# Accounting Grade 12 P1 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-mg-afr/793b29b9-eb9d-4484-9a46-8754bbbfd994
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P1 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-mg-afr/793b29b9-eb9d-4484-9a46-8754bbbfd994)

## About this document

Accounting · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                                      SENIOR SERIFIKAAT

                                               GRAAD 12

                                       REKENINGKUNDE V1
                                           NOVEMBER 2024
                                           NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

 NASIENBEGINSELS:
 1.    Tensy anders getoon in die nasienriglyne, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n
       kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte
       vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering mag toegepas word nie.
 2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
       punte vir die bedrae by daardie item(s) verdien het.
 3.    Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
       bewerkings wat getoon is.
 4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer
       (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LW: As syfers in die nasienriglyne vir komponente of bewerkings
       aangedui word, dra hierdie syfers nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
 5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt
       toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie getoon is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
 6.    Waar dit aangedui word, kan deelpunte toegeken word om die verskil in die kwaliteit van kandidate se
       antwoorde aan te dui.
 7.    Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van
       die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir 'n vraag gekry
       het (maks. -2 per vraag)
 8.    Waar strafpunte toegeken word, kan die finale punte vir daardie afdeling van ŉ vraag nie as 'n negatiewe totaal
       getoon word nie.
 9.    Waar metodepunt(e) vir ŉ bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord
       ondersoek voordat die punt toegeken word.
 10.   'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
       LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees volgens kandidaat se (geldige) antwoord, of soos in
       nasienriglyne aangedui.
 11.   By bewerkings moet geen punte vir bewerkings toegeken word waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is
       ook van toepassing op verhoudings.
 12.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel
       of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
 13.   Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let ook
       daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan bevat.
 14.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
 15.   Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerde hantering kan
       impliseer. Aanpassings word gemaak op grond van die nuanses/konteks van sekere vrae.

                            Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 2

Rekeningkunde/V1                                          2                                    DBE/November 2024
                                                  NSS – Nasienriglyne

  VRAAG 1

           Bereken:
  1.1.1    Waardevermindering op toerusting op 29 Februarie 2024
                           BEWERKINGS                          ANTWOORD

                    472 500 – 344 700                                                         127 800 
                                                                                                                   2

  1.1.2    Kosprys van voertuie op 29 Februarie 2024
                            BEWERKINGS                                                        ANTWOORD

                 1 250 000  – 240 000  + 320 000 
          OF
                                             Voertuie                                         1 330 000 
                    1 250 000     een punt               240 000     een punt                 een deel korrek
                      320 000     een punt             1 330 000     een m-punt

          Indien ‘n bewerking as finale antw. gegee is, ken slegs bewerkingspunt toe                               4

  1.1.3    Waardevermindering op voertuie op 29 Februarie 2024
                           BEWERKINGS                          ANTWOORD
          Waardevermindering op nuwe voertuig
                         320 000 x [20/100 x 6/12]                                            32 000 *

          Waardevermindering op ingeruilde voertuig
                       [240 000 – 73 600]
                            166 400 x [20/100 x 6/12]                                         16 640 *

          Waardevermindering op oorblywende voertuie                                            132 720

                                                                     moet R132 720 insluit    181 360 *           5
                                                                                              * een deel korrek
  1.1.4    Wins/Verlies op voertuig ingeruil op 1 September 2023
                             BEWERKINGS                          ANTWOORD
                                     een punt    een m-punt
                                       (73 600 + 16 640)
                                              sien 1.1.3
               240 000 –              90 240             – 153 660 
                             149 760 drie punte
                                                                                                3 900 
           OF                                                                                 een deel korrek
                                     Bateverkope
                 240 000     een punt             90 240     een punt    een m-punt
                   3 900     een m-punt          153 660     een punt

           Indien ‘n bewerking as finale antwoord gegee is, ken slegs bewerkingspunt(e) toe                        5

           LW:        Relevante bedrae hierbo bereken, moet na VRAAG 1.2 in die
                      Staat van Omvattende Inkomste oorgedra word.

Kopiereg voorbehou                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Rekeningkunde/V1                                      3                                       DBE/November 2024
                                              NSS – Nasienriglyne

 1.2    Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024

         Verkope          [4 780 900 x 1,6]       [115 000 x 0,2]
                          7 649 440 ✓✓           −       23 000 ✓✓                        7 626 440          *
         OF
                         [4 665 900 x 1,6]                [115 000 x 1,4]              Beide syfers moet opgetel /
                         7 465 440 twee punte        +    161 000 twee punte                 afgetrek word

         Koste van verkope                                                              (4 780 900)
         Bruto wins                                   Verk - KvV 6                        2 845 540          
         Ander inkomste                                   bewerking                       1 902 000          
            Diensfooi-inkomste                                                            1 757 700
            Wins met verkoop van bate **                  sien 1.1.4                          3 900          
           Huurinkomste          [10 695 x 2]  een punt twee punte
                                                                                             136 710         *
                   158 100  – 21 390  OF 104 625 + 32 085
            Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering #                                      3 690       

         Bruto bedryfsinkomste                                BW + AI       9             4 747 540          
         Bedryfsuitgawes                                              bewerking         (3 371 340)          
            Ouditfooie                                                                       79 000
            Diverse bedryfsuitgawes                                                         119 900
            Oninbare skulde                                                                  24 780
            Verpakkingsmateriaal                                                             58 700         
            Handelsvoorraadtekort $                                                           7 400         
           Versekering [100 800 x 3/15] OF [6720 x 3]
                                                                                              80 640         *
                 100 800  – 20 160  OF 100 800 x 12/15
           Salarisse en Lone          [21 840 + 11 760]         [B.Sal x 10%]
                                                                                          1 462 560          *
                         1 425 600 + 33 600 + 3 360 
            Direkteursfooie                      [41 000 x 4]
                                                                                          1 229 200          *
                            1 065 200  + 164 000 
            Waardevermindering @ [127 800 + 181 360]
                                                                                             309 160         
                                             sien 1.1.1       sien 1.1.3 18

         Bedryfswins                                                    BBI - BU          1 376 200          
         Rente-inkomste                         Balanseersyfer (aanvaar neg. syfer)         151 200          
         Wins voor rente-uitgawes                                    NWvB + RU            1 527 400          
         Rente-uitgawes                                                                   (149 400)
         Netto wins voor belasting                                     NWnB + IB          1 378 000          
         Inkomstebelasting                                          NWnB x 28/72          (385 840)         
         Netto wins na belasting                                                   6         992 160
                                                                                                                      39
                                                                                              * een deel korrek
        -1 vreemde items (maks -2), d.i. SFP-items; -1 aanbieding (maks -1)
        ** Indien dit as ‘n verlies in 1.1.4 bereken was, ken metodepunt toe onder bedryfsuitgawes
        # VOS-aans. moet as ‘n inkomste getoon word;
        $ HV-tekort moet uitgawe getoon word
        @ Albei syfers moet opgetel wees om metodepunt toe te ken
        Pas Nasienbeginsel 10 toe by die toekenning van metodepunte; volg kandidaat se bewerkings

                                TOTALE PUNTE                            55

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Rekeningkunde/V1                                        4                             DBE/November 2024
                                                NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 2
 EYBERS BPK.
 2.1    BEHOUE INKOMSTE-NOTA VIR DIE JAAR GEËINDIG 29 FEBRUARIE 2024
        Saldo aan die begin van die jaar                                               573 720
        Netto wins na belasting
                                                                                     1 862 150 *
                   (744 860 ÷ 40% ) OF (744 860 x 100/40)
        Terugkoop van aandele                  ignoreer hakies                        (64 600) 
        Gewone aandeledividende                                                      (744 860)
          Tussentydse dividende                                                        416 000 
          Finale dividende                                            GAD – TT/Div     328 860 

        Saldo aan die einde van die jaar                                             1 626 410 *
        Kontroleer bewerking; TK v aandele & GAD moet afgetrek word                                          8
        -1 as geen besonderhede getoon is (maks -1)                                     *een deel korrek

OF

 2.1    BEHOUE INKOMSTE-NOTA VIR DIE JAAR GEËINDIG 29 FEBRUARIE 2024
        Saldo aan die begin van die jaar                                               573 720
        Netto wins na belasting      (1 458 167  x 1,175 )                         1 713 346 *
        Terugkoop van aandele                      ignoreer hakies                     (64 600) 
        Gewone aandeledividende                                                      (744 860)
          Tussentydse dividende                                                        416 000 
          Finale dividende                                            GAD – TT/Div     328 860 

        Saldo aan die einde van die jaar                                             1 477 606     *
        Kontroleer bewerking; TK v aandele & GAD moet afgetrek word                                          8
        -1 as geen besonderhede getoon is (maks -1)                                     *een deel korrek

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Rekeningkunde/V1                                      5                                     DBE/November 2024
                                              NSS – Nasienriglyne

 2.2    KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 29 FEBRUARIE 2024

         KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE
         Kontant voortgebring uit bedrywighede
         Rente betaal
         # Belasting betaal
                         44 675 + 462 000 + 66 650                                  (573 325) *
                   OF – 44 675 – 462 000 – 66 650
         # Dividende betaal
                           (1 200 000 x 17/100)         [744 860 – 328 860]            (620 000) *
                               204 000            +       416 000             8
         KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE

         KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE
         Nuwe aandele uitgereik                                                       4 000 000 
         Aandele teruggekoop              (34 000 x 7,60)      (34 000 x 1,90)
                                                                                       (323 000) *
                                          258 400  +           64 600 
                                                                sien 2.1               Beide syfers opgetel

         Lening terugbetaal                                                      6     (480 000) 
                                                                                      Geen hakies; een punt

         NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
                                                                                         296 460
         KONTANTEKWIVALENTE
         KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE                                                 (106 680) 
         AAN DIE BEGIN VAN DIE JAAR                                                   Geen hakies; een punt

         KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE                                                   189 780 
         AAN DIE EINDE VAN DIE JAAR                                              3        bewerking
                                                                                                                     17
        * een deel korrek, as ‘n uitvloei (hakies) getoon
        -1 aanbieding (maks. -1)
        # Wees bedag op alternatiewe bewerkings, bv GB-rek’e, gebruik van hakies of omgekeerde tekens
        Waar omgekeerde tekens gebruik is, merk deurgaans slegs EEN opsie
        Indien geen hakies, aanvaar antw. as ‘n invloei of kontant − ken punte slegs vir bewerkings toe
        Waar ‘n bewerkingsbedrag as die finale syfer getoon is, ken die punt(e) soos per bewerking toe; ignoreer hakies
        Waar die korrekte bedrag sonder hakies gegee word, ken al die bewerkingspunte toe; nie die finale punt nie

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Rekeningkunde/V1                                     6                               DBE/November 2024
                                             NSS – Nasienriglyne

2.3      Bereken die volgende vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024:
         % bedryfsuitgawes op verkope
                         BEWERKINGS                                            ANTWOORD

                                                                                   16,5% 
                                                                                 een deel korrek
                 1 360 950             x 100*                                  bereken as ‘n %;
                 8 240 600                1                                  %-teken nie vereis nie
                                                                                  Aanvaar 17%
                                                                              0,165 / 0,17 word nie
                                                                                   aanvaar nie
                                                                                                             3
         Voorraadomsetsnelheid
                        BEWERKINGS                                             ANTWOORD

                                                                                27,6 keer *
                    5 060 000 ________                                          een deel korrek
              ½ (174 000  + 193 000 )                                       AS gem. voorraad (x ½)
                      183 500 twee punte                                           toegepas is.
                                                                                 Aanvaar 28 keer
                                                                                                             4
         Tussentydse dividend per aandeel
                          BEWERKINGS                                           ANTWOORD

                           416 000          x 100*                              26 sent *
                         1 600 000             1                                een deel korrek
                     [1 200 000 + 400 000]                                      moet in sent wees;
                             een punt                                        Aanvaar in sent, as nie so
                                                                                  aangedui nie.
                                                                                 Aanvaar R0,26
                                                                                                             3
         •   Vir ELKE bewerking hierbo, word die ‘x100’ nie as ‘een deel korrek’ geag nie.
         •   Teller en noemer moet as sulks gemerk word
         •   Geen punte toegeken vir bewerkings bygevoeg by alleenstaande syfers, bv. geen punt vir
             R1 360 950, indien enige bedrag bygevoeg/afgetrek is nie.

                                                 TOTALE PUNTE
                                                      35

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Rekeningkunde/V1                                 7                                   DBE/November 2024
                                         NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 3
 3.1   Winsgewendheid:
       Haal TWEE finansiële aanwysers aan, met syfers en tendense, wat daarop dui
       dat die maatskappy sy uitgawes goed bestuur.
       Finansiële aanwysers ✓       ✓ syfers en tendense       ✓
       •   % bedryfsuitgawes op verkope het verminder / verbeter (van 19%) tot
           14%/ met 5%-punte / met 26,3%.
       •   % bedryfswins op verkope het vermeerder/verbeter (van 12%) tot 18%
           /met 6%-punte / met 50%.
       •   % netto wins voor belasting op verkope het vermeerder/ verbeter (van
           11%) tot 19% / met 8%-punte / met 72,7%.
        Moenie % winsgrens aanvaar nie                                                                   4

 3.2   Dividenduitbetalingsbeleid:
       Lewer kommentaar op die dividenduitbetalingsbeleid van die maatskappy.
       Verduidelik waarom dit 'n verantwoordelike verandering in dié beleid is.
       Verskaf EEN punt.
       Syfers en tendens    ✓
       •   Dit het verminder (van 86%) tot 60% / met 26 %-punte / met 30,2%.

       Verduideliking:                       deelpunte vir onduidelike/onvolledige antwoorde

       Fondse is behou/terug gehou vir toekomstige uitbreidingsdoeleindes /
       aandeelhouer sal in die toekoms voordeel trek uit fondse wat nou behou is /
       om die besigheid se kontantvloei te beskerm
                                                                                                         3

 3.3   Verdienste en opbrengs:
       Verduidelik waarom die aandeelhouers tevrede of ontevrede behoort te wees
       met die verdienste per aandeel en die opbrengs op gemiddelde
       aandeelhouersbelang van die maatskappy. Haal TWEE finansiële aanwysers
       met syfers aan.
       Verdienste per aandeel (VPA)
       • vermeerder (van 104 sent) tot 112 sent / met 8 sent / met 7,7 %.✓
       •   aandeelhouers kan tevrede wees, want dit toon 'n verhoging/verbetering
           in die winsgewendheid van die maatskappy.✓

       Opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAHB)
       • vermeerder (van 11%) tot 20% / met 9%-punte / met 81,8%.✓
       • aandeelhouers kan tevrede wees, want die OOAHB (20%) is hoër as die
         % rente op vaste deposito's (7,5%).✓
                                                                                                         4

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Rekeningkunde/V1                              8                             DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

 3.4   Finansiële strategieë en finansiële hefboom:

       Verwys na Inligting C.
       Die direkteure het besluit om in 2024 nuwe vaste bates aan te koop om die
       maatskappy te verbeter. Identifiseer die TWEE hoofbronne (meer as R1m)
       wat gebruik is om hierdie aankope te finansier. Verskaf syfers.
       Bronne           syfers    

       • Aandele uitgereik (verkoop), R2 970 000 (van 28 800 000) tot 31 770 000 /
         met 10,3%
       • Verhoging van lening, R3 513 000 (van 9 400 000) tot 12 913 000 /
         met 37,4%
       NIE AANVAARBAAR: verkoop van vaste bates / kontant en kontantekwivalente                        4
       Verduidelik hoe die besluite die risiko en die finansiële hefboom van die
       maatskappy beïnvloed het. Haal TWEE finansiële aanwysers aan met
       syfers.

       Skuld-ekwiteitverhouding ✓
       • verbeter/ daal (van 0,5 : 1) tot 0,2 : 1 / met 0,3 : 1. ✓
       • maatskappy toon steeds 'n lae finansiële risiko. ✓

       Opbrengs op gemiddelde totale kapitaal aangewend (OOTKA) ✓
       • verhoog (van 15%) tot 24% / met 9%-punte / met 60%. ✓
       • maatskappy is positief gerat / OOTKA (24%) is hoër as die 12% rentekoers
         op lenings. ✓                                                                                 6

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 9

Rekeningkunde/V1                                               9                                          DBE/November 2024
                                                       NSS – Nasienriglyne

3.5   Grant Waters se % aandeelhouding, regte-uitgifte en terugkoop van aandele:
      Bereken:
      Die getal aandele wat Grant op 31 Oktober 2023 deur regte-uitgifte gekoop het.
                                     BEWERKINGS                                                      ANTWOORD

                1 620 000                  x 10
                   50                                                                           324 000 aandele 
                 32 400 twee punte                                                                        AS: x 10

       Kontroleer teller / noemer                                                                                              3

      Grant se % aandeelhouding na die regte-uitgifte op 29 Februarie 2024
                       BEWERKINGS                             ANTWOORD
                                               sien hierbo
             (1 620 000  + 324 000 )                             x   100
                  3 600 000                                           1
                 [3 000 000 + 600 000] twee punte

                    een punt              een m-punt
                                                                                                         54% 
                                                                                                      een deel korrek
      OF         (1 380 000 + 276 000)                         x       100     = 46%
                        3 600 000                                       1
                               twee punte

                               100% - 46%                                                                                      5

      Die totale bedrag wat Grant vir die aandele, wat hy deur middel van die regte-
      uitgifte verkry het, betaal het.
      LET WEL: Geen aandele is gedurende die finansiële jaar teruggekoop nie.
                                     BEWERKINGS                                                      ANTWOORD
                                              sien 3.4
                                            2 970 000 / 600 000
                324 000              x        R4,95 
                 sien hierbo
      OF                                                                                            R1 603 800 
                       sien 3.4             (276 000 x 4,95)                                          een deel korrek
                      2 970 000       –     1 366 200
                      een m-punt          een punt een m-punt

      LW: Metodepunt moet toegeken word waar bewerkings vir R4,95 getoon is                                                    4

      Grant is van plan om die direksie te oortuig om van sy aandele in die volgende finansiële
      jaar teen R12 per aandeel terug te koop. Verduidelik waarom die ander direksielede
      waarskynlik teen die transaksie, wat Grant wil voorstel, sal stem. Verskaf TWEE punte
      (met syfers)
      Enige TWEE toepaslike punte ✓             ✓       Syfers ✓       ✓     deelpunte vir onduidelike/onvolledige antwoorde

      •    Terugkoopprys (R12/1200 sent) is meer as die markwaarde per aandeel
           van 950 sent / met 250 sent.
      •    Terugkoopprys (R12/1200 sent) is meer as die NBW per aandeel van
           564 sent / met 636 sent.
      •    Hy gebruik sy meerderheidstatus van 54% (sien hierbo) tot sy eie voordeel /
           sy meerderheidstatus van 54% (sien hierbo) kan lei tot self-verryking.                                              4

Kopiereg voorbehou                                                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Rekeningkunde/V1                              10                            DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

3.6   Rol van die HUB:
      Verduidelik TWEE karaktereienskappe wat aandeelhouers van 'n goeie
      HUB kan verwag.
      Enige TWEE toepaslike verduidelikings ✓✓        ✓✓

      •   Vermoë om 'n duidelike visie vir die maatskappy te stel en dit te
          kommunikeer / HUB moet sterk(goeie) kommunikasie-vaardighede hê om
          belangrike inligting oor te dra.
      •   Handhawing van deursigtigheid met rolspelers.
      •   Vermoë om konsekwente finansiële prestasie te lewer / goeie begrip van
          finansiële bestuur te toon.
      •   Vermoë om top-talent te lok, te ontwikkel en in die mpy te behou.
      •   Toegewyd tot etiese sakepraktyke met hoë vlak van integriteit.
      •   Aanpasbaar by verandering / reageer op onverwagse uitdagings.
      •   Toon vaardighede wat behoeftes van verskeie rolspelers kan aanspreek/
          neem ingeligte besluite om risiko te bestuur wat positiewe resultate kan
          lewer.
      •   Kreatief om nuwe geleenthede te identifiseer / bronne effektief toeken om
          mededingend in die mark te bly.
                                                                                               4

      Afgesien van die faktore en finansiële aanwysers waarna in die vorige
      vrae verwys is, identifiseer en verduidelik TWEE ander punte wat aandui
      dat die HUB die maatskappy goed bestuur. Haal syfers aan.
      TWEE finansiële aanwysers (met syfers en tendense) ✓   ✓   Verduideliking ✓   ✓

      •   Solvensieverhouding verbeter (van 2,8 : 1) tot 3,8 : 1; maatskappy is in 'n
          sterker/gesonder finansiële posisie.
      •   Bedryfsverhouding verbeter (van 1,6 : 1) tot 2,5:1. Maatskappy se vermoë
          om korttermynskulde te betaal het versterk.
      •   Vuurproefverhouding verbeter (van 1,2 : 1) tot 1,9 : 1 en die besigheid het
          genoeg kontant/korttermynfinansiering om sy korttermynverpligtinge/-
          skulde na te kom.
      NIE AANVAARBAAR: % Winsgrens
                                                                                               4

                                        TOTALE PUNTE
                                                 45

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Rekeningkunde/V1                                  11                        DBE/November 2024
                                           NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4

4.1      Verduidelik die rol van 'n onafhanklike eksterne ouditeur. Verskaf EEN
         punt.
         Enige toepaslike punt   

         •    Gee 'n onpartydige (oudit)verslag oor die finansiële state van die
              maatskappy.
         •    Bied 'n ingeligte opinie, gebaseer op feite, oor die billike/ geloofwaardige
              voorstelling van die finansiële state.
         •    Beskerm die aandeelhouers/publiek se belange.                                         2

4.2      Kies die korrekte woord uit dié tussen hakies. Skryf die antwoord neer
         en verduidelik jou keuse.
         Valiant Bpk. het 'n (gekwalifiseerde/ongekwalifiseerde/weerhouding-
         van-mening) ouditverslag ontvang.
             OUDITVERSLAG                               VERDUIDELIKING
                                   Enige toepaslike verduideliking   
         Ongekwalifiseerd 
                                   • Geen foute/probleemareas/ongerymdhede gevind.
                                   • Mening dui daarop dat finansiële state 'n billike
                                     voorstelling is van die mpy se finansiële posisie.             2

4.3      Watter soort ouditbewyse word deur die onafhanklike eksterne ouditeur
         ondersoek om die vaste bates van 'n maatskappy te verifieer? Verskaf
         TWEE punte.
         Enige TWEE toepaslike punte           

         •    Bevestig die fisiese bestaan van items soos in die vaste bateregister
              getoon.
         •    Kontroleer of die berekeninge vir waardevermindering korrek is/ kontroleer
              dat die korrekte waardeverminderingskoers toegepas is.
         •    Vergelyk fakture/kwitansies teen kosprys wat in vaste bateregister
              verskyn.
         •    Kontroleer dat korrekte prosedure gevolg is met die aankoop / verkoop van
              nuwe vaste bate-items.
         •    Gaan die registrasie-sertifikate / titelaktes na, wat eienaarskap bewys.

         VIR EEN PUNT:
         • Gaan bateregister na
         • Gaan ritregister (logbook) na
         • Verifieer brondokumente
                                                                                                    4

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Rekeningkunde/V1                                    12                                      DBE/November 2024
                                             NSS – Nasienriglyne

4.4       Wat is die gevolge van hierdie ouditverslag vir die volgende:
          •     Direkteure
          •     Aandeelhouers
          Noem EEN punt in elke geval.
                                                                 GEVOLGE
                                  Enige toepaslike gevolg      
          Direkteure              •   Aandeelhouers kan hulle heraanstel
                                  •   Dit verbeter hul getuigskrifte / reputasie
                                  Enige toepaslike gevolg 

          Aandeelhouers •             Hulle is tevrede dat hul belegging veilig is
                        •             Dien as aanmoediging om nog meer in mpy te belê                              4
          LW:     1.   Kontroleer die soort ouditverslag in 4.2 geïdentifiseer, en merk 4.4 dienooreenkomstig.
                  2.   Ignoreer die ouditverslag gekies in 4.2, waar die kandidaat se antwoord in 4.4
                       ooreenstem met die NR hierbo.

4.5       Noem DRIE moontlike gevolge vir die onafhanklike eksterne ouditeur indien
          hy deur die direkteure van die maatskappy beïnvloed is om opsetlik 'n vals
          ouditverslag aan die aandeelhouers voor te hou.

          Enige DRIE toepaslike gevolge ✓ ✓ ✓
          Aanvaar een-woord antwoorde

          Moontlike gevolge vir die ouditeur as werknemer:
          • Kan gederegistreer/van die rol verwyder word deur IRBA (SAICA) /
            verloor professionele lisensie / sy lisensie word herroep
          •     Dissiplinêre verhoor / geskors word deur sy werkgewer (gedurende 'n
                ondersoek) / afgedank word /boete opgelê word / in hegtenis geneem
                word.
          •     Kan deur aandeelhouers gedagvaar vir bedrog/nalatigheid (finansiële
                verlies) / Kry ‘n swak naam (reputasie)
          Moontlike gevolge vir die maatskappy (ouditeur se werkgewer):
          • Verloor klante / deur klante as ouditeur verwyder / kollegas of personeel
            kan hul werk verloor weens 'n kwynende kliëntebasis/ moeilik om nuwe
            kontrakte in die toekoms te bekom / Maatskappy (werkgewer) kry ‘n
            swak reputasie.                                                                                        3

                                               TOTALE PUNTE
                                                         15

                                                                                              TOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — Accounting · QP · 2024 · Eng
- [ACCOUNTING P1 MEMO GR12 JUNE 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-memo-gr12-june-2024-english/ef245808-e780-418c-ba92-6f41e021a333) — Accounting · Memo · 2024 · Eng
- [ACCounting P1 - Memo SESOTHO](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-memo-sesotho/b99546aa-c3e7-44cc-b92d-85b44da4daaa) — Accounting · Memo · 2024 · Sesotho
- [Gr 12 Accounting P1 (English) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-accounting-p1-english-june-2024-possible-answers/11d6484c-77b1-4a71-8799-a6e1177c4dbc) — Accounting · Memo · 2024 · Eng
- [ACCOUNTING P1 QP GR12 JUNE 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-qp-gr12-june-2024-english/11d1ced2-c8c5-4ce3-97cc-34b06c5cad08) — Accounting · QP · 2024 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP SEPT2024 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-sept2024-english/815577e2-9528-4d64-854e-0d3f0cc0dd78) — Accounting · QP · 2024 · Eng

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
