# Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2021 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2021-mg-afr/d9d87185-3452-4349-9b4a-a24e2c61b078
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2021 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2021-mg-afr/d9d87185-3452-4349-9b4a-a24e2c61b078)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
                   NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                        REKENINGKUNDE V2

                                            NASIENRIGLYNE

                                                      2021

                                                                                                PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1.    Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in
      die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
      Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente
      of bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
      die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
      differensieer.
7.    Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd
      gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae
8.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
      syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die
      redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
9.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
10.   'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
      Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
11.   In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is
      ook van toepassing op verhoudings.
12.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige vir enige
      item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n .
13.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. Neem
      kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek
14.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                          Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
  Rekeningkunde/V2                                  2                                                          DBE/2021
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1

1.1     BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE (BTW)

1.1.1   Verduidelik hoekom die regering BTW in Suid-Afrika geïmplementeer
        het. Noem EEN punt.
        Enige EEN geldige verduideliking           deelpunte vir onvolledige/onduidelike/gedeeltelike antwoorde.

             Addisionele bron van inkomste vir die regering/ gereelde basis
             Om infrastruktuur te befonds/voorsiening van openbare goedere en dienste.
             Om basiese/noodsaaklike dienste aan gemeenskappe te verskaf
             Om publieke skuld te finansier/ groot staatsondernemings te onderhou                                    2
             Dit is ‘n indirekte belasting wat deur almal betaal word – vinnig en maklik om
              ekstra fondse te genereer
        Verduidelik waarom sommige produkte nulkoersprodukte is. Noem EEN
        punt.
        Enige geldige verduideliking       deelpunte vir onvolledige/ onduidelike/ gedeeltelike antwoorde

             Om basies benodighede bekostigbaar te maak vir die agtergeblewe/
              armer gemeenskappe/ help hulle om beter te lewe (verskaf kos)/ dit is
              goedkoper (met die BTW bedrag)
             Nulkoers items word as noodsaaklike items beskou-deur almal verbruik;
              moet vir almal toeganklik wees
                                                                                                                      2

1.1.2   Bereken die bedrag betaalbaar aan SAID met betrekking tot BTW vir die
        twee maande geëindig 30 April 2021.
                                                                                          een deel korrek
                                                          
        9 450 + 61 800 – 34 500 – 1 890 – 2 520 + 1 140 + 1 380 = 34 860
         OF
         – 9 450 – 61 800 + 34 500 + 1 890 + 2 520 – 1 140 – 1 380 = – 34 860
                                                                           Ignoreer teken op finale antwoord
        OF
                                                               9 450
        UitsetBTW:       61 800 + 1 140 + 1 380             = 64 320
                                                            = 73 770
        Inset BTW:       34 500 + 1 890 + 2 520              = 38 910           Verskil: 34 860
         OF
                   BTW-Kontrole*                          Sien slegs EEN opsie na
                   34 500            9 450                Kies die opsie wat die kandidaat bevoordeel
                    1 890           61 800
                    2 520            1 140                * Bedrae mag aan die teenoorgestelde kant
                                                          wees(spieelbeeld)
                   34 860            1 380                * Onderstreepte bedrae mag in hakies aan die
                   73 770           73 770                teenoorgestelde kant wees
                                                                                                                     11

  Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
  Rekeningkunde/V2                                      3                                                             DBE/2021
                                              SS/NSS – Nasienriglyne

1.2.1   KREDITEUREVERSOENING               Vreemde inskrywings – 1 per reel maks-3 as punt verdien op daardie reel
                                              As geen teken, +tief. Aanvaar hakies vir negatiewe bedrae, nie Dt of Kt nie
                                    # sien korrekte antwoorde na in elke kolom, selfs as dit nie op die korrekte reel is nie
                                     Krediteuregrootboek-                                 Rekeningstaat
                                 rekening van PN Verskaffers                            van PN Verskaffers
                               in die boeke van Khaya Winkels
            Saldo                                  101 000                                            85 380
                            (10 800 – 18 800) – 8 000
              (i)                                                
                           Moet beide wees vir twee punte
                                                                                – 600 een punt – 600 een punt
              (ii)                                                                                   – 1 200 
              (iii)                                + 1 140 
              (iv)                                 – 6 100 
                                                                              (11 800 – 12 980) – 1 180
              (v)                                                                                                  
                                                                             Moet beide wees vir twee punte
              (vi)                                                                                   – 2 660 
             (vii)                                                                                   + 7 700 
                                                    88 040            *                              88 040                   12
                                                    *Inspekteer /beide totale een deel korrek moet openingsaldo insluit
                                             Kontroleer vir redelikheid van finale antwoord / een korrekte totaal gebruik
1.2.2   Noem TWEE voordele van die gebruik van elektroniese fondsoordragte (EFO's)
        vir betalings aan krediteure.
        Enige TWEE punte        aanvaar kort, onvolledige stellings, een woord antwoorde as boodskap duidelik is
         Vinnig (geen toue)         goedkoper (laer tariewe)                              verminder diefstal
         Gerieflik                  kan buite besigheidsure bedryf
         Maklik om te gebruik       in die gerief van die besigheid of huis
         Veilig (sekuriteitsrisiko) onmiddellike terugvoer (kennisgewing/ bewys van betaling                                   2
        Die interne ouditeur voel dat hierdie insident van bedrog nooit in hierdie onderneming
        moes plaasgevind het nie. Verduidelik hoekom hy so voel.
        EEN geldige punt             deelpunte vir onvolledige/onduidelike/ gedeeltelike antwoorde

          Die rekenmeester word gewoonlik as ‘n senior werknemer in die onderneming beskou
           wat op 'n verantwoordelike, professionele en geloofwaardige wyse moet optree/
           onafhanklik werk
         Dit was 'n doelbewuste aksie om bedrog te pleeg/nepotisme en dit word nie van 'n ‘n
           werknemer van sy professionele aard verwag word nie (lojaliteit/ eties).
         Die bestuur behoort bedag te wees op moontlike bedrog van die aard en moet interne
           kontrole maatreëls in plek hê om dit te verhoed./sy bevoegdheid kan bevraagteken word/
           kan van bedrog of nalatigheid aangekla word
         Voorkomende maatreëls moes in plek gewees het om te verseker dat werknemers nie in
           versoeking kom/gevolge vir oortreders in kontrakte                                                                  2
        Verduidelik hoe dit verhoed kon gewees het. Noem TWEE punte.
        Enige TWEE punte   deelpunte vir onvolledige/onduidelike/ gedeeltelike antwoorde
         Kon twee mense aangestel het om elke EFO betaling goed te keur/ verdeling van pligte
            sodat die een as 'n kontrole op die ander dien
         Keur verskaffers behoorlik om te verseker dat hulle betroubare en geldige ondernemings
            is/ maak seker dat hulle werklik bestaan
         Doen karakter kontroles op nuut aangestelde werknemers en kontroleer verwysings van
            etiese gedrag van hulle vorige werkgewers
         Kennisgewings van bank (sms)/ OTP aan eienaar of ‘n toesighouer vir alle
            banktransaksies
         Gereelde/ewekansige toesighouding of kontrole van van rekeningkundige. rekords/
            joernale/dokumente                                                                                                 4

                                  TOTALE PUNTE                             35
  Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                             4                                                      DBE/2021
                                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2

2.1      2.1.1         E  Verkoop- en verspreiding
         2.1.2         A  Fabrieksbokoste
         2.1.3         B  Administrasie                                                                                3
        Slegs EEN korekte antwoord; aanvaar koste kategorie of herkenbare affkortings

2.2     MEISIES-UITRUSTERS

2.2.1   FABRIEKSBOKOSTE-NOTA
         Fabriekshuur 122 400 x 320/1280                                                  30 600 
         Water en elektrisiteit 81 600 x 15%                                              12 240 
         Versekering 20 720 x 12/14 x 1/3                                                   5 920 *
                                          17 760
         Indirekte arbeid /lone aan skoonmakers
             155 760  x 90/590  OF 26 400 x 90% OF -2 640                               23 760 *
                                               een punt een punt

         Salaris van kleremaak-toesighouer                                                76 960
         Waardevermindering op masjinerie                                                 30 300
         Diverse fabrieksuitgawes                                                         10 670
         TOTAAL                                                                          190 450 *
                                                                                                                        10
                                                                                *bewerking een deel korrek
                                                                            -1 vreemde item ( bv aflweringskoste)
2.2.2   Bereken die totale koste van produksie van skoolrokke vervaardig.
                          BEWERKINGS                        ANTWOORD

                                 sien 2.2.1
           475 600 + 535 450 + 190 450                                                  1 201 500 
                                                                                        een deel korrek

                                                                                                                        4

2.2.3   Minnie is bekommerd oor die vermorsing van materiaal in die
        kleremaakafdeling. Bereken die koste van hierdie vermorsing aan
        die besigheid.
                        BEWERKINGS                        ANTWOORD
              520 drie punte
        (29 000 – 28 480) x R16,40  OF
         29 000 x 16,40        17 800 x 1,6m x 16,40
         475 600           – 467 072
         twee punte               twee punte                                                R8 528 
                                                                                            een deel korrek
                520 drie punte
        (18 125 – 17 800) twee punte
           (325           x 1,6m)         x R16,40
          twee punte           een punt        een punt
                                                                                                                        5

Kopiereg voorbehou                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                        5                                                   DBE/2021
                                              SS/NSS – Nasienriglyne

2.2.4   Die interne ouditeur het sy bekommernis oor die direkte
        arbeidskoste van die skoolrokke uitgespreek
        Verduidelik die probleem wat die ouditeur bekommer. Haal syfers
        aan.
        Verduideliking        syfers (wat ‘n vergelyking toon)
                                                                                (5 x 8 x46)
           Normale ure gewerk is minder as verwag met 590 (1 840 – 1 250)/32%
           Oortyd ure is hoog; 36,5 % van totale produksie tyd gewerk; (720/ 1970)
           Oortyd betaling is R9 200 meer as gewone tyd; (259 200 – 250 000)                                     3
        Verskaf TWEE moontlike oorsake van hierdie probleem.
        Enige TWEE redes             aanvaar kort, onvolledige stellings as boodskap duidelik is

           Onderbrekings as gevolg van beurtkrag/grendeltyd/ (Covid – 19 verwant)/
            stakings
           Wisselende tydperke van hoë en lae aanvraag (opening van skole/elke
            kwartaal)
           Swak toesighouding gedurende normale tyd/ doelbewustevermorsing van
            tyd
           Goedkeuring van oortyd/uitbuiting van oortyd (a.g.v. hoër oortyd tarief)                              2

2.2.5   Verskaf 'n berekening om te bewys dat die gelykbreekpunt vir die
        huidige finansiële jaar 17 000 eenhede is.
                         BEWERKINGS                      ANTWOORD
                                            Sien teller en noemer as sulks na
          229 500 
        75,00 – 61,50                                                                17 000 eenhede
            13,50 twee punte                                                           Getal gegee                3

2.2.6   Lewer kommentaar op die vlak van produksie bereik en die
        gelykbreekpunt hierbo bereken. Haal syfers aan.

        Kommentaar (Moet produksie met GBP vergelyk)  syfers

           Die onderneming het 800 eenhede meer as GBP geproduseer
            (17 800 – 17 000)/ die onderneming maak ‘n wins op 800 eenhede
           Lae winsgewendheid (op slegs 800 eenhede) as vermorsing van
            materiaal en die tyd verlore tydens produksie in ag geneem word.                                      2

2.2.7   Bereken die ekstra wins wat verdien sal word as 'n addisionele 500 rokke
        gemaak en verkoop word. Aanvaar dat alle koste onveranderd is.
                           BEWERKINGS                             ANTWOORD
                                              17 500 x 13,50
                                              OF        236 250 – 229 500
        500 x R13,50 
                                                (18 300 x 13,50)    (17 800 x 13,50)
                                                                                              R6 750 
                                              OF 247 050        – 240 300
                 (75,00 – 61,50) one mark
                                                (500 x 75 ) 500 x 61 50)
                                              OF 37 500 -30750
                                                een punt een punt     op elke reel                                3

                                  TOTALE PUNTE                            35

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde/V2                                            6                                                          DBE/2021
                                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3
3.1                                                                                 GEPROJEKTEERDE
                                  KONTANTBEGROTING
               NR.                                                                   INKOMSTESTAAT
                             ONTVANGSTE BETALINGS                                 INKOMSTE    UITGAWE
               bv.                                           4 200                                              4 200
                                                                                                           *6 000
              3.1.1                                         6 000                  * 2 000 nie F
                                                                                                               4 000 
              3.1.2                 300                    45 000                  300 *
                                                                                   sien ontvangste
                                                                                    23 200 
              3.1.3               23 200                                      #aanvaar netto bedrag          16 000 
                                                                                R7 200 twee punte

                                                                                                                                    8
         -1 per reel vir vreemde inskrywings as punte verdien op daardie reel , of oortollige inskrywings meeer as maks bedrag
        per reel
3.2     ANOKHI (EDMS.) BPK.
3.2.1   KREDITEUREBETALINGSSKEDULE
                                     KREDIET-
                                                              MEI 2021              JUNIE 2021              JULIE 2021
                                     AANKOPE
         Maart 2021                     164 500                      16 450
         April 2021                     170 800                      85 400                  17 080
         Mei 2021                       171 500                      65 170                  85 750           17 150 
         Junie 2021                     178 500                                              67 830           89 250 
                                                                                  *as x 40% x 95%
         Julie 2021                 182 000                         vier punte as antwoord korrek is        69 160 
                   Betaling aan krediteure                         167 020                 170 660             175 560 
                                                                                                               *een deel korrek
                                                                                                                                    9
                                                                 Ignoreer vreemde inskrywings, penaliseer op finale antwoord
                                                       # sien korrekte bedrae in Julie kolom na, al is nie op relevante reel nie
3.2.2   Bereken:
                          BEWERKINGS                                                                    ANTWOORD
        (a)   Huurinkomste in Julie 2021                                                                                      2
        15 500 x 109% OF 15 500 + 1 395                                                              16 895 
        (b)       Bedrag van die lening                                                                                       4
           37 800 twee punte                      Lening bedrag x 13,5% x 1/12 = 3 150               280 000 
        3 150  x 12                             (3 150 x 12) / 0,135 OF                            een deel korrek
                                                  (3 150 x 12 x 100) / 13,5                          sien teller en noemer as
           13,5/100 of 13,5%                                                                        sulks na
        (c)       Salarisse van verkoopsassistente                                                                            6
                         41 000 x 3/5 x 0,75 / twee punte
                          ( 8 200 x 3) x 75% twee punte           8 200 x 50% twee punte
        41 000         + 18 450                                 + 4 100                         63 550 
                                                                                                     een deel korrek
        OF 24 600 x 175% 8 200 x 2 8 200 x 50%
                  43 050 + 16 400 + 4 100
                twee punt       een punt     twee punte
        (d)       Direkteursgelde                                                                                             4
          720 000/12         (38 880 x 100/108) twee punte
          60 000 +            36 000                                                              96 000 
                                                                                                     een deel korrek
                                                                                                                                    16

 Kopiereg voorbehou                                                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde/V2                                       7                                                   DBE/2021
                                              SS/NSS – Nasienriglyne

3.2.3   Lewer kommentaar op die doeltreffendheid van die advertensies.
        Haal syfers aan.
        Lewer kommentaar op kontrole (werklik vs begroot, mag geïmpliseeer wees in antwoord)
        effek op verkope syfers

        Alhoewel dieselfde bedrag (Nil verandering/R0/R35 280) as begroot gebruik
        is, was die werklike verkope 20% minder as begroot of met R176 200 of
        R882 000 – R705 600), advertensies was dus nie effektief nie                                                    3
        Lewer kommentaar op die beheer van afleweringsuitgawes. Haal syfers
        aan.
        Lewer kommentaar op kontrole (werklik vs begroot;; mag geïmpliseer wees in antwoord
        effek op verkope syfers

             Afleweringsuitgawes is laer as begroot met (R6 130 of R57 330 - R51 200)
              of met 10,7% terwyl die verkope 20% minder as verwag was of met R176
              400 of R882 000 – R705 600; afleweringskoste was dus nie goed
              gekontrolleer nie
             Begroot vir 6,5% van verkope – werklik was 7,3% van verkope (0,8%
              verskil) afleweringskoste was dus nie goed gekontrolleer nie                                              3

3.2.4   Noem TWEE voordele van hierdie besluit.

        TWEE geldige punte   aanvaar kort, onvolledige stellings as boodskap duidelik is

           Die onderneming sal 'n bate besit (verhoog die waarde van die bates)
           Aflewerings kan volgens die gerief van die onderneming gemaak word/
            onder die beheer van die onderneming
         Moontlike besparings/ meer ekonomies (bespaar op die winsopslag wat
            op verskaffer van toepassing is) /sny middelman uit
         Kan gebruik word om 'n inkomste te genereer deur die voertuig uit te huur                                     2
        Behalwe vir die items in die Kontantbegroting (Inligting F) getoon, maak
        'n lys van VIER ander items wat Kayla by die begroting moet insluit.
        Enige VIER items                 wees bedag op ander aanvaarde alternatiewe antwoorde wat op voertuie
        betrekking het
        Moontlike antwoorde: Moet nie nie-kontant item aanvaar nie bv Waardevermindering
            Versekering                         Herstelwerk              aflewerings- inkomste
            Brandstof en olie                   Afbetalingspaaiement en rente
            Addisionele drywer                  Voertuig lisensie
            Tolgeld                             Sekuriteit vir voertuig (motorhuis)
            Onderhoud                           Akkommodasie vir drywer (werk laat)                                     4

                                 TOTALE PUNTE                          45

 Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                                 8                                              DBE/2021
                                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4
       Aanvaar herkenbare afkortings/slegs een korrekte antwoord

4.1
           4.1.1          Eerste- in- eerste -uit (EIEU) 
           4.1.2          Periodiek 
           4.1.3          Geweegde gemiddeld (GG)
           4.1.4          Deurlopend 
                                                                                                                        4

4.2.1 Bereken: Waarde van die eindvoorraad
                       BEWERKINGS                                                              ANTWOORD
       3 700/20 =185
       320 -20                                         380 – 300 of eenhede in eerste deel
           (300  x 185 )                   +         (80  x 173 )
              55 500 twee punte                             13 840 twee punte                69 340
               (59 200 - 3 700) twee punte                                                   een deel korrek

            (300 x 170)       (80 x 1    (300 x 15)     (80 x 13)
       OR 51 000          +   12 800 + 4 500 +          1 040       een punt elk                                        5
       Bereken: Koste van verkope
                        BEWERKINGS                                                             ANTWOORD
                       336 870 drie punte
                   (83 500 + 129 750 + 59 200) een punt
       (68 120 + 272 450 – 3 700) – 69 340                                                   267 530
                                                      sien EV hierbo                     een deel korrek
                                         (670 x 173)
        OR 68 120 + 83 500 + 115 910
              een punt        een punt   twee punte                                                                     5

4.2.2 Bereken die gemiddelde voorraadhoudingsperiode (in dae).
                       BEWERKINGSS                        ANTWOORD
                                                                OF eenhede gebruik
            68 730 drie punte sien EV hierbo                                                 93,8 dae
       ½  (68 120  + 69 340 ) x 365                          ½ (420 +380)
                                                                                             een deel korrek
                                                                                             as x 365
             267 530  sien KvV hierbo                           400 x 365
                                                                1 590                        OF
                                                                Ken punte daarvolgens toe    91,8 dae
                                                                                                                        5

       Verduidelik of Gwen met hierdie syfer tevrede behoort te wees, of nie.
       Noem TWEE punte.
       LET WEL: Die gemiddelde voorraadhoudingsperiode op 28 Februarie 2020
       was 52 dae.
       Enige TWEE punte                Deelpunte vir onduidelike/onvolledige /gedeeltelike antwoorde
                          Syfers nie nodig by vraag nie, sien volgens kandidaat se bg berekeninge na
       “NIE – TEVREDE’ OPSIE
          Die voorraadhoudingsperiode het verhoog (van 52 dae tot 93,8 dae sien hierbo) /
           Voorraad beweeg nie so vinnig soos verwag nie.
        Moontlikheid van sakke wat uit die mode gaan/verouder/oortollig
        Beset stoorplek/ ledige voorraad is ‘n risiko vir diefstal
        Te veel bedryfskapitaal/kontant wat in voorraad vasgevang/ sy sal pryse moet
           verlaag om voorraad te verminder
       “TEVREDE” OPSIE”
        Sakke is duursaam en kan in toekoms verkoop word/ moontlik gebruik maak
           van grootmaat kortings/ verhoog winsgewendheid in die toekoms (inflasie)
        Toestand van ekonomie(luukse goedere val in vraag is te wagte                                                  4

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                     9                                                DBE/2021
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

4.3    PROBLEEMOPLOSSING
       Sien relevante probleem of syfer na indien in verkeerde kolom/ ken punte toe vir raad , selfs al is
       probleem onduidelik/ foutief # wees bedag op addissionele korrekte opsies/syfers
                              PROBLEEM 2021                                     RAAD
                                (met syfers)                        Per probleem geidentifiseer 
                            TWEE geldige problem                      Sien raad onafhanklik na
                               met syfers                          Verskillende probleme verwag
                            Te veel voorraad voor-hande          Verhoog advertensies
                             (615 eenhede)/                       Oorweeg kortings
                            toegeneem met 208 een                 Verminder winsopslag%
                            hede (van 407 tot 615)                Bestel volgens verkope/ bestellings
                           Verlaging in voorraad-                 ontvang
                            omsetsnelheid 1,9 to 0.9/
                            hoë voorraad saldo’s as
                            gevolg van voorrraad wat nie          Verminder winsopslag om verkope
                            beweeg/ hoër winsopslag%
       BAADJIES             dra ook hiertoe by
                                                                   te verhoog
                                                                  Hou uitverkopings
                           Prys te hoog ( wins-
                            opslag% verhoog van 50%               Gereelde voorraadopname om
                            tot 75% ‘n 25 % verhoging/             beskikbare voorraad te bepaal;
                            prysverhoging van R90 per             Vervang voorraad soos eenhede
                            eenheid R630 – R540)                   verkoop word (basis voorraad)
                                                                  Sekuriteitsetikette op produkte
                           Koop dieselfde hoeveelheid
                                                                  Fisiese inspeksie van voorraad/ tel
                            eenhede (800) ten spyte van
                                                                   van voorraad
                            die oortollige voorraad ; dra
                            by tot ophoping van voorraad          Installeer kameras
                                                                  Verkoop aanlyn (as klante die
                           Items vermis of gesteel 42             probleem is)
                            eenhede of (407 +800 – 550
                            - 615)
                            TWEE geldige problem                  Per probleem geïdentifiseer  
                               met syfers  
                           Afname in eenhede verkoop             Verhoog advertensies
                            290 (2 260 - 1 970) OF                Hou verkoopprys dieselfde om
                            302 ( 2 182 –1 880)                    verkope te verhoog
                            OF Verkope syfer val
                                                                  Verdeling van pligte
                             van 436 400 – 399 500/ met
                                                                  Moedig die gebruik EFO aan
                            36 900/ 8,5%/OF met 86 900
                                                                  Versoek sms vir deposito's
                            (436 400 -349 000 as
       TRUIE                vermiste geld nie op                  Versoen deposito's met items
                            raakgesien is nie                      verkoop/ verkope se depositos
                                                                  Aanlyn verkope/verkope op krediet
                           Kontant vermis /gesteel                – minder kontanthantering
                            R50 00/ (399 500 –                    Daaglikse deponering/roetine
                            349 500) OF 69 125 (as                Stel strenger terugsendingsbeleid
                            terugsendings nie                     Verbeter kwaliteit van produk om
                            ingesluit is)                          terugsendings te verminder/ moet
                                                                   nie minderwaardige (goedkoper)
                           Hoë terugsendings deur                 produkte koop nie
                            klante van 78/ 3,5% van               Verander style van truie/ in mode
                            verkope tot 90/ 4,6% van
                                                                  Lei personeel op om beste raad
                            verkope)
                                                                   aan klante kan gee                        12

                               TOTALE PUNTE                        35

                                                                                            TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Accounting P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2025-mg-afr/62bf3c7c-f1bc-4bd9-878f-67ec5a7a2c38) — Accounting · Memo · 2025 · Afr
- [Accounting P2 Nov 2020 Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2020-afr/11a416d1-5a4d-43f5-8e86-04e631d2a55d) — Accounting · QP · 2021 · Afr
- [Accounting P2 QP Nov 2020 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-nov-2020-eng-d/7a7e912d-274c-4600-8f33-8c3e779b6f8e) — Accounting · QP · 2021 · Eng
- [Accounting P2 Nov 2020 ANSBK Eng D REV](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2020-ansbk-eng-d-rev/863967ff-8393-4d36-ac90-75cbdfc8ad7e) — Accounting · QP · 2021 · Eng
- [Accounting P2 Nov 2020 ANSBK isiXhosa ENG D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2020-ansbk-isixhosa-eng-d/4ed6f6c2-dccd-41ab-a7d8-edaae97c4697) — Accounting · QP · 2021 · isiXhosa
- [Accounting P2 Nov 2020 QP Sesotho ENG D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-nov-2020-qp-sesotho-eng-d/b8211dab-ac4c-47a0-a24b-ef1b3c8c13a9) — Accounting · QP · 2021 · Sesotho

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
