# Accounting Grade 12 P1 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2023-mg-afr/ec0ef28f-7c4a-4607-9d47-aedea8db183a
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P1 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2023-mg-afr/ec0ef28f-7c4a-4607-9d47-aedea8db183a)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                      NASIONALE
                                  SENIOR SERTIFIKAAT

                                             GRAAD 12

                                       REKENINGKUNDE V1
                                          NOVEMBER 2023
                                          NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders getoon in die nasienriglyne, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien
      'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-
      item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering mag toegepas word nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae by daardie item(s) verdien het.
3.    Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk
      die bewerkings wat getoon is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die deelpunt toe vir dié syfer ‘n
      bewerkingspunt toe (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LW: syfers wat in die nasienriglyne vir
      komponente van bewerkings aangedui is, moet saam gemerk word; hierdie syfers dra nie die
      metodepunt vir dele daarvan nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
      die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie getoon is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar dit aangedui word, kan deelpunte toegeken word om die verskil in die kwaliteit van kandidate se
      antwoorde aan te dui.
7.    Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot
      voordeel van die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate
      volpunte vir 'n vraag gekry het (maks. -2 per vraag)
8.    Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerde
      hantering kan impliseer. Aanpassings word gemaak op grond van die nuanses/konteks van sekere
      vrae.
9.    Waar strafpunte toegeken word, kan die finale punte vir daardie afdeling van ŉ vraag nie as 'n
      negatiewe totaal getoon word nie.
10.   Waar metodepunt(e) vir ŉ bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die
      antwoord ondersoek voordat die punt toegeken word.
11.   'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
      LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees volgens kandidaat se (geldige) antwoord, of soos in
      nasienriglyne aangedui.
12.   By bewerkings moet geen punte vir bewerkings toegeken word waar die teller & noemer omgeruil is
      nie. Dit is ook van toepassing op verhoudings.
13.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in
      geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
14.   Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee.
      Let ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan bevat.
15.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
                         Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
  Rekeningkunde/V1                                                  2                                       DBE/November 2023
                                                            NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1
1.1      Bereken die waarde van die fietse se eindvoorraad deur die EIEU-metode te gebruik.
                                    BEWERKINGS                                                     ANTWOORD
           740 – 40                           1 009 – 700* / as beide optel tot 1009
          (700* x R2 100 ) + 309  x R2 020                                                    R2 094 180
               1 470 000 drie punte                 624 180 twee punte                              een deel korrek
                                                                                                                                6

1.2      Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 28 Februarie 2023

          Verkope                                                                                   21 017 200
                                             21 353 200 twee punte
          Koste van verkope (21 017 200 + 336 000) x 100/220                                    (9 706 000) *
                          Wees bedag op ander alternatiewe uiteensettings vir bewerkings

          Bruto wins                                                       Verkope – KvV       5     11 311 200
          Ander inkomste                                                                                     942 900
           Oninbare skulde ingevorder
           Kommissie-inkomste     277 000 + 41 000                                                     318 000 
                                                           een punt    een punt
             Fooi-inkomste                            (47 150 – 23 000) twee punte
                                                     (47 150 x 105/205) twee punte                       278 850*
                                        303 000           – 24 150 
             Diverse inkomste

          Bruto bedryfsinkomste                                                            6            12 254 100
          Bedryfsuitgawes                                       12 254 100 – 4 150 300              (8 103 800) 
                                    Aanvaar sonder hakies, want bewerking sal korrek wees
             Salarisse en lone
             Waardevermindering
             Diverse uitgawes
                      LW: 2 125 380 of 2 094 180 word nie as finale antwoord aanvaar nie                31 200 
             Handelsvoorraadtekort                   2 125 380 – 2 094 180 sien 1.1                   Indien afgetrek van
             Verlies a.g.v. diefstal / Voorrraadverlies                                                        2 125 380
             Huuruitgawes                 (1950 x 330)           (350 x 330)
                                          643 500  – 115 500 
              (900 x 330)      (700 x 330)           (1500 x 300)         (100 x 330)                   528 000 *
          OF 297 000 + 231 000                 OF         495 000     +    33 000
               twee punte      twee punte             twee punte           twee punte
             Direkteursgelde                                   85 000 drie punte
                                                                                                       1 695 000
                                         1 610 000 + 75 000 + 10 000 

          Bedryfswins                                                                   13                4 150 300
          Rente-inkomste
          Wins voor rente-uitgawes
          Rente-uitgawes
          Netto wins voor belasting                                                                       3 737 250
          Inkomstebelasting                                                                             (1 152 000)
          Netto wins na belasting                                                                         2 585 250
                                                                                                                               24
                                                                                                     * 1 een deel korrek
  -1 vreemde items (maks -2); misplaaste items, ken slegs punte toe vir bewerkings
  LW: Nasienbeginsel 11 vir toekenning van metodepunte: Bewerking soos per kandidaat se bewerking

  Kopiereg voorbehou                                                                                            Blaai asseblief om

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
  Rekeningkunde/V1                                               3                                     DBE/November 2023
                                                         NSS – Nasienriglyne

1.3      Staat van Finansiële Posisie soos op 28 Februarie 2023

          BATES
          NIE-BEDRYFSBATES
             Vaste bates
             Beleggings: Vaste deposito                                                   2       1 000 000
                                       Ken EEN punt toe vir 1 500 000 as n finale antwoord

          BEDRYFSBATES                         aanvaar enige volgorde vir BB-items                3 860 090*
             Voorraad                                                                sien 1.1    2 094 180 *
             Handel en ander ontvangbares
                         sien Komm Ink     oordrag        sien Huur uitg      [slegs een punt]     636 910 *
           483 110+ 41 000 – 2 700 +115 500  OF [350 x 300]
             Kontant en kontantekwivalente 629 000+ 500 000                                    1 129 000 *

          TOTALE BATES                                                                    10
          EKWITEIT EN LASTE
          GEWONE AANDEELHOUERSBELANG                                                             22 562 750

               Gewone aandelekapitaal                                                               20 000 000
                                                                                                   2 562 750
               Behoue inkomste                                         AHB – GAK          3         Aanvaar nie 0 as
                                                                                                          antwoord

          NIE-BEDRYFSLASTE                                                                            4 512 550
               Lening                                                                                 4 512 550
          BEDRYFSLASTE                                                              bewerking    3 793 340 *
             Handel en ander betaalbares
                                         Sien Fooi-ink       sien Dir. Fooi     oordrag            630 340 *
                        523 890  + 24 150  + 85 000  – 2 700 
             Korttermyndeel van lening                                                                420 000
             SAID: Ink.belasting            1 152 000            –        1 049 000              103 000 *
                                                                                                       Voorl IB moet
                                  moet pos. wees vir m.punt       moet neg. wees vir m.punt
                                                                                                       afgetrek word

             Aandeelhouers vir dividende                                                           2 640 000

          TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                                         10
                                                                                                                              25
                                                                                                                   * 1 deel korrek
  Inspekteer: SAID(IB) en AHvD, want dit kan by H&AB ingesluit word
  – 1 vreemde items (maks – 2); Aanbieding -1 (maks -1); Vir misplaaste items, ken slegs punte toe vir bewerkings
  LW: Nasienbeginsel 11 by die toekenning van metodepunte: Bewerking soos per kandidaat se bewerkings, tensy anders aangedui

                                      TOTALE PUNTE                                  55

  Kopiereg voorbehou                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                             4                                          DBE/November 2023
                                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2
SHERBIZ BPK.
2.1     GEWONE-AANDELEKAPITAAL-NOTA                                           -1 swak aanbieding (Maks -1)

             1 200 000             Uitgereikte aandele op 1 Maart 2022                                       7 200 000
                                   Aandele uitgereik op 30 Junie 2022                                    2 700 000 
            300 000                          Hanteer hierdie bedrag altyd as die balanseersyfer
                                                                                                             Balanseersyfer
                                                          Ignoreer bewerkings vir hierdie bedrag

                                   Aandele teruggekoop (GAP: R6,60 )                                    (594 000)*
            (90 000)*                                                  9 306 000/1 410 000
                                                                                                                Aanvaar nie
                                                                                                               90 000 x 0,80
            1 410 000 
          Een deel korrek          Uitgereikte aandele op 28 Februarie 2023                              9 306 000 
        Moet 1 200 000 insluit                                                                                                  7
                                                          * Ignoreer hakies, kontroleer korrekte bewerking vir balanseersyfer

2.2     -1 swak aanbieding (Maks -1)

        KONTANTVLOEI VAN BEDRYFSAKTIWITEITE
        Kontant voortgebring deur bedrywighede
        Rente betaal                                                                                          (117 600)
        Dividende betaal [1 200 000 x 0,24] [1 500 000 x 0,3]
                                      288 000             +       450 000                             (738 000) 
                                 AS x met korrekte DPA          AS x met korrekte DPA                   moet in hakies wees
                         OF         ─ 288 000              ─     450 000                              Vir m.punt: ten minste
                                                                                                          een punt in een vd
                                                      (450 000 + 282 000)                                 komponente moet
            OF (Tot dividende gebruik) +288 000           + 732 000         ─ 282 000                        toegeken wees
                                         twee punte          een punt             een punt
        Inkomstebelasting betaal                                                                          (267 200) 
                                                                                                        moet in hakies wees
                                     337 500 – 42 500 – 27 800
                                 OF ─ 337 500 + 42 500 + 27 800                                     Vir m.punt: ten minste
                                                                                                      een komponent moet
                                                                                                              korrek wees       10
            Wees bedag op alternatiewe bewerkings, bv grootboekrek of die gebruik van hakies of omgekeerde tekens.
            Verseker dat slegs EEN OPSIE deurgaans toegepas word.
            Waar finale antwoorde nie in hakies is nie, aanvaar ‘n invloei van kontant. Ken dan net punte toe vir
             bewerkings
            As ‘n bewerkingssyfer as ‘n finale bedrag getoon word, ken die bewerkingspunt(e) toe en ignoreer hakies.
            Indien die korrekte finale bedrag gegee word sonder bewerkings of hakies, ken dan al die bewerkingspunte toe
             (nie die finale antwoord se punt nie)

        KONTANTVLOEI VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE                                                        1 878 600 
                                                                                                             een deel korrek
                                                                                                         2 700 000 
        Opbrengs uit aandele uitgereik                                                                             Sien 2.1
                                                                                                                Geen hakies
        Fondse aangewend vir die terugkoop van aandele
                                     (90 000 x 6, 60) sien 2.1 + (90 000 x 0,8)
                                                                                                       (666 000)*
                                       594 000 sien 2.1         +    72 000
                                        een m.punt                   een punt
        Verandering in lening                                                                          (155 400)*
           273 000 ─ 117 600                         OF        1 834 000 – 1 678 600                 Vir m.punt: ten minste
        OF ─273 000 + 117 600                        OF      ─ 1 834 000 + 1 678 600                       een deel van die
                                                                                                    bewerkings moet korrek
        Metodepunt slegs as syfers hierbo deel is van ‘n bewerking; nie ‘n finale antwoord
        Wees bedag op verskillende permutasies vir bewerkings; kontroleer dit vir geldigheid
                                                                                                                      wees      6
                                         * Geen metodepunt(e), indien finale antwoorde nie in hakies is nie;;slegs een punt

Kopiereg voorbehou                                                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                        5                                      DBE/November 2023
                                                NSS – Nasienriglyne

2.3     Bereken die volgende finansiële aanwysers:
        Netto batewaarde per aandeel
                        BEWERKINGS                                                      ANTWOORD
                                                                                        723,4 sent 
        10 200 000           x 100                                                         een deel korrek
         1 410 000               1                                               moet in sent wees; aanvaar dis in
                  Sien 2.1                                                         sent indien nie gespesifiseer.
                                                                                      Aanvaar R7,23 of 723c           3
        Dividenduitbetalingkoers
                         BEWERKINGS                                                     ANTWOORD
        Kies slegs EEN opsie; pas deurgaans toe

        OPSIE 1:
        Moet korrekte metode of berekening van DPA & finale DPA toepas                     75,5% 
                                                                                              OF
            20  + 30               x 100                                                 80,2%
                66,2                    1                                                een deel korrek
                                                                                         moet ‘n % wees;
                                                                                      aanvaar as %, indien nie
        OF         732 000 drie punte
                                                                                            aangedui
                 een punt        twee punte
                                                                                     Aanvaar 75%: 76%, 80%
               450 000 + 282 000 x 100
                    912 500         1
                      een punt
                                                                                                                      5
        % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang
                                   BEWERKINGS                                           ANTWOORD

                  912 500                              x      100
        ½ (10 200 000 + 7 985 500)                            1                          10,0% 
                                                                                           een deel korrek
                      18 185 500 twee punte
                       9 092 750 twee punte plus m.punt vir die finale antwoord
                                                                                                                      4
            Vir ELKE berekening: die ‘x 100’ is nie ‘een deel korrek’ nie
            Tellers en noemers moet as sulks nagesien word.
            Geen punte toegeken vir bewerkings gemaak met alleenstaande syfers, bv. geen punt by 912 500
             indien enigiets daarby getel of afgetrek is.
            Oorbodige syfers: ken punte toe vir korrekte syfers en pas die  op die finale antwoord.

                                  TOTALE PUNTE                           35

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                       6                                       DBE/November 2023
                                               NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3
3.1   3.1.1               C
      3.1.2               D
      3.1.3               B                                                                                       3

3.2   Likiditeit:
      Identifiseer die maatskappy wat sy bedryfskapitaal goed bestuur. Haal TWEE
      finansiële aanwysers met syfers en tendense aan.

      Guardian Bpk 
      Indien korrekte mpy. geïdentifiseer is, ken punte toe vir korrekte fin. aanwysers (maks 2)
      Verdere verduidelikings (bo en behalwe syfers en tendense) word nie vereis nie.
      Tendense kan in ‘n verduideliking geïmpliseer word,
      Kandidate kan na die negatiewes van Navarra Bpk verwys as motivering.

      Finansiële aanwysers          syfers (wat tendens aantoon)            
         Bedryfsverhouding: Verhoog (van 1,5:1) tot 1,7:1 / met 0,2 : 1
         Vuurproefverhouding: Verhoog (van 1,0:1 ) tot 1,2:1 / met 0,2 : 1
         Debiteure-invorderingsperiode: Verlaag/Verkort (van 22 dae) tot 19 dae / met 3 dae
         Krediteure-betalingsperiode: Verhoog/Verleng (van 48 dae) tot 50 dae / met 2 dae.
                                                                                                                   5

3.3   Finansieringstrategieë en finansiële hefboom: Guardian Bpk.
      Wat was die oorsake vir die verandering in die skuld-ekwiteitverhouding?
      Verskaf TWEE oorsake met syfers.

      Verhoging in lening van (R3 600 000) tot R5 000 000 /met R1 400 000 /met 38,8%

      Verhoging in GAK          van (R12 000 000) tot R20 000 000 /met R8 960 000 /
                                  met 74,6% / deur addisionele 800 000 aandele uit te reik                         4
      Verduidelik waarom dit vir die maatskappy raadsaam was om meer van lenings gebruik
      te maak. Haal aan en verduidelik EEN ander finansiële aanwyser (met syfers en
      tendense) wat hierdie mening ondersteun. Moenie Skuld/Ekwiteitverh.aanvaar nie

      Finansiële aanwyser                Syfers (aanvaar finale %-syfers)

      % Opbrengs op gemid. kapitaal aangewend (OOTKA): Verhoog (van 13,5%) tot
      16,6% / met 23% / met 3,1 %-punte

      Kommentaar oor geratheid/hefboomfinansiering (verwys na positiewe/lae geratheid met
      rentekoers wat geïmpliseer kan word)                 deelpunte vir onduidelike / gedeeltelike antwoorde

         Maatskappy is positief gerat want die opbrengs (16,6%) is beter as die
          leningskoers (14%)
         Die lening (wat verhoog is) is produktief aangewend (teen 14% rente) om meer
          winste te genereer (teen 16,6% OOTKA)
         Die maatskappy was positief gerat (13,5%, toe rentekoers 13% was); positiewe
          geratheid het verbeter ten spyte van rentekoersverhoging (tot 14%)                                       4
      LW Nasienbeginsel 7: ─1 vir vreemde items (per Vraag) slegs as volpunte toegeken is en meer as die
      vereiste aantal aanwysers in antwoord gegee is.

Kopiereg voorbehou                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde/V1                                           7                                   DBE/November 2023
                                                    NSS – Nasienriglyne
3.4   Dividende, verdienste en opbrengs: Navarra Bpk.
      Verduidelik EEN finansiële aanwyser wat daarop dui dat 'n bekommerde aandeelhouer nie met
      die verandering in die dividendbeleid van die maatskappy tevrede behoort te wees nie. Haal
      syfers en tendense aan.
      Finansiële aanwyser  Syfers en tendens 
         Dividenduitbetalingskoers het verhoog (van 34,8%) tot 103,8%.
         [DPA (83c) is 43c meer as vorige jaar en VPA het verminder (van 115c) tot 80c / met 35c]
          (moet beide DPA en VPA in antwoord insluit)
      Kommentaar  Nie aanvaarbaar: ‘Aandeelhouers is/is nie tevrede’ as kommentaar vir een punt
                          nie; moet noem dat fondse nie behou word nie (vir toekomstige groei)
      Verwagte antwoorde: Behoue inkomste-fondse van vorige jare, is vir huidige jaar se dividende
      gebruik/ verminder dus reserwes vir toekomstige uitbreiding / direkteure is nie besorg oor
      toekomstige groei of volhoubaarheid van die mpy nie / direkteure maak net seker dat hulle
      herkies word / wil net aandeelhouers tevrede hou.                                                             3
      Verduidelik of die aandeelhouers tevrede behoort te wees met die verdienste en opbrengs van die
      maatskappy. Haal TWEE finansiële aanwysers met syfers en tendense aan.
      LW: DPA word NIE as antwoord aanvaar nie. Raadpleeg asb DBE IM as kandidate Verdienste-opbrengs
      of Dividendopbrengs (‘Dividend yield’) (d.i. VPA/MP of DPA/MP) as antwoord aanbied.

      Finansiële aanwysers                   Syfers & Tendense  
         Verdienste per aandeel (VPA): Verminder (van 115c) tot 80c / met 35c / met 30,4%.
         Opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAHB): Verminder (van 11%) tot 6,4% /
          met 41,8% / met 4,6% %-punte.
      Kommentaar                    deelpunte vir onduidelike / gedeeltelike antwoorde
      Aandeelhouers behoort bekommerd te wees, omdat die opbrengs nou laer is die opbrengs op
      alternatiewe beleggings (9%) / afname in winsgewendheid het tot laer opbrengs bygedra
      EEN PUNT: Aandeelhouers behoort ontevrede te wees                                                             6

3.5   Aandeelhouding van Nathan Crewe in Navarra Bpk.:
      Identifiseer die effek wat die terugkoop van Nathan se aandele op sy % aandeelhouding gehad
      het. Haal syfers en tendense aan.
      Syfers met tendens         
      Sy % aandeelhouding het verminder (van 55,2%) tot 40,2% / met 27,2% / met 15%-punte.
      EEN PUNT: Hy is nie meer die meerderheidsaandeelhouer nie / sy aandeelhouding is 40,2%                        2
      Verduidelik hoe die maatskappy in staat was om ongeveer R4,4 miljoen te verkry om die
      terugkoop van aandele en die dividende wat aandeelhouers verdien het, te finansier. Verskaf
      TWEE punte. Haal syfers aan.
         Lening verhoog  met R3 500 000 (van R3m) tot R6,5m 
         Banksaldo  het in ‘n oortrekking van R3 200 000 verswak / van ‘n debietsaldo van
          R380 000 na ‘n kredietsaldo van R3 200 000 gedaal / met R3 580 000                                       4
      Gee TWEE redes waarom die besluit om Nathan se aandele terug te koop, as
      onverantwoordelik beskou moet word. deelpunte vir onduidelike / gedeeltelike antwoorde
               Syfers nie ‘n vereiste.   Meerderheidsaandeelhouding nie hier aanvaarbaar nie.
      Enige TWEE verskillende redes, bv. etiek / bekostigbaarheid  
       Terugkoopprys (1150c) is hoog, terwyl hul markprys deur die jaar gedaal het (tot 400c)
       Voldoen nie aan wetgewing vir aandel-terugkoop se finansiering nie / oortree Mpy.wet
       Mpy het nie voldoen aan solvensie- en likiditeitstoetsing nie / likiditeit in gevaar gestel / mpy in
        kontantvloei-probleme geplaas met groot oortrekking / mpy se fin posisie is riskant (swak)
       Mpy se prestasie (winsgewendheid) het afgeneem / kon nie terugkoop bekostig.
       Het sy meerderheidstatus misbruik om voordeel te trek uit die terugkoop van aandele / het sy
        eie (selfsugtige) belange bevorder, tot nadeel van die mpy / element van korrupsie – hy kon
        op bevoorregtingsinligting reageer het
       Terugkoop het bygedra tot die afname in ‘n aantal belangrike finansiële aanwysers (kanditate
        kan dit spesifiseer)                                                                                        4
      LW: Nasienbeginsel 7: ─1 vir vreemde items (per Vraag) slegs as volpunte toegeken is meer as vereiste
          aantal fin. aanwysers gegee is
 Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                     8                                          DBE/November 2023
                                             NSS – Nasienriglyne

3.6   Direkteurskap:
      'Die HFB (hoof- finansiële beampte) het ŉ noemenswaardige invloed op 'n maatskappy
      se sukses.' Verduidelik waarom jy met hierdie stelling sal saamstem.

      EEN punt                                            deelpunte vir onduidelike / gedeeltelike antwoorde

          Hy moet ŉ spesialis in Rekeningkunde en finansiële bestuur wees om beleggers
           (belanghebbendes) se belegging te beskerm.
          As hoof van finansies, is hy verantwoordelik vir goeie finansiële bestuur / moet hy
           die direksie van advies bedien / lei deur goeie voorbeeld / goeie korporatiewe
           bestuur (etiek & professionalisme) uitstraal
          Behoort bewus te wees van maatskappy se prestasie / finansiële posisie/
           beskikbare finansiële bronne / strukture vir behoorlike interne kontroles daarstel.
          Hy behoort nie die besigheid in gevaar te stel nie / fokus op die volhoubaarheid
           van die maatskappy / hy moet gereeld verslag lewer / deursigtig wees..                                     2
      Verduidelik of die direkteure tevrede behoort te wees, of nie, met die aandeelpryse van
      beide maatskappye aan die einde van die finansiële jaar. Haal in elke geval TWEE
      finansiële aanwysers met syfers en tendense aan.
                     Fin. aanwysers (met syfers). Tendense nie ‘n vereiste
                      NBW p.a. is 1 230c      Markprys p.a. is 1 350c
                        OF MP verhoog tot 1 350c en NAV tot 1 230c
       GUARDIAN       Kommentaar  Moet vraag na aandele / beleggersvertroue / mpy-sukses aandui.
         BPK.         ‘Is tevrede’ word nie as ‘n verduideliking aanvaar nie.
                      Verwagte antwoorde: Aandele is in aanvraag / potensiële beleggers is
                      gewillig om aandele te koop / bevorder goeie beeld of naam / beleggers-
                      vertroue is hoog / Mpy. het goed presteer (toon genoeg interne groei of ‘n
                      aanloklike opwaartse tendens) wat tot voordeel van ‘n hoër markprys is.
                      Fin. Aanwyser (met syfers). Tendense nie ‘n vereiste
                       NBW p.a. is 992c        Markprys p.a. is 400c
                         OF MP daal tot 400c en NBW tot 992c
          NAVARRA     Kommentaar  Moet ‘n afname in die vraag na aandele / gebrek aan
            BPK.      beleggersvertroue / afname in mpy se sukses aandui.
                      ‘Is nie tevrede’ word nie as ‘n verduideliking aanvaar nie.
                      Verwagte antwoorde: Aandele is nie in aanvraag nie, want mpy se beeld is
                      swak / het tekort aan potensiële beleggers / Daar is ‘n drastiese afname in
                      MP wat dui op ernstige bestuursprobleme. Mpy word negatief geraak.                              6
      Die HUB (hoof- uitvoerende beampte) van Guardian Bpk. beplan om die vakante HFB-
      pos vir Nathan Crewe in Maart 2023 aan te bied. Verduidelik EEN punt van advies aan
      die HUB.
      EEN toepaslike punt        deelpunt vir onduidelike / gedeeltelike antwoord
                                   moenie ‘kwalifikasies’ aanvaar nie

          Nathan neem selfsugtige besluite tot nadeel van die maatskappy.
          Het nie goeie baanrekord / het die mpy in ‘n fin. risiko geplaas / hoë skuld-ekwiteit
          Mpy het buitensporig geleen; negatief gerat/fondse nie aangewend om
           winsgewendheid/produktiwiteit te verhoog nie.
          Vraag na aandele is laag van dié maatskappy wat hy bestuur.
          Guardian is ŉ winsgewende maatskappy wat so behou moet word.
          Dit lyk asof hy nie ŉ lojale persoon is nie en kan dalk groei benadeel / konflik van
           belange, want hy is steeds betrokke by die ander mpy.
          Nepotisme behoort nie toegelaat te word nie – lei tot korrupsie.
          Behou Sheryl se dienste, want sy is betroubaar en bekwaam. Nathan het baie fin. skade
           aan Navarro Bpk. aangerig.
                                                                                                                      2

                                TOTALE PUNTE                          45

Kopiereg voorbehou                                                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V1                                  9                                        DBE/November 2023
                                          NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: KORPORATIEWE BESTUUR

4.1     Ouditering:
        Verduidelik EEN plig van 'n interne ouditeur.

        Enige toepaslike verduideliking                deelpunte vir onduidelike / gedeeltelike antwoorde

           Ontwerp / implementeer / gee advies oor interne beheerprosesse wat
            ooreenstem met eksterne ouditering se vereistes.
           Hou toesig oor die voorbereiding / interne oudit van fin. state voordat en
            nadat eksterne oudit gedoen is.
           Tree op as die voorsitter van interne ouditkomitee.                                                     2
        Gee EEN rede waarom die rekeningkundige rekords van 'n genoteerde
        maatskappy deur 'n eksterne ouditeur geoudit moet word.

        Enige toepaslike verduideliking      deelpunte vir onduidelike / gedeeltelike antwoorde

           Dis ŉ vereiste van die Maatskappywet / dit bevestig dat die mpy. Voldoen aan
            standaarde/rekeningkundige beginsels / internasionale verslagdoening.
           Beskerm die publiek se belegging / aandeelhouers se belange teen moontlike
            wanbestuur/bedrog/ kan ‘n onpartydige opinie oor mpy se fin. posisie gee.
           Voldoen aan korporatiewe bestuursvereistes / King-kode se vereistes met
            betrekking tot etiese optrede / deursigtigheid.
           Aandeelhouers kan gemoedsrus hê dat fin resultate geloofwaardig en
            betroubaar is / bevorder vertroue in fin. state.                                                        2

4.2     Fluitjieblasers (Informante):
        Wat sal jy vir Sally sê met betrekking tot haar stelling in die eerste paragraaf
        oor fluitjieblasers wat nie bereid is om 'n standpunt teen korrupsie in te neem
        nie? Verduidelik EEN punt.

        Enige toepaslike verduideliking        deelpunte vir onduidelike / gedeeltelike antwoorde

        Verwagte antwoorde (moet fluitjieblaas/fluitjieblasers ondersteun)
         Dit is verstaanbaar dat sy geviktimiseerd voel (sy het haar werk verloor)/
           landsburgers behoort dankbaar te wees vir fluitjieblasers/ as fluitjieblasers nie
           na vore kom met inligting nie, sal misdaad nie onder beheer gebring word nie.
         Fluitjieblasers help om korrupte bestuur (werknemers) te ontmasker / hul
           onetiese aksies te beperk.
         Sy het nie ‘n keuse gehad om hierdie gedrag aan te meld nie, want sy was die
           interne ouditeur ten tye van die voorval / sy kon beskuldig word dat sy nie haar
           werk doen nie of nalatig is.
         Sy kan die maatskappy voor die KVBA / hof daag.
         Kriminele sal twee keer dink as hulle weet dat hul aksies (optrede) dopgehou /
           bevraagteken word / Bevorder etiese gedrag in die korporatiewe wêreld.
         SA regering het verklaar dat fluitjieblasers beskerm moet word en anoniem
           moet bly.
                                                                                                                    2

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde/V1                                          10                                 DBE/November 2023
                                                    NSS – Nasienriglyne

4.3   Aandeelhouers se menings en bekommernisse:
      Verwys na Inligting.

      As 'n aandeelhouer, verduidelik DRIE punte wat jou bekommerd maak oor die
      optrede van die direksie van Monaco Bpk. Gee in ELKE geval 'n toepaslike
      rede vir jou kommer.
      DRIE toepaslike & verskillende bekommernisse met redes
      NOTAS aan Merkers:
        Wees bedag op kandidate se alternatiewe opinies.
        Bekommernisse en Redes kan onafhanklik nagesien word.
        ‘n Bekommernis kan as ‘n rede oorweeg word, maar die rede kan nie net ‘n eenvoudige
         herhaling/ander woorde van die bekommernis wees nie.
        Moenie dies. antwoorde of bekommernisse/redes aanvaar wat net op ‘n ander manier gestel is nie.

                      BEKOMMERNIS                                                  REDE
         deelpunte vir onduidelike / gedeeltelike antwoorde                             
                  
       Geen beskerming vir fluitjieblasers                      Hulle kan dalk ontmoedig word om
       Hul annonimiteit word nie altyd                           uit te praat oor verkeerde dade
        gerespekteer nie                                          (korrupsie)
       Ondersoek fluitjieblasers
       Samespanning met diensverskaffers/                     Selfverryking ten koste van die
        bestuur                                                 maatskappy / lei tot finansiële
       Nepotisme / Konflik van belange                         verliese vir die mpy / fin. verliese is
                                                                nie die gevolg van swak prestasie nie
                                                               Nuwe aanstellings se vaardighede
                                                                word bevraagteken.
       Eerlikheid / Lojaliteit aan die                        Groei in maatskappywinste kan
        maatskappy word nie erken nie / Sally                   belemmer word
        het haar werk onregmatig verloor /                     Aandeelhouers se belangstelling in
        onbillik behandel                                       aandele kan negatief geraak word
       Publiek se belegging word nie in ag
        geneem / beskerm / bevorder nie
       Korrupsie nie oor ‘n lang tydperk                      Maatskappybeleid kan maklik
        opgespoor/aangespreek                                   misbruik / gemanipuleer word
       Apatie van (betroubare) werknemers                     Korrupsie sal voortgaan/Geen
       Gebrek aan deursigtigheid                               gevolge van misdade
       Betroubare werknemers kyk anderpad                     Vrees vir viktimisasie / afdanking
       Mpy-bestuur se geloofwaardigheid &                     Onbillike aflegging kan mpy in
        integriteit                                             hofsake betrokke laat raak teen hoë
       Arbeidswette se vereistes & mpy-                        kostes
        beleid (bv verkrygings-, werwings-,                    Aandeelpryse sal vinnig daal / beleg-
        prestasiebonusbeleid)                                   gers gaan belangstelling verloor/
       Nagevolge hiervan vir die mpy se                        aandeelhouers wil vinnig hul aandele
        toekoms – beeld / aandeelprys, ens.                     verkoop                                      9

                                    TOTALE PUNTE                          15

                                                                                               TOTAAL:      150

 Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Accounting P1 Nov 2023 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2023-answer-book-eng/aaeb9a41-12fe-49c2-9ba7-37693926cbd5) — Accounting · Addendum · 2023 · Eng
- [Accounting P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2023-eng/4c9e315d-40c3-4d80-9775-322ef8d07061) — Accounting · QP · 2023 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2023-english/b15a4456-2317-4298-9022-fc735fdc6214) — Accounting · Memo · 2023 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JUNE 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-june-2023-english/bd3063b8-4a97-4989-8498-a76ffb82e60a) — Accounting · QP · 2023 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-sept-2023-english/86b103e1-05b3-4ddd-9077-02c461ae7d17) — Accounting · QP · 2023 · Eng
- [Accounting P1 Nov 2021 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2021-answer-book-afr/4f3e9f53-936c-4ad6-b22c-aebca5401cfe) — Accounting · Addendum · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
