# Accounting Grade 12 P1 NSC November 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2022-mg-afr/a4f7d2d6-9777-4143-8cae-8356adee2b21
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P1 NSC November 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2022-mg-afr/a4f7d2d6-9777-4143-8cae-8356adee2b21)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                              NSS – Nasienriglyne

                                         NASIONALE
                                     SENIOR SERTIFIKAAT

                                               GRAAD 12

                                        REKENINGKUNDE V1
                                            NOVEMBER 2022
                                            NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n
      kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-
      strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
      punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
      bewerkings wat getoon is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer
      (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente of
      bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel
      van die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir 'n vraag
      gekry het (maks. -2 per vraag).
8.    Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer
      is. Aanpassings is gemaak a.g.v. die nuanses/konteks in sekere vrae.
9.    Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer
      getoon word nie.
10.   Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord
      ondersoek voordat die punt toegeken word.
11.   'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
      LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees, of soos per nasienriglyne.
12.   Bewerkings: Moet nie punte vir bewerkings toeken waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is ook van
      toepassing op verhoudings.
13.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in
      geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
14.   Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let
      ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan toon.
15.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                          Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                        2                               DBE/November 2022
                                                NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1

1.1    Bereken: Koste van beskadigde voorraad
                       BEWERKINGS                                          ANTWOORD

        9 000 – 7 750 – 1 185                 6 579 000 / 9 000       47 515 
              65                               x 731              een deel korrek

                                                                                                         5

1.2.1 Bereken: Wins/Verlies met verkoop van afleweringsvoertuig
                     BEWERKINGS                          ANTWOORD

                                170 000 x 20% x 9/12                  4 500 
            170 000            – 25 500             – 140 000     een deel korrek
                                                                      & met – 140 000
                                                                                                         5

1.2.2 Bereken: Totale waardevermindering vir die jaar

        Waardevermindering voor aansuiwerings                                           328 200

        Waardevermindering op verkoopte voertuig                                    25 500 
                                                                                          Sien 1.2.1

        Waardevermindering op alarmstelsel                                          4 200 
        48 000 x 15% x 7/12

        TOTALE WAARDEVERMINDERING                                                  357 900 
                                                                                   een deel korrek
                                                                                                         4

       LET WEL:         Die bedrae hierbo bereken, moet na VRAAG 1.3.1, die
                        Staat van Omvattende Inkomste, oorgedra word.

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                 3                                 DBE/November 2022
                                         NSS – Nasienriglyne

1.3.1 Staat van Omvattende                  Inkomste       vir     die     jaar     geëindig
      28 Februarie 2022

        Verkope                                                                 9 355 250
        Koste van verkope                                                     (5 665 250)
        Bruto wins                                                             3 690 000
        Ander inkomste                                                        200 000 *
        Kommissie-inkomste                                                              4 560
        Huurinkomste (183 600  – 24 300)
                                                                              159 300 *
        OF 135 000 + 24 300
        Oninbare skulde ingevorder                                                 33 700 
        Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering                               2 440

        Bruto bedryfsinkomste                                         8         3 890 000
        Bedryfsuitgawes                                        BBI – BU     (3 315 000) 
        Direkteursgelde                                                           1 124 000
        Ouditfooie                                                                   83 000
        Salarisse en lone en bydraes
                                                                            1 399 230 *
        (1 381 500  + 15 750  + 1 980 )
        Sekuriteitsuitgawes (72 500  – 13 500 )                                59 000 *
        Voorraadverlies/voorraad afgeskryf/ handelsvoorraad-
                                                                                   47 515 
        tekort                                                 sien 1.1
        Waardevermindering                                  sien 1.2.2            357 900 
        Verlies met verkoop van bate **                    sien 1.2.1               4 500 
        Diverse uitgawes                  balanseerende syfer uitsluilik          239 855 

        Bedryfswins                                                 15              575 000
        Rente-inkomste                                         WVRU - BW           76 250 
        Wins voor rente-uitgawe                              NWVB + RU            651 250
        Rente-uitgawe                                                             (142 250)
        Netto wins voor belasting                              NWNB – IB       509 000
        Inkomstebelasting                                                   (152 700) 
        Netto wins na belasting                                      5               356 300
                                                                                                      28
                                                                                  * een deel korrek
        ** Indien verkeerd bereken as wins in 1.2.1 ken metodepunt onder bedryfsinkomste toe

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                               4                                      DBE/November 2022
                                       NSS – Nasienriglyne

1.3.2 Uittreksel uit die Staat van Finansiële Posisie op 28 Februarie 2022

        EKWITEIT EN LASTE
        GEWONE AANDEELHOUERSBELANG                                                7 762 500 
                                                          (1 150 000 x 6,75)
          Gewone aandelekapitaal                                                      6 670 000
        Behoue inkomste                                       GAB - GAK    3       1 092 500 
        NIE-BEDRYFSLASTE                                                             1 025 075
        Verbandlening        133 925 drie punte
            1 159 000  – (121 750  x 1,1 )                                     1 025 075*
                                                  + 12 175
                                     133 925 drie punte                    5
        BEDRYFSLASTE                                                                746 925 *
        Handel en ander betaalbare bedrae
                                                                                    452 300 *
        (428 000  + 24 300  sien Huurinkomste)
        Korttermyndeel van lening                sien lening hierbo                 133 925 
        Aandeelhouers vir dividende (345 000 – 207 000)                            138 000 
        SAID: Inkomstebelasting (152 700 – 130 000)               **
                                                                                    22 700 
                                  Sien 1.3.1
                                                             ** Indien –130 000

                                                          GAK + NBL + BL 10        9 534 500 
                                                                                                         18
                                                                                     * een deel korrek

                           TOTALE PUNTE                           60

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                   5                                 DBE/November 2022
                                           NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2

2.1     2.1.1        Solvensie             
        2.1.2        Winsgewendheid 
        2.1.3        Hefboom                                                                                3

2.2     EAGLE BPK.
2.2.1   BEHOUE-INKOMSTE-NOTA OP 28 FEBRUARIE 2022

        Saldo op 1 Maart 2021                                                   516 000 
        Netto wins na belasting                                                 908 400 
        Aandele teruggekoop 120 000 x R1,40                                   (168 000) 
        Gewone aandeledividende                              bewerking        (873 600) 
           Tussentydse dividende                                                710 400
           Finale dividende 1 360 000 x 12c                                     163 200 

        Saldo op 28 Februarie 2022                                              382 800                      7

2.2.2   Bereken: Inkomstebelasting betaal
                        BEWERKINGS                                            ANTWOORD

        389 300  – 21 300  – 14 400                                   353 600 
                                                                           een deel korrek

                                                                                                             4
        Bereken: Fondse aangewend vir die terugkoop van aandele
                          BEWERKINGS                       ANTWOORD
                         
        120 000 x (R8,80 + R1,40)
                                                        1 224 000 
        drie punte         een punt                                         een deel korrek
        1 056 000 + 168 000                                              albei dele in berekening
                                                                                                              5
        Bereken: Netto verandering in kontant en kontantekwivalente
                         BEWERKINGS                          ANTWOORD

                       (133 000 – 8 000)
        44 700  + 125 000                                             169 700 
        OF                                                                een deel korrek
        –44 700 – 125 000                                                moet positief wees

                                                                                                             4

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                           6                             DBE/November 2022
                                                   NSS – Nasienriglyne

2.2.3   Bereken: Skuld-ekwiteit-verhouding
                        BEWERKINGS                                                 ANTWOORD

        2 886 000  : 12 350 800                                             0,2 : 1 
                                                                              een deel korrek
                                                                              moet x : 1 wees
                                                                                                                3
        Bereken: % opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend
                        BEWERKINGS                        ANTWOORD

                             1 297 700 + 382 000
                         1 679 700                      x 100                       11,3% 
                         14 843 400                                               een deel korrek
                     ½ (15 236 800 + 14 450 000)                                 moet gemiddeld gebruik
                                                                                 moet GAB en NBL insluit

                                                                                                                5
        Bereken: Dividende per aandeel
                        BEWERKINGS                                                 ANTWOORD

         710 400/1 480 000
             48c  + 12c                                                              60c 
                                                                                    een deel korrek
                                                                                 moet tusentydse + finale
                                                                                   dividende gebruik
                                                                                                                4

                                   TOTALE PUNTE                          35

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                       7                                    DBE/November 2022
                                               NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1
        3.1.1      C 
        3.1.2      D 
        3.1.3      A 
                                                                                                                3

3.2    JESSIE BPK.

3.2.1 Mike het die direksie meegedeel dat hy 'n aantal insidente van
      vrugtelose en verkwistende uitgawes in die maatskappy se rekords
      geïdentifiseer en reggestel het. Verskaf TWEE finansiële aanwysers wat
      die sukses van Mike se strategieë ondersteun. Haal syfers en tendense
      aan.

       Finansiële aanwyser  Syfers en tendense                            

          % bedryfsuitgawes op verkope het verminder van 27,8% tot 14,8%.
           Toon voldoende beheer oor uitgawes.
          % netto wins op verkope het vermeerder van 10,3% tot 24,7% as gevolg
           van 'n daling in uitgawes.

       * % winsopslag is ‘n doelbewuste besluit; ignoreer indien genoem
       . -1 vir oorbodige, addisionele finansiële aanwysers genoem                                              4

3.2.2 Verduidelik of die verandering in die dividenduitbetalingkoers in 2022
      die maatskappy sal bevoordeel of nie. Haal syfers en tendense aan.

       Dit het verminder van 97,6% tot 46,6%. 

       Verduideliking  deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde

       Antwoorde - voordeel vir mpy:
       Mpy het fondse behou vir toekomstige uitbreiding / Doel is om produktiwiteit te
       verhoog en groei wat hierdie jaar behaal is te handhaaf.
       Antwoorde - geen voordeel vir mpy: Oorweeg rede(s) en ken punte dienooreenkomstig toe,
       bv. As toekomstige beleggers ontmoedig word om aandele te koop, kan dit aandele
       se markprys/waarde beïnvloed.                                                                            3
       Sue Lee, 'n aandeelhouer wat 5 000 aandele besit, is tevrede met die dividende wat sy
       ontvang het, ten spyte van die verandering in die dividendbeleid. Verduidelik waarom
       sy so voel. Haal syfers en tendense aan.

       Verduideliking  syfers 

       LW: Kandidate kan ander finansiële aanwysers noem om te vergoed vir die afname in die dividend-
           uitbetalingskoers. Moenie vir oorbodige aanwysers in hierdie sub-vraag pernaliseer nie..
          DPA van 190c in 2022 is hoër as 120c in 2021 ontvang/ 70c meer per aandeel
           hierdie jaar / 58,3% meer.
          Sy verdien R3 500 meer as vorige jaar (R9 500 – R6 000 of 5 000 x 70c).
          Dividendopbrengs was 9,9% of 10,3% (190/1 920 OF 190/1 841) / sy verdien ‘n
           goeie dividendopbrengs van 9,9%/10,3% in vergelyking met haar aandele se
           waarde                                                                                               3

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                          8                                           DBE/November 2022
                                                  NSS – Nasienriglyne

3.2.3 Sommige aandeelhouers voel dat Mike roekeloos was toe hy kort na sy aanstelling as
       HFB die lening met R3,35 miljoen verhoog het. Verduidelik waarom jy nie met hulle
       saamstem nie. Verskaf TWEE punte, met finansiële aanwysers, syfers en tendense.
       -1 vir oorbodige, addisionele finansiële aanwysers genoem
           Aanwyser: Skuld-ekwiteitverhouding 
            Syfers & tendens: verhoog van 0,2 : 1 tot) 0,3 : 1 / met 0,1 : 1 

           Aanwyser: % opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend (OOTKA)
            Syfers & Tendens: vermeerder / verbeter (van 7,5%) tot 16,9%/ met 9,4%-(punte) / met
            125,3% .
       Verduideliking:
        Steeds laag gerat / lae finansiële risiko /maak nie te veel staat op geleende kapitaal.
           Benut positiewe hefboomfinansiering / OOTKA is hoër as die leningskoers (7,2%) /
            gebruik lenings effektief om winste te genereer.                                                                  6

3.2.4 Verwys na Inligting C en D.
       Bereken Brent se % aandeelhouding op 28 Februarie 2022.
                        BEWERKINGS                         ANTWOORD
                         (300 000/4)
           300 000 + 75 000                   x     100
               1 325 000                                                                 28,3% 
                                                                                             een deel korrek

                                                                                                                               5
       Brent en Kerina het besluit dat hulle by die komende algemene
       jaarvergadering (AJV) hulle stemme sal saamvoeg.
       Verduidelik EEN moontlike rede vir hulle besluit met syfers.
                                                      deelpunt vir onvolleidige verduideliking
       Syfers  Verduideliking           (Veronderstelde meerderheidsaandeelhouding)
       Deur hulle aandele saam te voeg gee hulle 'n volstrekte meerderheid van
       54,7% (28,3% sien hierbo + 26,4% ) van die aandele en sal sodoende meer
       beheer oor sakebesluite gee.
                                                                                                                               3
       As 'n bestaande aandeelhouer, verduidelik waarom jy oor Brent en Kerina se strategie
       bekommerd sal wees. Verskaf TWEE punte.
       ‘n Baie ‘oop’ vraag: aanvaar enige geldige punte     Antwoorde sal verskil as gekombineerde stemreg <50% is
       TWEE verskillende moontlike punte                      Deelpunte vir gedeeltelike / onduidelike antwoorde

           Hulle wend hul magte tot voordeel van die mpy aan / het onetiese motiewe (bv.
            korrupsie)
           Wil hulself finansieel in die toekoms bevoordeel met hoë direkteursfooie
           Hul vorige ondervinding / vaardighede / kennis as direkteure van ‘n maatskappy
           Hul insig in die verantwoordelikhede / magte as meerderheidsaandeelhouers
           Hul bereidwilligheid om op die direksie te dien/ opoffering van hul tyd
           Hul houding: ondersteun hulle die HUB, HFB en ander direkteure / is dit ‘n
            vriendskaplike besluit of ‘n aggressiewe poging om beheer te verkry / gewillig om saam
            met die direksie as ‘n span te werk met ‘n positiewe houding of nie
           Gehalte van hul bydraes gemaak / kwessies wat hulle by vorige AJVs uitgelig het
           Uitwerking op mpy: as een van hulle hul koalisie verbreek / aandele verkoop en nie
            meer ‘n aandeelhouer is nie / moontlike onstabiliteit in besluitneming

       Moontlike antwoorde vir <50% aandeelhouding: minderheidsaandeelhouers het regte en
       kan opinies uitspreek; alhoewel hulle nog nie ‘n meerderheid het nie, is die groter
       gesamentlike % wel betekenisvol                                                                                         4

Kopiereg voorbehou                                                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                         9                                     DBE/November 2022
                                                 NSS – Nasienriglyne

3.2.5 Verwys na Inligting A, B en C.

       NOTA AAN MERKERS:
       Wees bedag daarop die hierdie vraag items vereis wat nie deur kandidate hierbo genoem is nie. Die
       nasienriglyne bevat die volgende aanwysers wat in antwoorde hierbo genoem is:
        % BU op verkope                  % NW op verkope      Dividenduitbetalingskoers/DPA/VPA
         Skuld/ekwiteit-verhouding       OOTKA
       Indien kandidate egter hierdie items nie in hul antwoorde hierbo genoem het nie, kan
       hulle dit in hul antwoord in Vraag 3.2.5 hieronder gebruik.
       Verduidelik DRIE punte wat verband hou met die finansiële uitslae van die
       maatskappy, behalwe dié wat hierbo genoem is, wat die Vergoedingskomitee kan
       gebruik om die verhoogde pakket wat hulle aan Mike bied, te regverdig sodat hy by
       Jessie Bpk. aanbly. Haal toepaslike finansiële aanwysers, syfers en tendense aan.
                                                               deelpunte vir gedeeltelike / onduidelike antwoorde
       LW: Verduidelikings kan dieselfde wees vir verskillende aanwysers
        Finansiële of ander Verduideliking van bewyse 1.           2.                          3.
        aanwysers                     Bv. tendens en syfers / verbetering / addisionele kommentaar / insig wat
        1.      2.      3.         ‘n verhoogde pakket te regverdig / voordeel vir mpy (kan ook geïmpliseer
                                      word)
        Winsgrens %                   Verhoog (van 60%) tot 70% en kon steeds hul bruto wins
                                      verhoog / klante het vertroue in gehalte van mpy se
                                      produkte
        Verdienste per                Verhoog (van 123c ) tot 408c/ met 231,7%, is ‘n duidelike
        aandeel (VPA)                 aanduiding van verhoogde produktiwiteit / winsgewendheid.

        OOAHB                         Verhoog (van 7,3%) tot 20,7%/ met 13,4%-punte / met
                                      183,6%. Aandeelhouers behoort tevrede te wees met
                                      verhoogde opbrengs / is ook beter as die rente op
                                      alternatiewe beleggings (4,5%)
        Solvensie-                    Alhoewel dit afgeneem het (van 5,3 : 1) tot 3,6 : 1 omdat
        verhouding                    groot lenings gemaak is, is hierdie fondse effektief in die
                                      mpy aangewend
        Netto batewaarde              Verbeter (van 1 685c) tot 1 841c / met 156c / 9,3%. ‘n
        p.aandeel (NBW)               Verbetering in groei (bates > laste)
        Hanteer as ‘n afsonderlike
        punt
        Markwaarde                    Verhoog (van 1 540c) tot 1 920c / met 380c / met 24,7%. ‘n
        (markprys)                    Duidelike aanduiding van verhoogde vraag na aandele /
        Hanteer as ‘n afsonderlike    beleggersvertroue.
        punt

        Ander aanwysers (kan dalk nie die tradisionele finansiële aanwysers insluit nie)
        Uitreikprys van               Aandele uitgereik teen R21 wat hoër as markwaarde is. Dit
        nuwe aandele                  dui daarop dat aandeelhouers tevrede was om meer te belê,
                                      ten spyte van tendense.
        Regte-uitgifte /              Addisionele 265 000 aandele uitgereik teen R21 het R5,6m
        Bied addisionele              addisionele kapitaal gegenereer / aandeelhouers is seker
        aandele aan                   van hoër opbrengste in die toekoms / aandele kan aan Mike
                                      uitgereik word om hom te motiveer om by mpy te bly.

                                                                                                                     9

                                     TOTALE PUNTE                       40

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde/V1                                         10                                           DBE/November 2022
                                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: KORPORATIEWE BESTUUR

4.1    Die Johannesburgse Sekuriteitebeurs (JSE) Verwys na paragraaf 1.
       Verduidelik waarom maatskappye graag op die JSE genoteer wil wees.
       EEN geldige punt                              deelpunte vir onvolledige /gedeeltelike / onduidelike antwoorde

          Die publiek kan deelneem aan die aankoop van aandele / makliker toegang tot
           potensiële beleggers / gee toegang (via internet) tot globale beleggings-
           omgewing.
          Dra by tot die mpy se goeie beeld (a.g.v. addisionele noteringsvereistes en
           publisiteit)
          Verseker nakoming van Maatskappywet en ander regulasies (bv BBEEE-
           telling, ouditvereistes, ens.)
          Makliker toegang tot addisionele kapitaal/fondse met die bekendmaking
           (advertering) van nuwe uitgifte van aandele in JSE publikasies.
          Die publiek kan hulle eie aandele aanbied aan ander potensiële beleggers as
           hulle hulle beleggings in ‘kontant’ wil omsit / fasiliteer die oordrag van aandele
          Konstante opdatering van aandeelpryse kan ‘n aanduiding wees van
           beleggersvertroue / die vraag na aandele / goeie beeld van die maatskappy.                                     2
       Verduidelik waarom die JSE nie 'foutiewe, vals en misleidende finansiële resultate'
       van genoteerde maatskappye sal duld nie.
       Verduideliking                                       deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde

          Hulle kan nie die publiek bedrieg nie want dit is hul rol om te verseker dat
           gesonder sakebestuurpraktyke in plek is / wil nie onsekerheid oor hul
           bedrywighede skep nie.
          Probeer verhoed wetlike aksie teen die JSE vir die misleiding van aandeel-
           houers/ JSE se beeld (reputasie) kan onder verdenking kom.
          JSE is 'n belangrike organisasie in die verkryging van kapitaalfondse wat die
           ekonomie stimuleer / tot werkskepping lei / publiek maak staat op hul
           geloofwaardige inligting.
          JSE ding mee met internasionale aandeelmarkte / beheer hul aktiwiteite baie
           goed / verseker dat daar aan hul reëls en regulasies voldoen word.                                             2

4.2    Ouditverslae Verwys na paragraaf 2.
       Verduidelik die verskil tussen 'n gekwalifiseerde ouditverslag en 'n
       weerhouding-van-mening-ouditverslag.
       Gekwalifiseerde verslag               Weerhouding-van-mening-verslag 
       Kan ‘n gekombineerde of geïmpliseerde verduideliking wees.

       Gekombineerde antwoord vir 2 punte: Deelpunte vir onvolledige/onduidelike /vae antwoorde
       ‘n Gekwalifiseerde verslag noem slegs spesifieke items waaroor ouditeure bekommerd is,
       terwyl die weerhoudingsverslag beteken dat ouditeure weier om ‘n opinie uit te spreek.

       Afsonderlike antwoorde vir 1 punt elk:
          Gekwalifiseerde verslag: Eksterne ouditeure het 'n paar kommerwekkende areas
           geïdentifiseer /wat hulle verhoed om 'n ongekwalifiseerde verslag te gee / Interne
           beheerprosesse of ouditbewyse is dalk gebrekkig.
          Weerhouding-van-mening-verslag: Eksterne ouditeure het geweier of was nie in
           staat om voldoende bewyse te bekom vir 'n ouditmening nie /Maatskappy het nie
           betroubare interne beheerprosesse in plek nie / Bestuur is onbevoeg om basiese
           opteken- en verslaggewingtake uit te voer / Finansiële state voldoen nie aan vereistes
           van AARP & IFVS (IFRS) nie.                                                                                    2

 Kopiereg voorbehou                                                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde/V1                                              11                                    DBE/November 2022
                                                        NSS – Nasienriglyne

4.3   Verantwoordelikhede van direkteure. Verwys na paragrawe 1, 2 en 3.
      Dis ‘n baie ‘oop’ vraag; wees bedag op enige ander geldige antwoorde
      As 'n bekommerde aandeelhouer, watter vrae sou jy by die AJV stel? Verskaf DRIE
      verskillende vrae. Verduidelik 'n toepaslike rede in elke geval.
      Enige DRIE geldige vrae                               Enige DRIE geldige redes
                                                                                      
      Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde                  Redes behoort betrekking te hê op ‘n vraag
      Uitstekend / Baie goed = 2 punte                                 Dieselfde rede kan betrekking hê op meer as een
                                                                       vraag/ kan verbatim uit scenario geneem word
      Goed/bevredigend       = 1 punt
              Vrae wat jy by die AJV sou vra                                  Een rede vir elke vraag
                Waarom lyk dit asof die gediskwalifi-                  Vir 'n maatskappy om op die JSE
                seerde direkteure geen vaardighede                     gelys te word, word hoogs
                en/of ondervinding in bestuurs-kwessies                gekwalifiseerde direkteure vereis.
      VRAAG
                het nie? /
                Waarom is daar nie kriteria vir die
                aanstel van direkteure nie?
                Waarom het die direksie nie onmid-                     Swak ouditverslae sal die
                dellik opgetree teen die gediskwali-                   maatskappy asook aandele se
      VRAAG     fiseerde direkteure of aksie geneem op                 markprys ernstig beïnvloed.
                grond van die gekwalifiseerde en
                weerhoudingsouditverslae nie?
                 Waarom het hulle nie dissiplinêre                     Die direksie moes dadelik opgetree
                 stappe teen hierdie direkteure                        het om verdere probleme te
      VRAAG
                 geïmplementeer (voordat die JSE hulle                 voorkom.
                 gediskwalifiseer het nie)?
                Waarom is baie belangrike rolle aan                    Dit is onverskillig om belangrike rolle
      VRAAG     hierdie direkteure toegeken?                           aan direkteure toe te ken wat dit nie
                                                                       kan uitvoer nie.
                Waarom lyk dit asof die direksie en die                Die direksie en die ander direkteure
                ander direkteure nalatig of roekeloos                  kan hulself blootstel vir regsaksie
      VRAAG     was in die aanstel van of stemming vir                 a.g.v. nalatigheid / versuim om
                die ongekwalifiseerde direkteure?                      direkteure te sif of agtergrond na te
                                                                       gaan.
                Watter fondse sal gebruik word om die                  King Kode vereis deursigtigheid in
      VRAAG     JSE se R6,5m boete te betaal.                          alle prosesse. Winste/ Behoue
                                                                       inkomste kan nadelig geraak word.
                Hoe is die finansiële stabiliteit of                   Bedrog in finansiële state kan die
      VRAAG     winsgewendheid van die mpy deur                        mpy se voortbestaan negatief
                hierdie insident beïnvloed?                            beïnvloed.
                Hoe gaan die vakante nie-uitvoerende                   Aandeelhouers en direksie moenie
      VRAAG     direkteursposte gevul word?                            stem vir of direkteure aanstel wat nie
                                                                       noodsaaklike vaardighede het nie.
                Watter maatreëls sal die direksie instel               Deursigtigheid/ aanspreeklik- heid/
                om soortgelyke direkteur-aanstellings in               verbetering van beheermaatreëls
      VRAAG     die toekoms te vermy? / Watter beheer-
                maatreëls het Oudit & Risiko-komitee in
                plek vir aanstel van direkteure?
                Aanvaar enige ander geldige vraag                      Aanvaar redes wat met die vrae
                                                                       ooreenstem                                        9

                                     TOTALE PUNTE                             15

                                                                                                             TOTAAL:         150
 Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 ANSWERBOOK JUNE 2022 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-answerbook-june-2022-english/3f567dee-27d7-45f0-b356-dc5d1a094a3a) — Accounting · Addendum · 2022 · Eng
- [2022 KZN Prelim P1 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/2022-kzn-prelim-p1-answer-book/a615c3e9-43d2-4271-9408-12e8ac17059d) — Accounting · Addendum · 2022
- [2022 MP Prelim P1 QP](https://www.hlayiso.com/library/2022-mp-prelim-p1-qp/1ec48209-db47-42c9-83c6-d680b1651391) — Accounting · QP · 2022
- [Accounting P1 May June 2022 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2022-answer-book-eng/c02aee4a-9feb-4a3f-93b7-18c217a78d57) — Accounting · Addendum · 2022 · Eng
- [Accounting P1 May June 2022 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2022-qp-eng/d4065e0c-bb99-4024-84e5-1635126794f0) — Accounting · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
