# Accounting Grade 12 P1 November 2024 NSC Addendum (Afr)

> Grade 12 Accounting Paper 1 addendum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-answer-book-afr/f6612fd8-b349-440e-bad0-dac69c286bbb
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Addendum
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P1 November 2024 NSC Addendum (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-answer-book-afr/f6612fd8-b349-440e-bad0-dac69c286bbb)

## About this document

Accounting · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Addendum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Vertroulik

                                                             PLAKKER

                                SENTRUMNOMMER

                                EKSAMENNOMMER

                 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                           REKENINGKUNDE V1

                                   GRAAD 12

                              NOVEMBER 2024

                     SPESIALE ANTWOORDEBOEK

        VRAAG                PUNTE                  PARAAF           MOD.
            1
            2
            3
            4
        TOTAAL

                     Hierdie antwoordeboek bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Rekeningkunde/V1                          2                     DBE/November 2024
                             NSS – Antwoordeboek Vertroulik

 VRAAG 1
 1.1     Bereken:

 1.1.1   Waardevermindering op toerusting op 29 Februarie 2024
                         BEWERKINGS                            ANTWOORD

                                                                                       2

 1.1.2   Kosprys van voertuie op 29 Februarie 2024
                          BEWERKINGS                           ANTWOORD

                                                                                       4

 1.1.3   Waardevermindering op voertuie op 29 Februarie 2024
                          BEWERKINGS                           ANTWOORD
         Waardevermindering op nuwe voertuig

         Waardevermindering op ingeruilde voertuig

         Waardevermindering op oorblywende voertuie             132 720

                                                                                       5

 1.1.4   Wins/Verlies op voertuig op 1 September 2023 ingeruil
                         BEWERKINGS                            ANTWOORD

                                                                                       5

         LET WEL: Relevante bedrae hierbo bereken, moet na VRAAG 1.2 in die
                  Staat van Omvattende Inkomste oorgedra word.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Rekeningkunde/V1                           3                       DBE/November 2024
                              NSS – Antwoordeboek Vertroulik

 1.2     Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024     Nov

          Verkope

          Koste van verkope                                    (4 780 900)
          Bruto wins
          Ander inkomste
            Diensfooi-inkomste                                  1 757 700

          Bruto bedryfsinkomste
          Bedryfsuitgawes
            Ouditfooie                                            79 000
            Diverse bedryfsuitgawes                              119 900
            Oninbare skulde                                       24 780

          Bedryfswins
          Rente-inkomste
          Wins voor rente-uitgawes
          Rente-uitgawes                                        (149 400)
          Netto wins voor belasting
          Inkomstebelasting
          Netto wins na belasting                                992 160
                                                                                           39

                                    TOTALE PUNTE

                                           55

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Rekeningkunde/V1                          4                    DBE/November 2024
                             NSS – Antwoordeboek Vertroulik

 VRAAG 2

 EYBERS BPK.

 2.1 BEHOUE-INKOMSTE-NOTA VIR DIE JAAR GEËINDIG 29 FEBRUARIE 2024
      Saldo aan die begin van die jaar                         573 720

      Gewone aandeledividende                                  (744 860)

      Saldo aan die einde van die jaar                                                 8

 2.2 KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 29 FEBRUARIE 2024

        KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE
        Kontant voortgebring uit bedrywighede
        Rente betaal

        KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE

        KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE

        NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
                                                              296 460
        KONTANTEKWIVALENTE
        KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE
        AAN DIE BEGIN VAN DIE JAAR
        KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE
        AAN DIE EINDE VAN DIE JAAR
                                                                                       17

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 5

Rekeningkunde/V1                         5                     DBE/November 2024
                            NSS – Antwoordeboek Vertroulik

2.3      Bereken die volgende finansiële aanwysers vir die jaar geëindig
         29 Februarie 2024
         % bedryfsuitgawes op verkope
                         BEWERKINGS                          ANTWOORD

                                                                                      3
         Voorraadomsetsnelheid
                        BEWERKINGS                           ANTWOORD

                                                                                      4
         Tussentydse dividend per aandeel
                          BEWERKINGS                         ANTWOORD

                                                                                      3

                                 TOTALE PUNTE

                                         35

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Rekeningkunde/V1                          6                      DBE/November 2024
                             NSS – Antwoordeboek Vertroulik

 VRAAG 3

 3.1   Winsgewendheid:

       Haal TWEE finansiële aanwysers aan, met syfers en tendense, wat
       daarop dui dat die maatskappy sy uitgawes goed bestuur.

                                                                                    4

 3.2   Dividenduitbetalingsbeleid:

       Lewer kommentaar op die dividenduitbetalingsbeleid van die
       maatskappy. Verduidelik waarom dit 'n verantwoordelike verandering in
       dié beleid is. Verskaf EEN punt.

                                                                                    3

 3.3   Verdienste en opbrengs:

       Verduidelik waarom die aandeelhouers tevrede of ontevrede behoort te
       wees met die verdienste per aandeel en die opbrengs op gemiddelde
       aandeelhouersbelang van die maatskappy. Haal TWEE finansiële
       aanwysers met syfers aan.

                                                                                    4

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Rekeningkunde/V1                             7                      DBE/November 2024
                                NSS – Antwoordeboek Vertroulik

 3.4   Finansiële strategieë en finansiële hefboom:

       Verwys na Inligting C.

       Die direkteure het besluit om in 2024 nuwe vaste bates aan te koop om
       die maatskappy te verbeter. Identifiseer die TWEE hoofbronne (meer as
       R1m) wat gebruik is om hierdie aankope te finansier. Verskaf syfers.

                                                                                       4
       Verduidelik hoe die besluite die risiko en die finansiële hefboom van die
       maatskappy beïnvloed het. Haal TWEE finansiële aanwysers met syfers
       aan.

                                                                                       6

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Rekeningkunde/V1                           8                      DBE/November 2024
                                NSS – Antwoordeboek Vertroulik

3.5    Grant Waters se % aandeelhouding, regte-uitgifte en terugkoop van
       aandele:

       Bereken:

       Verwys na Inligting B.

       Die getal aandele wat Grant op 31 Oktober 2023 deur regte-uitgifte
       gekoop het
                        BEWERKINGS                      ANTWOORD

                                                                                      3

       Grant se % aandeelhouding ná die regte-uitgifte op 29 Februarie 2024
                        BEWERKINGS                             ANTWOORD

                                                                                      5

       Die totale bedrag wat Grant vir die aandele, wat hy deur middel van die
       regte-uitgifte verkry het, betaal het
       LET WEL: Geen aandele is gedurende die finansiële jaar teruggekoop nie.
                           BEWERKINGS                          ANTWOORD

                                                                                      4

       Grant is van plan om die direksie te oortuig om van sy aandele in die
       volgende finansiële jaar teen R12 per aandeel terug te koop. Verduidelik
       waarom die ander direksielede waarskynlik teen die transaksie, deur
       Grant voorgestel, sal stem. Verskaf TWEE punte (met syfers).

                                                                                      4

  Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Rekeningkunde/V1                          9                      DBE/November 2024
                               NSS – Antwoordeboek Vertroulik

3.6    Rol van die HUB:

       Verduidelik TWEE karaktereienskappe wat aandeelhouers van 'n goeie
       HUB kan verwag.

                                                                                      4

       Afgesien van die faktore en finansiële aanwysers waarna in die vorige
       vrae verwys is, identifiseer en verduidelik TWEE ander punte wat daarop
       dui dat die HUB die maatskappy goed bestuur. Haal syfers aan.

                                                                                      4

                                    TOTALE PUNTE

                                            45

  Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Rekeningkunde/V1                          10                       DBE/November 2024
                             NSS – Antwoordeboek Vertroulik

VRAAG 4

4.1      Verduidelik die rol van 'n onafhanklike eksterne ouditeur. Verskaf EEN
         punt.

                                                                                          2

4.2      Kies die korrekte woord uit dié tussen hakies. Skryf die antwoord neer
         en verduidelik jou keuse.

         Valiant Bpk. het 'n (gekwalifiseerde/ongekwalifiseerde/weerhouding-
         van-mening) ouditverslag ontvang.
            OUDITVERSLAG                          VERDUIDELIKING

                                                                                          2

4.3      Watter soort ouditbewyse word deur die onafhanklike eksterne ouditeur
         ondersoek om die vaste bates van 'n maatskappy te verifieer? Verskaf
         TWEE punte.

                                                                                          4

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

Rekeningkunde/V1                           11                       DBE/November 2024
                              NSS – Antwoordeboek Vertroulik

4.4       Wat is die gevolge van hierdie ouditverslag vir die volgende:

             Direkteure
             Aandeelhouers

          Noem EEN punt in elke geval.
                                                   GEVOLGE

          Direkteure

          Aandeelhouers

                                                                                        4

4.5       Noem DRIE moontlike gevolge vir die onafhanklike eksterne ouditeur
          indien hy deur die direkteure van die maatskappy beïnvloed is om
          opsetlik 'n vals ouditverslag aan die aandeelhouers voor te hou.

                                                                                        3

                                   TOTALE PUNTE

                                           15

                                                                          TOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — Accounting · QP · 2024 · Eng
- [ACCOUNTING P1 MEMO GR12 JUNE 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-memo-gr12-june-2024-english/ef245808-e780-418c-ba92-6f41e021a333) — Accounting · Memo · 2024 · Eng
- [ACCOUNTING P1 QP GR12 JUNE 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-qp-gr12-june-2024-english/11d1ced2-c8c5-4ce3-97cc-34b06c5cad08) — Accounting · QP · 2024 · Eng
- [ACCounting P1 - Memo SESOTHO](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-memo-sesotho/b99546aa-c3e7-44cc-b92d-85b44da4daaa) — Accounting · Memo · 2024 · Sesotho
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP SEPT2024 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-sept2024-english/815577e2-9528-4d64-854e-0d3f0cc0dd78) — Accounting · QP · 2024 · Eng
- [Gr 12 Accounting P1 (English) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-accounting-p1-english-june-2024-possible-answers/11d6484c-77b1-4a71-8799-a6e1177c4dbc) — Accounting · Memo · 2024 · Eng

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
