# Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)

> Grade 11 Accounting Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-ansbook-nov2019-afr-d/45c16853-3553-434c-ac15-17d3f4d3c271
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-ansbook-nov2019-afr-d/45c16853-3553-434c-ac15-17d3f4d3c271)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Eastern Cape November · 2019. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

Naam:

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 11

                      NOVEMBER 2019

                   REKENINGKUNDE V2
                    ANTWOORDEBOEK

                    MAKSIMUM            PUNTE       GEMODEREERDE
        VRAAG
                     PUNTE             BEHAAL          PUNTE
          1              35

          2              45

          3              50

          4              20

                         150

                               *IACABA2*

                Hierdie antwoordeboek bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                REKENINGKUNDE V2                       (EC/NOVEMBER 2019)

    VRAAG 1: BANKREKONSILIASIE EN KREDITEUREREKONSILIASIE

    1.1.1 Gee TWEE redes waarom ’n Bankrekonsiliasie, as ’n interne beheer-
          maatreël opgestel moet word.

                                                                                       2

    1.1.2 Verduidelik watter aanpassings aan die syfers in die finansiële state
          op 30 Junie 2019, einde van die finansiële jaar, gemaak moet word in
          verband met die vooruitgedateerde tjeks uitgereik. Verwys na die
          Bankrekonsiliasiestaat vir June 2019. Voorsien werklike syfers in
          jou antwoord.

                                                                                        4

    1.1.3    ITEM        KOJ           KBJ           GEEN
                                                  INSKRYWING
            Item 1                                      X
            Item 2
            Item 3                                       c
            Item 4
            Item 5
            Item 6
            Item 7
            Item 8
            Item 9                                                                      9

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                REKENINGKUNDE V2                                  3

 1.1.4 Bankrekonsiliasiestaat op 31 Julie 2019

                                             Debiet       Krediet

                                                      

                                                                                7

 1.1.5 Gedurende Augustus 2019 het die interne ouditeur ontdek dat die
       uitstaande deposito van R20 500 in die Bankrekonsiliasiestaat op
       31 Julie 2019, as R5 500 op die Bankstaat (Item 3) verskyn. Die
       bedrag in die Bankstaat is korrek. Noem EEN bekommernis wat jy
       as interne ouditeur het. Gee EEN gepaste beheermaatreël om te
       voorkom dat dit in die toekoms weer kan gebeur. Verduidelik
       volledig.

         BEKOMMERNIS                    BEHEERMAATREЁL

                                                                                3

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               REKENINGKUNDE V2                      (EC/NOVEMBER 2019)

    1.2.1 Waarom moet die saldo van die Krediteurekontrolerekening met die
          totaal van die Lys van Krediteure ooreenstem?

                                                                                   2

    1.2.2 Bereken die korrekte saldo’s van die Krediteurekontrolerekening en
          die Lys van Krediteure.

                                         Krediteure-          Lys van
                                          kontrole           Krediteure
           (a) Verkeerde saldo/totaal          49 560             36 410

           (b)

           (c)

           (d)

           (e)

           Saldo/Totaal
                                                                                  8

                                                                                 35

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                     REKENINGKUNDE V2                         5

 VRAAG 2: VERVAARDIGING

 2.1 Kies die omskrywing in KOLOM B wat die beste by die begrip in
     KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–E) langs die vraagnommer
     (2.1.1–2.1.4) in die ANTWOORDEBOEK neer.

          2.1.1
          2.1.2
          2.1.3
          2.1.4
                                                                            4
 2.2 Bereken die Direkte materiaalkoste

                                                                            4
       Bereken die korrekte Fabrieksbokoste

        FABRIEKSBOKOSTE:
        Foutiewe fabrieksbokoste                          350 000

        Fabrieksbokoste vir die jaar                                        8

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                REKENINGKUNDE V2       (EC/NOVEMBER 2019)

    2.3         ALGEMENE GROOTBOEK VAN 4’OSEANE HANDELAARS
                       GOEDERE-IN-BEWERKINGREKENING

                                                                      10

    2.4     Bereken die volgende:
    2.4.1   Verkoopsprys per eenheid:

                                                                       3
    2.4.2   Koste van verkope:

                                                                       3
    2.4.3   Veranderlike koste per eenheid:

                                                                       3
    2.4.4   Gelykbreekpunt:

                                                                       4

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                REKENINGKUNDE V2                                    7

2.5   4’Oseane Handelaars verwag dat die vraag in die volgende finansiële
      jaar tot 600 000 eenhede sal toeneem. Hulle beplan om die hoeveelheid
      eenhede geproduseer, te verhoog om in hierdie vraag te voorsien.
      Hulle verwag dat vaste koste onveranderd sal bly.
2.5.1 Verduidelik wat jy verstaan onder die term “gelykbreekpunt”.

                                                                                  2
2.5.2 Verduidelik watter effek die bostaande besluit op die vaste koste per
      eenheid en die gelykbreekpunt sal hê.

VASTE KOSTE PER EENHEID:

GELYKBREEKPUNT:

                                                                                  4

                                                                                45

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                             REKENINGKUNDE V2                     (EC/NOVEMBER 2019)

VRAAG 3: KONTANTBEGROTING EN VASTE BATES

3.1.1    Verduidelik waarom ’n besigheid elke jaar ’n Kontantbegroting
         moet opstel.

                                                                                  2

3.1.2    Bereken die verwagte ontvangstes van debiteure vir November 2019.

                                                                                  5

3.1.3    Bereken die syfers soos aangedui deur A–E in die Kontantbegroting.
         A
         B
         C
         D
         E
                                                                                  5

3.1.4    Vanaf 1 November 2019 het die huurinkomste met 8% verhoog.
         Bereken die bedrag vir huurinkomste vir November 2019.

                                                                                  3

3.1.5    Dink jy EmmaLee se kapitaalbydrae in November 2019 is genoeg om
         hierdie besigheid aan die gang te hou? Veskaf EEN rede, met syfers
         om jou antwoord te ondersteun.

                                                                                  3

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                   REKENINGKUNDE V2                                     9

3.1.6     Bereken die persentasie verhoging toegestaan aan die werkers
          vanaf 1 November 2019.

          Dink jy die werkers sal tevrede wees met hierdie verhoging?
          Verduidelik kortliks.

                                                                                      5

3.1.7     As interne ouditeur ontdek jy dat die werklike voertuiguitgawes vir
          Desember 2019 R5 420 was. Verskaf TWEE punte wat jy in jou
          interne ouditeursverslag aan EmmaLee sal insluit.

                                                                                      4

3.1.8     Bereken die rente betaalbaar aan Oosbank in Desember 2019.

          Bereken die maandelikse terugbetalings van die kapitaalgedeelte
          van die lening, aan Oosbank.

                                                                                      7

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                             REKENINGKUNDE V2                        (EC/NOVEMBER 2019)

3.2.1                                BATEVERKOPE
          2018                             2018
                     31                           31
          Des                              Des

                                                                                      6

3.2.2    Nota tot Balansstaat op 28 Februarie 2019.
                                        Grond en
          VASTE/TASBARE BATES                          Voertuie    Toerusting
                                         geboue
          Drawaarde aan begin van                       330 000       435 000
          die jaar
          Kosprys                                       900 000       615 000
          Opgehoopte                              0    (570 000)
          waardevermindering
          Bewegings

          Toevoegings teen kosprys        230 000                     300 000
          Bateverkope teen drawaarde              0     (72 000)              0
          Waardevermindering                      0     (64 000)

          Drawaarde aan einde van       1 580 000       500 000
          die jaar
          Kosprys                       1 580 000      1 076 000
          Opgehoopte                              0                  (270 000)
          waardevermindering                                                        10

                                                                                    50

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                    REKENINGKUNDE V2                                    11

VRAAG 4: FINANSIЁLE AANWYSERS EN BEDRYFSKAPITAAL

4.1.1     Bruto winspersentasie op koste van verkope (winsopslag %)

                                                                                      4

4.1.2     Gemiddelde omsetsnelheid van voorraad

                                                                                      4

4.1.3     Debiteure-invorderingstermyn in dae

                                                                                      6

4.2       Lewer kommentaar op die winsgewendheid van die besigheid vir
          hierdie finansiële jaar. Gee TWEE redes waarom hulle dalk nie hul
          beplande winsopslag van 50% bereik het nie.

                                                                                      2

4.3       Die boekhouer is tevrede dat die besigheid se likiditeit verbeter het
          en daar is geld om hul korttermyn verpligtinge na te kom. Noem
          TWEE aanwysers, met syfers, om dit te bewys.

                                                                                      4

                                                                                     20

                                                                       TOTAAL:       150

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com



         

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

         

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com



         

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com



### Page 16

Downloaded from hlayiso.com



## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2019-eng-d/c1fd0a17-efd3-4e15-8fe6-9f33bd56e49a) — Accounting · QP · 2019 · Eng
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/f4aaccee-11fc-4428-9e02-2a752dd91053) — Accounting · QP · 2019 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (English) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-english-november-2019-question-paper/b6618943-9dc1-49c2-a1e9-55b45e559a00) — Accounting · QP · 2019 · Eng
- [ACCOUNTING 2019 Nov grade 11 p2](https://www.hlayiso.com/library/accounting-2019-nov-grade-11-p2/50e060ee-da82-40fa-bd89-632282365310) — Accounting · QP · 2019
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2022-english/f43f0b46-185b-41cf-bed5-88654714f772) — Accounting · QP · 2022 · Eng
- [ACCOUNTING P2 GR12 ANS BOOK NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-ans-book-nov2022-english/f4a4602d-bd68-471c-908e-7d2b30e5baa9) — Accounting · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2025-eng-watermark/7aa479bf-34d0-4240-934b-67a2f33e2597) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2025-afr-watermark/a92dc10a-0d2e-42d6-9cd3-ff78b0e78afe) — Memo · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2024 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2024-eng-watermark/c09eb350-5d2d-4070-8df4-25ece70dc7de) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
