# Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 Memo (Afr)

> Grade 11 Accounting Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-memo-nov2023-afrikaans-watermark/08e0a935-c4ed-45f2-ad5b-0198b607f2bd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-memo-nov2023-afrikaans-watermark/08e0a935-c4ed-45f2-ad5b-0198b607f2bd)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans-d/e318f486-dc9d-4af4-a66a-7f94a80f4e52) — QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans/bbf140b1-3c15-44cd-86a1-4a4ce39bb9de) — QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans-watermark/a2d9376b-5342-490a-8a04-b73e930d98f4) — QP · 2023 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                                 SENIORSERTIFIKAAT

                                         GRAAD 11

                                   NOVEMBER 2023

                              REKENINGKUNDE V2
                                NASIENRIGLYN
PUNTE:    150

NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy die nasienriglyn dit spesifiek voorskryf, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing
      indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde
      item strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbel penalisering nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ’n vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: indien syfers in die nasienriglyn as dele van
      bewerkings aangedui word, verdien hierdie syfers nie die metodepunt as finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe
      syfer getoon word nie.
8.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
9.    Bewerking beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken ‘Bewerking en een deel korrek’.
      LET WEL: bewerking moet +, -, x, ÷, per nasienriglyn wees.
10.   In berekeninge, moet punte nie toegeken word indien noemer en deler omgeruil is nie. Dit is ook van
      toepassing op verhoudings.
11.   Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
      gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle, moet die metodepunt nie toegeken word nie. Dui aan
      d.m.v. .
12.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf. Let daarop
      dat een deel kommentaar verskillende aspekte kan bevat.
13.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

2                                                     REKENINGKUNDE V2                                  (EC/NOVEMBER 2023)

VRAAG 1: REKONSILIASIES
1.1.1   KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL
        BESONDERHEDE VAN DIVERSE REKENING                                                        BEDRAG
        TOTAAL                                                                   a/b             117 600
        Skryfbehoeftes  (7 530 – 3750)                                                              3 780 
        Huurinkomste                                                                                 9 000 
        Debiteurekontrole  / S. Deley                                                               4 160 

                                                                                                 134 540                      6

        KONTANTBETALINGSJOERNAAL
        BESONDERHEDE VAN DIVERSE REKENING                                                        BEDRAG
        TOTAAL                            a/b                                                    126 200
        Verkope  (27 600 – 20 000)                                                                  7 600 
        Eiendomsbelasting                                                                            2 360 
        Onttrekkings                                                                                1 340 
        Versekering                                                                                  1 860 
        Bankkoste (270 + 230) geen deelpunte                                                            500 
                                                                                                 139 860                      8

1.1.2   Bereken die korrekte saldo van die Bankrekening.
                                       sien KOJ*             sien KBJ*
           – 7 440  + 134 540  – 139 860  = – 12 760  een deel korrek
        * moet die voorlopige totale vir elke joernaal insluit.

        Aanvaar alternatiewe aanbieding van berekeninge; aanvaar omgekeerde tekens; ignoreer teken vir totaal, penaliseer
        oordrag na 1.1.3.
                                                                                                                              4

1.1.3   BANKREKONSILIASIESTAAT OP 31 AUGUSTUS 2023
                                                                             DEBIET                   KREDIET
                                                                                                 Kan KT wees; totale
        Saldo volgens staat                                                     25 320          hieronder moet
                                                                                                 dieselfde wees

        Uitstaande deposito                                                                                   22 750 
        Uitstaande EFOs:                Nr. 816                                   3 370 
                                        Nr. 817                                   9 180 
        Krediteer fout op staat                                                                                2 360 
        Saldo volgens bankrekening                                                                            12 760 
                                                                                                                Sien 1.1.2

                                                                                 37 870                      37 870          7
                                                                                           vir beide totale

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2023)                                   REKENINGKUNDE V2                                                   3

1.1.4   Verduidelik enige TWEE verskillende interne beheermaatreëls wat Flavo
        kan implementeer, gebaseer op ’n probleem wat jy geïdentifiseer het in
        die inligting wat voorsien is.
        PROBLEEM GEÏDENTIFISEER                     TWEE INTERNE BEHEERMAATREËLS
                  EEN probleem                                       TWEE voorstelle  
                                                •      Verdeling van pligte / pligte word gedeel.
        Deposito’s word laat gemaak /           •      Stel ŉ sekuriteitsmaatskappy aan om te help
        Kontant word vir lang tye gehou /       •      Bankkennisgewings (bv. SMS)
        Geld word vermis /
        Swak rekordhouding – maak               •      Magtiging / toesighouding
        foute.                                  •      Opleiding vir boekhouer
                                                •      Beleid oor daaglikse deponering                                  3

1.2     KREDITEUREREKONSILIASIE
        Rekonsilieer die rekening in die Krediteuregrootboek met die Staat
                       REKENING VAN NANDU
                                                                            STAAT VAN
            Nr.          VERSKAFFERS IN
                                                                        NANDU VERSKAFFERS
                      KREDITEUREGROOTBOEK
         Saldo                        40 100                                              21 020
             A                       – 8 800 

             B                       – 3 480                 
                         – 1 740 een punt – 1 740 een punt

             C                                                                           + 2 700 
             D                          + 480                                            – 480  sien
                                                                                                     Kred. GB

             E                                                                           – 1 240 
             F                                                                           + 6 300 

         TOTAAL                       28 300                         *                   28 300
                                                    * een deel korrek; moet beginsaldo’s insluit                    12

                                     V1                 40

Kopiereg voorbehou                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

4                                                      REKENINGKUNDE V2                                        (EC/NOVEMBER 2023)

VRAAG 2: KOSTEREKENINGKUNDE

2.1.1   Bereken:
        Direkte materiaalkoste
                                           BEWERKINGS                                                    ANTWOORD

        56 700  + 522 000  – 11 200  – 62 300                                                          505 200 
                                                                                                           een deel korrek
        Aanvaar alternatiewe aanbieding van berekeninge, soos bv. grootboekrekening.
                                                                                                                                         5
        Direkte arbeidskoste
                          BEWERKINGS                                                                     ANTWOORD

        6 x 1 640 x R40                    = 393 600  een deel korrek
        525 x R64                        = 33 600  indien x 525                                         466 560 
        393 600 x 10%                      = 39 360  indien x 10%                                         een deel korrek
                                                OF [3 926 + 35 334] een punt
                                                                                                                                         7

2.1.2   FABRIEKSBOKOSTE

            TOTAAL AFGEBRING                                                                              321 580
            Indirekte arbeid                 64 800 x 65%                                                 + 42 120 
            Huuruitgawe                      88 200 – 126 000                                             – 37 800 *
            Water en elektrisiteit 41 000 – 28 700                                                       + 12 300 *

            TOTAAL                                      een deel korrek, moet totaal a/b insluit              338 200 
                                                                                                              * een deel korrek;
                                                                                        Ignoreer tekens, penaliseer finale totaal.       8

2.1.3                 ALGEMENE GROOTBOEK VAN WESTERN VERVAARDIGERS
                                             GOEDERE-IN-BEWERKINGREKENING
2022                                                71 300 2023 28 Klaarproduktevoorraad                                      1 333 500
Mrt
        1     Saldo                           a/b
                                                         Feb              Balanserende bedrag                                        
2023                                               505 200                                                                        47 760
Feb
        28    Direkte materiaalkoste                               Saldo                       o/b
                                                                                                                                     
              Direkte arbeidskoste
                                                   466 560
                                                        
              Fabrieksbokoste
                                                   338 200
                                                        
              Sien oordrag van bedrae van hierbo;
              -1 vir geen besonderhede                  1 381 260                                                              1 381 260
2023
Mrt
        1     Saldo                            a/b         47 760

                                                                                                                                     7

Kopiereg voorbehou                                                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2023)                             REKENINGKUNDE V2                                   5

2.2      NELSON SE FABRIEK

2.2.1    Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 30 Junie 2023.

          575 000              = 4 600 eenhede  een deel korrek
         535  – 410 
               125 twee punte

                                                                                                  4

2.2.2    Verduidelik of Nelson tevrede behoort te wees met die vlak van
         produksie vir hierdie finansiële jaar. Haal syfers aan.

         Kommentaar op produksie en GBP  syfers (produksie en GBP) 

         Die besigheid het 5 000 eenhede geproduseer, wat 400 meer is as GBP /
         Nelson behoort tevrede te wees aangesien hy wins op 400 eenhede maak.
                                                                                                  3

2.2.3    Identifiseer TWEE kostes waaroor Nelson bekommerd moet wees.
         Haal syfers aan.
         Verskaf in ELKE geval ’n moontlike oplossing vir hierdie probleem.
         KOSTE GEÏDENTIFISEER  
                                                  OPLOSSING VIR PROBLEEM         
              (met syfers)  
         Direkte materiaalkoste het           Koop goedkoper materiaal; soek plaaslike
         van R155 tot R180                    verskaffers / lei werkers op om vermorsing
         toegeneem / 16,1%                    te verminder

         Verkoops- en distribusiekoste        Beoordeel die impak van advertensies;
         het van R50 tot R66                  mik advertensies op ’n geselekteerde
         toegeneem / 32%                      mark; laat klante betaal vir aflewering;
                                              betaal kommissie vir verhoogde verkope              6

                                     V2           40

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

6                                    REKENINGKUNDE V2                   (EC/NOVEMBER 2023)

VRAAG 3: BEGROTINGS

3.1   DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE
                          Krediet-
           Maand                        OKTOBER     NOVEMBER        DESEMBER
                          verkope
        SEPTEMBER          399 000       179 550        47 880
        OKTOBER            405 300       154 014    182 385         48 636 
        NOVEMBER           388 500                  147 630          174 825
        DESEMBER          378 000                                    143 640
                           TOTAAL                                                             8

3.2   Bereken: (i) Kontantverkope vir November 2023
                            BEWERKINGS                             ANTWOORD

      647 500 x 40% OF 388 500 x 40/60                              259 000 
                                                                       TWEE of nul
                                                                                              2
      Bereken: (ii) Huurinkomste vir Desember 2023
                            BEWERKINGS                             ANTWOORD

         10 200 x 109%  OF 10 200 + 918 een punt                11 118 
                                                                 Indien x 109% of +918
                                                                                              2
      Bereken: (iii) Lening wat in November 2023 ontvang sal word
                            BEWERKINGS                             ANTWOORD
      62 400 twee punte
      5 200  x 12                                                  480 000 
                                                                      een deel korrek
         13%                                                                                 4
      Bereken: (iv) Betaling aan krediteure in Desember 2023.
                            BEWERKINGS                             ANTWOORD

      647 500  x [100/175]                                         370 000 
                                                                      een deel korrek
                                                                                              3
      Bereken: (v) Versekering vir November 2023
                            BEWERKINGS                             ANTWOORD

      3 975  x [100/106]                                             3 750 
                                                                      een deel korrek
                                                                                              3
      Bereken: (vi) Onttrekkings in Desember 2023
                            BEWERKINGS                             ANTWOORD

      7 500 x 75%                                                     5 625 
                                                                       TWEE of nul
                                                                                              2

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2023)                                   REKENINGKUNDE V2                                             7

3.3     Bereken: Die % toename in salarisse van kantoorwerkers.
                                 BEWERKINGS                                               ANTWOORD
             2 700 twee punte
        70 200  – 67 500  x 100                                                            4% 
             67 500                                                                      een deel korrek

                                                                                                                   4
        Verduidelik TWEE punte waarom hulle tevrede moet wees met die
        verhoging wat hulle in Desember sal kry.
        Twee redes          

        •    Gelukkig om werk te hê / stand van die ekonomie;
        •    Dit is darem ’n verhoging – hulle kan bekostig om hul lewenstandaard te handhaaf
        •    Naby die inflasiekoers
        •    Bestuurders het slegs 2,5% verhoging gekry.
                                                                                                                   2

3.4.1   Bereken: totale koste van die aankoop van die voertuig
                          BEWERKINGS                           ANTWOORD

        12 650 x 36 maande                                                                531 400 
            455 400  + 76 000                                                          een deel korrek

                                                                                                                   4
3.4.2   Identifiseer TWEE addisionele items wat in die begroting ingesluit moet
        word sodra die voertuig gekoop is.
        Enige TWEE van:         

        Onderhoud / diens van voertuig / brandstof / drywer se salaris / versekering
        op die voertuig
                                                                                                                   2
3.4.3   Behalwe vir die moontlikheid van verhoogde verkope, verduidelik TWEE
        ander voordele wat die aankoop van die voertuig vir die besigheid kan
        inhou.
        TWEE voordele             deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde

        •    Die besigheid sal ’n bate besit; verhoogde waarde van die besigheid;
        •    Altyd beskikbaar;
        •    Afleweringsroetes is onbeperk;
        •    Kan bepalings en voorwaardes vir klante bepaal
                                                                                                                   4

                                        V3               40

 Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

8                                           REKENINGKUNDE V2                                        (EC/NOVEMBER 2023)

VRAAG 4: BTW EN VASTE BATES

4.1.1    Gee EEN verduideliking waarom sommige goedere as nulkoers
         geklassifiseer is.
         EEN geldige verduideliking  deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoord

         Die regering wil hê alle mense moet hierdie goedere kan bekostig;
         Hierdie goedere word as noodsaaklike goedere beskou en moet toeganklik vir die
         armes wees;
         Die regering kan in die toekoms ’n BTW heffing op hierdie goedere plaas indien
         addisionele regeringsfondse benodig word.                                                                        2

 4.1.2   BTW-BEREKENINGE:                                                              * geen deelpunte vir bewerkings

                                    BEWERKINGS                                                   ANTWOORD
         (i)
                  98 900 – 86 000 OF 86 000 x 15% OF 98 900 x 15/115                           12 900 

         (ii)
                    98 000 x 15%                                                               14 700 

         (iii)
                    62 790 x 15/115                                                            8 190 

         (iv)
                    11 910 x 115/15                                                            91 310 

                                                                                                                          8

 4.2     VASTE BATES

 4.2.1   Gee TWEE redes waarom Sydney sommige bates wou vervang.

         TWEE geldige redes   deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde

         •       Dit is oud / verouderd / oud-modies
         •       Nie meer produktief nie of produktiwiteit het gedaal
         •       Benodig meer onderhoud – raak duur om te onderhou
         •       Beter modelle / handelsmerke / kwaliteitprodukte is nou beskikbaar
         •       Wil die besigheid se beeld verbeter – beeld verander
                                                                                                                          4
 4.2.2   Verduidelik waarom Sydney die rekenaars apart wou aanteken.
         EEN geldige rede         deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoord

         •       Tegnologiese items het ’n korter lewensduur
         •       Sagteware word vinnig ontwikkel – dit is nodig om op datum te bly
         •       Verloor vervangingswaarde – sal nie later kan inruil of verkoop nie
         •       Ander meubels is duursaam; nie onderhewig aan veranderinge nie; altyd
                 bruikbaar indien dit goed onderhou word; hoef nie by te bly met veranderende
                 tye nie.                                                                                                 2

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2023)                              REKENINGKUNDE V2                                                                  9

4.2.3                ALGEMENE GROOTBOEK VAN SS KONSULTANTE
                                          REKENAARS                                                      B8
2022                                                   2022
Mrt
        1    Saldo           a/b        86 000        Jul
                                                                 31     Bateverkope                                51 600 
                                                       2023
             Bank                       61 500        Feb              Saldo                                o/b      95 900 
                                    een deel korrek

                                         147 500                                                                    147 500 
2023                                                                                                                    Bewerking
Mrt
        1    Saldo           a/b          95 900

                                                                                                                           7
                              BATEVERKOPEREKENING                                                            N9
2022                                                   2022             Opgehoopte waarde-                               28 595
Jul
        31   Rekenaars                  51 600 ✓ Jul             31
                                                                        vermindering op rekenaars                        #
                                                                        Bank                                           9 000 
                                                                        * Verlies met verkoop van
                                                                                                                      14 005 
                                                                          bates 
                                                                                        * kan wins ’n wees         Balanserende
                                                                                                                   syfer

                                           51 600                                                                        51 600
                                                       # 23 220 een     + 5 375 twee punte
                                                                      [51 600 x 25% x 5/12]

                                                                                                                           7

                                   V4                 30

                                                                                                                   TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWERBOOK NOVEMBER 2023 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answerbook-november-2023-afrikaans-final/48a9c62d-44fe-4bcf-b849-66228902a934) — Accounting · Addendum · 2023 · Afr
- [Grade 11 ACC P2 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-acc-p2-afrikaans-june-2023-answerbook/4b61a1af-b499-47c2-813a-2e27bffe45f3) — Accounting · Addendum · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov2022-afrikaans/5091330d-b815-492e-bd30-49702527a430) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — Accounting · QP · 2025 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025
- [Gr 11 Accounting P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 11 Accounting P1 (AFR) 2023 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p1-afr-2023-answer-book/fc83e345-de39-459b-ab29-68db41a4266c) — Addendum · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
