# Accounting Grade 12 P2 NSC June 2025 Addendum (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 2 addendum from the NSC June Exam 2025 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2025-answer-book-afr/038ffbcd-6816-4f29-95c2-045a4d096b23
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Addendum
- Year: 2025
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 NSC June 2025 Addendum (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2025-answer-book-afr/038ffbcd-6816-4f29-95c2-045a4d096b23)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2025 · Afrikaans. Addendum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Vertroulik

                                                        PLAKKER

                                SENTRUMNOMMER

                                EKSAMENNOMMER

                   SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
              NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                             REKENINGKUNDE V2

                                    GRAAD 12

                                 MEI/JUNIE 2025

                      SPESIALE ANTWOORDEBOEK

       VRAAG             PUNTE                 PARAAF                MOD.
          1
          2
          3
          4
      TOTAAL

                     Hierdie antwoordeboek bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Rekeningkunde/V2                               2                       DBE/Mei/Junie 2025
                                  SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik

VRAAG 1

1.1     BTW

1.1.1     NR.                    BEWERKINGS                           EFFEK

                       Openingsaldo                                   51 500

        Voorbeeld      6 900 – 6 000                                  + 900

           (i)       221 720

           (ii)      12 000

          (iii)

          (iv)

                       BTW BETAALBAAR
                                                                                                10

1.1.2   Karen wil haar besigheid as 'n BTW-handelaar deregistreer omdat sy nie
        by die BTW-sperdatums vir indiening van opgawes kan hou nie.

        Wat sal jou raad aan Karen wees? Noem EEN punt.

                                                                                                2
                                                                                         2025

  Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Rekeningkunde/V2                          3                         DBE/Mei/Junie 2025
                             SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik

1.2     KREDITEURE-REKONSILIASIE

                         KREDITEUREGROOTBOEK-
                                                          REKENINGSTAAT VAN
1.2.1                        REKENING VAN
                                                          CANON VERSKAFFERS
                           EPSON HANDELAARS
           SALDO'S                101 900                        88 900

                (i)

               (ii)

               (iii)

               (iv)

               (v)

               (vi)

               (vii)

           SALDO'S                                                                       14

1.2.2   Daar is gevind dat Senzo, die aankoopbestuurder, 'n fiktiewe faktuur
        geteken het wat van Prime Verskaffers ontvang is. Sy seun se
        bankbesonderhede het op hierdie faktuur verskyn. Die toepaslike
        betaling is deur die finansiële afdeling gedoen.

        Behalwe om Senzo af te dank, verskaf:

        EEN manier
        waarop teen
        hom opgetree
        kan word

        EEN voorstel
        om hierdie
        probleem in
        die toekoms
        te voorkom
                                                                                          4

                                    TOTALE PUNTE

                                            30

  Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Rekeningkunde/V2                            4                                 DBE/Mei/Junie 2025
                               SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik

VRAAG 2

2.1     2.1.1
        2.1.2
        2.1.3                                                                                     3

2.2     WOLLIE'S WINTERHANDSKOENE

2.2.1   Bereken die direkte materiaalkoste vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025.
                           BEWERKINGS                                    ANTWOORD

                                                                                                  4

        Bereken die korrekte        fabrieksbokoste       vir      die   jaar     geëindig
2.2.2
        28 Februarie 2025.
        Foutiewe totaal                                                    966 360

                                                                                                  9

2.2.3   Bereken die bruto wins verdien vir die jaar geëindig 28 Februarie 2025.
                           BEWERKINGS                                    ANTWOORD

                                                                                                  5

  Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Rekeningkunde/V2                            5                        DBE/Mei/Junie 2025
                                SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik

2.2.4   Jerry was tevrede met die prestasie gedurende die huidige jaar en beplan
        om produksie met 30% in die volgende finansiële jaar te verhoog. Hy is
        oortuig daarvan dat die vraag sal toeneem as gevolg van veranderende
        weerpatrone.
        Lewer kommentaar op die produksievlak en gelykbreekpunte deur die
        huidige finansiële jaar se resultate met sy plan vir die volgende finansiële
        jaar te vergelyk. Verskaf TWEE punte, met syfers.

                                                                                           4
        Bereken die verhoging in die wins wat Jerry verwag om vanaf die jaar
        geëindig 28 Februarie 2025 tot die volgende finansiële jaar te verdien.
                           BEWERKINGS                               ANTWOORD

                                                                                           5

2.2.5   Gee TWEE moontlike redes vir die voorgestelde verhoging in direkte
        arbeidskoste in die volgende finansiële jaar. Haal syfers aan.

                                                                                           4

   Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Rekeningkunde/V2                           6                           DBE/Mei/Junie 2025
                               SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik

2.2.6   Jerry het 'n verhoging van R304 000 vir totale vaste koste geprojekteer.

        Verskaf TWEE moontlike uitgawe-items wat hy in ag kon geneem het toe
        hy sy projeksies gemaak het. Gee 'n verskillende rede vir elke
        geïdentifiseerde item.
                      UITGAWE-ITEM                                 REDE

         ITEM
           1

         ITEM
           2
                                                                                            4

        Verduidelik waarom Jerry nie oor hierdie voorgestelde verhoging in totale
        vaste koste bekommerd hoef te wees nie. Verskaf EEN punt met syfers.

                                                                                            2

                                      TOTALE PUNTE

                                              40

   Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Rekeningkunde/V2                          7                        DBE/Mei/Junie 2025
                             SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik

VRAAG 3

OORFONE

3.1    Bereken die waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2025 deur die
       EIEU-metode te gebruik.
                        BEWERKINGS                          ANTWOORD

                                                                                      5

3.2    Helen het besluit om in September 2024 van verskaffers te verander nadat
       sy raad by haar suster, die winkelbestuurder, gekry het.
       Verskaf TWEE punte wat daarop dui dat haar klante ontevrede is met die
       gehalte van die oorfone van die nuwe verskaffers. Haal syfers aan.

                                                                                      4
       Watter raad sou jy aan Helen gee oor die verandering van verskaffers in
       die toekoms? Verskaf EEN punt.

                                                                                      2

  Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Rekeningkunde/V2                           8                       DBE/Mei/Junie 2025
                              SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik

TELEVISIESTELLE
3.3   Bereken die eindvoorraad van die televisiestelle op 28 Februarie 2025.

      TV-MODEL                   BEWERKINGS                       ANTWOORD
       Quantum

        Crystal

        Limpid

       TOTAAL                                                                          9

3.4   Bereken die koste van verkope van die Limpid TV's.
                          BEWERKINGS                              ANTWOORD

                                                                                       3
      Bereken hoe lank (in dae) dit Helen sal neem om die eindvoorraad van die
      Limpid TV's te verkoop.
                            BEWERKINGS                           ANTWOORD

                                                                                       4
      Helen is van mening dat sy die regte besluit geneem het om die Quantum
      TV's met die Limpid TV's te vervang. Gee EEN moontlike rede (met syfers)
      om haar mening te staaf.

                                                                                       2

3.5   Verduidelik hoe dit 'n positiewe uitwerking op haar besigheid sal hê.
      Verskaf EEN punt.

                                                                                       2

  Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

Rekeningkunde/V2                           9                         DBE/Mei/Junie 2025
                              SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik

STOFSUIERS EN HOË-DRUKSPUITMASJIENE

3.6   STOFSUIERS
      Identifiseer EEN probleem met stofsuiers. Haal syfers aan.
      Wat sal jou raad wees? Noem EEN punt.

            PROBLEEM (met syfers)                             ADVIES

                                                                                         3

3.7   HOË-DRUKSPUITMASJIENE
      Verduidelik TWEE goeie besluite wat Helen geneem het ten opsigte van die
      spuitmasjiene. Haal syfers aan.
      Verduidelik hoe elke besluit die resultate van 28 Februarie 2025 verbeter
      het. Verskaf EEN verskillende punt vir ELKE besluit.

                BESLUIT (met syfers)              VERBETERING IN RESULTATE

      Besluit
        1

      Besluit
        2

                                                                                         6

                                       TOTALE PUNTE

                                             40

  Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Rekeningkunde/V2                         10                       DBE/Mei/Junie 2025
                             SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik

VRAAG 4

4.1   Verduidelik hoe die opstel van die Kontantbegroting as 'n
      bestuursinstrument gebruik kan word om die besigheid te help om hulle
      kontantbronne te bestuur. Noem EEN punt.

                                                                                       2

4.2   Identifiseer TWEE items in die betalingsdeel van hierdie Kontantbegroting
      wat nie in die Geprojekteerde Staat van Omvattende Inkomste sal verskyn
      nie.

                                                                                       2

4.3   KREDITEUREBETALINGSKEDULE
                       KREDIET-
        MAAND                                  JUNIE             JULIE
                       AANKOPE
       APRIL             96 000                      9 600

       MEI              108 000                     16 200

       JUNIE                                        85 500

       JULIE            144 000

                                                   111 300                             9

  Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 11

Rekeningkunde/V2                            11                       DBE/Mei/Junie 2025
                                SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik

4.4   BEREKEN:

      (i)     Kontantverkope vir Julie 2025
                             BEWERKINGS                             ANTWOORD

      (ii)    Salarisse en lone vir Junie 2025
                              BEWERKINGS                            ANTWOORD

      (iii)   Terugbetaling van lening op 1 Julie 2025
                              BEWERKINGS                            ANTWOORD

      (iv)    Deposito vir voertuig op 31 Julie 2025
                              BEWERKINGS                            ANTWOORD

                                                                                       14

4.5   Bereken die vermindering in vloerspasie (in m2) wat gedurende Julie 2025
      gehuur sal word.
                        BEWERKINGS                             ANTWOORD

                                                                                        5

  Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 12

Rekeningkunde/V2                          12                    DBE/Mei/Junie 2025
                            SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik

4.6      Verwys na Inligting H.
4.6.1    Verduidelik die effek van die nuwe mededinger op enige TWEE items in
         die begrote en werklike inligting vir April 2025. Haal syfers aan.

                                                                                      4

4.6.2    Identifiseer TWEE veranderinge wat Daisy in Mei 2025 geïmplementeer
         het in reaksie op die nuwe mededinger. Haal syfers aan.

                                                                                      4

                                  TOTALE PUNTE

                                        40

                                                                   TOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Accounting P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2025-mg-afr/62bf3c7c-f1bc-4bd9-878f-67ec5a7a2c38) — Accounting · Memo · 2025 · Afr
- [Accounting P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-mg-afr/e1d7c729-bd17-40c4-8d22-40a10fe19150) — Accounting · Memo · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Accounting · Memo · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [Accounting Grade 12 NSC MEMO P1 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-memo-p1-may-june-2025-limpopo/4bc5dfae-35c0-4acd-83c3-4b53266a3680) — Memo · 2025
- [Accounting P2 Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/4c11fbd4-960d-4f11-8cb5-c00f8f2cb8b5) — Memo · 2025 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
