# Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)

> Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/8b8a6047-349b-407a-b2ce-23478ae7b2c2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/8b8a6047-349b-407a-b2ce-23478ae7b2c2)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                       NASIONALE
                                   SENIORSERTIFIKAAT
                                            GRAAD 12
                                    SEPTEMBER 2024
                                REKENINGKUNDE V2
                                  NASIENRIGLYN
PUNTE:        150
NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing wees
      indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen
      vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: Indien punte in die nasienriglyn toegeken
      word vir komponente van bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van
      die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items, indien volpunte toegeken is (maks. -2 per V).
8.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe
      syfer getoon word nie.
9.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
10.   ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken Bewerking en een deel korrek.
      LET WEL: Kontroleer bewerking. Moet +, -, x, ÷, of per nasienriglyn wees.
11.   In berekeninge, moet punte nie toegeken word indien noemer en deler omgeruil is nie. Dit is ook van
      toepassing op verhoudings.
12.   Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
      gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle. Dui aan d.m.v. .
13.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf. Neem
      kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek.
14.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

                                  Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                     REKENINGKUNDE V2                        (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 1

1.1.1   Verduidelik aan haar hoe die voorbereiding van die Ouderdomsontleding
        die onderneming kan help om debiteure te beheer.
        Enige TWEE geldige punte 
        Deelpunt vir onvolledige / onduidelike / gedeeltelike antwoord

        •      Belangrike interne beheermaatreël – dit sal help om te identifiseer watter
               debiteure aan kredietbepalings en kredietlimiete voldoen.
        •      Help om fondse meer doeltreffend te verhaal deur rekeninge te identifiseer
               wat die grootste risiko loop om slegte skuld te word. /Maatreëls kan
               geïmplementeer word om slegte skuld te voorkom.
        •      Ouderdomsontledings verskaf insig in die doeltreffendheid van bestaande
               kredietbeleide. As ŉ groot gedeelte van debiteure agterstallig is, is huidige
               kredietvoorwaardes nie streng genoeg nie en moet dit aangepas word.
        •      Ouderdomsontleding dui aan watter debiteure met rente op agterstallige
               rekeninge belas moet word / aan skuldinvorderaars oorhandig moet word.               4

1.1.2   Bereken die gemiddelde debiteure-invorderingstermyn vir die jaar
        geëindig 31 Julie 2024.
            [ ½ (92 350 + 106 500)]                                  
        99 425 x 365               = 64,05 of 64 dae  Een deel korrek
          566 580 (x 365 is nie een deel korrek nie)
                                                                                                    3

1.1.3   As die interne ouditeur, identifiseer TWEE bekommernisse wat jy aan die
        eienaar van die besigheid sal rapporteer. Haal in elke geval syfers aan om
        jou antwoord te staaf.
        Enige TWEE bekommernisse Syfers 

        •     Kontantvloeiprobleem kan ontstaan / debiteure-invorderingsperiode 64 dae.
        •     C Voges skuld R27 000 wat R2 000 meer as sy kredietlimiet van R25 000
              is.
        •     J Olivier skuld R16 000 vir 60+ dae en hy het nie goedere gekoop in die
              afgelope 60 dae nie. Het hy verdwyn?
        •     C Voges word toegelaat om op krediet te koop al is hy met R8 000
              agterstallig.
        •     J Fourie, C Voges en J Olivier hou nie by die kredietbepalings van 30 dae
              nie.                                                                                  4

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

                                  Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                                           REKENINGKUNDE V2                                                           3

1.2.1     Rekonsiliasie
                                                               Algemene Grootboek                          Bankstaat van
                                                                       Bankrekening                        NEBULA BANK
                                                                                                             ontvang
             Saldo’s voor regstellings                                      243 980                               245 000
                               (i)                                                    – 12 500 
                               (ii)                               -10 000 een punt –10 000 een punt                       – 9 000 
                                                                                   – 20 000 
                           (iii)                                                        + 4 000 
                           (iv)                                                         – 340 
                           (v)                                     Geen inskrywing in beide kolomme 
                           (vi)                             (balanserende bedrag) +20 860 
                    Sluitingsaldo’s                                                       236 000  *                          236 000
                                                            * Een deel korrek moet openingsaldo’s insluit & totale dieselfde bedrag          10
         -1 vreemde/oortollige items per reël (slegs as punte in die reël verdien word)

 1.2.2      Gee haar advies om rente op agterstallige krediteure in die toekoms te
            vermy.
            Enige TWEE geldige punte 
            Deelpunt vir onvolledige / onduidelike / gedeeltelike antwoord

            •    Ontwikkel vaartbelynde prosedures om fakture vinnig te verwerk en
                 tydige betalings te verseker.
            •    Werk saam met verskaffers om betalingsvoorwaardes wat geskik is vir
                 die maatskappy se kontantvloei te beding.
            •    Monitor kontantvloei om enige kontanttekorte te voorkom wat tot
                 vertraagde betalings kan lei.
            •    Skep ŉ stelsel om krediteurbetalings te prioritiseer op grond van verval-
                 datums, verskafferverhoudings en moontlike boetes vir laat betalings.                                                   4

 1.3        BTW
 1.3.1                                     BEREKENINGE                                                         SALDO

            1 245  + 18 900  – 13 185  – 11 985 + 5 430 
            + 20 169  – 1 404                                                                         R19 170 

                                                      OF
            –1 245  – 18 900  + 13 185  + 11 985 – 5 430 
            –20 169 + 1 404 

            Kies een opsie wat die kandidaat bevoordeel
                                                                                                                                         10
            Marks awarded for correct sign with amount. Accept the use of brackets for negative amounts
            *Operation, One part correct for both totals (does not have to be the same total)

                                           VRAAG 1:
                                         TOTALE PUNTE                   35

Kopiereg voorbehou                                                                                                   Blaai om asseblief

                                        Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 REKENINGKUNDE V2                                    (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 2

2.1.1   Voltooi die notas:
        Direkte materiaalkoste
         Beginsaldo van grondstowwe                                           28 958        
         Aankope                                                             269 298        
         Vraggeld op aankope                                                 28 344        
                                                                             326 600
         Slotvoorraad    (326 600 ÷ 230  x 18 )                          (25 560)       
                            R1 420 (twee punte)
         Direkte materiaalkoste                                               301 040       
                                                                                                            10

        Fabrieksbokoste
         Verbruiksgoedere                                                     40 000
         Waardevermindering                                                   26 000
                                          4
         Water en Elektrisiteit (66 000 x 6 )                                 44 000        *
         Huuruitgawe (240 000 x 70 000⁄100 000)                              168 000        *
         Indirekte arbeid [300 000 + 40 000]  x 5%                           17 000        

         Diverse uitgawes                                                     7 000
         Fabrieksbokoste                                                     302 000                        6
         * Indien vermenigvuldig met onderstreepte bedrag

        Klaar produktevoorraad
         Beginsaldo                                                         65 000
         Koste van klaar produkte vervaardig                               855 000      
                                                                           920 000
         Minus Slotvoorraad                       (balanserende bedrag)   (60 000)     
         Koste van verkope (1 376 000 x 160)
                                                    100                    860 000      
                                                                                                            5

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                          REKENINGKUNDE V2                                                  5

 2.1.2   Die eienaar, Shannon, het die rekenmeester opdrag gegee om van die
         geweegdegemiddelde- na EIEU-metode te verander wanneer die
         grondstowwe gewaardeer word.
         Gee EEN rede       Enige EEN geldige punt 
         waarom jy dink sy Deelpunt vir onvolledige / onduidelike / gedeeltelike antwoord
         hierdie opdrag sal
                            Eienaar kan poog om gerapporteerde winste of
         gee.
                            voorraadwaardes te manipuleer / om hoër of laer winste
                            te toon, afhangende van wat sy probeer bereik
         Verduidelik        Enige EEN geldige punt 
         hoekom jy nie      Deelpunt vir onvolledige / onduidelike / gedeeltelike antwoord
         met haar
                            • Dit is oneties – besigheid moet by een metode bly in
         saamstem nie.
                                belang van vergelyking
                            • Omskakelingsmetodes ondermyn konsekwentheid
                                en betroubaarheid in finansiële verslagdoening.
                            • Oortree beginsels van rekeningkundige integriteit en
                                kan kommer wek oor manipulasie van finansiële
                                state.
                            • Deurlopende omskakeling van metodes lei tot
                                verwarring en inkonsekwentheid in finansiële
                                inligting.                                                                         4

 2.1.3    Bereken die waarde van die eindvoorraad van grondstowwe indien die
          rekenmeester die EIEU-metode sou gebruik.
                                BEREKENINGE                                           ANTWOORD
          18  x 1 472 (geen deelpunte nie)
              [1 328 + 144]                                                          R26 496 
                                                                                                                   4

 2.1.4    Die graad 12-klas van 2025 sal nie die 18 baadjies wat oorgebly het wil
          koop nie. Gee EEN strategie oor hoe sy die eindvoorraad sinvol kan
          gebruik. Hierdie uitgawe kom jaarliks voor. Bied EEN voorstel om enige
          oorblywende eindvoorraad van voltooide goedere in die toekoms te
          voorkom.
                             Enige EEN geldige punt 
                               Deelpunt vir onvolledige / onduidelike / gedeeltelike antwoord

             STRATEGIE         •   Bied ŉ afslag of spesiale promosie aan
                               •   Bondel dit met ander produkte
                               •   Bied dit as ŉ bonus aan vir groter aankope
                               •   Skenk die items
                               Enige EEN geldige punt 
                               Deelpunt vir onvolledige / onduidelike / gedeeltelike antwoord
              VOORSTEL         •   Produseer slegs op bestelling.
                               •   Moenie met vervaardiging begin voordat ten minste
                                   50% deposito betaal is nie.                                                     4

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                  REKENINGKUNDE V2                              (EC/SEPTEMBER 2024)

2.2     NASSI STRIDE
2.2.1   Bereken vir 2024:
        Netto wins
                                    BEREKENINGE                                ANTWOORD

        (18 000 x 980)                                                         3 600 000 
           17 640 000  – 14 040 000 
                                                                                                       3

        Gelykbreekpunt
                                    BEREKENINGE                                ANTWOORD

        3 600 000                                                             9 000 pare 
        980  – 580 
          400 twee punte
        Merk teller en noemer as sodanig
                                                                                                       4

2.2.2   Nassi is nie tevrede met die resultate van 2024 nie. Verduidelik en verskaf
        EEN rede (met syfers of berekeninge) om te bewys waarom sy baie meer
        tevrede moet wees met hierdie resultate as met die resultate van 2023.

        Enige EEN geldige VERGELYKING (geen punt indien daar geen vergelyking is nie)
        Syfer (geen punte vir syfers indien daar geen vergelyking is nie)

        •   Gelykbreekpunt het van 10 909 tot 9 000 afgeneem (sien 2.2.1) terwyl
            eenhede geproduseer en verkoop van 12 000 tot 18 000 toegeneem het.
        •   Wins op 9 000 in 2024 terwyl wins slegs op 1 091 eenhede in 2023
        •   6 000 (50%) meer pare verkoop alhoewel verkoopprys met R120 (14%)
            gestyg het                                                                                 3

2.2.3   Bereken hoeveel ekstra pare tekkies sy sal moet vervaardig om haar wins
        met R400 000 te verhoog.
                            BEREKENINGE                           ANTWOORD

        400 000 
        400  (sien 2.2.1)                                                     1 000  pare
                                                                                                       3

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

                               Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                     REKENINGKUNDE V2                                    7

 2.2.4    Lewer kommentaar oor die verkoops- en verspreidingskoste per paar.
          Haal die persentasie verandering in koste per paar aan. Verskaf EEN
          moontlike rede vir die verandering van 2023 na 2024.
          KOMMENTAAR EN PERSENTASIE                                REDE
                                              Enige EEN geldige punt 
                                 10
          Gedaal  met 8,3%  (120 x 100)     Deelpunt vir onvolledige / onduidelike /
                                                 gedeeltelike antwoord
                                                 •   Afname in brandstofprys
                                                 •   Goedkoper vervoerkontrak
                                                 •   Kliënte woon nader / meer
                                                     plaaslike kliënte
                                                 •   Beter beheer oor aflewerings /
                                                     minder private gebruik van
                                                     voertuie
                                                 •   Verandering in salarisstelsel van
                                                     verkoopspersone
                                                 •   Goedkoper advertensiemedium                4

                             VRAAG 2:
                           TOTALE PUNTE       50

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                           REKENINGKUNDE V2                                 (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 3
3.1     KONTANTBEGROTING     EN     GEPROJEKTEERDE      STAAT      VAN
        OMVATTENDE INKOMSTE – SEPTEMBER 2024
        Nr.          Kontantbegroting        Geprojekteerde Staat van
                                               Omvattende Inkomste
                Ontvangstes    Betalings    Inkomstes       Uitgawes
        Bv.                      3 200                        3 200
            (i)   4 000                      4 000 
                (ii)                                                                         3 000 
               (iii)          65 000                                     65 000            54 000 
               (iv)                                 31 860               3 540                                  10

3.2     KONTANTBEGROTING

3.2.1          Maand            Fooi-inkomste                   MEI                        JUNIE
                                  op krediet
        April 2024                     R160 000                92 800

        Mei 2024                       R154 000                58 520            89 320 
                                                                                 (154 000 x 58%)

        Junie 2024             210 000*                      -------          79 800 *
                                        70                                       sien fooi-inkomste op krediet *
                               (90 000 x )                                                      40    95
                                        30                                       (210 000* x 100 x 100)
                                                               151 320                                             6

3.2.2   Bereken:
        (i)  Fooi-inkomste van kontantkliënte vir Mei

                                       30
                        154 000 x 70                                                     66 000 
        (ii)           Huurinkomste vir Junie
                                92,5                                                     4 070 
                        4 400 x 100

        (iii)          Brandstof vir Mei

                                 100                                                     R55 000 
                        63 250 x 115

        (iv)           Surplus/Tekort vir Junie

                        320 000 – 405 200                                                (85 200) 
                                                                                         moet negatief wees
        (v)            Kontant aan die einde van Junie

                        (85 200) + 317 400                                               R232 200 
                                                                                         Een deel korrek
                                                                                                                   9

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

                                   Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                    REKENINGKUNDE V2                                  9

        Die uitstaande saldo van die lening op 1 Mei 2024
                            BEREKENINGE                             ANTWOORD
        1 650 x       12                                        R180 000 
                      0,11                                         Een deel korrek

                                                                                             4

        Die persentasie verhoging in salarisse op 1 Junie 2024
                            BEREKENINGE                             ANTWOORD
        1 440  x 100                                               3% 
        48 000                                                     Een deel korrek
                                                                                             3

3.2.3   Die werknemers is nie tevrede met die verhoging in salarisse nie.
                      Enige EEN geldige punt (geen syfers nodig nie)

           EEN punt     •    Verhoging onder inflasiekoers
          om hulle te   •    Groot toename in kontantverkope
          ondersteun    •    Aanpassing spreek nie stygende lewenskoste aan nie
                        •    Voel ongewaardeer

                        Enige EEN geldige punt 
                        
            EEN punt    •     Kontantvloeiprobleme van besigheid / Junie-tekort
            teen hul    •     Moontlik ekonomiese moeilike tye vir besigheid
             mening     •     Hoë styging in brandstofprys waaroor besigheid geen
                              beheer het nie
        e 3.2.2 Answers / look for cheaper supplier                                          2

3.2.4   Aan die einde van Mei 2024 was Zeland bekommerd oor die beheer van
        die invordering van debiteure en onderhoud van voertuie
                                  Redes                   Advies 
                                  Syfers 
                         • Swak beheer oor           • Stuur gereeld
                            invorderings                aanmanings
          Invordering    • Slegs 74,4% van           • Doen ouderdoms-
         van debiteure      verwagte bedrag ontvang     ontleding om wan-
                         • R151 320 verwag, maar        betalende debiteure te
                            slegs R112 650 ontvang      identifiseer en tree op
                         • Veroudering / ou voertuie • Begroot voldoende
                         • Onvoorsiene                  fondse
                            gebeurtenis/brekasie     • Beplan vir onvoorsiene
          Onderhoud      • Geen beheer oor instand-     gebeure
          van voertuie      houding in verlede nie   • Gradeer op na beter
                         • Oorbestee met 100%           voertuie
                         • Begroot R22 000, bestee
                            R44 000                                                          6

                              VRAAG 3:
                            TOTALE PUNTE     40

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                  REKENINGKUNDE V2                             (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 4
4.1 VASTE BATES
4.1.1   Bereken die ontbrekende bedrae:

        (a)        Toevoegings tot grond en geboue
                                 BEWERKINGS                                     ANTWOORD
                   1 830 000 – 1 150 000                                       680 000                   1

        (b)        Bateverkope 
                                                                                                          1

        (c)        Krediteurekontrole 
                                                                                                          1

        (d)        R460 000 
                                                                                                          1

        (e)        Waardevermindering op 1 April 2024
                              BEWERKINGS                                        ANTWOORD
                                        10      9                              5 400 
        (180 000 – 108 000) x 100           x 12
                                                                               Een deel korrek
                                                                                                          2

        (f)    Opgehoopte waardevermindering
                          BEWERKINGS                                            ANTWOORD
        108 000 + 5 400  sien (e)                                           R113 400 
                                                                               Een deel korrek            3

        (g)        Waardevermindering op 30 Junie 2024
                              BEWERKINGS                                        ANTWOORD
        OUD:
              320 000 twee punte         42 000 twee punte
        (500 000  – 180 000 ) – (150 000  + [5 400 – 113 400] ) x 10%
                                                               = 27 800       R39 300 
        NUUT:                                                                  Een deel korrek
                        3
        460 000 x 10% x 12 =                                    11 500 
                                                                                                          8

4.1.2   Verskaf EEN voorbeeld van hoe die voertuie van ŉ handelsonderneming
        tot die generering van wins sal bydra.
        Enige EEN geldige punt  Deelpunt vir onvolledige / onduidelike / gedeeltelike antwoord

        •     Tydige aflewering van goedere aan kliënte, verseker klante-tevredenheid en
              herhaal-besigheid/terugkerende kliënte.
        •     Deur kliëntediens te verbeter, afleweringstyd te verminder en verkoopsvolumes te
              verhoog.
        •     Gee toegang tot nuwe markte en kliënte wat nie hul eie vervoer het nie
        •     Om kliënte te lok wat doeltreffende en betroubare vervoerdienste soek – hoër
              verkope/markaandeel en verhoogde winsgewendheid.
        •     Deur dienste aan te bied wat aan kliënte se verwagtinge voldoen of dit oortref, kan
              die besigheid hoër pryse en winsmarges afdwing, wat lei tot hoër winste.                    2

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

                                   Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2024)                                REKENINGKUNDE V2                        11

4.2     BESTUUR VAN VASTE BATES
4.2.1   Beskryf EEN gevolg van die weglating van bates uit ŉ vaste
        bateregister.
        Enige EEN geldige punt 
        Deelpunt vir onvolledige / onduidelike / gedeeltelike antwoord

        •   Onakkurate finansiële verslagdoening: Die weglating van bates uit die
            vastebateregister kan lei tot onakkuraathede in finansiële state, wat die
            maatskappy se finansiële posisie wanvoorstel.
        •   Sonder behoorlike opsporing en bestuur, kan weggelate bates tot
            ondoeltreffendheid in batebenutting en -toewysing lei.
        •   Gebrek aan toesig oor uitgelate bates kan die risiko van diefstal of verlies
            verhoog, aangesien dit dalk nie voldoende beveilig of gemonitor word nie.
        •   Onvolledige bate-inligting kan effektiewe besluitnemingsprosesse
            belemmer, aangesien belanghebbendes ŉ gebrek aan ŉ omvattende
            begrip van die maatskappy se hulpbronne en vermoëns kan hê.
                                                                                              2

4.2.2   Verduidelik EEN punt om die belangrikheid van magtiging voor die
        aankoop van vaste bates te illustreer.
        Enige EEN geldige punt 
        Deelpunt vir onvolledige / onduidelike / gedeeltelike antwoord

        •   Beheer: verseker dat aankope van vaste bates in lyn is met begrotings en
            finansiële doelwitte, voorkom oorbesteding of ongemagtigde verkrygings /
            Verseker dat slegs nodige en goedgekeurde vaste bates verkry word
        •   Verantwoordbaarheid: ken verantwoordelikheid vir aankope van vaste
            bates aan spesifieke individue/departemente toe, wat aanspreeklikheid en
            deursigtigheid in die verkrygingsproses bevorder.
        •   Voorkom misbruik: help om ongemagtigde of onvanpaste aankope van
            vaste bates te voorkom, wat risiko van misbruik van maatskappy-
            hulpbronne verminder.
        •   Voldoening aan beleide en prosedures: verseker dat vaste bate-aankope
            voldoen aan organisatoriese beleide, prosedures en verkrygingsriglyne,
            wat konsekwentheid en nakoming van interne beheermaatreëls bevorder.              2

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

                                  Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                 REKENINGKUNDE V2                       (EC/SEPTEMBER 2024)

4.2.3    Die ouditeur het die gebruik van ŉ strepieskode skandeerder aanbeveel.
         Verduidelik aan die direkteure hoe ŉ strepieskode skandeerder
         batebestuur sal verbeter.
         Enige EEN geldige punt 
         Deelpunt vir onvolledige / onduidelike / gedeeltelike antwoord

         •   Doeltreffendheid: stroomlyn bate-nasporing, spaar tyd en moeite.
         •   Akkuraatheid: verminder foute in data-invoer, verseker presiese bate-
             rekords.
         •   Voorraadbeheer: voorkom verlies/diefstal deur akkurate inligting oor
             bateligging.
         •   Onmiddellike opdaterings in die stelsel/huidige statusinligting.
         •   Onderhoudsopsporing: help met die opsporing van instandhoudingstake
             en -skedules vir bates.
         •   Kostevermindering: verminder operasionele koste verbonde aan
             prosesse wat met die hand gedoen moet word.
         •   Ouditvoldoening: akkurate bate-rekords help om moeiteloos aan
             ouditvereistes te voldoen.
         •   Bestuur van batelewensiklus: hou oog oor bates van verkryging tot
             vervreemding, die optimalisering van die gebruik daarvan en opbrengs op
             belegging.                                                                           2

                                VRAAG 4:
                              TOTALE PUNTE              25

                                                                                  TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                               Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 ANSWERBOOK JUNE 2022 Afrikaans Finaal](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-answerbook-june-2022-afrikaans-finaal/67317f0a-c6c2-47b6-bae2-7d594500c14b) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [Gr12 Accounting P2 (Afrikaans) SEP 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr12-accounting-p2-afrikaans-sep-2022-answer-book/d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Addendum · 2025 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
