# Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

> Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                      NASIONALE
                                  SENIOR SERTIFIKAAT

                                          GRAAD 12
                                   SEPTEMBER 2022

                               REKENINGKUNDE V1
                                 NASIENRIGLYN
PUNTE:       150

NASIENBEGINSELS:
1.    Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek in die
      vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde item strafpunte vir misplaaste items nie). Geen
      dubbel penalisering nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: Indien punte in die memo toegeken word vir
      komponente van bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
      Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerd hanteer
7.
      is. Aanpassings is gemaak as gevolg van sekere nuances in sommige vrae.
8.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe syfer
      getoon word nie.
9.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
10.   ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken Bewerking en een deel korrek. Let
      Wel: Kontroleer bewerking. Moet +, -, x, ÷, of per memo wees.
11.   In berekeninge, moet punte nie toegeken word indien noemer en deler omgeruil is nie. Dit is ook van
      toepassing op verhoudings.
12.   Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
      gedeeltelik foutief is nie. Dui aan d.m.v .
      Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf. Neem
13.
      kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek.
14.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                       REKENINGKUNDE V2                                   (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 1

1.1     VOORRAADWAARDASIE

1.1.1   Bereken die volgende op 30 April 2022:

        Waarde van slotvoorraad
                         BEWERKINGS                                              ANTWOORD

                 290  x 285 = 82 650  een deel korrek
            (470 – bedrag hierbo)                                                132 150 
                 180  x 275 = 49 500  een deel korrek                          een deel korrek

                                                                                                              5
        Koste van verkope
                                       BEWERKINGS                                ANTWOORD

                                           sien hierbo
        79 200 + 376 500 – 1 650 – 2 850 – 132 150                               319 050 
                                                                                 een deel korrek
                                                                                                              6

1.1.2   Deb is bekommerd oor die verkope en die winsgewendheid

        Bereken: gemiddelde voorraadhoudingsperiode (in dae)
                                       BEWERKINGS                                ANTWOORD

                  105 675 drie punte         sien 1.1.1
        ½  (79 200 + 132 150 ) x 365                                          120,9 dae 
                 319 050  sien 1.1.1                                            Aanvaar 121 dae
                                                                                 Moet x 365 wees
                                                                                                              5
        Lewer kommentaar op grond van jou bevindings en sê of sy
        bekommerd moet wees of nie.
        EEN geldige punt    deelpunte vir onvolledige /onduidelike antwoorde

        Verkope is stadig / voorraad beweeg nie so vinnig as verwag nie /
        voorraadopbouing.
        Slotvoorraad is byna dubbel die openingsaldo / 121 dae (3 maande) op die
        rakke.
        Gevaar bestaan dat voorraad verouderd kan raak / oudmodies / klante mag
        dalk nuwer modelle wil hê.
        Die produk is duursaam en het ŉ langer raklewe.
        Daar mag dalk ŉ groter vraag wees in die warmer maande / sal in die
        toekoms verkoop kan word.
                                                                                                              2

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                                     REKENINGKUNDE V2                                                     3

1.1.3   Deb wil oorskakel na die geweegde gemiddelde metode om die waarde
        van die elektriese waaiers te bepaal aangesien sy voel dit kan die
        winsgewendheid verbeter. Lewer kommentaar op hierdie voorstel.
        Verskaf TWEE punte.

        TWEE geldige punte        deelpunte vir onvolledige /onduidelike antwoorde

        •    Oneties om voorraad te manupileer
        •    Geweegde gemiddelde het gewoonlik ŉ kleiner slotvoorraad – lei tot ŉ
             kleiner bruto wins syfers
        •    Dit sal vergelykings moeilik maak – beplanning sal nie effektief wees nie.
        •    Hierdie waardasie is bloot ŉ boekinskrywing en sal nie die voorraadwaarde
             op die lang duur beïnvloed nie.
                                                                                                                             4

1.2     BTW

1.2.1   Bereken die bedrag betaalbaar aan SAID vir BTW vir die twee maande
        BTW-periode geëindig 30 Junie 2022.

                                                                       
                  3 800 + 86 100 + 1 260 – 1 125 – 142 500 – 3 750 – 6 000 – 540

                  = 62 755  een deel korrek
        Aanvaar alternatiewe aanbiedings soos tekens wat omgeruil is, grootboekrekeninge, inset / uitset-totale
                                                                                                                             9

1.2.2   Wat sal jy, as ŉ senior bestuurder, vir Brenda sê in verband met hierdie
        transaksie? Verskaf TWEE punte.

        TWEE geldige punte                deelpunte vir onvolledige /onduidelike antwoorde

        •    Dit is bedrog om BTW in te vorder en dit nie aan SAID oor te betaal nie.
        •    Die besigheid is ŉ agent van SAID – samel BTW in namens SAID / die
             geld behoort nie aan die besigheid nie.
        •    Dit is onetiese sakepraktyk – nadelig vir die beeld van die besigheid.
        •    Negatiewe publisiteit sal op die lang duur verkope beïnvloed.
        •    Indien dit ontdek word, sal die besigheid beboet / gedagvaar word.                                              4

                                         TOTALE
                                          PUNT
                                                               35

Kopiereg voorbehou                                                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               REKENINGKUNDE V2                                           (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 2

2.1
        2.1.1   Onwaar 
        2.1.2   Waar 
        2.1.3   Onwaar 
                                                                                                                  3

2.2.1 Bring die totale van die KOJ en KBJ op datum in die tabel wat voorsien
      word en bereken die korrekte saldo van die bankrekening in die Algemene
      Grootboek op 31 Julie 2022.
        KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL KONTANTBETALINGSJOERNAAL
                  116 400                  132 500
                    1 800                  1 150 
                                                                                  1 840 
                                                                                        740 
                       118 200                                                136 230

      Banksaldo:

      21 800  + 118 200  – 136 230  = 3 770  een deel korrek
                                                                                                                  9

2.2.2 BANKREKONSILIASIESTAAT OP 31 JULIE 2022
                                                                   DEBIET                 KREDIET
                                                                       36 270 
       Saldo volgens Bankstaat                                  balanserende bedrag;
                                                               mag krediet wees

       Uitstaande deposito’s:       20/07                                                   22 500 
                                    29/07                                                   12 700 
       Deposito vir huur nog nie aangeteken                                                     9 200 
       Uitstaande EFO 778                                                6 200 
       Fout op staat / bedrag dubbeld
                                                                                                1 840 
       aangeteken
       Saldo volgens Bankrekening                                       3 770 
                                                                           sien 2.2.1

                                            Vir beide totale              46 240               46 240        8

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                               REKENINGKUNDE V2                                              5

2.2.3   Verwys na die uitstaande deposito van R22 500 gedateer 20 Julie 2022.
        Verduidelik waarom die rekenmeester bekommerd moet wees oor
        hierdie deposito. Verskaf EEN punt.

        EEN geldige punt         deelpunte vir onvolledige /onduidelike antwoorde

        •       Deposito is laat / nie goeie sakepraktyk om kontant te terug te hou nie
                (sekuriteitsrisiko)
        •       Swak interne beheer – kontrole en beheer / toesig
        •       Geen verdeling van pligte – persoon buit situasie uit / nalatig
        •       Mag bydra tot swak bestuur van kontant – likiditeisprobleme in die
                toekoms
        •       Moontlike rol van kontant
                                                                                                                2

2.3     MOLLY SE DELI

2.3.1
            KREDITEUREGROOTBOEKREKENING VAN GLADYS
            VERSKAFFERS
            Foutiewe saldo op 1 Augustus 2022                                             41 800
            A                                                                               8 600       
            B                                                                            (17 800) 
            C                                                        twee of 0            (9 000) 
            D                                                                                  600 
            E                             – 2 240 een punt – 2 240 een punt               (4 480) 
            Saldo na foute en weglatings                                                    19 720 
                                                                                      een deel korrek

                                                                                                                9

2.3.2   Molly was teleurgsteld dat sy nie die voordeel van korting kon geniet
        nie. Hoe kan Molly die interne beheerprosesse verbeter om te verseker
        dat dit nie in die toekoms weer sal gebeur nie? Verskaf TWEE punte.

        TWEE geldige punte        

        •       Verbeter toesig en magtiging vir alle betalings
        •       Maak ’n lys van betalings wat gedoen moet word. (kontrolelys)
        •       Implementeer verdeling van pligte sodat Janice nie so baie take het nie.
        •       Bied vir Janice opleiding aan – sal ook oorboekingsfoute verminder.                             4

                                   TOTALE
                                    PUNT
                                                        35

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                  REKENINGKUNDE V2                                     (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 3

3.1
         3.1.1   C
         3.1.2   D
         3.1.3   A
         3.1.4   B
                                                                                                           4

3.2.1   Bereken: DIREKTE ARBEIDSKOSTE
        5 x 1 550 x 60         =        465 000  een deel korrek
        225 x 96             =         21 600  een deel korrek
                                        486 600  bewerking
         WVF 1%                =          4 866  1% van totaal hierbo
                                        491 466  bewerking
                                                                                                           8

3.2.2   FABRIEKSBOKOSTE-NOTA
         Voorlopige totaal                                                        203 720
         Indirekte arbeid      60 000 x 25%                                       + 15 000 
         Indirekte materiaal                                                       – 1 800 
         Versekering 19 200 / 4                                                    + 4 800 
         Water en elektrisiteit      – 47 400 + 33 180 OF 47 400 x 30%            – 14 220 

                                                           een deel korrek        207 500                 9

3.2.3 PRODUKSIEKOSTESTAAT OP 28 FEBRUARIE 2022
        Direkte materiaalkoste                                 PK – DAK            321 034 
        Direkte arbeidskoste                                    sien 3.2.1         491 466 
        PRIMÊRE KOSTE                                                              812 500
        Fabrieksbokoste                                        sien 3.2.2          207 500 
        Totale vervaardigingskoste                              bewerking        1 020 000 
        Werk-in-proses (beginsaldo)                                                 18 750
                                                                bewerking          1 038 750 
        Werk-in- proses (eindsaldo)                                                  (38 750) 
                                                                             Balanserende bedrag
        Koste van produksie van klaar produkte                                                Drie
                                                                                 1 000 000                9
        42 300  + 1 004 500  – 46 800                                                      punte

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                             REKENINGKUNDE V2                                            7

3.3     EENHEIDSKOSTE EN GELYKBREEK

3.3.1   Lewer kommentaar oor die beheer oor direkte materiaalkoste per
        eenheid en verkoops- en verspreidingskoste per eenheid. Haal syfers
        aan. Verskaf in elke geval, ŉ moontlike rede vir die verandering.
              KOSTE                   BESLUIT   met syfers  
              Direkte         Verminder van R140 tot R120 (met 14,3%)
          materiaalkoste      Het goedkoper materiaal / verskaffer gekies
                              Koop plaaslik / verminder vervoerkoste
                              Moontlik beter opleiding / verminder vermorsing /
                              effektiewe werksmag.
           Verkoops- en    Verhoog van R60 tot R90 (met 50%)
        verspreidingskoste Poging om verkope aan te moedig
                           Poging om teikenmark uit te brei
                           Motivering vir verkoopspersoneel (kommissie)
                           Gratis aflewering (of teen verlaagde koste)                                      6

3.3.2   Verduidelik of Cage tevrede behoort te wees met die vlak van produksie
        bereik en die gelykbreekpunt. Verskaf TWEE punte. Haal syfers aan.

        TWEE geldige punte (met syfers)      deelpunte vir onvolledige /onduidelike antwoorde

        •   Produksie het met 1 000 eenhede toegeneem, maar GBP het met 1 420
            eenhede toegeneem.
        •   Verlede jaar op 1 500 eenhede wins gemaak, maar hierdie jaar slegs op
            1 080 eenhede.
        •   Verlede jaar was wins R195 000 en hierdie jaar het dit gedaal tot
            R159 840.
                                                                                                            4

                                  TOTALE
                                   PUNT
                                                    40

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                               REKENINGKUNDE V2                                                (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 4

4.1     Verduidelik waarom:

4.1.1   Oninbare skuld nie in ŉ kontantbegroting sal voorkom nie.

        Dit is ’n nie-kontant item      enige geldige verduideliking om nie-kontant item aan te dui
                                                                                                                      1
4.1.2   ŉ Kontantbegroting ŉ effektiewe interne beheermeganisme is.

        EEN geldige punt          deelpunte vir onvolledige /onduidelike antwoorde

        Effektiewe beheer oor kontant-reserwes / monitering van kontant-ontvangstes en
        betalings / rekonsiliasie van kontant (bank) saldo vir beplanning / verseker goeie
        likiditeit / identifiseer kontantvloeiprobleme en neem stappe om dit reg te stel.
                                                                                                                      2

4.2.1   DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE
              Maand       Kredietverkope AUGUSTUS                                       SEPTEMBER
                      JUNIE              360 000                          64 800
                      JULIE              364 000                        109 200              65 520 
                  AUGUSTUS               382 200                        183 456             114 660 
                 SEPTEMBER               354 900                                            170 352 
         ONTVANGSTES VAN DEBITEURE                                      357 456               350 532                7
                                                                                                een deel korrek

4.2.2   Bereken:                                  Wees bedag op alternatiewe metodes vir berekeninge
                             BEWERKINGS                                            ANTWOORD
        (i)        Huurinkomste: Augustus                                                                      2
                                                                                   12 850 
        13 878 x 100/108                                                           een deel korrek

        (ii)       Betalings aan krediteure: September                                                         2
                                                                                   240 000 
        320 000 x 75%                                                              een deel korrek

        (iii)      Terugbetaling van lening: September                                                         5
              550 twee punte                                                       60 000 
        (3 300 – 2 750)  x 12                                                   een deel korrek
                 0,11 

        (iv)       Dividende op gewone aandele: September                                                      4

        (480 000 + 75 000 ) x 0,15                                              83 250 
                                                                                   Moet x 0,15 wees                  13

Kopiereg voorbehou                                                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                           REKENINGKUNDE V2                                    9

4.2.3   Bereken: % verhoging in salarisse en lone.
                                    BEWERKINGS                             ANTWOORD
         8 058 
                      x 100                                                    6% 
        134 300 
                                                                                                  3

4.2.4   Verskaf TWEE redes waarom die maatskappy sou besluit om in
        personeelopleiding te investeer.
        Enige TWEE geldige punte     
        Dit bevorder die beeld van die besigheid / effektiewer arbeidsmag
        Terugploeg in die gemeenskap wat die besigheid ondersteun.
        Korporatiewe sosiale verantwoordelikheid (soos in King Kode uiteengesit)
        Goeie korporatiewe bestuur.
        Goeie publisiteit – beter wins (meer klante)                                              2

4.2.5   Lewer kommentaar oor die nuwe benadering rakende kontant- en
        kredietverkope.
        As gevolg van daling in verkope, is besluit om meer op krediet te verkoop 
                                                                                                  2
        Verduidelik TWEE nadele van hierdie benadering.
        TWEE nadele van kredietverkope  
        Kan tot kontantvloeiprobleme lei – debiteure betaal later
        Beheer oor debiteure – addisionele administratiewe pligte – uitstuur van state, ens.
        Moontlikheid van oninbare skuld / skuldinvorderaars / regsoptrede
                                                                                                  4

        Lewer kommentaar oor die werklike en begrote syfers vir die volgende
        items:
        ADVERTENSIES                 Begroot vir 3% van verkope; werklik is 4% van
        Haal syfers aan              verkope/
        Kommentaar                 Verkope is 40% minder as begroot, maar
        Syfer (rakende verkope) 
                                     advertensies is slegs 20% minder as begroot.
                                     Advertensies was nie effektief nie – die verlangde
                                     verkope is nie bereik nie.
                                                                                                  3
        VERPAKKINGS-                 Begroot vir 6% van verkope; werklik is 5,5% van
        MATERIAAL                    verkope/
        Kommentaar                 Verkope is 40% minder as begroot, maar
        Syfer (rakende verkope) 
                                     verpakkingsmateriaal is 44,9% minder as begroot.
                                     Verpakkingsmateriaal is goed beheer – effektiewe
                                     gebruik van verpakking. Geen vermorsing of
                                     wanbestuur is opgemerk nie.                                  3

                                     TOTALE
                                     PUNT
                                                  40
                                                                                    TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 ANSWERBOOK JUNE 2022 Afrikaans Finaal](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-answerbook-june-2022-afrikaans-finaal/67317f0a-c6c2-47b6-bae2-7d594500c14b) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [Gr12 Accounting P2 (Afrikaans) SEP 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr12-accounting-p2-afrikaans-sep-2022-answer-book/d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Memo · 2024 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
