# Accounting Grade 12 P2 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng June Exam 2025 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-afrikaans-june-2025-possible-answers/8dac731f-b98c-4bdb-96be-a1d05f3bf29c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-afrikaans-june-2025-possible-answers/8dac731f-b98c-4bdb-96be-a1d05f3bf29c)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

JUNIE EKSAMEN
                                      GRAAD 12
                                                      2025
                                    NASIENRIGLYNE
                                          REKENINGKUNDE
                                              (VRAESTEL 2)
     12 bladsye
NASIENRIGLYNE:
1.     Tensy anders getoon in die nasienriglyne, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien ŉ
       kandidaat nie punte op ŉ ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde item-strafpunte
       vir misplaaste items nie.) Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.     Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
       punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.     Tensy anders getoon, gee volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings
       wat voorsien is.
4.     Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer
       (nie die metodepunt vir die antwoord nie) Let wel: As syfers aangedui word in die nasienriglyne vir komponente
       of bewerkings, dra hierdie syfers nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.     Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt
       toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.     Waar aangedui word, ken deelpunte toe om tussen die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.     Indien ŉ kandidaat meer as die vereiste aantal antwoorde voorsien, ondersoek alle antwoorde om die voordeel
       aan die kandidaat te gee. Strafpunte mag toegeken word vir vreemde items indien ŉ kandidaat volpunte vir
       die vraag verdien (maks. –2 per vraag).
8.     Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe syfer
       getoon word nie.
9.     Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord
       ondersoek.
10.    ‘Bewerking’ beteken ‘kontroleer bewerking’. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Let wel:
       Kontroleer bewerking moet +, –, x, ÷, of per nasienriglyne.
11.    In bewerkings, moet punte nie toegeken word vir bewerking as die teller en noemer omgeruil is nie – hierdie
       is ook van toepassing op verhoudings.
12.    Met die toekenning van metodepunte maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige items wat foutief is
       nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ŉ .
13.    Wees daarop bedag dat party kandidate geldige alternatiewe bied buite die nasienriglyne. Let wel dat een
       opmerking verskillende aspekte kan bevat.
14.    Kodes: f = vreemde items; p = plasing/aanbieding; s = oorbodige item

### Page 2

REKENINGKUNDE
                                    NASIENRIGLYNE
                                                                (VRAESTEL 2)  GR12 0625

VRAAG 1: KOSTEREKENINGKUNDE                                      (56 punte; 45 minute)

1.1     KONSEPTE
         1.1.1   Onwaar ✓
         1.1.2   Waar ✓
         1.1.3   Onwaar ✓                                                                3
        (Aanvaar afkortings W of O.)

1.2     EASY DRINK VERVAARDIGERS

1.2.1   Bereken die direkte materiaal uitgereik vir die jaar geëindig
        30 April 2025.
        Beginvoorraad                                               38 000 ✓

        Netto aankope                 ( 2300 x 2,60)
        (280 000 ✓ – 5 400 ✓ – 2 600 ✓ + 5 980 ✓✓)                   277 980*

        Vraggeld op aankope                                             5 548 ✓ *
        (5 600 – 52) of (280 000 – 2600 x 2/100)
        Invoerheffing (5 980 kontroleer bewerking x 30%)              1 794 

        Eindvoorraad                                                 (24 222) ✓

        Direkte materiaal uitgereik      kontroleer bewerking         299 100*

        *een deel korrek                                                                 13

1.2.2    Bereken die direkte arbeidskoste vir die jaar geëindig 30 April 2025
                         BEWERKINGS                             ANTWOORD

         200 x R38 x 45                                             342 000 ✓
                                                                         Moet
                                                                  basiese salaris x 1%
         342 000 x 1%                                                   3 420 
                                            (38 x 1.25)
                                         Of (38 x 5/4)
            284 x [38 + 9,50]       of 284 ✓ x 47,50 ✓✓               13 490 
         Of 284 x [38 + (38 x ¼)]
         Of 284 x [38 + (38 x 0.25)]
                                                                                         8
         If learners only used ¼ instead of 1¼:
                           284✓ x 9,50 ✓✓ = 2 698 
                       Of 284 x [38 x ¼]
                       Of 284 x [38 x 0.25]
         Totaal                                                      358 910
         Totaal indien slegs ¼ ipv 1¼ het = 348 118

                                           2

### Page 3

REKENINGKUNDE
                                      NASIENRIGLYNE
                                                                        (VRAESTEL 2)  GR12 0625

1.2.3    Voltooi die Fabrieksbokoste-nota vir die jaar geëindig
         30 April 2025.

         Indirekte materiaal [7 400 ✓ + 36 550 ✓– 8 150 ✓] x 35%                     12 530 *

         Indirekte arbeid (13 000 x 13) of 156 000 + 13 000                        169 000 ✓✓

         Water en elektrisiteit (18 954 x 7/2)                                       66 339 ✓✓

         Huuruitgawe (66 800 – 5 600) ✓ x 610/1 000 ✓                                37 332 *

         Waardevermindering op fabriekstoerusting                                    28 690 ✓

         Versekering (15 000 x 5/6)                                                  12 500 ✓✓
         of           15 000 x 5/3 x 3/6
         Telefoon (10 000 + 1 825)                                                   11 825 ✓✓

                                                                                    338 216 *

         *een deel korrek
         -1F indien waardevermindering op afleweringsvoertuie getoon word                           17

1.3     SEGAL VERVAARDIGERS

1.3.1    Voltooi die ontbrekende syfers aangedui met ŉ asterisk (*).

          Koste                                 Totaal          Eenheids-       Eenheids-
                                                                  koste           koste
                                                                  2025            2024
          Direkte materiaal                   R250 000           *R10 ✓            R12
          Direkte arbeid                   *R375 000 ✓            *R15 ✓            R11
          Direkte koste                    *R625 000 ✓              R25             R23
          Fabrieksbokoste                     R200 000               R8             R10
          Administratiewekoste                 R75 000               R3              R3
          Verkoop en verspreiding             R100 000               R4              R2

                                                                                                    4
        Berekeninge slegs vir duidelikheid nie vir merk nie *250 000 / 25 000 = 10 * 25 – 10 = 15
        *15 x 25 000 = 375 000 *250 000 + 375 000 = 625 000
1.3.2    Bereken die eenheidskoste van produksie vir 2025.
                         BEWERKINGS                        ANTWOORD
         [625 000 + 200 000]
            825 000/25 000
                                                                                R33 ✓✓
             OF 25 + 8                                                                              2

                                               3

### Page 4

REKENINGKUNDE
                                  NASIENRIGLYNE
                                                                (VRAESTEL 2)  GR12 0625

1.3.3   Bereken die gelykbreekpunt vir 2025.
                          BEWERKINGS                                   ANTWOORD
            275 000 ✓✓
        [200 000 + 75 000]                                           8 871 eenhede 
          60 ✓– (25 + 4) ✓
              29 (een punt)
                                                                       Aanvaar 8870.97 of   5
                                                                            8870.9
              31 (twee punte)

1.3.4   Lewer kommentaar op die maatskappy se vlak van produksie en
        gelykbreekpunt vir 2025.
        Vergelyking van produksie met gelykbreekpunt (Twee punte)
        Syfers (Twee punte)
        Merk volgens leerder se gelykbreekpunt berekeninge in 1.3.3.

        Moontlike antwoorde vir vier punte:
        (Merk slegs een van die volgende antwoorde vir vier punte)

        •   In 2025 is 25 000 eenhede geproduseer wat meer is as die
            gelykbreekpunt van 8871 eenhede / met 16 129 eenhede / maak ‘n
            wins op 16 129 eenhede / maak ‘n wins van 16 129 x 31 = R499 999
            (kontroleer leerder se berekeninge)

        •   In 2025 het hulle wins gemaak op 16 129 eenhede of (25 000 – 8 871),
            wat meer is as die wins verdien in 2024 op 5 440 eenhede (18 000 –
            12 560) / Maak op 10 689 eenhede meer wins as in 2024.

        Maks twee punte vir die volgende antwoorde:
        (Merk slegs een van die volgende antwoorde vir twee punte)

        •   In 2025 was die produksie van 25 000 eenhede meer as die produksie
            van 18 000 eenhede in 2024/ met 7 000 eenhede.

        •   In 2025 was die gelykbreekpunt van 8871 eenhede minder as die
            gelykbreekpunt van 12 560 eenhede in 2024 / met 3 689.
                                                                                            4

                                               56

                                         4

### Page 5

REKENINGKUNDE
                                        NASIENRIGLYNE
                                                                        (VRAESTEL 2)  GR12 0625

VRAAG 2: VOORRAAD                                                           (48 punte ; 38 minute)

2.1       2.1.1    C SIM/Spesifieke identifikasie ✓
          2.1.2    A EIEU/eerste-in-eerste-uit ✓
          2.1.3    B Geweegde gemiddelde ✓                                                           3
         Aanvaar letter of naam van voorraadwaardasiemetode of afkorting.

2.2      MB SPORTWINKEL

2.2.1     Bereken die waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2025, deur
          die geweegdegemiddelde-metode te gebruik.
                              BEWERKINGS                          ANTWOORD
                                               ✓       ✓
                       ✓             ✓      [-30 500 – 700]
          [R420 850 + R4 302 500] + R110 250 – R31 200 x 465
          350 ✓ + [3 150 – 20 ] ✓                           1     Moet x 465
           3 500 (twee punte)                                     R 641 700 

          of
          4 802 400 (vier punte) x 465
           3 480    (twee punte)

          of
          (ses punte)
          1 380           x      465                                                                 7

 2.2.2     Bereken die koste van verkope vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025.
                            BEWERKING                             ANTWOORD

           4 802 400  sien 2.2.1 – 641 700  sien 2.2.1                        R4 160 700 

                                                                                                     3

 2.2.3
           Bereken die bruto wins vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025.
                            BEWERKINGS                            ANTWOORD

                                  Sien 2.2.2
           5 400 000 ✓ – 4160 700                                           R1 239 300             3

                                                5

### Page 6

REKENINGKUNDE
                                   NASIENRIGLYNE
                                                              (VRAESTEL 2)  GR12 0625

2.24
        Bereken die persentasie winsopslag bereik vir die jaar geëindig
        28 Februarie 2025.
                           BEWERKINGS                            ANTWOORD

        R 1 239 300  sien 2.2.3     x 100                          29,8% 
        R 4 160 700  sien 2.2.2        1                            aanvaar
                                                                     29,79%
                                                                   Moet x 100
                                                                  Moenie 0,298
                                                                   aanvaar nie    3
                                                                   Ignoreer %

2.2.5   Die eienaar van die besigheid het jou gevra om die waarde van die
        eindvoorraad volgens die eerste-in-eerste-uit-metode te bereken.
                            BEWERKINGS                          ANTWOORD
        465 eenhede
                            (1525 +35)
        (450 – 20) 430 ✓✓ x 1 560 ✓= 670 800 (Drie punte)
                           (1 475 + 35)                           R723 650
        (465 – 430) 35  x 1 510 ✓ = 52 850 (Twee punte)

        *of

        (450 – 20) 430 ✓✓ x       1 525 = 655 750 (Twee punte)

        (465 – 430) 35       x   1 475 = 51 625 (Een punt)

        465 x 35 ✓ ✓                    = 16 275 (Twee punte)

        *Merk slegs een van die twee opsies.                                      6

                                         6

### Page 7

REKENINGKUNDE
                                    NASIENRIGLYNE
                                                                (VRAESTEL 2)  GR12 0625

2.2.6    Die eienaar het gehoor dat hy die wins kan aanpas deur die
         voorraadwaardasiemetode te verander van die geweegde gemiddelde-
         metode na die eerste-in-eerste-uit-metode.

   (i)   Verduidelik die verskil tussen die voorraadwaardasiemetodes aan die
         eienaar.
         Die eindvoorraadwaarde is hoër ✓ wanneer die EIEU metode gebruik word,
         daarom sal die koste van verkope minder wees ✓ en die bruto wins sal
         hoër ✓ wees as met die geweegdegemiddelde-metode.
         of
         Met die geweegdegemiddelde-metode is die eindvoorraadwaarde laer, koste
         van verkope hoër en die wins dan minder as wanneer EIEU gebruik word.

         of

         Bruto wins sal hoër wees as EIEU gebruik en bruto wins sal minder wees
         indien geweegde gemiddelde metode gebruik. ✓✓✓
         Indien slegs na een voorraadwaardasie verwys gee twee punte. Moet
         albei metodes noem vir die alternatiewe antwoord vir drie punte.
         (indien slegs verwys na wins, aanvaar die leerder moet weet wat gebeur
         met voorraad en koste van verkope om die korrekte neiging van wins
         te gee)

         of

         Met EIEU voorraadwaardasie word die laaste aankooppryse✓ gebruik,
         terwyl met geweegde gemiddelde metode word die geweegde gemiddelde
         prys ✓gebruik wat steeds ou/goedkoper ✓aankooppryse kan insluit.               3

  (ii)   Watter advies sal jy aan die eienaar gee, rakende die verandering van
         een voorraadwaardasiemetode na ŉ ander?
         Enige geldige antwoord ✓✓

         •    Hy behoort dit nie te doen om syfers/finansiële inligting te manipuleer
              nie.
         •    Hy behoort toestemming vanaf SAID te verkry voordat hy die
              voorraadwaardasiemetode verander.
         •    Sal nie verskillende jare kan vergelyk as verskillende metodes gebruik
              is nie.
         •    Indien waardasiemetodes verander, moet dit in ‘n nota tot die
              finansiële state genoem word.
                                                                                        2

                                           7

### Page 8

REKENINGKUNDE
                                      NASIENRIGLYNE
                                                                    (VRAESTEL 2)  GR12 0625

2.2.7     Bereken hoe lank (in dae) dit sal neem om die eindvoorraad van 465
          krieketkolwe te verkoop.
                             BEWERKINGS                          ANTWOORD
                                                                       Metode punt
          Sien 2.2.1                                                   Slegs indien x 365
            641 700          x 365
          4 160 700             1                                     56.3 dae 
          Sien 2.2.2                                                   Aanvaar 56,29

          of : INDIEN EENHEDE GEBRUIK WORD                             of

          465 ✓/3 000 ✓ x 365                                          56.6 dae 
                                                                       Aanvaar 56,58

          Indien EIEU gebruik word ipv geweegde gemiddeld:

          Sien 2.2.5
                 723 650  x 365
               4 078 750          1                                   64.8 dae 
          [4 802 400 – 723 650]                                        Aanvaar 64.76
           Sien 2.2.1   Sien 2.2.5                                                          3

2.2.8
    (i)   Voorsien ŉ berekening om Mango Brand se bekommernis rakende
          die beheer oor krieketkolwe te ondersteun.
                             BEWERKINGS                   ANTWOORD

          350 ✓ + 3 150 ✓ – 20 ✓ – 3 000 ✓ – 465 ✓                          15 eenhede
                                                                             vermis 
          Of
                                                     (sien 2.2.1)
          420 850✓ + [4 302 500+ 110 250] ✓ – 31 200 
          - 4 140 000  = 662 400 – 641 700                                R20 700
          (3 000 x 1 380)
            (sien 2.2.1)

          Of

          Indien EIEU gebruik:
                                                     (sien 2.2.1)
          420 850✓ + [4 302 500+ 110 250] ✓ – 31 200                        R22 650
          - 4 056 100✓ = 746 300 – 723 650 
          (Koste v verkope)           (sien 2.2.5)

          EIEU koste van verkope bereken sonder vermiste
          eenhede:
           420 850 + 1 413 500 + 1 315 750 + 906 000
                                                                                            6

                                             8

### Page 9

REKENINGKUNDE
                                 NASIENRIGLYNE
                                                              (VRAESTEL 2)  GR12 0625

(ii)    Watter inskrywing sal jy in die besigheid se boeke maak om die
        probleem te boekstaaf? Verduidelik.
        Debiteer : Handelsvoorraadtekort of verlies a.g.v. diefstal ✓
        Krediteer: Handelsvoorraad ✓ of Aankope

        Een punt vir geldige verduideliking: ✓

        Vermiste items is ŉ verlies vir die besigheid/is ŉ uitgawe wat wins
        verminder./ Handelsvoorraadrekening sal verminder agv diefstal /
        Omsigtigheidsbeginsel word gevolg om nie wins te oorstateer nie.           3

(iii)   Hoe kan Mango Brand die probleem oplos? Verskaf DRIE punte.
        Verwagte antwoord vir twee punte elk. ✓✓ ✓✓ ✓✓
        • Doen gereeld voorraadopnames/Tel voorraad gereeld/lukraak en
           kontroleer teenoor voorraadrekords.
        • Bestel kleiner hoeveelhede, maar meer gereeld.
        • Verbeter fisiese sekuriteit bv. Beheer by die ingange/
           sekuriteitskameras / sekuriteitskodes op items
        • Toegangsbeheer tot die stoorkamer.
        • Verdeling van pligte dat nie dieselfde persoon items bestel en ontvang
           nie.
        • Rotasie van pligte
        • Deursoek van personeel wanneer stoorkamer ingaan en weer
           wanneer uitgaan
        • Spesiale kabinette om items in toe te sluit

        Verwagte antwoord vir een punt :
        Voorraadopname/Kameras                                                     6

                                                 48

                                         9

### Page 10

REKENINGKUNDE
                              NASIENRIGLYNE
                                                        (VRAESTEL 2)  GR12 0625

VRAAG 3: BESTUUR VAN VASTE BATES                           (34 punte; 27 minute)

3.1   Bereken die TOTALE waardevermindering op voertuie vir die jaar
      geëindig 28 Februarie 2025.

      216 000 x 20% x 8/12                                      28 800✓✓

            80 640 een punt
      [140 000 – 59 360] ✓ x 20% x 4/12 ✓                        5 376
         449 360 twee punte
      530 000 ✓ – 80 640 ✓ x 20%                                 89 872

       of
             710 000               260 640
      (850 000 – 140 000) ✓ – (320 000 – 59 360) ✓ x 20%

                                                                 124 048           8

3.2   Bereken die waardeverminderingskoers wat deur Bellairs Bpk
      gebruik word om hulle toerusting se waardeverminderings te
      bereken.

      [11 250 x 12/6]
         22 500 ✓✓
        150 000 ✓     x 100 = 15% 

      Of [11 250 x 100/1 x 12/6] ✓✓x 1/150 000✓ = 15%

      Merk een lyn/opsie                                                           4

                                      10

### Page 11

REKENINGKUNDE
                            NASIENRIGLYNE
                                                        (VRAESTEL 2)  GR12 0625

3.3   Voltooi die uittreksel van die Vaste Bate Nota vir die jaar geëindig
      28 Februarie 2025 deur al die relevante bedrae wat deur A – H
      aangedui word, te voltooi.
          A      216 000✓
         B       140 000 ✓ – (59 360 + 5 376 sien 3.1) 
                 140 000 – 64 736 of 80 640 – 5 376
                 75 264 twee punte
         C       124 048  (sien 3.1 totaal)
         D       850 000 + 216 000 – 140 000
                 926 000 ✓✓
         E                          [-59 360 - 5 376]
                 320 000 + 124 048 – 64 736
                 379 312 ✓ een deel korrek
          F      926 000 (see D) – 379 312 (see E)
                 546 688 (Indien D – E)

                 of
                 530 000 + 216 000 – 75 264 – 124 048 = 546 688
         G       11 250 ✓+ (56 000 – 1) of 55 999✓✓ = 67 249 (Drie
                        Slegs een punt indien                 punte)
                   – 1 maar drawaarde verkeerd

         H       (56 000 +150 000) ✓– 67 249  (see G) = 138 751 Twee
                                                                    punte

                 Of [710 000 – 504 000] ✓– 67 249 = 138 751 Twee punte

                 Of 1 ✓+ [150 000 – 11 250] ✓= 138 751 Twee punte
                             138 750

                 Merk slegs een lyn/opsie
                                                                             14

                                  11

### Page 12

REKENINGKUNDE
                               NASIENRIGLYNE
                                                           (VRAESTEL 2)  GR12 0625

3.4   Bereken die wins of verlies met verkoop van die voertuig. Gee advies
      wat in ag geneem behoort te word wanneer besluit word om ŉ bate te
      verkoop.
      Berekening:

          73 360 – 75 264 (sien 3.3 B) = 1 904 (Verlies) ✓

      Aanvaar T-rekeninge
           140 000 (59 360+5 376) 64 736
                                 73 360
                                  1 904

      Advies: ✓✓ Enige geldige advies
      • Drawaarde moet inaggeneem word wanneer die prys bereken word.
      • Tenderprosedure moet gevolg word.
      • Koste van instandhouding.
      • Of dit steeds voldoen aan produksievereistes.                             4

3.5   Die besigheid moet interne kontroles instel om die misbruik van
      voertuie te voorkom. Jy is genader om te help om interne kontroles te
      verbeter. Gee TWEE interne kontroles wat geïmplementeer kan word.
      Enige geldige antwoord ✓✓ ✓✓

      •   Toegangsbeheer / ken voertuie toe aan spesifieke individue.
      •   Voertuie moet in ŉ garage toegesluit word wanneer nie in gebruik nie/
          Voertuie moet op perseel gehou word.
      •   Fisiese inspeksie voor en na gebruik
      •   Sleutels moet toegesluit word en voor geteken word
      •   Hou ŉ logboek/ kilometerlesings
      •   Installeer opspoortoestel / “dashboard- kamera”(paneelkamera) in
          voertuie
                                                                                  4

                                          34

                                     12

### Page 13

REKENINGKUNDE
                                 NASIENRIGLYNE
                                                             (VRAESTEL 2)  GR12 0625

VRAAG 4: PROBLEEMOPLOSSING                                     (12 punte; 10 minute)
Merk relevante probleem en syfers indien in verkeerde kolomme/ken punte toe vir gepaste
advies al is die probleem onduidelik/verkeerd. Wees bedag op addisionele korrekte
opsies/syfers.
                      PROBLEEM VIR 2025                             ADVIES
                           (met syfers)                  Een per probleem identifiseer
                  Enige TWEE geldige probleme                        ✓ ✓
                          Probleme ✓ ✓               Merk advies onafhanklik
                          Met syfers ✓ ✓             Verskillende probleme vereis
            • Te veel voorraad voorhande (615        • Verhoog aantal advertensies.
                eenhede)/styg met 208 eenhede (van • Oorweeg afslag.
                407 tot 615).                        • Verminder die winsopslag %.
            • Verlaging in voorraadomset-            • Bestel volgens verkope/
                snelheidskoers van 1,9 tot 0,9 /baie    bestellings ontvang.
                voorraad wat nie beweeg/hoër         • Verlaag winsopslag % om
                winsopslag % dra ook by tot laer        verkope te laat toeneem.
                omsetsnelheid.                       • Hou uitverkoping.
   Golf • Prys te hoog (Winsopslag % styg van
                                                     • Gereelde voorraadopnames om
 T-Hemde        50% tot 75%/ŉ 25% puntestyging/         voorraad na te gaan.
                prysstyging van R90 per eenheid      • Vervang       voorraad     volgens
                (R630 – R540)                           eenhede verkoop.
            • Koop dieselfde aantal eenhede (800) • Sekuriteitsetikette (tags) op
                ten spyte van oortollige voorraad/      produkte.
                voorraad ophoping.                   • Fisiese inspeksie of gereelde
            • Voorraaditems vermis of gesteel           voorraadopnames.
                (42 eenhede of 407 + 800 – 550 –     • Installeer kameras.
                615).                                • Verkoop aanlyn.

                                        13

### Page 14

REKENINGKUNDE
                            NASIENRIGLYNE
                                                      (VRAESTEL 2)  GR12 0625

                     PROBLEEM                               ADVIES
             Twee geldige probleme ✓ ✓         Een per probleem identifiseer ✓ ✓
                    Met syfers ✓ ✓
      •   Afname in eenhede verkoop:          • Verhoog advertensies.
          290 (2 260 – 1 970) of              • Moedig gebruik van EFO aan.
          302 ( 2 182 – 1880)                 • Versoek sms kennisgewings vir
          Of afname in verkope van               deposito’s.
          436 400 – 399 500 / met 36 900 /    • Rekonsilieer deposito’s met
          8,5% OF met 86 900 (436 400 -          items verkoop.
          349 500)                            • Aanlyn verkope/kaart
Hemde •   Kontant vermis of gesteel R50 000      transaksies – minder kontant
          (399 500 – 349 500) OF 69 125          hantering.
          (indien terugsendings nie           • Daaglikse deposito.
          inaggeneem is nie).                 • Strenger terugsendings-beleid.
      •   Hoë terugsendings van klante ;      • Verbeter kwaliteit om
          78 (3,5 % van verkope) na 90 (4,6 %    terugsendings te verminder/
          van verkope).                          Moenie goedkoper produkte
                                                 koop nie.
                                              • Verander die styl van
                                                 t-hemde/in die mode wees.
                                              • Lei personeel op om die beste
                                                 advies aan klante te gee.

                                       12

                                                                       TOTAAL: 150

                                  14

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023
- [2023 MP Prelim P2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-answer-book/cc1d1590-ceb4-4d58-b4f8-408396bc15a9) — Addendum · 2023
- [2023 MP Prelim P2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-memo/8339757f-4c69-4fe5-a4b9-9b18e18257ca) — Memo · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
