# Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo (Afr)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2025 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-memo-gr12-sept-2025-afr-watermark/86e3b0a7-16b9-4e22-9467-02813efcc803
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-memo-gr12-sept-2025-afr-watermark/86e3b0a7-16b9-4e22-9467-02813efcc803)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2025. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                                  SENIOR SERTIFIKAAT
                                            GRAAD 12
                                    SEPTEMBER 2025
                                REKENINGKUNDE V1
                                  NASIENRIGLYN
PUNTE:        150
NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing wees
      indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen
      strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: Indien punte in die nasienriglyn toegeken
      word vir komponente van bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van
      die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items, indien volpunte toegeken is (maks. -2 per V).
8.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe
      syfer getoon word nie.
9.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
10.   ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
      LET WEL: Kontroleer bewerking, moet +, -, x, ÷, soos die kandidaat se bewerking of per nasienriglyn
      wees.
11.   In berekeninge, moet punte nie toegeken word indien noemer en deler omgeruil is nie. Dit is ook van
      toepassing op verhoudings.
12.   Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
      gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle. Dui aan d.m.v .
13.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf. Neem
      kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek.
14.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                                REKENINGKUNDE V1                  (EC/SEPTEMBER 2025)

VRAAG 1

1.1       1.1.1              Finansiële bates 

          1.1.2              Onafhanklike ouditeur 

          1.1.3              Kapitaal aangewend 

          1.1.4              Bedryfslaste 
                                                                                            4

1.2.1     Bereken wins/verlies met verkoop van voertuig.

                                  BEWERKINGS                   ANTWOORD

          148 000 x 15/100 x 9/12 = 16 650 

          148 000 – 16 650 = 131 350

          125 500  ‒ 131 350                                            5 850 
                                                                     een deel korrek           4

1.2.2     Bereken die waarde van eindvoorraad van elektriese proppe deur die
          geweegdegemiddelde-metode te gebruik.

                                  BEWERKINGS                   ANTWOORD

          (174 400 + 501 400 + 440 000 - 21 800) *
          (800+ 2 300+ 2 000 – 100) *
                                                                        273 500 *
          =218,8 x 1 250                                           moet met 1 250 x
                                                                                               5
          *Een deel korrek

      Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief
           Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2025)                       REKENINGKUNDE V1                                       3

1.2.3   Gebruik die tabel wat verskaf word om die korrekte netto wins na
        belasting vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025 te bereken.
        Dui ‘+’ vir vermeerdering en ‘-’ vir vermindering by elke
        aangesuiwerde bedrag aan.

                                 BEWERKINGS                              ANTWOORD
                   Verkeerde netto wins voor belasting                   3 825 850
           (i)     Verlies met verkoop van bate                            -    5 850 
                                                                               sien 1.2.1

           (ii)    Waardevermindering (16 650 + 6 750  )           -      23 400           ⃰
          (iii)    Voorsiening vir oninbare skulde - aansuiwering          + 2 500  ⃰
                   (30 450 – 27 950)
          (iv)     Donasie (12 000 x 100/80)                        -          15 000         ⃰
           (v)     Advertensies (18 600  / 6 x 2 )                      +     6 200  ⃰
          (vi)     Oninbare skulde verhaal                                 + 4 500 
          (vii)    Huur inkomste (216 000 + 8 000) x 105/1120       -          21 000         ⃰

                   Inkomstebelasting (870 000 + 130 000)            - 1 000 000               ⃰

                   Korrekte netto wins na belasting                      2 773 800  ⃰
                                                                                                    17
                                                                         * een deel korrek

   Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief
         Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                                     REKENINGKUNDE V1                                          (EC/SEPTEMBER 2025)

1.2.4   Staat van Finansiële Posisie op 28 Februarie 2025.

        BATES
        NIEBEDRYFSBATES
        Vaste bates
        (3 022 400 +180 000 - 131 350  - 23 400 )                                             3 047 650 *
                                       sien DW in 1.2.1         sien waardevermin. in 1.2.3
        Finansiële bates
        BEDRYFSBATES (1 902 930 x 2)                                                             3 805 860 *
        Voorrade (1 620 000 +273 500  +15 200 -15 000 )                                       1 893 700  ⃰
                                          sien 1.2.2                      sien donasies

        Handels- en ander ontvangbares                                                            677 000  ⃰
        (688 200 + 10 550  - 27 950  + 6 200  sien advertensies)
                                              Sien 1.2.3(iii)

        Kontant en kontantekwivalente                                   # balanseerende syfer    1 228 960  ⃰
        TOTALE BATES

        EKWITEIT EN LASTE
        Aandeelhouersbelang                                                                      7 877 800 *
        Gewone aandelekapitaal                                                                   5 800 000
        Behoue inkomste
        (384 000 + 2 773 800  sien NWNB - 36 000  - 1 044 000 )                               2 077 800 
        NIEBEDRYFSLASTE                                                                           514 770
        Lening (720 000 – 205 230 )                                   *enige syfer afgetrek     514 770 *
        BEDRYFSLASTE                                                                             1 902 930  ⃰
        Handels- en ander betaalbares                                                             927 700 *
        (896 150 +10 550  + 21 000 )
                                  sien Huur
        Huidige deel van lening/korttermynlening                                    (sien NBL)    205 230 
        SAID (Inkomstebelasting)                                                                  130 000 
        Aandeelhouers vir dividende (1 044 000 – 404 000)                                         640 000  ⃰
        TOTALE EKWITEIT EN LASTE
                                                                                                                         30
        * een deel korrek (sluit nie die vooraansuiweringsbedrag gedruk in nie)

                                          TOTALE PUNTE
                                               60

   Kopiereg voorbehou                                                                                 Blaai om asseblief
         Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2025)                                  REKENINGKUNDE V1                                      5

VRAAG 2

2.1.1   LUBANZI BPK.
        GEWONE AANDELEKAPITAAL
           760 000   Uitgereikte aandele aan die begin                               3 800 000
          150 000   Aandeel gedurende die jaar uitgereik                            3 480 000        
                                  balanseerende syfer
            (60 000)             Aandele teruggekoop @ R8 per aandeel               (480 000)        
           ignoreeer hakkies
            850 000              Uitgereikte aandele aan die einde                  6 800 000        
          kontroleer bewerking    @ R8  per aandeel                                een deel korrek

                                                                                                                  7

2.1.2   KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 JUNIE 2025
        KONTANTGEVOLGE VAN BEDRYFSAKTIWITEITE
        Kontant uit bedrywighede voortgebring
        Rente betaal
        Belasting betaal (49 800  – 497 400  + 52 500 )                         (395 100)         ⃰
        tekens kan omgekeer word; merk een opsie deurgans

        Dividende betaal (182 000  + 198 000 )                                    (380 000)         ⃰
        KONTANTGEVOLGE VAN BELEGGINGSAKTIWITEITE
        Opbrengs uit verkoop van vaste bates                                        60 800            ⃰
        Aankoop van vaste bates                                                     (662 800)         *
        (5 040 600 -196 700 - 60 800  - 5 445 900 )
        tekens kan omgekeer word; merk een opsie deurgans

        Belegging verval                                                            180 000           

        KONTANTGEVOLGE VAN
        FINANSIERINGSAKTIWITEITE
        Opbrengs uit die verkoop van aandele                           sien 2.1.1   3 480 000         *
        Fondse gebruik vir terugkoop van aandele                                    600 000
        Lening (4 255 000 – 3 840 000) OF (890 500 – 475 500)                       (415 000)          ⃰
        NETTO VERANDERING IN KONTANT EN                                             1 244 300         *
        KONTANTEKWIVALENTE                                                          bewerking
        Kontant en kontantekwivalente aan die begin van die jaar                    (300 300)         
        (119 500 – 419 800)
        Kontant en kontantekwivalente aan die einde van die jaar                    944 000           
                                                                                                              22
        * een deel korrek en die korrekte vloei van kontant aangedui

   Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief
         Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                                    REKENINGKUNDE V1                (EC/SEPTEMBER 2025)

2.2       Bereken die volgende finansiële aanwysers op 30 Junie 2025:

2.2.1     Bedryfsverhouding
                          BEWERKINGS                             ANTWOORD

          4 180 200  : 1 678 900                                        2,5 : 1  ⃰
                                                                een deel korrek; x:1

                                                                                                 3

2.2.2     Dividende per aandeel (in sent)
                           BEWERKINGS                            ANTWOORD

          182 000 x 100       + 212 500 x 100                         45 cents         ⃰
          910 000                850 000                           een deel korrek

           = 20c              + 25c                          aanvaar 0.45 / R0.45;
                                                              aanvaa sent indien nie
                                                                           aangedui

                                                                                                 3

2.2.3     Voorraadomsetsnelheid
                            BEWERKINGS                           ANTWOORD
                 (5 950 000- 2 700 000)
                   3 250 000 
           ½ (1 120 900  + 970 100 )                               3,1 keer          ⃰
                    1 045 500 twee punte                            een deel korrek

                                                                                                 5

                                            TOTALE PUNTE
                                                 40

      Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief
           Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2025)                           REKENINGKUNDE V1                           7

VRAAG 3

3.1        Dividende, verdienste en opbrengste:
           In 2025 het die direkteure besluit om die beleid oor die verdeling van
           winste in die vorm van dividende te verander.
           ● Doen ŉ berekening om die beleidsverandering aan te dui.
               2024                                  2025

              89 x 100 = 88,1% / 88%            60 x 100 = 53,6% / 54% 
             101                                112                                             2
           ● Lewer kommentaar oor die effek van hierdie beleidsverandering op
             die maatskappy. Noem TWEE punte.
             Twee geldige punte  

                •   Fondse is behou vir toekomstige uitbreiding.
                •   Aandeelhouers sal in die toekoms bevoordeel word aangesien fondse
                    opsy gesit is.
                •   Dit is gedoen om die kontantvloei van die onderneming te beskerm.           4

3.2        Die maatskappy se HUB, Iris Chris, wil goeie nuus aan die
           aandeelhouers deel by die AJV. Gee raad oor wat hy oor die volgende
           onderwerpe moet sê:

           ● % opbrengs verdien:
             Syfers en tendens  Vergelyk met alternatiewe beleggings 

              OOAHB het van 12,9% tot 19,1% met 48%/6,2% punte gestyg.
              OOAHB is hoër as rente op alternatiewe beleggings van 7,5%, toon beter
              belegging in die maatskappy.
                                                                                                3
           ● Verdienste per aandeel:
             Syfers en tendens  kommentaar oor winsgewendheid 

              VPA het van (101c tot) 112c/ met 11c gestyg
              Dit dui op ŉ toename in die winsgewendheid van die maatskappy.                    2
           ● Aandeelprys op die JSE:
              Vergelykong van markprys met NBW per aandeel 
              Kommentaar 

              MP het van 425c tot 885c / met 460c gestyg / dit is bo die NBW van 675c /
              met 210c.
              Kommentaar:
              beleggers is bereid om meer te betaal vir die aandele/ aandele is in
              aanvraag/ toon beleggersvertroue in die maatskappy/ maatskappy toon
              groei wat die markprys positief beïnvloed het.                                    4

      Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief
            Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                             REKENINGKUNDE V1                            (EC/SEPTEMBER 2025)

3.3       Finansieringstrategieë en hefboom:
          • Lewer kommentaar oor die mate van risiko en hefboomfinansiering van
             die maatskappy.
          Twee finansiële aanwysers  syfers en tendens  Kommentaar 

           •   Skuld-ekwiteitverhouding het afgeneem/verbeter (van 0,5:1) tot 0,27 : 1. Die
               graad van risiko is laag.
           •   OOTKA het van 16% tot 20,2% met 4,2% punte gestyg. OOTKA is bo rente
               op lening van 13% / maatskappy het positiewe hefboomfinansiering.                        6

          Die direkteure beplan om nuwe vaste bates te bekom om
          maatskappybedrywighede in die volgende finansiële jaar uit te brei.
          ● Sommige direkteure is van mening dat die aangaan van ŉ addisionele
            lening ŉ beter keuse is as om addisionele aandele uit te reik. Verduidelik
            hoekom hulle so voel. Noem DRIE punte.
            Drie geldige punte      Deelpunte vir onduidelike/gedeeltelike antwoorde

               •   Skuld-ekwiteitsverhouding van 0,27 : 1 wys dat die besigheid steeds lae
                   risiko het/ kan steeds fondse leen.
               •   Fondse is geredelik by die bank beskikbaar sonder om die huidige
                   aandeelhouers se belange af te water deur meer aandele uit te reik.
               •   OOTKA is hoër as rentekoers op lenings - wat die effektiewe gebruik van
                   lenings aandui.
               •   Lening en rente sal stop wanneer dit afbetaal word in vergelyking met
                   dividende op aandele wat vir ewig aanhou, solank daar aandeelhouers in
                   die maatskappy is.                                                                 6

3.4       Aandelekapitaal en % aandeelhouding: Verwys na inligting B
          Lihle en Sono het besluit dat hulle hul stemme in die volgende algemene
          jaarvergadering (AJV) wil saamvoeg.
          ● Verduidelik met syfers waarom hulle hierdie besluit sou neem.
            Verduideliking  Syfers 

               Hulle wil meerderheidsaandeelhouers word/Kry duidelike beheer oor die
               maatskappy/Meer invloed op besluitneming. 

               552 000 + 672 000 x 100 = 51% 
                   2 400 000                                                                          4
          ● As ŉ bestaande aandeelhouer in die maatskappy, verduidelik hoekom jy
            bekommerd sal wees oor hul besluit. Noem TWEE punte.
            TWEE geldige punte   deelpunte vir onduidelike of gedeeltelike antwoorde

               •   Of hul motiewe nie korrup is nie of vir hul eie persoonlike gewin.
               •   Het hulle ondervinding en vaardighede om die maatskappy te bevoordeel
                   in hul besluitneming.
               •   Uitwerking op die maatskappy as een van hulle staak met die koalisie/
                   moontlikheid van onstabiliteit in die maatskappy/of hulle die huidige span
                   direkteure wat in sleutelposisies dien, sal ondersteun.                            4

                                           TOTALE PUNTE
                                                35

      Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief
           Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2025)                        REKENINGKUNDE V1                                  9

VRAAG 4
4.1        4.1.1     B 
           4.1.2     C 
           4.1.3     A                                                                                3

4.2        Verskillende partye sal belangstel in die finansiële state van ŉ maatskappy
           en sy ouditmening.
           Noem enige TWEE van hierdie partye en verduidelik hoekom hulle sou
           belangstel.
           Enige TWEE partye             Verduideliking vir elk 
           Voornemende beleggers - Om beleggings te maak
           Uitleners - Om te sien of die maatskappy solvent is en die sekuriteit vir hullenings.
           Verskaffers - Om te sien of verskuldigde bedrae betaal kan word
           SAID - Vir akkurate berekening van belasting betaalbaar
           Mededingers - Om handelsresultate te vergelyk
           Vakbonde - Vir loononderhandelinge en werksekerheid
           Direksie - Om toegang tot prestasie te verkry
           Regering - Vir statistiese inligting
           Registrateur van maatskappye (KMIE) - Om nakoming van wetgewing na te gaan                  4

4.3        (a)     Verduidelik die verskil tussen die rolle wat die uitvoerende en nie-
                   uitvoerende direkteure in ŉ maatskappy vervul.
                   Verduideliking van:
                   Uitvoerende               Nie-uitvoerende direkteure 
                   direkteure 
                   Is betrokke by die        Hulle dien ŉ waghondrol om:
                   daaglikse bestuur van     • die belegging van aandeelhouers te beskerm
                   die maatskappy.           • om uitvoerende direkteure aanspreeklik te
                                                hou vir hul besluite
                                             • om die werk van die uitvoerende direkteure
                                                na te gaan en aan die direksie verslag te
                                                doen.
                                             Objektiewe oordeel oor die kwessies.                        4

           (b)     Verduidelik jou kommer as aandeelhouer in die maatskappy oor die
                   HUB se optrede.           Enige EEN geldige punt 
                   Botsing van belange – Die HUB het besigheidshulpbronne vir sy gewin
                   gebruik/Korrupsiedaad/Het finansiële verlies vir die maatskappy veroorsaak
                   deur sy optrede/Versuim om sy plig na te kom om nie voordele van derde
                   partye te aanvaar nie.                                                              2
           (c)     Watter implikasies sal dit op die HUB hê. Noem TWEE punte.
                   TWEE geldige punte 
                   • Kan uit die amp gestem word.
                   • Slegte reputasie en geloofsbriewe.
                   • Kan dissiplinêre aksie in die gesig staar.                                          2

                                              TOTALE PUNTE
                                                    15
                                                                                        TOTAAL: 150

      Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief
            Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Accounting · Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — Accounting · QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Accounting · Addendum · 2025 · Eng
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P2 (English ) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-english-june-2025-answer-book-1/73bffe7c-1c96-49bd-af78-abb8db8c6618) — Addendum · 2025 · Eng
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-eng/95b8428e-7384-44b8-9e88-71987874e162) — Addendum · 2025 · Eng
- [Accounting P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2025-mg-afr/62bf3c7c-f1bc-4bd9-878f-67ec5a7a2c38) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
