# Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape June Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-memo-gr12-june-2024-afrikaans/612a0476-4765-4fe7-a0dd-cfbb30ef3054
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-memo-gr12-june-2024-afrikaans/612a0476-4765-4fe7-a0dd-cfbb30ef3054)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                                       SENIORSERTIFIKAAT

                                                 GRAAD 12
                                                JUNIE 2024

                                   REKENINGKUNDE V1
                                     NASIENRIGLYN
PUNTE: 150

NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders getoon in die nasienriglyn, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing wees indien ŉ
      kandidaat nie punte op ŉ ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir
      misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte
      vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir ŉ korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings
      wat getoon is.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die
      metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: As syfers aangedui in nasienriglyn vir komponente van bewerkings,
      dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe
      te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van die
      kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir ŉ vraag gekry het (maks.
      -2 per vraag).
8.    Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe syfer getoon
      word nie.
9.    Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord
      ondersoek voordat die punt toegeken word.
10.   Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
      LET WEL: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees, soos die kandidaat se bewerking (as dit geldig is) of soos
      per nasienriglyn.
11.   Bewerkings: Moet nie punte vir bewerkings toeken waar die teller en noemer omgeruil is nie. Dit is ook van
      toepassing op verhoudings.
12.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel of
      gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met ŉ .
13.   Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyn kan gee. Let ook daarop
      dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan toon.
14.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                                    Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

2                                        REKENINGKUNDE V1                                 EC/JUNIE 2024

VRAAG 1

1.1      1.1.1       Prospektus                              

         1.1.2       Aandele                                 

         1.1.3       Direkteursverslag                       

         1.1.4       Onafhanklike Ouditeursverslag                                                           4

1.2.1    Bereken: Die waarde van eindvoorraad van AI-opwekkers deur die
         Spesifieke Identifikasie-metode te gebruik.
                               BEWERKINGS                                         ANTWOORD

         22 400 x 100/140 = 16 000  EEN deel korrek
                                     (enige van 22 400 of 100/140)

                                                                                   336 000 
         15 + 95 – 89 = 21  x 16 000                                              Een deel korrek            3

1.2.2    Bereken die korrekte netto wins na belasting vir die jaar geëindig
         29 Februarie 2024 te bereken. Dui ‘+’ vir vermeerdering en ‘–’ vir
         vermindering by elke aangesuiwerde bedrag aan.
Nr.                            BEWERKINGS                                         ANTWOORD
         Verkeerde netto wins voor belasting                                       3 609 320
(ii)     Voorsiening vir oninbare skulde-aansuiwering
                                                                                   + 15 106 *
         (51 180 – 36 074)

(iii)    Wins met verkoop van bate (65 000 – 1)                                    + 64 999 

(iv)     Versekering (21 540 x 9/12)                                               + 16 155 *
(v)      Huur inkomste
         (213 300/2 370 = 90)                                                      - 32 400 *
            90  x 180  x 2 
(vi)     Verbruiksgoedere                                                           + 5 320 

(vii)    Direkteursfooie (1 237 500 x 4/44)                                       - 112 500 *

         Netto wins voor belasting                                                3 566 000

         Inkomstebelasting (3 566 000 x 30%)                                     - 1 069 800 *

         Korrekte netto wins na belasting                            bewerking    2 496 200              14
         *Een deel korrek

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/JUNIE 2024)                                                 REKENINGKUNDE V1                                           3

1.2.3    LIYABONA BPK.
         STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 29 FEBRUARIE 2024
         BATES
         NIE-BEDRYFSBATES
           Vaste bates
           Finansiële bates

         BEDRYFSBATES                                                                                    2 895 500 *

           Voorrade (1 350 000 – 336 000  + 5 320 )                                                    1 019 320 *
                                                              sien 1.2.1
           Handels-en ander ontvangbares
           (889 500 + 12 350  – 36 074  + 16 155 )                                                     881 931 *
                                                     sien 1.2.2(ii)        sien 1.2.2(iv)
           Kontant en kontantekwivalente
                                                                                                          994 249 *
           (704 249 + 225 000  + 65 000  )

         TOTALE BATES

         EKWITEIT EN LASTE
         AANDEELHOUERSEKWITEIT
           (425c x 1 200 000)                                                                            5 100 000 *

           Gewone aandelekapitaal
                                                                                                         3 750 000 *
           (3 600 000  + 900 000  – 750 000 )
           Behoue inkomste

         NIE-BEDRYFSLASTE                                                                                 789 395
           Lening: Naties Bank (928 700 – 139 305 )                                                      789 395 *

         BEDRYFSLASTE (2 895 500 ÷ 2)                                                                    1 447 750 *
           Handels-en ander betaalbares (843 750 + 12 350 
           + 32 400  + 112 500  + 82 645 )                                                           1 083 645 *
                                                    Balanserende syfer

           #SAID (inkomstebelasting)                       (1 069 800 – 990 000)                           79 800 *

           #Aandeelhouers vir dividende                                                                   145 000 

           Huidige deel van lening                                                                        139 305 *

         TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                                                                                29
           #
            SAID: Inkomstebelasting en Aandeelhouers vir Dividende mag by Handels en Ander Betaalbares
           ingesluit wees
           *Een deel korrek

                                                 TOTALE PUNTE                          50

Kopiereg voorbehou                                                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

4                                             REKENINGKUNDE V1                          EC/JUNIE 2024

VRAAG 2

2.1     2.1.1        Kapitaal aangewend                                     

        2.1.2        Uitvloei                                               

        2.1.3        Netto bedryfsbates / netto bedryfskapitaal                                        3

2.2     MIMOSOA BPK.
2.2.1   Kontantvloeistaat vir die jaar geëindig 30 September 2023

        KONTANTGEVOLGE VAN BEDRYFSAKTIWITEITE                                    795 500 

        Kontant deur bedrywighede voortgebring                                  2 229 940

        Rente betaal                                                            (195 750)

        Belasting betaal (53 200  + 497 400  + 48 090 )                      (598 690) 
        Dividende betaal (390 000  + 250 000 ) of
        (390 000 + 780 000 – 530 000)                                           (640 000) 
          EEN punt       EEN punt vir albei

        KONTANTGEVOLGE VAN BELEGGINGSAKTIWITEITE

        Vaste bates aangekoop (310 000 – 268 000)                                (42 000)     
        Opbrengs uit verkoop van vaste bates
                                                                                 330 000       
        (250 000  + 80 000 )

        KONTANTGEVOLGE VAN
                                                                                 200 000       
        FINANSIERINGSAKTIWITEITE

        Opbrengs uit die verkoop van aandele (150 000 x 7)                      1 050 000 

        Terugkoop van aandele (200 000  x 7 )                             (1 400 000)        

        Verandering in lening (2 400 000 – 1 850 000)                            550 000      

        NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
                                                                                1 483 500 
        KONTANTEKWIVALENTE
        Kontant (saldo aan die begin van die jaar)
                                                                                 363 800 
        (509 500 – 145 700)

        Kontant (saldo aan die einde van die jaar)                              1 847 300 
                                                                                                        25
        LET WEL: Ken metodepunt toe vir beide ‘een deel korrek’ en ‘korrekte teken’.

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/JUNIE 2024)                                       REKENINGKUNDE V1                                            5

2.2.2   BEHOUE INKOMSTE NOTA

        Saldo op 1 Oktober 2022                                                             914 020

        Netto wins na belasting (497 400 x 70/30)                                         1 160 600      *

        Terugkoop van aandele (200 000 x R1,70)                   (ignoreer hakkies)      (340 000)      *

        Gewone aandele dividende                                                          (780 000)

        - Betaal (25/100 x 1 000 000)                                                       250 000      *

        - Aanbeveel                                                                         530 000
                                                                                                             
        Saldo op 30 September 2023                                                          954 620          *
        moet NWNB byvoeg en GAD en terugkoop van aandele aftrek                                                       8
        *Een deel korrek

2.2.3   Die direkteure het meer aandele uitgereik om die kontantvloei te verbeter.
        Thandi Manning, ŉ aandeelhouer, was teen die besluit en het haar
        kommer by die algemene jaarvergadering geopper.

        Verskaf ŉ rede vir Thandi se mening.
        EEN geldige antwoord 

        Die uitreiking van meer aandele verminder die opbrengs aan bestaande
        aandeelhouers.
                                                                                                                      2

2.2.4   Bereken: Skuld-ekwiteitverhouding
                         BEWERKINGS                                                       ANTWOORD
                               5 194 620 TWEE punte
        2 400 000 : (4 240 000  + 954 620 )                                                0,5 : 1 
                                                                                           EEN deel korrek

                                                                                                                      3
        Bereken: Vuurproefverhouding
                        BEWERKINGS                                                        ANTWOORD
                2 951 600 TWEE punte
        (1 104 300  + 1 847 300 ) : 1 678 900                                              1,8 : 1 
                                                                                       EEN deel korrek
                                        OF
                2 951 600 twee punte
        (4 180 200 – 1 228 600) : 1 678 900
           EEN punt        EEN punt        EEN punt                                                                   4

                                        TOTALE PUNTE                 45

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

6                                       REKENINGKUNDE V1                      EC/JUNIE 2024

VRAAG 3
3.1     Aankoop van aandele:
        Verduidelik waarom direkteure moet belangstel in die prys van hul
        maatskappye se aandele op die JEB/JSE.

        Enige EEN geldige antwoord 

         •  Om met ander maatskappye te vergelyk.
         •  Aandeelhouers sal kapitaalgroei op hul belegging wil hê.
         •  Direkteure sal beoordeel word op grond van die prestasie van die aandele
            aangesien dit die prestasie van die maatskappy weerspieël.
         • Dit toon openbare vertroue in die maatskappy.                                          2
        Bereken die aantal addisionele aandele in Mabhabs Bpk. wat Tiger in 2023
        op die JEB/JSE kon koop.
                           BEWERKING                    ANTWOORD
                      375 000  / 7,50                50 000 aandele een deel korrek             3
                                                             
        Lewer kommentaar op die prys wat Tiger vir die aandele in elke
        maatskappy betaal het en gee TWEE redes waarom hy dalk tevrede was
        om die prys te betaal.
        VIR ELKE MAATSKAPPY: Kommentaar met syfers     Rede 
        MABHABS
        JSE-prys oorskry NBW met 90 sent (R7,50 – R6,60)
        Rede:
        • Hy wil ŉ meerderheidsaandeelhouer wees.
        • JSE-prys weerspieël die openbare vraag na die aandele.
        • Hy voel daar is potensiaal vir hoë opbrengste.
        • Hy kan meer invloed hê oor besluite deur die direksie.
        LANDA
        JSE-prys is 50 sent laer as NBW (R4,25 – R3,75)
        Rede:
        • Landa verdien hoë opbrengste vir hom. (ROSHE 17,9%)
        • Die JSE-prys is ŉ goeie transaksie in vergelyking met NBW.
        • Optimisties oor die toekoms.                                                            6

3.2     Dividende, verdienste en opbrengste:
        Verduidelik jou mening oor watter maatskappy die beter dividend-
        uitbetalingsbeleid het. Gee vergelykende syfers.
        Mabhabs Bpk. 
        Behou fondse vir toekomstige uitbreiding 
                                                         OF
        Landa Bpk. Een punt
        Beloon aandeelhouers om hulle gelukkig te hou.            EEN punt

        SYFERS:
        Mabhabs Bpk. betaal 65% van hul verdienste uit (60c van 92c) 
        Landa Bpk. betaal 96% van hul verdienste uit (75c van 78c)                              6

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/JUNIE 2024)                                 REKENINGKUNDE V1                                              7

        Vergelyk en lewer kommentaar op die % opbrengs op ekwiteit wat deur
        elke maatskappy verdien is.

        Mabhabs Bpk. vaar nie goed nie 
        OOAHB is 6,1% wat onder die rente op belegging van 7% is. 

        Landa Bpk. presteer goed 
        OOAHB is 17,9% wat bo die rente op belegging van 7% is. 
                                                                                                                    4
        Tiger voel dat die verdienste per aandeel (VPA) van Landa Bpk. baie beter
        as dié van Mabhabs Bpk is. Verduidelik hoekom hy so voel.

        Vergelyking van VPA vir beide maatskappye  
        VPA van Mabhabs Bpk. is 92 sent
        VPA van Landa Bpk. is 78 sent
        Enige EEN vergelykende opmerking –   Finansiële aanwyser          syfer/s 
                     MABHABS                                          LANDA
         VPA word op 450 000 aandele                    VPA word verdien op 1 300 000
         verdien – R414 000                             aandele – R1 014 000
         OOAHB is 6,1%                                  OOAHB is 17,9%
         Die koste van aandele is hoog –                Die koste van aandele is laag –
         750c of 660c                                   375c of 425c
         Netto wins na belasting is R874 000            Netto wins na belasting is
         (92c x 950 000)                                R1 950 000 (78c x 2 500 000)
        * Aanvaar as ŉ leerder VPA-opbrengs bereken het.
                                                                                                                    5

3.3     Mabhabs Bpk. is meer negatief as Landa Bpk. deur die swak ekonomie
        geraak.
(a)     Verduidelik TWEE besluite wat deur die direkteure van Mabhabs Bpk.
        geneem is in reaksie op die stand van die ekonomie, en hoe hierdie
        besluite die maatskappy in die toekoms sal raak.

        TWEE geldige besluite 
                                 Syfers                 Effek van besluit op maatskappy 
                                                                                    
                      BESLUIT                                 EFFEK OP MAATSKAPPY
         Verkoop vaste bates, R2 000 000 /              Afname in die infrastruktuur wat lei tot
         Geen nuwe bates gekoop, R0                     afname in winste.
                                                        Verminderde infrastruktuur / geen
                                                        bate aangekoop kan lei tot
                                                        kostebesparing.
         Verminderde belegging, R750 000                Gebruik van eie fondse belê om
                                                        besigheid te stabiliseer.
         Lening terugbetaal, R1 700 000                 Bespaar op rente / minder risiko.
         Aandele uitgereik, R450 000                    Gebruik van meer eie kapitaal om
                                                        risiko te verminder.
         Aandele teruggekoop, R940 000                  Afskaling om besigheidsaktiwiteite te
                                                        fokus op dié wat meer winsgewend is.
                                                                                                                    6

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

8                                           REKENINGKUNDE V1                                  EC/JUNIE 2024

(b)     Verduidelik TWEE besluite wat deur die direkteure van Landa Bpk. geneem
        is wat risiko en hefboomfinansiering beïnvloed. Haal aan en lewer
        kommentaar op TWEE finansiële aanwysers.

        TWEE geldige besluite       Syfers    

        •   Verhoogde lening, R3 200 000
        •   Aandele verkoop, R400 000
        •   Aandele teruggekoop, R0

        TWEE finansiële aanwysers met syfers       Kommentaar op risiko    Kommentaar op hefboom 

              FINANSIËLE AANWYSER                                      KOMMENTAAR
         OOTKA van 16% is hoër as                            Daar is positiewe hefboom
         rentekoers van 13%
         Skuld-ekwiteitverhouding is 0,8 : 1                 Die mate van risiko is hoog al is
                                                             hefboomfinansiering positief.                        8

                                         TOTALE PUNTE                40

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/JUNIE 2024)                              REKENINGKUNDE V1                              9

VRAAG 4

4.1   Verskaf TWEE gevolge vir die vernalating van die verwagtinge van die
      belanghebbendes deur die maatskappy.
      TWEE geldige punte  

      •     Belanghebbendes sal geloof en vertroue in die maatskappy verloor.
      •     Bevorder oproepe vir boikotte, bedankings of regsgedinge.
                                                                                                 4

4.2   Kies die ouditmening uit KOLOM B wat die ouditverslag in KOLOM A
      beskryf. Skryf slegs die letter (A–C) langs die vraagnommers (4.2.1–4.2.3)
      in die ANTWOORDEBOEK neer.
          4.2.1       B    
          4.2.2       C    
          4.2.3       A    
                                                                                                 3

4.3   (a)         Watter tipe ouditverslag sal aandeelhouers aanmoedig om aandele
                  in ŉ maatskappy te koop?

                  Ongekwalifiseerde ouditverslag                                                1
      (b)         Verduidelik waarom dit belangrik is vir ŉ onafhanklike ouditeur om ŉ
                  lid van ŉ professionele liggaam te wees.
                  EEN geldige punt 

                  •   Sodat lesers van finansiële state vertroue in sy mening kan hê.
                  •   Versekering aan die publiek dat hy/sy op ŉ deurlopende basis goed
                      opgelei is.
                  •   Dissiplinêre optrede indien nalatig in die uitvoering van pligte.
                  •   Bewus van nuutste wetgewing, bv. IFRS, Maatskappywet, King-kode,
                      ens.
                  •   Tree op etiese wyse op.
                  •   Om die kwaliteit van werk te meet.                                         1

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

10                                     REKENINGKUNDE V1                     EC/JUNIE 2024

4.4   Verduidelik die rol van die vergoedingskomitee. Gee DRIE punte.

      Enige DRIE geldige punte     

       •   Hersien salarisse, bonusse en ander verdienste.
       •   Voorkom dat direkteure hulself te veel betaal.
       •   Hulle moet goedkeur en advies gee oor voorstelle met betrekking tot
           fooie, bonusse, ens.
       •   Verseker regverdigheid / deursigtigheid in die betaling van fooie /
           salarisse.
       •   Bespeur en voorkom bedrog / korrupsie / vermorsing.                          6

                                     TOTALE PUNTE     15
                                                                           TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — Accounting · QP · 2024 · Eng

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — QP · 2023 · Afr
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023
- [2023 MP Prelim P2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-answer-book/cc1d1590-ceb4-4d58-b4f8-408396bc15a9) — Addendum · 2023
- [2023 MP Prelim P2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-memo/8339757f-4c69-4fe5-a4b9-9b18e18257ca) — Memo · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
