# Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)

> Grade 11 Accounting Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2019-afr-d/e69b0f53-d39c-4781-b098-fd7f4ea00e57
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2019-afr-d/e69b0f53-d39c-4781-b098-fd7f4ea00e57)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Eastern Cape November · 2019. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 11

                             NOVEMBER 2019

                          REKENINGKUNDE V2

PUNTE:      150

TYD:        2 uur

                                     *IACCNA2*

       Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en ’n antwoordeboek van 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                   REKENINGKUNDE V2                        (EC/NOVEMBER 2019)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies deeglik en voer dit noukeurig uit.

 1.    Beantwoord AL die vrae.

 2.    ’n Spesiale ANTWOORDEBOEK word verskaf waarin ALLE vrae gedoen moet
       word.

 3.    Toon ALLE bewerkings om deelpunte te verdien.

 4.    Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 5.    Jy mag ’n donker potlood of swart/blou ink gebruik om die vrae te
       beantwoord.

 6.    Waar van toepassing, maak alle berekeninge korrek tot EEN desimale plek.

 7.    Skryf netjies en leesbaar.

 8.    Gebruik die inligting in die tabel hieronder as gids vir die beantwoording van
       die vraestel. Probeer om NIE hiervan af te wyk NIE.

                               VRAAG 1: 35 punte; 25 minute
 Onderwerp van die vraag:            Hierdie vraag integreer:

 Bank en Krediteure- rekonsiliasies      x Bankrekonsiliasie
                                         x Krediteurerekonsiliasie
                               VRAAG 2: 45 punte; 40 minute

 Koste-berekeninge                          x
                                            Vervaardigingsbegrippe
                                            x
                                            Grootboekrekeninge van Koste-berekeninge
                                            x
                                            Berekeninge van Eenheidskoste en
                                            Gelykbreek
                                         x Interne Beheer
                               VRAAG 3: 50 punte; 40 minute

 Kontantbegroting en                     x Begrippe
 Bateverkope                             x Berekeninge
                                         x Bateverkope
                               VRAAG 4: 20 punte; 15 minute

 Finansiële aanwysers en                    x   Ontleding
 Bedryfskapitaal                            x   Interpretasie van Finansiële state

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                       REKENINGKUNDE V2                                       3

 VRAAG 1: BANKREKONSILIASIE EN KREDITEUREREKONSILIASIE
                                            (35 punte; 25 minute)

 1.1 BANKREKONSILIASIE

       Jy word voorsien van inligting uit die rekeningkundige rekords van Lin
       Handelaars.

       GEVRA:

       1.1.1    Gee TWEE redes waarom ’n Bankrekonsiliasie as ’n interne beheer-
                maatreël opgestel moet word.                                                   (2)

       1.1.2    Verduidelik watter aanpassings aan die syfers in die finansiële state op
                30 Junie 2019, einde van die finansiële jaar, gemaak moet word in
                verband met die vooruitgedateerde tjeks uitgereik. Verwys na die
                Bankrekonsiliasie-staat vir Junie 2019. Voorsien werklike syfers in jou
                antwoord.                                                                      (4)

       1.1.3    Bestudeer die gegewe items in inligting A en B. Toon aan of die items
                aangeteken sal word in die:

                x Kontantontvangstejoernaal
                x Kontantbetalingsjoernaal
                x Of geen inskrywing word in die joernale gemaak nie. Plaas ’n X in
                  die voorsiende kolom om dit aan te dui.

                Toon die bedrag wat in die toepaslike joernaal aangeteken sal word.
                (Die eerste item is vir jou gedoen.)                                           (9)

       1.1.4    Voltooi die Bankrekonsiliasiestaat op 31 Julie 2019.                           (7)

       1.1.5    Gedurende Augustus 2019 het die interne ouditeur ontdek dat die
                uitstaande deposito van R20 500 in die Bankrekonsiliasiestaat op
                31 Julie 2019, as R5 500 op die Bankstaat (Item 3) verskyn. Die
                bedrag in die Bankstaat is korrek. Noem EEN bekommernis wat jy as
                interne ouditeur het. Gee EEN gepaste beheermaatreël om te
                voorkom dat dit in die toekoms weer kan gebeur. Verduidelik volledig.          (3)

       A.       INLIGTING:

                Bankrekonsiliasiestaat van Lin Handelaars op 30 Junie 2019.

                Dt. Saldo volgens Bankstaat                             3 700
                Dt. Saldo volgens Bankrekening                          2 000
                Uitstaande deposito (30 Junie 2019)                    18 200
                Uitstaande tjeks
                      Nr. 1329 (gedateer 12 Januarie 2019)              2 100
                      Nr. 1596 (gedateer 16 Augustus 2019)              7 000
                      Nr. 1632 (gedateer 31 Julie 2019)                 3 400

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                   REKENINGKUNDE V2                         (EC/NOVEMBER 2019)

      B.    Nadat die Bankstaat vir Julie vergelyk is met die
            Kontantontvangstejoernaal en die Kontantbetalingsjoernaal vir Julie, is die
            volgende verskille opgemerk:

            Item 1    Die bankstaat toon ’n batige saldo van R21 370 op 31 Julie 2019.

            Item 2    ’n Deposito van R18 200 verskyn op die bankstaat op
                      1 Julie 2019, maar nie in die joernale vir Julie 2019 nie.

            Item 3    ’n Deposito van R20 500, gedateer 10 Julie 2019 verskyn in die
                      Kontantontvangstejoernaal vir Julie 2019, maar nie op die bank-
                      staat vir Julie 2019 nie.

            Item 4    ’n EFO van R5 300 vir huur ontvang van T Mbutu verskyn slegs
                      op die bankstaat.

            Item 5    R1 450 vir bankkoste verskyn op die bankstaat, maar nie in die
                      joernale vir Julie 2019 nie.

            Item 6    Die bankstaat toon ’n geweierde tjek vir R720. Hierdie tjek is van
                      ’n debiteur, ter vereffening van ’n skuld van R770 ontvang.

            Item 7    Tjek nr. 1329, uitgereik as ’n donasie aan Little Hands
                      Speelskool, is met tjek nr. 1640 vervang, op 25 Julie 2019. Die
                      donasie is vermeerder met R400. Die tjek is op 1 Augustus 2019
                      by die speelskool afgelewer. Geen inskrywings is gemaak nie.

            Item 8    Tjek nr. 1632, gedateer 31 Julie 2019, verskyn op die bankstaat,
                      maar nie in die joernale vir Julie 2019 nie.

            Item 9    Tjek nr. 1690 vir R6 100, gedateer 28 Julie 2019, verskyn in die
                      Kontantbetalingsjoernaal, maar nie op die bankstaat nie

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                        REKENINGKUNDE V2                                      5

 1.2 KREDITEUREREKONSILIASIE

       Die volgende inligting is uit die boeke van Naidoo Handelaars geneem. Die
       Krediteurekontrolerekening en die Lys van Krediteure is deur ’n onervare
       boekhouer voltooi.

       GEVRA:

       1.2.1 Waarom moet die saldo van die Krediteurekontrolerekening met die totaal
             van die Lys van Krediteure ooreenstem?                                             (2)

       1.2.2 Bereken die korrekte saldo’s van die Krediteurekontrolerekening en die
             Lys van Krediteure.                                                                (8)

       INLIGTING:

       Nadat inligting aan die einde van Julie 2019 bestudeer is, het die volgende na
       vore gekom:

       (a)     Saldo van Krediteurekontrole, R49 560
               Totaal van Lys van Krediteure, R36 410

       (b)     Die totaal van die Lys van Krediteure is R520 te veel, a.g.v. ’n optelfout.

       (c)     ’n Faktuur vir die aankoop van verbruiksgoedere van DJ Handelaars,
               R3 160, is nie in die joernale aangeteken nie.

       (d)     Handelsvoorraad ter waarde van R690 wat teruggestuur is aan Devine
               Bpk., is korrek aangeteken in die Krediteureafslagjoernaal. Die bedrag is
               verkeerdelik as R960 na die rekening van Devine Bpk oorgeboek.

       (e)     Die totaal van die Krediteurekontrolekolom in die Kontantbetalings-
               joernaal (KBJ) is R6 700. Die boekhouer het dit per ongeluk na die
               kredietkant van die Krediteurekontrolerekening oorgeboek.

                                                                                                35

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                     REKENINGKUNDE V2                       (EC/NOVEMBER 2019)

    VRAAG 2: VERVAARDIGING                                       (45 punte; 40 minute)

    4’ Oseane Handelaars vervaardig sakke van organiese, herwinde materiaal.
    4’ Oseane Handelaars gebruik die deurlopende voorraadstelsel en ’n winsopslag van
    100% op kosprys.

    GEVRA:

    2.1 Kies die omskrywing in KOLOM B wat die beste by die begrip in KOLOM A
        pas. Skryf slegs die letter (A–E) langs die vraagnommer (2.1.1–2.1.4) in die
        ANTWOORDEBOEK neer.

                   KOLOM A                                KOLOM B
         2.1.1   Fabrieksbokoste           A    grondstowwe uitgereik aan die fabriek

         2.1.2   Direkte arbeidskoste      B    pensioenbydraes vir die sekretaresse

         2.1.3   Verkoops- en              C    lone vir werkers betrokke in die
                 verspreidingskoste             produksieproses

         2.1.4   Administrasiekoste        D    oninbare skuld

                                           E    fabrieksvoorman se salaris                    (4)

    2.2 Bereken:
        x Direkte materiaalkoste                                                              (4)
        x Die korrekte Fabrieksbokoste                                                        (8)

    2.3 Voltooi die Goedere-in-Bewerkingrekening in die Algemene Grootboek.                  (10)

    2.4 Bereken die volgende:

         2.4.1 Verkoopsprys per eenheid                                                       (3)

         2.4.2 Koste van Verkope                                                              (3)

         2.4.3 Veranderlike koste per eenheid                                                 (3)

         2.4.4 Gelykbreekpunt                                                                 (4)

    2.5 4’Oseane Handelaars verwag dat die vraag in die volgende finansiële jaar tot
        600 000 eenhede sal toeneem. Hulle beplan om die hoeveelheid eenhede
        geproduseer, te verhoog om in hierdie vraag te voorsien. Hulle verwag dat vaste
        koste onveranderd sal bly.

         2.5.1 Verduidelik wat jy verstaan onder die term gelykbreekpunt.                     (2)

         2.5.2 Verduidelik watter effek die bostaande besluit sal hê op die vaste koste
               per eenheid en die gelykbreekpunt.                                             (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                      REKENINGKUNDE V2                                   7

       INLIGTING:

       A.      Saldo’s/totale op 30 Junie                     2019             2018
               Grondstofvoorraad                             92 400           78 900
               Goedere-in-bewerkingvoorraad                     ?            175 000
               Klaar produktevoorraad                        759 000         542 000
               Fabrieksbokoste                               362 790
               Produksie-lone                                990 000

       B.      Aankope vir Grondstofvoorraad R553 500, sluit R40 000 in vir vraggeld
               op aankope.

       C.      R90 000 se produksie-lone is nie aangeteken nie.

       D.      Fabrieksbokoste is verkeerd bereken. Die volgende aansuiwerings moet
               nog in berekening gebring word:

                Waardevermindering op Fabrieksaanleg en Toerusting ter waarde van
                 R84 030 is uitgelaat.
                Indirekte materiaal sluit grondstowwe ter waarde van R3 500 in wat vir
                 die volgende finansiële jaar aangekoop is.
                Die Water en Elektrisiteitsrekening van R10 290 in die Fabrieks-
                 bokosterekening is verdeel in die verhouding 2 : 1 : 1 tussen die
                 fabriek en die ander departemente. Die verhouding moes 4 : 2 : 1
                 gewees.

       E.      EENHEDE GEPRODUSEER EN VERKOOP                  Waarde       Eenhede
               Koste van Klaar produkte vervaardig            R1 872 000    374 400
               Verkope (winsgrens = 100% op kosprys)          R3 564 000    396 000

       F.                 KOSTE EN GELYKBREEK
               Vaste koste                                         R682 500
               Veranderlike koste                                  R2 059 200
               Administrasiekoste                                  R250 500
               Verkoops- en verspreidingskoste                     ?
               Gelykbreekpunt                                      ?

                                                                                           45

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                REKENINGKUNDE V2                       (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 3: KONTANTBEGROTING EN VASTE BATES                    (50 punte; 40 minute)

 3.1 KONTANTBEGROTING

      Jy word voorsien van die Kontantbegroting van Zizi Handelaars vir die drie
      maande geëindig 31 Desember 2019. Die eienaar is EmmaLee Zizi.

      GEVRA:

      3.1.1 Verduidelik waarom ’n besigheid elke jaar ’n Kontantbegroting moet
            opstel.                                                                      (2)

      3.1.2 Bereken die verwagte ontvangstes van debiteure vir November 2019.            (5)

      3.1.3 Bereken die syfers soos aangedui deur A–E in die Kontantbegroting.           (5)

      3.1.4 Vanaf 1 November 2019 het die huurinkomste met 8% verhoog. Bereken
            die bedrag vir huurinkomste vir November 2019.                               (3)

      3.1.5 Dink jy EmmaLee se kapitaalbydrae in November is genoeg om hierdie
            besigheid aan die gang te hou? Verskaf EEN rede, met syfers om jou
            antwoord te ondersteun.                                                      (3)

      3.1.6 Verwys na die salarisse en lone in die Kontantbegroting.

              x Bereken die persentasie verhoging toegestaan aan die werkers vanaf
                1 November 2019.                                                         (3)
              x Dink jy die werkers sal met hierdie verhoging tevrede wees?
                Verduidelik kortliks.                                                    (2)

      3.1.7 As interne ouditeur ontdek jy dat die werklike voertuiguitgawes vir
            Desember 2019 R5 420 was. Verskaf TWEE punte wat jy in jou interne
            ouditeursverslag aan EmmaLee sal insluit.                                    (4)

      3.1.8 Op 30 November 2019 sal ’n nuwe voertuig ter waarde van R139 500
            aangekoop word. Die besigheid sal ’n deposito van 20% betaal en die
            balans sal deur Oosbank gefinansier word. EmmaLee sal die
            kapitaalgedeelte in gelyke maandelikse paaiemente oor drie jaar, vanaf
            30 Desember 2019 aan Oosbank terugbetaal. Rente sal maandeliks aan
            Oosbank betaal word teen ’n rentekoers van 11% per jaar op die
            uitstaande saldo.

              x Bereken die rente betaalbaar aan Oosbank in Desember 2019.               (4)
              x Bereken die maandelikse terugbetalings van die kapitaalgedeelte van
                die lening, aan Oosbank.                                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                      REKENINGKUNDE V2                                    9

 INLIGTING:

 LET WEL: Nie alle bedrae word hieronder aangetoon nie.

 UITTREKSEL UIT DIE KONTANTBEGROTING
                                                 2019           2019          2019
                                                Oktober       November      Desember
 VERWAGTE ONTVANGSTES
 Kontantverkope (75% van totale verkope)           225 000        112 500      112 500
 Debiteure (30 dae minus 5%)                        47 500              ?       35 625
 Huurinkomste                                        9 000              ?            ?
 Rente op vaste deposito                                                ?            ?
 Kapitaal                                                         150 000
                                                   291 000        355 000      158 245
 VERWAGTE BETALINGS
 Onttrekkings                                       17 500         12 500        12 500
 Voertuiguitgawes                                    4 000          4 000         4 000
 Vaste deposito                                                    60 000
 Deposito op voertuig aangekoop                                         ?
 Maandelikse terugbetalings aan Oosbank                                              ?
 Rente betaal aan Oosbank                                                            ?
 Salarisse en lone                                 105 000        109 200      109 200
                                                   240 000        310 000      390 000
 Kontantsurplus/ -tekort                            51 000         45 000              C
 Kontant aan die begin van die maand                72 000              A              D
 Kontant aan die einde van die maand               123 000              B              E

 3.2 VASTE BATES

       Die inligting hieronder is uit die rekeningkundige rekords van Max Beperk op
       28 Februarie 2019 geneem.

       GEVRA:

       Verwys na inligting A:

       3.2.1 Voltooi die Bateverkoperekening om die kontantverkope van die voertuig
             op 31 Desember 2018 aan te teken.                                              (6)

       3.2.2 Bereken die ontbrekende syfers (aangedui deur *) in die Nota vir Vaste
             Bates.                                                                 (10)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                               REKENINGKUNDE V2                        (EC/NOVEMBER 2019)

 INLIGTING A:

 A   Nota tot Balansstaat op 28 Februarie 2019.
                                          Grond en
           VASTE/TASBARE BATES                            Voertuie     Toerusting
                                           geboue
      Drawaarde aan begin van die jaar   *                  330 000         435 000
      Kosprys                            *                  900 000         615 000
      Opgehoopte waardevermindering                 0      (570 000) *
      Bewegings
      Toevoegings teen kosprys                230 000 *                     300 000
      Bateverkope teen drawaarde                    0       (72 000)                0
      Waardevermindering                            0       (64 000) *
      Drawaarde aan einde van die jaar       1 580 000      500 000 *
      Kosprys                                1 580 000    1 076 000 *
      Opgehoopte waardevermindering                 0 *                   (270 000)

                                                                                         50

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                      REKENINGKUNDE V2                                    11

VRAAG 4: FINANSIЁLE AANWYSERS EN BEDRYFSKAPITAAL
                                             (20 punte; 15 minute)

Jy word voorsien van inligting met betrekking tot Tanda Handelaars vir die jaar geëindig
28 Februarie 2019. Die vennote is A Tanya en P Daniel.

GEVRA:

4.1    Bereken die volgende finansiële aanwysers vir 2019:

       4.1.1    Bruto winspersentasie op koste van verkope (winsopslag %)                    (4)

       4.1.2    Gemiddelde omsetsnelheid van voorraad                                        (4)

       4.1.3    Debiteure-invorderingstermyn in dae                                          (6)

4.2    Lewer kommentaar op die winsgewendheid van die besigheid vir hierdie
       finansiële jaar. Gee TWEE redes waarom hulle dalk nie hul beplande winsopslag
       van 50% bereik het nie.                                                               (2)

4.3    Die boekhouer is tevrede dat die besigheid se likiditeit verbeter het en daar is
       geld om hul korttermynverpligtinge na te kom. Noem TWEE aanwysers, met
       syfers, om dit te bewys.                                                              (4)

INLIGTING:

Saldo’s van Grootboekrekeninge en ander inligting:

                                                    2019                  2018
Debiteurekontrole                                  153 800               156 200
Handelsvoorraad                                    368 000               392 000
Verkope (50% van verkope is op krediet)           4 242 000
Bruto wins                                        1 212 000
Debiteure-invorderingstermyn                          ?                   36 dae
Omsetsnelheid van voorraad                            ?                   6 keer

                                                                                             20

                                                                             TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com



         

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

         

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com



         

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com



### Page 16

Downloaded from hlayiso.com



## Related documents

- [ACCOUNTING P2 GR11 ANSBOOK NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-ansbook-nov2019-afr-d/45c16853-3553-434c-ac15-17d3f4d3c271) — Accounting · QP · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2019-eng-d/c1fd0a17-efd3-4e15-8fe6-9f33bd56e49a) — Accounting · QP · 2019 · Eng
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/f4aaccee-11fc-4428-9e02-2a752dd91053) — Accounting · QP · 2019 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (English) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-english-november-2019-question-paper/b6618943-9dc1-49c2-a1e9-55b45e559a00) — Accounting · QP · 2019 · Eng
- [ACCOUNTING 2019 Nov grade 11 p2](https://www.hlayiso.com/library/accounting-2019-nov-grade-11-p2/50e060ee-da82-40fa-bd89-632282365310) — Accounting · QP · 2019
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2022-english/f43f0b46-185b-41cf-bed5-88654714f772) — Accounting · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2025-eng-watermark/7aa479bf-34d0-4240-934b-67a2f33e2597) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2025-afr-watermark/a92dc10a-0d2e-42d6-9cd3-ff78b0e78afe) — Memo · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2024 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2024-eng-watermark/c09eb350-5d2d-4070-8df4-25ece70dc7de) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
