# Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2023-afrikaans/0efeb9c2-c726-46be-a3d6-d513137400d8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2023-afrikaans/0efeb9c2-c726-46be-a3d6-d513137400d8)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — QP · 2023 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                                  SENIORSERTIFIKAAT
                                           GRAAD 12
                                   SEPTEMBER 2023
                               REKENINGKUNDE V2
                                 NASIENRIGLYN
PUNTE:        150
NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing wees
      indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen
      vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: Indien punte in die nasienriglyn toegeken
      word vir komponente van bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Hierdie nasienriglyn is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerd hanteer
      is. Aanpassings is gemaak as gevolg van sekere nuanses in sommige vrae.
      Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe
8.
      syfer getoon word nie.
9.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
10.   ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken Bewerking en een deel korrek.
      LET WEL: Kontroleer bewerking. Moet +, -, x, ÷, of per nasienriglyn wees.
11.   In berekeninge, moet punte nie toegeken word indien noemer en deler omgeruil is nie. Dit is ook van
      toepassing op verhoudings.
12.   Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
      gedeeltelik foutief is nie. Dui aan d.m.v. .
13.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf. Neem kennis
      dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek.
14.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

2                                 REKENINGKUNDE V2                                                 (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 1

1.1     KREDITEUREREKONSILIASIE

                                     KREDITEUREGROOTBOEK
                                                                                      REKENINGSTAAT
                                           -REKENING
         Saldo a/b                              52 900                                          108 800
           (i)                                  – 1 800 
          (ii)                                                                                   – 1 600 
          (iii)                                               + 600 
          (iv)                                                – 860 
          (v)                                                                                  – 54 820 
          (vi)                                             + 1 540 
                                                            52 380                               52 380                    10
                         Hakies kan gebruik word om verminderings aan te dui.    Een deel korrek; moet saldo a/b insluit.

1.2     BANKREKONSILIASIE

1.2.1
            KONTANTONTVANGSTES                                       KONTANTBETALINGS
                   76 270                                                 88 625
                      500                                                2 100 
                           4 600                                                    235 
                           7 030                                                 1 140 
                         88 400                                                  92 100

        Saldo van die Bankrekening:

        8 800  + 88 400         – 92 100              = 5 100  een deel korrek
                 sien kontantontvangste   sien kontantbetalings

                                                                                                                            12

1.2.2 BANKREKONSILIASIESTAAT OP 31 MEI 2023
                                                                        DEBIET                     KREDIET
        Saldo volgens bankstaat            balanserende bedrag;
                                                                                                           4 800 
                                                    kan Dt wees
        Uitstaande deposito’s: 19 Mei                                                                     11 400 
                               26 Mei                                                                     10 800 
        Uitstaande EFO Nr. 658                                                   6 900 
        Fout op bankstaat / foutiewe deposito                                   15 000 
        Saldo volgens bankrekening                                               5 100 
                                                                                 sien 1.2.1

                      Vir beide totale; moet dieselfde bedrag wees                27 000                    27 000         7

Kopiereg voorbehou                                                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)                             REKENINGKUNDE V2                                        3

1.2.3   Verskaf EEN voorstel hoe die probleem van vervalste note voorkom kan
        word.

        EEN geldige punt      deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde

        •   Installeer ŉ skandeermasjien (infrarooi lig) by elke betaalpunt
        •   Lei kassiere op om alle note met die skandeerder na te gaan
        •   Moedig kaartbetalings by betaalpunte aan
        •   Moedig EFO-betalings aan vir rekeningebetalings
        •   Begin ŉ aanlyn verkope afdeling om hantering van kontant te verminder                             2

1.2.4   Donald is bekommerd oor die uitstaande deposito’s. Verskaf TWEE
        interne beheermaatreëls wat hy kan implementeer om hierdie probleem
        aan te spreek.

        TWEE geldige punte       deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde

        •   Implementeer ŉ stelsel van gereelde deponering van fondse (roetine)
        •   Plaas ŉ toesighouer in beheer of gebruik ŉ veiligheidsmaatskappy om te
            help.
        •   Verdeling van pligte – die persoon wat kontant ontvang en kwitansies
            uitskryf, moet nie deposito’s ook doen nie.
        •   Gebruik die bank-toep (“App”) om gereeld te kyk wat aangaan / SMS-
            kennisgewings van alle transaksies met die bank.
                                                                                                              4

                                TOTALE
                                 PUNTE
                                                      35

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

4                               REKENINGKUNDE V2                                       (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 2

2.1.1 FABRIEKSBOKOSTE
        Diverse fabriekskoste                                                     65 570
        Indirekte materiaal 12 700 + 87 600 – 9 300                               91 000 *
        Fabriekskoonmaakpersoneel 48 510 + 4 200 + 210                            52 920 *
        Huuruitgawe 126 000 x 2/3                                                 84 000 *
        Water en elektrisiteit (82 000 + 7 400) x 65%                             58 110 *
        Versekering           25 200  x 4/7                                     14 400 *
                        (33 600 x 12/16) twee punte

                                                             * een deel korrek
                                  Moet bedrag vir diverse fabriekskoste insluit   366 000 *
                                                                                                         12

2.1.2 PRODUKSIEKOSTESTAAT OP 28 FEBRUARIE 2023

      Direkte materiaalkoste                                                       374 500
      Direkte arbeidskoste                               balanserende bedrag        432 100 

      PRIMÊRE KOSTE                                                 bewerking       806 600 
      Fabrieksbokoste                                               sien 2.1.1      366 000 

      Totale vervaardigingskoste                                  bewerking       1 172 600 
      Goedere-in-bewerking (beginsaldo)                                             35 400

                                                                  bewerking       1 208 000 
      Goedere-in-bewerking (eindsaldo)                                              (23 600) 
      Koste van produksie van klaar produkte                                      1 184 400 
                                                          10 500 x 112,80                                8

 Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)                                     REKENINGKUNDE V2                                                   5

2.2     FAZEL VERVAARDIGERS
2.2.1   Beheer oor grondstowwe:
        Fazel is bekommerd oor die vermorsing van materiaal tydens produksie.
        Bereken die aantal meters materiaal wat vermors is.
                          BEWERKINGS                           ANTWOORD
                      (7 200 x 1,8) twee punte                                               90 meters 
            13 050  – 12 960                                                                         een deel korrek
                                                                                                                           4
        Verskaf TWEE moontlike redes vir hierdie vermorsing.
        TWEE geldige punte                      deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde

        •    Swak toesighouding in die fabriek (tydens produksie)
        •    Onopgeleide werkers – maak baie foute
        •    Agterlosigheid – geen nagevolge vir swak vakmanskap nie
        •    Swak kwaliteit materiaal wat gebruik word                                                                     4

2.2.2   Gelykbreekontleding:
        Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 28 Februarie 2023.
                          BEWERKINGS                            ANTWOORD
             1 850 400                                                                      7 117 eenhede 
            580  – 320                                                                                een deel korrek
             260 twee punte
                                                                                                                           4
        Verduidelik of die besigheid tevrede behoort te voel met die aantal
        eenhede gedurende die huidige finansiële jaar vervaardig.
        Verskaf TWEE punte.
        TWEE geldige punte (met syfers)   deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde
        Tevrede / nie tevrede word geïmpliseer in die antwoord

        •    Die besigheid maak ŉ wins op 83 eenhede (7 200 – 7 117) / het 83
             eenhede meer as die gelykbreekpunt geproduseer (sien hierbo)
        •    Die besigheid het 450 eenhede meer as verlede jaar geproduseer
             (7 200 – 6 750)
        •    Hulle het van ŉ verlies (op 324 eenhede) verlede jaar verbeter tot ŉ wins
             op 83 eenhede hierdie jaar.                                                                                   4
        Fazel is bekommerd oor die toename van R81 900 in totale vaste koste.
        Verskaf EEN rede waarom hy nie bekommerd behoort te wees nie. Haal
        syfers aan.
        EEN geldige punt  relevante syfer/s (moet ŉ vergelyking wys) 
        deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde

        •    Ekonomie van skaal. ŉ Toename van 450 eenhede in produksie, sal die
             vaste koste per eenheid laat daal.
        •    Die vaste koste per eenheid was verlede jaar R262, maar het hierdie jaar
             tot R257 gedaal.
        •    Vaste koste hou nie met produksie verband nie en behoort redelik
             konstant te bly. Die toename is slegs 4,6% (binne inflasie).                                                  4

                                         TOTALE
                                          PUNTE
                                                                 40

Kopiereg voorbehou                                                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

6                                     REKENINGKUNDE V2                                                 (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 3

VOORRAADWAARDASIE

3.1
            3.1.1      Eerste-in-eerste-uit 
            3.1.2      Deurlopende 
            3.1.3      Spesifieke identifikasie
            3.1.4      Geweegde gemiddelde                                                                                 4

3.2.1   Bereken die volgende vir die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2023:

        Waarde van eindvoorraad (gebruik die geweegdegemiddelde)
                         BEWERKINGS                        ANTWOORD

                                         448 350 vier punte
            71 040  + 362 500  – 6 150  + 20 960  x 360                                 65 880 
                     (480 + 2 000 – 30)  een deel korrek                                  een deel korrek;
                                2 450 twee punte                                            Moet x 360 wees
                                                       GG: 183 (ses punte)                                                  7
        Aantal eenhede vermis
        BEWERKINGS                                                                           ANTWOORD

                    2 450            – 2 050           – 360                              40 eenhede 
        Gebruik eenhede uit bostaande berekening                                                 een deel korrek

                                                                                                                            4

3.2.2   Verduidelik TWEE strategieë wat Lyon kan gebruik om die probleem van
        klante wat items steel, aan te spreek.
        Enige TWEE interne beheermaatreëls  

        •     Installeer kameras (“CCTV”/ Geslote baan kringtelevisie veiligheidstelsel)
        •     Opsporingplaatjies op produkte
        •     Fisiese sekuriteit by uitgange
        •     Verskaf toesluitkassies aan klante waar ander items gebêre kan word
              voordat hulle die winkel binnegaan.                                                                           2

3.2.3   Die gemiddelde voorraadhoudingsperiode is 73,7 dae. Verduidelik of
        Lyon hieroor bekommerd moet wees. Verskaf EEN punt.
        Enige EEN interne beheermaatreël                    wees bedag op geldige antwoorde vir en teen.

        Opsies vir nie bekommerd:
        Duursame produk / kan maklik in die toekoms verkoop word / het ŉ lang
        raklewe / altyd in aanvraag vir sekere klante / gebruik nie baie stoorplek nie.

        Opsies vir bekommerd:
        Kontant is opgesluit in voorraad / gebruik waardevolle stoorplek wat gebruik
        kan word vir ander voorraaditems / stadige verkope beteken stadige invloei
        van kontant / die items kan minder gewild wees in die toekoms.                                                      2

Kopiereg voorbehou                                                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)                                    REKENINGKUNDE V2                                                    7

3.2.4   Bereken die koste van verkope van skootrekenaarsakke.
                                    BEWERKINGS                                            ANTWOORD

        KOSTE VAN VERKOPE:
                                                                                          278 560 
        112 x 680          = 76 160  een deel korrek                                        een deel korrek

        220 x 920          = 202 400  een deel korrek
                                                                                                                           5

3.2.5   Lyon verstaan nie hoekom die verkope van Coma-sakke beter was as
        die verkope van Komfi nie. Verskaf TWEE moontlike redes.
        Enige TWEE geldige redes   deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde

        •   Coma is dalk meer aantreklik / beter waarde vir geld.
        •   Die produk is gewilder onder sekere klante.
        •   Coma is veelsydiger (meer spasie /sakke), en daarom ŉ gewilder keuse.                                          4

BTW

3.3.1   Bereken die BTW-bedrag betaalbaar aan SAID op 30 April 2023.
        LET WEL: Die gegewe foute en weglatings moet in ag geneem word.
                        BEWERKINGS                           ANTWOORD

                                             
        12 750 + 63 450 – 21 900 + 645 – 3 750 – 1 920                                    49 275 
                                                                                          een deel korrek
        Aanvaar alternatiewe aanbiedinge soos tekens wat omgeruil is, grootboekformaat,
        inset / uitsettotale.                                                                                             10

3.3.2   Verskaf EEN punt van advies aan Benjamin en ŉ verduideliking of rede
        om jou advies te ondersteun.
                     ADVIES                            REDE 
        • Hy moet aparte rekords vir BTW  • BTW word namens SAID
           hou en dit betyds betaal          ingevorder
        • Hy moenie BTW-geld vir          • Die geld behoort nie aan die
           besigheid se sake gebruik nie     besigheid nie
        • Hy moet vir besigheidsuitgawes  • Kan tot likiditeitsprobleme lei
           begroot en die likiditeit met  • Wanbetaling met BTW is ŉ
           fondse wat deur die besigheid     misdaad
           verdien is, bestuur.           • Die besigheid kan gedagvaar
                                             word
                                          • Die beeld van die besigheid kan
                                             skade lei
                                          • Kan klante verloor.                                                            2

                                        TOTALE
                                         PUNTE
                                                             40

Kopiereg voorbehou                                                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

8                                    REKENINGKUNDE V2                                 (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 4

4.1.   Lys TWEE items wat nie in ŉ Kontantbegroting sal voorkom nie.
       Enige TWEE nie-kontant items  

       Voorbeeld:
       waardevermindering / oninbare skuld / korting toegestaan / korting ontvang /
       handelsvoorraadtekort of -surplus / voorsiening vir oninbare skuld
       aansuiwering
                                                                                                           2

4.2    Bereken:                                 Wees bedag op alternatiewe metodes vir berekeninge
                          BEWERKINGS                                          ANTWOORD
       (i) Koste van verkope: September 2023

       140 000 x 110% OF 246 400 x 100/160                                154 000 
                                                                                                 (2)
       (ii) Huurinkomste: Augustus 2023

       16 340  x 100/107,5                                              15 200 
                                                                                                 (3)
       (iii) Salarisse van bestuurders: September 2023

            (9 200  x 105%) (9 200 + 300)                               19 160 
                 9 660     +   9 500                                   een deel korrek
                     Indien x 105%
                                                                                                  (6)
       (iv) Bedryfswins: Augustus 2023

       59 940 – 640                                                       59 300 

                                                                                                 (2)      13

4.3    Bereken: Die kosprys van nuwe voertuig op 1 Augustus 2023
       aangekoop.
                         BEWERKINGS                         ANTWOORD

        (14 875 – 12 000)                                                  230 000 
           2 875  x 12                                                     een deel korrek
               0,15                                                                                       5
       Bereken: Die besparing op rente op lening na die terugbetaling op die
       lening.
                         BEWERKINGS                           ANTWOORD

        90 000  x 14% ÷ 12                                               1 050 
                                        OF                                   een deel korrek;
                                                                           14% is nie een deel korrek
       6 300 – 5 250                                                                                       3

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)                      REKENINGKUNDE V2                                   9

4.4    Verwys na die werklike en begrote bedrae vir Augustus 2023 en lewer
       kommentaar op die beheer oor die volgende items: Haal syfers aan.

                             R1 680 oorspandeer (60% meer) wat baie ver bokant
       TELEFOON,             inflasiekoers is. Dit word nie goed beheer of gemonitor
       WATER EN              nie / vermorsing of swak interne beheermaatreëls is in
       ELEKTRISITEIT         plek
       Kommentaar 
       Syfer 
                                                                                            3
                             R575 oorspandeer (8,5%)
       ADVERTENSIES
       Kommentaar 
                             Verkope het met 12,5% toegeneem
       Syfer (vergelyk met   Advertensies was effektief / goed bestuur / ŉ klein
       verkope)            toename het tot hoër verkope gelei.
                                                                                            4

4.5    Verduidelik die effek van die verlaging van die winsopslag % op bruto
       wins. Haal syfers aan.

       Prudence kon die begrote bruto wins handhaaf. 
       252 000 – 168 000 = 84 000 
                                                                                            3
       Verskaf EEN nadeel verbonde aan die verkoop van meer goedere op
       krediet.

       EEN geldige punt 

       •   Negatiewe impak op kontantvloei
       •   Addisionele administratiewe vereistes om debiteure te beheer
       •   Moontlikheid van oninbare skuld                                                  2

                              TOTALE
                               PUNT
                                             35
                                                                              TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [2023 MP Prelim P2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-memo/8339757f-4c69-4fe5-a4b9-9b18e18257ca) — Accounting · Memo · 2023
- [ACCOUNTING GR12 AB SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-ab-sept2018-afrikaans/bb8fabf9-7043-4ec6-9cf8-5476cecd6602) — Accounting · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Addendum · 2025 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
