# Accounting Grade 10 P2 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)

> Grade 10 Accounting Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/4f35406e-f862-452c-a2aa-ce1609fa42db
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 P2 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/4f35406e-f862-452c-a2aa-ce1609fa42db)

## About this document

Accounting · Grade 10 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [ACCOUNTING P2 GR10 ANSBK NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr10-ansbk-nov2018-afrikaans/87fe7724-2973-4d0a-967a-6620ae510d5a) — QP · 2018 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 10

                       NOVEMBER 2018

                   REKENINGKUNDE V2
                     NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 REKENINGKUNDE V2                       (EC/NOVEMBER 2018)

 ALGEMENE REËLS:

 1. Ken volpunte toe vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
    bewerkings wat voorsien is. As ŉ bewerking bedrag as finale antwoord gegee
    is, ken bewerkingpunt toe.

 2.   “Metode” punte word as  aangedui.

       In berekening van die finale antwoord, moet een deel van die bewerking
        korrek wees, om die punt te verdien.

       Wanneer antwoorde van vorige gedeeltes gebruik moet word, kontroleer die
        oordrag.

       Ignoreer hakies op state, maar kontroleer bewerking voordat punte
        toegeken word.

 3. Waar strafpunte toegeken word, kan die totale punt vir die afdeling nie ŉ
    negatiewe waarde hê nie.

 4.   Vir vrae wat verduidelikings en kommentaar vereis, ken deelpunte toe. ŉ Goeie
      verduideliking noem en verduidelik ŉ stelling.        Pasop vir alternatiewe
      bewoording wat dieselfde punte beskryf. Hierdie nasienriglyn bevat sommige
      alternatiewe. Wees bedag op kandidate se verduideliking en ken punte toe vir
      geldige verduidelikings.

 5. Waar van toepassing / geldig, aanvaar erkende afkortings.

 6. Van opvoeders word verwag om deur die vraestel te werk en redelike
    aanpassings, binne die raamwerk vir puntetoekenning, waar nodig op die
    nasienriglyn te maak.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)                        REKENINGKUNDE V2                                     3

VRAAG 1:      INTERNE BEHEER EN BTW                                   (25 punte; 20 minute)
1.1     INTERNE BEHEER

1.1.1   Interne 
                                                                                               2

1.1.2   Maak ’n aanbeveling van DRIE beheermaatreëls of -prosedures wat
        geïmplementeer kan word om die voorraad en kontant teen diefstal te
        beskerm.
         HANDELSVOORRAAD                     KONTANT   
               Enige geldige antwoord              Enige geldige antwoord
         Hou voorraad altyd in ’n veilige en Hou kontant in ’n geskikte sluitbare
         sluitbare stoorplek.                geldtrommel.

          Slegs een leerder hou die sleutel vir Kontant moet altyd in ’n veilige
          die stoorplek.                        stoorplek toegesluit word.

          Gereelde voorraadopnames om             Kontant moet gereeld gebank word.
          verkope en kontant ontvangste te
          kontroleer.
                                                                                               12

1.2       1.2.1       Waar                          
          1.2.2       Onwaar                        

          1.2.3       Onwaar                        

          1.2.4       Waar                          

          1.2.5       Waar                          

          1.2.6       Waar                          
                                                                                               6

1.3                                                                           BTW
                        GOEDERE / DIENSTE          15% BTW    0% BTW
                                                                              VRY
          1.3.1       Petrol                                              X 

          1.3.2       Nuwe kasregister            X 

          1.3.3       Bruinbrood                              X 
                      Skoolfonds van
          1.3.4                                                           X 
                      staatskool
                      Salaris van hotel-
          1.3.5                                                           X 
                      bestuurder                                                               5

                               VRAAG 1               25

 Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                                REKENINGKUNDE V2                       (EC/NOVEMBER 2018)

VRAAG 2: KOSTEBEREKENING EN INTERNE BEHEER
                                                          (45 punte; 35 minute)

2.1     PRODUKSIEKOSTE

2.1.1   Direkte materiaalkoste vir 250 tafels
             KOSTE-ITEM                   BEREKENING               BEDRAG

         Hout                    250  x 12  x 2,8  x 10         84 000 

         Hout                    250 x 8  x 4  x 12               96 000 

         Koper skroewe           250 x 2  X 3                          1 500 

         Skuurpapier             250 x 6  x 6                          9 000 

         Vernis                  250 x 20                               5 000 

                                                      TOTAAL       195 500              20

2.1.2   Direkte arbeid vir 250 tafels
                             BEREKENING                            BEDRAG

         250  X 5  X 20                                        25 000 
                                                                                              4

2.1.3   Primêre koste

         195 500 + 25 000 = 220 000 
                                                                                              2

2.1.4   Bereken die bokoste
         Fabriekversekering                                    3 000 
         Huur                                                  3 000 
         Verbruiksgoedere                                       200 
         Skoonmaakmiddels                                       150 
         Salaris: Fabriekbestuurder                            8 000 
         Salaris: Fabriekskoonmaker                            2 800 
         Totaal                                            17 150                            7

 Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)                  REKENINGKUNDE V2                                 5

2.1.5   Bereken die totale produksiekoste vir 250 tafels

          220 000 + 17 150 = 237 150 
                                                                                      2

2.2     Bereken die eenheidkoste per tafel

          237 150  ÷ 250 = 948,60 
                                                                                      3

2.3     Bereken die verkoopprys per eenheid as die winsopslag 30% is.

          948,60  X 1,3 = 1 233,18 
                                                                                      3

2.4     Win-Wood Vervaardigers ervaar groot verliese as gevolg van foute
        tydens die produksieproses. Voorsien TWEE oplossings vir hierdie
        probleem.
         Enige geldige antwoord  

          Lei masjien-operateurs op
          Diens masjiene gereeld
          Verbeter toesighouding tydens produksieproses
                                                                                      4

                          VRAAG 2               45

 Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                               REKENINGKUNDE V2                      (EC/NOVEMBER 2018)

VRAAG 3: BEGROTING                                               (25 punte; 20 minute)
3.1      1.3.1    Waar                        
         1.3.2    Onwaar                      

         1.3.3    Onwaar                      

         1.3.4    Onwaar                      

         1.3.5    Waar                        
                                                                                            5

3.2.1   Begroting vir 2019 matriekafskeid.
         INKOMSTE
         Koekverkoping                                       2 000 
         Donasies                                            6 000 
         Sokkertoernooi                                    17 600 
         Lootjies                                           4 500 
         Verkoop van bunny chows                             3 900 
         UITGAWES
         Dekor                                              5 000 
         Spyseniering                                      24 000 
         Huur van saal                                       6 000 
         SURPLUS / (TEKORT)                                (1 000)                    10

3.2.2   Maak ’n voorstel om die kostes vir dekor en kos in 2019 te besnoei.
                    DEKOR                               KOS 
         Enige geldige antwoord              Enige geldige antwoord

         Beplan behoorlik om onnodige        Betrek ouers by spyseniering
         kostes te vermy                     Vra donasies vir bestanddele
         Maak dekor van herwonne
         materiaal
                                                                                            4

3.2.3   Noem EEN ander moontlike fondsinsamelingspoging.
         Enige geldige antwoord 

         Steakaand
         Dans                                                                               2

 Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)                REKENINGKUNDE V2                                     7

3.2.4   Noem TWEE bronne van inkomste en TWEE uitgawes wat op ’n
        huishoudelike begroting sal verskyn.
                  INKOMSTE                        UITGAWES  
         Enige geldige antwoord             Enige geldige antwoord

          Salaris                         Water en elektrisiteit
          Rente                           Kos en klere
          Huurinkomste                    Vervoer
                                                                                        4

                         VRAAG 3             25

 Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 8

8
                                  Downloaded from hlayiso.com
                                                REKENINGKUNDE V2                                                (EC/NOVEMBER 2018)

    VRAAG 4: REKONSILIASIE EN ALGEMENE GROOTBOEK
                                                                                                   (55 punte; 45 minute)

    4.1.1                                   ALGEMENE GROOTBOEK VAN SPAZA HANDELAARS
                                                         Debiteurekontrole
             Sep     1    Saldo                  a/b     41 550 Sep 30 Bank                          KOJ       90 936
                          Verkope 95350  –                              Debiteure afslag 574 -
                     30                          DJ     92 350                                       DAJ         394
                          3000                                          180
                                                                         Joernaalkrediete 292+
                          Bank                  KBJ        95                                        AJ          422
                                                                         130
                          Joernaaldebiete
                                                 AJ       518           Saldo                        o/b      42 761
                          508+10
                                                          134 513                                              134 513
             Okt     1    Saldo                  a/b      42 761                                                              16

    4.1.2   Debiteurelys
             C Rode 0 + (95 + 10)                                                   105 
            D Mahoman 130 – 130                                                       0 
            RE Truter 35 641 + 180                                                35 821 
            Master & Seuns 7 000                                                       0                                      7

    4.1.3   Voorsien TWEE strategieë wat geȉmplementeer kan word om debiteure aan te moedig om hul rekeninge betyds
            te betaal.
             Enige geldige antwoord  

             Voeg rente by agterstallige rekeninge
             Staan korting toe vir vroeë betaling
             Stuur gereeld rekeninge uit
             Volg agterstallige rekeninge op                                                                                   4

Kopiereg voorbehou                                                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)                    REKENINGKUNDE V2                                  9

4.2.1     A      4 500                                               
          B      Bank                                                

          C      KJ                                                  

          D      Koste van verkope                                   

          E      KKJ                                                 

          F      KAJ                                                 

          G      Koste van verkope                                   

          H      DJ                                                  

          I      Onttrekkings / Donasies / Enige geldige antwoord    

          J      2 410                                               
                                                                                         11

4.2.2   Gee EEN moontlike verklaring vir die inskrywing van R2 220.
         Enige geldige antwoord 

          Goedere wat nie aan die verwagtinge voldoen nie is teruggestuur
                                                                                         2

4.2.3   Gee TWEE moontlike verklarings vir die inskrywing van R60.
         Enige geldige antwoord  

          Onttrekkings deur die eienaar
          Donasie aan ’n skool / ouetehuis
                                                                                         4

4.3.1   Noem en verduidelik die AARP-beginsel wat in die scenario toegepas
        behoort te word.

          Besigheidsentiteit 

          Transaksies van die eienaar moet apart van die van die besigheid gehou
          word en as onttrekkings aangeteken word. 
                                                                                         3

 Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                                REKENINGKUNDE V2                       (EC/NOVEMBER 2018)

4.3.2   NT Handelaars oefen nie behoorlike beheer oor handelsvoorraad toe nie.
        Identifiseer DRIE probleemareas en gee ŉ oplossing vir elk.

             PROBLEEMAREA                           OPLOSSING   
         M Snook het te veel                    Verdeling van pligte
         verantwoordelikhede i.v.m.
         bestellings, aanteken van
         transaksies, betaling van
         verskaffers

         Bestel van voorraad vir persoonlike    Teken transaksies van die eienaar
         gebruik van eienaar en ander           as onttrekkings aan en personeel
         personeellede                          mag slegs bestellings plaas met die
                                                nodige magtiging

         Voorraadopnames word nie gereeld       Voorraad moet gereeld getel word.
         gedoen nie                             Stel ekstra personeel aan om
                                                M Snook te help

                                                                                              6

4.3.3   Daar is opgemerk dat die kwaliteit van die handelsvoorraad voorsien
        deur een van die gereelde verskaffers, verswak het. Gee EEN voorstel
        hoe NT Handelaars hierdie probleem kan oorkom.

         Enige geldige antwoord 

         Bespreek dit met die verskaffer
         Vind ŉ verskaffer met beter kwaliteit produkte
                                                                                              2

                          VRAAG 4                 55

                                                                         TOTAAL:         150

 Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR10 QPNOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-qpnov2018-afrikaans/1e87937b-7217-497d-8e8e-1cddd1d2d80f) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) November 2018 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-november-2018-answer-book/8d8cb60e-3f2f-4118-ad72-a1ff618c16bf) — Accounting · Addendum · 2018 · Afr
- [Gr10 Acc P2 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-acc-p2-afrikaans-november-2018-question-paper/f14911e9-01d5-4d01-a046-64f1da8f6087) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING P2 AB GR10 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-ab-gr10-nov2020-afrikaans/15c45584-b2bf-411e-8e05-750e5febbb92) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-memo-nov2019-afrikaans/6d7fda19-df39-475b-8cde-4cbc1f350da6) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [ACCN GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr10-memo-nov2017-afrikaans/89af2882-cc98-473e-8ac4-17aea37ad84c) — Accounting · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-answer-book/af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 10 Accounting (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-accounting-afrikaans-june-2024-question-paper/8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe) — QP · 2024 · Afr
- [KZN Accounting Grade 10 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-accounting-grade-10-march-2024-qp-and-memo/f12135cb-fc97-4466-81b4-7e0b838a3092) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
