bygetel is by R494 000.                                                                   3

  Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Rekeningkunde/V1                               7                                            DBE/Mei/Junie 2025
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

       Die onafhanklike ouditeur het vasgestel dat Denzel die besluit geneem het om
       die aandele uit die bestorwe boedel van 'n familielid op 1 Desember 2024 terug
       te koop, sonder om die direksie in te lig.
       Waarom behoort die onafhanklike ouditeur hieroor bekommerd te wees? Gee
       EEN rede.
       EEN toepaslike rede             deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde

       •   Oneties, omdat Denzel sy voordeel as meerderheidsaandeelhouer misbruik/ Dit
           kan lei tot ‘n moontlike konflik van belange.
       •   Nepotisme, want Denzel het sy familielid se boedel bevoordeel deur r12 per
           aandeel te betaal
       •   Prosedures is nie gevolg nie; een persoon kan nie terugkooppryse op sy eie
           vasstel nie.
       •   Aandeelhouers kan dispuut verklaar, omdat hierdie aksie nie maatskappybeleid
           gevolg het nie.
       •   Die besluit was nie billik en deursigtig nie.                                                         2

3.5    Hefboomfinansiering en risiko:

       Venus Bpk. se direkteure wil die besigheid uitbrei deur nog takke in ander
       provinsies oop te maak. Verduidelik waarom jy sal aanbeveel dat hulle nie nog
       geld moet leen nie. Haal TWEE finansiële aanwysers, met syfers, aan.
       TWEE finansiële aanwysers          Syfers en tendense                Verduideliking             

       •   Skuld-ekwiteit-verhouding verhoog (van 0,5 : 1) tot 0,8 : 1 / met 0,3 : 1
           Die finansiële risiko het verhoog / Maatskappy maak meer op skuld staat, om sy
           handelsbedrywighede te finansier.

       •   % opbrengs op gemid. kapitaal aangewend (OOTKA) verminder
           (van 9,5%) tot 8,2% / met 1,3%-punte / met 13,7%
           Maatskappy is negatief gerat / OOTKA is laer as die (12%) rentekoers/
           lenings word nie doeltreffend benut nie.                                                              6

       'n Ander moontlikheid om die voorgestelde uitbreidings te finansier, is om nog
       aandele uit te reik. Verduidelik hoe dit die maatskappy sal bevoordeel. Verskaf
       TWEE punte.

       TWEE toepaslike punte             deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde

       •   Die kapitaal wat so bekom word, hoef nie aan aandeelhouers terugbetaal
           te word nie / geen verpligte terugbetaling van kapitaal.
       •   Skuld-ekwiteit-verhouding verbeter.
       •   Dividende kan slegs verklaar word as die maatskappy dit kan bekostig /
           minder druk op kontantvloei.
       •   Geen rente word betaal nie; wins kan verbeter.
                                                                                                                 4

  Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Rekeningkunde/V1                                8                                               DBE/Mei/Junie 2025
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

3.6    Aandelewaarde:

       Verduidelik waarom die aandeelhouers nie met die maatskappy se aandelepryse
       aan die einde van die finansiële jaar tevrede moet wees nie. Haal TWEE relevante
       finansiële aanwysers en ander verwante data aan.
       Finansiële aanwysers / ander data            Syfers en tendense  

       •   Netto batewaarde (NBW) per aandeel verlaag (van 1 060c) tot 1 025c / met
           35c / met 3,3%.
       •   Markprys per aandeel verlaag (van 1 030c) tot 1 000c / met 30c / met 2,9%.
       Vir VIER punte:
       •   Markprys per aandeel van 1 000c is laer as die NBW per aandeel van
           1 025c.                                                                                                   4

3.7    Hernuwing van HFB se kontrak:

       Verduidelik EEN rede waarom enige maatskappy 'n goed gekwalifiseerde
       persoon as hul hoof- finansiële beampte (HFB) moet aanstel.
       EEN toepaslike rede                 deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde

       •   Ontwikkel gesonde finansiële strategieë wat in lyn sal wees met die
           maatskappy se langtermyndoelwitte.
       •   Verseker dat die maatskappy voldoen aan finansiële regulasies en
           standaarde.
       •   Skep vertroue in die maatskappy se prestasies en groei.
       •   HFBs is instrumenteel in die identifisering van finansiële risiko's.
       •   Hy/Sy moet toepaslike kennis (vaardighede of ondervinding) hê, omdat
           die HFB finale besluite moet neem wat alle aspekte van die maatskappy
           se finansies raak.
       •   Moet ingelig wees oor alle toepaslike beleide wat die effektiewe hantering
           van die maatskappy se finansies reguleer.
       •   Voorkom bedrog en wanbestuur van fondse.                                                                  2

       Behalwe die faktore en finansiële aanwysers wat in VRAE 3.2 tot 3.6 gedek is,
       haal aan en verduidelik TWEE finansiële aanwysers oor waarom jy voel dat
       Denzel se kontrak nie hernu moet word nie.
       Finansiële aanwysers / ANDER data             Syfers en tendense           

       •   Verdienste per aandeel verminder (van 58c) tot 51c / met 7c / met 12%.
       •   Opbrengs op gemid. aandeelhouersbelang verminder (van 6,2%) tot 4,5%/
           met 1,7%-punte / met 27,4%.
       •   Solvensieverhouding verlaag (van 2,6 : 1) tot 2,2 : 1 / met 0,4 : 1.

       LW: Moenie % bedryfsuitgawes op verkope aanvaar nie
           Wees bedag op toepaslike aanwysers wat nie voorheen in Vr 3.2 – Vr 3.6 hierbo gebruik
           is nie, uitgesluit positiewe tendense, bv likiditeit.
                                                                                                                     4

                                TOTALE PUNTE                           40

  Kopiereg voorbehou                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Rekeningkunde/V1                                   9                                            DBE/Mei/Junie 2025
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4

4.1.1   Identifiseer die soort ouditverslag wat Yungs Bpk. ontvang het.

        Ongekwalifiseerd  Aanvaar 'skoon' verslag
                                                                                                                     1

4.1.2   Noem TWEE betroubare soorte ouditbewyse wat VC Ouditeure as basis
        vir hul mening gebruik het.
        Enige TWEE toepaslike en verskillende soorte             
        brondokumente (enige twee kan apart bepunt word, bv. fakture/kwitansies)
        joernale                          grootboeke
        bateregisters                     fisiese inspeksies
        (getekende) kontrakte             (getekende) betaalstate
        debiteure-state                   krediteurestate
        bankstate                         EFO-bewyse/bewys van betalings
        Aktes / registrasiedokumente
        Wees bedag op ander toepaslike voorbeelde wat verband hou met finansiële rekords.                            2

4.1.3   Verduidelik hoe hierdie ouditverslag moontlik in die toekoms 'n
        positiewe uitwerking op die maatskappy kan hê. Verskaf TWEE punte.
        Enige TWEE toepaslike/geldige punte      
                                                  deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde

        •   Aandeelhouers het vertroue in die bestuur van die maatskappy en sal hul
            aandele wil behou.
        •   Dit kan potensiële beleggers/aandeelhouers lok.
        •   Dis makliker vir die maatskapy om kapitaal in die toekoms te bekom.
        •   Finansiële instellings is meer gewillig om finansiering toe te staan / verkry
            makliker finansiering/Dit kan die mpy se beeld verbeter wat tot ‘n goeie
            kredietgradering kan lei.
        •   Aandeelhouers word gerus gestel dat die maatskappy se finansiële state
            betroubaar/geloofwaardig is, wat waargenome risiko verminder.
        •   Dit kan die maatskappy se aandeelpryse op die JSE verhoog.                                               4

  Kopiereg voorbehou                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Rekeningkunde/V1                             10                                           DBE/Mei/Junie 2025
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

4.2.1   Watter stappe sou Vintage Bpk. teen die twee direkteure, wat in die hof
        verskyn het, gedoen het? Verskaf TWEE punte.
        Enige TWEE toepaslike/geldige punte     
                                            deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde

        •     Hulle moet geskors word, terwyl ondersoeke/hofsaak aan die gang is.
        •     Direkteursgelde en/of direkteursvoordele behoort nie uitbetaal/toegeken
              te word totdat hofsaak afgehandel is nie.
        •     Ontslaan of verklaar word as onbevoegde direkteure, indien hulle skuldig
              bevind word in die hof.
        •     Daar kan vereis word dat hulle die omkoopgeld aan die maatskappy
              betaal, indien hulle skuldig bevind word.
        •     Vintage Bpk. kan enige direkteursgelde of –voordele terugeis wat hulle
              gedurende die tydperk wat die oortreding plaasgevind het, verdien het.                            4

4.2.2   Verduidelik TWEE gevolge wat Josh, die eksterne ouditeur, vir sy
        onwettige optrede kan verwag.
        Enige TWEE toepaslike/geldige punte     
                                            deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde

        •     Dissiplinêre aksie deur sy werkgewer / verloor sy lisensie van ‘n
              professionele instelling soos bv. SAICA.
        •     Ander ouditverslae wat hy afgeteken het, moet ook ondersoek word. Hy
              kan dus sy geloofwaardigheid in sy werkplek verloor.
        •     VC Ouditeure (werkgewer) kan hom dagvaar vir die verlies aan
              toekomstige inkomste/ander ouditkontrakte a.g.v. hul reputasie/naam/
              beeld wat skade gely het.
        •     Vintage Bpk (klant) kan hom in sy persoonlike hoedanigheid aankla en
              eis dat hy totale omkoopgeld terugbetaal/hy kan sy persoonlike bates
              verloor.
        •     Indien hy ook van bedrog aangekla word, kan hy gevangenisstraf kry /
              nie weer as ouditeur in die toekoms praktiseer nie.

        MOENIE aanvaar nie:
            Kan sy kwalifikasies verloor; geswartlys word; afgedank word.                                       4

                              TOTALE PUNTE                       15

                                                                                          TOTAAL:              150

  Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [Accounting P1 May June 2022 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2022-answer-book-eng/c02aee4a-9feb-4a3f-93b7-18c217a78d57) — Accounting · Addendum · 2022 · Eng
- [Accounting P1 May June 2022 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2022-qp-eng/d4065e0c-bb99-4024-84e5-1635126794f0) — Accounting · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — QP · 2023 · Afr
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023
- [2023 MP Prelim P2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-answer-book/cc1d1590-ceb4-4d58-b4f8-408396bc15a9) — Addendum · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
