# Accounting Grade 12 P2 NSC June 2022 Addendum (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 2 addendum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2022-answer-book-afr/37f1bb07-99b3-4493-8aef-ba8d7781ff00
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Addendum
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 NSC June 2022 Addendum (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2022-answer-book-afr/37f1bb07-99b3-4493-8aef-ba8d7781ff00)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Addendum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                            PLAKKER

                                 SENTRUMNOMMER

                                 EKSAMENNOMMER

             SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
        NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
                            REKENINGKUNDE V2
                                     GRAAD 12
                                         2022

                     SPESIALE ANTWOORDEBOEK

       VRAAG                 PUNTE               PARAAF               MOD.
           1
           2
           3
           4
       TOTAAL

                      Hierdie antwoordeboek bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                          2                                DBE/2022
                               SS/NSS – Antwoordeboek

VRAAG 1
1.1     BTW

1.1.1   Gee EEN rede waarom Chuckles besluit het om vir BTW te registreer.

                                                                                        2

1.1.2   Bereken die bedrag BTW wat vir die tweemaandetydperk geëindig
        30 April 2022 aan SAID betaalbaar is.
                         BEWERKINGS                  ANTWOORD

                                                                                        9

1.1.3   Chuckles gebruik die geld wat vir BTW ingevorder word, om
        besigheidsuitgawes te betaal. Hy het nie voldoende kontant om die
        BTW-betalings op die betaaldatum te betaal nie. Wat sal jy aan
        Chuckles sê? Noem TWEE verskillende/aparte punte.

                                                                                        2

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                          3                                DBE/2022
                               SS/NSS – Antwoordeboek

1.2     KREDITEUREVERSOENING

1.2.1                                                     REKENINGSTAAT
                         KREDITEUREGROOTBOEK-
                                                           ONTVANG VAN
                          REKENING VAN LAWES
                                                              LAWES
                           GROOTHANDELAARS
                                                         GROOTHANDELAARS
              Saldo                67 870                     46 590
                (i)
                (ii)
               (iii)
               (iv)
                (v)
               (vi)
               (vii)
               (viii)
               (ix)
             SALDO                                                                  13

1.2.2 Mani voel dat die krediteureklerk nie doeltreffend is in die uitvoering
      van haar pligte nie.
        Verskaf bewyse om sy mening te staaf.

                                                                                        2
        Verduidelik hoe hy hierdie probleem kan oplos.

                                                                                        2

                                 TOTALE PUNTE

                                        30

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                             4                              DBE/2022
                                  SS/NSS – Antwoordeboek

VRAAG 2

2.1.1   Bereken die volgende vir die Produksiekostestaat:

                         BEWERKINGS                         ANTWOORD
        Direkte materiaalkoste

                                                                                 6
        Direkte arbeidskoste

                                                                                 6
        Fabrieksbokoste

        941 500

                                                                                 7

2.1.2   Verkorte Staat van Omvattende Inkomste (Inkomstestaat) vir die
        jaar geëindig 31 Maart 2022

        Verkope                                              18 104 000

        Koste van verkope

        Bruto wins
        Bedryfsuitgawes

        Verkoops- en verspreidingskoste
        866 400
        Administrasiekoste
        532 200

        Netto wins vir die jaar                                                 11

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                            5                                 DBE/2022
                                 SS/NSS – Antwoordeboek

2.2.1   Bereken die gelykbreekpunt vir hemde in 2022.
                         BEWERKINGS                           ANTWOORD

                                                                                   4

2.2.2   Fiona het in nuwe toerusting vir die maak van die skoene belê. Sy
        weet dat sy 10% op die vaste koste vir skoene bespaar het, maar sy
        kan nie verstaan waarom die vaste koste per eenheid toegeneem
        het nie. Verduidelik. Verskaf syfers.

                                                                                   2

2.2.3                  KOSTE (met syfers)                 OPLOSSING

        HEMDE

        SKOEN

        DAS

                                                                                   9

                                   TOTALE PUNTE

                                            45

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                            6                                  DBE/2022
                                 SS/NSS – Antwoordeboek

VRAAG 3

3.1      3.1.1
         3.1.2
         3.1.3                                                                              3

3.2     RATO KOOKWARE

3.2.1   Bereken die waarde van die eindvoorraad van potte op 28 Februarie 2022.
                          BEWERKINGS                            ANTWOORD

                                                                                            4

3.2.2   Lerato is onseker oor hoe lank dit gaan neem om die eindvoorraad-potte
        te verkoop.

        Verskaf 'n berekening om haar bekommernis uit die weg te ruim.
                           BEWERKINGS                           ANTWOORD

        Verduidelik of die tydperk wat bereken is, aanvaarbaar is, of nie.

                                                                                            5

3.2.3   Bereken die getal vermiste potte.
                           BEWERKINGS                               ANTWOORD

                                                                                            4

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                           7                                 DBE/2022
                                SS/NSS – Antwoordeboek

3.2.4   Bereken die waarde van die eindvoorraad van mikrogolfoonde.
                          BEWERKINGS                           ANTWOORD
        SWIFT:

        DELTA:

                                                                                         7

3.2.5   TWEE redes ten gunste van die besluit om die verkoop van Delta-model te
        staak:

        EEN rede teen die besluit om die verkoop van Delta-model te staak:

                                                                                         6

3.2.6   Identifiseer die probleem met betrekking tot die Swift- mikrogolfoonde op
        6 Januarie 2022. Haal syfers aan.

                                                                                         2
        Noem TWEE interne kontrolemaatreëls wat die interne ouditeur moet
        implementeer om te verseker dat sulke insidente nie in die toekoms
        plaasvind nie.

                                                                                         4

                                  TOTALE PUNTE

                                         35

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                             8                                 DBE/2022
                                  SS/NSS – Antwoordeboek

VRAAG 4
4.1.1   DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE
                MAAND       KREDIETVERKOPE         JUNIE 2022       JULIE 2022
         April 2022                  567 000               68 040
         Mei 2022                    577 500           259 875
         Junie 2022                  598 500           227 430
         Julie 2022                  609 000
               ONTVANGSTE VAN DEBITEURE                555 345
                                                                                            7

4.1.2   Bereken:
                             BEWERKINGS                             ANTWOORD
        (i)     Kommissie-inkomste in Julie 2022

        (ii)    Oninbare skulde in Julie 2022 afgeskryf

        (iii) Salarisse en lone in Junie 2022

        (iv)    Korting in Junie 2022 toegestaan

                                                                                            9

4.1.3   Bereken:
                            BEWERKINGS                              ANTWOORD
        Betalings aan krediteure in Julie 2022

                                                                                            4
        Leningsbedrag wat op 1 Julie 2022 betaal sal word

                                                                                            4

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                          9                               DBE/2022
                               SS/NSS – Antwoordeboek

4.2     FRAZILA (EDMS.) BPK.

4.2.1   Verduidelik of Peter met die werklike afleweringskoste in April 2022
        tevrede moet wees, of nie. Haal syfers aan.

                                                                                       3
        Verduidelik of Peter 'n goeie besluit geneem het om die
        afleweringsdiensverskaffer na Prime Aflewerings te verander, of nie.
        Haal syfers aan.

                                                                                       3

4.2.2   Behalwe vir die verandering van die afleweringsdiens, identifiseer
        TWEE ander strategieë wat Peter in Mei 2022 in reaksie op die
        mededinger geïmplementeer het. Haal syfers aan.

         STRATEGIE 1

         STRATEGIE 2

                                                                                       4
        Verduidelik hoe hierdie ander strategieë die verkope en die wins
        geraak het. Haal syfers aan.

                                                                                       4

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                         10                                DBE/2022
                               SS/NSS – Antwoordeboek

4.2.3   Peter is verward oor hoekom die kontantsaldo's nie so goed is nie, ten
        spyte van die feit dat verkope in Mei 2022 toegeneem het. Verduidelik.
        Haal syfers aan.

                                                                                  2

                                  TOTALE PUNTE

                                        40

                                                                      TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Accounting P1 May June 2022 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2022-answer-book-eng/c02aee4a-9feb-4a3f-93b7-18c217a78d57) — Accounting · Addendum · 2022 · Eng
- [ACCOUNTING P2 GR12 ANSWERBOOK JUNE 2022 Afrikaans Finaal](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-answerbook-june-2022-afrikaans-finaal/67317f0a-c6c2-47b6-bae2-7d594500c14b) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [Gr12 Accounting P2 (Afrikaans) SEP 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr12-accounting-p2-afrikaans-sep-2022-answer-book/d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [Accounting P1 May June 2022 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2022-qp-eng/d4065e0c-bb99-4024-84e5-1635126794f0) — Accounting · QP · 2022 · Eng
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 English Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-english-final/edb5d545-b8d8-4365-b883-b3b3de78130f) — Accounting · Memo · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
