# Accounting Grade 12 P1 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2021-mg-afr/f94ec96b-5be9-40df-af19-854b5c5dabd4
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P1 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2021-mg-afr/f94ec96b-5be9-40df-af19-854b5c5dabd4)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    NASIONALE
                                SENIOR SERTIFIKAAT

                                          GRAAD 12

                                          REKENINGKUNDE V1

                                             NOVEMBER 2021

                                             NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
      Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ‘n kandidaat nie punte op ‘n ander plek in
      die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
      Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. Besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Tensy ander vermeld ken volpunte toe vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
      bewerkings.
4.    Indien ‘n vooraansuiweringsyfer as ‘n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente
      of bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
      die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    As die kandidaat meer as die verwagte aantal antwoorde gee, kontroleer all antwoorde en gee die
      voordeel aan die leerder. Strawwe kan toegepas word vir vreemde inskrywings as kandidate volpunte
      verdien vir die vraag (maks. -2 per vraag)
8.    Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd
      gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae
9.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
      syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die
      redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
10.   Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
11.   'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Let
      wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
12.   In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook
      van toepassing op verhoudings.
13.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige vir enige
      item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n .
14.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. Neem
      kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek
15.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
                                    Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                          2                                                DBE/November 2021
                                                  NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1

1.1     Bereken die waarde van die eindvoorraad van die formele pakke wat op
        30 Junie 2021 uit die voorraadrekords gelaat is.
                          BEWERKINGS                         ANTWOORD
        (230 – 24              240 – 206 / as beide eenheid totale optel tot 240
        (206 x R2 850) + (34 x R2 600)
                                                                                          R675 500
                                                                                                  een deel korrek

                                                                                                                                    5

1.2     Bereken: Korrekte netto wins na belasting vir die jaar geëindig
        30 Junie 2021 te bereken. Dui '+' vir toename en '-' vir afname aan.

         NR.                  BEWERKINGS                                                               BEDRAG
         Foutiewe netto wins voor belasting                                                              4 918 950
         (i)   Ouditfooie
                                                                                                       + 123 600 
                                                                                                            Geen deelpunte

         (ii)       Rente op lening
                    4 028 000  – 3 755 000  of                                                       – 273 000 #
                    4 028 000 een punt + (420 000 – 4 175 000) een punt

         (iii)      Huurinkomste                   twee punte: geen deelpunte)
                                                      (5 500 – 750)
                                                        4 750  x 2
                     Wees bedag op verskillende metodes                                                    – 9 500 #
                    (77 000 x 4/14)          een punt    een punt     een punt
                        22 000      – 3000 = 19 000       x2          ÷4

         (vi)       Inkomstebelasting
                                                                                                            #
                    (1 200 000 + 85 250)                                                               – 1 285 250
                                             moet voorlopige belasting + bedrag verskuldig

         Netto wins na belasting                                                                         3 474 800 
                                                                                                            een deel korrek     12
                                                                        # bewerking en -teken of aanvaar gebruik van hakies
                                                                                          Totaal moet die NW bedrag insluit

1.3     Behoue inkomste
        -1 P (geen besonderhede)                                                          * hakies om volpunte te verdien

         Saldo aan begin
         Netto wins na belasting                                               sien 1.2                  3 474 800
         Aandele teruggekoop ignoreer bewerkings                                                        (78 000)*
         Dividende vir die jaar                ignoreer bewerkings                                 (1 170 000)*
         Saldo aan einde                                                                                    3 240 000
                                                                                                                                    5

Kopiereg voorbehou                                                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                           3                                        DBE/November 2021
                                                   NSS – Nasienriglyne

        JIMO BPK.
        STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 30 JUNIE 2021
        Syfers word NIE in die gearseerde gedeeltes verwag NIE.

         BATES
         NIE-BEDRYFSBATES
           Vaste bates
           Finansiële bates
         BEDRYFSBATES                                                                                 8 700 000
           Voorrade 4 198 500+ 675 500  - 14 000                                               4 860 000 *
                                              sien 1.1
           Handels- en ander ontvangbares
           (3 668 810  + 8 000  + 123 600 + 11 000 )                                           3 811 410 *
                                               ouditfooie      oordrag
           Kontant en kontantekwivalente                              balansseersyfer/
                                                                                                       28 590 
                                                            aanvaar negatiewe bedrag

         TOTALE BATES                                                   Sien E+L             12   16 762 000 

         EKWITEIT EN AANSPREEKLIKHEID
         AANDEELHOUERSBELANG                                                                       9 720 000 *
                                              (1 800 000  x 540/100 ) of R5,40                   Moet NBW gebruik

           Gewone aandelekapitaal                                moet balanseersyfer wees           6 480 000
           Behoue inkomste                                                               4            3 240 000
         NIE-BEDRYFSLASTE                                                                             3 842 000
          Verbandlening
            (3 755 000  + 273 000 ) – 186 000                                                  3 842 000 *
                              sien 1.2 (ii)                                                  5
         BEDRYFSLASTE                                         (8 700 000 – voorrade) /1,2
                                                                                                  3 200 000
                                                                  OF H&AO + K&KE/1,2
           Handels- en ander betaalbares
           (1 253 000  + 9 500  + 11 000 – 14 000 sien voorrade                                1 259 500 *
                             huurinkomste                   1 400 x10
           Aandeelhouers vir dividende                                   Sien1.3/gegee             1 170 000#
           Huidige deel van lening                                       Sien NBL                   186 000 #
           SAID: Inkomstebelasting                                                                    85 250 #
           Oortrokke bankrekening                                       balanseersyfer               499 250 

         TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                                    12           16 762 000 *
        # inspekteer as ingesluit by H&BB                                                          * een deel korrek
        -1 vreemde items maks -2 aanbieding -1                                                                              33
                                                                                                                       *
                                          TOTALE PUNTE                          55

Kopiereg voorbehou                                                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                            4                                                DBE/November 2021
                                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2

2.1   Gewone-aandelekapitaal-nota op 28 Februarie 2021

            800 000             Gewone aandele aan die begin                                                6 400 000 

            100 000             Nuwe aandele uitgereik                       balanseersyfer
                                                                                                           1 250 000 
                                                                          Moet terugkoop aftrek

                                                                                                          (255 000) #
          (30 000)             Terugkoop 30 000 aandele teen R8,50#                                        Een deel korrek
                                                                                                    Moet nie 36 000 aanvaar

          870 000              Aandele aan die einde van die jaar                                        7 395 000

                                                                                                                                        6

2.2   Bereken die volgende finansiële aanwysers op 28 Februarie 2021:

      % bedryfsuitgawes op verkope
                       BEWERKINGS                                                                    ANTWOORD

      458 600 x 100*                                                                            20% 
       7 293 000                                                                                een deel korrek

      Kontroleeer noemer / teller
                                                                                                                                    2
      Dividend per aandeel
                        BEWERKINGS                                                                   ANTWOORD
      (geen deelpunte)
      162 000/900 000
      18 sent  + 22 sent                     OF 0,18 + 0,22
          18s                   22s                                                             40 sent  &
         twee punte        een punt
       162 000         +    191 400                                                             &Bewerkings moet
       900 000              870 000    sien hieronder &                                         gekontroleer word.
      Geen punt vir noemer as dieselfde syfer gebruik is vir interim en finale dividend         Ken slegs m punt toe as die
                                                                                                korrekte metode gebruik is
      As geweegde gemddeld gebruik word                                                         maw verskillende noemers en
            een punt                                                                            tellers vir interim & finale DPA
                                                                                                (bv. 900 000 & 870 000)
      162 000 + 191 400 = 353 400
          861 666,6       861 667
          twee punte
      (     een punt    ) moet nie aanvaar nie           geen metode punt &
      (162 000 + 191 400) / 870 000                      = 40,6 sent x
      (162 000 + 191 400) / 900 000                      = 39,3 sent x
      162 000 + 191 400) / 885 000                       = 39,9 sent x
                                                                                                                                    4
      % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang
                                      BEWERKINGS                                                     ANTWOORD
                   985 500          x 100*                                                     13,6% 
        ½ (6 450 000 + 8 038 100)                                                            een deel korrek
                                                                                                bereken as ‘n %
      Kontroleeer nommer / teller
                                                                                                                                    5
                                                                         * X 100 tel nie vir een deel korrek nie

Kopiereg voorbehou                                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                              5                                                DBE/November 2021
                                                      NSS – Nasienriglyne

2.3 KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2021

       Syfers word NIE in die gearseerde gedeeltes verwag NIE.
       Vir die gebruik van omgekeerde tekens, maak seker dat slegs een opsie deurgans gebruik word

         KONTANTVLOEI VAN BEDRYFSAKTIWITEITE                                                                     1 180 000
             Kontant gegenereer van bedrywighede
             Rente betaal
             Belasting betaal                        (1 350 000 – 985 500) een punt
                                               (35 900 + 364 500  + 29 100)                              (429 500) *
         Wees bedag op omgekeerde tekens, gebruik van hakies of grootboekrek. formaat

             Dividende betaal                                 (115 300 + 162 000)
                                                       OF: 115 300 + 353 400 – 191 400                   (277 300) *
         Wees bedag op omgekeerde tekens, gebruik van hakies of grootboekrek. Format

                                                                                                 6
         KONTANTVLOEI VAN BELEGGINGSAKTIWITEITE                                                               (1 320 000)

         KONTANTVLOEI VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE                                                             409 000*
             Aandele uitgereik                                                        sien 2.1              1 250 000*
             Aandele teruggekoop                 36 0000                een punt twee m punte
                            255 000  + (30 000  X 1,2 OF 30 000 x R9,70                                   (291 000) *
                                    Sien 2.1                          (as R1,20 bo GAP)

             Lening terugbetaal                                                         8                (550 000) *

         NETTO VERANDERING IN KONTANT EN                                                                       269 000*
         KONTANTEKWIVALENTE                                                                              van bo (BA + BA + FA)

         KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN BEGIN                                                           (75 200) *
                                                                                                        een punt as syfer korrek
                                                                                                              maar geen hakies

         KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN EINDE 4                                                             193 800*
                                                                                                                                    18
*Een deel korrek en moet korrekte bewerking & korrekte gebruik van hakies aandui;
Indien geen hakies , aanvaar antwoord is ‘n invloei van kontant – ken slegs punte toe vir bewerkings;

                                                TOTALE PUNTE                    35

Kopiereg voorbehou                                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                           6                                    DBE/November 2021
                                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3
3.1         3.1.1     D  opbrengs op ekwiteit
            3.1.2     A  likiditeit
            3.1.3     B  hefboom                                       Aanvaar verstaanbare
                                                                        afkortings
            3.1.4     C  solvensie                                                                                      4

3.2     FLEXI BPK. EN BROOM BPK.
3.2.1   Winsgewendheid:
        Haal aan en verduidelik TWEE finansiële aanwysers om te toon watter maatskappy sy
        uitgawes meer doeltreffend beheer en daardeur meer winsgewend is. Haal syfers en
        tendense aan.                Deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde
        Enige TWEE finansiële aanwysers (neigings verduidelik) van Broom Bpk met syfers  
        Indien syfers vir Flexi Bpk getoon word, ken punte toe vir die name van die aanwysers (maks 2 punte)
        Haal syfers en neigings vir enige twee onderstaande aanwysers
        % Bedryfsuitgawes op verkope verbeter / verminder (van 17%) tot 13,6% / met 20% / met 3,4%
        punte (aanvaar 3,4%)
        % Bedryfswins op verkope toegeneem (van 20,5%) tot 24,2% / met 18 % / met 3,7% punte
        (aanvaar 3,7%)
        % Netto wins op verkope toegeneem ( van 16%) tot 19,6% / met 22,5%/ met 3,6% punte
        (aanvaar 3,6%)
        Alle aanwysers toon 'n verbetering in winste / uitgawes goed beheer.                                             4
3.2.2   Dividende, verdienste en opbrengste:
        Lewer kommentaar op die dividend-uitbetalingsbeleid van Flexi Bpk. Verduidelik waarom dit 'n
        onverantwoordelike verandering in beleid is. Verskaf TWEE punte. Haal syfers en tendense aan.

        Neiging (met syfers)  Deelpunte vir onvolldedige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde
        Antwoorde vir 2 punte vir syfers en neiging:
             Die uitbetaalkoers het verhoog van 59% tot 115% / met 94,9% / 56% punte (aanvaar 56%).
             In 2021 het hulle ‘n DPA van 92s uitbetaal in vergelyking met VPA van 80s (maw 12 c van
              behoue inkomste).
             Alhoewel die VPA verlaag het van 138 sent tot 80 sent (met 58 s) / DPA was 10 sent.
              meer as verlede (82s tot 92s en die DPA is nou meer as VPA (met 12s / 92s tot 80s).
        Verduideliking/kommentaar op besluit 
        Deelpunte vir onvolldedige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde
        Verwagte kommentaar – enige een geldige kommentaar vir twee punte bv
         Die maatskappy het die behoue inkomste reserwes uitgeput (wat meer effektief gebruik
           kon word om winsgewendheid te herbou).
             Die maatskappy probeer die aandeelhouers gelukkig hou / probeer die markprys van
              aandele beïnvloed deur dividende te verhoog / egaliseer dividende oor verskeie jare.                       4
        Lewer kommentaar op die % opbrengs op aandeelhouersbelang vir ELKE maatskappy. Haal syfers
        en tendense aan.
                                          Finansiele aanwyser met syfers & tendens  
        Flexi Bpk: OOAB verminder van 12,2% tot 7,6% / met 37,7% / 4,6% punte (aanvaar 4,6%)
        Broom Bpk: OOAB verbeter van 10.7% tot 14,1%/ met 31.8%/ 3,4% punte (aanvaar 3,4%)
        Addissionele kommentaar in elke geval  
        Syfers mag ingesluit wees in die verduideliking; daar word nie van kandidate verwag om ‘n spesifieke
        syfer te noem vir die alternatiewe koers; moet nie penaliseer vir foutiewe beleggingskoerse nie (dit kan
        wissel van 4% tot 14%)
             Flexi Bpk: verwys na / vergelyk alternatiewe beleggings bv vaste deposito
             Broom Bpk: verwys na / vergelyk alternatiewe beleggings bv vaste deposito
        Kommentaar vir slegs 1 punt: (om vir beide maatskappye voorsiening te maak)
         As kandidate slegs vermeerder /.verminder / goed / sleg noem sonder alternatiewe
           beleggings                                                                                                    4

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                    7                                DBE/November 2021
                                            NSS – Nasienriglyne

        'n Aandeelhouer voel dat die verdienste per aandeel (VPA) in Broom Bpk. beter as dié in
        Flexi Bpk. is. Verduidelik hoekom jy met hom saamstem. Haal syfers of berekeninge aan.

        Om volpunte te kry, moet VPA vergelyk met waarde van aandele (MP / NBW) vir Flexi Bpk
        met syfers  deelpunte vir onvolldedige/ gedeeltelike/ onduidelike antwoorde
        Om volpunte te kry, moet VPA vergelyk met waarde van aandele (MP / NBW) vir Broom Bpk
        met syfers  deelpunte vir onvolldedige/ gedeeltelike/ onduidelike antwoorde

            Verwagte antwoorde vir vier punte (twee punte per maatskappy)
             VPA tot NBW is 7,4% in Flexi Bpk en 11,4% in Broom Bpk
                VPA tot MP vir 2021 is 8,1% in Flexi Bpk (80/990) en 10,9% (72/660) in
                 Broom Bpk
                VPA op MP vir 2020 is 7,1% in Flexi Bpk 80/1130) en11,7% (72/615) in
                 Broom Bpk
                Flexi Bpk verdien 80c per aandeel gewaardeer teen 990s/1 081s terwyl
                 Broom Bpk 72s verdien op ‘n aandeel met ‘n waarde van 660s/632s

        OF: Ander vergelykings vir elke maatskappy vir slegs een punt in elke maatskappy
         Flexi VPA verminder van 138s tot 80s terwyl Broom vermeerder van 65s tot 72s
               Flexi VPA is bereken op ‘n kleiner aantal aandele (700 000) so dit lyk goed; Broom
                se VPA is bereken op ‘n groter aantal aandele (1 500 000)                                    4

3.2.3   Aandeelhouding van Bob Yates in beide maatskappye:
        Lewer kommentaar op die prys wat deur Flexi Bpk. vir die teruggekoopte
        aandele betaal is. Verskaf TWEE punte. Haal syfers aan.
        Syfers mag verduideliking insluit
        Enige TWEE geldige punte (2 punte elk), en tenminste moet een verband hou met ‘n
        finansiële aanwyser met syfer:
               Vergelyk met syfers R13,20 met MP van R9,90 of R11,30
               Vergelyk met syfers R13,20 met NBW van R 10,81 of R11,28
               Vergelyk met syfers R13,20 met enige ander waarde (bv. Gemiddelde uitreikprys)
               Enige ander algemene kommentaar sonder syfers bv. Fondse verskraal (likiditeit) /
                Bob het sy status gebruik om himself te verryk / MP toon ook ‘n afwaartse neiging /
                geen aanvraag vir aandele / kan die prys verder laat val (ken deelpunte toe vir
                eenvoudige of onvolledige of gedeeltelike antwoorde).                                        4
        Bereken die aantal aandele wat Bob in Broom Bpk. gekoop het met die
        geld wat hy uit die terugkoop van sy aandele ontvang het.

                                   BEREKENING                                 ANTWOORD
                                      150 000 x 13,20
                                      1 980 000                               300 000 aandele
                                        R6,60                                 
                                                                              een deel korrek
                                                                                                             2

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                      8                                              DBE/November 2021
                                              NSS – Nasienriglyne

        Verduidelik die uitwerking van die terugkoop van aandele op die %
        aandelehouding van Bob Yates in ELKE maatskappy. Haal syfers en tendense
        aan.
        Kommentaar op % aandeelhouding  in vergelyking met Flexi Bpk met syfers 
        Kommentaar op % aandeelhouding  in vergelyking met Broom Bpk met syfers 
        Wees bedag op gekombineerde verduideliking

        Flexi Bpk:
        Bob was die meerderheidsaandeelhouer (51%)
        Hy het nou slegs 40,5% van die aandele (283 500 / 700 000) so hy verloor sy
        meerderheidsstatus
        Broom Bpk:
        Bob het 41,8% van die aandele    460 000 + 300 000
        Hy het nou 50,7% van die aandele (760 000 / 1 500 000) sien 3.2.3
        Hy is nou meerderheidsaandeelhouer (of gebaseer op die berekeninge in 3.2.3)
        OF: Daar was geen terugkoop van aandele in Broom Bpk nie, so dit sou nie
            sy % aandeelhouding wat 41,8% was raak nie (twee punte)
        OF: Aangesien hy 300 000 aandele in Broom Bpk gekoop het, is hy nou die
            meerderheidsaandeelhouer (50,7%).                                                                             4

3.2.4   Finansieringstrategieë en finansiële hefboom:
        Verduidelik die besluite wat die direkteure van Broom Bpk. geneem het, en hoe dit die
        maatskappy sal bevoordeel. Haal syfers aan.
        Enige EEN besluit Syfer
        Verduideliking van voordeel  ken deelpunte toe vir gedeeltelike/ onduidelike / onvolledige antwoorde
        Verhoog aandelekapitaal met R2 640 000 of (400 000 aandele)                            OF
        Verminder lening met R400 000      OF
        Netto toename van R2 240 000 tot totale kapitaal aangewend

        Verduidelik EEN voordeel (twee punte):
           Alle fondse gegenereer is spandeer op blywende items (vaste bates) wat
            toekomstige fondse kan genereer.
           Verminder skuld/ekwiteit /verminder skuld/(lae risiko)/ verbeter
            kredietwaardigheid in toekoms
           Verbeter % opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend                                                          2
        Verduidelik hoe die besluite wat deur Flexi Bpk. geneem is, die risiko en finansiële
        hefboom van die onderneming beïnvloed het. Haal TWEE finansiële aanwysers aan.
        Haal syfers en tendense aan.

        Twee finansiële aanwysers (met syfers)  
         Skuld/ekwiteit verhoog van 0,4 : 1 tot 1,1 : 1 met 0,7 : 1
          OOTKA verminder van 16,1% tot 10,2% / met 36,6% / met 5,9% punte (aanvaar
            5,9%).

        Verduidelikings kan gekombineer word met syfers of apart, beide risiko en hefboom moet genoem
        word. Ignoreer % OOAB (moet nie straf nie).
                                              ken deelpunte toe vir gedeeltelike / onduideliker / onvolledige antwoorde
           Hoë risiko agv verhoging in lening
           Ondervind negatiewe hefboom (OOTKA is laer as rentekoers van 13%)                                             6

                                       TOTALE PUNTE                      40

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                      9                                              DBE/November 2021
                                              NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4

4.1     Verduidelik waarom 'n weerhouding-van-mening-ouditverslag vir 'n
        maatskappy se reputasie sleg sou wees. Verskaf TWEE punte.
                                                deelpunte toe vir gedeeltelike/ onduidelike / onvolledige antwoorde
                           Dit toon dat daar iets ernstig fout is met die finansiële state.
            PUNT 1         Die maatskappy en sy resultate kan nie vertrou word nie/ skep ‘n
                          slegte indruk of publisiteit.
                           Dit kan die markprys op JEB negatief beïnvloed.
                           Verminderde aanvraag vir aandele/ verloor potensiele beleggers/
                            bestaande aandeelhouers sal hulle aandele wil verkoop.
                           Swak bestuur en kontrole van interne prosesse / onbekwame
            PUNT 2
                            bestuur/ bevraagteken die integriteit van die direkteure.
             
                           Verskaffers en klante sal elders gaan kyk/ krediteure mag dalk nie
                            meer krediet toestaan.
                           Banke/ finansiële instellings mag dalk nie lenings goedkeur nie.                              4

4.2     Een van die belangrikste besluite wat aandeelhouers op die algemene jaarvergadering
        (AJV) moet neem, is om direkteure aan te stel wat op die raad moet dien.
        Verduidelik waarom hierdie verantwoordelikheid aan die aandeelhouers gegee is.

        Verwagte antwoorde:             deelpunte vir onvolledige/gedeeltelik/ onduidelikee antwoorde
        Wees bedag op alternatiewe geldige antwoorde
        Enige EEN geldige antwoord bv.
         Skeiding van eienaarskap (aandeelhouers) van bestuur (direkteure)
         Die aandeelhouers is die meerderheidsbeleggers maar kan nie almal by die
            maatskappy werk nie.
         Hulle sal direkteure moet aanstel om die maatskappy te bestuur
         Hulle het hulle beleggings aan die direkteure toevertrou.                                                       2
        As jy 'n aandeelhouer was, watter faktore of eienskappe sou jy wou uitvind oor
        direkteure vir wie jy sou stem? Verduidelik TWEE punte en gee 'n rede vir ELK.
              Verduideliking kan ingesluit wees by rede/Sommige verduidelikings kan die rede wees.                        6
              VERDUIDELIKING Enige TWEE                                    REDES         Enige TWEE              
                         Twee aparte en verskillende punte                    Enige TWEE verskillende redes (nie
                        Enkelwoord antwoorde aanvaarbaar                    noodwendig verbind aan die verduidleiking)
            Integriteit / eerlikheid /eties / moreel /stel                    Die aandeelhouers het hulle
             goeievoorbeeld / werketiek                                         vertrou met hulle belegging.
            / verantwoordelik / geen konflik van belange /                    Hulle benodig kundigheid om
             geen beskuldigings van nepotisme                                   die maatskappy reg te bestuur.
                                                                               Maatskappy kan nie agter raak
            Skoon misdaad rekord
                                                                                in globale mark nie
            Goeie kwalifikasies / lid van professionele                       Werknemers / aandeelhouer
             liggaam / bestuurs-vaardigehede /bekwaam /                         sal direkteur respekteer /
             goeie oordeel / kommunikasie vaardighede                           vertroue in hulle vaardighede.
            Innoverend / kreatief                                             Moet as ambassadeur vertroue
            Ervaring in gebied / goeie rekord / verwysings /                   he in maatskappy/ moet alle
             bewus van beleide.                                                 partye hanteer.
            Op datum met huidige neigings / voortgesette
             professionele ontwikkeling
            Samewerking / goeie spanspeler
            Deursigtigheid & verantwoordbaarheid (gewoonlik
             beoordeel na afspraak, tensy gemeld in record)

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                10                                           DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

4.3     'n Onlangse nuusberig het aangedui dat 'n tender om toerusting ter waarde van R20 m.
        aan 'n groep privaat hospitale te verskaf, aan 'n groot maatskappy, Baxco Bpk.,
        toegeken is. Die verslag beskuldig die HFB (hoof finansiële beampte) van daardie
        maatskappy dat hy R2 m. kontant aan die HUB van die hospitaalgroep betaal het.

        As 'n aandeelhouer, verduidelik wat jy op die AJV sou sê. Verskaf TWEE punte.
        TWEE geldige en verskillende punte  
                                                            deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike antwoorde
        Wees bedag op alternatiewe geldige antwoorde
           Dit blyk ‘n duidelike geval van korrupsie te wees/'n onderduimse ooreenkoms
            wat nie normale tenderprosedures gevolg het nie/ omkoop betrokke/ oneties en
            onwettig.
           Die HFB se aksies moet ondersoek word en toepaslike dissiplinêre stappe moet
            geneem word (misbruik sy invloed / gesag / stel kriminele prosedures in /
            regsaksies/ dagvaar/ aankla. (Slegs 1 punt vir ontslag / afgedank / vervang).
           Ondersoek verder om te verseker dat kriminele aktiwiteite nie na ander dele van
            die maatskappy ingesypel het nie.
           As die direkteur se integriteit gekompromitteer is, sal dit die reaksie van die
            publiek en klante beïnvloed.
           Dit sal die aandeleprys en die winste raak (beeld van die onderneming).
           Bekommernis oor toegang tot groot kontantbedrae / swak interne beheer.                               4

4.4     Verwys na die vraestel vir die uittreksel van die                                 webtuiste         en
        Direkteursverslag van 'n groot Suid-Afrikaanse maatskappy.
        Na jou mening, verduidelik waarom hierdie groot maatskappy dit nodig gevind
        het om hierdie beleid te implementeer. Verskaf TWEE punte.
        TWEE geldige en verskillende punte     deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike antwoorde
        Wees bedag op alternatiewe geldige antwoorde

           Misdaad is 'n groot probleem in hierdie land en mense is bang om na vore te
            kom en die misdaad aan te meld aangesien hulle bang is dat hul lewens in
            gevaar gaan wees; beskermingsbeleid mag hulle aanmoedig om aan te meld
           Die maatskappy spreek dit aan in sy beleid sodat mense besef hulle is ernstig in
            die bekamping van misdaad.
           Die maatskappy wil die onwettige optrede ontdek voordat die pers dit blootstel/
            raak maatskappy negatief
           Dit kan ook voorkom of verminder dat mense verkeerd optree aangesien mense
            bewus is van hierdie beleid / dopgehoue word / aangemeld word / oortreders
            moet aangemeld word.
           Hierdie is deel van goeie bestuur of in ooreenstemming met King Kode / verbeter
            reputasie van maatskappy / voldoen aan beleid / kwaliteit van bestuur.                               4

                                   TOTALE PUNTE                  20

                                                                                                 TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Accounting P1 Nov 2021 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2021-answer-book-afr/4f3e9f53-936c-4ad6-b22c-aebca5401cfe) — Accounting · Addendum · 2021 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [Accounting P2 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2021-afr/6fec8993-f2b5-4aac-9ce1-277abdc5ca20) — Accounting · QP · 2021 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP SEPT 2021 English D REV](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-sept-2021-english-d-rev/bd359bc3-aaa6-4466-a680-12cf6f56610f) — Accounting · QP · 2021 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 ANSBK SEPT 2021 Sesotho D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ansbk-sept-2021-sesotho-d/50ad1901-7a2b-4a4d-8341-73ad853187ca) — Accounting · QP · 2021 · Sesotho
- [Accounting P1 Nov 2023 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2023-answer-book-eng/aaeb9a41-12fe-49c2-9ba7-37693926cbd5) — Accounting · Addendum · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
