# Accounting Grade 12 P1 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2020-memo-afr-2/9068a20d-764f-47be-80b6-fe339f11c91f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P1 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2020-memo-afr-2/9068a20d-764f-47be-80b6-fe339f11c91f)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                          NASIONALE
                                      SENIOR SERTIFIKAAT

                                                 GRAAD12

                                         REKENINGKUNDE V1
                                          NOVEMBER 2020(2)
                                            NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1.    Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die
      vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen
      dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
      punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer
      (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente of
      bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer
      is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae
8.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer
      getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van
      die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
9.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
10.   'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Let
      wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
11.   In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook van
      toepassing op verhoudings.
12.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige vir enige item
      wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n .
13.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. Neem kennis
      dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek
14.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                                    Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                             2               DBE/November 2020(2)
                                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1

1.1.1   (i) Bereken: Drawaarde van voertuie voorhande op 1 Maart 2020
                               Bewerkings                        Antwoord

             460 000 – 396 750                                             63 250

                                                                                                       2
        (ii) Bereken: Waardevermindering op voertuie vir die jaar
                                  Bewerkings                         Antwoord
                      25 500 twee punte
                                                                 25 500 + 63 249
              (510 000 x 15% x 4/12)   een deel korrek         twee punte twee punte
              460 000 x 15% = 69 000; DW is 63 250
              Waardevermindering is dus: 63 250 – R1 = 63 249       88 749 
                                                                               een deel korrek         5
        (iii) Bereken: Drawaarde van toerusting verkoop
                               Bewerkings                                      Antwoord
              360 0000 - 285 000                 -      41 080 2 punte
                                                                               33 920 
                       75 000 – 36 600 – 4 480                            een deel korrek
             OF:       75 000 – (36 600 + 4 480)
                                                                                                       4

1.1.2   Bereken: Wins/Verlies met verkoop van toerusting
                               Bewerkings                                      Antwoord
                             Sien (iii) hierbo
                   40 000 – 33 920                                         As 40 000 - (iii)
                                                                             Geen deelpunte
             OF
                                                                              6 080                  2
             -40 000 + 75 000 – 41 080

1.2     Bereken: Handelsvoorraadtekort
                           Bewerkings                                          Antwoord
             18 twee punte
                                             
           (280 - 262)             x         4 050                          R72 900#
          280 een punt   262 een punt 4 050 een punt
                                                                            # as x 4 050
        (280 x 4050)   – ( 262 x 4 050)
          1 134 000         1 061 100                                                                  4

        LET WEL:         Die betrokke syfers hierbo bereken moet na die Staat van
                         Omvattende Inkomste oorgedra word.

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                           3                                           DBE/November 2020(2)
                                                   NSS – Nasienriglyne

1.3   STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2021
                                                                          Ignoreeer hakies - kontroleer of berekening korrek is
                                                  # ken ook van onder na bo toe as kvv berekening gedoen is *een deel korrek
       Verkope 15 325 200 – 648 000  OF( 6 966 000 x 1,2) +6 966 000 -648 000                         14 677 200 *#
                      ( 6 966 000 x 2,2)

       Koste van verkope                                                                                (6 966 000)
       Bruto wins 6 966 000 x 1,2                                                                            7 711 200 
                      8 359 200 - 648 000            drie punte as nie toegeken by verkope 5                  Verkope - kvv

       Ander inkomste                                            Bewerking                                     175 000 *
       Wins met verkoop van bate* sien1.2 verlies sal in B Uitgs getoon word                                     6 080 
       Huurinkomste 173 000+ 9 000 – 14 000 
       OF 182 000 -14 000 OF 173 000 - 5 000 OF 182 000 x 12 /13                                               168 000       *
         twee punte    twee punte      een punt    drie punte           twee punte twee punte

       Voorsiening vir oninbare skulde aans. 7 030 – 6 110                                                          920 *
       Bruto bedryfswins                                                   Bewerking       10      Bw +AI     7 886 200     
       Bedryfsuitgawes                                                         Bewerking                (6 286 200) *
       Lone en salarisse                                                                                     1 468 120
       Waardevermindering 31 281  + 88 749  sien 1.1.1 (ii)                                                  120 030 *
       Handelsvoorraadtekort                                                       sien 1.2                     72 900 
       Direkteursfooie 3 330 000 + 180 000                                      of 39/37
                                                                                                             3 510 000 *
                                      3 330 000 x 2/37          90 000 x 39
       Alternatief 3 330 000 + 135 918 (of x 51/49)                          = 3 465 918
       Ouditfooie 91 000 + 39 000 of 91 000 / 0,7 of x 100/70                                               130 000 *
                       91 000 + (91 000 X 30/70)
       Herstelwerk476 000 + 9 000 as finale syfer 476 000 OF 9 000 is een punt                                 485 000 *
       Oninbare skulde19 200 + 800 as finale syfer as 19 200 of 800 een punt                                    20 000 *
                                                  twee punte            een punt     twee punte
                                                    2 160                19 200          8 640                  27 840 *
       Advertensies 25 680  + 2 400 – 240 (2 400 x 8) + (2 160 x4)
       Diverse uitgawes                                                                                        452 310
                                                                                                   BBI - BU
       Bedryfswins aanvaar negatiewe bedrag afhangende van syfers in kolom                    22
                                                                                                             1 600 000 *
       Rente-inkomste                                                                                           25 000 
                                                                                                   BW + Rente
       Wins voor rente-uitgawe                                                   bewerking;                  1 625 000 
       Rente-uitgawe                                 Wins voor rente uitgawe - NW voor B
                                                                                                               (75 000) 
                                                         Aanvaar ‘n pos balanseer syfer
       Netto wins voor belasting                                                                   NW + IB
                                                                                                             1 550 000 
                                                                             1 054 000 + IB
                                                               1 054 000 x 100 / 68 twee punte
       Inkomstebelasting vir die jaar                                   1 054 000 x 32/68
                                                                                                              (496 000) 
                                                      As balanseersyfer ken een punt toe

       Netto wins na belasting                                                                6              1 054 000               43
-1 vreemde item bv BS items (maks -2) vir misplaaste items ken slegs punte vir bewerkings (nie vir finale antwoord)

                                                   TOTALE PUNTE
                                                                60

Kopiereg voorbehou                                                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                        4                                          DBE/November 2020(2)
                                                NSS – Nasienriglyne

  VRAAG 2

  2.1
           2.1.1         Direkteursverslag 
           2.1.2         Interne 
           2.1.3         Beperk                                                                                  3

  2.2     USANDA BEPERK

  2.2.1 Bereken: Inkomstebelasting betaal
                      Bewerkings                                                        Antwoord
                     (1 777 000 – 1 243 900) een punt
          69 300  + 533 100 – 19 800 
                                                                                      R582 600 
                                                                                        een deel korrek
          Alternatiewe aanbiedings: sien slegs EEN alternatief
          na
           -69 300 – 533 100 + 19         19 800        69 300
           800
           (69 300) + (533 100) +        582 600       533 100
           19 800                                                                                                 4
          Bereken: Dividende betaal
                         Bewerkings                                                     Antwoord
                                     495 000 twee punte
          247 500  + (835 000  – 340 000 )
                                                                                      R742 500 
                                                                                        een deel korrek
          Alternatiewe aanbiedings: sien slegs EEN alternatief
          na
           -247 500 – 835 000 + 19        340 000      247 500
           800
           (247 500) + (835 000) +        742 500      835 000
           340 000                                                                                                 4
                        * een deel korrek # korrekte gebruik van hakies of nie moet getoon word om m punt te
          kry vir antwoord
  2.2.2 KONTANTGEVOLGE VAN
                                                                                 (2 652 500) *
        FINANSIERINGSAKTIWITEITE
        Opbrengs van aandele uitgereik
                               335 000 een punt x R7,00 een punt
               9 555 000 + 2 345 000 –
                 11 220 000 
          OF Wees bewus van verskillende metodes bv T-rek of omgekeerde               680 000 *#
          tekens
          -9 555 000 - 2 345 000 +11 220 000
          Let wel: 50 000 is nie gebruik in die berekeninge nie
          aangesien die R680 000 die balanseer syfer in die GAK nota
          is
          Fondse gebruik om aandele terug te koop
                                                           3 182 550 sonder
          hakie is een punt                                                      (3 182 500) 
                                                     335 000 x R9,50
          Verandering in lening
          2 080 000 – 1 930 000                       of      270 000 –
          420 000                                                                   (150 000) *#
            (2 080 000 - 420 000 + 270 000)
          35 000 x 12                                                                                             11

Kopiereg voorbehou                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                        5                                           DBE/November 2020(2)
                                                NSS – Nasienriglyne

           NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
                                                                                            56 000 *
           KONTANTEKWIVALENTE
           Kontant (beginsaldo)                       154 700 – 90 000 moet nie
                                                                                            64 700 
           in hakies nie

           Kontant (eindsaldo)                                                          120 700 
                                                                                                                     4

  2.2.3   Bereken finansiële aanwysers vir die jaar geëindig 28 Februarie 2021:
                                                  # LW 100 tel nie as een deel korrek vir die metode punt nie
          % bedryfswins op verkope
                              Bewerkings                                                                 Antwoord
                                                                                                         een deel korrek
            2 262 100          x 100                                                                    12,7%#
           17 800 000             1                                                                  aanvaar 12,7 twee punte
                                                      Uitgedruk as ‘n % (teken nie nodig)             aanvaar 13 twee punte
                                                                                                                                 2
          Vuurproefverhouding
                                            Bewerkings                                                   Antwoord
             (659 500 – 276 500) twee punte                                                              een deel korrek
          of (262 300 + 120 700) twee punte                                                                0,6 :1 
                               383 000 : 611 900                                                  Moet nie 1:1 aanvaar nie
                                                                                                     As x : 1 Nie 0,6 alleen n
                                                                                                          Aanvaar 0.63:1         4
          % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB)
                             Bewerkings                                                                  Antwoord

                   1 243 900                                   x 100                                   een deel korrek
          ½  (11 985 000 + 9 891 400)                                                                    11,4%
                       21 876 400 een punt                                                              11,37% of 11%
                       10 938 200 twee punte
                                         Uitgedruk as ‘n % (teken nie nodig) Nie 0,114                                           4
          Dividenduitbetalingkoers (%)
                               Bewerkings                                                                Antwoord

          30 sent of R0,3 + 20 sent of R0,2; een punt elk (aanvaar R of c indien geen teken)
          Moet konstant wees met berekeninge
                                                                                                         67,6% #
                                                                                                         een deel korrek
          50 sent  x 100
          74 sent      1                                                                                       of
                 een punt                                                                                   67,1%
          OF     R 835 000 x 100 (2021 Totale div)
                R1 243 900    1 (2021 NW n B)                                                        aanvaar 67% / 68%
                twee punte

                                                    Uitgedruk as ‘n % (teken nie nodig) Nie 0,676                                4

                                                TOTALE PUNTE
                                                           40

Kopiereg voorbehou                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                      6                                        DBE/November 2020(2)
                                              NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 3:

 3.1            3.1.1    C
                3.1.2    E
                3.1.3    B
                3.1.4    A                                                                                                4
 3.2        SCI-FI GEEKS BPK.
            As kandidate meer aanwysers gee as verwag , -1 vir enige onvanpaste een (maks -1) in Vr3,2

 3.2.1      Die direkteure is tevrede met die verbetering in die bedryfsverhouding en die
            vuurproefverhouding. Verduidelik waarom jy van hulle sal verskil. Haal TWEE finansiële
            aanwysers in jou antwoord aan.
            Finansiële aanwysers   Syfers   Verduideliking 
                                                        deelpunte vir onvolledige/ gedeeltelike/onduidelike antwoord
                 Die voorraadhoudingsperiode het verhoog (van 32 dae) tot 102 dae (of 70 dae).
                 Gemid debiteure-invorderingstermyn verhoog (van 31 dae) tot 46 dae (15 dae)
                 Bedryfsverhouding verhoog (van 1,1:1) tot 2.4:1/ met 1,3:1
                 Vuurproefverhouding verhoog (van 0,4:1) tot 1 :1/met 0,6:1
            Enige EEN geldige verduideliking; deelpunte vir onvolledige/ onduidelike antwoord
                 Te veel likiede bates (kontant) in voorraad toon dat daar ‘n oorspandering in
                  voorraad is/ die verskil tussen die bedryfverhouding en vuurproefverhouding
                  toon ophoping van voorraad
                 Hoë voorraad volumes veroorsaak sekuriteitsprobleme
                 Voorraad kan maklik oortollig raak a.g.v. verbeterde tegnologie wat die
                  voorraad onverkoopbaar maak.
                 Die onderneming het die invorderingsbeleide verslap/verwaarloos/grendeltyd
                  tydens Covid 19 en dit impakteer op die debiteure/voorraad/ kontantvloei                                 6

 3.2.2      Lewer kommentaar op die dividend per aandeel oor die afgelope twee jaar. Haal
            syfers aan.
            EEN geldige kommentaar  Syfers 
            Die DPA het verminder van 90 sent tot 72 sent / met 18 sent/ 20%                                               2
            Verduidelik die verandering in die dividendbetalingkoers. Haal syfers aan.
            Verduideliking  syfers 
            Die dividend-uitbetaalkoers verhoog van 69% (90/130) tot 136,5% of 72/58 (aanvaar
            124,1%)/ of ‘n 97,8% toename van vorige jaar
            Gee 'n rede vir hierdie verandering.
            Een geldige punt  deelpunte vir onvolldige, gedeeltelike of onduidelike antwoord
             Direkteure het gepoog om die aandeelhouers gelukkig te hou vir die lae
                winsgewendheid
             Vergoeding deur gebruik te maak van vorige jare se behoue inkomste
             Geen planne vir groei/uitbreidings (geen rede om addissionele fondse terug te hou nie)                       4
            'n Aandeelhouer voel dat hulle tevrede moet wees met die dividende wat hulle
            ontvang het, aangesien dit beter as verlede jaar is. Verduidelik waarom jy met hom
            saamstem. Haal syfers aan.
            Verduideliking met ‘n vergelyking met ‘n ander aanwyser   Syfers 
            Antwoorde vir 3 punte
             VPA verminder van 130c tot 58c (met 72 sent/55%) maar DPA verminder van 90c tot
                72c ( met 18 sent/20%)
             As die beleid gehandhaaf was op 69% van VPA sou hulle 40 sent ontvang.
             Die val in die markprys van 540 sent tot 410 sent toon dividend verdien (DPA/MP) van
                17,6% hierdie jr in vergelyking met 16,7 % verlede jaar
            Voorbeelde van antwoorde vir twee punte::
             Die dividenduitbetaalkoers verhoog van 69% (90/130) tot 136,5% of 72/58 (aanvaar
                124,1%) / of ‘n 98,4% toename van verlede jaar.
            Voorbeelde van antwoorde vir een punte:
                Die dividenduitbetaalkoers verhoog                                                                         3

Kopiereg voorbehou                                                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                 7                                          DBE/November 2020(2)
                                         NSS – Nasienriglyne

 3.2.3       Lewer kommentaar op die risiko en finansiële hefboom vir albei jare. Haal
             TWEE finansiële aanwysers (met syfers) aan.
                                                                                 
             Skuld-ekwiteit verhouding verhoog (van 0,3 : 1) tot 0, 4: 1 (of met 0,1:1)
                                                    
             OTKA veminder (van 39%) tot 23,2% (of met 15,8%)
             Enige geldige kommentaar op bg 
                                                       deelpunte vir onvolledige/onduidelike/gedeeltelike
             antwoorde
                  Toename in leen is nie effektief gebruik om winsgewendheid te
                   verbeter/verhoog
                  Alhoewel nog steeds 'n positiewe hefboom (OTKA meer as
                   rentekoers), is, is die val in winsgewendheid/afwaartse neiging ‘n
                   bekommernis
                  Alhoewel daar ‘n lae finansiële risiko is, maak die maatskappy meer
                   op eie kapitaal staat.                                                                               6

 3.2.4       Bestaande aandeelhouers is ontevrede dat die nuwe aandele wat op
             1 April 2020 uitgereik is, aan die HUB, Ida Shark, verkoop is. Gee TWEE
             redes waarom jy dink dat hulle gevoelens geregverdig is. Haal syfers aan.
             Kandidate moet twee redes verskaf wat in een verduideliking vervat kan wees

             Enige twee verskillende redes         deelpunte vir onvolledige/ onduidelike
             antwoord bv.
                  Etiese redes bv. Dit is ‘n baie lae prys en die HUB pas onregverdige invloed
                   toe op die uitreikprys / ontvang voorkeur behandeling / teen die
                   Maatskappyewet of King Kode / gebrek aan deursigtigheid
                  Markverwante redes: Bv die maatskappy verloor uit op addissionle fondse
                   aaangesien die aandele in daardie prysklas verkoop kon word of op die
                   aandelebeurs verhandel word
             Relevante syfer (enige twee):     
             Die verkoopprys van hierdie aandele (250 000) is 150 sent elk (R375 000 in
             totaal) / markprys van 410s oorskry die NBW van 332s.                                                      6

 3.2.5       Die Kontantvloeistaat het 'n positiewe verandering van R980 000
             getoon. Verskaf TWEE punte waarom dit steeds 'n bekommernis vir
             die direkteure behoort te wees. Haal syfers aan.
             TWEE punte  Syfers  

             Verwagte antwoorde vir een punt elk, syfers een punt elk
                  Kontantvloei van bedryfsaktiwiteite is negatief R148 080
                  Addisionele aandele uitgereik, R375 000
                  Finansieringsaktiwiteite vermeerder met R1 026 500
                  Groot verhoging in lening, R651 500/ hoë rente betalings van R232
                   000
                  Baie hoë betalings van dividende, R925 000
                  Kontantvloei van beleggingsaktiwiteite, R101 580                                                     4

                                                         TOTALE PUNTE
                                                                   35

Kopiereg voorbehou                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                               8                                          DBE/November 2020(2)
                                       NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 4

 4.1    Verduidelik waarom 'n gekwalifiseerde ouditverslag nie                                      'n   goeie
        weerspieëling van 'n maatskappy is nie. Verskaf TWEE punte.
        TWEE punte          deelpunte vir onvolledige/onduidelike/gedeeltelike antwoorde

           Sekere inligting van die finansiële state is nie duidelik nie / ontbreek.
           Daar is onvoldoende bewyse vir beduidende items; Ouditeure kan sekere
            inligting nie verifieer nie
           Gebrek aan interne kontrole; moontlike nalatigheid of sameswering
           Negatiewe impak in die toekoms, gevolge op die beeld / aandelepryse a.g.v.
            afname in vraag na aandele (van potensiële aandeelhouers).
           Bestaande aandeelhouers kan besluit om hulle aandele te verkoop                                         4

 4.2    Verduidelik waarom dit vir 'n maatskappy belangrik is om nie-uitvoerende
        sowel as uitvoerende direkteure by die Direksie in te sluit.
        TWEE punte   deelpunte vir onvolledige /onduidelike /gedeeltelike antwoorde
           Uitvoerende direkteure is betrokke by interne funksionering (bedrywighede)
            van die maatskappy / 'hands-on' / besluite mag gegrond wees op beknopte
            perspektief.
           Nie-uitvoerende direkteure sal 'n wyer perspektief op die besigheids-
            omgewing hê en tree in die beste belang van die maatskappy op.
           Die nie-uitvoerende direkteure sal die rol van 'n waghond vervul; hou
            uitvoerende direkteure in beheer.
           Meer gereelde insette as 'n interne ouditeur of ander direkteure;
           Hulle insette sal onbevooroordeeld en onafhanklik wees
           Hulle deel verantwoordelikheid met die ander direkteure /meer mense het die
            belange van die maatskappye in gedagte.
           Uitvoerende direkteure sal meer bedag en professioneel in hulle pligte
            wees/nie getempteer wees om in onetiese aktiwiteite deel te neem nie
           Hoe meer direkteure daar is, hoe meer opinies sal daar wees wat die
            maatskappy kan bevoordeel
           Die nie-uitvoerende direkteure kan minder betaal word as die ander
            direkteure (want hulle werk nie op ‘n permanent basis in die maatskappy nie)                            4

 4.3    Volgens die Maatskappywet moet 'n maatskappy 'n Vergoedingskomitee
        hê.
        Verduidelik die rol/verantwoordelikheid van hierdie komitee en gee 'n rede
        waarom hierdie komitee noodsaaklik is.
        Verduideliking:       Let wel: Punt vir die verduideliking kan deel van die rede wees
        Hersien alle salarisse, bonusse en ander verdienste
        Om te verhoed dat direkteure hulself nie te veel betaal nie
        Hulle moet voorstelle goedkeur en raad gee mbt fooie, bonusse ens.
        Rede:  deelpunte vir onvolledige/onduidelike/ gedeeltelike antwoorde
         Om regverdigheid te verseker/deursigtigheid in die betaling van fooie/
          salarisse;
         Om bedrog/korrupsie/vermorsing te voorkom
         Opspoor van swak bestuur of bedrieglike aktiwiteite ;
         Hulle kan die vergoeding/ verdienste teen finansiële inligting van ander
          maatskappye beoordeel / regverdigheid teenoor werkers.                                                    3

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                               9                              DBE/November 2020(2)
                                       NSS – Nasienriglyne

 4.4    Direkteure kom gereeld met kliënte in aanraking in 'n poging om oor
        kontrakte te onderhandel en om verkope en dienste te verbeter.
        Verduidelik waarom daar 'n maatskappybeleid moet wees dat direkteure
        alle geskenke, donasies of gunste deur hulle van kliënte ontvang, aan die
        Direksie moet verklaar. Verskaf TWEE punte.

        TWEE punte   deelpunte vir onvolledige/onduidelike/ gedeeltelike antwoorde

           Deursigtigheid in die toekenning in kontrakte, tenders of die aanstelling van
            diensverskaffers;
           Kan veroorsaak dat die mees geskikte kliënt nie aangestel word nie/ hou nie
            by (ignoreer) maatskappybeleid
           Die beleid sal sameswering van diensverskaffers verhoed
           Direkteure/diensverskaffers sal die gevolge weet van die nie nakoming van
            beleide en sal dus nie in die versoeking kom om met verdagte
            aktiwiteite/korrupsie hulle besig te hou nie
           Dit kan gesien word as omkopery vir kontrakte;
           Dit kan as nepotisme (as familie en vriende betrokke is) gesien word
           Om die beeld van die besigheid te beskerm
           Konflik van belange (wat korrup/bedrieglik kan wees)
                                                                                                     4

                                       TOTALE PUNTE
                                                15

                                                                                         TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Accounting P1 NSC Nov 2020 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nsc-nov-2020-answer-book-afr-2/f42d3e7f-93f7-42d0-9ab9-a62420582442) — Accounting · Addendum · 2020 · Afr
- [Accounting P2 NSC Nov 2020 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nsc-nov-2020-answer-book-afr-2/4cac0f65-ae9d-4da2-b413-d8c18d44450a) — Accounting · Addendum · 2020 · Afr
- [2020 KZN Prelim P1 QP](https://www.hlayiso.com/library/2020-kzn-prelim-p1-qp/7d905a97-970a-4c23-8a93-54f8f6650432) — Accounting · QP · 2020
- [Accounting P1 Nov 2023 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2023-answer-book-eng/aaeb9a41-12fe-49c2-9ba7-37693926cbd5) — Accounting · Addendum · 2023 · Eng
- [Accounting P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2023-eng/4c9e315d-40c3-4d80-9775-322ef8d07061) — Accounting · QP · 2023 · Eng
- [Accounting P1 Nov 2021 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2021-answer-book-afr/4f3e9f53-936c-4ad6-b22c-aebca5401cfe) — Accounting · Addendum · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
