# Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2023-mg-afr/c4d85405-538b-48ee-bef4-52a44d59d043
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2023-mg-afr/c4d85405-538b-48ee-bef4-52a44d59d043)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                    SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
               NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                        REKENINGKUNDE V2

                                            NASIENRIGLYNE

                                                      2023
                                                                                                  PUNTE: 150

NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders in die nasienriglyne aangedui, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n
      kandidaat nie punte op ŉ ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-
      strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
      punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
      bewerkings wat getoon is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die deelpunt toe vir die bewerking van
      daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LW: As syfers aangedui is in die nasienriglyne vir
      komponent-dele in bewerkings wat nie deelpunte verdien nie, kan die metodepunt van die finale antwoord
      ook nie toegeken word nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui in die nasienriglyne, kan deelpunte toegeken word om die verskil in kwaliteit van kandidate
      se antwoorde te bepunt.
7.    Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel
      van die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items, indien volpunte toegeken is.
8.    Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer
      is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae se nuanses (konteks).
9.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer
      getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van
      die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
10.   Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
11.   'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
      LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees vlg. kandidaat se bewerkings (indien geldig) of vlg.
      nasienriglyne.
12.   In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook op
      verhoudings van toepassing. Indien een lyn getoon word, aanvaar dit as die teller.
13.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat foutief
      is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n .
14.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. Neem kennis
      dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek
15.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                           Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                            2                                                   DBE/2023
                                                  SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1

1.1
         1.1.1          Waar                        

         1.1.2          Waar                        

         1.1.3          Onwaar                      

                                                            aanvaar W of O                                                    3

1.2     VIOLET WINKELS

1.2.1   DATEER DIE KONTANTJOERNALE VIR 30 APRIL 2023 OP.
           KONTANTONTVANGSTE-                                                         KONTANTBETALINGS-
                JOERNAAL                                                                  JOERNAAL
                                Bedrag                                                              Bedrag
        Totaal                  115 600                                         Totaal            217 800
                                   900#                       # Ken TWEE
                           (5 480 – 4 580)               punte saam toe vir                       15 000 
                                                            5 480 in KOJ EN
                               twee punte
                                                              4 580 in KBJ.
                                  8 400                   (Geen deelpunte)                           2 880 
                                 18 300                                                                 740 
                                                                                                         580 
                                                                                                (360 + 220) een punt

                                143 200                           vir beide totale                 237 000
                          Moet 115 600 insluit                    een deel korrek               Moet 217 800 insluit          10
        -1 (maks. -1) vreemde / oorbodige items (slegs as punt(e) iewers anders verdien is vir dies. syfer(s)
        By die toeken van die metodepunt vir totale, moet kandidate NIE volpunte verdien waar foutiewe syfer(s)
        ingesluit is nie. Dui dit aan met die  (nasienbeginsel 13)

1.2.2   Bereken die korrekte Bankrekeningsaldo op 30 April 2023.
                            BEWERKINGS                           ANTWOORD
                        sien 1.2.1 (KOJ)     en    (KBJ)
        49 720 + 143 200  – 237 000
                                                                        49 720                        (44 080) 
                                                                                      237 000         een deel korrek
        OF 49 720 een punt - 93 800 twee m.punte                       143 200                        ignoreer tekens
                                                                    o/d 44 080
        OF 237 000 – 49 720 – 143 200                                                               Kontroleer Dt/Kt vir
            (tekens omgeruil)                                                                         BVS in 1.2.3
                                                                                                                              4
        Wees bedag op alternatiewe uiteensetting vir berekeninge, bv. grootboekrekeningformaat
        Let ook op joernaaltotale wat as bewerkings getoon word om die banksaldo te bereken.

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                       3                                                   DBE/2023
                                             SS/NSS – Nasienriglyne

1.2.3   BANKVERSOENINGSTAAT OP 30 APRIL 2023
                             Alternatief   DEBIET                                              KREDIET
        Saldo per Bankstaat                  Balanseersyfer;
                                          Dt & Kt-totale moet
                   Moenie 12 200 of 49 720 as          20 110                                    20 110 
                                                                         dieselfde wees        kan Dt wees
                   balanseersyfers aanvaar nie
        Uitstaande deposito                            22 500                                    22 500 
        Uitstaande EFO             Nr. 883             (9 520)        9 520 
                                   Nr. 884           (12 530)        12 530 
        Fout op bankstaat                            (65 000)        65 000 
        Korrigeer fout                                     360                                         360 
        Saldo per Bankrekening                       (44 080)               *kan Dt wees         44 080 
                                                                     87 050                      87 050
                                                                                                                          9
        * Kontroleer 1.2.2 om vas te stel of kandidate 'n gunstige of oortrokke saldo bereken het.
        -1 Aanbieding ('presentation') (onvanpaste of geen besonderhede getoon)
        -1 vreemde items / oorbodige items (slegs as punt(e) iewers anders vir dies. syfer verdien is).Maks. -1.
        Daar word van kandidate verwag om Dt- en Kt-kolomme aan te dui. Indien nie, ken punte toe asof
        kolomme vir al die inskrywings omgeruil is (kontroleer saldo's). Andersins, aanvaar die eerste kolom as
        die debietkolom.
        Toeken van metodepunt vir die balanseersyfer in die BVS: Kontroleer dat kandidate NIE volpunte behaal
        as hulle enige foutiewe/oorbodige syfers ingesluit het nie. Dui met 'n  aan (Nasienbeginsel 13)

1.2.4   Violet het probleme met die deponering van kontant opgemerk. Verduidelik
        TWEE maatreëls wat sy kan gebruik om hierdie probleme op te los.

        TWEE geldige punte                        deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde
                                             Moet verband hou met die besigheid se kontantdeposito's

           Implementeer 'n vaste deponeer-roetine/beleid vir daaglikse deponering.
           Stel 'n ander persoon aan wat verantwoordelik is vir deponering van
            kontant (verdeling van pligte vir een punt).
           Gebruik kontanttransito-dienste (sekuriteitsmaatskappye) / verdeel groot
            bedrae in kleiner deponeringsbedrae.
           Hou toesig oor die deponering van fondse/doen onafhanklike (onbeplande)
            kontroles / magtig fondse wat gedeponeer moet word / kontroleer
            dokumentasie (depositostrokies) voor en na deponering.
           Moedig meer klante aan om per EFO te betaal (minder kontanthantering).
           Aktiveer bankkennisgewingsdienste vir alle transaksies (ontvang SMS).
           Doen gereelde/onbeplande versoenings met mini-state vanaf die bank-
            toepassing as 'n tussentydse beheermaatreël/ rekonsilieer kontant en
            kredietkaarttransaskies daagliks om latere foute te voorkom.
                                                                                                                          4

                                 TOTALE PUNTE                          30

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                           4                                                       DBE/2023
                                                 SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2
                2.1.1 – 2.2.2 Kontroleer bewerkings met die toekenning van die m.punt vir die finale antwoord

2.1.1   Bereken: Waarde van die slotvoorraad van die Arctic TV-stelle op
        28 Februarie 2023 deur die EIEU-metode te gebruik
                                       BEWERKINGS                                          ANTWOORD
        (300 – 60) een punt             [270 – 240] een m.punt
         240  x R4 100  + 30  x R4 000 
             984 000          120 000                                                      1 104 000 
               twee punte                        twee punte                                  een deel korrek
                                                                                               AS die twee
                                                                                           voorraadwaardes (R)
        Slegs bedrae gebruik:                                                               bymekaar getel is
        [1 230 000 – 246 000] twee punte [1 600 000 – 1 480 000] twee punte
                    984 000                 +                 120 000                                                     5
2.1.2   Bereken: Voorraadhoudingsperiode (in dae) van die Arctic TV-stelle op 28
        Februarie 2023 met gebruik van slotvoorraadsyfer
                                       BEWERKINGS                                          ANTWOORD
        Kies slegs EEN opsie:
                                                                                              67 dae 
                    sien 2.1.1                                                               een deel korrek
             1 104 000                 x 365                                                  AS x 365
             6 010 000                                                                    'dae' nie 'n vereiste

        OF (eenhede gebruik)                                                                      OF
                  270 een punt          x 365                                                 63,6 dae
                                                                                                 m.punt
                 1 550 een punt
                                                                                            Aanvaar 64 dae
        Teller en noemer moet as sulks gemerk word / alle bedrae is alleenstaande                                         3

2.2.1   Bereken: Waarde van die slotvoorraad van Pacific TV-stelle op
        28 Februarie 2023 deur die spesifieke identifikasiemetode te gebruik.
                          BEWERKINGS                            ANTWOORD
                                                       Berekeninge slegs vir Pacific TVs
        (350 een punt + 800 een punt)
                1 150                 –       765 
                                  385 drie punte              x R9 300
        Voorraadwaardes (R) gebruik:                                                        3 580 500 
        beginvooraad       aankope              KvV                                          een deel korrek
        3 255 000 + 7 440 000 – 7 114 500                                                     AS x 9 300
         een punt           een punt        een punt
        Voorraadsaldo aan die einde van elke kwartaal:
        (500 + 155 - 160 - 110)
               385 eenhede               x 9 300                                                                          4

2.2.2   Bereken: Bruto wins op Caspian Smart TV-stelle op 28 Februarie 2023
                          BEWERKINGS                          ANTWOORD
        10 934 400  x [60/160] 
        OF      10 200 x 60%
                 R6 120 een punt         x 670 een punt                                     4 100 400 
                                                                                             een deel korrek
                 10 200 x 670
        OF       R6 834 000 een punt x 60% een punt
        OF       R10 934 400 een punt             – R6 834 000 een punt                                                   3

Kopiereg voorbehou                                                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                       5                                                      DBE/2023
                                             SS/NSS – Nasienriglyne

2.2.3   Lewer kommentaar op die kwartaalverkope van die Pacific TV-stelle en verduidelik of Mandie
        se aanpassing van die verkoopprys 'n wyse besluit was, of nie. Haal syfers of berekeninge
        aan.
        Verduideliking / Kommentaar op die besluit
        Vermindering in verkoopprys was nie 'n wyse besluit nie  want ...(enige van die volgende):
        verkope het nie soos verwag toegeneem nie / afname in verkope oor elke kwartaal / fondse is
        opgesluit in voorraad / afname in bruto wins oor tyd.
        Vergelykende syfers  Enige twee syfers uit elke punt (kan ook syfers van 1ste tot laaste kw. insluit)
           Eenhede verkoop per kwartaal verminder (van 250 of 245) tot 160 (met 85) /
            tot 110 (met 50) eenhede / met 56%.
           Bruto wins per eenheid verminder in elke kwartaal, (van R4 200) tot R1 000 tot R500.
           Verkoopsinkomste verminder (van R3 375 000) tot R1 078 000 in die laaste kwartaal.
           Eindvoorraad is 35 eenhede meer as beginvoorraad (385 – 350)                                                 4
2.2.4   Lewer kommentaar op die voorraadhoudingsperiodes van die Pacific en Caspian TV-stelle.
        Haal syfers of berekeninge aan.
        Kommentaar op Pacific syfer 
        VHP van 184 dae (6 maande) is te lank / ouer model wat nie in die toekoms sal verkoop nie /
        afname in eenhede verkoop, het gelei tot hoë voorraadwaarde van R3 580 500 sien 2.2.1 en
        laer wins.
        Kommentaar op Caspian syfer 
        VHP van 71 dae (2,3 maande) is aanvaarbaar, want dis 'n nuwe, duursame produk wat maklik
        sal verkoop / is in aanvraag
        LW: Aanvaar gekombineerde antwoorde wat beide VHP vergelyk; met toepaslike syfers & kommentaar, bv 113
        dae of 3,8 maande (twee punte).                                                                                  4
        Verduidelik hoe die verskillende houdingsperiodes die onderneming finansieel beïnvloed. Haal
        syfers of berekeninge aan.
                             Wees bedag op gekombineerde antwoorde wat toepaslike verduidelikings/syfers insluit
        Pacific: Verduidelik  Syfer(s) ;
         Pacific plaas besigheid onder finansiële druk / veroorsaak kontantvloeiprobleme
         Hoë eindvoorraad van R3 580 500 (sien 2.2.1) en stadiger verkope (van 250) tot 110 eenhede
           beteken fondse is opgesluit in voorraad / vereis meer likiede- of bedryfskapitaal / lei tot meer
           kostes a.g.v. versekering / opbergingskoste / moontlike veroudering van voorraad, skade.
        Caspian: Verduidelik  + Syfer(s) 
         Caspian verkoop goed (340 & 330 in twee kwartale) / verkoopsinkomste is hoog
           (R5 5548 800 en R5 385 600 of R10 934 400); beter bruto wins (R4 100 400 sien 2.2.2) /
           verminder druk op likiditeit / belegging in voorraad sal gouer in kontant omgesit (verhaal)
           word in die nabye toekoms.                                                                                    4
        Verduidelik wat hierdie periodes aandui oor die voorkeure van klante. Haal syfers of
        berekeninge aan.
        Verduideliking (verwys/impliseer beide produkte)  deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde
        Klante stel nie meer in Pacific belang nie (ou tegnologie) / word dalk negatief geraak deur nuwer
        produk wat bygekom het / Hulle verkies nuwer en duurder Caspian.
        Syfers (vergelyking van elke produk) 
        Geleidelike vermindering van Pacific se verkoopprys, (van R13 500) tot R9 800 het nie klante
        beïnvloed nie. Hulle is bereid om meer vir Caspian te betaal, R16 320 vs R9 800 vir beter
        gehalte/nuwer tegnologie/beter kenmerke/ lae verkope: vergelyk (110 vs 330/ 160 vs 340/ 270 vs 670)
        Caspian verkoop vinniger; 83,75% van die beskikbare voorraad vs 66,5% van Pacific s'n.                           4
2.2.5   Verskaf TWEE punte van advies aan Mandie oor hoe sy die hoë voorraadvlakke van sommige
        van haar produkte kan regstel sonder om pryse vir klante aangebied, verder te verminder.
        TWEE geldige punte                           deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde
           Stuur van die TVs na die ander tak (Howick) om verskeidenheid aan klante daar te bied.
           Vergroot teikenmarkgebied deur ander gebiede/gastehuise/hotelle te ondersoek
           Verkoop in grootmaat aan ander kleinhandelaars (bied grootmaatafslag).
           Stel aanlynverkope in as 'n koste-besparingsmaatreël
           Donasies / Plaaslike skenkings as deel van korporatiewe sosiale verantwoordelikheid /vir
            belastingvoordele
           Bevorder verkope deur meer gereeld te adverteer of spesiale pakketaanbiedings (kombo's)
           Bied gunstiger afbetaalterme (laer deposito / paaiemente).
           Bied aansporings aan verkoopspersoneel gebaseer op hul verkoopsyfers                                         4
                                  TOTALE PUNTE                           35

Kopiereg voorbehou                                                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                             6                                                           DBE/2023
                                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3
3.1     LADOO VERVAARDIGERS
3.1.1   FABRIEKSBOKOSTE
                            Bewerkings in vierkantige hakies word gereken as een deel; kan nie apart gemerk word nie.

         TOTAAL voor regstellings                                                                   2 638 600
         Versekering           217 800                           x 2/3
                                     [235 950 – 18 150]                                           145 200           *
                                  OF [235 950 x 12/13]
         Water en elektrisiteit                                                                   242 200           *
                       69 200 x [560/160] OF 415 200 x [560/960]
         Huuruitgawes [1 264 000 x 5/8]
         316 000  x 3/2  OF 790 000 – 316 000 OF 158 000 x 3                                    474 000           *
                                        een punt    een punt        een punt   een punt

                                                    bewerking; moet 2 638 600 insluit            3 500 000          *         8
                                                                                                        *een deel korrek
                                                       Ignoreer hakies; vir vreemde items, penaliseer op finale antwoord
        PRODUKSIEKOSTESTAAT OP 28 FEBRUARIE 2023
3.1.2
                  Bewerkings in vierkantige hakies word gereken as een deel; kan nie apart gemerk word nie

         Direkte materiaalkoste                                       Primêre koste - DAK          6 750 000         
         Direkte arbeidskoste
                                            (40 x 60 x 1 920) twee punte                           5 750 000         
                                               4 608 000             + 1 142 000               een deel korrek

         PRIMÊRE KOSTE                                                                           12 500 000
         Fabrieksbokoste                                                       sien 3.1.1          3 500 000         
         TOTALE VERVAARDIGINGSKOSTE                                            PK + FBK          16 000 000          
         Goedere-in-bewerking aan begin van die jaar                                                 542 000
                                                                                                 16 542 000
         Goedere-in-bewerking aan einde van die jaar
                                                                           balanseersyfer;         (629 500)         
                                                                 aanvaar 'n positiewe syfer
         KOSTE VAN PRODUKSIE VAN KLAARPRODUKTE                                                   15 912 500 
                                                                            33 500 x 475                                       10
                                                       Misplaaste items: ken slegs punte toe vir bewerkings (Sien DAK)
                        AS finale antwoord korrek is, maar geen bewerkings getoon, ken slegs die bewerkingspunte toe.

3.2     STYLZ MAKER
3.2.1   Doen 'n berekening wat sal bevestig dat die 2023-gelykbreekpunt
        korrek is.
                [5 600 000 + 500 000] een punt
             OF [10 500 x 581] een punt
                    R6 100 000                      = 4814,5 of 4815 eenhede (gegee)
                  R1 830  – R563
                     1 267 twee punte

        Teller en noemer moet as sulks gemerk word / Teller is 'n alleenstaande syfer

                 Verkope by GBP       totale Vaste koste       Veranderlike koste by GBP
        OF        8 810 576,2 –          6 100 000         –      2 710 576,2               =0
                                                                                                                               3

Kopiereg voorbehou                                                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                     7                                                 DBE/2023
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

        Lewer kommentaar op die produksievlak en die gelykbreekpunt vir die
        afgelope twee jaar. Verduidelik of Lez Styles met die tendense in hierdie
        resultate en die wins wat hy verdien, tevrede sal wees. Verskaf syfers of
        berekeninge.
        Verduideliking  (moet vergelyking tussen produksie en GBP insluit)
        Vergelykende syfers 
        Moontlike antwoorde vir 4 punte:
         Produksie in 2023 het GBP met 5 685 eenhede oorskry (10 500 – 4 815)/
          maak wins op 5 685 eenhede / op 54% van eenhede vervaardig / wins van
          R 202 895 (R1 267 x 5 685)
         Besigheid kan wins maak op 5 685 eenhede in 2023, in vergelyking met wins
          op 2 233 eenhede / op 34% van eenhede vervaardig in 2022 (6 500 – 4 267) /
          addisionele 3 452 eenhede.
        Vir 2 punte maks
        Indien produksie NIE met GBP vergelyk is nie, merk slegs EEN van die opsies hieronder:
         Eenhede geproduseer verhoog met 4 000 (10 500 – 6 500) / met 61,5%
         GBP verhoog met 548 eenhede (4 815 - 4 267) / met 12,8%.                                             4

3.2.2   Verduidelik waarom Lez nie bekommerd is oor die styging in vaste koste in
        2023 tot R6,1 m. nie. Haal syfers aan.

        Verduideliking       Syfers              deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde

         Benut ekonomie van skaal, a.g.v. verhoging in produksie (van 6 500) tot
            10 500 /tot 4 000 eenhede / met 61,5%.
         Vaste koste per eenheid neem af (van R631) tot R581 / met R50 / met 7,9%.
                                                                                                               4

3.2.3   Identifiseer hoe die verkoops- en verspreidingskoste in totaal en per
        eenheid oor die afgelope twee jaar verander het. Haal syfers aan.
        Werklike vergelykende bedrae (syfers) 
        Totale verkoops- en verspreidingskoste het (van R300 000) tot R1 200 000
        verhoog / met R900 000 / 300%.
        Per eenheid vergelykende syfers 
        Eenheidskoste verhoog (van R46) tot R114 / met R68 / met 148%                                          2
        Verduidelik TWEE redes waarom Lez doelbewus hierdie koste wou aanpas.

        Enige TWEE geldige redes           Aanvaar kort stellings

            Wil meer mededingend in die internasionale mark wees
            Wil 'n wyer mark bereik – maak staat op buitelandse markte.
            Meer bekostigbaar vir buitelandse klante / hulle is bereid om te betaal
            Moet wisselkoerse in ag neem
            Moet voorsien vir hoë verskepingskoste en uitvoerbelastings                                       2

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                           8                                                DBE/2023
                                                 SS/NSS – Nasienriglyne

3.2.4   Lez het spesifieke besluite geneem om die onderneming en hulle produk te
        verbeter. Verduidelik hoe die besluite wat hy geneem het, die onderneming
        bevoordeel het deur die volgende te verskaf:
        TWEE verskillende punte met betrekking tot die grondstowwe. Haal
        syfers of berekeninge aan.
        Wees bedag op dieselfde punt wat verskillend uitgedruk word .

          Verduidelik TWEE verskillende punte
                                                          Spesifieke syfer(s) vir elke punt       
               deelpunte vir onvolledige / onduidelike
                             antwoorde
             Bereid om hoër prys vir beter                 Betaal R200 (R110 in 2022) / 81,2% per
              gehalte materiaal te betaal om                meter meer.
              beter gehalte hemde te vervaardig.
             Verhoging in VP het klante nie                4 000 meer hemde verkoop /
              ontmoedig om nuwe (duurder)                   VP verhoog (van R1 430) tot R1 830 /
              hemde te koop nie.                            met R400 / met 28%
             Goeie gehalte materiaal het minder            Gebruik 1,8m materiaal p. hemp in 2023
              vermorsing tydens produksie tot               (2,5m in 2022)
              gevolg gehad.                                 Gebruik 43 200m om 10 500 hemde in 2023
                                                            te maak (44 000m vir 6 500 hemde in 2022) /
                                                            800m of 1,8% minder.
                                                                                                                  6
        TWEE verskillende punte met betrekking tot die direkte arbeid. Haal
        syfers of berekeninge aan.
        Wees bedag op dieselfde punt wat verskillend uitgedruk word .

             Verduidelik TWEE verskillende punte
                                                          Spesifieke syfer(s) vir elke punt        
                 deelpunte vir onvolledige / onduidelike
                               antwoorde
             Beter werwing en opleiding het                Vervaardig 4 000 /62% meer hemde in 2023.
              gelei tot meer gemotiveerde en                Gemid. uitset per werker verhoog (van 433)
              effektiewe werkers.                           tot 875 hemde / 442 meer /
                                                            5,5 hemde per uur (2023) vs. 3,4 hemde per
                                                            uur (2022).
             Belegging     in     toerusting    en         DAK verminder met R24 000 /
              opleiding    het     gelei    tot   'n        DAK p.e. verminder (van R148) tot R89 /
              vermindering          in       direkte        met 40%.
              arbeidskoste.
             Vermindering in die aantal werkers            Van 15 tot 12 werkers /
              en 'n hoër gemiddelde loon (om                Gemid. lone verbeter (van R64 000) tot
              vaardighede te erken) het beter               R78 000 / met R14 000 / met 22%
              produksie-uitset tot gevolg gehad.
             Handhawing van die ure gewerk                 1 920 ure per werker /totale ure verminder
              per werker het gelei tot 'n verlaging         (van 28 800) tot 23 040 /met 5 760 /20%
              in die totale vervaardigingsure (en           /DAK verminder met R24 000
              'n verlaging in totale lone) maar het
              nie      vervaardiging        negatief
              beïnvloed nie.                                                                                      6

                                   TOTALE PUNTE                          45

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                            9                                                           DBE/2023
                                                  SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4
4.1                                                                           GEPROJEKTEERDE STAAT VAN
                                   KONTANTBEGROTING
               NR.                                                               OMVATTENDE INKOMSTE
                          ONTVANGSTE                 BETALINGS                 INKOMSTE       UITGAWES

         4.1.1                                        26 400                                              550 

         4.1.2                 675                  90 000                     675 
                                                                               sien ontvangste                                     6
                                          -1 per lyn vir addisionele syfers, maar slegs as 'n punt op dié lyn verdien is

4.2     ALICE MEUBILEERDERS (EDMS.) BPK.
4.2.1   DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE
                             KREDIET-
                                                      MEI                   JUNIE                       JULIE
                             VERKOPE
                                                                                                   Oorbodige syfers;
         April                  882 000              485 100                 194 040             verbeur punt op totaal

         Mei                    891 800              164 983                 490 490                     196 196
         Junie                  921 200                                      170 422                    506 660
         Julie                  931 000                                  indien 20% x 92,5%            172 235 *
                                                                                 OF 186 200       AS bewerkings getoon is

                                                     650 083                 854 952                     875 091 *                7
                                                                                                          *een deel korrek
                                                                         Misplaaste items; ken slegs punte toe vir bewerkings

4.2.2   Bereken:
                                BEWERKINGS                                                          ANTWOORD
        (i)          Kontantverkope vir Julie 2023
        1 330 000 – 931 000                      OF 1 330 000 x 30%                                  399 000
                                                 OF 931 000 x 30/70                                   geen deelpunte

        (ii)         Leningsbedrag in Junie 2023
        5 500  x 12/1                  x 100/11 
            66 000 twee punte                                                                         600 000 
         (totale rente vir die jaar)                                                                  een deel korrek
        OF
               5 500 een punt x 12 een punt
                       0,11 een punt
                                 Wees bedag op alternatiewe uiteensettings van bewerkings
        (iii)        Betalings aan krediteure in Julie 2023

        910 000 x 80%                                                                               728 000 
                                                                                                               AS x80%             8

4.2.3   Bereken die % verhoging wat werkers in Julie 2023 sal ontvang.
                         BEWERKINGS                            ANTWOORD
        [182 320 – 172 000] een punt
            10 320                     x 100*       OF 182 320 x 100                                    6% 
                                                                                                      een deel korrek
           172 000                                    172 000                                       %-teken nie nodig
                                                                106%         - 100%
                                                            twee punte                           kontroleer bewerkings om
        *100 word nie gereken as 'een deel korrek' nie’                                          hierdie m.punt toe te ken
        Teller en noemer word as sulks gemerk / almal is alleenstaande syfers                                                      3

Kopiereg voorbehou                                                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2                                       10                                                           DBE/2023
                                              SS/NSS – Nasienriglyne

        Gee TWEE redes waarom jy dink die werkers behoort met hierdie verhoging tevrede te
        wees.
        Enige TWEE punte              Syfers nie vereis nie. Aanvaar kort stellings, gebaseer op bewerking in 4.2.3

              Huidige inflasiekoers is in ag geneem.
              Stand van die ekonomie – resessie / hoë werkloosheid
              Besnoeiings deur besighede - stygende kostes
              Kontantvloeiprobleme van die besigheid – moes lening aangaan
              Verlaging in direkteursgelde
              Salarisverhogings is normaalweg hoër as die styging in ander uitgawes op die
               begroting.                                                                                                      2

4.2.4   Lewer kommentaar op die doeltreffendheid van die advertensies. Verskaf
        syfers of berekeninge.
        Kommentaar (vergelyk met verkope) 
                           Deelpunte vir onvolledige antwoorde (slegs advertensies OF slegs verkope)
        Vergelykende syfers (slegs uit 'Inligting F' (Mei)  moet %s vergelyk; een punt as bedrae getoon is
            Verkope is laer as wat begroot is met 15% (R191 1000/R1 274 000) maar advertensies
             is minder as begroot met 3,7% (R1 400/R38 220)
            Advertensies: begroot teen 3% van verkope (38 220/1 274 000), werklike uitgawe is
             3,4% van verkope (36 820/1 082 900).                                                                              4
        Alice is tevrede met die beheer oor afleweringsuitgawes. Verskaf syfers of
        berekeninge om haar gevoel te motiveer.
                             BEWERKINGS                           ANTWOORD
                                       Berekening moet die 5%-teiken aanspreek
           54 100 x 100* *nie 'een deel korrek' nie                                             4,9 of 5% 
                                                                                                  een deel korrek
          1 082 900
        OF 1 082 900 x 5%      OF 54 145 - 54 100
                                                                                          OF 54 145 twee punte
                                              63 700 – 54 100 = 9 600 een punt-opsie      OF R45 twee punte                    2
        Identifiseer 'n ander kwessie (probleem) vir ELKE voertuig wat haar kommer bevestig.
        Verskaf syfers of berekeninge om haar gevoel te motiveer.
                             Hoë onderhoud, R9 500 van R16 000 /59% van begroting
        Voertuig 1           Gebruik 65,6% van totale afleweringsuitgawes (35 500/54 100)
            Probleem 
                             Hoë kilometers afgelê, 1 260 km van 1 800 km /70% van werkslading
              Syfer 
                             Voertuig is 4 jaar ouer as voertuig 2 en word oorbenut (1 260 km).
                             Onderbenut; slegs 540 km afgelê (30% v werklading) /720km minder as
                              Voertuig 1
        Voertuig 2         Gebruik R14 000 van R40 000 brandstof /35% van begroting /
            Probleem       Vermoed misbruik.
              Syfer       Gemiddelde afleweringsuitgawes is R34,44 p.km vs R28,17 van
                            voertuig 1 / begrote gemiddelde, R31,85
                           Drywer ontvang dies. salaris, R15 000, maar is onproduktief.                                       4
        Maak TWEE voorstelle oor hoe Alice die gebruik of doeltreffendheid van die voertuie
        kan verbeter.
        Enige TWEE aanbevelings                  deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde
         Hou 'n rit-logboek en kontroleer dit gereeld
         Stel teikens vir elke drywer per week of maand/balanseer werklading per voertuig.
         Beplan vir gereelde onderhoud (diens) van voertuie vir langtermyn produktiwiteit
         Betaal drywers vir werk gelewer, i.p.v. 'n vaste salaris (aansporings of motivering)
         .Installeer opsporingstoestelle (GPS) om misbruik van voertuie te beperk
         Ruil die gebruik van voertuie om – ouer voertuig doen korter ritte /nuwer een die langer ritte
         Kombineer ritte / vragte wat in dies. rigting gedoen word / stel tarief per rit vas
           volgens afstand afgelê.                                                                                             4

                         TOTALE PUNTE                          40                                     TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [2023 MP Prelim P2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-memo/8339757f-4c69-4fe5-a4b9-9b18e18257ca) — Accounting · Memo · 2023
- [Accounting P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2025-mg-afr/62bf3c7c-f1bc-4bd9-878f-67ec5a7a2c38) — Accounting · Memo · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 ANSWER BOOK JUNE 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-answer-book-june-2023-english/11493bdc-95ff-4293-b727-2b3a22027be3) — Accounting · Addendum · 2023 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-english/eb464289-6949-44e1-9c80-4e527d6a3926) — Accounting · QP · 2023 · Eng
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — Accounting · QP · 2023

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
