# Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2022-mg-afr/53209029-5f7d-499e-a687-135398f33b2f
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2022-mg-afr/53209029-5f7d-499e-a687-135398f33b2f)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
               NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                        REKENINGKUNDE V2
                                         NASIENRIGLYNE
                                                      2022
                                                                                                PUNTE: 150

NASIENBEGINSELS:
1.    Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in
      die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
      Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente
      of bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
      die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
      differensieer.
7.    Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd
      gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae
8.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
      syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die
      redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
9.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
10.   'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
      Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
11.   In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is
      ook van toepassing op verhoudings.
12.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige vir enige
      item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n .
13.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. Neem
      kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek
14.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                          Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                         2                                                          DBE/2022
                                               SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1
1.1   BTW
1.1.1 Gee EEN rede waarom Chuckles besluit het om vir BTW te registreer.
        EEN geldige rede           deelpunte vir onvolldedige/ gedeeltelike/onduidelike antwoorde

           Hy sal in staat wees om BTW insette van SAID terug te eis/ Hy ondersteun of
            betaal BTW op die meeste van sy aankope/ Hy wil bevoordeel word van die
            Inset BTW wat hy op sekere uitgawes of bates wat hy hy aankoop betaal
           Hy verkoop goedere wat onderhewig is aan die standaard BTW-koers (15%)
           BTW invorderinge sal oor 'n tydperk rente verdien
           Sou sy omset R1 000 000 oorskry, sal hy nie bekommerd hoef te wees dat hy
            deur SAID gepenaliseer gaan word nie vir nie nakoming (verpligte registrasie)
           Hy verwag dat sy besigheid sal groei en hy verplig sal wees om te registreer
           Verantwoordelike burger – vorder belasting in vir SAID – verbeter ekonomie

        Moet nie aanvaar voordeel van kontantvloei                                                                             2

1.1.2   Bereken die bedrag BTW wat vir die tweemaandetydperk geëindig
        30 April 2022 aan SAID betaalbaar is.
                                     BEWERKINGS                                                   ANTWOORD
        Sien slegs EEN opsie na. Kontroleer om aan kandidaat maksimum voordeel toe te ken
        Wees bedag op alternatiwe korrekte permutasies van items van inset/uitset
                                             
        2 600 + 8 850 – 11 400 – 1 200 + 2 820 – 3 360
        OF
        – 2 600 – 8 850 + 11 400 +1 200 – 2 820 + 3 360                                                1 690 
        OF                                                                                            Een deel korrek
                  BTW KONTROLE                                BTW KONTROLE
                   2 600              11 400                  11 400               2 600
                   8 850               1 200                   1 200               8 850
                   2 820               3 360                   3 360               2 820
                                                                                                                               9

1.1.3   Chuckles gebruik die geld wat vir BTW ingevorder word, om
        besigheidsuitgawes te betaal. Hy het nie voldoende kontant om die BTW-
        betalings op die betaaldatum te betaal nie. Wat sal jy aan Chuckles sê? Noem
        TWEE verskillende/aparte punte.
        Enige TWEE geldige punte                     kan ‘n kommentaar of advies wees

           Dit is onwettig/ kan gedagvaar word/ regsaksie/ kriminele aksie/ belasting
            ontduiking / boetes deur SAID gehef as ondersoek word
           Dit is oneties/ die geld behoort nie aan die ondereming. nie/ agent vir
            SAID
           Hy moet sy uitgawes meer effektief begroot/beplan/ bestuur
           Hy moet die besigheidsfondse apart van die BTW beplan of begroot
           Gedetailleerde rekords van BTW apart van besigheidsrekords hou en
            dagboek hou van betalingsdatums
           Om die geld te gebruik kan ‘n slegte gewoonte word/oorrol van geld
           Hy moet hiermee ophou                                                                                              2

Kopiereg voorbehou                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                             3                                                         DBE/2022
                                                   SS/NSS – Nasienriglyne

1.2     KREDITEUREVERSOENING

1.2.1                                                                                     REKENINGSTAAT
                                        KREDITEUREGROOTBOEK-
                                                                                           ONTVANG VAN
                                         REKENING VAN LAWES
                                                                                              LAWES
                                          GROOTHANDELAARS
                                                                                         GROOTHANDELAARS
                  Saldo                                   67 870                              46 590
                   (i)                                        – 750 
                   (ii)                                       + 580                                    – 580
                    (iii)                                                                             – 900 
                                                                                             (– 8 700 + 7 800) twee punte
                                                          – 1 280  
                    (iv)                              – 640     – 640
                                                     een punt een punt
                     (v)                                   – 11 400 
                    (vi)                                                                              – 1 920
                                                                                                  – 14 720 + 12 800
                   (vii)                                     + 1 250 
                   (viii)                                                                             + 3 180
                    (ix)                                                                              + 9 900
                 SALDO                                        56 270*                              56 270 
        *een deel korrek, vir beide totale. Kontroleeer; moet die beginsaldos insluit;

        Aanvaar hakies vir – teken; iindien geen teken, aanvaar positief
        Oortollige (vreemde) inskrywings – 1 op elke lyn as punte verdien op daardie lyn .
        Wees bewus van strafpunte vir vreemde items                                                                               13

1.2.2    Mani voel dat die krediteureklerk nie doeltreffend is in die uitvoering van haar
         pligte nie.
         Verskaf bewyse om sy mening te staaf.
         EEN relevante punt  Verwys na onderstreepte gedeelte met bewyse

             Oorskry die kredietlimiet van R45 000 (Saldo is R46 590 of R67 870)
             Hou nie by kredietterme van 30 dae (R4 380 is > 90 dae; R11 430 > 60 dae)
             Swak boekhouding van transaksies, bewyse soos: terugsendings nie
              geboekstaaf (750); oorboek na verkeerde kant (640); oorboek na verkeerde
              rekening (11 400) / noem spesifieke dokumente foutief geboekstaaf.
             Benut nie voordeel van korting agv laat betalings. (R1 250)                                                         2
         Verduidelik hoe hy hierdie probleem kan oplos.
         EEN geldige punt  Deelpunte vir onvolledige /gedeeltelike of onduidelike antwoorde

             Beter toesig (monitering deur gereelde oudits en kontroleer rekords
             Hou ‘n register vir verwagte betaaldatums / EFT (debietorder) betalings
             Verdeling van pligte soos een persoon doen die rekordering, ‘n ander doen die
              betalings, ens. sodat die een persoon die ander kontroleer
             Verskaf opleiding aan die klerk om boekhouding prosedures te verbeter &
              roetine take
             Installeer rekeningkundige pakket (toepassing) / rekenaarstelsel                                                    2

                                     TOTALE PUNTE                               30

Kopiereg voorbehou                                                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                           4                                             DBE/2022
                                                 SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2

2.1.1 Bereken die volgende vir die Produksiekostestaat:

                          BEWERKINGS                                                     ANTWOORD
       Direkte materiaalkoste
                                                  
       3 000    x 3,2m       x 105%               x 450
                                                                                    4 536 000 
       Wees bewus van verskeie permutasies vir berekeninge bv.                      een deel korrek
        9 600 x 105% x 450 of 10 080 x 450 of 3 000 x 3,36 x 450
                              Slotvoorraad
                                 976 500
        of 5 512 500 – (2 170       x     450)
           een punt    twee punte       twee punte                                                                   6
       Direkte arbeidskoste
        40 x 9 800 x 12                              4 704 000 *                  4 963 140 *
        Bonus betalings                                210 000                    *een deel korrek
        Bruto loon                                   4 914 000
        WVF (1% van bruto)                              49 140  as1% of bruto
                                                                                                                     6
       Fabrieksbokoste
        TOTAL                                                   941 500
        Verbruiksgoedere                                         35 700           1 327 260 *
        Huuruitgawe                                             248 000           *een deel korrek
        Versekering                                             102 060 *
                   31 500 x 108% x 3 of (31 500 + 2 520) x 3                                                         7

2.1.2 Verkorte Staat van Omvattende Inkomste (Inkomstestaat) vir die jaar
      geëindig 31 Maart 2022

       Verkope                                                                                 18 104 000
       Koste van verkope                   3 000 x 3750) een punt
                       260 000  + 11 250 000  – 195 000                                  (11 315 000) *
                                     + 10 826 400 m.punt sien 2.1.1                                    10 891 400
                             (4 536 000 + 4 963 140 + 1 327 260)

       Bruto wins                                                   Verkope - KvV
                                                                                                 6 789 000 
                                                                                                        7 212 600

       Bedryfsuitgawes                                                 Bewerking             (1 670 400)

       Verkoops- en verspreidingskoste
                                                                                                 1 052 400 
       866 400 + 186 000
       Administrasiekoste
       532 200 + 23 800                      + 62 000                                           618 000 *
           Sien FBK ( 59 500 – 35 700 Vg bedrag

       Netto wins vir die jaar                                                                 5 118 600 
                                                                        BW - BU
                                                                                                  5    542 200       11
                                                                                                 * Een deel korrek

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                          5                                                   DBE/2022
                                                SS/NSS – Nasienriglyne

2.2.1   Bereken die gelykbreekpunt vir hemde in 2022.
                       BEWERKINGS                                                ANTWOORD
            (94,20 x 22 000) een punt                                             18 275,1 
         2 072 400                                                                Een deel korrek
        360  – 246,60                                                      Aanvaar 18 276 of 18 275;
               113,40 twee punte                                           Moet nie R of s of % aanvaar nie
        Sien noemer en teller as sulks na ( Beginsel 11)                                                          4

2.2.2   Fiona het in nuwe toerusting vir die maak van die skoene belê. Sy weet
        dat sy 10% op die vaste koste vir skoene bespaar het, maar sy kan nie
        verstaan waarom die vaste koste per eenheid toegeneem het nie.
        Verduidelik. Verskaf syfers.
        Geldige verduideliking           Syfers 
             Produksie verminder van 21 200 eenhede tot 15 000 eenhede / met 6 200
              eenhede / met 29,2% wat veroorsaak dat vaste koste per eenheid toeneem
              van R97,80 tot R117,90 / met R20,10 / met 20,6%/ Dis-ekonomieë van
              skaal / Vaste koste word nie beïnvloed deur die vlak van produksie nie.
             Vaste koste (FBK) in 2021 was R1 320 760; en verminder tot R1 096 500
              in 2022 / verskil: R 224 260 of 16,9%
              Alhoewel daar ‘n vermindering in die totale vaste koste is, sal die vaste
              koste per eenh. toeneem agv die afname in produksie (met 6 200 eenh).                               2

2.2.3                        KOSTE (met syfers)                          OPLOSSING
                          Direkte arbeid (DAK)                Lei (fabriekswerkers) op om meer
                                                               effektief te wees
                                                              Verbeter toesig
            HEMDE Dit vermeerder van                          Verminder/ kontroleer oortyd/
            Koste 
                          R110,00 tot R136,70/
                          met R26,7/ met 24,3%                 gebruik toevallige, goedkoper
            Syfer 
                                                               werkers na ure
            Oplossing
                                                              Stel mikpunte vir normale tyd ure (tyd
                                                               en werkstudie)
                                                              Aansporings / bonusse as doelwitte
                                                               behaal is
                          Verkoop en verspreiding             Verminder / monitor/ kyk uit na
                          (VVK)                                goedkoper/ meer effektiewe
                                                               advertensies
            SKOEN Dit vermeerder van                          Verkoopspersoneel kan geskuif word
            Koste        R35,50 tot R44,80/                   na ander take as prod.val
            Syfer 
                          met R9,30/                          Bied kommissie aan verkooppers. ipv
                                                               (vaste) basiese salaris
                          met 26,2%
            Oplossing                                        Uitkontrakteer/ verminder/ monitor
                                                               installeer opsporingsstelsel aan
                                                               afleweringsdienste/ gebruik koste
                                                               effektiewe voertuie (hybrid)
                          Direkte materiaal (DMK)             Kyk uit vir goedkoper verskaffer
                                                               (sonder om kwaliteit in te boet)
            DAS           Dit vermeerder van                  Plaaslike verskaffers/ verminder
            Koste        R36,30 tot R48,00 /                  transport en stoorkoste
            Syfer        met R11,70 /                        Koop in groot maat om voordeel van
                          met 32,2%                            grootmaat korting te benut
            Oplossing                                        Gebruik afvalsnitte (by-
                                                               produkte)/verminder vermorsing
                                                              Lei en hou fabriekswerkers dop                     9

                                   TOTALE PUNTE                       45

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                           6                                                        DBE/2022
                                                 SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1      3.1.1        Eerste-in-eerste-uit-metode
         3.1.2        Deurlopende stelsel
         3.1.3        Geweegdegemiddelde-metode                                                                               3

3.2     RATO KOOKWARE

3.2.1   Bereken die waarde van die eindvoorraad van potte op 28 Februarie 2022.
                          BEWERKINGS                            ANTWOORD
              1 936 000 twee punte                                    drie punte
         224 000  + 1 712 000  x 980                          OF 352             x 980
                  5 500                                                                        R344 960
               (800 + 4 700) een punt
                                                                                                een deel korrek
                                                                                                &as x 980
        Sien noemer en teller as sulks na (Beginsel 11)
                                                                                                                               4

3.2.2   Lerato is onseker oor hoe lank dit gaan neem om die eindvoorraad-potte
        te verkoop.

        Verskaf 'n berekening om haar bekommernis uit die weg te ruim.
                              BEWERKINGS                                        ANTWOORD
           Sien 3.2.1 hierbo
                                                                           79,1  dae 
                                  OF eenhede                               2,6 maande
            344 960  x 365          980 een puntx 365                    OF
           1 591 040              4 270 een puntt                        83,8 dae
                                                                           2.8 maande
        Noemer en teller moet    Noemer en teller moet aantal eenhede wees
        Randwaardes wees                                                                        een deel korrek.
                       Sien noemer en teller as sulks na (Beginsel 11)                          As x 365 of 12
          As Randbedrae met eenhede gemeng word, 1 punt moet slegs aan die noemer
                         toegeken word, geen punt vir finale antwoord
        Verduidelik of die tydperk wat bereken is, aanvaarbaar is, of nie.
        Geldige verduideliking                           Deelpunte vir onvolledige /gedeeltelike of onduidelike antwoorde
        Afhangende van berekeninge hierbo, syfers nie nodig

        Moontlike antwoorde vir “tydperk is Aanvaarbaar”:
        Potte is duursame items en kan verkoop word in die nabye toekoms / het ‘n lang
        rakleeftyd/ daar is altyd ‘n behoefte (aanvraag).
        Moontlike antwoorde vir “tydperk NIE Aanvaarbaar NIE”:
        Verbruikers smaak of voorkeure mag verander / moontlikheid om deur ‘n later model
        vervang te word, verbeterde produkte / risiko van diefstal of skade (moet afgeskryf
        word)/ neem stoorplek op.                                                                                              5

3.2.3   Bereken die getal vermiste potte.
                           BEWERKINGS                                                                ANTWOORD
        (800 +4 700) een punt
        5 500  – 4 270 – 980                                                                 250
         Sien 3.2.1
                                                                                                 een deel korrek
        Kontroleer vir alternatiewe aanbieding van syfers (of permutasies)                                                     4

Kopiereg voorbehou                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                                     7                                                              DBE/2022
                                                           SS/NSS – Nasienriglyne

3.2.4   Bereken die waarde van die eindvoorraad van mikrogolfoonde.
                           BEWERKINGS                            ANTWOORD
        SWIFT:           (380 + 750 – 965)
                           165  x 2 800                    drie punte drie punte
                                                  462 000 drie punte
                                                                                                                   462 000 + 1 056 000
                Aanvangsvoorrad     aankope eenh.verkoop eenh.koste       verkope       bruto wins
        OF: (1 064 000 + 2 100 000) (965 x 2 800) of (4 053 000 – 1 351 000)
             3 164 000 een punt –        2 702 000 twee punte                                                     1 518 000 
        DELTA:                      430 + 600 – 120 – 580)                                                        een deel korrek
                                             330               x 3 200 
                                               1 056 000 drie punte

              Aanvangsvoorrad     aankope   terugsending     eenh.verkoop eenh.koste   verkope       bruto wins
        OF: (1 376 000 + 1 920 000 – 384 000) (580 x 3 200) of (3 248 000 – 1 392 000)
                    2 912 000 een punt –         1 856 000 twee punte                                                                          7
            Wees bedag op alternatiewe metodes van berekening, soos die gebruik van koste van verkope, bruto wins of Handelsvoorraadrek.

3.2.5   TWEE redes ten gunste van die besluit om die verkoop van Delta-model te staak:
        TWEE Redes                    syfers  

              Hoë terugsendings: waarskynlik swak kwaliteit, 120 mikrogolfoonde (20% van
               aankope)
              Hoë slotvoorraad/ kapitaal opgesluit in voorraad; 330 eenh. of R1 056 000 sien 3.2.4
              Lae verkoopsvolume; slegs 580 van 910 (63,7%) / 385 eenhede of R805 000
               minder as Swift
              Te duur vir klante (R5 600 wat R1 400 meer is as die Swift model)
              Dit is ‘n duurder produk; R3 200 (betaal R400 meer as Swift)
        EEN rede teen die besluit om die verkoop van Delta-model te staak:
        EEN rede  syfer 

              Delta stowe genereer ‘n hoër bruto wins van R1 392 000 (R41 000 meer as
               Swift ), hoër winsopslag van 75% In vergelyking van 50% vir Swift/ Opsie is om
               verkoopprys te verlaag R5 600 (R1 400 meer as Swift model)
              Verlies van hoë verkoopinkomste van R3 248 000 mag kontantvloei raak / verloor
               die ondersteuning van ‘n geselekteerde groep klante (580 eenhede) of
               vermindering van opsies vir klante.                                                                                             6

3.2.6   Identifiseer die probleem met betrekking tot die Swift- mikrogolfoonde op
        6 Januarie 2022. Haal syfers aan.
         Probleem geïdentifiseer syfer (verskil van 25 genoem/ geïmpliseer 

        75 was afgelewer maar 50 eenhede is geboekstaaf op voorraadkaart/
        Die voorraadrekord toon 25 eenhede minder as die totale aantal afgelewer                                                               2
        Noem TWEE interne kontrolemaatreëls wat die Delta interne ouditeur moet
        implementeer om te verseker dat sulke insidente nie in die toekoms plaasvind
        nie.
        TWEE kontrolemaatreëls Deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike of onduidelike antwoorde
              Benodig fisiese inspeksie en verifikasie (kontroleer) die voorraad teen rekords
              Vergelyk/ verifieer/ kontroleer die inligting op die bestelvorm, afleweringsnota en
               faktuur voordat voorraadrekords opgedateer word of besonderhede na boekhouer
               gestuur word
              Verskillende werknemers moet verantwoordelik wees vir bestellings, ontvangs,
               rekordering, voorraadkontrole
                   aanvaar Verdeling van pligte en installeer van kameras (CCTV) as onvolledige aparte antwoorde vir 1 punt elk
                                                                                                                                               4

                                            TOTAL PUNTE                                35

Kopiereg voorbehou                                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                          8                                                                       DBE/2022
                                                SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4
4.1.1   DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE
            MAAND     KREDIETVERKOPE                                        JUNIE 2022                      JULIE 2022
                                                                                                        Oortollige inskrywings
         April 2022                                567 000                         68 040               Verloor metode in totaal
         Mei 2022                                  577 500                       259 875                          69 300 
         Junie 2022                                598 500                       227 430                        269 325 
         Julie 2022                                609 000                                                      231 420 
                ONTVANGSTE VAN DEBITEURE                                         555 345                          570 045 
                                                                                                                      een deel korrek        7
                                                    Ken punte toe vir korrekte syfers vir Julie , as nie in die korrekte lyn aangebied is
4.1.2   Bereken: # ken 1 punt toe as die tot. bewerkings as korrek getoon, as die finale syfers of foutief of uitgelaat is
                                   BEWERKINGS                                                    ANTWOORD
        (i)  Kommissie-inkomste in Julie 2022

                   1 015 000  x 8%                                                                                   81 200 
                                                                                                                      een deel korrek

        (ii)       Oninbare skulde in Julie 2022 afgeskryf                                             #

                   567 000 x 3%                OF 567 000 – 549 990                                                 17 010 
                                                                                                                      een deel korrek

        (iii)      Salarisse en lone in Junie 2022                                                    #

                   196 980 x 100/105                OF 196 980 – 9 380                                            187 600 
                                                                                                                      een deel korrek

        (iv)       Korting in Junie 2022 toegestaan                                                   #

                   598 500 x 40% x 5%                                                                               11 970 
                                                                                                                      een deel korrek
        OF 227 430 x 5/95 OR 239 400 – 227 430 OF 997 500 x 1,2 / 100
                                                                                                                                             9

4.1.3   Bereken:
                            BEWERKINGS                                                                         ANTWOORD
        Betalings aan krediteure in Julie 2022

        962 500  x 100/175  x 20%                             OF 550 000 – 440 000                                110 000 
                550 000 twee punte                                                                                    een deel korrek
                                                                                                                                             4
        Leningsbedrag wat op 1 Julie 2022 betaal sal word
        Wees bedag op verskillende metodes van berekeninge

                525  x 12                        twee punte twee punte                                               45 000 
                  0,14                         OF 390 000 –    345 000                                               een deel korrek
                                            As enige een syfer as ‘n finale antwoord getoon
                                                 word, ignoreer teken, ken 2 punte toe
                                                                                                                                             4

Kopiereg voorbehou                                                                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                            9                                           DBE/2022
                                                  SS/NSS – Nasienriglyne
4.2     FRAZILA (EDMS.) BPK.
4.2.1   Verduidelik of Peter met die werklike afleweringskoste in April 2022 tevrede moet wees, of
        nie. Haal syfers aan.
        Verduideliking insluitend ‘n vergelyking met verkope 
        Syfers (bedrae of persentasie) vir afleweringsuitgawe  Syfers (bedrae of persentasie) vir verkope  *
        *    Syfers mag reflekteer as ‘n verskil of gekombineerde antwoord.

        Peter behoort nie tevrede te wees nie want
         Hy begroot om 15% van verkope op aflewering te spandeer; (425 250 ÷
           2 835 000) maar werklike bedrag spandeer was 18% van werklike verkope
           (408 240 ÷ 2 268 000) / + 3% punte
         As hy by die begroting gebly het van 15% van verkope, sou die werklike bedrag
           spandeer R340 200 (2 268 000 x 15%) wees (408 240 – 340 200)
         Werklike verkope is 20% of R567 000 minder as begroot (of 150 stowe minder)
           maar aflewerings was 4% of R17 010 minder as begroot. (425 250 – 408 240)
          Afleweringsbegroting per stoof R567, betaal R680 per stoof (op gemiddeld)                                3
        Verduidelik of Peter 'n goeie besluit geneem het om die afleweringsdiensverskaffer na
        Prime Aflewerings te verander, of nie. Haal syfers aan.
        Verduideliking insluitend ‘n vergelyking met verkope 
        Syfers (bedrae of persentasie) vir afleweringsuitgawe  Syfers (bedrae of persentasie) vir verkope  *
        *    Syfers mag reflekteer as ‘n verskil of gekombineerde antwoord.

        Peter sal tevrede wees met die verandering
         Hy begroot om 15% van begrote verkope (425 250 ÷ 2 835 000) maar het slegs
           10% van werklike verkope (319 500 ÷ 3 195 000) spandeer in Mei
         As hy 15% van werklike verkope spandeer het, sou dit hom R479 250 (3 195 000
           x 15%) gekos het. Hy het ‘n besparing van R159 750 (479 250 – 319 500) gehad
         Werklike verkope oorskry begroting met 20% (360 000÷2835 000) of 150 stowe;
           maar afleweringskoste was minder as begroting R105 750 (425 250 – 319 500)
         Werklike verkope verhoog met 50% (met 300 eenhede) of met 40,1% (R927 000)
           maar sie afleweringskoste val met 21,7% (R88 740)
         Begroot R567 per stoof, maar betaal gemiddeld R355                                                        3
4.2.2   Behalwe vir die verandering van die afleweringsdiens, identifiseer TWEE ander strategieë
        wat Peter in Mei 2022 in reaksie op die mededinger geïmplementeer het. Haal syfers aan.
                                 Advertensies: Begroot R120 000, spandeeer R192 000 /
                                 spandeer R72 000 meer 60% meer (72 000/120 000)
            STRATEGIE
                                 Aangepaste samestelling van kontant/ kredietverkope:
                1
                                  Kredietverkope begroot teen 50% van totale verkope
        Verduideliking 
        syfers bedrae of            (1 417 500 / 2 835 000) werklik was 70% van verkope
                 %                 (2 236 500 / 3 195 000) of 58% meer as begroot (819 000 /
                                    1 417 500)
                                  Boet / verminder/ minderkontantverkope in, begrote was 50%
            STRATEGIE               van verkope (1 417 500 / 2 835 000), werklik was 30% (958
                                    500 / 3 195 000); of 32,4% minder as begroot (459 000 /1
                2                   417 500)
        Verduideliking 
        syfers bedrae of         Aangepaste winsopslag% / Verminderde Verkoopprys:
                 %              Verminder verkoopprys van R3 780 tot R3 550 / met R230 / 6,1%,
                                 Verminder winsopslag% van 80% tot 69%                                              4
        Verduidelik hoe hierdie ander strategieë die verkope en wins geraak het. Haal syfers aan.
        Verduideliking: op verkope  syfer Verduideliking op wins  syfer  aanv. bedrae of %
        Totale Verkope:
             Meer as begrote bedrag bedrag met 12,7% of R360 000
              (Kredietverkope÷ 819 000; Kontantverkope: - 459 000)
             Meer as die werklik bedrag behaal in April met R927 000 of 40,9%
             Verkoop 50 eenhede (20%) meer as begroot 750 of 300 meer as April verkope.
        Bruto wins:
             Meer as begrote met 3,6% (45 000 / 1 260 000)
             Meer as wins verdien in April met 29,5% (297 000 / 1 008 000)                                         4

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                  10                                DBE/2022
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

4.2.3   Peter is verward oor hoekom die kontantsaldo's nie so goed is nie, ten spyte
        van die feit dat verkope in Mei 2022 toegeneem het. Verduidelik. Haal syfers
        aan.

        EEN geldige punt  met syfers  aanvaar bedrae of %

        Die skuif na meer kredietverkope: klem op lae kontantverkope
         Kontantverkope van R958 500 is is minder as begroot met R459 000 / 32,4%
           minder as wat verwag / slegs 30% van totale verkope.
         Kontantverkope is R288 900 minder as April kontantverkope / 23,2% minder

        Betalings aan krediteure: klem op die groot kontantuitleg
         Kredietterme is 30 dae, April koste van verkope, R1 260 000 moet in Mei betaal
           word, waar debiteure uitstaande saldos’s oor ‘n tydperk sal betaal, (volgens
           betalingsneigings).
                                                                                               2

                              TOTALE PUNTE                    40

                                                                                TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 English Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-english-final/edb5d545-b8d8-4365-b883-b3b3de78130f) — Accounting · Memo · 2022 · Eng
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [Accounting P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2025-mg-afr/62bf3c7c-f1bc-4bd9-878f-67ec5a7a2c38) — Accounting · Memo · 2025 · Afr
- [Accounting P1 May June 2022 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2022-answer-book-eng/c02aee4a-9feb-4a3f-93b7-18c217a78d57) — Accounting · Addendum · 2022 · Eng
- [Accounting P1 May June 2022 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2022-qp-eng/d4065e0c-bb99-4024-84e5-1635126794f0) — Accounting · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
