# Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 Addendum (Afr)

> Grade 12 Accounting Paper 2 addendum from the Eastern Cape June 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-answerbook-june-2022-afrikaans-finaal/67317f0a-c6c2-47b6-bae2-7d594500c14b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Addendum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape June
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 Addendum (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-answerbook-june-2022-afrikaans-finaal/67317f0a-c6c2-47b6-bae2-7d594500c14b)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape June · 2022 · Afrikaans. Addendum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

Naam:

                    NASIONALE
                SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                       JUNIE 2022

                REKENINGKUNDE V2
                 ANTWOORDEBOEK

                                    PUNTE      GEMODEREERDE
        VRAAG    MAKS. PUNTE
                                   BEHAAL         PUNTE

         1            30

         2            50

         3            35

         4            35

                      150

          Hierdie antwoordeboek bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                               REKENINGKUNDE V2                         (EC/JUNIE 2022)

 VRAAG 1

 1.1     KREDITEUREREKONSILIASIE
 1.1.1
                                                       Krediteuregroot-     Staat ontvang
                                                      boekrekening van      van Fragrance
                                                    Fragrance Verskaffers    Verskaffers
             Voorlopige saldo/totaal                            R28 375        R33 770
                               (i)

                              (ii)

                              (iii)

                              (iv)

                              (v)

                              (vi)

                              (vii)

             Korrekte saldo/totaal
                                                                                                   13
         * vir beide totale Openingsaldo/totaal moet ingesluit wees

 1.1.2   Bereken die gemiddelde krediteurebetalingstermyn (in dae).
                      114 000 drie punte
         ½  (100 000 + 128 000 ) x 365
                 832 200 

         114 000 x 365
         832 200

         50 dae  Een deel korrek en MOET vermenigvuldig wees met 365
                                                                                                   5

 1.1.3   Verskaf TWEE interne beheermaatreëls wat geïmplementeer kan
         word om beter bestuur van krediteure te verseker.

         Enige TWEE      
         •     Interne oudits kan moontlikheid van bedrog verminder
         •     Kontroleer dokumente om korrektheid van inskrywings te verseker
         •     Behoorlike magtiging vir aankope
         •     Maak seker krediteure word betyds betaal om te kwalifiseer vir
               kortings/ om goeie kredietwaardigheid te behou
         •     Maak gebruik van volle krediettermyn om kontantvloei te vergemaklik
                                                                                                   4

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                                REKENINGKUNDE V2                          3

 1.2       BESTUUR VAN KONTANT

 1.2.1     Verskaf TWEE bekommernisse, rakende die uitstaande deposito’s,
           waaroor die eienaar besorgd behoort te wees.
           Enige TWEE         
           •      Moontlike diefstal/ bedrog
           •      Oorrol van kontant
                                                                                     4

 1.2.2     Verskaf TWEE voorstelle wat gebruik kan word om te verseker dat
           dit nie weer sal gebeur nie.

           Enige TWEE 
           
           • Kontant moet daagliks gedeponeer word OF kontant moet daagliks
             deur sekuriteitsfirmas afgehaal word
           • Skeiding van pligte
           • Moedig EFO’s aan vir debiteure en ander betalende klante
                                                                                     4

                                  VRAAG 1:
                                TOTALE PUNTE        30

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                             REKENINGKUNDE V2                               (EC/JUNIE 2022)

 VRAAG 2

 2.1     STUTTERHEIM VERVAARDIGERS

 2.1.1   Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 30 April 2022.
          Direkte arbeidskoste                                                     2 150 880

          Direkte materiaalkoste (112 800+1 665 000- 63 000- 175 680)       1 539 120 *

          Primêre koste                                                         3 690 000        

          Fabrieksbokoste (1 405 350 + 40 950 - 36 300)                    1 410 000        

          Totale vervaardigingskoste                                            5 100 000 *
          Goedere-in-bewerking (1 Mei 2021)                                        426 000
                                                                                5 526 000        
          Goedere-in-bewerking (30 April 2022)                                   (261 000) *
                                                                                                 
          Koste van produksie van klaarprodukte (39 000 x R145)                 5 265 000              17

 2.1.2   Verkorte Staat van Omvattende Inkomste (Inkomstestaat) vir die jaar
         geëindig 30 April 2022.
          Bruto wins                                                             3 750 000
          Verkoops- en verspreidingskoste (1 829 550  + 14 520 )            (1 844 070)       
          Administrasiekoste (1 331 850  - 40 950  sien 2.1.1 + 21 780 )   (1 312 680)       

          Netto wins                                                              593 250      *
                                                                                                        10
 2.2     EENHEIDSKOSTE EN GELYKBREEK

 2.2.1   Verduidelik die verskil tussen vaste koste en veranderlike koste.
         Enige geldige verduideliking 

         Vaste koste bly dieselfde ongeag die hoeveelheid eenhede geproduseer.
         Veranderlike koste varieer in direkte verhouding tot die aantal eenhede
         geproduseer.
                                                                                                         2

 2.2.2   Bereken die gelykbreekpunt vir 2022.
         240 000 een punt x R16,20 een punt
          3 888 000 
         53,40 - 34,80 
            18,60 twee punte
         209 032,2 → 209 033eenhede  Een deel korrek

                                                                                                         5

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                                    REKENINGKUNDE V2                                  5

 2.2.3     Lewer kommentaar oor die gelykbreekpunt en die vlak van produksie
           vir 2021 en 2022. Haal syfers aan.
           Kommentaar en vergelyk GBP met Produksie vir 2021  syfer 
           Kommentaar en vergelyk GBP met Produksie vir 2022  syfer  sien 2.2.2

           In 2021 was die gelykbreek 195 000  en 195 000 is geproduseer en
           verkoop.
           Die besigheid het gelyk gebreek / geen wins of verlies is gemaak nie.
           In 2022 was die gelykbreek 209 033 eenhede (Sien 2.2.2) en 240 000
           eenhede is geproduseer en verkoop.
           Die besigheid het ’n wins op 30 967 eenhede gemaak.
                                                                                                    6

 2.2.4     Identifiseer die veranderlike koste waaroor die eienaar besorgd
           behoort te wees. Verduidelik en verskaf ’n berekening om jou antwoord
           te ondersteun.
           
           Direkte arbeidskoste  het met 15,7% vermeerder (1,65/10,50) of
           met 1,65. 

           Direkte arbeidskoste het met meer  as die inflasiekoers van 8%
           verhoog.
                                                                                                    4
           
 2.2.5     Alhoewel daar ’n daling in die vaste koste per eenheid was, is die
           eienaar steeds nie tevrede met die kontrole oor vaste koste nie.
           Verduidelik waarom hy so voel en verskaf berekeninge om sy
           bekommernis te ondersteun.
           Verduidelik ekonimie van skaal 
           Haal vergelykende syfers aan 

           In 2021 was die totale vaste koste R3 217 500 (195 000 x R16,50) en in
           2022 was die totale vaste koste R3 888 000 sien 2.2.2
           OF
           Totale vaste koste het met R670 500 of met 20,8% verhoog.
           Totale vaste koste is veronderstel om redelik konstant (of onveranderd) te
           bly, ongeag die aantal eenhede geproduseer – binne perke.                                4

 2.2.6     Gee EEN moontlike rede vir die daling in die verkoops- en
           verspreidingskoste.
           Enige EEN geldige verduideliking 
           
           Effektiewer of plaaslike advertering
           Verkope vind plaas volgens kommissie-basis i.p.v. vaste salaris
           Goedkoper aflewerings
                                                                                                    2

                                            VRAAG 2:
                                          TOTALE PUNTE         50

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                      REKENINGKUNDE V2                          (EC/JUNIE 2022)

 VRAAG 3

 3.1    VOORRAADWAARDASIE

 3.1.1 Bereken die waarde van slotvoorraad op 28 Februarie 2022.
          
       63 140  + 328 330  - 3 740  – 2 900  x 320
            412  + 2 010  – 22  – 20 
         5 punte
        384 830 x 320
         2 380
         4 punte

         9 punte
        161,69 x 320
        = R51 740,80 Aanvaar R51 741 
        Moet x 320
                                                                                            10

        Bereken die bruto wins vir die jaar geëindig 28 Februarie 2022.

                                                                                             6

 3.1.2 Watter advies kan jy aan Happiness in hierdie verband gee? Noem
       TWEE punte.
        Enige TWEE geldige punte   
        Hy moet aan Nelson verduidelik dat dit oneties is om familie/vriende te
        bevoordeel ten koste van die besigheid.
        Daar behoort beleide in plek te wees om te verseker alle werknemers
        verstaan en onderwerp hulleself hieraan.
        Beste kwaliteit en pryse behoort altyd ’n prioriteit vir die besigheid te wees.

                                                                                             4

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                                  REKENINGKUNDE V2                                  7

 3.2      BESTUUR VAN VOORRAAD (PROBLEEMOPLOSSING)

 3.2.1 Verskaf ’n berekening om te bewys dat sonhoede gesteel word.
          412  + 1 968  - 320  - 1 986  = 74  een deel korrek

          Gee TWEE punte van advies vir Happiness om hierdie probleem aan te
          spreek.
          Enige TWEE geldige punte   
          Verbeter sekuriteit / sekuriteitswagte / sekuriteitsetikette (“tags”) aan hoede
          Beperk toegang tot voorraadkamers
          Bestel kleiner hoeveelhede, meer gereeld / bestel soos benodig
          Tel voorraad gereeld en vergelyk dit met die voorraadrekords
                                                                                                  9

 3.2.2 Happiness is onseker of hy die korrekte verkooppryse vir die sonbrille
       en strandsakke vra.
          Gee vir hom advies oor ELKE produk. Haal syfers aan.

                  PRODUK                              ADVIES MET SYFERS
                  Sonbrille            Winsopslag van 25% word as redelik beskou deur die
                                       kopers.
                                       Verkooprys van R3 438 is aanvaarbaar vir kopers.
                                       1 850 eenhede is verkoop.
                                       Voorraadhoudingsperiode is 52 dae.
                                       Slotvoorraad is slegs 280 eenhede.

             Strandsakke               Winsopslag van 80% word as te hoog, deur kopers
                                       beskou.
                                       Verkoopprys van R702 is nie aanvaarbaar vir kopers
                                       nie.
                                       Slegs 740 eenhede is verkoop.
                                       Voorraadhoudingsperiode is 163 dae/ heeltemal te lank
                                       Slotvoorraad van 420 eenhede is te hoog.
                                       Indien winsopslag % verlaag word, sal verkope dalk
                                       verhoog.
                                                                                                  6

                                       VRAAG 3:
                                     TOTALE PUNTE      35

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                           REKENINGKUNDE V2                          (EC/JUNIE 2022)

 VRAAG 4

 4.1         VASTE BATES

 4.1.1       ALGEMENE GROOTBOEK VAN FEZEKA HANDELAARS BPK.

 Dt                                         Toerusting                                     Kt
    2021
             Saldo             a/b      260 000
                                                     2022     Bateverkope         35 000 
    Jul 1                                            Mar 31

                                                                                                   7

                     Opgehoopte waardevermindering op toerusting
    2022     Bateverkope (7 000        11 200      2021     Saldo         a/b   90 000
    Mar 31                                           Jul 1
             + 4 200 )

                                                                                                  12

                                             Bateverkope

                                                                                                   7
 *Toets bewerkings. Gee een metodepunt indien enige een deel korrek.
 Bewerkings:

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                                 REKENINGKUNDE V2                                9

 4.2       INTERNE OUDITPROSESSE

 4.2.1     Noem die tipe verslag wat ontvang is.

                                                                                                1

 4.2.2     Verduidelik TWEE moontlike gevolge van hierdie ouditverslag vir die
           maatskappy.

           Enige TWEE geldige punte   
           Kan dalk ’n negatiewe effek op winsgewendheid hê. / kan klante verloor /
           swak beeld.
           Negatiewe beeld van die maatskappy mag dalk die vraag na aandele en
           die aandeleprys beïnvloed.
           Potensiële beleggers mag dalk besluit om nie in die maatskappy te belê
           nie.

                                                                                                4

 4.2.3     Hoe behoort die Raad van Direkteure hierdie saak te hanteer? Verskaf
           TWEE punte.

           Enige TWEE geldige punte    

           Ondersoek die bevindings van die eksterne ouditeur.
           Versoek die interne ouditeur om verslag te doen oor nalatigheid
           Verhoor/ dissiplinere optrede / ondersoek
           Gee die HUB ’n geleentheid om te verduidelik en bewyse te verskaf.                   4

                                        VRAAG 4:
                                      TOTALE PUNTE    35

                                                                                TOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [Accounting P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2025-mg-afr/62bf3c7c-f1bc-4bd9-878f-67ec5a7a2c38) — Accounting · Memo · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Memo · 2025 · Afr
- [Accounting Grade 12 NSC MEMO P1 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-memo-p1-may-june-2025-limpopo/4bc5dfae-35c0-4acd-83c3-4b53266a3680) — Memo · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-mg-afr/e1d7c729-bd17-40c4-8d22-40a10fe19150) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
