# Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 Addendum (Afr)

> Grade 12 Accounting Paper 2 addendum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-answerbook-sept2020-afrikaans/1f30877a-087e-4766-a037-3f919ad5427a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Addendum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 Addendum (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-answerbook-sept2020-afrikaans/1f30877a-087e-4766-a037-3f919ad5427a)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Addendum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

Naam:

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2020

          REKENINGKUNDE V2
 BESTUURSREKENINGKUNDE, INTERNE OUDIT
             EN BEHEER
           ANTWOORDEBOEK

                     MAKSIMUM         PUNTE       GEMODEREERDE
        VRAAG
                      PUNTE          BEHAAL          PUNTE

         1               34

         2               40

         3               50

         4               26

                        150

                Hierdie antwoordeboek bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                       REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK)             (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 1

 1.1     BANKREKONSILIASIE

            BANKREKONSILIASIESTAAT OP 31 JULIE 2020

                                                          Debiet         Krediet
            Saldo volgens Bankstaat

            Saldo volgens Bankrekening

                                                                                        8

 1.2     DEBITEURE-OUDERDOMSONTLEDING

 1.2.1   Hoe is die opstel van die Debiteure-ouderdomsontleding van hulp
         wanneer dit kom by beheer oor debiteure?

                                                                                       3

 1.2.2   Hoeveel is debiteure op 31 Mei 2020 verskuldig?

                                                                                       2

 1.2.3   Vir watter debiteur sal jy graag ’n kredietverwysing wil gee?

                                                                                       2

 1.2.4   Watter debiteur gaan ‘oorhandig word’ en wat beteken dit?

                                                                                       3

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)      REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK)                                3

 1.3      KREDITEURE-REKONSILIASIE

 1.3.1    Wat is die doel van die rekonsiliasie van die saldo van die Krediteure-
          kontrolerekening met die totaal van die Krediteurelys in die
          Krediteuregrootboek? Gee TWEE punte.

                                                                                       4

 1.3.2    Teken die foute en weglatings in die gegewe tabel aan en bereken
          die korrekte saldo en totaal.
                                       Krediteurekontrole-    Krediteurelys
                                            rekening
          Voorlopige saldo/totaal            R74 715            R32 595

          A

          B

          C

          D

          E

          F

          Korrekte saldo/totaal
                                                                                       12

                                     TOTALE PUNTE

                                            34

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                       REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK)          (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 2
 2.1     BTW-BEGRIPPE

         Verander die onderstreepte gedeeltes in die volgende sinne om die
         stellings WAAR te maak. Skryf die antwoord langs die vraag-
         nommer.
 2.1.1   
         
         
 2.1.2

                                                                                 2

 2.2     BTW-BEREKENINGE

         Bereken die korrekte bedrag BTW wat die besigheid moet betaal.
         Toon ALLE berekeninge.

                                                                                12

 2.3     VOORRAADWAARDASIE

 2.3.1   Bereken die volgende met betrekking tot die dameshorlosies op
         31 Augustus 2020.
         (a)  Waarde van eindvoorraad

                                                                                 5

         (b)   Koste van verkope

                                                                                 5

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)       REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK)                            5

          (c)     Voorraadhoudingsperiode (in dae), deur gemiddelde voorraad
                  te gebruik

                                                                                  4

 2.3.2    Bereken die volgende met betrekking tot die manshorlosies op
          31 Augustus 2020:
          (a)  Waarde van eindvoorraad

                                                                                  7

          (a)   Verkope

                                                                                  3

 2.3.3    Verduidelik waarom die besigheid verskillende metodes gebruik
          om elk van die tipes horlosies te waardeer. Gee EEN geldige punt.

                                                                                  2

                                     TOTALE PUNTE

                                           40

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                       REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK)         (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 3

 3.1     Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs
         ‘waar’ of ‘onwaar’ langs die vraagnommers (3.1.1–3.1.2).

 3.1.1

 3.1.2
                                                                                 2

 3.2.1   Nota vir Direkte Materiaalkoste

         Saldo aan die begin van die jaar                   210 000

         Aankope

                                                            1 425 000

         Saldo aan die einde van die jaar

                                                                                 7

 3.2.2   Produksiekostestaat op 29 Februarie 2020.

          Direkte materiaal                                1 240 000

          Totale koste van produksie                       1 920 000

          Goedere-in-bewerking aan die einde van die
          jaar                                              (90 000)

          Koste van produksie van klaarprodukte                                  15

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)      REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK)                            7

 3.2.3    Inkomstestaat vir die jaar geëindig 29 Februarie 2020
           Verkope

           Bruto wins
           Administratiewe koste

           Netto wins
                                                                                   11

 3.3      KOSTEBEREKENINGE

 3.3.1    Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 31 Augustus 2020.

                                                                                   4

 3.3.2    Behoort die besigheid tevrede te wees met die aantal eenhede wat
          hulle gedurende die huidige finansiële jaar vervaardig en verkoop
          het? Verduidelik. Haal syfers aan.

                                                                                   3

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                       REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK)              (EC/SEPTEMBER 2020)

 3.3.3   Gee TWEE moontlike redes vir die styging in direkte materiaalkoste
         per eenheid in die huidige finansiële jaar.

                                                                                      4

 3.3.4   In ’n poging om die finansiële resultate vir die volgende finansiële
         jaar te verbeter, het Tyler, die eienaar voorgestel dat die hoeveelheid
         ontbytpap per houer met 10% verminder moet word terwyl die
         verkoopprys dieselfde bly. Gee TWEE geldige redes waarom hy dit
         nie moet doen nie.

                                                                                      4

                                    TOTALE PUNTE

                                           50

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)      REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK)                         9

 VRAAG 4

 4.1      Kies die korrekte beskrywing in KOLOM B wat by die begrip in
          KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–E) langs die vraagnommers
          (4.1.1–4.1.4).

 4.1.1

 4.1.2

 4.1.3

 4.1.4
                                                                                4

 4.2.1                 ALGEMENE GROOTBOEK VAN SHARKS BPK.
                                  BATEVERKOPE
          2020                             2020
                 31                               31
          Aug                              Aug

                                                                                10

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                      REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK)          (EC/SEPTEMBER 2020)

 4.2.2   Vaste Bates

                                    Grond en Geboue        Toerusting
         Drawaarde aan die begin
                                         4 050 250              660 000
         van die jaar
         Kosprys                         4 050 250            1 200 000
         Opgehoopte
                                             0                 (540 000)
         waardevermindering
         Bewegings:

         Toevoegings

         Bateverkope

         Waardevermindering
         Drawaarde aan die einde
         van die jaar
         Kosprys
         Opgehoopte
         waardevermindering                                                          12

                                   TOTALE PUNTE

                                        26

                                                                  TOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [Grade 12 NSC Accounting P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [Accounting P2 NSC Nov 2020 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nsc-nov-2020-answer-book-afr-2/4cac0f65-ae9d-4da2-b413-d8c18d44450a) — Accounting · Addendum · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [ACCOUNTING GR12 AB SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-ab-sept2018-afrikaans/bb8fabf9-7043-4ec6-9cf8-5476cecd6602) — Accounting · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Memo · 2025 · Afr
- [Accounting Grade 12 NSC MEMO P1 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-memo-p1-may-june-2025-limpopo/4bc5dfae-35c0-4acd-83c3-4b53266a3680) — Memo · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-mg-afr/e1d7c729-bd17-40c4-8d22-40a10fe19150) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
