# Accounting Grade 11 P2 National November 2019 Memo (Afr)

> Grade 11 Accounting Paper 2 memorandum from the National November 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr-11-exemplar-nov-2019-memo-afr/ab994952-4778-43a7-b8ec-8fc9086c4a81
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: National November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P2 National November 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr-11-exemplar-nov-2019-memo-afr/ab994952-4778-43a7-b8ec-8fc9086c4a81)

## About this document

Accounting · Grade 11 · National November · 2019. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                       NASIONALE
                                   SENIOR SERTIFIKAAT

                                            GRAAD 11

                                     REKENINGKUNDE V2

                                  MODEL NOVEMBER 2019

                                         NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1.  Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in
    die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
    Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.  Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
    kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.  Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord verkeerd is, sien die bewerkings na wat gegee is.
4.  Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
    syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente
    of bewerkings, dra dit nie die metodepunt vir die finale antwoord ook nie.
5.  Tensy anders aangedui, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word
    om die punt toe te ken. As geen + of – teken of hakie gegee is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.  Waar aangedui, ken deelpunte toe om tussen die gehalte van kandidate se antwoorde te onderskei.
7.  Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie 'n finale
    negatiewe syfer wees nie.
8.  Waar metodepunte vir die bewerking toegeken word, moet die nasiener die redelikheid van die
    antwoord ondersoek en ten minste een deel moet reg voor die punt toegeken word.
9.  Bewerking beteken kontroleer bewerking. Een deel korrek beteken bewerking en een deel korrek. Let
    wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
10 By berekeninge moenie punte toeken as die teller en noemer omgeruil is nie – dit is ook van
    toepassing op verhoudings.
11. Wanneer metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
    foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n .
12. Wees bedag daarop dat kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf.
13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                        Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                2                              DBE/November 2019
                                NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne

VRAAG 1: BTW EN REKONSILIASIE                                          (40 punte; 30 minute)

1.1     BTW

1.1.1    Verduidelik wat met belasting op toegevoegde waarde bedoel word.

         Belasting op verkope van goedere (gehef op die koper deur die verkoper) 
                                                                                                      2

1.1.2    Bereken die volgende:

         (a)     Bedrag van verkope (vrygestel van BTW) uit die KOJ

         141 300 x 100/15 = R942 000 

         (b)     BTW-insetbedrag uit die KBJ

         (248 000 + 580 000) x 0,15 = R124 200  een deel korrek

         (c)     BTW-uitsetbedrag uit die DJ

         345 000 X 15/115 =R45 000  een deel korrek
                                                                                                      8

1.1.3    Tom het nie genoeg geld in sy bankrekening om SAID vir BTW te betaal
         nie. Die banksaldo is tans met ongeveer R50 000 oortrokke. Watter raad
         sou jy aan Tom gee om:

              Die probleem nou op te los

         Leen fondse, bring kapitaal in (enige geldige oplossing) 

              Die probleem in die toekoms op te los

         Beter begroting – BTW teen klante gehef moet vir terugbetaling geoormerk
         word, nie op bates spandeer word nie.
         Maak seker dat verkooppryse realisties is om fondse te genereer om die
         onderneming behoorlik te bedryf. 
                                                                                                      4

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                 3                          DBE/November 2019
                                 NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne

1.2     KREDITEURE-REKONSILIASIE EN INTERNE BEHEER

1.2.1    Verduidelik hoe die Krediteure-rekonsiliasiestaat die onderneming kan
         help ten opsigte van hulle interne beheermaatreëls. Noem EEN punt.
         EEN geldige punt 

              Dit sal die onderneming help om foute/weglatings in hulle boeke op te
               spoor.
              'n Betroubare eksterne dokument is beskikbaar (m.a.w. staat) om die
               onderneming se rekords te verifieer.
              Dit sal foute/weglatings toon in die staat wat ontvang is.
              Spoor bedrieglike bedrywighede op en tree op/Dit sal die korrekte saldo
               toon wat aan die krediteure betaal moet word.                                       2

1.2.2    Bereken die korrekte saldo van Pine Verskaffers in die Krediteure-
         grootboekrekening van Madi Handelaars. Toon die veranderinge aan die
         syfer R117 180.
                                                          5 400 + 5 400
         117 180 - 480 - 27 300 - 810 - 10 800
         = R77 790                                                                                10

1.2.3        Krediteure-rekonsiliasiestaat op 30 April 2019
             Saldo per rekeningstaat                                      121 800      
             Krediteer bedrag om faktuur reg te maak wat te hoog (30 000)            
             aangegee is
             Debiteer bedrag foutiewelik gekrediteer               84 000            
             Oordrag van saldo                                             (3 600)   
             Krediteer betaling na staat se datum                         (93 000)     
             Krediteer korting na staat se datum                           (1 410)     
             Korrekte saldo                                                77 790      
                                                                                                   10

1.2.4    Die eienaar van Madi Handelaars is nie heeltemal tevrede met die diens
         en gehalte van goedere wat van Pine Verskaffers ontvang is nie. Noem
         TWEE faktore wat hy moet oorweeg voordat hy van verskaffer verander.
         Twee geldige faktore  

              Die kredietterme wat aangebied word
              Sal hulle korting bied vir vroeë betalings
              Sal alternatiewe verskaffer aan die eise van die onderneming kan voldoen
              Die gehalte van die produkte wat hulle kan lewer                                    4

                                             TOTALE PUNTE

                                                     40

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                   4                                   DBE/November 2019
                                   NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne

VRAAG 2: VERVAARDIGING                                                     (45 punte; 40 minute)

2.1     Gee EEN term vir elk van die beskrywings deur 'n kostekategorie uit die
        lys te kies.

         2.1.1          Fabrieksbokoste                                        
         2.1.2          Verkoop- en verspreidingskoste                         
         2.1.3          Administrasiekoste                                     
         2.1.4          Direkte arbeidskoste                                    
                                                                                                              4

2.2.1         ALGEMENE GROOTBOEK VAN GALANE VERVAARDIGERS
                   GOEDERE-IN-BEWERKING-VOORRAAD
         2018   1  Saldo             33 150 2019 28 Klaar-    1 206 350
         Mrt.
                   a/b                     Feb.    produkte-        
                                                    voorraad
         2019   28 Direkte        512 000          Saldo        38 300
         Feb.      materiaalkoste                   a/d               
                           516 000 +
                           16 000 –
                           20 000
                           Direkte            519 650
                           arbeidskoste            
                           Fabrieks-          179 850
                           bokoste                 
                                            1 244 650                                    1 244 650

         2019              Saldo               38 300                                                         10
         Mrt.
                           a/b                      

2.2.2                            KLAARPRODUKTEVOORRAAD
         2018 1            Saldo        15 250 2019 28 Koste van                         1 187 500
                                               Feb.
         Mrt.              a/b                         verkope                                  
                                                                      (1 800 000  +
                                                                      100 000) ÷
                                                                      1,6
         2019      28      Goedere-in-      1 206 350                 Saldo                 34 100
         Feb.
                           bewerking                                 a/d                        
                                            1 221 600                                    1 221 600

         2019      1       Saldo               34 100
         Mrt.              a/b                                                                               7

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                    5                      DBE/November 2019
                                    NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne

2.2.3                                   FABRIEKSBOKOSTE
         2019   28    Indirekte arbeid     89 410 2019 28 Goedere-in-          179 850
         Feb.         (24 350 + 65 060)        Feb.     bewerking                 
                      Indirekte            22 410
                      materiaalkoste           
                      3 480+21 560 –
                      2 630
                      Huuruitgawe                25 480
                      39 200 x 65/100               
                      Versekering                 5 800
                      8 700 x 2/3                   
                      Water en                   11 000
                      elektrisiteit                  
                      16 500 x 4/6
                      Diverse                    25 750
                      fabrieks-                       
                      uitgawes
                                               179 850                         179 850
                                                                                                  15
        -1 vreemde inskrywing Oninbare skulde

2.3     MOTHO SKOENFABRIEK

2.3.1    Bereken die direkte materiaalkoste per eenheid.

            2070 000
             13 800         = R150
                                                                                                  2

2.3.2    Bereken die gelykbreekpunt op 31 Mei 2019.

         1 514 000
         259 - 155

         = 14 558 eenhede 
                                                                                                  4

2.3.3    Verduidelik waarom die eienaar NIE met die onderneming                        se
         produksievlak tans tevrede is NIE. Haal syfers of indikators aan.
         Verduideliking  Syfer 

         Die onderneming maak 758 eenhede minder as die GBP (14 558 – 13 800).
         Die onderneming het 'n verlies van 758 eenhede gemaak.
         Die onderneming maak 758 eenhede minder as die gelykbreekpunt.
                                                                                                  3

                                            TOTALE PUNTE

                                                    45

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                6                                DBE/November 2019
                                NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne

VRAAG 3: BEGROTINGS                                                     (40 punte; 30 minute)

3.1.1    Wat is die hoofdoel daarvan om 'n Kontantbegroting te voltooi?

         Projekteer toekomstige kontantvloei (invloei en uitvloei)
         Projekteer die kontantvloei/bepaal die ontvangste en betalings in die toekoms
         Beheer die kontant/Bereken die banksaldo
                                                                                                        2

3.1.2    Noem TWEE items wat in die Kontantbegroting sal verskyn, maar NIE in
         die Geprojekteerde Inkomstestaat NIE.

         Enige TWEE items   Aanvaar geldige alternatiewe

         Aankoop van bates, Lening, Vaste deposito, Betaling aan krediteure,
         Invordering van debiteure
                                                                                                        2

3.1.3    Noem TWEE items wat in die Geprojekteerde Inkomstestaat sal verskyn,
         maar NIE in die Kontantbegroting NIE.

         Enige TWEE items   Aanvaar geldige alternatiewe

         Waardevermindering/Korting toegestaan/ontvang/Oninbare
         skulde/Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering
                                                                                                        2

3.2      Debiteure-invorderingskedule van Cosmo Handelaars vir die periode
         geëindig 31 Desember 2019:

                                                           Debiteure-invordering
             Maand          Kredietverkope           Oktober    November      Desember
                                  (R)                  (R)          (R)          (R)
           Augustus                 240 000             60 000
           September                  360 000           144 000        90 000
           Oktober                    300 000            85 500    120 000         75 000
           November                   330 000                     94 050         132 000
           Desember                   330 000                                       94 050
                                                                                       Sien November

                                                        289 500   304 050         301 050

                                                                                                        9

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                   7                           DBE/November 2019
                                   NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne

3.3     Bereken die ontbrekende syfers soos aangedui deur A–G in die
        Kontantbegroting. Verwys na inligting (a) tot (f).

                                   BEREKENINGS                            ANTWOORDE
            A      440 000 x 25% or 330 000                                    110 000

            B                                            Sien 3.2                 304 050

            C      185 600 x 30%                                                 55 680 

            D      206 500 x 70%                                                144 550

            E      (180 000 – 18 000) x 0,12 ÷12                                   1 620
                                                                                 Een deel korrek

            F      (1 250 + 10%) x 7 x 5                                         38 500

            G      6 731 x                                                          6 350

                                                                                                      15

3.4     Verduidelik TWEE faktore wat Kagiso in aanmerking moet neem voordat
        hy kredietlimiete verhoog.

        Enige TWEE geldige faktore       

               Keur debiteure vooraf behoorlik/Agtergrondkontrole.
               Neem die toename in die risiko van oninbare skulde in aanmerking.
               Verifieer die invordering van elke debiteur voordat die limiet verhoog word.
               Verhoog krediete slegs vir klante wat hulle skuld stiptelik betaal.
                                                                                                      2

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                 8                                DBE/November 2019
                                 NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne

3.5     Verskaf berekenings vir die volgende drie jaar om jou mening te
        ondersteun.

         Opsie 1:
                                                                een deel korrek

         Koop 'n          25 000 + (3 100 x 36) = R136 600 
         motorfiets

         Opsie 2:
                        48 000             50 400             52 920
         Gebruik DD        een deel korrek
         Aflewerings (R4 000 x 12) + (R4 200 x 12) + (R4 410 x 12) = R151 320 

        Verduidelik TWEE ander faktore wat Kagiso in aanmerking moet neem
        voordat hy 'n finale besluit neem.

        Enige TWEE geldige faktore, bv.        

        Bestuurder van die motorfiets/Versekering/Betroubaarheid van
        diensverskaffer/Of klante vir aflewerings kan betaal, ens.

        Moet die eienaar, Kagiso, Opsie 1 of Opsie 2 kies? Gee redes.

        Opsie ___      óf 1 óf 2 met redes 

                                                                                                         8

                                           TOTALE PUNTE

                                                    40

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                             9                              DBE/November 2019
                             NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne

VRAAG 4: BEHEER VAN BEDRYFSKAPITAAL                                 (25 punte; 20 minute)

4.1     Lewer kommentaar op die kontant in die lopende bankrekening.

        Die netto toename in die kontantsaldo was R285 000/van R120 000 tot
        R405 000. 

        Vaste deposito het afgeneem (verval); 'n invloei van R220 000. Dit sou die
        toename in die banksaldo kon verklaar (indien geld nie gebruik is nie).

        Watter raad sou jy vir Mary gee? Verskaf EEN punt. Haal syfers aan.

        Mary moes die geld herbelê het/die beleggingsperiode van die vaste deposito
        verleng het. Dit sal hoër 'n rente verdien (11% p.j.) as die rente op die lopende
        rekening.

        Tensy sy dit vir 'n spesifieke dringende doel hou, behoort sy die meeste
        hiervan in die vaste deposito te belê sodat sy 'n opbrengs (van 11%) kan
        verdien. 
                                                                                                    4

4.2.1   Bereken die voorraadhoudingsperiode vir 2019. Gebruik gemiddelde
        voorraad in jou berekening.

              ½ (170 000 + 85 000)    x 365 of 12
                   460 000

        =      127 500         x    365 of 12 
               460 000 

        =      101 dae of    3,3 maande 

        OF gebruik die 'STR': 365/3,6 = 101 dae of 12/3,6 = 3,3 maande
                                                                                                    4

4.2.2   Lewer    kommentaar     op    die  voorraadomsetsnelheid en die
        voorraadhoudingsperiode vir 2019. Haal syfers of aanwysers aan.
        Verduidelik waarom sy hieroor bekommerd behoort te wees.

        Voorraadomsetsnelheid het van 5,6 na 3,6 keer afgeneem. 
        Voorraadhoudingsperiode het van 66 dae (2 maande) na 101 dae (3 maande)
        toegeneem. 

        Beide hierna indikators toon dat Mary waarskynlik te veel voorraad voorhande
        aanhou. 
        Sy sou kon rente verdien op die oortollige bedrag wat in voorraad belê
        is/Hierdie bate verdien nie rendement/opbrengs nie. 

        Watter raad sou jy vir Mary gee? Verskaf EEN punt.

        Koop in die toekoms voorraad in kleiner hoeveelhede aan. 
                                                                                                    5

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                              10                            DBE/November 2019
                              NSS – Graad 11 Model – Nasienriglyne

4.3.1   Mary het twee doelbewuste strategieë gebruik om verkope in 2019 te
        verbeter. Identifiseer die TWEE strategieë. Haal die betrokke syfers aan.
                                        Verduideliking (met syfers)

         Strategie 1    Sy het die winsopslag % van 60% na 45% laat afneem. 

                        Sy het meer mense toegelaat om op krediet te koop; 2018
                        se kontantverkope was meer as 50% van totale verkope,
         Strategie 2
                        terwyl kredietverkope in 2019 heelwat meer as 50% van
                        verkope was.                                                          4

4.3.2   Hou in gedagte dat die voorraad se kosprys met die inflasiekoers van 6%
        verhoog het en verskaf bewyse dat hierdie strategieë tot die
        onderneming se voordeel was. Haal syfers aan.
        Indien dieselfde voorraad in 2019 verkoop is, sou koste van verkope gebaseer
        op volumes in die verlede, R339 200 wees. 
        Koste van verkope in 2019 is R460 000 (wat 36% meer is), wat beteken dat
        die volume van goedere wat verkoop is, 36% meer is (wat wins sal laat
        toeneem). 
        OF
        Koste van verkope in 2019 is R460 000, wat 44% hoër is as die vorige jaar;
        inflasie van 6% is deel van hierdie verandering; die res is 'n toename in die
        volume goedere wat verkoop is.
        LET WEL: Leerders kan soortgelyke redenasies met Verkope of Bruto wins gebruik.         4

4.4     Lewer kommentaar daarop of Mary haar debiteure en krediteure op
        toepaslike wyse beheer het of nie. Haal syfers aan.
        Sy het debiteure nie goed beheer nie omdat die invorderingsperiode van
        26 dae na 40 dae toegeneem het. 
        Sy neem ook langer om die bedrae wat aan krediteure verskuldig is, te
        vereffen – hierdie periode het van 30 dae na 38 dae toegeneem. 
        Lewer kommentaar op watter uitwerking dit op die onderneming sou hê.
        Debiteure wat traag is om te betaal, sal die kontantvloei beïnvloed en die
        onderneming sal sukkel om sy skulde te vereffen (soos duidelik blyk uit die
        langer periodes om krediteure te betaal). 
                                                                                                4

                                      TOTALE PUNTE

                                              40

                                                                                 TOTAAL:        150
Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Accounting P1 GR 11 Exemplar Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr-11-exemplar-nov-2019-memo-afr/b7463574-b9e0-49d5-b147-5dc24b3a279b) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [Accounting GR 11 MEMO P2](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr-11-memo-p2/f9a548d1-d440-49ce-a056-afe41e478cf5) — Accounting · Memo · 2019
- [Accounting P1 GR 11 Exemplar Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr-11-exemplar-nov-2019-afr/ce63b5f0-651c-4f1e-a058-9842d48a4ae8) — Accounting · QP · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 ANSBOOK NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-ansbook-nov2019-afr-d/45c16853-3553-434c-ac15-17d3f4d3c271) — Accounting · QP · 2019 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/f4aaccee-11fc-4428-9e02-2a752dd91053) — Accounting · QP · 2019 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (English) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-english-november-2019-question-paper/b6618943-9dc1-49c2-a1e9-55b45e559a00) — Accounting · QP · 2019 · Eng

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [Grade 11 Accounting P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-accounting-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2/23b01a3d-4c7f-4c08-87ca-2f521d5b13fd) — QP · 2026 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
